Goeie more liewe Digters en Skrywers. Eerstens wil ek baie dankie se aan al die Digters wie se werk ek al op audio gesit het asook diegene wie se gedigte ek mee besig is en wat by my geboek is. Dis n baie groot voorreg. Hier is net so n voorsmakie van wat ek doen Hier stel ek Driekie Grobler aan julle bekend. Haar Cd is alreeds voltooi en beskikbaar.