podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Christo Gawie
Shows
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Christo Gawie RSG se Naweek Aktueel
Christo Gawie gesels met Naweek Aktueel se Anita Visser op RSG
2022-07-25
04 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
HEARTBEAT FM SE PINKSTER OP SY BESTE!!
Heartbeat FM bied aan Pinkster Op Sy Beste vertoning op 17 April 2022 - Slegs beperkte aantal kaartjies steeds beskikbaar!
2022-04-05
01 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
God beskerm Tyler Claasen(10)
Ek gesels met ouma(Myra Claasen) van Tyler Claasen(10) wat op 16 Febr 22 ernstig beseer is toe hy deur n voertuig getref is opad skooltoe.
2022-03-17
11 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Uniondale Sport Dag Sat 19 Maart 2022
Moenie vergeet van hierdie lekker dag vol sport en plesier!Bring jou kampstoel!
2022-03-16
00 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
#Inspirasie_Christo Gawie gesels met Leandra Basie
Leandra Basie bekend vir Here Leer My Om Te Bid - inspireer Heartbeat FM Luisteraars op Sat oggend 12 Maart 2022
2022-03-12
16 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
2 Voëls en 'n wurm Sat 5 Maart 2022
Chardonnae Mickles - klein Tyler(10) van Rosemore in George wie onlangs deur n voertuig getref is word sterkte toegewens.Charissa Botha lees die storie voor.
2022-03-06
15 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Kol 3:2 Bly gefokus op God
Christo gee Kort bemoediging - Bly gefokus op God
2022-03-06
04 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke 15 Januarie 2022
Die 7jarige Chardonnae Mickles - Gawie is terug op radio met kleutervermaak.
2022-01-15
10 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke Kersfees Program
25 Desember 2021 is die laaste program wat Chardonnae vir 2021 aangebied het voor sy ook n jaarlikse blaaskansie geneem het.In hierdie spesiale program gesels sy met haar Gr1 klasonderwyseres Mev Jansen.Die program is regstreeks uitgesaai op HeartbeatFm.Chardonnae is terug op lug op Sat 15 Jan 2022
2022-01-13
19 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Heartbeat FM Telethon 2021
Heartbeat FM se jaarlikse Telethon het tot einde gekom.Heartbeat FM se baie dankie aan sy lojale luisteraars
2021-12-20
01 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke 27 Nov 21 - Veiligheids Wenke
Chardonnae gee belangrike veiligheid wenke vir ouers en kleuters.Chivargo is haar gas.
2021-11-28
18 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Son 21 Nov |Nuus om 3nm_AFRIK
Heartbeat FM bring luisteraars nou op Sondae ook ophoogte vd jongste nuusgebeure.Hier is 3nm boeletin gelees deur Christo Gawie
2021-11-21
03 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Eksklusief - Christo Gawie gesels met nuwe Burgermeester van M-Baai Munisipaliteit op Heartbeat FM
In hierdie kort gesprek gesels Heartbeat FM oggend aanbieder Christo Gawie met nuut verkose burgermeester,na die afgelope nasionale plaaslike verkiesing, van die Mosselbaai Munisipaliteit,agbare Dirk Kotze.Dit is op Saterdag oggend,13 November 2021 en Maandag oggend 15 November op Heartbeat Fm uitgesaai.
2021-11-15
13 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke Radio Program 30 Oktober 2021
Reen Druppels
2021-11-02
14 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
RSG Sport |CurrieBeker Finaal |Springbokke | Man United teken Ronaldo vir twee jaar
Christo doen kort voorskou vir Currie Beker eindstryd more,11 Sept 2021 | Springbokke teen Australia Sondag 12 Sept en Cristiano Ronaldo deur Manchester United vir 2 jaar onderteken !
2021-09-10
03 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke_S3E3_Die 3 Sonneblomme_28Aug2021
This Special Toddler Radio Show in Afrikaans tribute to 2 toddler's from George who been murdered this past week during the month of August.Chardonnae and Charissa pays tribute to them.
2021-08-28
26 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Kort Sondag Motivering met Christo Gawie S1E1_8Aug2021
Christo Gawie deel graag kort skriflesing as motivering op vandag Sondag 8 Augustus 2021.
2021-08-08
04 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke S2E10 - 31 Julie 2021
Kleuter stories - Vreemde Hoed en Vreemde Skoene | Chardonnae Mia Mickles - Gawie & Charissa Botha
2021-07-31
25 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
S2E8_PetrusDiePlaasHond_3Julie2021
Chardonnae Mia(6) en Charissa Botha vermaak kleuters op radio!
2021-07-03
20 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
S2E7_WatIsInDieBoks_26Junie2021
Chardonnae en Charissa vermaak kleuters met lekker stories
2021-06-26
16 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
S2E6_DieGootsteRoomYs_Chardonnae&Charissa
Chardonnae en Charissa vermaak kleuters met potgooi radio program.Hierdie episode, is op 19 Junie 2021 uitgesaai op Heartbeat FM
2021-06-18
16 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
S2E4_5 Junie '21_HassieInDieLugballon
Kleuter radio program wat aanhebied word deur Chardonnae,Mia Mickles-Gawie(6) wie alte bekkig is waneer sy met radio mikrofoon gesels.In hierdie episode word die storie van Hassie in die lug balon,voorgelees deur 'tannie' Charissa Botha.Chardonnae bring ook hulde aan die jeug van omgewing siende Junie maand afskop.Sy maak ook melding van die 7de bestaans jaar van Heartbeat FM.
2021-06-04
19 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
S2E3_29Mei2021_Chardonnae&Charissa_OlkeBolke
Die Druppels Wat Nie Wou Reën Nie
2021-05-29
20 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
S2E2 - Ons gaan see toe
Chardonnae (6) en Charissa Botha vermaak kleuters
2021-05-22
17 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke | S1E10 8 Mei 2021 |Chardonnae Mia Mickles - Gawie (6) & Charissa Botha
In hierdie episode bring Chardonnae hulde aan 9jarige dogter van Dysselsdorp wie die afgelope week gesterf het.Ons hoor van die lap pop kwaai Lettie.
2021-05-07
55 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke kleuter radio program Sat 1 Mei 2021 - Heartbeat FM
Chardonnae , Mia Mickles - Gawie (6) en Tannie Charissa Botha met vandag 1 Mei 2021 se kinderstorie,Wie se voete!
2021-05-01
20 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Olke Bolke 17 April 2021 - Klaas Vaakie se glipsie
Chardonnae(6) en Charissa Botha vermaak Suidkaapse kleuters met radio program
2021-04-18
16 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Chardonnae Mia Michaels | Live Radio (Kids) Show_Olke Bolke 20/03/21
The latest episode(7) hosted and presented by Chardonnae Mia Michaels - Gawie and Charissa Botha.Played out on 20 March 2021
2021-03-20
17 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Chardonnae & Charissa Kids Podcast Show_23Jan2021
The 2nd kiddies podcast show by my 6yr old daughter Chardonnae and Story Reader Charissa Botha - Send your comments to christorsg@gmail.com
2021-01-26
21 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Christo gesels met musiekant, tv/radio aanbieder Gregory Noble 16 Jan 2021
Ekt vinnig gaan inloer by Gregory Noble na op lug program.Jammer vir selfoon byklanke...ons het die gesprek opgeneem by Noble se huis.
2021-01-16
10 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Christo Gawie Potgooi Nuus Woensdag 13 Jan 2021 - 18h00
Luister graag na vandag se belangrikste nuusgebeure!
2021-01-13
06 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Christo Gawie Podcast Nuus 12 Jan 2021 @ 22h00
Listen to the latest news of today 12 January 2021 in Afrikaans.
2021-01-12
04 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
6yr old Chardonnae 1st podcast show
This my very first podcast show.My 6yr old daughter Chardonnae inspired me to start podcasting after I put her on air during August 2020 when I mainly spoke to women on radio.As that month ended,I decided to also give the toddler generation recognition and invited Chardonnae to radio broadcasting.Eversince she in demand for, not only toddler, listening pleasure!Please send your comments to christorsg@gmail.com
2021-01-05
34 min
WELKOM BY Christo Gawie | Chardonnae Mickles-Gawie POTGOOI PROGRAMME
Christo Gawie Podcast Intro 1
Brief description of whats about to come ahead during this brand new year!
2021-01-05
02 min