Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Boekemakranka

Shows

Boekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsHannes van Wyk - Sê groete vir MaHannes van Wyk gesels met Boekemakranka oor sy eenmanvertoning Sê groete vir Ma, wat verfilm is vir die Toyota US Woordfees 2021. Luister saam na wat agter die skerms gebeur het! 2021-10-0610 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsDr Willie Bruwer in conversation with Monica GeingosDr Willie Bruwer, a Pulmonologist in conversation with Namibian First Lady, Monica Geingos about the Covid Vaccine.2021-06-291h 33Boekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAnton Goosen gesels LiedjieboerLiedjieboer is Anton Goosen se biografie, geskryf deur Hanlie Retief.2020-09-111h 09Boekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsMarzanne Leroux-van der BoonDawid Yzelle gesels met Marzanne oor haar nuwe boek, Hooglied. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-08-1538 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsLouise van der Merwe gesels oor Kiekies en KoffieAlta Cloete gesels met Louise oor haar eerste boek, Kiekies en koffie --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-08-1538 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsHannes Barnard gesels met Analize en Trisa oor WolkWat gebeur as jy die apokalips misloop? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-08-1540 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsChanette Paul gesels oor CoraliCorali is die derde boek in die reeks oor die Vywervroue --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-08-1545 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAlma CarstensAlma gesels met Alta Cloete oor Ayla se sonde --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-08-1540 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAnel Heydenrych praat oor Die afloerder.Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir ’n rustiger lewe in Colesberg om ’n misdaadroman te skryf. Maar die platteland is allermins rustig: Daar is ’n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer. Kaptein Siegfried Scholtz – ’n man wie se skuldgevoelens hom ry – kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek. Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die moordenaar nog ’n lewe wreed in ’n bloederige swa...2020-08-1546 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsFelicia SnymanFelicia gesels oor haar Romanza reeks, Verweefde liefde. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-07-2439 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsIzak de Vries in conversation with Max Annas about The FarmThe Farm by Max Annas – an explosive mix of psychological thriller and neo-Western, with a deeply political subtext.  New from Catalyst Press and LAPA Publishers – The Farm by Max Annas. Somewhere in South Africa, another farm comes under heavy attack. No shooters in sight... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-07-2248 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAlta gesels met Erla Diedericks oor Agter GrendelsAgter grendels is Erla se smeulroman geskryf in die grendeltyd. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-2736 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsZirk van den Berg gesels oor Ek wens ek wensAs lykbesorger by White Lily Funerals het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, bene gekonnekteer en wasbleek gesigte gegrimeer vir die laaste besigtiging deur roubeklaers. ’n Mens het jou werk en jy doen dit, dit help nie om vir ander goed te wens nie, of hoe? Nietemin wens Seb wel af en toe vir die een of ander ingryping om hom los te ruk uit sy saai bestaan – nie net by die werk nie, maar ook tuis waar hy, sy vrou en tienerkinders verby mekaar leef. Eendag, toe die sterwende seuntjie Gawie en s...2020-06-2746 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsZelda Bezuidenhout gesels oor Toe ons oneindig was.Toe ons oneindig was is die verhaal van ’n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat háár gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ’n aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ’n storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ’n meisie op ’n selfontdekkingsreis – die soort reis wat in ’n Hollywood-fliek hoort. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/me2020-06-2744 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsPete Goffe-Wood talks to Sophia Lindop about Going HomeGoing Home is Sophia Lindop's latest book, one whose essence comes from deep within her heart. It tells the tale of her odyssey to Lebanon to find her roots and her family. With photographs by Hein van Tonder. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-2751 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsTrisa en Analize gesels met Hans du PlessisHans gesels oor sy boek Die Opstand van Poppie Nel Liefde is al wat vir die mens oor is. Daar onder raas die see toe Poppie Nel dié dag voor dominee Lukas Lucas op sy stoep staan in haar kuise lang romp. Sy moet glo met iemand praat sodat sy kan opstaan. Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie. Dit lyk egter nie asof sy wil nie – praat of opstaan nie. Lukas het ook nie regtig trek vir ’n pratery nie, sy eie pyn is nog vir hom te kosbaar. Maar hy he...2020-06-1249 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsJaco Fouché gesels met BoekemakrankaJaco Fouché gesels met Boekemakranka oor Aanspreeklikheid. Dit was die naaswenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd vir 2018. Dit is Jaco Fouché se eerste roman in sewe jaar.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-1201 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAlta gesels met Izak en MadriIzak de Vries en Madri Victor van Lapa Uitgewers gesels oor Lapa se Romanzas. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-1150 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAlta gesels met Didi PotgieterDidi gesels oor haar boek, As dit voel soos liefde, en haar grendelverhaal, Perke. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-1135 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsTinus Viviers gesels met BoekemakrankaTinus Viviers gesels met Boekemakranka oor sy lewe as skrywer en die uitdagings van selfpublikasie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-1004 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsFrenette van Wyk gesels met BoekemakrankaFrenette van Wyk gesels met Boekemakranka oor haar skryfwerk en die uitdagings van die sprong na romantiese fiksie na 25 romanzas. Sy vertel 'n bietjie oor In Sonskyn en Storms wat eersdaags verskyn. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-1003 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsCecilia Steyn gesels met BoekemakrankaCecilia Steyn gesels met Boekemakranka oor haar skryfwerk,  hoe die inperking haar nou raak en oor haar nuwe boek, Die vlerke van Naaldekokers. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-1003 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsFanie Viljoen gesels oor sy nuutste boek - Donker WebFanie Viljoen gesels met Boekemakranka oor sy splinternuwe boek, Donker Web, die opvolg op sy blitsverkoper Onderwêreld!  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0903 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsSidney Gilroy vertel ons van Klikbek en MiddernagMiddernag Bloemfonteinse speurder Sollie Mthembu en sy vrou, Nyandi, verwag hul tweede baba. Soos Naledi in haar buik groei, groei Nyandi se inkopielys dag tot dag. Terwyl Sollie planne beraam om naweekuitstappies na Mimosa Mall met sy kredietkaart te ontduik, sluip daar snags 'n psigopaat deur die strate van Harrismith wat kleuters met roomyse uit hul ouerhuise weglok en ontvoer. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0703 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsZelda Bezuidenhout gesels met BoekemakrankaZelda Bezuidenhout gesels met Boekemakranka oor die skryf van 'n radiodrama, 'n draaiboek en 'n nuwe jeugroman. Hier is sommer 'n paar opwindende dinge om na uit te sien! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0606 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsCarla van der Spuy gesels met BoekemakrankaCarla van der Spuy gesels met Boekemakranka oor die aanlynskryfskool wat sy en Yolanda Barnard aanbied --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0501 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsHannes Barnard gesels oor WolkHannes se nuwe boek, Wolk word in Julie 2020 vrygestel. Wat gebeur as jy die apokalips misloop? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0503 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsJuliana Coetzer gesels met BoekemakrankaJuliana Coetzer gesels met Boekemakranka oor hoe die inperking haar skryfwerk affekteer en haar nuwe boek: Die kind se naam is Anneke. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0405 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAnalize en Trisa gesels met Marita van der VyverMarita praat oor Grensgeval, haar nuutste boek. Meer oor die boek: Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings ná sy dood ontdek, skeur haar lewe oop. Jare lank het sy haar rug op Theo gedraai, ’n man wat sy laaste twee dekades in ’n inrigting moes deurbring. Só ook het sy die land se verlede weggestoot, die tyd toe tienerseuns gestuur is om aan die grens te veg – ’n plek en ’n oorlog waarvan mense tuis bitter min geweet het. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0349 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAnalize en Trisa gesels met Johan Jack SmithZola is Johan Jack Smith se debuut. Die hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: “Reeksmoorde”. Die stapel slagoffers raak kaptein David Majola en adjudant Jason Basson se gemors. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-0239 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAnalize en Trisa gesels met Ben ViljoenBen gesels oor sy boek, 'n Ballade vir Nkunzi. Viljoen se tweede roman is ’n hou op die maag. Geweld in al sy gedaantes is Bennie Welman se daaglikse gegewe en sy metgesel galgehumor. Tragiek en komedie loop hand aan hand. Alkoholisme, armoede, geweld, pyn, honger, angsdrome. Dit is hoe Bennie in hierdie wêreld ontvang word en hy ontsnap nie daaraan toe hy die ouerhuis verlaat nie. Want dit is nie net in sy drome wat Nkunzi weer op hom afstorm nie, Nkunzi se bloed loop ook in sy are. --- Send in a voice mes...2020-06-0241 minBoekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsAnalize en Trisa gesels met Sophia KappSophia praat oor haar nuutste boek, Kanaän. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-06-011h 26Boekemakranka PodcastsBoekemakranka PodcastsBoekemakranka Nuusflits!Nuwe ontwikkeling by Boekemakranka! 'n Splinternuwe projek wat beloof om baie opwindende stemme vir julle te bring. Boekmerk hierdie skakel. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message2020-05-3101 min