podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Dr Anton Weyers
Shows
Dr Anton Weyers GNTK
ONS DIEN N ONVERANDERLIKE GOD
Die boodskap spreek die Onveranderlikheid van die God wat ons dien aan.
2023-03-12
44 min
Dr Anton Weyers GNTK
EK IS TROTS OM CHRISTEN TE WEES
Die boodskap verduidelik hoe ons ons christenskap moet uitleef en hoe ons die advertensie van christenskap aan die Wêreld moet voorhou.
2023-03-12
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
As Julle In My Bly En Ek In Julle
Deel 1 van die vorige boodskap
2023-02-26
55 min
Dr Anton Weyers GNTK
Dar is Goue Reëls Deel 3A
Die boodskap is deel van die reeks
2023-02-26
58 min
Dr Anton Weyers GNTK
As Julle In My Bly ,En Ek In Julle .......
Hierdie boodskap spreek die laaste onderwysing van Jesus aan Sy Dissipels aan met die Teksvers van uit Johannes 15:7
2023-02-20
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Daar is Goue Reëls Deel 3
Hierdie boodskap is deel 3 van die segmente uit Matt 7 die Bergpredikasie van Ons Here Jesus.
2023-02-20
57 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Metaforiese Raamwerk Van Ons Geestelike Lewe
Met Jesaja 42 vers 3 as Metaforiese Raamwerk vir ons Geestelike lewe het die boodskap te doel om met hierdie metafoor ons hoop te bied vir ons geestelike lewe.
2023-02-12
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Daar is Goue Reëls Deel 1
N Reeks boodskappe wat Handel oor Mattheus 7 (Die Bergpredikasie)
2023-02-12
59 min
Dr Anton Weyers GNTK
Daar Is Goue Reëls Van Die Koningkryk
Vanuit die paar hoofstukke van Mattheus se Bergpredikasie vertel Jesus aan die mense die Goue Reëls van die Koningkryk.
2023-01-29
45 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Mens Geskape Om Te Heers Met Goddelike Potensiaal En Gesag
Hierdie boodskap verduidelik aan die luisteraar, hoe God ons as mense geskape het en wat ons in Christus Jesus kan wees.
2023-01-29
57 min
Dr Anton Weyers GNTK
Net Eending Kom Jy Kort
Die boodskap is na gelang Markus 10:17-23, dit Handel oor die gesprek tussen Jesus en die ryk jongman.
2023-01-22
57 min
Dr Anton Weyers GNTK
En Netsoos Dit Vir Die Mense Bestem Om Eenmaal Te Sterwe En Daarna Die Oordeel
Die boodskap verduidelik dat daar slegs een fisiese dood is en daarna sal almal voor Christus ons regter verskyn om geoordeel te word volgens ons aardse werke.
2023-01-22
55 min
Dr Anton Weyers GNTK
Voer Slegs God Se Bevele Stiptelik Uit
Die boodskap verduidelik hoe ons as kinders van God slegs sy bevele moet Stiptelik uitvoer , omdat God gehoorsaamheid aan sy woord vereis.
2023-01-15
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Moet Ek My Aan Die Goddelose Gesag Van Die Wêreld Onderwerp Deel 2
Hierdie boodskap is deel 2 van die die Moet Ek myself Onderwerp Aan Die Goddelose Gesag Van Die Wêreld.
2023-01-15
41 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die God Van Deurbrake en Oorwinning
Die Boodskap verduidelik Wie God vir ons kan wees , wanneer ons na en volgens sy wil lewe.
2023-01-08
45 min
Dr Anton Weyers GNTK
Moet Ek My Aan Goddelose Gesag Van Die Wêreld Onderwerp
Die boodskap gee antwoord na-aanleiding van die vraag : Moet Ek My Aan Goddelose Gesag Van Die Wêreld Onderwerp.
2023-01-08
55 min
Dr Anton Weyers GNTK
Dis My Eie Besluit Om Gelukkig Te Wees Of Nie
Die Mens kan slegs in Christus Jesus gelukkig wees want Hy voorsien ware geluk, daarom kan ons besluit om gelukkig te wees of nie.
2023-01-01
43 min
Dr Anton Weyers GNTK
Bereik Jou Godgegewe Potensiaal In 2023
Die boodskap spreek die feit aan dat ons elkeen Godgegewe Potensiaal besit . Ons moet dit slegs ontgin en gebruik.
2023-01-01
44 min
Dr Anton Weyers GNTK
En Die Woord Het Vlees Geword En Onder Ons Gewoon deel 2 kersaand boodskap
Hierdie boodskap is deel 2 en volg op deel 1 en bespreek die die mees belangrike plekke waar Jesus geloop het in sy amper 3 1/2 jaar van sy bediening hier op aarde.
2022-12-25
42 min
Dr Anton Weyers GNTK
En Die Woord Het Vlees Geword En Onder Ons Gewoon 25Des 2022 oggend boodskap
Die boodskap Handel oor die talle Profesieë omtrent die geboorte van ons Messias asook dit wat sy bediening alles behels het.
2022-12-25
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Hoelank Hou n Gelofte? 16Desember 2022
Die boodskap gee u perspektief omtrent die maak en hou van geloftes met God die Allerhoogste.
2022-12-16
50 min
Dr Anton Weyers GNTK
Jou Persepsie Jou Realiteit
Hierdie boodskap hanteer die onderwerp van die mens se Persepsie teenoor God se Realiteit.
2022-12-11
37 min
Dr Anton Weyers GNTK
God Se Teenmiddel Teen Beskadigde Emosies
Hierdie boodskap is deel van die God Se Teenmiddel reeks en spreek die feit aan hoe om met Beskadigde Emosies te deel. Ek vertrou dit sal baie mense laat vrykom van al die seer in hulle lewens.
2022-12-11
58 min
Dr Anton Weyers GNTK
God Se Teenmiddel Teen Bekommernis Deel 2
Hierdie is n reeks boodskappe wat verduidelik hoe om deur God se hulp bekommernis teen te werk
2022-12-04
59 min
Dr Anton Weyers GNTK
God Se Teenmiddel Teen Bekommernis Deel 1
Hierdie is n reeks van boodskappe wat verduidelik hoe om met God se hulp bekommernis teen te werk
2022-12-04
58 min
Dr Anton Weyers GNTK
Geloof Wat In Krag Omskakel Word
Geloof is die bestandeel wat ons as Gelowiges nodig het om tot Redding te kom en wanneer ons met die Heilige Gees vervul word , verkry ons die Krag wat Jesus aan sy dissipels beloof het in Handelinge 1:8 Maar Julle sal krag ontvang wanneer......
2022-11-27
46 min
Dr Anton Weyers GNTK
Van Lappe Tot Rykdom
Die Boodskap is verduidelik dat slegs in Jesus Christus ons geestelike bangkrotskap verander kan word " Rags To Riches" Christus is wat ons nodig het omdat Sy volheid ons vetander .
2022-11-27
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Hierdie Is Nie N Speletjie Nie
Hierdie boodskap verduidelik dat daar n wederkoms gaan plaasvind Wanneer Jesus ons Koning Gaan kom om sy bruid en kerk wat gewas is in sy bloed en hulle self rein gehou het tot op sy koms sal kom haal ,luister en besluit self of jy deel van die bruid van Christus is.
2022-11-20
1h 00
Dr Anton Weyers GNTK
Gehoorsaamheid Aan Die Woord Van God
Hierdie boodskap is die deel twee is die opvolg van die vorige boodskap omtrent die Gehoorsaamheid Aan die Woord van God .
2022-11-20
59 min
Dr Anton Weyers GNTK
Gehoorsaamheid Aan Die Woord Van God Deel Een
Die boodskap is in twee dele en handel oor die voordeel wat die totale Gehoorsaamheid aan die Woord van God vir ons elkeen inhou.
2022-11-13
48 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die 9 Seëninge In Jesus Christus
Die boodskap verduidelik ons die 9 Seëninge wat Beskikbaar is in Jesus Christus
2022-11-13
57 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Toepassing Van Goddelike Gedag
Die Boodskap verskaf inligting hoe om Goddelike Gesag Toe te pas
2022-11-06
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Verstaan Van Goddelike Gesag
Die Boodskap het ten doel om die luisteraar te verduidelik wat bedoel word met die begrip "Goddelike Gesag"
2022-11-06
49 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Gawe Van Geloof Deel 2 Die Krag Van Swak Geloof
Die Boodskap Het Ten Doel Om Die Gawe Van Geloof Aan Te Spreek Asook Feit Dat God Kan Werk Met Ons Geloof Al Is Dit Swak.
2022-10-30
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Gawe Van Geloof Deel 1 Die Krag Van Swak Geloof
Die Boodskap Het Ten Doel Om Die Gawe Van Geloof Aan Te Spreek ,Maar Ook Die Feit Dat God Kan Werk Met Ons Geloof Al is Dit Swak.
2022-10-30
46 min
Dr Anton Weyers GNTK
Nood Toestand Skakel 0860-911
Die boodskap ver duidelik wat n mens moet doen ten tyde van nood
2022-10-22
49 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Kruisiging Die Grondslag Van Ons Geloof
Die boodskap handel oor die feit dat ons geloof se Grondslag
2022-10-22
53 min
Dr Anton Weyers GNTK
Geloof Die Substansie Wat Ons Nie Met Die Blote Oog Kan Sien Nie
Wat is die Substansie waarvan die Engelse vertaling praat in Heb 11:1 ? Faith then is the substance of things hope for ,the evidence of things not seen .Die grieks se vertaling van substance is Hupostatis wat eintlik werklikheid beteken.
2022-10-16
54 min
Dr Anton Weyers GNTK
Geloof Se Perfekte Tydsberekening
Daar is Baie meer omtrent geloof wat ons nog moet leer . Hierdie boodskap spreek die Perfekte Tydsberekening aan.
2022-10-16
45 min
Dr Anton Weyers GNTK
Twee Minuut Waarskuwing Om Te Besluit
Die boodskap spreek die laaste tye aan waarin ons tans lewe en dat die koms van Christus voor die deur is
2022-10-08
52 min
Dr Anton Weyers GNTK
Waarna Is Jy Opsoek In Die Lewe?
Die boodskap het ten doel om aspek van ons christenskap en lewe aan te spreek
2022-10-08
56 min
Dr Anton Weyers GNTK
Here Waarom sal ek tog nie Vergewe nie
Die boodskap handel oor vergifnis as deel van ons saligheid
2022-10-08
53 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Krag Van Vergifnis
Die boodskap het ten doel om die krag van vergifnis uitte beeld
2022-10-08
46 min
Dr Anton Weyers GNTK
Here Hoekom Kan Ek Nie Vergewe Nie?
Die boodskap spreek die konsep van Absolute Vergifnis aan en sal u help om vry te kom van onvergewings gesindheid ,haat en neit.
2022-09-26
1h 42
Dr Anton Weyers GNTK
Verloor Jouself In Jou Aanbidding Aan God
Die boodskap het ten doel om jouself as aanbidder in aanbidding te verloor wanneer jy God aanbid. Die konsep sal jou aanbiddings lewe verryk en jy sal n baie dieper aanbiddings element in God bereik.
2022-09-26
43 min
Dr Anton Weyers GNTK
Aanbidding Kom Vanuit Ons Gees
Die boodskap verduidelik dat aanbidding Kom Vanuit die Gees van die mens daarom dat die wat God aanbid Hom in Gees en waarheid moet aanbid
2022-09-18
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Aanbidding Die Gawe Van God
N Boodskap wat die gawe van aanbidding aanspreek
2022-09-18
55 min
Dr Anton Weyers GNTK
Om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel 2
Die boodskap verduidelik hoe om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel 2
2022-09-11
1h 00
Dr Anton Weyers GNTK
Om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel I
Die boodskap verduidelik hoe om Godse Outoriteit Te Verstaan Deel I
2022-09-11
57 min
Dr Anton Weyers GNTK
Absolute Oorgawe Deel 2
Die boodskap verduidelik die konsep van Absolute Oorgawe in die lewe van elke Christen.
2022-09-03
54 min
Dr Anton Weyers GNTK
Absolute Oorgawe Deel 1
Die boodskap verduidelik die konsep van Absolute Oorgawe in die lewe van Elke Christen
2022-09-03
51 min
Dr Anton Weyers GNTK
Ek Het Teen Jou Dat Jy Jou Eerste Liefde Verlaat Het.
Die Boodskap Handel Oor Die Brief Aan Die Gemeente Van Efese , Volgens Openbaring 2:4
2022-08-21
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
En Word Daders Van Die Woord En Nie Net Hoorders Wat Hulleself Bedrieg Nie
Die boodskap Handel oor die feit dat mense moet daders van die woord word , en nie net hoorders wat hulleself Bedrieg nie.
2022-08-21
46 min
Dr Anton Weyers GNTK
Ons Lewe Reeds In Die Laaste Uur
Die boodskap gee meer perspektief omtrent die tyd waarin ons tans lewe.
2022-08-19
39 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Koste Om N Dissipel Te Wees
Die boodskap verduidelik waarom ons gered is as dissipels van die Here Jesus asook die prys wat dit van ons vra
2022-08-19
53 min
Dr Anton Weyers GNTK
Mense Het God Nou Nodiger As Ooit Van Tevore
Hierdie boodskap is n wekroep sodat mense weereens sal besef , hoe baie nodig hulle God het in die dag en tyd waarin hulle lewe.
2022-07-31
51 min
Dr Anton Weyers GNTK
Jou Geloof in Die Woord van die Here sal Jou Deurdra in die Laaste Tye van jou Lewe
Dit is n Boodskap van Hoop vir die persoon ,wat geanker is in die Woord van God.
2022-07-31
44 min
Dr Anton Weyers GNTK
WAT KIES JY HEMEL OF HEL DIE KEUSE IS JOUNE
Hierdie boodskap Maan die mens om die regte keuse te maak ten opsigte van hulle eindbestemming in die hiernamaals.Aangesien besluite in die hiernamaals nie omgekeer kan word nie, keuses is vir ewig en altyd.
2022-07-25
45 min
Dr Anton Weyers GNTK
AANBID JY DIE GOUE BEELDE VAN DIE WÊRELD OF DIEN JY GOD
Die boodskap gee n perspektief omtrent n toegewyde Christus vervulde lewe .
2022-07-25
48 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Littekens en Vars Wonde op die Kind Van God se Liggaam
Die Boodskap verduidelik wat die Kind van God moet ondergaan om deur sy geestelike lewe te werk
2022-06-26
43 min
Dr Anton Weyers GNTK
Wanneer jy God's Woord Bevraagteken
Die boodskap verduidelik die belangrikheid oor die waarheid van die Woord van God
2022-06-26
53 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Bekering en Redding Van Die Sondaar
Hierdie boodskap handel oor die wyse waarin God die Sondaar tot Bekering en Redding lei .
2022-06-19
42 min
Dr Anton Weyers GNTK
Sluit Tog Vriendskap Met God
Die boodskap verduidelik waarom ons Vriendskap Met God moet sluit .
2022-06-19
51 min
Dr Anton Weyers GNTK
Wanneer Reën Vir n Langtyd Wegbly Deel 2
Hierdie is die tweede deel van ons oggend boodskap omtrent die redes waarom die gawes van die Heilige Gees nie meer teenwoordig in ons aanbiddings dienste en lewens is nie.
2022-06-12
46 min
Dr Anton Weyers GNTK
Wanneer Reën Vir n Langtyd Wegbly Deel 1
Hierdie Boodskap Handel oor die redes waarom die Gawes Van Die Heilige Gees nie werkend en teenwoordig in ons lewens en aanbiddings dienste meer is nie
2022-06-12
53 min
Dr Anton Weyers GNTK
God Gee Aan Die Vermoeide Krag
Boodskap volgens Jesaja 40:29-31
2022-06-05
48 min
Dr Anton Weyers GNTK
Volkome Oorgawe Aan Die Heilige Gees
Die boodskap verduidelik hoe om aan die Heilige Gees oor tegee vir n vreugdevolle lewe.
2022-06-05
59 min
Dr Anton Weyers GNTK
Oorvloedige Lewe In Christus
Boodskap Handel oor n Oorvloedige lewe in Christus ax ons Enigste Helper
2022-06-05
48 min
Dr Anton Weyers GNTK
Oorvloedige Lewe In Christus
Boodskap Handel oor hoe om n Oorvloedige lewe in Christus te bekom
2022-05-29
50 min
Dr Anton Weyers GNTK
Jy Wil en Moet en Kan Hom Ken
Dit is n Evangelie boodskap wat elkeen Maan om in n persoonlike verhouding met God te lewe.
2022-05-23
40 min
Dr Anton Weyers GNTK
Onwettige Bondgenootskappe
Die boodskap verduidelik wat die wil van God is vir die daaglikse lewe van die kind van God
2022-05-23
50 min
Dr Anton Weyers GNTK
En Bedroef Nie Die Heilige Gees Van God Nie
Die boodskap Handel oor ons daaglikse wandel met die Heilige Gees Van God en die Beskerming wat Hy vir ons bid.
2022-05-15
50 min
Dr Anton Weyers GNTK
Jesus Se Sending Hier Op Aarde
Die boodskap verduidelik wat Jesus hier op aarde kom doen het buiten die feit dat Hy kom sterwe het .
2022-05-15
48 min
Dr Anton Weyers GNTK
Is jy Getrou Aan Die Here Soos Hy Getrou Aan Jou Is
Die boodskap verduidelik wat ons in ons geestelike lewe moet doen
2022-05-15
50 min
Dr Anton Weyers GNTK
Omdat Ek Lewe En Julle Sal Lewe
Die boodskap verduidelik wat Jesus aan ons gesê het om te doen .
2022-04-24
57 min
Dr Anton Weyers GNTK
Alles Wat Julle Op Die Aarde Bind
Die boodskap verduidelik wat Jesus aan ons sy dissipels gesê om te doen.
2022-04-24
49 min
Dr Anton Weyers GNTK
Jesus God se Genade Geskenk aan die Mensdom
Hierdie is die Paas oggend boodskap van April 2022 , luister gerus daarna dit mag baie van u vra rondom Jesus se kruisdood beantwoord. Die Here seën u. Kontak my gerus.
2022-04-19
59 min
Dr Anton Weyers GNTK
Uitnodiging om na my boodskappe te luister.
Hierdie is slegs n kort uitnodiging om u uit te nooi om na my boodskappe te luister te mag u geestelike lewe verryk . So luister gerus daarna en kontak my asb .
2022-04-19
01 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Barmhartigheid Van God
Die Boodskap spreek die Barmhartigheid Van God aan vir ons as sy kinders.
2022-04-12
56 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Proses Van Heiligmaking
Die boodskap verduidelik dat daar n sekere Proses in God se Woord bestaan wat die Gelowige op die weg Van Heiligmaking sal lei indien dit sorgvuldig nagekom word . Die Proses Van Heiligmaking. Luister gerus en u sal n paar dinge aanhoor wat u nader aan die Here sal bring reg op die pad Van Heiligmaking.
2022-04-12
52 min
Dr Anton Weyers GNTK
N Ewige Burgerskap Deur Die Kruis Van Jesus Christus
Die boodskap gee ons n perspektief AGV Die Kruisdood van Jesus Christus.
2022-04-12
48 min
Dr Anton Weyers GNTK
Ons Kerk Die Nuwe Normaal Vir 2022.
Die boodskap spreek die tyd aan waarin ons as kerk in 2022 ons sal moet instem om waarlik Kerk te kan wees.
2022-04-12
55 min
Dr Anton Weyers GNTK
Uitnodiging om na my boodskappe te luister
Uitnodiging om na my boodskappe te luister
2022-04-12
01 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Apokaliptiese Boek van die Bybel Die Openbaring Boek
Die boodskap het ten Doel om n perspektief op die Openbaring Boek te verskaf.
2022-04-12
58 min
Dr Anton Weyers GNTK
Brand Die Geestelike Vure Van Herlewing Nogsteeds In SA
Die boodskap gee ons n terugblik en vrae omtrent Geestelike Herlewing in SA.
2022-04-12
58 min
Dr Anton Weyers GNTK
Ons Christelike Karakter
Die boodskap leer ons dat ons aan ons Christelike Karakter sal moet werk en bou
2022-04-12
57 min
Dr Anton Weyers GNTK
Verbreek Negatiewe Verhoudinge
Dit is n boodskap wat ons Maan om na ons Verhoudinge in ons lewe te kyk.
2022-04-12
56 min
Dr Anton Weyers GNTK
En Kyk Die Voorhangsel Het Geskeur Van Bo Tot Onder
Die boodskap gee n bietjie perspektief op die Sterwens uur van Jesus en wat daar op gevolg het.
2022-04-12
53 min
Dr Anton Weyers GNTK
Golgota Die Getuienis Van God Se Reddende Genade Tot Die Ganse Mensdom
Die Boodskap spreek van dit wat plaasgevind het met Jesus se Kruisdood
2022-04-12
54 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Verborgenheid Van God Se Wil
Die boodskap Handel oor die Brief van Paulus aan die Efese
2022-02-22
47 min
Dr Anton Weyers GNTK
Maar Julle Sal Krag Ontvang
Hierdie boodskap Handel oor die werk wat die Heilige Gees doen in ons as Christen se lewe.
2022-02-22
01 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Onveranderlike God
Die boodskap behandel die Eienskappe van die Onveranderlike God
2022-02-12
44 min
Dr Anton Weyers GNTK
Paradoks van die Lewe en die Kruisdood van Christus
In hierdie boodskap word die paradoks van die Lewe en die kruisdood van Christus uitgebeeld
2022-02-12
46 min
Dr Anton Weyers GNTK
Die Sleutel Tot Geestelike Vernuwing Is Totale Oorgawe
Is jy opsoek na Geestelike Vernuwing dan is hierdie boodskap vir u en sal dit u help om Geestelike Vernuwing te bereik. Mag u gestig en opgebou word deur hierdie woord van bemoediging. Shalom Dr Anton Weyers (GNTK)
2022-02-12
59 min
Dr Anton Weyers GNTK
N Oorvloedige lewe in Christus
Ons het n Oorvloedige lewe in Christus
2022-02-12
34 min
Dr Anton Weyers GNTK
Kind van God wees Gelukkig
Ons as God se kinders is veronderstel om gelukkig te wees
2022-02-12
45 min
Dr Anton Weyers GNTK
Daar is Vyf Krone vir die Gelowige
Ons as Gelowiges sal eendag loon ontvang vir dit wat ons gedoen het op aarde ter vereering van God en sy koninkryk
2022-02-12
55 min
Dr Anton Weyers GNTK
God se Groot Liefde aan die mens geopenbaar.............
Het God ons regtig lief en hoe openbaar Hy sy liefde tot ons die mensdom
2022-02-12
37 min
Dr Anton Weyers GNTK
Waar Is Jesus
Die boodskap se doel is om u te noop tot n nadere persoonlike verhouding met Jesus en antwoord die vraag waarom is dit belangrik om Jesus persoonlik te ontmoet en te dien.
2022-02-12
1h 40
Dr Anton Weyers GNTK
Dr Anton Weyers bekendstelling GNTK
Bekendstelling van GNTK potgooi
2022-01-19
01 min