Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Darren Koppel

Shows

Plugging AwayPlugging AwayResearching decommissioning challengesIn this episode, CODA CEO Francis Norman is joined by Renea Larsen, Program Director of the National Decommissioning Research Initiative (NDRI), Dr. Dianne McLean, Senior Marine Scientist with AIMS, and Dr. Darren Koppel, Research Scientist with AIMS. The conversation delves into the critical research being conducted in the decommissioning space, focusing on evidence-based decision-making tools, contaminant behavior, marine ecosystem responses, and the importance of interdisciplinary collaboration. This insightful dialogue sheds light on the innovative approaches and key findings driving the decommissioning sector forward.Get in touch with Renae via renae.larsen@decommissioning.org.au...2024-11-2244 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 18 September 2024Deel 2: Die televisiester, ontwerper van trourokke en modeontwerper, Diaan Daniels, praat oor sy nuwe uitkyk op die lewe sedert hy vyf jaar gelede 40 geword het. Hy is een van Suid-Afrika se mees bekroonde ontwerpers. Diaan het 27 jaar gelede sy merk as 18-jarige vanuit sy ouerhuis in Bloemfontein gemaak, toe hy 'n rok vir Brümilda van Rensburg en 'n troupak vir Kurt Darren ontwerp het. Hoewel hy deesdae nie sy geluk koppel aan sy loopbaansukses nie, raak hy steeds opgewonde oor hoogtepunte soos sy nuwe ontwerpe wat hy tans vir die voormalige Mej. Heelal, Margaret Gardiner, doen. Jy kan jou d...2024-09-1808 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 11 September 2024Deel 1: Die televisiester, ontwerper van trourokke en modeontwerper, Diaan Daniels, praat oor sy nuwe uitkyk op die lewe sedert hy vyf jaar gelede 40 geword het. Hy is een van Suid-Afrika se mees bekroonde ontwerpers. Diaan het 27 jaar gelede sy merk as 18-jarige vanuit sy ouerhuis in Bloemfontein gemaak, toe hy 'n rok vir Brümilda van Rensburg en 'n troupak vir Kurt Darren ontwerp het. Hoewel hy deesdae nie sy geluk koppel aan sy loopbaansukses nie, raak hy steeds opgewonde oor hoogtepunte soos sy nuwe ontwerpe wat hy tans vir die voormalige Mej. Heelal, Margaret Gardiner, doen. Jy kan jou d...2024-09-1108 minJewish Ideas to Change the WorldJewish Ideas to Change the WorldA Communal Tribute to Rabbi Mari Chernow To Celebrate 18 Years of Service to our Community!A virtual community event to celebrate Rabbi Mari Chernow! Speakers *Rabbi Dr. David Ellenson (Chancellor Emeritus – HUC-JIR/New York) – KEYNOTE SPEAKER *Rabbi Dr. Shmuly Yanklowitz (President & Dean of Valley Beit Midrash *Stan Hammerman (Founding Board Chair at Valley Beit Midrash) *Rabbi Darren Kleinberg (Founding Executive Director of Valley Beit Midrash) *Rabbi Elana Kanter (The Women’s Jewish Learning Center) *Rabbi John Linder (Temple Solel) *Rabbi Bonnie Koppel (Temple Chai) *Cantor Ross Wolman (Temple Chai) ★ Support this podcast ★ 2021-05-1256 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMonitorRSG — Dis 'n vraag wat al dekades lank by mediese wetenskaplikes spook: hoekom is die MIV-epidemie soveel erger in Suid-Afrika as ander plekke in die wereld? Die Verenigde Nasies sê daar's minstens sewe miljoen mense in die land wat met die virus leef. Nou, danksy 'n unieke studie in KwaZulu-Natal, sê sommige van Suid-Afrika se voorste MIV-navorsers hulle het uiteindelik bewys dat verhoudinge tussen jong vroue en ouer mans grootliks verantwoordelik is vir die wereld se grootste MIV epidemie. Vir die eerste keer in Afrika het die wetenskaplikes nuwe genetiese tegnologie gebruik om individue te koppel in sogenaamde "groepe van tran...2018-05-3108 min