podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Antipas Gemeente
Shows
Antipas Pretoria
Openbaring: 11. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Laodisea
Openbaring 3:14-22 Franz Greffrath
2023-08-06
41 min
Antipas Pretoria
Openbaring: 10. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Filadelfia
Openbaring 3:7-13 Franz Greffrath
2023-07-30
42 min
Antipas Pretoria
Openbaring: 9. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Sardis
TEKS: Openbaring 3:1-6 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Sardis - ‘n Gemaksugtige Geloofsgemeenskap wat Weggesink het in Dooie Formalisme. Christus se BEVEL (v.1) Christus se BESKULDIGING (v.2-3) Christus se BEMOEDIGING (v.4) Christus se BELOFTE (v.5-6) Franz Greffrath
2023-07-23
41 min
Antipas Pretoria
Openbaring: 8. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Tiatira
TEKS: Op.2:18-29 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Tiatira Franz Greffrath
2023-06-25
45 min
Antipas Pretoria
Openbaring: 7. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Pergamum
TEKS: Op.2:12-17 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Pergamum Franz Greffrath
2023-06-18
36 min
Antipas Pretoria
Openbaring: 6. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Smirna
TEKS: Op.2:8-11 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Smirna Die Bevel Die Bemoediging Die Belofte Franz Greffrath
2023-06-04
38 min
Antipas Pretoria
Openbaring: 5. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Efese
TEKS: Op.2:1-7 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Efese Die Bevel Die Bemoediging Die Bestraffing Die Belofte Franz Greffrath
2023-05-21
41 min
Antipas Pretoria
Lof aan die Here vir Sy Troue Liefde
Psalm 103 Franz Greffrath Preekraamwerk: As jy louwarm is en nie gemotiveerd is vir aanbidding nie: MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “JOU” – die Gelowige MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “ONS” – die Gemeente
2023-01-08
34 min
Antipas Pretoria
Die Here se Groot Opdrag aan Antipas en Franz Greffrath se Inhuldiging
Matteus 28:16-20 Franz Greffrath
2022-09-04
1h 16
Antipas Pretoria
God het Gespreek - Deel 1 (Met gemeente toewyding en nagmaal)
Hebreërs 1:1-4 Nico van der Walt
2022-02-06
1h 07
Antipas Pretoria
Kerssang 19 Des 2021
Die gemeente se samesang tydens die diens van 19 Desember 2021
2021-12-19
14 min
Antipas Pretoria
God se Hoogste Openbaring Deel 1
Johannes 1:1-14 Nico van der Walt Geskrewe preek: http://www.imagodei.co.za/langer-studies/292-022-joh-1-14-god-se-hoogste-openbaring-1
2020-12-13
51 min
Antipas Pretoria
God - Regter en Advokaat
Sagaria 3:1-10 Jacobus de Koning
2020-12-06
45 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 14. Die kerk: 'n Unieke alternatiewe gemeenskap
Handelinge 8:4-40 Jacobus de Koning
2020-11-29
49 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 13. Die dood van Sefanus: 'n Gebeurtenis met ingrypende implikasies
Handelinge 7:54 - 8:4 Jacobus de Koning
2020-11-22
29 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 12. Stefanus se toespraak, 'n katapult vir 'n nuwe lewe!
Handelinge 7:1-60 Jacobus de Koning
2020-11-15
28 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 11. Hoe hanteer die kerk aanvalle en wat kan ons daaruit leer?
Handelinge 6 Jacobus de Koning
2020-11-08
27 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 10. Die kerk se verrassende reaksie op vervolging
Handelinge 5:12-42 Jacobus de Koning
2020-11-01
35 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 9. 'n Skrikwekkende waarskuwing aan gemeentes
Handelinge 4:32 - 5:16 Jacobus de Koning
2020-10-25
22 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 8. Struikelblokke in die nuwe bedeling: Die noodsaak van gebed!
Handelinge 4:23-31 Jacobus de Koning
2020-10-18
32 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 7. Die omvattende herstel wat Jesus bring
Handelinge 3:1 - 4:22 Jacobus de Koning
2020-10-11
26 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 6. Wat gebeur in en deur die gemeente as lewende liggaam van Christus?
Handelinge 2:42-47 Jacobus de Koning
2020-10-04
28 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 5. Die kerk se getuienis in die laaste dae
Handelinge 2:14-41 Jacobus de Koning
2020-09-27
35 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 4. Die bedeling van die Heilige Gees het aangebreek met 3 sigbare tekens
Handelinge 2:1-13 Jacobus de Koning
2020-09-20
24 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 3. Glo jy die opgestane Jesus, wat Sy doelwitte kan bereik, is in ons midde? Bid dan!
Handelinge 1:9-26 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-09-13
32 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 2. Die belofte van Handelinge 1:8 en jy
Handelinge 1:2-8 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-09-06
26 min
Antipas Pretoria
Handelinge: 1. Inleiding tot Handelinge
Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-08-30
23 min
Antipas Pretoria
Lukas: 43. Sien jy al die opgestane Jesus, of staan jy nog ver weg?
Lukas 23:50 - 24-52 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-08-23
23 min
Antipas Pretoria
Lukas: 43. Van Getsémané tot Golgota: 13 Kontraste wat jy moet bedink
Lukas 22:24 - 23:49 Jakobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-08-16
30 min
Antipas Pretoria
Lukas: 41. Tafelgemeenskap met Jesus
Lukas 22:7-21 Jakobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-08-09
22 min
Antipas Pretoria
Lukas: 40. Besef jy al dat jy 'n huurboer is, nie die Eienaar van die wingerd nie?
Lukas 20:9-18 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-08-02
25 min
Antipas Pretoria
Lukas: 39. Sien jy al Jesus as die Koning met gesag en die Koning wat huil?
Lukas 19:29 - 20:8 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-07-26
23 min
Antipas Pretoria
Lukas: 38. Daar is sin in die lewe! Ook nou in die Covid-19 tyd!
Lukas 19:11-27 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-07-19
26 min
Antipas Pretoria
Lukas: 37. Die ryk jong man en die onmoontlike moontlikheid
Lukas 18:15-30 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-07-12
26 min
Antipas Pretoria
Lukas: 36. Fariseër of Tollenaar: Soos wie is jy werklik?
Lukas 18:9-14 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-07-05
22 min
Antipas Pretoria
Lukas: 35. Laat U Koninkryk kom...
Lukas 17:20 - 18:8 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-06-28
26 min
Antipas Pretoria
Lukas: 34. Hoe moet die Christen optree as hy/sy 'n onverdienstelike dienskneg is?
Lukas 17:1-19 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-06-21
26 min
Antipas Pretoria
Waarom bestaan die kerk?
Romeine 15:1-7 1 Petrus 4:10-12 Jacobus de Koning NB: Slegs die oudio is beskikbaar
2020-06-14
24 min
Antipas Pretoria
Lukas: 33. Die ryk man, Lasarus en jy...
Lukas 16:19-32 Jacobus de Koning NB: Net die oudio is beskikbaar
2020-06-07
24 min
Antipas Pretoria
Lukas: 32. Die oudste seun, ek en jy
Lukas 15:25-32 Jacobus de Koning NB: Net die oudio is beskikbaar
2020-05-31
22 min
Antipas Pretoria
Lukas: 31. Die Vader soek jou as seun in Sy huis
Lukas 15:1-32 Jacobus de Koning
2020-05-24
28 min
Antipas Pretoria
Lukas: 30: Is die wat gered word min?
Lukas 13:22-35 Jacobus de Koning
2020-05-17
35 min
Antipas Pretoria
Lukas: 29. Is jy gereed vir as Hy kom?
Lukas 12:35-48 Jacobus de Koning
2020-05-10
30 min
Antipas Pretoria
Lukas: 28. Om God te vrees en nie te vrees: Jesus se terapie vir beangste Christene (Deel 3)
Lukas 12:22-34 Jacobus de Koning
2020-05-03
29 min
Antipas Pretoria
Lukas: 27. Om God te vrees en nie te vrees: Jesus se terapie vir beangste Christene (Deel 2)
Lukas 12:13-21 Jacobus de Koning
2020-04-26
26 min
Antipas Pretoria
Lukas: 26. Om God te vrees en nie te vrees: Jesus se terapie vir beangste Christene (Deel 1)
Lukas 12:1-12 Jacobus de Koning
2020-04-19
32 min
Antipas Pretoria
Paas Sondag: Jesus Leef… Glo jy dit?
Johannes 20:1-31 Jacobus de Koning
2020-04-12
33 min
Antipas Pretoria
Goeie Vrydag?
Markus 15:33-39 Jacobus de Koning
2020-04-10
22 min
Antipas Pretoria
Psalm 77
Ps 77 Jacobus de Koning
2020-04-05
23 min
Antipas Pretoria
Gaan Alles Goed Uitwerk? Rom 8:28
Rom 8:28 - 30
2020-03-29
23 min
Antipas Pretoria
Die Here is jou Herder ook in hierdie pandemie
Psalm 23 Jacobus de Koning
2020-03-22
25 min
Antipas Pretoria
Lukas: 25. Hoe lyk jou oog?
Luk 11v27-41 Jacobus de Koning
2020-03-15
34 min
Antipas Pretoria
Lukas: 24. Die heerskappy van God
Luk 11v14-26 Jacobus De Koning
2020-03-09
39 min
Antipas Pretoria
Hoekom moet ek deel wees van 'n gemeente? Hertoewyding 2020
Effesiërs 4 Jacobus de Koning
2020-03-01
38 min
Antipas Pretoria
Lukas: 23. Gebed vir die reis - met vrymoedigheid
Lukas 11v1-13 Jacobus de Koning
2020-02-23
39 min
Antipas Pretoria
Bedienaars in die Koninkryk van God
Lukas 10v38-42 Jacobus De Koning
2020-02-16
33 min
Antipas Pretoria
Lukas: 21. Jesus se Pastorale Wysheid ten opsigte van Naasteliefde
Lukas 10v25-37\ Jacobus de Koning
2020-02-09
36 min
Antipas Pretoria
Lukas: 20. Die Oes is Groot, die Arbeiders Min
Lukas 10:1-24 Jacobus de Koning
2020-02-02
38 min
Antipas Pretoria
Lukas: 19. Het ons al 'n Nuwe Testamentiese / Koninkryks geloof?
Lukas 9v27-62 Jacobus De Koning
2020-01-26
36 min
Antipas Pretoria
Bid of Sterf!
Morné - Geopende Deure Johannes 15 v 7
2020-01-19
35 min
Antipas Pretoria
Het die wêreld Jesus nodig - Die Weg, die Waarheid en die Lewe
Johannes 14v4-6 Jacobus de Koning
2020-01-12
35 min
Antipas Pretoria
Het die wêreld Jesus nodig – Wat Jesus Doen
Kol1v15-21 Jacobus de Koning
2020-01-05
30 min
Antipas Pretoria
Het die wêreld Jesus nodig – Jesus bereik God se doel: Vir ons, in ons en met ons
Kol 1v15-21 Jacobus de Koning
2019-12-29
24 min
Antipas Pretoria
Kersfees – Die Kosmiese Konflik
Openbaring 12v1-18Jacobus de Koning
2019-12-25
31 min
Antipas Pretoria
Het die wêreld Jesus nodig? – Jesus: God se Skeppingsdoel
Kol 1v15-20 Jacobus de Koning
2019-12-22
21 min
Antipas Pretoria
Het die wêreld Jesus nodig - Watter Jesus?
Kol1v15-21 Jacobus de Koning
2019-12-15
27 min
Antipas Pretoria
Wat jy moet weet van Jesus aan die einde van 2019
Lukas en Opb 1 Jacobus de Koning
2019-12-08
38 min
Antipas Pretoria
Lukas: 18. Verheerliking van Jesus en die kruis
Luk 9v27-43 Jacobus de Koning
2019-12-01
25 min
Antipas Pretoria
Lukas: 17. Wat beteken dit om Kerk te wees in God se oë
Luk 9v1-27 Jacobus de Koning
2019-11-24
40 min
Antipas Pretoria
Lukas: 16. Watter tipe geloof soek God
Luk 8v40-56 Jacobus de Koning
2019-11-17
29 min
Antipas Pretoria
Lukas: 15. Jesus is in beheer
Luk 8v26-39 Jacobus de Koning
2019-11-10
26 min
Antipas Pretoria
Lukas: 14. Sien en hoor Jesus in die storm
Luk 8v16-25 Jacobus de Koning
2019-11-03
28 min
Antipas Pretoria
Lukas: 13 Hoe groei die Koninkryk van God?
Luk 8v1-15 Jacobus de Koning
2019-10-27
31 min
Antipas Pretoria
Lukas: 12. Reddende Geloof
Luk 7v36-50 Jacobus de Koning
2019-10-20
31 min
Antipas Pretoria
Getuienis Aand 13 Oct 2019
Verskeie
2019-10-13
1h 19
Antipas Pretoria
Lukas: 11. Wat maak jou groot voor God?
Luk 7:18-35 Jacobus de Koning
2019-10-06
27 min
Antipas Pretoria
Lukas: 10. Wat sou Jesus doen?
Luk 7:1-17 Jacobus de Koning
2019-09-29
52 min
Antipas Pretoria
Lukas: 9. Hoe moet 'n verloste lewe in hierdie wêreld
Luk 6:27-49 Jacobus de Koning
2019-09-22
32 min
Antipas Pretoria
Lukas: 8. Hoe lyk die lewe van 'n verloste in hierdie wêreld
Luk 6:12-26 Jacobus de Koning
2019-09-15
34 min
Antipas Pretoria
Lukas: 7. Die Koninkryk van God as die nuwe wyn
Luk 5:12-6:11 Jacobus de Koning
2019-09-08
42 min
Antipas Pretoria
Lukas: 6. Vissers van mense vir Jesus: As deel van die Genadejaar
Luk 5:1-11 Jacobus de Koning
2019-09-01
32 min
Antipas Pretoria
Lukas: 5. Die Genadejaar in aksie
Luk 4:14 - 44 Jacobus de Koning
2019-08-18
43 min
Antipas Pretoria
Lukas: 4. Die pad van die Gees vir Jesus en jou
Luk 3:21-4:14 Jacobus de Koning
2019-08-11
38 min
Antipas Pretoria
Lukas: 3. Jesus, die verrassende Koning
Luk 2:1 - 3:20 Jacobus de Koning
2019-08-04
41 min
Antipas Pretoria
Soli Deo Gloria - gedenkdiens JS van der Merwe jnr
1 Pet 1:3-9 Jacobus de Koning
2019-07-28
26 min
Antipas Pretoria
Lukas: 2. God se verhaal dring die verhaal van mense binne
Luk 1:5-80 Jacobus de Koning
2019-07-21
46 min
Antipas Pretoria
Lukas: 1. Inleiding tot Lukas
Luk 1:1-4 Jacobus de Koning
2019-07-20
45 min
Antipas Pretoria
Wat dit beteken om God te ken
Joh 17:3 Nico van der Walt
2019-07-14
49 min
Antipas Pretoria
Die Bergpredikasie - 'n boodskap van genade. Salig is die wat treur en die sagmoediges
Izak van der Walt
2019-07-07
44 min
Antipas Pretoria
God red en Hy alleen
Gal 1v6-10; 5v2-6 Nico van der Walt
2019-06-30
59 min
Antipas Pretoria
Die Bergpredikasie - 'n boodskap van genade
Mat 5v1-12 Izak van der Walt
2019-06-23
46 min
Antipas Pretoria
Waarom moet ek deel wees van 'n gemeente
Eks 12 en 1 Pet 1:17-21 Jacobus de Koning
2018-03-04
46 min
Antipas Pretoria
Hertoewyding. Waarom moet ek aan 'n gemeente behoort?
2016-02-28
54 min
Antipas Pretoria
Markus: 6. Wat kan ons verwag in ons Gemeente?
2015-08-30
46 min
Antipas Pretoria
Kersfees, die draak en Antipas
2014-11-30
45 min
Antipas Pretoria
Hertoewyding - geen opsionele vir 'n gemeente
2013-03-10
47 min
Antipas Pretoria
Effesiërs: 17. Word die Heilige Gees hartseer gemaak in Antipas?
2013-01-13
43 min
Antipas Pretoria
Antipas se visie en misie
2012-06-10
1h 04
Antipas Pretoria
Hoe Stuur 'n gemeente 'n sendeling
2011-08-21
1h 01
Antipas Pretoria
3. As 'n gemeente bid
2011-01-23
39 min