podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Andre Van Zyl
Shows
Dominee André
Eureka ontdekking van vreugde
Kies 'n lewe van ontdekking wat vreugde bring
2025-05-18
29 min
Dominee André
Verhaal van 'n mens
Lewnsverhaal van verandering
2024-06-23
43 min
Dominee André
Sakrament van God se liefde
Sakrament van God se liefde
2023-12-03
26 min
Dominee André
Bakens van hoop
Bakens van hoop op jou lewenspad
2022-10-23
31 min
Dominee André
Gebed wat hemel aarde toe bring
God is so ver van jou af as wat jou knieë van die grond af is.
2022-09-04
24 min
Dominee André
Tafel van liefde
Kom sit aan by die tafel van liefde
2022-08-07
30 min
Dominee André
Pad van liefdeloosheid word pad van liefde
Jesus loop 'n liefdelose pad om vir ons 'n liefdevolle pad moontlik te maak.
2022-04-03
30 min
Dominee André
Jesus in die hande van mense
Ontdek jouself op die pad van Jesus na die kruis.
2022-03-13
30 min
Dominee André
Boodskap van drie konings
Jesus die Koning van konings
2022-02-27
38 min
Dominee André
Boodskap van die gesin
Josef sê storie vertel jou van verskillende tipes gesinne.
2022-02-13
33 min
Dominee André
Boodskap van die kruis
Nagmaaldiens Die booskap van die kruis is: 'n boodskap van liefde 'n boodskap van vergifnis 'n boodskap van genesing.
2022-02-06
33 min
Dominee André
Waarom praat ek waarheid?
Waarom praat ek die waarheid? Want God is 'n God van waarheid Want Jesus het gekom om die waarheid te getuig Want die Heilige Gees maak getuienis van die waarheid.
2021-08-15
33 min
Dominee André
Gemeente sonder mure
Breek mure af en bou bruê van liefde Nagmaal word aan die einde van die diens bedien. As jy deel daarvan wil wees kan jy jou broodjie en wyn byderhand hou.
2021-06-06
37 min
Dominee André
Dominee André : Oorwin slegte met goeie
Jesus is God se taal en kinders van God praat hierdie taal
2021-04-18
35 min
Dominee André
Dominee André : Einde van Ou lewe
Jesus het ons vrygemaak van 'n wettiese godsdiens om God se liefde te leef.
2021-04-02
33 min
Dominee André
Dominee André : Oppad na Golgota
Oppad na Golgota moet Jesus baie verduur: Getsemane - Jesus voel verlate Gabbata - Jesus word veroordeel Golgota - Jesus word verbrysel As mens stap ons ook iewers op die pad van trane, hartseer, eensaamheid en seerkry.
2021-03-28
38 min
Dominee André
Dominee André : Op die pad van lyding
Op die pad van lyding wat Jesus geloop het vir ons, leer ons deur saam met Hom te stap op die pad van lyding hoe om lyding, hartseer en dood te kan verwerk, want sonder God word die pad van leiding 'n hel, maar met God word dit eindlik 'n stukkie hemel omdat God so naby aan jou gekom het.
2021-03-21
36 min
Dominee André
Dominee André : Ontdekkingsreis
Kom op 'n ontdekkingsreis saam Dominee André en vind: God is liefde Jy is na God se beeld gemaak Jy is God se tempel God se instrumente God se adres
2021-03-14
31 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin bou saam
Bou die stukkende mure en maak ons land heel.
2021-03-07
32 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin : Sit mense terug in die lewe
Sonder mense is lewe nie moontlik nie.
2021-03-01
35 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin : Klim uit die gat
Klim uit die gat van vrees Klim uit die gat van minderwaardigheid Klim uit die gat van depressie Klim uit die gat van sinloosheid Klim uit die gat van selfverwyt
2021-02-21
42 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin genesing
Jesaja 53:5
2021-02-14
30 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin met oop deure
Openbaring 4
2021-02-09
27 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin met die kerk
Nuwe begin met die kerk....jy is die kerk!
2021-01-31
28 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin met Jesus
Jesus is ons nuwe begin...vir altyd
2021-01-23
21 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe begin
Dominee André gebruik mense in die Bybel om te wys hoe God vir ons kom wys wat is 'n nuwe begin. 1. Nuwe begin met Adam 2. Nuwe begin met Noag 3. Nuwe begin met Abram 4. Nuwe begin met Moses 5. Nuwe begin met Nehemia
2021-01-16
24 min
Dominee André
Dominee André : Die nuwe normaal
Moenie dat die nuwe normaal normaal word nie.
2021-01-10
24 min
Dominee André
Dominee André : Ontdek die Jesuspad
Johannes 14:6 (Boodskap) Ek is die ‘pad’ en my Vader die ‘adres’. Wie hierdie pad loop, kom by die ware lewe uit.
2021-01-03
24 min
Dominee André
Dominee André : Jesus Naam bo alle name
Kersdiens Handelinge 4:12
2020-12-25
27 min
Dominee André
Dominee André : Familie van God
Romeine 8
2020-12-20
21 min
Dominee André
Dominee André : Met God kan minderheid oorwin
1 Samuel 17:45
2020-12-16
34 min
Dominee André
Dominee André : Feeskleed tot Oorwinningskleed
Openbaring 19:5-8 50 jaar van genade
2020-12-13
35 min
Dominee André
Dominee André : Jesus mense is mense wat vergewe is. Deel 3
Psalm 103:8-13 Nagmaaldiens Nagmaal word na die preek bedien.
2020-11-22
35 min
Dominee André
Dominee André : Jesus mense is mense wat liefhet. Deel 2
Psalm 136:1-9
2020-11-15
37 min
Dominee André
Dominee André : Jesus mense is mense wat geroep is Deel 1
Matteus 4:18-22 Nuwe reeks oor Jesus mense
2020-11-08
35 min
Dominee André
Dominee André : Gee mense
1 Korinthiërs 9:5-9
2020-11-02
33 min
Dominee André
Dominee André: Mens met 'n roeping
God se plan vir ons
2020-10-20
29 min
Dominee André
Dominee André ; Jabes se gebed
Biddag vir nuwe seisoen
2020-10-11
07 min
Dominee André
Dominee André : Verantwoordelike mens
Matteus 25:14-21
2020-10-11
29 min
Dominee André
Dominee André : Ek 'n nuwe mens
Genesis 3:6-10,21
2020-10-04
32 min
Dominee André
Dominee André : Ek is mens
Psalm 8:5-7
2020-09-27
39 min
Dominee André
Dominee André: Jesus die mens kom weer
Matteus 24:30-31
2020-09-20
28 min
Dominee André
Dominee André: Jesus die mens opgewek opgeneem
Efesiërs 2:4-6
2020-09-13
31 min
Dominee André
Dominee André : Jesus mens maak mense heel
Jesaja 53:3-6
2020-09-06
29 min
Dominee André
Dominee André: Jesus die mens
Johannes 19:5-6
2020-08-30
36 min
Dominee André
Dominee André : Waarlik vry
Johannes 8:34-36
2020-08-23
26 min
Dominee André
Dominee André : Konsekwensie straf
Genisis 3:17-19
2020-08-16
42 min
Dominee André
Dominee André : Skoon lewe
Psalm 51: 4 & 9
2020-08-16
35 min
Dominee André
Dominee André: Waarom ek, Here?...verkeerde vraag
Psalm 73:1-3 & 13-17
2020-08-02
42 min
Dominee André
Dominee André : God se name : Ek is
Eksodu 3:11-14
2020-07-26
31 min
Dominee André
Dominee André: God is vir ons
Romeine 8:31-39
2020-07-19
32 min
Dominee André
Dominee André : Heilige Gees God se Gees wat ons gawes maak
1 Korinthiërs 12:4-11
2020-07-13
31 min
Dominee André
Dominee André : Heilige Gees God se Gees vir die kerk
Heilige Gees
2020-07-05
31 min
Dominee André
Dominee André : Heilige Gees God se stem in ons
Heilige Gees
2020-07-05
30 min
Dominee André
Dominee André: Heilige Gees God se duif van vrede
Heilige Gees
2020-07-05
35 min
Dominee André
Dominee André : Geboorte van nuwe testamentiese kerk
Kom stap saam Dominee André op hierdie Pinkstersondag waar hy kyk na die geboorte van die kerk
2020-06-01
30 min
Dominee André
Dominee André : Gebed 'n sleutel wat oopsluit
Gebed is 'n sleutel wat God ons gegee het om dit wat toegesluit is oop te sluit. Kom stap saam Dominee André deur Rosendal se strate waar hy vir die gemeenskap bid sodat jy ook kan bid daar waar jy bly.
2020-05-24
36 min
Dominee André
Dominee André: Opstaan
Almal van ons moet opstaan en ons lewe weer aan die gang kry. Luister na Dominee André, waar hy talle voorbeelde uit die Bybel gebruik hoe om ons die moed te gee op te staan, onsself te help en ander ook.
2020-05-24
32 min
Dominee André
Dominee André : Moedersdag : Liefde en omgee
Jesus is ons voorbeeld. Aan die kruis in groot pyn vergeet Hy nie van Sy Moeder nie.
2020-05-10
07 min
Dominee André
Dominee André : Hartsverandering
Kom stap saam Dominee André die pad wat die Emmausgangers gestap het en kyk hoe dit hulle harte verander het....
2020-05-10
19 min
Dominee André
Dominee André : Oop deur lei na 'n belydenis
Kerke is net 'n gebou wat 'n simbool is van wat die gemeentelede daar uitlewe. Kom luister na Dominee André wat praat oor wat in hierdie kerk uitgelewe word.
2020-04-26
23 min
Dominee André
Dominee André : Lee graf en toe deure
So baie deure is toe vir so baie mense, maar Dominee André bring hoop en vertel jou van Jesus se oop graf wat deure laat oopgaan.
2020-04-19
13 min
Dominee André
Dominee André: Pad van smarte
Jesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.
2020-04-04
14 min
Dominee André
Dominee André: Jesus se hartseer ons herstel
Jesus stort trane oor sy kerk, oor sy mense en oor sy stad Jerusalem. Begin van die lydensweke wat lei na die kruis kom kyk Ds André na Jesus se hartseer en hoe dit vir ons herstel bring
2020-03-16
30 min
Dominee André
Dominee André: Feesvier
Jesus gebruik 'n gelykenis oor 'n bruilof in die lydenstyd om vir ons te wys dat Hy die lydenskleed in feeskleed omskep het. Kom loof en prys Sy Naam saam Dominee André waar hy ons wys wat lofprysing van binne kom en oorgaan in aanbidding.
2020-03-08
32 min
Dominee André
Dominee André: Die ander een is jy
Kom kyk in die spieël van God wat jou geskape na Sy beeld. Kom loer in die spieël van Jesus wat ons moet reflekteer in die wêreld. Kom kyk na jou weerkaatsing in ander mense... ...en onthou jy is die ander een in hierdie verhoudinge. Verhouding met God, Jesus en ander mense. Wat jy doen is refleksie van jouself, want jy is die ander een.
2020-02-23
27 min
Dominee André
Dominee André: Maak gelukkig wees gelukkig
Kom luister na Dominee André waar hy vertel wat Jesus sê in Matt 5 hoe ons gelukkig kan wees.
2020-02-09
33 min
Dominee André
Dominee André se weergawe van die gebooie
Die 10 gebooie sal vir jou nuwe betekenis kry.
2020-02-02
02 min
Dominee André
Dominee André: Pad na voorspoed
Dominee André
2020-01-19
32 min
Dominee André
Dominee André : Nuwe jaar vra nuwe mens
Die nuwe jaar verander my nie, maar as ek van binne verander, verander alles om my. Wees jy die verandering en kyk watter goeie dinge gebeur rondom jou. Ontdek God ... ontdek jouself....ontdek ander mense...ontdek die skepping.
2020-01-05
34 min
Dominee André
Dominee André : Die lewe is 'n lappieskombers
Die lewe bestaan uit mooi lappies...lelike lappies...gelukkige lappies...hartseer lappies...en nog baie meer. Ons elkeen se lappieskombers hou ons warm maak nie saak van watter lappies hy aanmekaar gesit is nie. 29 Desember 2019 Prediker 3: 1,2,4 &5
2019-12-29
34 min
Dominee André
Dominee André : Wêreld rondom hierdie Kind
Hierdie Kind is nie net 'n kind in 'n krip nie.....nie net 'n man aan 'n kruis nie. Hy is die Koning wat op die troon sit. Ken jy hierdie Kind? Dominee André Jesaja 9:5 25 Desember 2018
2019-12-26
26 min
Dominee André
Dominee André : Jesus bring hemel aarde toe
Jesus bring hemel aarde toe. Kom luister na Dominee André wat verduidelik wat dit vir ons beteken. Jesus het ons kom wys wie ons is en hoe ons moet lewe - en dit bring die hemel aarde toe en maak dit sigbaar vir almal. Johannes 1:1-5 & 9-14 22 Desember 2019
2019-12-22
28 min
Dominee André
Dominee André: Kersfees God se gelofte aan ons.
Geloftediens Voortrekkers het gelofte voor God afgelë....Kersfees is God se gelofte aan ons. Hy sal vir altyd by ons wees. Hy het vrede op aarde gebring. Dominee André Lukas 2:8-14 15 Desember 2019
2019-12-15
31 min
Dominee André
Dominee André; Wees wat jy is
Dominee André gaan jou help om te verstaan wat dit beteken om te wees wat jy is. "BE YOURSELF EVERYONE ELSE IS ALREADY TAKEN" Psalm 8:4-7 27 Oktober 2019
2019-10-27
26 min
Dominee André
Dominee André: Ek mens verander in ons mens
Dominee André preek uit Lukas 12:16-20. Ek mens verander in ons mens. Kom luister na die storie van Jakob en Esau. 29 September 2019
2019-10-02
35 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Van verwerping tot vergifnis
Van verwerping tot vergifnis. Genesis 45:1-8
2019-09-10
34 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Mens God se hartklop
Mens God se hartklop 1 Samuel 17:41-45 1 September 2019
2019-09-02
38 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Beelde in die Bybel wie ons is. Deel 2
Beelde in die Bybel wie ons is.
2019-08-28
33 min
Dominee André
Beelde in die Bybel van wie ons is.
Ds André van Zyl Beelde in Bybel van wie ons is Psalm 8:4-8 18 Augustus 2019 Deel 1
2019-08-20
33 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Vroue pilare in ons huisgesinne
Ds André van Zyl Vroue pilare van ons huisgesinne 11 Augustus 2019
2019-08-13
29 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Bakens van Belydenis
Bakens van Belydenis
2019-08-06
26 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Beloftes wat bewaarheid word.
Beloftes wat bewaarheid word. Matt 5:37
2019-07-29
24 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Liefde is wie ek is
Liefde is wie ek is Romeine 5:1-5
2019-07-22
30 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Ek het 'n droom.
Ds André van Zyl Ek het ‘n droom Handelinge 2:17 14 Julie 2019
2019-07-15
36 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Bemoediging bring verandering
Bemoediging bring verandering Hoop
2019-07-11
36 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Pinkstergemeente Omgeegemeente
Pinkstergemeente Omgeegemeente
2019-07-11
38 min
Dominee André
Ds André van Zyl:Heilige Gees God se stem deur my. Deel 3
Pinkster
2019-06-17
45 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Heilige Gees se stem deur my. Deel 2
Pinkster
2019-06-17
32 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Heilige Gees se stem binne my Deel 1
Pinkster
2019-06-17
25 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Pinksterpreek lewens verander
Pinksterpreek lewens verander
2019-06-09
46 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Opstandingstaal
Opstandingstaal
2019-06-09
35 min
Dominee André
Ds André van Zyl: Gaan om altyd te bly.
Hemelvaartdiens Ds André van Zyl Gaan om altyd te bly Matt 28 16-20 30 Mei 2019
2019-06-07
48 min
Dominee André
Opstandingslewe
Ds André van Zyl Opstandingslewe Efesiërs 2:1-10 26 Mei 2019
2019-05-31
40 min
Dominee André
Nuwe begin
Ds André van Zyl Nuwe begin/ Nog 'n kans Handelinge 1:1-8 19 Mei 2019
2019-05-25
37 min
Dominee André
Sien is glo
Ds André van Zyl Sien is glo Johannes 20:24-29 12 Mei 2019 Moedersdag
2019-05-14
41 min
Dominee André
Vergifnis sonder versoening verander niks
Ds André van Zyl Vergifnis sonder versoening verander niks Johannes 21:15-17 5 Mei 2019
2019-05-06
44 min
Dominee André
Gesprekke rondom die kruis
Ds André van Zyl Goeie Vrydag
2019-04-22
44 min
Dominee André
Lam van God
Die Lam van God is die Een wat offer vir jou gebring het. Die Lam van God is God se betaling vir ons sondes.
2019-03-12
35 min
Dominee André
Ds André : Leer ons bid/ Teach us to pray Deel 1
Ds André gebruik die Onse Vader om ons te leer bid Ds André uses Our Heavenly Father to teach us to pray
2019-03-06
28 min