Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Berni Dymet

Shows

God se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagOnbeperkte Krag: Hoe om die krag wat reeds joune in Christus is, te bekom.Send us a textHallo, ek is JG vir Berni Dymet en ons vertaal en vervaardig die Afrikaanse VARS boodskappe wat jy gereëld hier hoor.  Berni wil jou graag uitnooi om by hom aan te sluit vir 'n heerlike ontbyt met 'n inspirerende tema: Onbeperkte Krag: Hoe om die krag wat reeds joune in Christus is, te bekom.  Kom word bemoedig deur opbouende gesprekke, betekenisvolle verhoudings en aanmoediging om die seisoen waarin ons is, met geloof en moed te hanteer. Dis Saterdag 26 Julie om 9.15 by die...2025-07-1900 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDeur God GeskudSend us a textHandelinge 4:31 Nadat hulle gebid het, het die plek waar hulle bymekaar was, geskud. Hulle is almal met die Heilige Gees vervul en het met vrymoedigheid die woord van God verkondig. Ons voltooi vandag die mini-reeks oor vervolging. Ek het hierdie paar boodskappe beplan, nie omdat ek een of ander morbiede begeerte het om op lyding te fokus nie, maar omdat die vervolging van mense wat glo dat Jesus die Seun van God is, dat Hy vir hulle sondes gesterf het en weer opgestaan het, besig is toe te neem.N...2025-06-1103 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou Vandag‘n Geboorte tot ‘n Nuwe LeweSend us a text1 Petrus1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop Het jy jouself al ooit in sulke moeilike omstandighede bevind, dat jy desperaat was en gewonder het of jy selfs die volgende dag gaan oorleef? Of het jy al vir ‘n lang ruk pyn en lyding, waaruit daar geen hoop op ontsnapping bestaan het nie?Die Roh...2025-04-2203 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDit is Waarvoor ons Bid (3)Send us a textKolossense 1:9-11 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig...2025-03-0702 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagJy Kan Nog steeds WenSend us a textSpreuke 17:27,28 Iemand wat kennis het, praat nie baie nie. Iemand met insig bly kalm. Wanneer ’n dwaas stilbly, kan dit lyk of hy wys is; en as hy sy mond toehou, lyk hy soos iemand met insig. Ek en jy sal moontlik nooit die vinnigste, slimste of suksesvolste persoon in die wêreld wees nie. Maar daar is iets wat vir ons ‘n voordeel bo ander kan gee. Wil jy graag weet wat dit is?Peter Sewell, ’n vriend van my, het onlangs sy storie vir my s...2024-10-1103 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagHoe om God Te Eer1 Korintiërs 6:19,20 Of verstaan julle nie dat julle liggame ’n tempel van die Heilige Gees is wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik. (NLV) Mense doen deesdae 'n paar vreemde goed met hulle lywe. Hulle deurboor dit op baie vreemde plekke, laat hulle tatoeëer, tooi hulself op, pronk met hulle lywe en gee hulle oor aan onsedelikheid. Nouja wat is die storie hier?Wel, jy kan dal...2024-05-1402 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagWatter Soort Buurman is Jy?Deuteronomium 22:1,2 Jy mag jou nie blind hou wanneer jy 'n verdwaalde bees of skaap van jou volksgenoot sien nie. Jy moet dit na hom toe terugvat. As hy nie naby jou bly nie of as jy hom nie ken nie, moet jy die dier na jou huis toe vat, en dit moet daar bly tot hy dit kom soek. Dan moet jy dit vir hom teruggee. Bure het 'n snaakse manier om jou geduld te beproef. Of dit nou 'n blaffende hond, boomwortels onder die heining, sigaretrook of 'n grensgeskil is, om 'n goeie buurman t...2024-04-1802 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagWie is Jesus? Episode 1WIE IS JESUS? – Berni DymetINLEIDING Wie is hierdie Jesus wat beweer dat Hy die Seun van God is? Vir my was Hy vir die eerste 36 jaar van my lewe niks meer as 'n vloekwoord nie. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY2024-04-0911 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagJanuarie / Februarie 2024 VARS NUUSBRIEFLees als hierOns is opgewonde om na 'n verfrissende somervakansie nog 'n jaar in diens van ons Koning te begin. Ons bid dat die tydjie vir jou ryke seën ingehou het. Waarna sien jy hierdie jaar uit? Waarmee gaan Jesus jou hierdie jaar verras? Het jy doelwitte wat jy graag wil bereik? ‘n Vakansie wat jy dalk wil beplan? Verhoudings waaraan jy aandag moet gee? Wie weet wat die Here vir ons in hierdie baie belangrike jaar wat vir ons land voorlê, beplan? Die waarheid is, dat net Hy weet...2024-02-1103 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Healing Peace of VictoryOver the last three weeks on Christianityworks, Berni’s been talking about the pain in our lives.  This week, he brings this series to a close by taking a look at the healing peace that comes with God’s victory in our lives.  Incredibly powerful.  Join Berni Dymet, on Christianityworks as he opens God’s Word to discover God’s wisdom and God’s healing for our pain.2023-08-0623 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Healing Peace of VictoryOver the last three weeks on Christianityworks, Berni’s been talking about the pain in our lives.  This week, he brings this series to a close by taking a look at the healing peace that comes with God’s victory in our lives.  Incredibly powerful.  Join Berni Dymet, on Christianityworks as he opens God’s Word to discover God’s wisdom and God’s healing for our pain.2023-08-0623 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDie ‘God is Nêrens te Vinde Nie’-gevoel. . .Job 23:8 -11 Maar gaan ek na die ooste toe, Hy is nie daar nie, na die weste, ek kry Hom nie. Sou Hy in die noorde aan die werk wees, ek vind Hom nie daar nie, sou Hy na die suide toe draai, ek sien Hom nie. Hy ken my pad; as Hy my toets, is ek suiwer soos goud. Ek volg Hom waar Hy gaan, ek hou op sy pad en draai nie af nie.Ons het almal dae wanneer dit vir ons lyk asof God uit ons lewens verdwyn het. In teorie mag...2022-11-2302 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagJou Veilige PlekPsalm 62:8 ,9 God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug. Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug.Ons het gister oor lyding gesels – die voorreg om vir Christus te ly terwyl sy seëninge deur ons vloei na die lewens van diegene rondom ons. En dit is 'n voorreg. Maar alhoewel jy met daardie waarheid mag saamstem, maak dit die proses beslis nie makliker wanneer jy besig is om te ly nie.Wanneer ons deu...2022-10-1403 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagGeseënd om te LyFilippense 1:29,30 God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly. Julle en ek het dieselfde stryd wat julle my vroeër al sien stry het en waarvan julle hoor dat ek nou nog stry.Wanneer ons deur ‘n tyd van lyding gaan (soos ons almal ongetwyfeld soms gaan), is die laaste ding waaraan ons dink, dat daardie lyding 'n seën kan wees. Dit kan tog nie reg wees nie - wie sal ooit die twee woorde “lyding” en “seën” in d...2022-10-1302 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagJou Risiko-beloning-verhoudingMatteus 5:11,12 “Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê. Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel. Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg.” Ons het elkeen ons eie risiko-beloning-verhouding. Sommige ouens is bereid om groter risiko's te neem in die hoop op groter belonings. Ander is meer konserwatief in hul benadering en aanvaar kleiner belonings, maar hulle leef 'n veiliger lewe.As jy mooi daaraan dink: hoe sou jy jou ris...2022-10-1103 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagWanneer dit Moeilik is om Lief te hêMatteus 5:43-45 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat.’ Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen.Van tyd tot tyd kom ons almal mense teë wat ons die harnas in jaag – dalk selfs mense wat ons aanstoot...2022-10-1002 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagBewys GenadeJakobus 2:13 Sorg dus dat jou woorde en dade wys dat jy iemand is wat weet dat jy beoordeel gaan word deur die wet wat vrymaak, die wet van liefde. Wie sonder ontferming optree, sal sonder ontferming geoordeel word. God se ontferming is sterker as sy oordeel. (NLV)Daar is 'n hele paar ongemaklike sake wat die Bybel aanspreek. Skrifgedeeltes waarvan ons liewer wil weg blaai en ignoreer. Versies wat ons ‘n bietjie ongemaklik laat voel, versies wat aanstoot gee. Vandag gaan ons na een van hulle kyk.Laat ek begin deur te sê dat ek glo...2022-10-0703 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagMoenie Skaam Wees NieRomeine 1:16 Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-JoodHoogmoed is nie 'n goeie ding nie. Wanneer ons vol van onsself en ons eie belangrikheid is, is dit lelik, nè? En God staan die hoogmoediges altyd teë. Maar weet jy, soms kan trots ook 'n positiewe ding wees.Soos die meeste ouers, is ek trots op hoe my (nou reeds volwasse) kinders sukses behaal het. Hulle is almal goeie mense en...2022-10-0602 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagGaan VoortFilippense 1:6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus komSonde is 'n feit soos ‘n koei. Ek weet dit is deesdae nie 'n gewilde onderwerp om te bespreek nie, maar van wanneer af bepaal gewildheid die waarheid? Ja, sonde is en bly 'n feit van die lewe.En as ons onsself, ons lewens en ons verhoudings wil verbeter sodat ons môre 'n beter mens sal wees, as wat ons van...2022-10-0502 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagWees VerstandigSpreuke 19:11 ‘n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.Mense beledig gereeld ander mense en wanneer óns die slagoffer van ‘n belediging is, voel ons verneder en kry ons seer, nie waar nie? En iets binne-in ons wil met hulle afreken. Maar pasop, jy is op 'n gevaarlike plek.Een manier om op te tree, is om terug te veg. Afhangend van jou persoonlikheidstipe, sal jy miskien onmiddellik terugveg of miskien doen jy dit soos die ou duiwel dit doen; jy wag vir die beste geleentheid om de...2022-10-0403 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagMy Beker Loop OorPsalm 23:5,6 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. (1953)Sommige mense is van nature pessimiste. Hulle is analitiese mense wat op die fynste besonderhede let en alles kan sien wat moontlik verkeerd kan gaan. Ander mense is natuurlike optimiste – die dromers, die beplanners. Maar daar is 'n derde soort mens. . .Jy het ong...2022-10-0303 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagGeregtigheid en LiefdeSpreuke 21:21 Wie na reg en liefde strewe, aan hom word 'n vol lewe en eer geskenk.‘n Mens se groeiproses het baie te doen met die handhawing van ‘n balans tussen die uiteenlopende magte wat in ons lewens toutrek. Ons moet daardie magte so bestuur, dat ons hulle op die regte tyd en op die regte manier aanwend.Daar is 'n tyd om af te breek en ‘n tyd om te bou. 'n Tyd om iemand te druk en te omhels en 'n tyd om hulle te laat gaan. 'n Tyd om te huil e...2022-09-3002 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagVermy SondePsalm 97:10-12 Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars, Hy red hulle uit die greep van die goddelose. Vir die regverdiges het daar lig gekom, blydskap vir die opregtes. Wees bly in die Here, regverdiges, prys sy heilige Naam.Daar is twee benaderings tot byna alles in die lewe. Die eerste een is beslis die populêrste een. Dit is die halfhartige benadering. Die tweede; die een wat kampioene volg, is die roete van volle, 100% oorgawe en toewyding.As die twee uiteenlopende k...2022-09-2903 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagBo Alle Verwagtinge1 Korintiërs 2:9,12 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet..” … Die Gees wat ons ontvang het, is nie die gees van die wêreld nie, maar die Gees wat van God kom. So weet ons wat God ons uit genade geskenk het.Vind jy dat jy soms rondskarrel om al die dinge op jou daaglikse lysie van take te doen? En dan eendag ontdek jy, dat dít...2022-09-2802 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDie Tuinier se Werk1 Korintiërs 3:6,7 Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.Wanneer jy jou gawes en vermoëns, jou tyd en hulpbronne gebruik om die liefde van Christus met diegene rondom jou te deel, is daar die versoeking om toe te laat dat trots insluip.Baie jare gelede was ek betrokke by 'n bediening waar die ongelooflik suksesvolle leier sy eie propaganda begin glo het. Hy het gr...2022-09-2702 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDie Groot Verdrukking2 Timoteus 3:12,13 Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger. Hulle mislei ander en word self mislei.Dit voel tans vir party Christene asof hulle in ‘n situasie, wat ek, "die groot verdrukking" noem, leef. Dit voel asof die militante magte in die samelewing, wat die Evangelie teëstaan, erger gemobiliseer het, as ooit tevore.Het jy dit ook al ondervind? Wanneer ons sien hoe regerings deur wetgewing godsdiensvryheid beperk, en ervaar hoe daardie militante magte van...2022-09-2603 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagWord Produktief OudPsalm 92:13 -  16 Die regverdiges sal sterk wees soos palmbome, soos hoë seders op die Libanon. Hulle vind hulle krag in die huis van die Here en groei op in die tempel van ons God. Selfs in hulle ouderdom sal hulle nog toeneem in krag. Hulle sal fris en lewenskragtig wees. So sal blyk dat die Here regverdig is, dat daar by Hom geen onreg is nie. Hy is my rots.Nie een van ons hou daarvan om vermorsing te sien nie. Ek bedoel, dit is sinneloos, nie waar nie? As jy iets het wat produktief ka...2022-09-2303 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagVrede en VernietigingJesaja 26: 3-6 U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. Vertrou deurgaans op die Here, want die Here God is vir altyd ’n veilige toevlug. Hy verneder die trotses, en die arrogante stad gooi Hy in die stof neer. Hy gooi die mure om! Die arm en verdrukte mense vertrap dit onder hulle voete.Een van die populêre argumente teen die bestaan van 'n almagtige, liefdevolle God, is die lyding wat in hierdie wêreld voorkom. Daar word beweer dat óf God ons nie lief...2022-09-2203 minThe Cause+Effect PodcastThe Cause+Effect PodcastHonoring God in Tough Times with Berni DymetDealing with stress, difficult people, and marriage hardships are just a few real life issues facing so many today. Berni Dymet, CEO and Bible teacher of Christianityworks is bringing these topics back to the Bible and taking new ground for the Kingdom everyday. Berni shares insights on his powerful conversion, the challenges and opportunities that come with leading a global ministry, facing spiritual opposition, and the value of personal holiness.2020-12-1737 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Am Worthy of Your Trust2020-05-1010 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Am Who I Am2020-05-1010 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Am With You2020-05-1010 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Am Willing and Able2020-05-1010 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Am Slow to Anger2020-05-1010 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI have a Plan for You2020-05-0310 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Will Provide for You2020-05-0310 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Will Forgive You2020-05-0310 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Will Comfort You2020-05-0310 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveI Will Protect You2020-05-0310 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveA Boy Called Sam2020-04-2610 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveOn Solid Ground2020-04-2610 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveGod Delivers on His Promise2020-04-2610 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveHeading off without God2020-04-2610 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveThe Contrast Continues2020-04-2610 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveDealt a Cruel Blow2020-04-1910 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveThe Problem with Fear2020-04-1910 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveLand Lovers the Lot of Us2020-04-1910 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveA Humble Heart2020-04-1910 minA Different PerspectiveA Different PerspectiveChalk and Cheese2020-04-1910 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastChoose Your King2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastIt Starts in a Storm2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastIf You Can't Change the People2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastPushing God Away2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastChoose Your King2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastIt Starts in a Storm2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastIf You Can't Change the People2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastPushing God Away2020-04-1930 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Company Jesus Kept2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastJesus Impacts People2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastA Dead Loss2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastA Risen Saviour2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastA Risen Saviour2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastA Dead Loss2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastJesus Impacts People2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Company Jesus Kept2020-03-2230 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastFear the Lord2020-02-2330 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastWhen Life is Dark2020-02-2330 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastFear the Lord2020-02-2330 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Afflictions of the Righteous2020-02-2330 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Refuge of the Lord2020-02-2330 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastWhen Life is Dark2020-02-2330 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Afflictions of the Righteous2020-02-2330 minChristianityworks Official PodcastChristianityworks Official PodcastThe Refuge of the Lord2020-02-2330 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastA Different Perspective2016-07-2701 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastA Different Perspective2016-07-2701 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Sacrifice2015-03-0101 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Sacrifice2015-03-0101 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of the Truth2015-02-2701 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of the Truth2015-02-2701 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Witness2015-02-2401 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Witness2015-02-2401 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Life2015-02-2101 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Life2015-02-2101 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Prayer2015-02-1801 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThe Power of Your Prayer2015-02-1801 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastWhen Good Men Do Nothing2015-02-1501 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastWhen Good Men Do Nothing2015-02-1501 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastYour King Reigns2015-02-1301 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastYour King Reigns2015-02-1301 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThat Feeling of Despondency2015-02-1001 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastThat Feeling of Despondency2015-02-1001 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastLiving in Fear2015-02-0701 minJust A Minute (JAM) Official PodcastJust A Minute (JAM) Official PodcastLiving in Fear2015-02-0701 minOpen House 27 May 2012Open House 27 May 2012Berni Dymet - Gideon Bible greatnessBerni Dymet was distressed and contemplating suicide when a Gideon Bible saved his life. As a successful businessman, he often felt like something was missing and would occasionally read the bibles placed in hotel room bed-side tables. Berni talks to us about the life changing experience that lead him to God. We also hear about his role as CEO of Christianity Works.2012-05-2823 minHistory Makers RadioHistory Makers RadioBerni DymetBerni Dymet is the CEO of Christianityworks.com.  After a career in the Army, working in IT, and building a successful international consultancy firm, Berni came to Christ and was soon launched into ministry. His radio ministry and books now reach out to many around the world.2011-08-0317 minAuthorsAuthorsBerni DymetBerni Dymet is the CEO of Christianityworks.com.  After a career in the Army, working in IT, and building a successful international consultancy firm, Berni came to Christ and was soon launched into ministry. His radio ministry and books now reach out to many around the world.2011-08-0317 minRadioRadioBerni DymetBerni Dymet is the CEO of Christianityworks.com.  After a career in the Army, working in IT, and building a successful international consultancy firm, Berni came to Christ and was soon launched into ministry. His radio ministry and books now reach out to many around the world.2011-08-0317 minInterviewInterviewBerni DymetBerni Dymet is the CEO of Christianityworks.com.  After a career in the Army, working in IT, and building a successful international consultancy firm, Berni came to Christ and was soon launched into ministry. His radio ministry and books now reach out to many around the world.2011-08-0317 minMinistryMinistryBerni DymetBerni Dymet is the CEO of Christianityworks.com.  After a career in the Army, working in IT, and building a successful international consultancy firm, Berni came to Christ and was soon launched into ministry. His radio ministry and books now reach out to many around the world.2011-08-0317 min