Lizette praat met Nolene oor haar splinter nuwe enkelsnit "Oe jitte, baby". Nolene was deel van die groep “Reën” met treffers soos “Skobbejak” en “Vrystaat Vlaktes”. Skakel in op Weekends on HelderbergFM elke Saterdag vir jou dosis Afrikaanse musiek, tydens Afrikaans Bo. #Afrikaans #local #localislekker #afrikaansemusiek #radio #onderhoud 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936