Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Christi Kruger

Shows

F4 SchwaigernF4 SchwaigernGute Worte für dein Leben - Auf, auf mein Herz - Marie MüllerAuf, auf mein Herz Marie Müller begrüßt die Hörerinnen und Hörer herzlich zum Andachtstelefon, während wir uns in der besonderen Zeit zwischen Ostern und Pfingsten befinden. Sie lenkt die Aufmerksamkeit auf ein bedeutendes Osterlied, da Ostern als der zentrale Feiertag für Christen gilt. Das Lied "Auf, auf, mein Herz" mit Freuden Nummer 112 aus dem Evangelischen Kirchengesangbuch, verfasst von Paul Gerhardt im Jahr 1647, erklingt. Die Melodie dazu stammt von Johann Krüger aus demselben Jahr. Annemarie Kiontke wünscht den Zuhörern Segen beim Zuhören, Mitsingen oder Mitrezitieren des Liedes. Die Liedzeilen nehmen die Zuhörerschaf...2024-04-2704 minDodge Movie PodcastDodge Movie PodcastSome Consider This Film a National TreasureNational Treasure (2004) is a film that captures the adventurer in all of us. Directed by Jon Turtletaub and staring Nicholas Cage, Diane Kruger, Justin Bartha and Sean Bean, the film also has sparked an interest in US History in some. It follows historian, Benjamin Gates, Cage, as he races to find the legendary Templar Treasure before a team of mercenaries lead by Bean’s character gets it first.    Timecodes: 00:00 - Introduction :17 - The Film stats 8:18 - The Pickup Line 11:17 - Understanding Hollywood’s Blue & Orange 17:32 - Tryi...2023-06-1835 minNaweek AktueelNaweek AktueelGendergeweld onder die soeklig!Dr Christi Kruger en prof.f Tanya van Wyk en Christina Landman gesels oor gender asook die geweld wat gepleeg word teenoor vroue in ons samelewing. www.radiokansel.co.za2022-12-0446 minStartUp-Kirche WormsStartUp-Kirche WormsOrientierung In Unserer Zeit - Predigt Richard Krüger 21.08.2022 StartUp - Kirche WormsWas sagt die Bibel über die letzten Tage dieser Erde, der Zeitabschnitt, in dem wir gerade stehen - oder in den wir bald hineingehen? Paulus schreibt dazu im zweiten Brief an die Gemeinde in Thessaloniki: Verse 1-10 2 1 Brüder und Schwestern, wir bitten euch hinsichtlich der Ankunft Jesu Christi, unseres Herrn, und unserer Vereinigung mit ihm: 2 Lasst euch nicht so schnell aus der Fassung bringen und in Schrecken jagen, wenn in einem prophetischen Wort oder einer Rede oder in einem Brief, wie wir ihn geschrieben haben sollen, behauptet wird, der Tag des Herrn sei schon da! 3 Lasst euch durch niemanden und au...2022-08-2244 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 1: Hoe gemaak met homofobie?Ná maande se stilte herrys Mannetjiesvrou soos Letserus. Luisteraars, ons is terug en ons duik sommer op die daad diep met ’n gesprek oor homofobie. Hoe kan die lesbiër haar staal vir homofobie, hetsy dit mikroaggressies is, of ernstiger homofobiese gedrag?Mannetjiesvrou – leer jou les.Luister na Angie Oeh se debuut-EP, Sex in Afrikaans: https://ffm.to/sexinafrikaansep Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"2022-06-171h 00MannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 9: Nuwejaarsvoornemens, voëltoere, lesbiese road trips en straatvryeryEpisode 9 bring jou op die hoogte van die mannetjiesvroue in die voorkamer se persoonlike sake. Ons is opgewonde om vir jou insiggewende en vermaaklike inhoud te bring in 2022 – e-pos gerus enige voorstelle vir episodes na mannetjiesvrou@gmail.com.Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”2022-01-1424 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 8: Daar onder lê vier pikkewyne – ’n gesprek oor vulvasIn episode 8 van Mannetjiesvrou kyk ons na die klitoriskappie, die skaamheuwel, die labia majora en minora en al die ander aspekte van ons oogappel, die vulva. Ons praat sonder doekies omdraai oor menstruasie, afskeidings en die skaamte wat baie mense het oor hulle skaamdele. Voor julle nou alles wat ons sê vir soetkoek opeet (want ons is allermins medici), gaan loer ook asseblief hier:Meer oor die bou van die vulva en vagina: https://www.lunette.com/pages/anatomy-101The Vulva Gallery: https://www.thevulvagallery.com/Die interne bou van die klitoris: https://w...2021-11-1957 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 7: Mishandeling in selfdegeslagverhoudingsIn episode 7 bespreek ons ’n onderwerp waaroor daar gans te min gepraat word. Mishandeling in selfdegeslagverhoudings kom baie meer algemeen voor as wat die meeste mense mag dink – ons kyk onder andere na wat die gevaartekens is en waarom LGBT-mense dikwels huiwerig is om mishandeling aan te meld.As jy met iemand wil praat, kontak gerus die kundige en bekwame organisasies hier onder:Triangle ProjectWebwerf: https://triangle.org.za/contact/Hulplyn: 021 712 6699TEARS FoundationWebwerf: https://www.tears.co.za/get-help-now/2021-09-2753 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 6: Rabbedoe, rabbedoeSaartjie Baumann, Kobie van Maasdorp en 7de Laan se Wilmien is almal voorbeelde van wat in die volksmond bekend staan as ’n rabbedoe. Ons betrag dié maltrap vanuit alle hoeke en wonder hoe sy so geliefd geraak het in die Afrikaanse popkultuur.Ons deel ook opwindende nuus oor ’n baanbrekerboek waartoe ons bygedra het. Bestel Skeef – Wat jy van LGBTIQ-wees wil weet deur Renaldo Schwarp hier: https://www.loot.co.za/product/renaldo-schwarp-skeef/kjhj-7418-g520.Skeef is van 1 September op die rakke – moenie vergeet om jou storie oor rabbedoes met ons te deel om in aanmerkin...2021-08-2749 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 5: Hooftrekke uit die voorkamerNá ’n lang tydperk van stilswye, bied ons ’n blik op die afgelope paar weke.In geen chronologiese volgorde nie, hoor jy onder andere van okkultiese koekdriehoeke, die pes, palliatiewe sorg met behulp van vibrators, spieratrofie, die Satisfyer Pro 2 en A Little Life (deur Hanya Yanagihara). Maak ’n teetjie en kom sit.Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”2021-08-0853 minIntuição ComunicaçãoIntuição ComunicaçãoJornal 91 - 04/06/21 - População vacina/ Obras Linha Verde/ Você trabalha demais?/ +Destaques abaixoApresentação: Enemar Passos e Flávio KrügerParticipação especial de Adamastor e Vó DindaÁudio e mídia: Marcos Souto e Matheus KrügerPrograma completo de n° 242 - 04/06/21Oferecimento: JLA Corretora de ImóveisJornal do BairroHospital Veterinário Santa MônicaAmbiente do VidroGiaretta PanetteriaDestaques do programa de hoje: - Paraná separa 137 mil doses da nova remessa para começar a vacinar população em geral.- Aeroporto Afo...2021-06-041h 01Intuição ComunicaçãoIntuição ComunicaçãoJornal 91 - 03/06/21 - Variante indiana/ Revolta Alm Tamandaré/ Bilhete premiado/ +Destaques abaixoApresentação: Enemar Passos e Flávio KrügerParticipação especial de Adamastor e Vó DindaÁudio e mídia: Marcos Souto e Matheus KrügerPrograma completo de n° 241 - 03/06/21Oferecimento: JLA Corretora de ImóveisJornal do BairroHospital Veterinário Santa MônicaAmbiente do VidroGiaretta PanetteriaDestaques do programa de hoje: - Paraná confirma primeiro caso da variante indiana da Covid-19.- Após revolta de eleitores, vereado...2021-06-031h 00Intuição ComunicaçãoIntuição ComunicaçãoJornal 91 - 02/06/21 - Entrevista Boca Maldita/ Vacinação por idade/ Operação PRF/ +Destaques abaixoApresentação: Enemar Passos e Flávio KrügerParticipação especial de Adamastor e Vó DindaÁudio e mídia: Marcos Souto e Matheus KrügerPrograma completo de n° 240 - 02/06/21Oferecimento: JLA Corretora de ImóveisJornal do BairroHospital Veterinário Santa MônicaAmbiente do VidroGiaretta PanetteriaDestaques do programa de hoje: - Curitiba abre vacinação contra o novo coronavírus por idade.- Associação dos Shoppings Centers...2021-06-0257 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 4: My Sarie Marais is so ver van my hartIn episode 4 van Mannetjiesvrou bespreek ons die lank en die kort van langafstandverhoudings. Hoe laat die lesbiërs in langafstandverhoudings dit werk? Hannelie Otto en Janita Botha deel hul ervaring.Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”2021-05-0151 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 3: Die lesbiër en geestesgesondheidIn hierdie episode van Mannetjiesvrou praat ons oor hoe geestesgesondheid en veral depressie en angs die lesbiër se lewe kan beïnvloed.Indien jy met iemand wil gesels oor jou eie geestesgesondheid, kontak gerus die organisasies hier onder.Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep (SADAG) https://www.sadag.org/ 0800 456 789 / 0800 567 567Sien ook ’n lys van organisasies in jou provinsie hier. Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”2021-04-101h 00MannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 2 – Ware lewensdrama: Hetero-Hannelie maak haar hart oopEKSKLUSIEF: Al ooit gewonder oor die geheime weë van die heteroseksuele vrou? Hetero-Hannelie antwoord openhartig en sonder skroom of doekies omdraai al die vrae wat jy sku is om te vra.Mannetjiesvrou – leer jou les (en alles tussenin)Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”2021-03-1948 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 1: Queer wees by die werkWelkom terug in die voorkamer van die lesbiër! In episode 1 van die tweede reeks van Mannetjiesvrou praat ons oor uit wees by die werk. Is dit nodig dat jou kollegas moet weet van jou seksuele oriëntasie – en is daar 'n spesifieke manier waarop queer mense moet uitkom in 'n professionele omgewing? Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”2021-03-0552 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 12: Wederom, 2020!In episode 12 van Mannetjiesvrou bring ons vir jou 'n laat Krismisdoos, tesame met nog 'n aflewering uit die Woldriehoek se wêreld. Ons wens al ons luisteraars 'n baie goeie feesseisoen en 'n wonderlike 2021 toe – ons is opgewonde om weer volgende jaar die voorkamer se deure wyd oop te gooi!Lees gerus hier en hier oor 2020-flieks met LGBTQ-inhoud.Kyk mooi na jouself!Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”, Lobo Loco – “Brain Instrumental”. 2020-12-2628 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 11: Bi, bi, biIn episode 11 van Mannetjiesvrou is die voorkamer bedrywig! Ons gaste, Mathilda Smit en Juani Smith, deel hulle gedagtes oor biseksualiteit en werp so 'n bietjie meer lig op wat dit beteken om in die jaar 2020 as biseksueel te identifiseer.BONUS: Luister ook aan die einde van hierdie episode na 'n gesprek oor die jongste uitgawe van Stilet, waarin die skrywer en resensent Joan Hambidge gehuldig word.Lees die joernaal op stilet.digital en volg Stilet se Facebookblad om op die hoogte te bly van nuwe artikels en uitgawes.Mannetjiesvrou – leer jou les....2020-11-231h 06MannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 10: Trou is nie perdekoop nieDie knoop deurhaak is op die agenda in episode 10 van Mannetjies(t)rou. Die getroudes onder ons deel hul indrukke en ons kyk dié perd ordentlik in die bek, ten einde te probeer bepaal hoe die lesbiër vandag voel oor in die eg tree en wat behoort sy te weet oor dinge rondom die huwelik.As jy Mannetjiesvrou geniet, teken asseblief in op die potgooi en gee gerus vir ons 'n gradering op die platform van jou keuse as jy voel jy wil – ons waardeer elke stukkie terugvoer.Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek...2020-11-0647 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 9: (Homoseksuele) deuntjies en dykiesIn episode 9 van Mannetjiesvrou neem ons jou op homoseksuele musikale vlerke. Ons gesels oor die eerste liedjies wat lesbiërgevoelens in ons laat fladder het en herroep liedere deur lette – en 'n paar ander deur mans wat ons graag ge-cover sal wil hoor deur vroue. Bly ingeskakel vir 'n kompetisie in die styl van Noot vir Noot en kyk of jy die kriptiese leidrade gouer as ons kan ontrafel.Voeg hier liedjies by die playlist op Spotify: https://spoti.fi/3dOBiyhMannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"2020-10-2340 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 8: Bloed is dikker as waterWat beteken die konsep van familie vir die LGBTQ-gemeenskap? In hierdie episode praat ons oor die lesbiër se binnekring en veral oor hoe queer mense uitdagings met hul gesinne en families kan oorbrug tydens prominente geleenthede soos die feesseisoen.Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”2020-10-0940 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 7: Kom ons praat oor seksIn episode 7 van Mannetjiesvrou gaan ons om met omgang. Ons onthou hoe ons aanvanklik ons koppe om kopulasie probeer kry het en praat oor die baie fasette van seks.In “Haar Hande Staan vir Niks Verkeerd Nie” staan jy die kans om ’n verrassingspakkie ter waarde van R2000 met die komplimente van Secretly So te wen.Skryf in deur Secretly So se blad op Facebook te volg en vir ons ’n boodskap te stuur of kommentaar te lewer op Mannetjiesvrou se sosiale mediablaaie, waarin jy te kenne gee dat jy belangstel in hierdie prys, bestaande uit onge...2020-09-2549 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 6: Die verhouding tussen gay mans en lesbiërsIn hierdie episode ondersoek ons die persepsies en indrukke oor gay mans en lesbiërs se verhouding met mekaar. Is daar onenigheid tussen hierdie twee groepe, of is dít maar bloot ’n mite wat geskep is om verdeeldheid in die gemeenskap te saai?Bly ook ingeskakel tot aan die einde van die episode om te luister na ’n gesprek met Armand Aucamp oor Koer, die eerste Afrikaanse liefdestoep.As jy op soek is na liefde, skryf ook gerus in vir Via se nuwe maatsoekprogram, Die Liefdes-eksperiment. Om deel te wees van hierdie opwindende geleentheid, stuur...2020-09-0644 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 5: Om uit die kas te komOm uit die kas te kom is vir baie LGBTQI-mense 'n waterskeidingsoomblik. In episode 5 van Mannetjiesvrou praat ons oor uitkom en die manier waarop hierdie belangrike oomblik in die media voorgestel word. In Haar Hande Staan vir Niks Verkeerd nie deel ons wenke vir luisteraars wat dit oorweeg om self uit die kas te klim.Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"Bykomende klankeffekte: zapsplat.com2020-08-2146 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 4: Die storm- en drangjareMannetjiesvrou se vierde episode is twee vir die prys van een. Ons gesels met skrywer Zelda Bezuidenhout oor haar boek, "Toe ons oneindig was", onlangs vrygestel deur Pan Macmillan. Dié boek verskuif grense en is die eerste jeugverhaal in Afrikaans met ’n lesbiese hoofkarakter. Jy kan 'n kopie wen – bly ingeskakel tot aan die einde van die episode om uit te vind hoe.Ons vertel ook meer oor ons eie hoërskooldae. Mannetjiesvrou – leer jou les."Toe ons oneindig was" is beskikbaar in alle goeie boekwinkels. Kry die e-boek hier:https://www.amazon.com/Toe...2020-08-0748 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 3: Die padda wou gaan opsitDie vlerksleepgewoontes van die lesbiër is die fokus in episode 3 van Mannetjiesvrou. Hoe maak die moderne lesbiër in die huidige historiese oomblik die hof en hoe het sy dit voorheen gedoen? In “Haar Hande Staan vir Niks Verkeerd Nie” praat ons oor die kameraadskap wat troeteldiere kan bied in dié tyd van isolasie. Kyk gerus na hierdie skakels indien jy dit oorweeg om ’n troeteldier aan te neem, of as jy dalk ’n geldjie wil skenk aan hierdie organisasies, wat altyd op die publiek se ondersteuning aangewese is – ook nou. Wollies Animal Shelter Wetnose An...2020-07-2343 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 2: Die lesbiër en labelsEpisode 2 van Mannetjiesvrou is 'n mondvol – maak maar tee en kry 'n snytjie koek met skop! Ons praat oor stereotipes en wonder: het die hedendaagse lesbiër enige erg aan labels – en hoef sy te hê?Lees "Die lesbiër" van Nina Botes hier en kyk hier na 'n lekker geïllustreerde uitbeelding van Breyten Breytenbach se "Die boenk". Ons het na afloop van die opname besef dit is 'n kortverhaal en nie 'n gedig nie, verskoon tog.Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"2020-07-0942 minMannetjiesvrouMannetjiesvrouEpisode 1: Welkom in die voorkamer van die lesbiërIn die eerste episode van Mannetjiesvrou praat ons oor die assosiasies wat daar is met die woord "mannetjiesvrou". Ons gesels ook oor die ikoniese helleveeg, wyle Jeanne Goosen en bied vir die algemene lesbiër wenke aan vir haar lewe. Welkom in die voorkamer van die lesbiër! Mannetjiesvrou – leer jou les.Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"2020-06-2441 min