Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Anton Meijer

Shows

Keihard Klassiek: De MixKeihard Klassiek: De MixKlote algoritmeTony Ann - Capricorn "The Ambitious" Grigoryan Brothers - Love Token Anton Bruckner - Locus isteTenebrae o.l.v. Nigel Short Gabriel Ólafs - Noktúrna - Variation Fernando Velázquez - Invisible ; "Fuimos todos y todas" Florence Price - Adoration (Arr.)Gerbrich Meijer [klarinet] & Felix Quartet Valentin Silvestrov - Stukken voor viool en piano (3), 2005 - nr.1, "Lullaby"Daniel Rowland [viool] & Borys Fedorov [piano] Thom Robson - Dwarf Story ; "I Am Who I Am" ...2025-01-0958 minMeijer en van AmelsvoortMeijer en van AmelsvoortDe oorlog en de Efteling - over Anton PieckIn deze aflevering bespreken we Anton Pieck en drinken we een jenever, dat bleek een prima combi! Volg ons ook op insta: @meijerenvanamelsvoort2024-12-1047 minZakendoen | BNRZakendoen | BNRNienke Meijer (Nationaal Burgerberaad Klimaat) over de invloed van burgers op de klimaatplannen van de overheidHet Nationaal Burgerberaad klimaat bestaat uit 175 burgers die volgend jaar aan de slag gaan met het urgente vraagstuk: klimaatverandering. Kan zo’n burgerberaad echt een representatieve afspiegeling van de samenleving vormen? En: hoe zorgt het burgerberaad ervoor dat dit initiatief daadwerkelijk invloed heeft op het klimaatbeleid van het huidige kabinet? Nienke Meijer, voorzitter van het Nationaal Burgerberaad Klimaat is te gast in BNR Zakendoen. Macro met Mujagić  Elke dag een intrigerende gedachtewisseling over de stand van de macro-economie. Op maandag en vrijdag gaat presentator Thomas van Zijl in gesprek met econoom Arnoud Boot, de rest van...2024-12-051h 55Net nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Poppemeester Panyaza se presidensiële ambisie | Ep. 18In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en gas-aanbieder Anton Meijer oor Panyaza Lesufi se hede, verlede en al sy toekomstige ambisies. Lesufi is soos ʼn poppemeester wat sy lang vingers oral indruk waar mag dalk te vind is. Agter die skerms sal hy egter nie bly nie, want sy politieke toekoms is veel te blink in die ANC. ‘Net nog enetjie’ | Poppemeester Panyaza se presidensiële ambisie | Ep. 182024-10-1641 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Poppemeester Panyaza se presidensiële ambisie | Ep. 18In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en gas-aanbieder Anton Meijer oor Panyaza Lesufi se hede, verlede en al sy toekomstige ambisies. Lesufi is soos ʼn poppemeester wat sy lang vingers oral indruk waar mag dalk te vind is. Agter die skerms sal hy egter nie bly nie, want sy politieke toekoms is veel te blink in die ANC.2024-10-1642 minMaratonlabbetMaratonlabbet184. Utmanarna till SM-guld på 24-timmars och 100kmI det etthundraåttiofjärde avsnittet av ”Maratonlabbet - en podcast om löpning” pratar vi med Christian Malmström och Anton Gustafsson som båda utmanar om SM-guld och svenskt rekord under Växjö Ultrafest kommande helg. Christian ska springa 24-timmars och siktar på att komma väldigt långt, ambitionen är att få med sig både guld och svenskt rekord hem till Karlskrona. Senast han sprang SM kom han tvåa efter Erik 2022 på knappt 26,2 mil. Nu är han i ännu bättre form och berättar om sitt träningsupplägg som är inspirerat av den norska modellen. 2024-04-232h 03Feite WenFeite WenMôre Môre - Tel ons regering reg? Suid Afrika verloor miljarde rande aan potensieele uitvoere, en die regering besef dit. Sensus 2022. Baie vrae oor die volkstelling. Staar ons ’n brandstofkrisis in die gesig? 2023-10-1208 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Oor Hamas se aanval op Israel... Die ANC het net een setting- Die ANC kan net op een manier reageer, selfs al word burgerlikes in Israel doodgeskiet deur Hamas - Die Suid Afrikaanse regering weet nie hoe ’n oplossing lyk nie, selfs al word dit op ’n skinkbord aangebied.2023-10-0908 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die ANC los steeds probleme op met naamsveranderinge Die ANC stoomroller voort met die BELA-wetgewing William Nicol is nou Winnie Mandela rylaan ActionSA in Tshwane vergader met SAMWU oor die voortslepende staking 2023-09-2708 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Busisiwe Mkhwebane uiteindelik uitgeskop.SASSA kry nog 'n afhanklike by. President Cyril Ramaphosa is 5 jaar later steeds besig om planne te maak oor ’n kleiner kabinet. Die polisie is lui.2023-09-1308 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Nog 'n BTW verhoging ons voorland? Die regering se geld is op... Die regering se geld is op, en hy soek ekstra geld om steeds sy R350 toelaag te betaal wat sedert Covid-19 aan werkloses betaal word. 'n Verhoging in BTW is glo een van die maniere om die ekstra geld te verhaal... Paul Mashatile belowe weer dat beurtkrag teen volgende jaar iets van die verlede sal wees. Die ANC wil nie meer saam met die EFF werk in die Johannesburg metro nie, en sal dalk die DA se mosie steun dat die metroraad ontbind moet word. Is ons rerig geboelie om duur Covid-19 kontrakte te aanvaar? 2023-09-1109 minFeite WenFeite WenMôre Môre - In hoe groot finansieële moeilikheid is die SAUK? Die departement van Openbare Werke spring ewe skielik oor na aksie, om 1,200 gekaapte geboue terug te kry. Die SAUK kan nie met 37 miljoen rand vorendag kom om die uitsaairegte te kry by Multichoice vir die Rugby Wêreldbeker nie. Wat gaan aan in die Tshwane metro? 2023-09-0508 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Moet die doodstraf terug gebring word? 64 Mense dood in brand in Johannesburgse middestad ActionSA sê nee vir sy leier Herman Mashaba se voorstel dat die doodstraf terug gebring moet word Ace Magashule stig sy eie party. 2023-08-3109 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Het die ANC by ZANU-PF gaan afskryf, oor hoe om 'n verkiesing te steel? Die Suid Afrikaanse regering loof die Zimbabwiese regering vir 'n goed georganiseerde verkiesing. Hy sê egter niks oor die waarnemers wat gesê het die verkiesing was nie vry en regverdig nie. Die Gauteng departement van gesonheid hou vandag 'n chirurgiese marathon dag, om die agterstand met operasies in die provinsie op te los. Is dit slim? 2023-08-2909 minFeite WenFeite WenMôre Môre - China se geskenke, Gwede se Damaskus oomblik, en Pretoria se asblikke Suid Afrika kry geskenke van China, om ons kragkrisis op te los. Maar niks in die lewe is verniet nie… Gwede Mantashe beleef ’n Damaskus oomblik, en sê die Suid Afrikaanse samelewing moet minder afhanklik raak van die regering… Afriforum wil inwoners van Pretoria minder afhanklik maak van die regering. 2023-08-2311 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Nee Cyril, minderhede het die politiek agtergelaat. Pres. Cyril Ramaphosa sê wit, bruin en Indiër Suid Afrikaners voel agtergelaat en nie deel van die politieke besluitneming in die land nie. Het die politiek die minderheidsgroepe agtergelaat, of het die minderheidsgroepe die politiek agtergelaat? Die Nasionale Vervolings Gesag wil nie vir Jaco Swart laat uitlewer nie, want "dis baie papierwerk" 2023-08-2106 minFeite WenFeite WenMôre Môre - SAMWU staak nie, SAMWU saboteur. En al die bewyse is daar. Daar is nou klinklare bewyse dat SAMWU lede hulle skuldig maak aan sameswering om te saboteur, sameswering om mense te ontvoer (die burgemeester se vrou!) en sameswering om mense leed aan te doen wat wil werk. Veelparty Handves vir Suid Afrika bereik 'n ooreenkoms. 2023-08-1808 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Veelparty Handves vir Suid Afrika... Oninspirerend, of 'n werkbare alternatief?Die Moonshot pakt sal voortaan bekend staan as die Veelparty Handves vir Suid Afrika. 'n Naam wat nie juis veel opgewondenheid wek nie. Hul prioriteite lyk ook nie juis anders as dit wat reeds aan kiesers belowe word nie. SAMWU sê daar is geld om Tshwane metro werkers se salarisse te betaal. Die stad het glo R1,9 miljard ontvang van die Nasionale Tessourie, maar kan daardie geld sommer net vir salarisse gebruik word? 2023-08-1709 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Is 'n ANC-DA koalisie dalk 'n nodige euwel in 2024? ActionSA en die Patriotic Alliance het die DA gevra om 'n formele onderneming te onderteken dat hy nie saam met die ANC sal werk na afloop van volgende jaar se verkiesing nie. Hoekom is dit so moeilik vir die DA om daardie deur toe te maak? Magsmisbruik is dalk eersdaags 'n strafregtelike misdaad. So sê president Cyril Ramaphosa, wat homself ook maar gereeld skuldig maak aan magsmisbruik. 2023-08-1509 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die "goeie" ANC sal altyd die "slegte" ANC bo reg en geregtigheid plaas. Oudpresident Jacob Zuma se vrylating is net weereens 'n bewys dat selfs die "goeie" ANC enige iets sal doen vir die "slegte" ANC, en dat reg en geregtigheid in die proses in die hek sal duik. Die laags betaalde Tshwane metro werker verdien eintlik baie meer as die gemiddelde werker in Gauteng. 2023-08-1407 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 'n Wettelose regering kweek 'n wettelose samelewing. Die Wes-Kaapse regering en die Tshwane-metro moet geloof word vir hulle pogings om wet en orde te herstel en te handhaaf, te midde van onwettige stakings deur die taxivereniging SANTACO, en die vakbond SAMWU. Tersiêre verval is hier. UNISA moontlik onder administrasie geplaas. Die EFF wil nie die die onderneming gee dat hy nie wit mense sal doodmaak nie. 2023-08-0809 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die ruggraatlose president swyg oor "Kill the Boer" President Cyril Ramaphosa wil hom nie uitlaat oor die sing van die opruiende, haatlike "Kill the Boer" lied nie, glo omdat daar nog 'n hofsaak hangende is oor die sing van die lied. Dis 'n lafaardige cop-out van die president! Wetteloosheid en wanorde in Suid Afrika vier hoogty. Wanneer daar opgetree word teen die wetteloses, soos die geval in Kaapstad met die tax-staking, word diegene wat wet en orde wil handhaaf gekritiseer. SAMWU voel ook hy kan die Tshwane metro gyselaar hou deur werkers te intimideer en te dreig. 2023-08-0409 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Hoofregter Raymond Zondo is reg oor staatskaping, en daarvoor word hy nou oor die kole gehaal- Hoofregter Raymond Zondo sê indien iemand weer die staat wil kaap, sal hulle slaag, want die parlement sal nie daartoe in staat wees om hulle te stop nie omdat “niks nog verander het, sedert hy sy aanbevelings gemaak het oor staatskaping nie”. - Eskom hoë Karen Pillay geskors2023-06-2308 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 'n 7% Verhoging vir Eskom werkers. Verdien hulle dit? Die ANC wil nie sy kaderontplooiingsdokumente oorhandig nie. Eskom werkers kry ’n 7% salarisverhoging vir die volgende 3 jaar. 2023-06-2209 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Ramaphosa en kie ly aan 'n grootheidswaan. Suid Afrika se monumentale boggerop in Oekraine en Rusland… Vir Ramaphosa is daar niks wat nie ’n taakspan waardig is nie. 2023-06-1909 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Jou gesondheid nou 'n ANC geleentheidDie Nasionale Gesondheids Versekering kom vir jou. Die wetgewing is gister in die parlement goedgekeur. Is dit tyd vir ’n paralelle staat?2023-06-1408 minFeite WenFeite WenMôre Môre - AGOA, AGOA, GONE! Amerikaanse kongreslede vra dat Suid Afrika gestraf word oor ons verhouding met Rusland Die kragminister verander weer sy deuntjie oor die einde van beurtkrag 2023-06-1309 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Welkom in die Republiek van Wag en Sien Die polisie sê ons moet maar "wag en sien" oor wie vasgetrek gaan word vir hul betrokkkenheid by bedrog en korrupsie by Eskom. China is glo gevra om BRICS aan te bied, maar die regering ontken dit nog 2023-06-1207 minFeite WenFeite WenMôre Môre - SA gooi glo briek oor BRICS Die geluide dat die BRICS beraad geskuif gaan word na China, word nou al harder. Sakelui wil hande vat met die regering om die energiekrisis, logistieke probleme, en misdaad en korrupsie op te los. 2023-06-0807 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Suid Afrika is in 'n Formule Een resies na die bodem gewikkel Die land se knus verhouding met Rusland hou direkte gevolge in, en is nie net ’n filosofiese gesprek oor wêreldmagte en geopolitiese bande nie. Ons is nou 'n moontlike Formule Een resies kwyt, weens die regering se houding jeens Rusland. Die Poskantoor is dood, lank lewe die Poskantoor! 2023-06-0708 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Is sanksies ons voorland? Die Reserwebank waarsku oor die gevolge van moontlike sanksies teen Suid Afrika. Suid Afrika gee diplomatieke immuniteit aan alle bywoners van die Brics beraad 2023-05-3006 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Is Suid Afrika 'n mislukte staat? Fikile Mbalula sê dis ’n oordrywing om te sê Suid Afrika is ’n mislukte staat…  Die Valke hou jou dop, en die polisie luister jou telefoongesprekke af… ’n Xbox om kinders te leer van die vierde industrieële revolusie? Ekurhuleni metro dink dit is ’n blink idee! 2023-05-2409 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Wat presies beteken fase 8 beurtkrag? Fase 8 beurtkrag wink! Nog ’n stappie nader aan Turkse kragskepe Eskom is baie vies vir Andre de Ruyter, en tree teen die spoed van lig op omdat hy moontlik kontrakbreuk gepleeg het. 2023-05-1909 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die regering se dwase, onderdeurdagte raskwotas gaan die ekonomie vernietig! Die privaatsektor moet hom skaar vir splinternuwe raskwotas Die Suid Afrikaanse weermag kuier in Rusland Dis toe nie “to Russia, with love” nie, maar eerder “from Russia, with love” 2023-05-1609 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Cyril Ramaphosa wil nie in 'n hoek gedruk word oor Rusland Oekraïne oorlog nie. President Cyril Ramaphosa probeer vure doodslaan oor die bewerings dat ons wapens aan Rusland verskaf het… Kry ons binnekort dalk kragskepe? Die spesiale direktief wat uitgereik is vir Karpowerships is ’n aanduiding dat die skepe dalk oppad is. Andre de Ruyter skryf ’n boek 2023-05-1509 minFeite WenFeite WenMôre Môre - To Russia, with love! (Suid Afrikaanse wapens) Suid Afrika het glo wapens verskaf aan Rusland, ten spyte van ons standpunt dat ons neutraal staan in die oorlog tussen Oekraïne en Rusland. President Cyril Ramaphosa bou weer lugkastele oor kragverskaffing. 2023-05-1206 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 'n Groot geskarrel om Andre de Ruyter te beswadder ’n Moontlike verligting in die dieselprys, as jy diesel koop vir jou kragopwekker Die polisie systap vrae oor wat hulle gedoen het met die inligting wat Andre de Ruyter aan hulle verskaf het oor bedrog en korrupsie by Eskom. Die EFF en die ANC is bedmaats, maar tog van bed en kas geskei. 2023-05-1009 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die hof droom groot drome oor beurtkrag... Die hoogeregshof in Pretoria het die departement van openbare ondernemings 60 dae gegee om sekeree instellings van beurtkrag vry te stel. Graskop se polisie is ’n spul banggatte. Soldate gaan nou langer by Eskom se kragstasies kamp. 2023-05-0808 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Kenny Kunene vir JHB burgemeester? Die PA rook California Rolls! Die ANC het uiteindelik begin met sy regstappe teen Andre de Ruyter Die PA stel voor dat Kenny Kunene as burgemeester van Johannesburg moet dien. 2023-05-0507 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Gwede Mantashe gee die privaatsektor die skuld vir beurtkrag Gwede Mantashe sê beurtkrag is die privaatsektor se skuld Gupta minister oor die vingers getik Raadslede van Johannesburg is onseker oor wie hulle wil hê as burgemeester. 2023-05-0309 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Johannesburg stem weer vir 'n burgemeester Die Johannesburg metro moet vandag vir 'n nuwe burgemeester stem, na Thapelo Amad verlede week bedank het. Het Panyaza Lesufi 'n misdaadbekampingseenheid bekend gestel, net om BMW's aan te koop? 2023-05-0207 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Dink jy Vladimir Putin steur hom aan Alan Winde se dreigement van inhegtenisneming? Daar hang vrae oor die intelligensie verslag waarop Andre de Ruyter staatgemaak het, toe hy die bewerings gemaak het dat senior politici betrokke is by Eksom bedrog en korrupsie. Wie gaan die nuwe burgemeester van Johannesburg word? Koalisievennote van die DA is ongelukkig met die party se optrede… Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde sê hy sal die Russiese president Vladimir Putin in hegtenis laat neem indien hy sy voete in die provinsie sit. 2023-04-2808 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Gaan Andre de Ruyter vandag sing soos 'n kanarie? Andre de Ruyter verskyn voor Skoor vandag, om te gesels oor die bewerings van bedrog, korrupsie en wanadministrasie by Eskom. Gwede Mantashe hou vol dat beurtkrag voor die einde van die jaar beeindig kan word, as daar gekyk word na noodkragopwekkingsvermoee soos Karpowership Suid Afrika gaan van die Internasionale Strafhof onttrek. Ons gaan nie. Ons gaan weer. Ons gaan nie meer nie. 2023-04-2607 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Johannesburg sit weer sonder 'n burgemeesterThapelo Amad bedank as burgemeester van Johannesburg. Die ANC steun glo Kgosientso Ramokghopa se plan om die kragkrisis die hoof te bied. ’n Miljard rand sodat die koning van die Verenigde Arabiese Emirate vakansie kan hou in Suid Afrika. 2023-04-2509 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Gaan Andre de Ruyter volgende week met die sak patats na vore kom?Andre de Ruyter stem in om voor die parlement te verskyn, oor die bewerings van korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie, sabotasie, gebrek aan gevolgebestuur, kartelle en ander finansiële ongerymdhede by Eskom. Inflasie bly hardnekkig hoog. Markus Jooste mis sy eerste hofverskyning in Duitsland.2023-04-1907 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Hoekom betaal die Tshwane metro nog geld vir 'n onwettige slimmeter kontrak?Die onwettige PEU slimmeter kontrak spook steeds by die Tshwane metro Die nuwe Kieswet is deur president Cyril Ramaphosa onderteken.2023-04-1808 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Dis D-Dag vir die Tshwane metro Die Tshwane metro moet vandag sy aansuiweringsbegroting goedkeur, of hy staar die risiko in die gesig om onder administrasie geplaas te word Bheki Cele uitgetrap oor die polisie niks doen sedert Thabo Bester ontsnap nie Die regering het ons om die bos gelei oor die Guptas se uitlewering 2023-04-1408 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Billike Indiensname wet is... Onbillik! President Cyril Ramaphosa het die wysigingswet op billike indiensneming onderteken, wat die minister van arbeid nou die mag gee om raskwotas in te stel by privaat maatskappye met 50 of meer werknemers. Thabo Bester en sy vriendin terug na Suid Afrika gebring, na hulle na Tanzanië vlug. Fase 6 beurtkrag is terug Tshwane Speaker wil nie hê daar moet 'n mosie van wantroue in hom aangehoor word nie (maar natuurlik!) 2023-04-1308 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die PA besef hy is net die ANC en die EFF se "weekend special" Die PA is kwaad vir die ANC en die EFF omdat hy nie burgemeesterskomiteeposte in Ekurhuleni gekry het nie Die kans dat die Guptas in Suid Afrika vervolg sal word is nul Vandale veroorsaak kragonderbrekings in Pretoria 2023-04-1109 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Kragminister moet nou sy aanstelling verdedigDie minister van elektrisiteit Kgosientso Ramokgopa keer vir sy wickets, na die ramptoestand opgehef is. Dis nog nie eers ’n week na die aankondiging nie, en die DA kry reeds die wind van voor vir sy voorgestelde Moonshot pakt. 2023-04-0606 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die vergete ramptoestand word opgehef- Die ramptoestand oor die kragkrisis word opgehef. - Die nasionale tessourie onttrek die vrywaring wat hy aan Eskom gegee het, vir nou…2023-04-0507 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Suid Afrika hou Eskom en die tessourie met valkoë dop! Eskom en die nasionale tessourie probeer vure doodslaan oor die vrystelling wat Eskom gekry het om nie verslag te doen oor onreelmatige uitgawes nie… Suid Afrika verbaas weer deur Iranse oorlogskepe toe te laat in die Kaapstad hawe Die SAID gee ’n aanduiding van hoeveel geld besighede verloor het weens beurtkrag 2023-04-0408 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die DA mik vir die maan. Gaan hy op 'n tuinhekkie val? Eskom kry kwytskelding van die tessourie om verslag te doen oor onreelmatige en verkwiste uitgawes. Eskom wil 'n dorp in die Vrystaat keer om beurtkrag te verminder. Die DA het die EFF as politieke vyand nommer een verklaar, en wil ’n pakt aangaan met eendersdenkende partye om die ANC en die EFF uit die regering te hou. 2023-04-0307 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Wat het geword van die dreigement om Andre de Ruyter van naamskending aan te kla? Andre de Ruyter is bereid om voor die parlement te getuig. Ramaphosa hou voet by stuk dat die regering binnekort beurtkrag gaan beeindig Oscar Pistorius se paroolaansoek word vandag aangehoor Die DA kies sy leiers die naweek 2023-03-3108 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die ANC is tweegesig jakkalse!Die ANC in die Mangaung-metro wil sy raadslede onderwerp aan leuenverklikkertoetse, na hulle saam met die na hulle saam met die opposisie gestem het om Maryke Davies van die DA te verkies as Speaker. 'n Paar weke gelede het hulle te velde getrek teen "ondemokratiese" leuenverklikkertoetse in die Tshwane-metro. Dis net 'n kwessie van tyd voor daar 'n dokumentêr gemaak gaan word oor Thabo Bester se ontsnapping. Kry ons nog 'n rentekoers verhoging vandag?2023-03-3007 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Habemus Maiorem! Cilliers Brink uiteindelik verkies as burgemeester van die Tshwane metro Die Tshwane metro het uiteindelik ’n burgemeester Is Fase 1-3 beurtkrag te goed om waar te wees? 2023-03-2907 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die Tshwane metro is 'n malhuis! Tshwane metro - dis nie meer ’n sirkus nie, dis ’n malhuis! Die ANC oorweeg dit glo om na wit kiesers te vry om beter in die 2024-verkiesing te vaar, maar kenners het uit die staanspoor hul bedenkinge hieroor. 2023-03-2807 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Rompslomp veroorsaak dat rompslomp in die regering nie opgelos kan word nie Die regering sukkel om rompslomp uit die weg te ruim… Weens rompslomp! Nog ’n spesiale raadsvergadering vandag gehou, die keer om die Tshwane metro se Speaker te verwyder 2023-03-2707 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Suid Afrika is 'bekommerd' oor die lasbrief vir die Russiese president Vladimir Putin Die regering is bekommerd oor die dubbele standaarde van die Internasionale Strafhof Kgosientso Ramokgopa sit sy kragtoer voort. Tshwane metro stem nou eers volgende week vir sy eerste burger 2023-03-2408 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Julius Malema sê hy het die regering aan sy knaters beet Julius Malema beweer hy is in beheer van die land Steeds geen burgemeester vir die Tshwane metro nie Die IMF is nie te optimisties oor Suid Afrika se ekonomiese groei nie 2023-03-2308 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Korrupsie by Eskom? Nee wat, die elektrisiteitsminister sien niks... Kgosientso Ramagkopa sien nie korrupsie by Eskom nie, net tegniese uitdagings. Kry die Tshwane metro vandag uiteindelik ’n nuwe burgemeester? Die EFF se National Shutdown was ’n mislukking. 2023-03-2209 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Die #NationalShutdown is 'n armdruk kompetisie tussen die EFF en die Staat. Die EFF en die Staat is vandag in 'n armdruk kompetisie gewikkel, oor wie die monopolie het om geweld af te dwing Gaan Suid Afrika hierdie keer gehoor gee aan die lasbrief van die Internasionale Strafhof, deur Vladimir Putin in hegtenis te neem, sou hy die BRICS beraad bywoon? Die Tshwane metro het steeds nie 'n burgemeester nie 2023-03-2008 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Kry die Tshwane metro vandag 'n nuwe burgemeester?Die Tshwane metro sal vandag 'n spesiale raadsvergadering hou om 'n nuwe burgemeester te verkies. Die ANC sal ook 'n betoging hou na Tshwane Huis. Die polisie maak ook hul stem dik oor die EFF se beplande National Shutdown2023-03-1707 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 1 Miljoen Rand vir ‘n ActionSA stemActionSA lê klagte teen raadslede wat sy Tshwane metro raadslede probeer omkoop.2023-03-1605 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Hoekom laat ons 'n 10% party toe om die land tot stilstand te dwing? Die nasionale eendagstaking van die EFF begin nou al meer momentum kry. Die Universiteit Stellenbosch het studente se taalregte geskend. Gwede Mantashe is bang vir die media. 2023-03-1507 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Jok Herman Mashaba oor ActionSA se moontlike samewerking met die ANC?Die Tshwane metro se nuwe Speaker is ATM se Mncedi Ndzwanana, na die OVK beslis het dat die DA se 69 raadslede se stemme bedorwe is. Jok Herman Mashaba oor ActionSA se moontlike samewerking met die ANC? Moenie dat die EFF jou 'n rat voor die oë draai met hulle nasionale eendagstaking nie.2023-03-1408 minFeite WenFeite WenMôre Môre - ActionSA raak van sy afvallige raadslede in Tshwane ontslae Die Tshwane metro wil ’n einde bring aan die sirkus, en gaan hopelik vandag ’n nuwe Speaker verkies. ActionSA het intussen ook een van die "verraaiers" in die metro ontslae geraak. Nehawu gaan sy hospitaalstaking van vandag af verskerp 2023-03-1305 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Murunwa Makwarela. 'n Burgemeester of 'n vals profeet.Daar is net een storie vandag... Het die Tshwane metro burgemeester Murunwa Makwarela sy rehabilitasie sertifikaat vervals? Dit wil so voorkom...2023-03-1006 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Nehawu stakers het bloed op hulle handeIn vandag se nuusoorsig: Stakende werkers verbonde aan die vakbond Nehawu tree soos barbare op en probeer om 'n kind, wat in 'n kritieke toestand is, uit 'n ambulans te ruk... en Die Johannesburgse Padagentskap wil jou vervolg as jy hulle slaggate regmaak. Hulle gat man!2023-03-0907 minFeite WenFeite WenMôre Môre - Episode 17 Die Tshwane metro sit nou weer sonder 'n burgemeester, na Murunwa Makwarela gister afgedank is. Beurtkrag gaan nie in 18 maande opgelos word nie 2023-03-0807 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 7 Maart President Cyril Ramaphosa het uiteindelik sy kabinetskommeling aangekondig. Hou maar die gebeure in die Tshwane metro dop... 2023-03-0708 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 6 Maart President Cyril Ramaphosa sal vanaand sy nuwe kabinet aankondig. Die Tshwane metro se nuwe burgemeester is bankrot Phala Phala is weer in die nuus… 2023-03-0607 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 3 Maart Zuma wil ’n grondeis indien vir die hele grondgebied van Suid Afrika Die Tshwane burgemeester ontken dat hy ’n blouligbrigade en ekstra lyfwagte versoek Andre de Ruyter het die nasionale polisiekommisaris ingelig oor bewerings van bedrog en korrupsie by Eskom. Skakel na Zuma se grondeis: https://acrobat.adobe.com/link/track?uri=urn:aaid:scds:US:f1cddaf6-3997-4ab1-aa45-0489e949e06e 2023-03-0307 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 2 Maart Blouligbrigades dalk weer terug in die Tshwane metro… Die buiteland neem kennis van ons probleme en ons eie staatsveiligheid minister stem saam. President Cyril Ramaphosa sloer nog met die kabinetskommeling 2023-03-0208 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 1 Maart Die veelpartykoalisie in die Tshwane metro moet nou sy Judas Iskariotte uitsnuffel President Cyril Ramaphosa het weer gewys watter tipe president hy is; een wat met toe oë deur die lewe loop en nie bewus is dat bedrog en korrupsie onder sy eie neus gepleeg word nie. Die Wes-Kaap wys hoe mens werksgeleenthede moet skep 2023-03-0108 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 28 FebDie ANC sal die 29ste - 31ste Februarie 'n vergadering hou waartydens hy verantwoordelikheid sal aanvaar vir al die probleme wat hy vir Suid Afrika besorg het oor die afgelope 28 jaar. In vandag se episode: Pravin Gordhan weier om enige name te noem oor ANC politici wat betrokke is by beweerde bedrog en korrupsie by Eskom. President Cyril Ramaphosa sê die feit dat ons op die gryslys geplaas is, is ’n geleentheid vir ons om ons finansieele wetgewing te verbeter… Die nuwe Tshwane burgemeester word vandag tydens 'n spesiale raadsvergadering verkies. 2023-02-2809 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 27 Feb Ons polisiebeamptes ken nie die verskil tussen sianiedvergiftiging en sinusontsteking nie Die legkaartstukkies oor die Eskom kartelle begin in plek val Skakel na die Daily Maverick artikel: https://www.dailymaverick.co.za/article/2023-02-27-introducing-the-four-crime-cartels-that-have-brought-eskom-and-south-africa-to-their-knees/2023-02-2708 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 24 Februarie 2023Twee dinge die lewe is seker; belasting, en dat Fikile Mbalula laat sal wees vir 'n perskonferensie. In vandag se episode gesels ek oor Mbalula wat op sy perdjie gespring het oor Andre de Ruyter se uitlatings, en ons kyk na die politieke gebeure in die Tshwane metro. Is Cope nou deel van 'n onheilige koalisie met die ANC en die EFF?2023-02-2409 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 23 Februarie Andre de Ruyter verlaat Eskom met onmiddelike effek Jy kry geld terug as jy sonpanele installeer 2023-02-2307 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 22 Februarie Cilliers Brink is aangewys as die DA se burgemeesterskandidaat in die Tshwane metro. Die Guptas se uitleweringsaak val dalk plat En die minister van elektrisiteit gaan net tydelik wees… 2023-02-2206 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 21 Februarie 2023Vandag se belangrikste nuus, saamgevat in minder as 10 minute: Hou die plunderaars dop, want Panyaza Lesufi het 1,2 miljard rand bewillig vir Gauteng se kragverskaffingsplanne Eskom berei voor vir fase 9 en hoër beurtkrag Gee geld terug aan diegene wat staatsdienste lewer, en dit uit eie sak befonds! 2023-02-2108 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 20 Februarie Die weermag hou makietie teen R220 miljoen, maar slegs 15 van sy 86 vliegtuie, helikopters, skepe en duikbote is diensbaar Is fase 7 of 8 beurtkrag ons voorland? Enoch Godongwana soek geld vir Eskom in sy begrotingsrede 2023-02-2006 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 17 Feb 84 Moorde per dag in Suid Afrika; ons leef in ’n oorlogsone Alan Winde wil 1 miljard Rand bewillig om beurtkrag in die Wes-Kaap teen te werk Eskom sê diefstal en vandalisme van sy infrastruktuur het rampspoedige vlakke bereik 2023-02-1708 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 16 FebruarieVandag se episode is 'n bietjie laat, want ek was eers na die Tshwane metro om verslag te doen oor die EFF se boeliegedrag toe hulle amptenare uit hulle kantore wou gooi. In vandag se episode: - Die EFF wil die parlement, wetgewers en raadslede in shebeens verander, waar verskille met die vuis opgelos word. - Russiese kernkrag. Kernkrag is nie noodwendig 'n slegte idee nie, maar jy moet begin vrae vra as die EFF so iets voorstel. - Die regering se vervelige kabinetsvergaderings is eintlik maar teepartytjies, en dit lyk...2023-02-1608 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 15 Februarie 2023Die regering is glad nie haastig om die kragkrisis op te los nie. Hulle kan nie 'n ramp bestuur, selfs al kom dit met kantwielietjies uit nie. Die ANC is baie goed met werk skep vir hulle eie kaders, en die belastingbetaler moet pa staan vir die salaris. Daar heers steeds onsekerheid oor die Tshwane burgemeester Randall Williams se bedanking. Die onsekerheid kon heeltemal vermy word.2023-02-1506 minFeite WenFeite WenMôre Môre - 14 Februarie 2023Jou belangrikste nuusgebeure van die dag: - Nog 'n ramptoestand afgekondig - Die DA soek 'n nuwe burgemeesterskandidaat vir die Tshwane-metro - SONA debat begin vandag2023-02-1403 minSakeliga BeleidsradarSakeliga BeleidsradarSakekern [Pretoria FM] Hofaksie teen mediese koepons, hoekom?Gerhard van Onselen (Sakeliga Strateeg) en Anton Meijer (Pretoria FM) gesels op die Beleidsradar oor die huidige hofaskie teen mediese koepons vir doktersbesoeke.Die Raad vir Mediese Skemas (RMS) het vantevore na die howe gewend om sulke mediese voorafbetaalkoepons stop te sit. Die RMS meen hierdie koepons kom neer op die werksaamhede van mediese fondse, maar druis dit in teen markte? Wat is die voordele van sulke koepons? Watter rol kan dit speel? Waarom will die RMS dit verbied? Die Beleidsradar bespreek.2022-02-2110 minPodje OperaPodje OperaPodje Opera nummer 47Thema: Nederlands talent zingt Verdi1. Duet ‘Tutte le feste al tempio’ uit ‘Rigoletto’ van Giuseppe Verdi. Erna Spoorenberg, sopraan, Theo Baylé, bariton. Radio Filharmonisch Orkest. Dirigent: Paul van Kempen. Label: Philips  464 385-2.2. Duet ‘Nel giardin del bello’ uit ‘Don Carlos’ van Giuseppe Verdi. Mimi Aarden, mezzo-sopraan, Annette de la Bije, sopraan. Omroeporkest en Groot Omroepkoor. Dirigent: Carlo Maria Giulini. Label: Philips  464 385-2.3. Aria ‘Tu che le vanità’ uit ‘Don Carlos’ van Giuseppe Verdi. Gré Brouwenstijn, sopraan. Omroeporkest? Dirigent: Leo Driehuis. Label: EMI Classics  7243 5 65823 2 3.4. Recitatief en aria ‘Tutto è deserto… Il balen del suo sorriso’ uit ‘Il Trovatore’ van Giu...2021-12-1900 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioOlga ZuiderhoekAnton de Goede in gesprek met actrice Olga Zuiderhoek (1946), die door Ischa Meijer 'zijn beste vriendin' werd genoemd. Zuiderhoek speelde in haar lange toneelcarrière bij memorabele gezelschappen als Het Werktheater, De Mexicaanse Hond en Orkater. In 1986 werd ze genomineerd voor een Gouden Kalf voor haar rol in de speelfilm Abel van Alex van Warmerdam. Ook speelde ze Koningin Wilhelmina in de musical Soldaat van Oranje. Ischa interviewde Olga Zuiderhoek meerdere keren. In deze aflevering horen we het interview dat uitgezonden werd op 25 december 1990, waarin het gaat over haar leven, haar carrière, en over toneelspelen. Verder laat Zuiderhoek enkele ni...2020-12-071h 17Een dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioHanneke GroentemanAnton de Goede in gesprek met journaliste Hanneke Groenteman (1939). Groenteman werkte vanaf 1975 bij de VARA-radio en maakte later een overstap naar de VPRO-televisie waar ze vanaf 1995 o.a. het kunstprogramma De Plantage presenteerde. Vanaf 2007 maakte zij voor omroep MAX tien seizoenen lang Sterren op het Doek. In haar VARA-radioperiode nodigde Groenteman in 1987 Ischa Meijer uit voor een aflevering van En dat op de maandagmorgen, waarin zij wekelijks een uur lang met éen gast sprak. Vandaar ditmaal geen interview ván Ischa Meijer, maar mét Ischa Meijer. Gespreksonderwerpen zijn onder meer zijn tot werkelijkheid geworden jongensdroom om zanger en danser te wor...2020-11-091h 21Een dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioPrem RadhakishunAnton de Goede in gesprek met programmamaker en voormalig advocaat Prem Radhakishun die Ischa Meijer al volgde in de jaren tachtig en negentig en hem geen goede interviewer vond. ‘Het zijn mensen als Ischa Meijer die vanuit hun white privilege mannenpositie vrouwen onderdrukken. De man was een zuiplap en een pestkop die in de mores van vandaag zou worden afgemaakt,’ aldus Radhakishun na beluistering van het interview dat Ischa Meijer had op 13 november 1994 met Ida Lohman (1961-2007), beeldend kunstenaar en film- en theatermaker. In 1994 won zij de Prix de Rome, in de categorie Theater/Beeldende Kunst. Ook bespreekt Radhakishun het inte...2020-10-1251 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioRamsey NasrAnton de Goede in gesprek met acteur Ramsey Nasr die in de vierdelige serie I.M., geregisseerd door Michiel van Erp, de rol van Ischa Meijer speelt. Het drama is gebaseerd op de gelijknamige roman die Connie Palmen een paar jaar na de dood van haar grote liefde schreef. We horen Nasr over de interviewtechniek van Ischa Meijer, die een afkeer had tegen ‘opgeschroefd babbelen’ en ‘bevroren conversaties’, over interviewen als acteren en over hoe in 1993 in kort tijdbestek societyjournalist Gert-Jan Dröge (1943-2007) in een interview door Ischa op de pijnbank wordt gelegd. Dröge maakte destijds voor de AVRO het p...2020-09-2400 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioRegina van GelderenAnton de Goede in gesprek met psychoanalytica, psychotherapeute en sociologe Regina van Gelderen over haar band met en visie op Ischa. Haar specialisaties zijn tweede generatie oorlogsproblematiek (W.O.II) en relatieproblemen. Zowel Van Gelderen als Meijer zijn zonder twijfel beïnvloed door de inzichten van Louis Tas (1920-2011). Tas zat in de periode van 25 april 1944 tot 7 april 1945 in het concentratiekamp Bergen-Belsen, waar hij Ischa als peuter meemaakte. Later zou Tas Ischa’s psychiater worden. De Goede en Van Gelderen beluisteren een interview uitgezonden op 24 december 1984 van Ischa met rabbijn Awraham Soetendorp onder meer over leven en werk, zionisme en anti...2020-07-0600 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioJessica MeijerAnton de Goede in gesprek met Jessica Meijer (1984), dochter van Ischa en schrijfster van Een blik Jodenkoeken (2013), het boek waarin ze terugkijkt op de plotselinge dood van haar vader. Jessica was toen tien, en zat in groep zes. De mediagekte rond de dood van Ischa, haar onthechte Joodse achtergrond en de kritische stem van haar moeder leidden tot een masker waarachter zij in die tijd haar gevoelens verborg: boulimia. Inmiddels heeft Jessica Meijer een psychologiepraktijk. De Goede en Meijer luisteren naar een lang Ischa-interview uit 1993, met de onlangs overleden schrijfster Mischa de Vreede, naar aanleiding van haar boek 'Tussen engel...2020-06-0100 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioAnnet MooijDit keer gaat Anton de Goede in gesprek met onderzoekster en schrijfster Annet Mooij. Mooij heeft onder meer de beschikking over het rijke archief van historica Evelien Gans, die in 2008 een boek publiceerde dat vooral om Ischa’s vader draaide: ‘Jaap en Ischa Meijer. Een joodse geschiedenis 1912-1956’. Daarop had een vervolg moeten komen met Ischa in de hoofdrol, maar Evelien Gans overleed in 2016. Nu heeft Mooij die taak op zich genomen: haar biografie van Ischa Meijer zal in 2023 verschijnen. De Goede en Mooij luisteren samen naar de eerste aflevering van Een uur Ischa uit 1984, waarin Ischa spreekt met de destij...2020-05-1800 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioJeroen MeijerAnton de Goede praat met jurist Jeroen Meijer (1963), zoon van Ischa en in 1987 theatertechnicus voor zijn vader. Ze bespreken de lezing "Een geval van onaangepast gedrag", eveneens uit 1987. In deze zogeheten Keefman-lezing horen we Ischa Meijer over zijn jeugd, de rol die de oorlog tijdens zijn opvoeding en in zijn leven heeft gespeeld, de psychoanalyse die hij heeft ondergaan, de theaterperformances, verliefdheid en de geboorte van zijn dochter Jessica. Een dik uur Ischa op de radio, elke twee weken gevolgd door een nieuwe aflevering, op vpro.nl/ischapodcast2020-03-2300 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioKarin BloemenZangeres en cabaretière Karin Bloemen werkte van 1985-1989 samen met Ischa Meijer in Een Uur Ischa, dat vanuit de bovenzaal van Eik en Linde kwam. Zij deed daarin sketches, alleen én samen met Ischa. Anton de Goede bespreekt met Bloemen wat Ischa voor haar betekend heeft. We horen haar in gesprek met Ischa in 1985, en in de sketches die zij samen bedachten en uitvoerden. Zoals de sketch waarin Karin Bloemen de rol speelde van Mien Buizinga van het Gereformeerd Politiek Verbond, waarover zelfs nog Kamervragen zijn gesteld. Een dik uur Ischa op de radio, elke twee weken gevolgd door ee...2020-03-0900 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioJan HaasbroekAnton de Goede in gesprek met Jan Haasbroek, hoofdredacteur van de VPRO radio, en dus ook van Ischa Meijer, tussen 1978 en 1995. Haasbroek bespreekt een hilarisch interview van Ischa met Karina Schilte, toen net benoemd als nieuwe directeur van de Nederlandse Jeugdherbergcentrale (NJHC). Het werd uitgezonden in Een dik uur Ischa op 14 februari 1993; de 50ste verjaardag van Ischa. Met verder een zingende Ischa, felicitaties van Cor Galis, een gesprek met de Zuid-Afrikaanse schrijfster Emma Huismans en een hilarisch interview met uitgever Michel Vassallucci († 1994), die net de Orde van Kunst en Letteren van Frankrijk had ontvangen voor het uitgeven van Nederlandse vertalingen van...2020-02-2400 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioRonit PalacheAnton de Goede spreekt journaliste Ronit Palache, die een nieuw boek samenstelde met deels niet eerder gepubliceerde teksten van Ischa Meijer: 'Ik heb niets tegen antisemieten, ik lééf ervan' (privédomein). Palache koos ervoor om het gesprek tussen Ischa en schrijfster Andreas Burnier (1931-2002) nog eens te laten horen. Thema’s die daarin aan bod komen zijn: orthodox en liberaal jodendom, homoseksualiteit en feminisme. Een dik uur Ischa op de radio, elke twee weken gevolgd door een nieuwe aflevering, op vpro.nl/ischapodcast2020-02-1000 minEen dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radioTeaser Een dik uur Ischa op de radioEen dik uur Ischa op de radio. Anton de Goede praat met vriend en vijand over de radio-interviews van Ischa Meijer, die vervolgens integraal te horen zijn. Abonneer je hier op de podcastreeks die vanaf 10 februari tweewekelijks verschijnt.2020-01-2000 min