Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Annemie Ress

Shows

Afrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieMoenie Annemie se flieks kyk nie!Ietsie oor Leave the World Behind2024-01-2816 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemiePraat plek hoe!?Stefan interview Annemie2023-02-2219 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemiePret feite oor Suid AfrikaAan die einde van die lang naweek vind Annemie interessante feite2022-04-1819 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKar-ry-musiek en Carien bel StoffelLuister wat praat hulle2021-10-0224 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieOns praat nie oor vakansiedae nie … Maar oor die Blou MeulCarien, Stefan en ek gesels oor sommer alles2021-09-3024 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDubbel dik borrelgom melkskommel en trek …Trek raad aan Stoffel van Carien en my2021-09-2624 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieOns is vandag weens wie voor ons wasCarien, ek en oom Cornel gesels oor waar ons vandaan kom2021-09-2521 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKlippe kou of kafdraf, wat doen jy in jou ledige ure?Stefan en Carien deel wat ons in ons ledige ure doen!2021-09-2223 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieHoe Om Niks te doen nieMark leer my en Sharon oor niks doen!2021-09-1927 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieHerken jy die geluide?Carien, Stefan en ek gesels oor waaraan dieregeluide jou herrinner!2021-09-1522 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDie trein, Pac-Man en veranderingStoffel, Carien en ek praat oor verandering2021-09-1120 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKoek en tee saam met ABBAWaaraan laat ABBA en koek en tee jou dink? Carien, Stefan en ek gesels en drink tee …2021-09-0822 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDie Vineyard Series, 3Die lasted twee poems - Valsetto en Die Mond2021-09-0802 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDie Vineyard Series, 2Muizenberg, Die blik kis en Die heining2021-09-0803 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDie Vineyard Series, 1Dans, gedigte en Paul Soetwater2021-09-0805 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDis ok Om oud te word …Stoffel, Carien en ek begin gesels oor oud word.2021-09-0323 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieAlternatiewe watergat en wie is jou dosent?Kampus tyd saam met Carien, Stefan en ek2021-09-0123 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSwart kat, Sasol, Sing, Mev Balls …AdvertensiesOns praat lekker oor advertensies, ouer, nuwer en nuut… Stefan is reg, Carien is goed met byklanke!2021-08-2524 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemiePiet Pompies, die tannie met die swart hare en handeroomNatashe en ek praat oor lekker vakansies en soos gewoonlik baie meer!2021-08-2328 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDis lekker by die see en partytjietyd!Carien en ek sit in die tuin naby die see en gesels te lekker … en word vaaakkk!2021-08-2217 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVideo video aan die muur…vasbyt ons klank wakkel bietjie :)Carien en Stefan gesels sonder my oor videos, cds, dvds en meer!2021-08-1919 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVlieg is nie altyd so lekker nie … vra die likkewaanStoffel, Carien en ek praat oor vlieg, lugrederye en harige stories2021-08-1325 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieCats/Katte, fliek en popcorn/springmieliesKom saam met Stefan, Carien en ek fliek toe!2021-08-1124 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVlooie, Salt Lake en sooibrandNatashe en ek praat oor Alles en natuurlik COVID ook2021-08-0830 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSkool vakansie, poppespel en die afleweringsmanCarien en ek onthou skoolvakansies2021-08-0722 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWoolworths hoender en vlugvoosheidStefan praat met my en Carien vanuit SA en ons gesels vlieg stories2021-08-0623 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKersfees, kardoesies, tradisies en ‘n helikopterStefan en ek praat Kersfees en natuurlik is Boney M daar!2021-08-0424 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieGrendeltyd, New York en nuwe vriendeAdriaan uit New York gesels lekker saam!2021-07-3122 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieHoeveel skilderye het Winston Churchill geverf? Wenners, wenners wil ons wees!Kom speel Trivial Pursuit saam met my, Carien en Stefan2021-07-2823 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWeer, weerlig en veranderingCarien en Stoffel laat mens baie nadink in hierdie episode2021-07-2522 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemiePiesang piesang paw paw … hoe vinnig kan jy hardloop?Carien, Stefan en ek onthou skoolsport …..2021-07-2121 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieStokperdjies - beslis nie stryk of huisskoonmaak nie!Carien en ek praat stokperdjies!2021-07-1720 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDie orrel kom uit die hel en ouderling pilletjiesKerk herinneringe is ons lekker gesels onderwerp tussen Stefan, Carien en ek2021-07-1423 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieIs ons big in Japan? Alexander die Grote, Jack, Tilly, troeteldiere, skoolkoor, drama met pampoenNatashe, Carien en ek praat oor ons troeteldiere en baie meer!2021-07-1125 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieBeen verwarmers, gras sny met kopbande, groot skouers, permanente hare en stywe beldeMarelise en ek dink aan al die modes wat ons kan onthou!2021-07-1024 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieEet jou lewer voor jy gaan swemStoffel, Carien en ek praat Afrika invloede op kos en goeie maniere2021-07-1022 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieLied oor Niemandsland, deur Jan Rabie, gelees deur CarienSo hartseer en tog so mooi2021-07-1011 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieOp soek na ‘n halwe sprokie, deur Willem de Vries, gelees deur CarienOor bure, drome en vrae2021-07-1007 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKaalvoettyd deur Ilse van Staden, gelees deur Annemie‘n Pragtige storie oor die Waterberge2021-07-1008 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieLuister na Papier paniek… Marita vd Vyver, gelees deur Stefan‘n Lekker luister!2021-07-1015 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieJy mag nie Knightrider kyk voor jy jou eiervrug opgeeet het nie!Stefan, Carien en my interessante eet stories2021-07-0828 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKameeldoringbome met diep wortels, stokvel en pragtige AfrikaStoffel, Carien en ek Raak nostalgies2021-07-0224 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSpeel saam Monopolie!Stefan werk die Casino en onverwagte dinge gebeur!2021-06-3021 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieOns lees Sarie, Huisgenoot, Hoekie vir Eensames en foto verhale!Carien en ek Blaai lekker Deur tydskrifte Deur die Jare!2021-06-2923 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieBlokkiesraaisel kompetisieStefan, ek en Carien kompeteer om die blokkiesraaisel kroon te wen!2021-06-2322 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVerjaarsdae, snork, legends, bands en perde asook die HuisgenootNatashe en ek praat voor alles van musiek tot die Huisgenoot en natuurlik resepte ook2021-06-1923 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieGoeie maniere, Boks met ‘n D, Freddi snork, Oom, Tannie en parkeringStoffel, Carien en ek giggel oor goeie maniere2021-06-1824 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSkooldae, Miles van Amerika, pakslae en LaurikaOns onthou onnies, stout wees en skooltyd, Carien, Stefan (aka Wolraad) en ek2021-06-1625 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSewe mere, silver strooitjies en laat nag trou in ArgentinieOns gesels weer met Hendrik en leer baie interessante dinge en toe ons Kyk is ons tyd te gou Om!2021-06-1430 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieChocolate logs, vissies en nut puffs…Ons gunsteling sweets!2021-06-0923 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKaap, Jeffrey’s Baai, Perdebye en Kersfees in die stoorStoffel, Carien en ek praat vakansie deel twee en sommer baie ander dinge ook2021-06-0725 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieNadia se ark is nog nie in Kansas nieNadia vertel ons van China, troeteldiere en dinge wat mens Dalk nie van weet nie!2021-06-0625 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemiePlaneet van die ape asook vinnig is die Vader en Moeder van StadigCarien en ek gesels oor interessante nuusbrokkies en breuk ons werksdag ‘n bietjie op.2021-06-0319 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieStefan verander in Wolraad Woltemade na ‘n liewe lawwe lollery…Carien en ek is skoon stom oor die mooi gediggie waarmee Stefan begin en toe kom Wolraad2021-06-0224 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemiePerm hare, veldskool en skooldaeMarelise en ek praat oor dinge wat ons laat giggel!2021-05-2919 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWillem, Egoli, Smart, en meerOnthou julle …. Akte urls en aktrieses…Carien en Stefan laat ons lekker terugdink…2021-05-2622 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKan mens iemand vang in ‘n wip met ‘n braaibroodjie? Natashe?Ons raak lekker honger en dink terug!2021-05-2329 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWarmbad, kaalvoete en te min tyd!Ons praat oor kindertyd se vakansie hou - Warmbad, Wildtuin, Naboomspruit … maar gaan deel 2 maak want ons mis die Kaap en en en!2021-05-2121 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieMilkybar met klapper, volksliedjies en die teelaardeOns praat vanaand oor ou volksliedjies en die tyd vlieg vinnig verby - Carien, Stefan en ek gesels heerlik2021-05-1922 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieMatjiesfontein, Pelgrimsrus en die Groot GatWatter plekke praat ek van en wat ‘n mooi Koos Kombuis song ontdek ek!2021-05-1816 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemiePienk perde trou jonkers toonnaels - bygelowe en boererate deel 2Carien en Stefan Gee nog raad en deel bygelowe2021-05-1811 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieBoererate, beddens en bygeloweMoenie boererate voor aandete bestudeer nie en ek is seker hulle is gedeeltelik verantwoordelik vir bygelowe … dink ek maar….2021-05-1716 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVinnige karre, rugby en stadige krieketOns gesels sommer oor dit en dat, Carien en ek2021-05-1523 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieNadia en die wag voor haar mond in ChinaOns gesels met Nadia in China oor gomtorre en baie meer2021-05-1419 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieBly kalm en vloek saggiesIdiome en gesegdes met Carien en Stefan2021-05-1222 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieHuishoudkunde, groenkaarte en ses blikkies CokeVandag gesels ek met Natashe oor hoe sy in Amerika opgeland het!2021-05-0825 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieMoenie aan jou knee vat nie!Carien, Stoffel en ek praat oor wesens van die buitenste ruimte...inderdaad!2021-05-0722 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieLekker is enigiets wat goed is vir jou behalwe vir jou ...‘n Heerlike gesprek met Hendrik in Argentinië en sy Afrikaans is so baie beter as myne!2021-05-0624 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieJames Bond, Ingrid Jonker en KitKatsStefan, Carien en ek gesels oor die Britse invloed op ons.2021-05-0521 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieTafelberg op die seebodem en walvisse in vlakwaterStoffel, Carien en ek praat ‘n bietjie evolusie en benodig ‘n gin tonic na die tyd2021-04-3025 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDit sneeu die naweek in die berge en jou nering asook bitcoinCarien, Stefan en ek gesels oor watter werk ons sou wou doen as ons kon kies, speel en droom2021-04-2821 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSonskyn kan alles beter maakCarien en ek praat oor hoe om positief the Bly - selfs tydens COVID2021-04-2421 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieRamkat, Griet, Deon en koorsVanaand gesels ons lekker oor Boeke en Stefan se keuses is top! Dit laat Carien se post COVID vaccine koors Sommer verdwyn!2021-04-2124 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieRed die piesangs en strek jou bene!Natashe en ek hou nie van huis skoonmaak nie - maar dis amper so goed soos Pilates ... wel solank jy die stofsuier met albei arms gebruik...2021-04-1824 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieAvonture in Rusland, Athene en die haarkapperOns praat oor wat avonture is!2021-04-1618 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKatelknapies en koeksistersOns kuier oor Kook en Geniet en nooi elkeen twee gaste vir aandete - wel soortvan....2021-04-1323 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieStoffel en Mags, luister julle?Carien wens gelukkige verjaarsdag en vertel van Mags2021-04-1305 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVan Oumas en OupasCarien en ek besef hoe graag ons weer met oumas en oupas sou wou kuier as grootmense2021-04-0920 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieKonings, Knersers en die swaaiende hoepelStefan en ek gesels oor tv programme en eindig met frikadelle2021-04-0721 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSharon sit in die hoekie en Mark eet BrowniesVan Singapoer na Ouma en Oupa oppie stoep!2021-04-0425 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieBraai Braai Raai RaaiLekker lus word met Marelise2021-04-0317 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieIs jy honger?Adda en ek praat: kos!2021-04-0319 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieJan Van Riebeeck en slap tjipsMy ma en ek onthou plekke en reuke2021-04-0317 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieEwigege gebergtes en vrot uiertjieStefan, Carien en ek speel speletjies!2021-03-3117 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWaar is Stefan?Ons wag ... vier minute se luister2021-03-3104 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieOuma se beskuit en kerk bazaar pannekoekCarien en ek raak saam lekker honger!2021-03-2819 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVan ossewaens na iPhones gesels ek en my ma!Nagmaal in Heidelberg, pink suigsweeties en ‘n borstrok.2021-03-2725 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWeghol perde en gekookte eiersCarien, Stoffel en ek kuier tussen Amerika en England en klets dat die spoeg spat!2021-03-2619 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWaar is Mark, Sharon?Dekades van vriendskap meen al is ons duisende myle van mekaar, verander niks!2021-03-2422 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieDie trein na Pretoria en ander liedjiesStefan en ek praat oor liedjies en genadiglik sing ons nie te veel nie!2021-03-2419 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVandag, gister en moreWat ek sover geleer het van die eerste paar potgooi kuier! En ‘n bietjie musiek van Paul Soetwater.2021-03-2404 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieMy stoute MaEk gesels met my ma oor lopende yskaste, suurlemoen tert en bananas!2021-03-2116 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVan Hollands en AfrikaansWarren en ek praat met mekaar in twee tale - so naby en tog so ver van mekaar!2021-03-1711 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieGrieselgeeste, Antjie Somers en die NonCarien en maak mekaar bang!2021-03-1718 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieVan Spoeg en WolweLekker kuier oor nuwe Afrikaanse musiek en meer2021-03-1518 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieNuwe Afrikaanse woorde!Marelise en ek klets heerlik terwyl sy my nuwe woorde leer!2021-03-1119 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSkrik, valhelm en ‘n toorbosStefan en ek klets lekker oor die mooi taal en toekoms2021-03-1018 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieSporadiese AngeliereRenette en ek praat oor die warm gevoel wat Afrikaans jou kan gee, musiek wat jou laat huil en hoop!2021-03-1016 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWorstel met woorde saam met CarienCarien en ek praat oor mooi woorde, ironie en geheue stokkies2021-03-1022 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieWat is Afrikaans Vandag - waaroor gaan dit?Afrikaans Vandag, hoekom die potgooi, waaroor gaan ons praat en met wie gaan ons kuier?2021-03-1005 min