podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Bertha Le Roux-Wahl
Shows
Radio Pulpit
Hoe vrees ons God? Hoe bly ons op die regte pad?
Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met Mariette Loubser oor hoe om God te vrees en hoe om getrou te wees aan Sy pad. Vreugde & Joy
2025-05-08
1h 06
Vreugde & Joy
Hoe vrees ons God? Hoe bly ons op die regte pad?
Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met Mariette Loubser oor hoe om God te vrees en hoe om getrou te wees aan Sy pad. Vreugde & Joy
2025-05-08
1h 06
Radio Pulpit
Vreugde in die Here!
Bertha Le Roux-Wahl gesels vanoggend met Dr. Irma Simpson van Prophetic Impact Centre, oor haar passie en vreugde vir en in die Here Vreugde & Joy
2025-05-01
1h 11
Vreugde & Joy
Vreugde in die Here!
Bertha Le Roux-Wahl gesels vanoggend met Dr. Irma Simpson van Prophetic Impact Centre, oor haar passie en vreugde vir en in die Here Vreugde & Joy
2025-05-01
1h 11
Vreugde & Joy
Hoop in 'n alledaagse lewe
Vandag gesels Bertha le Roux-Wahl met Veronique Joseph oor haar boek Ligstrale van Hoop en sy kom deel ook haar getuienis. Dan gesels Bertha met Dr. Leonie Greyling oor Radio Kansel se Pitch Your Business 2025 kompetisie Vreugde & Joy
2025-04-24
1h 04
Vreugde & Joy
Padveiligheid & Vroue
Bertha le Roux-Wahl saai vandag direk uit vanaf die N3 Petroport en gesels met Jan de Bruyn van Highway Ministries oor padveiligheid. Bertha het ook gesels met Rina Kinnear en Marlene Steyn oor 'n vroue konferensie in Port Nolloth en Keimoes Vreugde & Joy
2025-04-17
1h 06
Vreugde & Joy
Praise SA & As God deel is van jou dag
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Janine Price oor Praise SA en dan ook met Pickhard Henn oor hoe dit lyk wanneer God deel is van jou dag Vreugde & Joy
2025-04-10
1h 04
Vreugde & Joy
Praise SA met Julani J
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Julani J oor die Praise SA konsert wat die 11de April gaan plaasvind hier in Pretoria Vreugde & Joy
2025-04-03
1h 05
Vreugde & Joy
Wees stil...
Bertha le Roux-Wahl gesels vanoggend met Salome Van Den Berg van "Be Still..." oor hoe om stil te raak met al die geraas om ons Vreugde & Joy
2025-03-27
1h 08
Vreugde & Joy
Wat lê agter die hart van die Praise SA konsert?
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met die organiseerder van die Praise SA konsert - Julita Kok - en hoor bietjie wat is die hart agter hierdie Praise SA konsert wat die 11de April 2025 by die Moreleta Kampus gaan plaasvind Vreugde & Joy
2025-03-06
1h 05
Vreugde & Joy
Praise South Africa 11 April 2025 - met sangeres Stella
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag lekker met Stella, oor haar liefde vir musiek, die Here en ook die Praise South Africa konsert wat gaan plaasvind op die 11 de April 2025 by die Moreleta Kampus in Pretoria Vreugde & Joy
2025-02-20
1h 07
Vreugde & Joy
'n Kroon om jou hart te genees
Hoe help 'n kroon om jou hart te genees? Elvira Joubert en Chantel Janse van Rensburg van Crowned Int. deel hulle missie met Bertha le Roux-Wahl Vreugde & Joy
2025-02-06
1h 38
Vreugde & Joy
Need Prayers? Deel 2
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag weer met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & Joy
2025-01-30
1h 07
Vreugde & Joy
Need Prayer? Deel 1
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & Joy
2025-01-23
52 min
Vreugde & Joy
Waaraan wil jy werk in die nuwe jaar? Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hoe om te stileer van binne na buite.
Stylkonsultante Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hulle reis met die Here, hoe Hy ingegryp het in hulle lewenspad en siening van wie hulle is met Bertha le Roux-Wahl. #VreugdeJoy Shining lightstyle · BLOOM stylebook · Vreugde & Joy
2025-01-02
55 min
Vreugde & Joy
Hoe werk ek deur 'n krisistyd en wat maak ek as ek alleen is? Pickard Henn deel met ons sy manier.
Soms raak jy weg in daardie donker tyd, Pickard Henn deel met Bertha le Roux-Wahl hoehy deur sulke tye werk saam met God. #VreugdeJoy Pickard Henn CIAM · Vreugde & Joy
2024-12-26
1h 02
Vreugde & Joy
Hoe skep ek moed na 'n moeilike jaar? Mariette Loubser gee praktiese raad.
Soms sukkel ons om die jaar se uitdagings te verwerk, Mariette Loubser gesels met Bertha le Roux-Wahl oor wat die Woord vir jou sê op #VreugdeJoy Mariette Loubser · Vreugde & Joy
2024-12-19
1h 08
Vreugde & Joy
Marraige Week with Graeme Schnell
Bertha Le Roux-Wahl and Graeme Schnell discusses marriage week and the challenges South African marriages face SA Marriage week · Vreugde & Joy
2024-09-05
1h 22
Vreugde & Joy
Getuienisse uit die hospitaal se gange
Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe. Mariette Loubser · Vreugde & Joy
2024-06-28
1h 18
Vreugde & Joy
Portchie vertel ons meer van sy boek, Van Tweeling tot Trafalgar Square
Ons geliefde Portchie deel sy lewensverhaal in sy boek Van Tweeling tot Trafalgar Square met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy op Radio Kansel Portchie · Vreugde & Joy
2024-05-02
12 min
Vreugde & Joy
Hoe word ek stil by die Here?
Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl. Hoezitsamelewing - Francois Boyce · Vreugde & Joy
2024-03-07
1h 10
Vreugde & Joy
How do you stop listening to voices that lead you away from your purpose? Kea Modise-Moloto shares.
When you listen to God instead of the world your life will change. Founder of Christian Women Business Network, Bontlebame NPO, the Armour daily gifts an Arise magazine, Kea Modise-Moloto shares how she overcame and conquered negative talk on #VreugdeJoy with Bertha le Roux-Wahl Christian Women Business Network · Vreugde & Joy
2023-11-23
1h 17
Vreugde & Joy
Wat is VIRTUELE outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel haar getuienis en kennis.
Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word. Kwanda Kinetics · Vreugde & Joy
2023-10-10
1h 17
Vreugde & Joy
How do I walk in God's Grace in times of strife? Our own Sibongile Mofokeng shares her testimony.
Duchene muscular dystrophy and autism brought challenges into Sibongile's life, but God. Sibongile shares the ups and downs with Bertha le Roux-Wahl on #VreugdeJoy Vreugde & Joy
2023-09-29
1h 09
Vreugde & Joy
Hoe bou mens geestelike verhoudingsbande? Amelia en Hanlie vertel ons meer.
'n Heerlike gesprek oor verhoudingsbande - hoe om jou kind of vriend te help om 'n verhouding met die Here te bou. Hanlie Boshoff en Amelia St. Ledger Denny van Tiqvah deel hulle ervarings met Bertha le Roux-Wahl. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & Joy
2023-09-27
1h 09
Vreugde & Joy
Wat is God se waarheid oor jou?
David Bergh gesels met Bertha le Roux-Wahl oor identiteit aan die hand van sy boek - Victory through identity. Victory through Identity - David Bergh · Vreugde & Joy
2023-08-31
1h 07
Vreugde & Joy
Watter rol speel lofprysing en aanbidding in jou lewe? Hermann du Plessis van Ruimsig Gemeente gesels met Bertha
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies. Ruimsig ontwaak worship fees · Vreugde & Joy
2023-08-24
1h 03
Voelgoed Podsendings
Bertha le Roux Wahl Vroue wat Glo-retreat 2023
Vroue wat Glo retreat 2023
2023-08-08
29 min
Vreugde & Joy
Wat verg dit om peet ouers te wees?
Monique Frenkel van Tiny Sparrows gesels met Bertha le Roux-Wahl oor haar passie vir God en Sy kinders. Tiny Sparrows · Vreugde & Joy
2023-07-20
59 min
Vreugde & Joy
Hoe hoor jy vir God? Hoe bly jy 'n warm Christen? Pickard Henn deel sy hart.
Pickard Henn gesels met Bertha le Roux-Wahl oor hoe hy sy geloof vuurwarm hou, asook Witness22. Christ in action ministries · Vreugde & Joy
2022-10-13
56 min
Vreugde & Joy
Gert Nel en Erich Posthumus vertel meer oor padveiligheid en RAF Buddy
Bertha le Roux-Wahl vind meer uit oor RAF Buddy en padveiligheid, hoe Erich ons kinders weer kan help om paraat te wees. Gert Nel deel ook meer omtrent die padongelukfonds en hoe hulle daar ook mense bemagtig en inlig. RAF Buddy · Vreugde & Joy
2022-10-06
1h 02
Vreugde & Joy
Nanette Steyn en Healing Hearts Middelburg
Bertha le Roux-Wahl gesels met Nanette Steyn oor Healing Hearts, wat sy begin het na haar seun se afsterwe. Healing Hearts Middelburg · Vreugde & Joy
2022-06-23
1h 07
Vreugde & Joy
My stryd met ADHD - Hykie Berg
Hykie Berg gesels met Bertha le Roux Wahl oor ADHD, hoe om daarmee te werk en hoe om geliefdes daarmee te help. Creative Kidz Private school · Vreugde & Joy
2021-09-02
1h 14
Vreugde & Joy
Nafsika van Niekerk Borskanker getuiens
Bertha le Roux Wahl gesels met Nafsika van Niekerk oor haar die vreugde wat sy gevind het in haar tyd van beproewing. Haar stryd met borskanker was nie die einde van haar pad nie, maar wel die begin van nuwe horisonne. Vreugde & Joy
2021-04-15
1h 04
Vreugde & Joy
Hoe om iemand by te staan gedurende verslawingsherstel
Bertha le Roux Wahl gesels met Nonka Byker oor hoe jy as familielid 'n geliefde kan bystaan deur die proses van verslawingsherstel. Vreugde & Joy
2021-04-15
25 min
Vreugde & Joy
Coram Deo - Dr Elmo Pienaar
Bertha le Roux-Wahl en Dr. Elmo Pienaar bespreek die verskillende geloofsfases in ontwikkeling van jou verhouding met God. Vreugde & Joy
2021-03-25
28 min
Vreugde & Joy
Afwykende Gedrag
Hennie Swanepoel praat met Bertha le Roux-Wahl oor die vraag: "Laat ek toe dat my afwykende gedrag my lewe en my menswees defineer?" Vreugde & Joy
2021-03-18
21 min
Vreugde & Joy
Terwyl jy vasbyt
Dr Fancois Swart van Coram Deo gesels met Bertha le Roux-Wahl oor die tema: "Hoe maak 'n Christen terwyl hy/sy moet vasbyt?" Vreugde & Joy
2021-03-11
25 min
Vreugde & Joy
Verandering
Bertha Le Roux-Wahl gesels met Dr Elmo Pienaar van Coram Deo oor verandering - hoe om dit te hanteer en selfs te verwelkom. Vreugde & Joy
2021-02-25
19 min
Vreugde & Joy
Self-liefde en depressie
Bertha Le Roux-Wahl kuier saammet Roché Oosthuizen en Johan van Wyk, hulle gesels oor die nuwe seisoene. Ons hoor ook meer van Joroch Coffee. Vreugde & Joy
2021-02-25
1h 19
HerStory - Geschichte(n) von Frauen und Queers
HerStory meets Fotomenschen: Frauen und Fotografie
In einer Sonderfolge unterhalte ich mich mit Dirk Primbs vom Podcast Fotomenschen über Frauen in der Fotografie. Wie kamen sie zum Medium, wofür haben sie die Fotografie genutzt und: fotografieren Frauen anders als Männer? HerStory unterstützen: bei Steady oder PayPal Eine Liste der Frauen, die wir erwähnen: Anna Atkins Julia Margaret Cameron Bertha Wehnert-Beckmann Letizia Battaglia Anna Moneymaker Gerda Taro Margaret Bourke-White Anita Augspurg Dorothea Lange Hier gehts zu Dirks Website, wo ihr Fotomenschen auch abonnieren könnt. (Sonst sucht einfach im Podcatcher eurer Wahl) Auf Tw...
2021-02-22
1h 01
Vreugde & Joy
Ons kuier saam met Piet Smit
Piet Smit kuier saammet Bertha Le Roux-Wahl op Vreugde/Joy saam gesels hulle oor die musiekbedryf en God se voorsiening. Vreugde & Joy
2021-02-11
1h 10
Vreugde & Joy
Hoe om rou te hanteer
Bertha Le Roux Wahl gesels met Hennie Swanepoel van Coram Deo oor die hantering van die rouproses. Hy sê her-innering gesprekke met jou geliefde is van groot waarde. Vreugde & Joy
2020-11-19
23 min
Vreugde & Joy
Die 'Quick Fix' Mentaliteit
Bertha le Roux-Wahl gesels met Elmo Pienaar oor wat die 'Quick Fix mentaliteit' behels, wat jy voor my uitkyk en hoe om dit te oorwin in jou lewe. Vreugde & Joy
2020-10-08
23 min
Vreugde & Joy
Die Wetenskap van Geluk
In ons Coram Deo inset vandag gesels Bertha le Roux Wahl met Koos van der Merwe oor die wetenskap van geluk. Vreugde & Joy
2020-10-01
23 min
Vreugde & Joy
Beplanning Wenke
Bertha le Roux-Wahl gesels met Jo Viljoen oor "Beplanning". Vreugde & Joy
2020-09-24
24 min
Vreugde & Joy
Vrouwees
Bertha le Roux Wahl gesels met Anne-Lize Koen oor "Vrouwees" Vreugde & Joy
2020-09-10
23 min