podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Dawid Van Den Berg
Shows
Hoop Nogtans
'n Rede om optimisties te wees - Psalm 27 #2508
’n Hele paar jaar gelede slaap ek een nag in ‘n gastehuis in die Karoo. Ek word wakker in die middel van die nag. Alles is donker om my. Stikdonker. Die gordyne hou die sterrelig buite. Ons is so gewoond aan lig, ons ken amper nie donkerte nie. Daar is straatligte wat die vertek verlig, die oranje liggie van ‘n verwarmer of die groen liggie van die alarmstelsel of die rooi liggie van die elektroniese wekker en die blouwit lig van ons selfoon. Dié nag is daar niks. Net ‘n neerdrukkende duisternis wat my hart vasklem. Vir ‘n paar sekondes is...
2025-11-21
22 min
Hoop Nogtans
Dawid kry te doen met valse beskuldigings - Psalm 26 #2506
Die New York Post berig op 5 September 2025 oor Bryan Hooper wat na 27 jaar in die tronk vrygelaat is. Hy was in die tronk vir die moord op ‘n 77-jarige vrou in 1998. Al die tyd onskuldig. Die eintlike moordenaar, Chalaka Young was destyds die hoofgetuie teen hom. Sy het nou eers skuld beken. Dis ‘n uitsonderlike geval, maar illustreer hoe magteloos enigeen van ons voel wanneer jy valslik beskudig word van iets wat jy nie gedoen het nie. Jy moet saam leef met die openlike beskuldigings, die agteraf verdagmakery, die agterdog, geskinder, die skande, al is jy onskuldig. Dis asof jy g...
2025-11-19
20 min
Hoop Nogtans
Dawid leer ons bid wanneer jy nie weet wat om te doen nie - Psalm 5 #2505
Dalk onthou jy die rolprent Cast Away, vrygestel in 2000 met Tom Hanks in die hoofrol. Hanks speel die rol van Chuck Noland wat vir FedEx werk. Noland se vliegtuig val en hy spoel uit op ‘n verlate eiland erens in die Stille Oseaan. As jy die fliek gekyk het, gaan jy onthou wie Wilson is. Wilson is ‘n volleybal wat saam met Noland uitgespoel het. In sy eensaamheid praat Noland met Wilson, die volleybal, asof hy sy vriend is. Dis amper asof hy tot Wilson bid vir hulp en wysheid. Nerens in die rolprent praat hy met God nie. Baie...
2025-11-19
31 min
Hoop Nogtans
Dawid het die swaarkry kant van die lewe geken - Psalm 16 #2504
Dawid het die swaarkry kant van die lewe geken. Praat van tragedie, teleurstelling, trauma, trane en teenspoed. Hy het dit alles geken. Vir jare moes hy vlug vir koning Saul wat hom met ‘n passie gehaat het en met alle geweld wou dood maak. Later in sy lewe, toe hy self koning was, moes hy vlug voor sy seun Absalom wat hom onttroon as koning en hom uit die weg wil hê. Dawid het die geheim geken om nie bekommerd te wees oor die baie dinge waaroor mense hul so bekommer nie. Dawid het geleer om sy sekuriteit by God...
2025-11-19
30 min
Hoop Nogtans
Dawid in 'n dorre woestyn - Psalm 63 #2503
n Paar jaar gelede het ek die geleentheid gehad om ‘n paar dae in die Australiese Outback deur te bring in die omgewing van Uluru, ‘n massiewe rooi sandsteenformasie 348 meter hoog en ‘n omtrek van 9.4 kilometer. Die dag toe ons daar kom, sê die toerleier daar is iets wat julle moet weet. Vergeet van gevaarlike slange. Die kans dat jy deur ‘n slang gepik gaan word, is gering. Daar is ‘n groter gevaar. Dehidrasie. Ontwatering. Dehidrasie maak baie meer mense dood as slangbyte. Hy het seker gemaak ons het elkeen ten minste drie liter water by ons te alle tye. Nie so...
2025-11-18
19 min
Hoop Nogtans
Die domste dinge wat Dawid ooit gedoen het - Psalm 34 #2501
Ons almal het seker een of ander storie oor ‘n dom ding wat ons gedoen het. Soms is dit humoristies. Soms met verreikende gevolge. Psalm 34 is een van die mees inspirerende psalms in die Bybel. Maar dis gebore uit een van die domste dinge wat Dawid ooit gedoen het. - https://www.bible.com/bible/6/PSA.34.AFR83 - https://www.facebook.com/francois.bredenkamp/ 2501
2025-11-18
25 min
LEKKER FM
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Die verbond met Dawid 09-11-25
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Die verbond met Dawid 09-11-25
2025-11-09
30 min
LEKKER FM | Sondagerediens
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Die verbond met Dawid 09-11-25
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Die verbond met Dawid 09-11-25
2025-11-09
30 min
LEEFSTYL - HOOGTEPUNTE
ANSA VAN GEEST - Vyf Klippies en Groot Reuse: Vind God se Doel in die Alledaagse
In hierdie diep en inspirerende episode verken ons die tydlose verhaal van Dawid en Goliat – nie net as ’n Bybelse geskiedenis nie, maar as ’n kragtige metafoor vir ons alledaagse lewe. Wat kan vyf klein klippies ons leer oor vertroue, voorbereiding en God se perfekte tydsberekening? Ontdek hoe gewone oomblikke jou dalk voorberei vir reuse-uitdagings. Deur persoonlike stories en geestelike insig neem ons jou op ’n reis van hoop, moed en geloof. Begin jou dag met ’n keuse: om God te vertrou – selfs al het jy net ’n slingervel en ’n paar klippies.
2025-10-17
04 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 105: Hiskia word koning van Juda
Ons begin lees van Hiskia, want naas Dawid, een van die getrouste konings was. Hy het die tempeldiens weer herstel. Ons lees dit in 2 Konings 18 en 2 Kronieke 29 tot 31.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2025-08-08
10 min
Podcast Charyzmatyczny
Co bym zrobił, gdybym nie miał pieniędzy na psychoterapię?| psycholog Dawid Straszak
📩 Psychologiczny newsletter Dawida Straszaka: http://dawidstraszak.pl/newsletter ——————————————— ☎ Centrum Wsparcia dla Osób Dorosłych w Kryzysie Psychicznym 800 702 222 —————————————— 🎬 Podcast z wideo na YouTube: https://youtu.be/y2Ld92yLPGQ ——————————————— Współpraca reklamowa: 👩💼👨💼 HireWise - Agencja HR skupiona na kompetencjach Rekrutujemy specjalistów, managerów i dyrektorów. Pomagamy tworzyć sprawnie działające zespoły: https://hirewise.pl/4ep ——————————————— 👉 Skąd wiedzieć co Ci dolega psychicznie? 👉 Czy warto iść na terapię na NFZ? I jak się na nią dostać? 👉 Kogo prosić o pomoc, gdy jest ciężko? 👉 Jak wyrwać się z błędnego koła, gdy życie przestaje Cię cieszyć? 👉 Kiedy zwątpiłem w skuteczność pomocy psychologicznej? 👉 Jaka jedna książka pomaga w pracy nad sobą? ——————————————— ⏰ Znaczniki czasowe: 00:00 - Wprowadzenie 01:03 - Blok Sponsorowany...
2025-07-27
47 min
RISE
RISE - Dawid van den Bergh, Hermien van den Bergh
Joining us today is the all inspiring Dawid van den Bergh, a mind renewal coach and co-founder of Palace Coaching, which he leads alongside his mother, Hermien van den Bergh. Together, they specialize in helping people break through limiting beliefs and stagnation, empowering them to step into fearless living, pure joy, and their Kingdom purpose. In addition to their coaching work, they also lead Love on Fire Unlimited missions ministry that brings the gospel of Jesus Christ to nations across Africa
2025-07-10
36 min
Mirrag met Annelie
Spreeklewe -Wysheid begin met die dien van die Here
When I say, “I am a Christian” I don’t think I know it all I submit to my confusion asking humbly to be taught Spreuke 1:1-7 1Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4Wie nog nie kennis het nie, sal verstandig word, jongmense sal leer om met kennis en oorl...
2025-02-19
07 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid
Send us a textPsalm 86:12,13 Met my hele hart sal ek U prys, Here, my God. Ek sal u Naam vir altyd verheerlik, want u liefde vir my is baie groot. U het my uit die doderyk gered. Hoe ons die lewe ervaar – wat ons kry, wat ons gee en of ons dit geniet … of nie – word in 'n groot mate deur ons gesindheid bepaal. Dink net hoe sal ‘n onvergenoegde persoon, of een met 'n slagoffermentaliteit, of een met 'n houding van dankbaarheid, se manier waarop hulle die wêreld sien en ervaar, he...
2024-11-24
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Vrede van alle Kante
Send us a text1 Konings 4:24,25 Salomo het geheers oor alles wes van die Eufraatrivier, van Tifsag af tot by Gasa, oor al die konings wes van die Eufraat. Na alle kante toe was daar vrede, en solank Salomo geleef het, het die Judeërs en die Israeliete van Dan af tot by Berseba veilig gewoon, elkeen met sy eie wingerdstok en sy eie vyeboom om onder te sit. Ek wonder, met watter uitdagings jy op die oomblik stoei? ’n Wankelende huwelik; ‘n gesukkel om finansieel kop bo water te hou; ’n lae selfbeeld; ’n gevoel v...
2024-11-09
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Belofte van Vrede
Send us a text1 Kronieke 22:9 Maar jy sal ’n seun hê wat vrede en rus in sy tyd sal beleef. Ek sal hom vrede met sy vyande en al die omliggende lande gee. Sy naam sal Salomo wees, en Ek sal vrede en rus in Israel gedurende sy regering gee. (NLV) Die ‘wêreld’ maak groot beloftes oor hoe jou lewe verander kan word deur ‘n wonderlike loopbaan, baie geld, fantastiese vakansies, ‘n nuwe kar, selfs ‘n nuwe paar skoene of vars grimering! Maar op die ou end kan nie een van hulle vir jou ... vre...
2024-11-08
02 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 64: Dawid se dapper manne
Die dapper helde van Dawid se weermag word beskryf in 2 Sameul 20, 23 en 1 Kronieke 11, 12 en 20.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-09-27
10 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 61: Dawid gaan terug na Jerusalem
In 2 Sameul 16,19 en 20 lees ons van al die dinge wat gebeur het rondom die terugkeer van Dawid na Jerusalem - na die opstand van Absalom.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-09-06
10 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Het jy al ooit Gewonder Waarom …
Send us a textPsalm 51:13,14, Moet my tog nie van U af wegdryf en u Heilige Gees van my af wegneem nie! Laat my weer die blydskap ervaar van iemand wat deur U verlos is, laat my U weer met toewyding dien. Het jy al ooit gewonder hoekom dit soms voel asof die vreugde wat jy eens gehad het; die vreugde wat jy glo God wil hê jy moet hê, verdamp het? Poef, weg is dit! Dit is amper asof God jou verlaat het.Ja my vriend, soms sal God 'n tre...
2024-08-29
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Intense Reiniging
Send us a Text Message.Psalm 51:12 Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.Wanneer ons stilstaan en daaroor nadink, weet ons instinktief dat ons optrede direk vloei uit wat in ons harte aangaan. Die probleem is dat ons nie gereeld genoeg stilstaan en daaroor nadink nie.Wanneer laas het jy irrasioneel opgetree? Hoekom het jy beheer verloor? Wat het dit veroorsaak? Nouja, dit was waarskynlik op daardie oomblik die een of ander onbenullige dom dingetjie, waarop jy, op grond van wat in jou...
2024-08-28
02 min
Worthy of Rescue-Pursued by God
Pit to the Palace
EP 55 From the Pit to the Palace Today my guests are Hermine and Dawid van den Bergh who are a cross generational revivalist team, mother and son, who launched out on an adventure of a lifetime with a mission to Build God's Kingdom on earth as it is in heaven through their LOVE ON FIRE ministry. Hermine is a Life Coach, Teacher, Author of The Switch – Unlock the Code for Abundant Living, Co-Founder of Love on Fire Unlimited and Palace Coaching with her son Dawid. Dawid is a Men’s Life Coac...
2024-08-23
13 min
Worthy of Rescue-Pursued by God
Palace Coaching - Hermien & Dawid van den Bergh
EP 54 Palace Coaching - Hermien & Dawid van den Bergh Today my guests are Hermine and Dawid van den Bergh who are a cross generational revivalist team, mother and son, who launched out on an adventure of a lifetime with a mission to Build God's Kingdom on earth as it is in heaven. Hermine is a Life Coach, Teacher, Author of The Switch – Unlock the Code for Abundant Living, Co-Founder of Love on Fire Unlimited and Palace Coaching with her son Dawid. Dawid is a Men’s Life Coach, Teacher and Co-Founder of Palac...
2024-08-20
13 min
Spitstyd
10 Dinge wat jy moet weet van... 15 Augustus 2024
Dawid van Lill praat oor tien dinge wat jy moet weet van algemene kennis.
2024-08-15
14 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 56: God stuur Natan na Dawid toe
Stories 55 en 56 loop saam: Dawid sondig, God stuur Natan na hom toe, hy bely sy sonde en word vergewe. Psalm 51 is 'n bewys daarvan. Ons lees die storie van Natan in 2 Sameul 12.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-08-02
09 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 55: Dawid en Batseba
In 2 Sameul 11 lees ons die hartseer verhaal van Dawid se owerspel en moord.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-07-26
09 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 53: Dawid sorg vir Mefiboset
Ons lees in 2 Sameul 4 net kortliks van Mefiboset. In hoofstuk 9 ontmoet hy vir koning Dawid.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-07-15
08 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wag Anders
Psalm 27:13,14 Tog is ek daarvan oortuig: Die Here se goedheid sal ek sien hier in die land van die lewendes. Vertrou op die Here! Wees sterk en skep moed! Ja, vertrou op die Here! (NLV) Is dit vir jou lekker om te sit en wag dat dinge gebeur? Iets goeds, iets belangriks, iets waarna jy uitgesien het, iets wat moet gebeur; of indien dit nie gebeur nie, dit groot probleme kan veroorsaak? Sê my, geniet jy dit?Die meeste van die tyd is die antwoord vir die meeste van ons … dat ons...
2024-07-08
03 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 51: Dawid vat die ark van God na Jerusalem
Dawid het twee pogings aangewend voor die ark uiteindelik in Jerusalem ingebring is. Ons lees dit in 2 Sameul 6, 1 Kronieke 13, 15 en 16.https://www.buzzsprout.com/682646/supportBoodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-06-28
10 min
Live Room Conversations
Making Disciples - Dawid & Venesia van den Berg with Ash Bell
We continue our series with Dawid and Venesia van den Berg. Dawid and Venesia sit down with Ash and talk about their upbringing and how they came to faith. They also speak about the important people in their walk who helped them find and pursue Jesus. We hope you enjoy this episode of Making Disciples.
2024-06-17
29 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 49: Dawid word koning oor Juda
In 2 Sameul 2 tot 4 lees ons van die sewe en halwe jare wat Dawid koning oor Juda was.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-06-14
10 min
LEKKER FM | Sondagerediens
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Die verbond met Dawid 09-06-24
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Die verbond met Dawid 09-06-24
2024-06-09
30 min
Lewendewoord Centurion
09 June 2024 - Wouter Van Der Merwe - Die Verbond Met Dawid
09 June 2024 - Wouter Van Der Merwe - Die Verbond Met Dawid by LWC
2024-06-09
30 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 48: Dawid hoor Saul het gesterf
Ons begin nou met die boek 2 Sameul. In die eerste hoofstuk hoor Dawid van Saul en Jonatan se dood.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-06-07
09 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 46: Dawid woon by die Filistyne en hulle wil Israel aanval
In 1 Sameul 27 lees ons van Dawid wat by koning Akis van die Filistyne gaan woon het. In hoofstuk 28 lees ons van Saul wat sy laaste groot fout gemaak het om nie na God te luister nie.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-05-24
10 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 45: Dawid gaan in die nag na Saul se kamp
In 1 Sameul 26 lees ons van Dawid wat weer Saul se lewe spaar. Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-05-17
09 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 44: Dawid, Nabal en Abigajil
Die man Nabal beledig vir Dawid en weier om vir hom kos te gee. Sy vrou, Abigajil help om baie mense se lewens te red van Dawid se swaard. Dit lees ons in 1 Sameul 25.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-05-10
09 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 43: Dawid spaar Saul se lewe
in 1 Sameul 24 lees ons van hoe Dawid Saul se mantel se punt afgesny het, toe hy hom eintlik kon doodmaak.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-05-03
10 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 42: God help Dawid by Keïla en die Sifwoestyn
Dawid red die dorp Keïla van die Filistyne, maar tog wou hulle hom oorgee aan Saul. Hy vlug voort tot in die Sifwoestyn. Maar God help en red hom. 1 Sameul 23.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-04-26
10 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wanneer Jy In Die Moeilikheid Is
Psalm 138:7,8 As die nood my oorval, hou U my in die lewe teen die woede van my vyande in: U strek u hand uit, u regterhand red my. Die Here sal vir my alles goed laat afloop. Aan u liefde, Here, is daar geen einde nie. Moet tog nie die werk van u hande laat vaar nie. Daar is tye in ons lewens wanneer die vermoë om met vertroue op die beloftes van God te staan, werklik belangrik is. Ja, ek weet dis altyd belangrik, maar dit voel ekstra belangrik wanneer ons moeilike tye ervaar....
2024-04-06
02 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 39: Dawid word drie keer van Saul gered
In 1 Sameul 19 gebruik God eers vir Jonatan, toe vir Mikal en toe sy Gees om vir Dawid van Saul te red.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-04-05
10 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 37: Dawid en Goliat
In 1 Sameul 17 lees ons die bekende, maar afgryslike storie van Dawid en Goliat. Goliat was groot, maar God is groter!Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-03-21
11 min
Bybelstories in Afrikaans
Stories uit Kanaän 36: Sameul salf vir Dawid as koning
In 1 Sameul 16 vra God vir Sameul om 'n nuwe koning vir Israel te gaan salf. Dawid word gesalf en land deur sy musiek in die paleis van Saul.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
2024-03-15
10 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Instrument van die Here
Psalm 34:18-20 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. Al word die regverdige ook deur hoeveel rampe getref, die Here red hom uit almal. Ons lees dwarsdeur die Ou en Nuwe Testament van God se reddende hand. En dit is goeie nuus. Trouens, dit is wonderlike nuus. Ja, wanneer ons in die moeilikheid is, is God by ons om ons daardeur te help.Ek is seker dat jy, net soos ek, tye in...
2024-03-06
02 min
EnDeo Familiekerk Podcast
Rein van Hart
Dawid smag na ‘n Rein hart voor God . Kom ontdek hoe om met rein hart uit te leef in 2024 A. Reinheid van hart:Matteus 5:8 (NLV) Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. B. Reinheid van verstand:Filippense 4:8 (NLV): “Ten slotte, broers en susters, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat prysenswaardig is—as enigiets voortreflik of lofwaardig is—bedink sulke dinge. C. Reinheid van Liggaam:1 Korintiërs 6:19-20: "Weet jull...
2024-02-18
27 min
Kerkbode Kollig
Episode 1 - Kerkbode Kollig: Van trane na hoop
In hierdie episode van Kerkbode Kollig, gesels ons oor geloof in tye van tragedie en verlies. Ds Christo Nel van Welkom vertel van die hartseer, maar ook verstommende ondersteuning wat hulle as gemeenskap ervaar het na ‘n busongeluk waarin ses tieners dood is. Die nuwe moderator van die Wes-Kaapland, ds Marinus Theron, deel ‘n paar gedagtes oor gemeentes se uitdaging met roeping. Die Stellenbosse teoloog en skrywer, prof Cas Wepener, vertel waaroor gaan die boek, Lamenting for change: Worship and preaching for social impact, Resources for a season of lament in service of hope wat hy saam met...
2024-02-17
25 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Gee die Here ‘n Kans
Psalm 34:7-9 Hierdie ellendige mens het geroep en die Here het gehoor. Hy het hom uit al sy benoudheid gered. Want die Engel van die Here hou wag oor almal wat Hom dien, en Hy red hulle. Beproef en sien dat die Here goed is. Geseënd is die persoon wat op Hom vertrou! (NLV) Stel jouself hierdie situasie voor: Jy is besig om diamante te delf, maar na maande se uitputtende, sielsvernietigende werk is jy nie suksevol nie. Geen diamante nie! Niks nie! Uiteindelik besluit jy eendag om tou op te gooi en weg te...
2024-02-17
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Sy Beloftes is Waar
Psalm 18:31 God se pad is volmaak. Die Here se woorde is betroubaar. Hy beskerm dié wat by Hom skuil. (NLV) Ek wil jou vandag ‘n baie belangrike vraag vra: Dink jy God kan vertrou word? Hy maak immers nogal baie beloftes in sy Woord. Party van sy beloftes lyk eerlikwaar verregaande in ons moderne haastige, deurmekaar lewe. Kan hierdie beloftes; kan Hy, vertrou word?Op byna elke gebied van die lewe is daar ‘n teorie en daar is ‘n praktyk. Jy kan die teorie bestudeer totdat die perde horings kry en tog help...
2024-02-12
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Belofte van Kersfees
2 Samuel 7:12-16 Wanneer jy te sterwe kom en jy by jou voorvaders rus, sal Ek een van jou nageslag, jou eie seun, koning maak en aan hom 'n bestendige koningskap gee. Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koningskap vir altyd laat voortbestaan. Ek sal vir hom 'n vader wees en hy sal vir My 'n seun wees. As hy ontrou is, sal Ek mense gebruik om hom te straf, hom te kasty. Maar my trou sal Ek nie aan hom onttrek soos Ek dit aan Saul onttrek het om vir jou...
2023-12-19
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Roep Uit Tot Die Here
Psalm 86:5,6 U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp. Luister na my gebed, Here gee tog ag op my smeekgebed. Voel jy regtig lus om met God te praat wanneer teëspoed jou vir die soveelste keer tref? Die antwoord is seker maar: nie eintlik nie. En so sit ons in moedeloosheid en kook in ons eie sop gaar, asof dít die probleem sal oplos.Gister het ons gesels oor die realiteit, die kragtige realiteit, die bevrydende, lewensveranderende realiteit, dat...
2023-11-04
02 min
REALTY UNIVERSAL® Radio
Live from South Africa- Hermien & Dawid Van Den Bergh- Palace Women Coaching
Hermien and Dawid Van Den Bergh have been on a mission to change lives, doing missionary work in 5 different countries for the past 9 years, now offering coaching to women all over the world to breakthrough limiting beliefs, heartaches and stagnation so they can enjoy freedom, true joy and Kingdom success through mind renewal techniques. (Men are welcome too :) ) Their method is based on Biblical and neuroscientific principles. Look up lofunlimited.org
2023-09-05
59 min
Magalies Potgooi
[59]: Boekklub: 42 - Big Bang tot Mens (met Dawid Vandenheever)
Dawid vertel ons van sy boek wat 13.77 miljard jaar se geskiedenis verduidelik en al die groot idees soos Kosmologie, Evolusie tot Vrye Wil saamvat in 'n maklike verstaanbare en vloeiende beskrywing. Dawid se projek website: https://prjct42.org/ Elke hoofstuk van 42 is hier te lees: https://prjct42.org/the-answer/ ‘n Link na die boek is ook hier: https://prjct42.org/the-book/ Werks webblad: https://www.abe.msstate.edu/research/nerd/
2023-08-16
1h 38
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wat is die Koninkryk van God?
Matteus 6: 33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.Christene praat sommer baie maklik oor die “Koninkryk van God”- dit klink so eenvoudig. Maar wag 'n oomblik. Weet ons regtig wat dit beteken? Is ons bereid om te aanvaar wat dit beteken?Deesdae is daar ‘n handjievol konings wat oor hul lande regeer. Hulle het beperkte uitvoerende mag en beklee eintlik hoofsaaklik net simboliese posisies. Maar in Jesus se tyd het ’n koning die mag van lewe en...
2023-07-27
03 min
Wat de Vloekwoord?!
Dawid Minnaar
Dawid Minnaar in gesprek met Elmarie Claassens. Dawid Minnaar is 'n bekroonde en geliefde akteur en is bekend vir rolle op die silwerskerm, verhoog, TV en radio. Dawid is al vir 40 jaar in die vermaaklikheidsbedryf en is sonder twyfel 'n ikoon in Suid-Afrikaanse film- en teater. Dawid gesels gesels in hierdie aflewering oor vloek, moraliteit, emosionele intelligensie en goeie maniere. Hy brei uit oor die dinamiek van diplomasie en valsheid. Die gesprek fokus later op die funksie van vloek op die verhoog en hoe onnodige vloek 'n teks kan laat verwater. [Elmarie Claassens is...
2023-07-25
1h 06
God se Woord VARS vir jou Vandag
Teleurstelling en Moedeloosheid
Psalm 34:17,18 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. Ek weet nie van jou nie, maar ek staan elke dag met ‘n lied in my hart uit die bed uit op. ’n Nuwe dag, nuwe geleenthede … maar party dae werk dinge eenvoudig nie so fantasties uit nie.Jy weet waarvan ek praat. Jy staan op met 'n positiewe gesindheid en dan is dit asof die lewe 'n hele vrag vol rommel op jou kop go...
2023-07-20
02 min
Messepodcast zur Caravan Salon
Melinda & Dawid - Vom Rucksack zum Van
In dieser Folge unseres Messepodcasts sprechen wir mit den Reisenden Melinda und Dawid über ihr einzigartiges Abenteuer. Die beiden haben ihren Umzug in einen Van nicht von Anfang an geplant, sondern es hat sich schrittweise ergeben. Sie erzählen uns, wie sie viele Dinge aus ihrer alten Wohnung verkauft oder verschenkt haben, aber einige persönliche Gegenstände behalten haben. Besonders interessant ist ihre Entscheidung, auf Social Media aktiv zu werden, um während ihrer Weltreise Kontakt zu Freunden und Familie zu halten. Sie teilen uns mit, dass die Idee dahinter war, nicht jedem einzeln schreiben zu müssen, sondern einfac...
2023-07-15
27 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Van Vader tot Seun
1 Kronieke 28:9 En jy, Salomo, my seun, jy moet die God van jou vader ken en Hom dien met jou hele hart en met 'n gewillige gemoed, want die Here ondersoek alle harte en ken die bedoeling van elke gedagte. As jy na Hom vra, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. Een van die mees besondere verhoudings wat ons in hierdie lewe kan hê, is dié van ‘n ouer en sy kind. Ek weet dit is nie van toepassing op almal nie, maar die meest...
2023-06-16
02 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Wat Hul Bekommernisse Op Christus Werp, Het 'n Toevlug Van Onuitspreeklike Sekuriteit
Is u oor dinge in u lewe bekommerd? Miskien is u bekommerd oor die toestand in u land, die stygende pryse, of dalk is u bekommerd oor u gesondheid, of die welstand van u geliefdes. Die Woord kom bied vir ons in 1 Pet. 5, in besonder verse 7 en 10, uiters groot troos oor hierdie bekommernisse, 'n troos wat ons met groot blydskap kan weet geanker is in Christus.
2023-05-08
40 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Bybelstudie Uit Jona 1
Meeste van ons, is goed bekend met die verhaal van Jona. Die vraag wat ons vandag vir mekaar gaan vra is: Wat presies was God se doel met die boek Jona? Wat is die dieper betekenis van hierdie boek, in besonder, die bekende hoofstuk 1?
2023-04-26
24 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Voorbeeld Van Christus Roep Ons Op Om Te Volhard In Die Geloof
As ons diep gedelf het in die verskriklike lyding wat Christus vir ons moes deurmaak en boonop daaraan dink dat óns eintlik hierdie lyding verdien het, kan geen ware gelowige, onaangeraak bly nie ... Die vraag is nou: As ons dan nou hierdie onbeskryflike lyding van Chrisstus in ons plek aangehoor het, wat maak ons nou daarmee? In Hebr. 12, kom gee Christus vir ons duidelike riglyne om hierdie vraag re antword, wat in kort saamgevat kan word in die oproep: Volhard in die geloof. En ons kan vir seker wees: Christus sal ons deur sy Gees help om hierdie volharding...
2023-03-29
44 min
Middagvervolgverhaal
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 75
Ampie maak ’n voorstel aan Dawid wat hom baie opgewonde maak. Kasper is binnekort op pad terug plaas toe om die winteroes te gaan plant, maar Ampie sê hy wil om ’n paar redes nie nou reeds saam teruggaan nie. Kasper waarsku Ampie weer ernstig teen Bart. Tys keer ontsteld terug van die tabernakel en praat van verraad.
2023-03-22
14 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Om Te Begryp Waarom Christus Moes Ly, Moet Ons Van Sy Sterwe Na Sy Opstandning Vorder
Wanneer ons oor Jesus Christus praat, is dit 100% korrek om te sê die opstanding is die hoogtepunt van ons geloof. Maar, net soos wat 'n mens nie reg laat geskied aan jou eie moeitevolle arbeid deur bv by matriek se "dankietog ek's klaar" te begin nie, laat ons ons nie reg aan Christus geskied as ons by die opstanding begin en vergeet teen watter peperduur prys, Hy in ons plek oorwin het nie. Kom luister dus saam na Jes. 53, die OT beskrywing van die kruisiging en kom delf word opnuut in die verskriklike lyidng wat Jesus Christus in u en...
2023-03-16
42 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Bybel Leer Ons Die Hemel Is 'n Werklikheid
"Choo Thomas se boek, die hemel is 'n werklikheid, was vir my 'n oog-oopmaker." Dít is die opmerking wat ek self, al by twee geleenthede moes hoor ... Maar hierin lê 'n geweldige groot skeeftrekking en baie gevaarlike slaggat: Die Bybel is blykbaar nie genoeg nie en skep skynbaar 'n baie vae, onverstaanbare en twfyelagtige beeled oor die hemel ... So ons het ekstra fabeltjies en storiejties oor mense se sg "ervarings" nodig ... Dit, geliefdes, is hoegenaamd NIE die geval nie! Kom luister gerus saam na die Woord van die Here, oor wat Openb. 21:1-8 te sê het oor die hemel. ...
2023-02-26
44 min
Onderrig Vanuit Die Woord
God Is In Staat Om Sy Verdrukte Kinders Te Verlos, Wat Nalaat Om Ander Gode Te Dien
Ons beleef vandag nog soms dat mense gevra word om voor ander gode, of mensgemaakte dinge, te buig. So word ons geloof verdruk. Maar ons beleef ook soms verdrukking op ander maniere ... Hier in Dan. 3, kom leer die Woord ons: Dieselfde God wat Sadrag, Mesag en Abednégo van 'n brandende vuuroond gered het, is ook ons God. Want Hy is in staat om sy verdrukte kinders te verlos, wat nalaat om ander gode te dien. Op aarde word Daniël se drie vriende van 'n tydelike vuur verlos; Christus kom verlos ons egter van 'n ewige vuur.
2023-02-10
46 min
Middagvervolgverhaal
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 16
Dawid en Ampie het albei ander klere as normaalweg aan vir hulle besoek aan Aangenaam. Dawid het selfs sy gesig gewas! Kasper trek die kontrak op tussen hom en Dawid, en betaal hom ses pond vir die jaar se werk wat Ampie gaan verrig. Dawid kan nie skryf nie en Ampie help hom om D. Nortjé te skryf. Kasper en Grieta hou Ampie dop, en Grieta sê sy dink dit was so bestem dat Kasper ou-Jakob moes koop, sodat Ampie op Aangenaam wou kom werk.
2022-12-29
14 min
Middagvervolgverhaal
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 15
Kasper vra Elias of hy dink dit is ’n goeie ding dat Ampie op Aangenaam kom werk, wetende dat Dawid alles van Ampie sal vat waarmee hy betaal word. Elias sê die een ding wat Ampie moet hê, is ’n plek waar daar vir hom omgegee word. Dawid is opgewonde dat Ampie op Aangenaam gaan werk, want dan kan hy die slagvark koop wat in die eerste plek die rede was waarom ou-Jakob verkoop moes word.
2022-12-28
13 min
Middagvervolgverhaal
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 13
Bedruk oor die omstandighede tuis, gaan stap Ampie buite en kom op Elias af waar hy steeds soek na Kasper se drie verdwaalde osse. Ampie vertel van Dawid se aanslag op sy lewe, tot Elias se skok. Ampie sê hy het geleer dat mense net in jou belangstel solank hulle iets van jou kan kry. Dis hoekom hy nie naby mense wil wees nie.
2022-12-26
14 min
Middagvervolgverhaal
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 12
Flip Staander hoor ’n onaardse gebrul, en kom tot Ampie se redding. Dawid vra vir Flip om wat gebeur het, asseblief stil te hou. Ampie se ma was doodbekommerd oor Ampie, en is oorstelp om hom weer te sien. Terwyl Dawid mor oor Ampie die geld gesteel het en hy nou die slagvark kwyt is, sê sy hy kan die vark mos op skuld koop. Sy weet wat hulle vir haar wegsteek...
2022-12-23
13 min
Middagvervolgverhaal
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 11
Dawid Nortjé wil weet waar sy geld is wat Ampie vir die verkoop van ou-Jakob gekry het, en Ampie dink vinnig ’n verskoning uit wat al te spoedig eskaleer in ’n verwikkelde intrige. Die terugstap na Wasgat se murasie ontaard in ’n totale nagmerrie.
2022-12-22
12 min
ABGESCHNITTEN - der Podcast
ABGESCHNITTEN - der Podcast | Folge #7 mit Dennis van Lierop & Dawid
Der Business Podcast mit Dennis van Lierop, Gründer der HALO Academy. An seiner Seite die Experten Tino Rohde, Mastermind der Kommunikationsagentur "Hallo neue Welt" sowie Bastian Bärenfänger, der sich mit seiner Firma "SIOMO" dem Thema "digitale Revolution" angenommen hat. 🖤 GAST IN DIESER FOLGE: Dawid Gründer und Barber bei Ebony & Ivory http://www.ebonyandivory-berlin.com http://www.instagram.com/dawidthebarber http://www.instagram.com/barbersexperience ➡️ UNSER THEMA: Die Welt wandelt sich, die alten Konzepte greifen immer weniger. In einer Welt in der immer mehr digital...
2022-12-18
30 min
ABGESCHNITTEN - der Podcast
ABGESCHNITTEN - der Podcast | Folge #6 mit Dennis van Lierop & Dawid
Der Business Podcast mit Dennis van Lierop, Gründer der HALO Academy. An seiner Seite die Experten Tino Rohde, Mastermind der Kommunikationsagentur "Hallo neue Welt" sowie Bastian Bärenfänger, der sich mit seiner Firma "SIOMO" dem Thema "digitale Revolution" angenommen hat. 🖤 GAST IN DIESER FOLGE: Dawid Gründer und Barber bei Ebony & Ivory http://www.ebonyandivory-berlin.com http://www.instagram.com/dawidthebarber http://www.instagram.com/barbersexperience ➡️ UNSER THEMA: Die Welt wandelt sich, die alten Konzepte greifen immer weniger. In einer Welt in der immer mehr digitalisie...
2022-12-15
30 min
Middagvervolgverhaal
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 1
Ampie word deur sy hardvogtige pa, Goor Dawid Nortjé, een van die moeilikste take opgelê wat ’n jongman van 19 jaar opgelê kán word.
2022-12-08
13 min
Trance Planet
Trance Planet Session 532 [28.11.2022]
Tracklist: 1.Kohta Imafuku & SounEmot - For You (Orchestral Mix) [Exclusive Premier] 2.Paul Solari - One More Time (Original Mix) [Exclusive Premier] 3.djkool - Faded (Original Mix) [Exclusive Premier] 4.Paul Solari - Sunflower (Original Mix) [Exclusive Premier] 5.Sound of Salman - Break Free (Original Mix) [Exclusive Premier] 6.RELO4D - Wild Horns (Extended Mix) [Exclusive Premier] 7.Liquidized Elements - I Feel It Coming (Original Mix) [Exclusive Premier] 8.Andrew Heaven - Signal (True SHARK Remix) [Exclusive Premier] 9.Shena - Let U Go (Extended Mix) [Exclusive Premier] 10.Duncan MacPherson - The Story Continues (Original Mix) [Exclusive Premier] 11.Bravio & Abstract Moon - Sidera (Original...
2022-12-01
2h 00
Onderrig Vanuit Die Woord
Daar Is Geen Ander Waarheid Om Aan Vas Te Hou As Slegs Die Woord Van God Nie
Ons vra vandag so dikwels: Wat is die waarhied? Oktober is Hervormingsmaand ... Meer as 500 jaar terug begin die Reformasie, met die EEN uitsonderlike doel: Terug na die Woord! Terug na die enigste waarheid waaraan u en ek kan vashou ...
2022-10-29
38 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Here Beloof Dat Elke Mens Die Vrugte Van Sy Arbeid Sal Eet
"Ag, die regverdige en die goddelose se lot is maar presies dieselfde," sê en dink baie mense. Jes. 3:10-11, kom leer duidelik vir ons anders ... Elke mens, regverdig, of goddeloos, gaan BESLIS op die ou-end, die vrugte van sy arbeid eet ... Na sy dood, kan elke mens net na één van twee plekke gaan ...
2022-10-16
43 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Soos Klei In Die Hand Van Die Pottebakker, Só Is Die Mens In Die Hand Van Die Here
Jer. 18 kom herinner u en my daaraan dat ons bloot klei is ... Maar hiermee saam, kom herinner die Here ons hier ook aan 'n ander, ou waarheid: Ons is nie net bloot klei, maaksels sonder 'n Maker nie; ons is almal in die Hand van die Here, wat ons vorm en maak soos Hy wil, na sy welbehae. Die gedeelte roep ons daarom op om ag te slaan op die weë van die Meester Pottebakker en daarin te wandel.
2022-10-16
43 min
LifeAnimeBo Podcast
LifeAnimeBo Ep232 HOGAR A LA DERIVA, BASTARD Y CYBERPUNK_EDGERUNNERS van al OVERLOAD (LA CONVENCIÓN MAS GRANDE DE BOLIVIA) xDDD
Saludos, Sean Bienvenidos a un Nuevo Podcast de LifeAnimeBo Episodio 232 HOGAR A LA DERIVA, BASTARD Y CYBERPUNK_EDGERUNNERS van al OVERLOAD (LA CONVENCION MAS GRANDE DE BOLIVIA) xDDD I - CONTENIDO DEL PODCAST NOTICIAS ANIME, GEEKS, GAMES, Recomendaciones, Mucho buri y contenido de PARCINOS muy en onda xDDD Con todos los enlaces de descarga de todos los temas en la descripción de ivoox 01. Trigger defendió a la loli de Cyberpunk: Edgerunners 02. SPY x FAMILY y League of Legends se unen en un vi...
2022-09-21
2h 38
Word & Spirit Church
Wat van my gebede - Deel 2 - Ps Henri Wilson
Wat van my gebede - Deel 2 - Ps Henri Wilson IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die Here: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. Toe draai hy sy gesig na die muur, en hy het gebid tot die Here en gesê: Ag, Here, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë...
2022-08-14
38 min
Word & Spirit Church
Wat van my gebede? - Deel 1 - Ps Henri Wilson
Soos reukwerk? 'n PSALM van Dawid. Here, ek roep U aan; kom tog gou na my toe; luister na my stem as ek U aanroep. Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. Here, stel 'n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe. PSALMS 141:1-3 AFR53 en toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge voor die Lam neer, elkeen met siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is. OPENBARING 5:8 AFR53
2022-08-07
38 min
The Kakpraat Chronicles
#12 - Dawid Van Zyl
Dawid Van Zyl, a Ranger in the Kruger National Park, talks about the Park and its animals, and the role he plays in conservation and anti-poaching. Please go take a look at Care For Wild, the worlds largest orphaned rhino sanctuary, and make a donation. https://careforwild.co.za/ You can find Dawid on Instagram https://www.instagram.com/dawidvanz/ and on LinkedIn https://www.linkedin.com/in/dawid-van-zyl-786636201/
2022-07-09
2h 14
VGKerk Florianville Church
Aswoensdag, begin van lydenstyd en 40 dae.
Psalm 18:29-46; Johannes 10:10 ‘Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed’ Dawid skryf sy psalm, sy gebed en loof die Here vir die oorwinning wat hy ontvang het, en die vorming wat in sy lewe plaasgevind het. In Dawid se alledaagse lewe, midde sy omstandighede is hy gevorm tot sy ervaring van ‘n oorvloedige lewe.
2022-03-02
17 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Here Roep Ons Op Om Die Werk Wat Hy Ons Gegee Het, Af Te Handel
Waar die Here in sy Woord oor sy plan en pad met Elia met ons praat, is dit veral verstommend oor wat in 1 Kon. 19 gebeur. Elia dink sy bediening het misluk, maar die Here kom wys vir hom dat Hy nog altyd 'n plan met hom het; Hy het nog werk vir Elia. Net so, het hy 'n plan met elkeen van u en ook nog werk vir u om tot sy eer te doen.
2021-10-10
48 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Sonder Die Hoop Van Die Ewigheid, Maak Christenskap Glad Nie Sin NIe
Dikwels word gestel dat die Christelike geloof nie sin maak nie. Wanneer 'n mens egter die Bybel lees en verstaan, blyk dit eerder of die opvaattings wat teen die Bybel en Christelike geloof gemaak word, soos bv dat daar nie lewe na die dood is nie, nie sin maak nie ... As ons die Christelike geloof egter kontkeet vanuit die Bybel verstaan, maak dit juis sin, bied dit juis hoop ... Kom luister gerus na die Woord van die Here, vanuit 1 Kor. 15:50-58, wat die hartklop van die Christendom is.
2021-08-31
45 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Christus Roep Ons Op Om Sy Voorbeeld Na Te Volg
DIe Here Jesus het vir ons 'n Volmaakte voorbeeld kom stel. Hy roep ons op om sy voorbeeld na te volg. Immers, Christus belydenis, verplog Christus navolging. Nee, ons moenie leef asof ons dit uit ons eie kan regkry nie, maar ja, ons kan ook nie wetteloos leef nie ... Die Woord roep ons op in 1 Pet. 2:18-25, om uit dankbaarheid vir Christus se onverdinede genade, sy voorbeeld na die beste van ons vermoë, na te volg, wetende dat ook dit, nie los van hom nie, maar juis vanuit Hom geskied.
2021-08-21
49 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Al Is Ons Plat Teen Die Grond, Bly Die Here Ons Bewaarder
Die Woord van die Here is ryk aan vertroosting, ryk aan sekerheid dat ons aan die Here behoort. Kom luister gerus na hierdie boodskap uit Ps. 121, wat hierdie vertroosting en sekerheid, op kragtige wyse kom uitbeeld!
2021-08-21
44 min
BetSeber
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 1 (All paid up belofte, Nuttelose Huisgenoot gesprekke en die bestendige genadebewyse van Dawid)
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 1 (All paid up belofte, Nuttelose Huisgenoot gesprekke en die bestendige genadebewyse van Dawid)
2021-07-20
22 min
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.51 - (Afr.) - Ons hulp is in die Naam van die HERE
Psa 124:1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie—laat Israel dit sê— Psa 124:2 as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie, Psa 124:3 dan het hulle ons lewendig verslind toe hulle toorn teen ons ontvlam het; Psa 124:4 dan het die waters ons oorstroom, ‘n stroom het oor ons siel gegaan; Psa 124:5 dan het die trotse waters oor ons siel gegaan. Psa 124:6 Geloofd sy die HERE wat ons aan hulle tande nie as buit oorgegee het nie! Psa 124:7 Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet v...
2021-07-07
04 min
Heaven & Earth Church
Kingdom Manifestation - Dawid Van Den Bergh
Very powerful sermon by guest speaker from Love on Fire Unlimited, Dawid van den Bergh.
2021-02-28
1h 07
SO LOOP HY MAAR
Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden 🦄💫🦄
"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..." "I get by with a little help from my friends, family and faith." Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast. Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel. Hierdie twee talentvolle geeste maak wa...
2021-02-15
1h 20
JanOosthuizen
Verstaan die oordele van God
Plaasmoorde is nie net moorde nie, maar GRUWELDADE van onmenslike wreedheid. Geld geoormerk vir COVID 19, verlore deur KORRUPSIE! Man los vrou en kinders vir ‘n ander vrou! Mense sê mekaar sleg op sosiale media sonder grense! Wat word van ons wêreld? Is dit die begin van die einde? Waar is God se OORDEEL? Waar is die REGSPRAAK? “VERSTAAN GOD SE OORDEEL” Dawid het homself getroos toe Hy God se oordele van ouds onthou. (Ps 119:52) Preek NOTAS https://hrco.co.za/preke/verstaan-god-se-oordele/
2020-11-01
54 min
Radioteater
NAG VAN DIE VER MUSIEK deur Engela van Rooyen-Linde
Andries Smith is emosioneel afgestomp teenoor sy gesin, bestaande uit sy vrou Alet, en hulle tweeling, Larry en Lara. Wat sou die rede daarvoor wees? Is dit omdat hy net sy ma, Gloria Smith, se woord kan neem vir wat met sy pa gebeur het, of het dit iets te doen met die beertjie-musiekboks wat hy sukkel om oop te kry. Weet Gloria meer as wat sy voorgee? Die spelers is Dawid Minnaar, Henrietta Gryffenberg, Luan Jacobs, Ansu Visser en Elzabé Zietsman.
2020-10-29
1h 04
Wat de vloekwoord?!
Dawid Minnaar
Dawid Minnaar in gesprek met Elmarie Claassens. Dawid Minnaar is 'n bekroonde en geliefde akteur en is bekend vir rolle op die silwerskerm, verhoog, TV en radio. Dawid is al vir 40 jaar in die vermaaklikheidsbedryf en is sonder twyfel 'n ikoon in Suid-Afrikaanse film- en teater. Dawid gesels gesels in hierdie aflewering oor vloek, moraliteit, emosionele intelligensie en goeie maniere. Hy brei uit oor die dinamiek van diplomasie en valsheid. Die gesprek fokus later op die funksie van vloek op die verhoog en hoe onnodige vloek 'n teks kan laat verwater. [Elmarie Claassens is...
2020-10-16
1h 06
Boekemakranka Podcasts
Marzanne Leroux-van der Boon
Dawid Yzelle gesels met Marzanne oor haar nuwe boek, Hooglied. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/boekemakranka/message
2020-08-15
38 min
Heaven and Earth Church
New Creation Identity part 2
Dawid van den Bergh
2020-03-01
52 min
Heaven & Earth Church
New Creation Identity - Part 2 - Dawid van den Bergh
Sermon by Dawid van den Bergh
2020-03-01
52 min
Heaven & Earth Church
New Creation Identity - Part 1 - Dawid van den Bergh
Sermon by Dawid van den Bergh.
2020-02-16
50 min
JanOosthuizen
Die Weg van die Leeu en Die Lam (Deel 2)
Jesus die dienskneg-koning, die Leeu en die Lam. Wanneer ons net die een eienskap van Jesus toeëien, soos om die lam te wees. Wanneer ons probeer om net die lam te wees, leer ons nooit om leierskap, inisiatief en besluite te neem nie. Probeer ons weer die leeu wees, wil ons in beheer bly, en altyd die leiding neem en leer nie om te volg nie. Beide die leeu en lam karakter van Jesus woon in ons. Ons moet uiting gee aan beide, soos die Heilige Gees ons lei. Mense wat net met die dienskneg beeld identifiseer, wil nooi...
2019-05-08
44 min
JanOosthuizen
Die Goddelike Restourasie van Familie
Die Goddelike Restourasie van Familie Rut is ‘n familie storie: Sowat 90 persent van die verse in die boek Rut begin met die letter ‘vav’. Die ‘vav’, die sesde letter in die Hebreeuse alfabet. Hierdie letter kry spesiale betekenis omdat dit dien as die uiteindelike verbinder letter. ‘Vav’ dien as ‘n brug letter, soos die "en" ‘n verbindingswoord is: gevolglik, met, en dus, en ander soortgelyke woorde.Rut: “vriendskap”Maglon: “sieklik” “onvrugbaar” Giljon: “swak” “op die einde” Elimeleg: “my God is Koning” Naomi: “lieflik, ”aangenaam” Orpa: “bokkie”Boas: “In hom is sterkte”Die boek Rut was gelees op Shavuot...
2019-02-04
32 min
Stories van hoop
Jo Black - Dawid en Goliat
Luister gerus na bemoediging in die vorm van inspirerende insette en stories van hoop.
2018-07-03
05 min
PaDtv - PADcast
PADcast #176 – Coś nie tak pod kapeluszem
Dużo gal, splendoru oraz wielki zawód growy. Fanów nagrań powyżej 90 minut odcinek ten powinien zadowolić. Wszystko z powodu gal The Game Awards 2015 oraz PlayStation Experience, czyli wydarzeń które przyniosły sporo nowych informacji, choć niestety trudno było nie odnieść wrażenia, że są zorganizowane nieco na siłę. Oprócz standardowej porcji newsów, w nagraniu Dawid opowie o pierwszych wrażeniach z Divinity oraz Van Helsinga, w drugim przypadku będąc zawiedzionym. Wiecie, że do końca roku zostały już tylko 3 odcinki? Trzymajcie się, do następnego! W odcinku udzia...
2015-12-07
1h 40