podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
GESIN
Shows
'n Ma & 'n Mikrofoon
Tradisies: Die Geheim van Gelukkige Gesinne/ Traditions – The Secret to Happy Families
Wil jy jou gesin se band versterk en spesiale herinneringe skep? In hierdie episode gesels ons oor hoe eenvoudige gesinstradisies ’n groot verskil kan maak—sonder dat dit tydrowend of duur hoef te wees. Felicia Snyman Du Toit vertel hoe hulle kreatiewe "Tuesday Theme Nights" gehelp het om 'n sterk nuwe gesin te vorm; en Daniëlla deel nog 'n paar praktiese, eenvoudige idees vir gesinstradisies wat jy sommer vandag al kan instel. Want to strengthen your family bond and create special memories? In this episode, we talk about how simple family traditions can make a big difference—without being time-co...
2025-04-30
25 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Stop Vloeke van die Voorgeslag
Send us a textJohannes 9:1-3 Terwyl Jesus wegstap, sien Hy 'n man wat van sy geboorte af blind was. Sy dissipels vra Hom toe: “Rabbi, deur wie se sonde is dit dat hierdie man blind gebore is: sy eie of sy ouers s'n?” En Jesus antwoord: “Dit is nie deur sy eie sonde nie en ook nie deur sy ouers s'n nie, maar hy is blind sodat die werke wat God doen, in hom gesien sal kan word. Het jy al ooit gevoel asof jy aan die agterspeen gesuig het en...
2025-04-10
03 min
SynapseLingo Leer Engels
Leer Afrikaans met SynapseLingo: My Gesin, Kuns, en Stemdag
Ontdek die lees en luister ervaring van ons gesin, kuns in die park, en stemdag. Ideaal vir beginners! In hierdie episode leer jy oor 'n gesin, 'n kunsfees en die opwinding van stem. Ideaal vir beginners wat die Afrikaans taalprogram wil volg! Sluit aan by ons om makliker Afrikaans te leer!
2025-03-27
07 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Altyd Getrou
Send us a textPsalm 138:8 Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV) Ek het onlangs op 'n belaglike artikel afgekom waarin 'n vrou die voordele van 'n oop huwelik ophemel. Dit is blykbaar 'n huwelik waar sy en haar man albei vry is om met ander mense uit te gaan en saam te slaap!Mense is deesdae, wanneer iemand praat van "tradisionele gesinswaardes" vinnig om te dink: "O aarde t...
2025-02-22
02 min
Leefwêreld van die Gestremde
Leefwêreld van die gestremde 26 Januarie 2025
Koos Engelbrecht het twee seuns wat leef met doofheid. Hy vertel van hulle lewensreis as gesin, van hulle seuns se skoolloopbane, en wat die skole vir hulle as gesin beteken het. Heidi Lourens is ‘n professor in sielkunde aan die Universiteit van Johannesburg. Sy is blind, en leef voluit. Sy vertel van haar liefde vir kleur, parfuum en reis.
2025-01-26
22 min
Gesonde gesinne
Help die gesin om sensoriese integrasie te verstaan
Deur oop kommunikasie aan te moedig, hulpbronne te deel en saam te dink oor sensories vriendelike strategieë, kan almal in ʼn gesin saamwerk om ʼn kind se sensoriese welstand te ondersteun.
2025-01-24
11 min
LEEFSTYL - HOOGTEPUNTE
ESTELLE BRINK - Rig 'n Familie Altaar op
In hierdie insiggewende episode van Leefstyl Bible Toolbox, deel Estelle Brink hoe belangrik dit is om 'n familie altaar op te rig in die huis, veral aan die begin van die jaar. Sy bespreek die voordele van gesamentlike gebedstyd as gesin, die geestelike waarde van die familie altaar, en hoe dit kinders help om God beter te leer ken en sy Woord in hul harte vas te lê. Estelle gee praktiese wenke oor hoe om 'n familie altaar te begin, wat om te doen en hoe om dit insluitend vir alle gesinslede, van die jongste tot die oudste, te maak...
2025-01-08
09 min
KOFFIEDATE MET PHILLIPINE
KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Die Vader-Soon Verhouding en Gesinsinvloed
In hierdie Koffiedate-episode gesels Philippine Morkel oor die diepgaande impak van die vader- en seunverhouding, en hoe 'n gesin se dinamika geslagte na geslagte beïnvloed kan word. Sy deel insigte vanuit Malagagi 4:6, wat die herstel van die hart van die vader na die kinders en omgekeerd bespreek. Philippine is gesels met Apostel Johan Vertheun, stigter van die Breersenvolk van Christus, en sy vrou, Profetes Hildegard, oor hoe geloof, gesinsstrukture en Goddelike leiding 'n gesin kan bou en herstel. Luister na hierdie inspirerende episode wat jou hart en gedagtes sal oopmaak om die belangrikheid van gesinsverhoudings te waardeer.
2024-12-18
1h 21
FluentFiction - Afrikaans
A Power Outage Reveals True Holiday Spirit
Fluent Fiction - Afrikaans: A Power Outage Reveals True Holiday Spirit Find the full episode transcript, vocabulary words, and more:fluentfiction.com/af/episode/2024-12-15-23-34-01-af Story Transcript:Af: Die son het helder geskyn oor die stil woonbuurt.En: The sun shone brightly over the quiet neighborhood.Af: Elkeen van die huise was versier met eenvoudige Kersfees-ligte en kranse.En: Each of the houses was decorated with simple Christmas lights and wreaths.Af: Die reuk van braaivleis het deur die luggie gewaai...
2024-12-16
13 min
MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW
MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW - Die Uitdaginge van Samengestelde Gesinne
In hierdie episode van Huwelik Uur, gesels Kobus Pauw oor die uitdagings en dinamika van samengestelde gesinne. Hy deel waardevolle insigte oor hoe om gesonde verhoudings te bou tussen volwassenes en kinders, en hoe om emosies, grense, en kommunikasie in 'n gemengde familie te bestuur. As jy deel is van 'n samengestelde gesin of oorweeg om in een in te stap, is dit 'n belangrike episode vol nuttige wenke en advies. Luister nou en leer hoe jy jou gesin sterker kan maak.
2024-12-13
21 min
FluentFiction - Afrikaans
The Gift of Presence: Johan's Christmas Revelation
Fluent Fiction - Afrikaans: The Gift of Presence: Johan's Christmas Revelation Find the full episode transcript, vocabulary words, and more:fluentfiction.com/af/episode/2024-11-30-23-34-01-af Story Transcript:Af: Die son skyn helder oor die stad soos die wind 'n sagte bries bring wat die blomme in die tuin laat dans.En: The sun shines brightly over the city as the wind brings a gentle breeze that makes the flowers in the garden dance.Af: Die strate van die stedelike oerwoud is vol lewe, met...
2024-12-01
17 min
KLETS
Waterveiligheid, Branding Drama, en ’n Huldeblyk aan Breyten Breytenbach
In hierdie spesiale voor-Desember episode van KLETS op 27 November 2024, fokus ons op waterveiligheid en hoe om jou gesin veilig te hou hierdie feestyd. Ons gesels met Dhaya Sewduth, die president van Lifesaving South Africa, wat praktiese waterveiligheid wenke en belangrike tips deel. Of jy by die see vakansie hou of binnelandse damme besoek, waterveiligheid is noodsaaklik om die Desember veilig, koel en sorgvry deur te bring. Dhaya vertel ons ook meer van Lifesaving South Africa se Watersmart-projek, ’n unieke aanlyn leerplatform, wat mense toerus met noodsaaklike kennis en vaardighede oor waterveiligheid. Die platform bied gratis, interaktiewe kursusse wat sp...
2024-11-27
1h 29
God se Woord VARS vir jou Vandag
Vrede in die Huis 101
Send us a textGenesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar kom ook konflik. Daar kom ook stres. En soms verbrokkel selfs ‘perfekte’ gesinne. Wat die meeste van ons wil hê, is vrede in die huis. Daar is meer as genoeg druk, meer as ge...
2024-11-16
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Krag, Liefde, Toevlug
Send us a textPsalm 59:17,18 Maar ék sal sing van u mag, elke môre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my 'n veilige vesting, 'n skuilplek in tyd van nood. Tot u eer wil ek sing, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting, U is my troue God. Weet jy hoe jy soms iemand ontmoet en dit lyk vir jou asof hulle geen probleme het nie? Hulle het die perfekte werk, baie geld en 'n gesin waarvan jy net kan droom.Ek het...
2024-09-28
02 min
The Joyride
Weird Wide Web - Mexikaanse gesin het uitgejaag as kakkerlak-swendelaars
“’n Mexikaanse gesin is as swendelaars uitgeskop nadat hulle op video vasgevang is waar hulle kakkerlakke op hul borde by ’n restaurant plaas net sodat hulle kan kla en weggaan sonder om die rekening te betaal.”
2024-09-04
02 min
Buro de Vries (Podcast)
It libbensferhaal fan ddûmny Corry Nicolay
As seisjierrich famke waard dûmny Corry Nicolay al mei de hurdheid fan de minsk konfrontearre. En mei skuldgefoel. Dat kaam fan har twa jier âldere sus Tineke. Der wie wat mei Tineke mar wat dat wisten se net. Trochdat se oars wie as oaren waard se hiel bot pesten. Lytse Corry seach it gebeuren mar wie te bang. Se wie noch mar seis. It bepaalde in soad yn har lettere libben.Corry Nicolay waard berne op 9 juyn1948 yn Mitselwier. Mar al gau ferhuze it gesin nei Ljouwert dêr't heit kandidaat-notaris waard. Op de Archipelweg wenne it gesin op tri...
2024-08-04
1h 01
Oolfant se potgooi
'n Hegte gesin deel STORIES!
’n Hegte gesin deel stories! Akademie is maar een klein deeltjie van die lewe. Dis die ander deel wat jou kinders gaan onthou lank nadat hulle klaar is met skool, die dinge wat julle gesin saam gedoen het en onbreekbare bande tussen julle laat ontstaan het. Kom luister hoe jy jou kind se nuuskierigheid oor waar hy én jy vandaan kom kan gebruik om hom stewig in sy geskiedenis te anker, en om hom met selfvertroue die toekoms te kan laat ingaan. En al wat jy eintlik hoef te doen, is gesels en stories te vertel...
2024-06-28
20 min
Geestesgesondheid
Geestesgesondheid 4 Junie 2024
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die impak van stres in die gesin op almal se geestesgesondheid. Wat is die verskillende vorme van stres wat gesinne kan ervaar? Wat veroorsaak stres in ‘n gesin? Hoe kan gesinne stres hanteer in die beste belang van almal?
2024-06-04
40 min
Kosmos 94.1 Gesprekke
Estie Schreiber gesels vandag met ons oor "Bio-Strath", die aanvulling vir die hele gesin!
Estie Schreiber gesels met ons oor "Bio-Strath", die aanvulling vir die hele gesin! "Bio-Strath" is beskikbaar in tablet en stroop vorm by apteke oral in Namibië. Enige navrae kan gerig word na: info@sanatural.co.za
2024-05-15
12 min
One
Lei jou gesin
Ons praat die week bietjie oor wat dit beteken om jou gesin te lei en raak bietjie oor wat dit beteken om "conquer yourself" Hoop julle het n goeie week.
2024-04-23
17 min
Alles Uniek Potgooi
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7 - Hemelse gesin
Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse GesinHoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe?Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy dit hoe Klein) vandaan gekom?Wat is die rolle van 'n pa, ma en broers/susters?Luister saam na die eerste deel oor Gesinne.
2024-04-03
14 min
OFM Family Focus
Suretha Maartens leef in oorgawe ongeag haar oorplanting 13 jaar terug
Suretha is 'n gebore, grootgeworde Vrystaatse meisie en die middelkind van drie susters. Sy was nog altyd 'n gesonde mens, was lief vir oefening en gesond eet. Toe sy in 2010 gediagnoseer is, het dit vir haar en haar hele gesin as 'n skok gekom. Haar skenker, haar ma, is 'n besonderse vrou. 4 dae nadat Suretha gediagnoseer is, het sy haar ouma weens ouderdom en siekte verloor, maar haar ma het ongeskonde voortgegaan in haar geloof en moederlike pligte. Sy is steeds soos ’n stoomtrein, onstuitbaar in haar werk as musiekonderwyseres en in haar gemeenskap. Behalwe vir di...
2024-04-02
05 min
GEMEENSKAP GESTREMDHEID
Community Disability - Erica du Toit - Respek vir huis en gesin
13.02.2024 - Community Disability - Erica du Toit - Respek vir huis en gesin Cape Pulpit
2024-02-13
06 min
Mid-Morning Magic
33ste Kloppers Marathon in Bloemfontein ‘n dag vir die hele gesin
Yolanda Maartens gesels met Mel Mulder van Kloppers, Bloemfontein in afwagting vir Saterdag, 10 Februarie 2024 se 33ste Kloppers Marathon. Sy praat oor hul amptelike liefdadigheid die jaar, New Beginnings, en hoe die publiek ‘n verskil kan maak. Verder bevestig sy dat die dag ook vir die hele gesin is, met hope vermaak en die 4,8 km pret draf/stap vir alle ouderdomme is. Registrasies is nog oop. Besoek Kloppers se Facebook-blad vir meer inligting.
2024-02-06
02 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep.37 I Pt.2 - Plan de Negocios y Estrategia: Como Diseñar un Camino Claro hacia el Éxito Empresarial
¡El Episodio 37 de Emprende y Sorprende ha llegado! 🎙️📚💡Continuamos nuestra inspiradora conversación con Geovanny Chávez 👨💼, la mente brillante detrás de Gesin Corporation y Lóng Studio. 🏬🎙📈En este emocionante episodio, Geovanny comparte más sobre su experiencia de vida, su exitosa carrera empresarial y valiosos consejos para triunfar en el competitivo mundo de los negocios. Pero eso no es todo, también conoceremos el motivo detrás de su audaz aventura en el otro lado del mundo. 🗣🎧Este episodio está lleno de emociones y valiosa información. ¡No te pierdas la segunda parte de este apasionante diálogo que te llevará a un...
2023-09-13
31 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep.37 l Pt.1 - Plan de Negocios y Estrategia: Como Diseñar un Camino Claro hacia el Éxito Empresarial
¡El Episodio 37 de Emprende y Sorprende ha llegado! 🎙️📚💡En esta ocasión, estamos emocionados de recibir nuevamente a Geovanny Chávez 👨💼, el genio detrás de Gesin Corporation y Lóng Studio.🏬🎙📈 En esta fascinante entrega, Geovanny compartirá su experiencia, vida y valiosos consejos para triunfar en el mundo empresarial. ¡Y eso es solo el comienzo! 🗣🎧Este episodio es solo la primera parte de nuestra conversación con Geovanny. La próxima semana, regresamos con la segunda parte de este apasionante diálogo que elevará tu emprendimiento al siguiente nivel. ¡No te lo pierdas! 🌍✨
2023-09-07
22 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Is Jy Betroubaar?
Spreuke 28:19,20 Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, word brandarm. 'n Betroubare man is baie voorspoedig; een wat gou ryk wil word, sal sy straf kry. Kan ek jou vandag 'n effens ongemaklike vraag vra? Kan jy vertrou word? En wat nog belangriker is; kan jou gesin jou vertrou? Kan hulle op jou staatmaak? Is jy daar vir hulle of is jy te besig?Die grootste fout wat ek nog in my lewe gemaak het, was om te besig te wees vir m...
2023-09-02
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Bepaal die Koers
1 Korintiërs 4:20 Want in die koninkryk van God gaan dit nie om blote praatjies nie, maar om 'n lewe in die krag van God. (NLV) Ek wonder tot watter gevolgtrekking jy kom, wanneer jy die emosionele en geestelike gesondheid van jou gesin evalueer? Is jy redelik tevrede … of is 'n tragedie besig om voor jou oë af te speel?Terwyl ons die afgelope paar dae oor gesinne gepraat het en elkeen oor sy eie gesin nagedink het, het dit redelik duidelik geword dat "die perfekte gesin" vandag net so ‘n realiteit soos di...
2023-09-01
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Perfekte Gesin
Romeine 5:3-8 Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het. Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe. 'n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir 'n regverdige nie. Ja tog, vir 'n goeie mens sal iemand m...
2023-08-30
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Disfunksionele Gesin
Genesis 3:11-15 Die Here God vra toe: “Hoe het jy te wete gekom dat jy kaal is? Het jy tog nie van die boom geëet waarvan Ek jou verbied het om te eet nie?” Die mens het geantwoord: “Die vrou wat U my gegee het om my by te staan, sy het vir my van die boom se vrugte gegee, en ek het geëet.” Toe vra die Here God vir die vrou: “Wat het jy nou gedoen?” en sy sê: “Die slang het my mislei, en ek het geëet.” En die Here God sê vir die slang: “Omdat...
2023-08-29
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Jou Gesin is Belangrik
Josua 24:15 Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien: die gode wat julle voorvaders gedien het anderkant die Eufraat, of die gode van die Amoriete in wie se land julle woon. Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien.” Elkeen van ons, moet een of ander tyd kies – óf om in Jesus te glo en Hom as Here te dien, óf om Hom te verwerp en ons eie pad te volg. Daar is geen middeweg nie.Om Jesus t...
2023-08-28
02 min
AGS Krugersdorp Noordkampus
Verandering In Jou Gesin - Verandering Reeks (Deel 5) deur Wayne Eksteen
Titel: Verandering In Jou Gesin Prediker: Wayne Eksteen Reeks: Verandering Datum: 20 Augustus 2023
2023-08-21
28 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Om Uitmekaar te Dryf
Hooglied 2:15 “Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot. Ons gesinne is ongelooflik belangrik vir ons. Ongelukkig is daar soveel gesinne wat probleme ondervind. Soveel gesinne het, kom ons noem hulle maar ... "issues". En dan is daar baie gesinne wat reeds uitmekaar geskeur het.Die meeste Christelike boodskappe wat jy oor gesinsverhoudings sal vind, val onder die opskrif: "Hoe om 'n Goddelike Gesin te wees" en dit is goed en wel. Ja, ons wil hê dat ons gesinne onder die liefdevolle hand van...
2023-08-21
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Foute Wat Vrouens Maak (1)
Spreuke 31:10-12 'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. Haar man steun op haar en pluk die vrugte van haar werk. Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank.Die grootste fout wat ek ervaar wat vrouens in hul huwelike maak, is om sodra die kinders bykom, hul mans na die derde, vierde of vyfde plek in die gesinshiërargie te verskuif. Dis ‘n groot fout.Net ingeval jy dink dat ek besig is om vroue te probeer afkraak, wil ek net verduidelik dat...
2023-08-19
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Dis Nie Maklik Nie!
Genesis 3:16,17 Vir die vrou sê Hy: “Ek sal jou swangerskap moeilik maak; met pyn en lyding sal jy kinders in die wêreld bring. Jou begeerte sal na jou man wees, maar hy sal oor jou heers.”Vir die mens sê Hy: “Jy het jou deur jou vrou laat ompraat en van die vrugte geëet wat Ek jou verbied het om te doen. Daarom vervloek Ek die grond. Jou hele lewe lank sal jy met swaarkry sukkel om ’n bestaan daaruit te maak.Kan ek jou vandag ‘n netelige vraag vra: hoe gaan...
2023-08-15
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
God se Meesterplan
Genesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.Ons is geneig om ons gesinne as vanselfsprekend te aanvaar. Die meeste van ons het as deel van 'n gesin grootgeword. Baie van ons het al ons eie gesinne. Maar hierdie sogenaamde idee van "gesin" voldoen nie heeltemal aan ons verwagtinge nie, of hoe?Die ideale gesin is 'n gelukkige en liefdevolle man en vrou, die perfekte pa-en-ma-kombinasie, met 'n klomp gelukkige, gesonde, goed aangepaste kinders. Dis die prentjie wat...
2023-08-14
03 min
Beter Besluite, Minder Hartseer
Gebed || Huis
'n Huis word gedefinieer as die "plek waar 'n mens permanent woon, veral as 'n lid van 'n gesin of huishouding." Dit is waar ons as 'n gesin eet, slaap en tyd deurbring. Dit is die middelpunt van ons gesinslewe. Om oor jou huis te bid is een van die grootste dade wat jy kan doen vir die huis en diegene wat daarin woon. In Jesus se tyd op aarde het die dissipels elke keer as hull ein n huis gegaan het, vir die huis gebid. Baie dankie dat jy na vandag s...
2023-07-13
14 min
JanOosthuizen
Van Woestyn na 'n Tuin
Ons nooi jou hartlik uit om te kom deel in Christus se Liggaam, familie, gesin en gemeenskap van gelowiges. Ons is in die GEES een met mekaar, maar daar gebeur iets baie spesiaal en uniek wanneer ons bymekaar kom, die Here saam loof, saam hoor en luister ingestel op die Heilige Gees, mekaar bemoedig en versterk en vol word van Sy Woord! #gemeente #familie #gesin #liggaam #saamwees #eenheid
2023-07-03
44 min
Nagsê Here
Nagsê Here - 14 Junie 2023
Goeie Naand, Daar is dae wat jy net blydskap ervaar. Jou dag begin sommer met sing onder die shower, jy gee nie om dat die voëltjies wegvlieg nie, die troeteldiere buite toe vlug nie, jy lag selfs as die koekie seep uit jou hande gly. Blydskap stimuleer jou, ongeag omstandighede. Mooi gedagtes, herinneringe en beplannings oorweldig jou. Jy bid terwyl jy aantrek of ry en dink aan jou geliefdes. Jou omgewing word ‘n gebed, jou huisemense, vriende en familie word deel van jou gesprek met Die Here. Jou gebed word soos antibiotika of ‘n B kompleks boost...
2023-06-14
02 min
Radioteater
EN SORG TOG MOOI VIR BUKS deur William Oosthuizen
Thérèse Terblanche se gesin is disfunksioneel, en haar onverwagte besluit om te begin draf, laat hulle glo sy wil probeer gewig verloor. Sy oorreed eers Lisa en daarna Hardus om saam te draf en selfs aan georganiseerde padwedlope deel te neem. Maar die wáre rede vir haar skielike besluit is glad nie wat Thérèse se gesin verwag het nie... Die akteurs is Susan Erasmus, Rudolph Torlage, Micke Hannay, Henko de Goede, Helmi White, Anita Torlage, Barry Tolmay en Annemarie van Dyk. EN SORG TOG MOOI VIR BUKS was ’n finalis in die RSG Radiodrama-skryfkompetisie van 2019.
2023-05-18
1h 01
God se Woord VARS vir jou Vandag
Ope Dag
Handelinge 2:46 Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet.Wat beteken die woord “kerk” vir jou? Is dit 'n gebou (vir baie mense is dit). Is dit die tradisionele diens wat jy op 'n Sondag bywoon? Of is dit 'n instelling, 'n gesin, of … wel, wat beteken “kerk” vir jou?Deesdae lyk dit of die tradisionele siening van “kerk” besig is om ineen te stort. Baie van God se mense dryf weg. Party mens...
2023-01-23
02 min
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Moedeloos, maar nie hoop(e)loos nie!
Terwyl ons gesels met ‘n mamma en vrou wat tans baie swaar dra, omsien na vyf familie-lede en opofferings ten koste van haarself maak, sit ‘n pappa en huil, ‘n skoonma wat ondersteun, haar eie ma wat bedlêend is as gevolg van dementia en diabetes, en ‘n 12-jarige wat vir sy eksamen leer…Ashleigh van Dyk het ‘n hulpkreet aan ons gerig nadat haar man, Etienne, nie net sy werk tydens Covid verloor het nie, maar sy eie besigheid moes prysgee nadat hy twee beroertes gely het. Ashleigh van Dyk, haar man Etienne, hulle seun Owen, skoonma en Ashleigh s...
2022-11-09
09 min
Oolfant se potgooi
Waarheen is jy op pad met jou tuisonderwys?
Draai jou kop van al die advies wat jy kry, en trek jou maag op ʼn knop van angstigheid?In hierdie potgooi gee ek vir jou 4 stappe om jou te help om vir julle gesin langtermyndoelwitte of ʼn eindbestemming met julle tuisonderwys te bepaal. Wanneer jy weet wat jou eintlike eindbestemming is, begin jou benoudheid bedaar, kan jy begin glimlag en ontspan, selfs al voel dit of jou tuisskoolbootjie deur storms geteister word of in ʼn frustrerende windstilte roerloos lê. Jy kan met selfvertroue die muitery aan boord hanteer. Jy kan ook onderskei watter advies van die stuurm...
2022-11-05
20 min
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Die Seeley-tweeling
Helga van Zyl en Tabitha Janse van Rensburg het ‘n epos aan GROOTfm 90.5 gestuur en ‘n storie vertel van ‘n gesin van vyf. Mamma Deolien, Pappa Kevin, boetie Keegan en sy tweeling sussies, Kaylea en Kaylyn. Hulle het ‘n groot storie, wat binnekort ‘n nog groter getuienis gaan wees. Onsekerheid heers, maar hulle geloof oorheers. Op 1 Desember 2021 het die Seeley-gesin se lewe drasties verander. Kaylea, een van die tweeling het begin siek voel. Sy was moeg en het hoofpyn begin kry. Sy het laat middag saam met haar sussie en boetie geswem toe sy ‘n “aanval” kry in die swembad. Gel...
2022-09-21
13 min
Christensentrum Elspark
Fokus op die Gesin - Ps Jay Bezuidenhout
Pastoor Jay Bezuidenhout se diens titel is "Fokus op die Gesin"Share die diens en nooi jou familie en vriende.Ons dienste word op die volgende platforms uitgesaai:𝙁𝙖𝙘𝙚𝙗𝙤𝙤𝙠: CHRISTENSENTUM ELSPARKSubscribe aan ons kanaal op 𝙔𝙤𝙪𝙏𝙪𝙗𝙚: https://www.youtube.com/user/ChristensentrumLof en aanbidding: https://youtube.com/playlist?list=PL5J8kIjLpsQoOGjRzGAmu81bKrsHpMGcqLuister na die podgooi van die diens op:𝘾𝙖𝙨𝙩𝙗𝙤𝙭: https://castbox.fm/ch/2600227of𝙂𝙤𝙤𝙜𝙡𝙚 𝙋𝙤𝙙𝙘𝙖𝙨𝙩: https://podcasts.google.com/search/christensentr...
2022-08-21
1h 12
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Sagmoedige Ann
Ons het ‘n epos ontvang wat lees: “Ek het net weereens die naweek besef hoe bevoorreg ons is. My seuntjie se maatjie, Llewelyn, het die naweek by hom kom speel. Dit was die maatjie se eerste keer wat hy genooi was om by iemand te kom speel en die seuntjie en sy gesin het in my hart in geklim. Mamma noem dat maatjies hom nie nooi nie omrede hy 'n spraak agterstand het en die maatjies hom nie verstaan nie. Sy mamma, Ann, is moedeloos en het nie die nodige finansies vir 'n konsultasie by 'n opvoedkundige sielkundige om te bepa...
2022-08-15
09 min
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Geen stut kan haar stuit!
Daar is seker ‘n rede hoekom Dané Steyn met rooi hare gebore is…want aan hierdie vlam en VUUR is daar geen keer nie! Dane Steyn is slegs ‘n paar weke na haar 13de verjaarsdag gediagnoseer met Adolescent Idiopathic Scoliosis (ICD10 Code: M41.20). Haar ‘kurwe’ van haar T8 tot haar L3-werwel is tans by 55° en die rotasie op haar T11-werwel is by at 32°. In ‘luimens’-terme, grens hierdie graad van skoliose op lewensgevaarlik, siende dat die drukking wat deur die skoliose veroorsaak word, teen Dané se organe kan begin druk, en orgaanfunksie beinvloed. GROOTfm 90.5 het gaan kuier… Dane moet tans...
2022-06-29
09 min
Groeipyne
Groeipyne 5 Mei 2022
Wat is troeteldiere se rol in 'n gesin. Wanneer is die regte tyd om 'n troeteldier aan te skaf? Watter implikasies en voordele hou dit vir kinders en die gesin in? Staatsveearts dr. Annelie Cloete beantwoord al die vrae.
2022-05-05
25 min
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Die ‘Country Queen van Durban’ gestroop van haar amp
Liza en Carl van Niekerk woon tans in ‘n 25 m2-kamer – as dit so groot is. Daar is plek vir ‘n bed en ‘n kas. Die yskas en kruidenierskas – wat dolleeg staan – staan in die motorhuis wat voor die kamer geleë is. Alhoewel hulle baie dankbaar is vir die dak oor hulle koppe, wat goedgunstig deur ‘n gesin aan hulle beskikbaar gestel is, word hulle telkens herinner aan hoe hulle lewe voorheen was. As ‘n wel-af gesin, wat gewoon het in Durban, en lief was vir ‘karaoke’. Dis ook hier waar Liza bekendgestaan het as die ‘Country Queen van Durban’. Hulle groots...
2022-04-28
05 min
Preke tot 2022
Toe Begin Die Groot Revolusie [15 April 2022]
Ons nooi jou en jou gesin na ons Paasdiens op Goeie Vrydag die 15de April om 9:00. Ons gaan nagmaal saam gebruik tydens hierdie geleentheid. Kry dus vir jou en jou gesin brood en wyn gereed om saam Christus se verlossingswerk te vier!
2022-04-20
28 min
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Brandon kan weer beweeg
Careson Angel, ‘n liefdadigheidsorganisasie, het vir ons ‘n epos gestuur na aanleiding van ‘n hulpkreet van Mamma Rina, namens haar seun Brandon. Brandon het op 15 sy stykie gebreek toe hy van ‘n stel trappe afgeval het. Hierdie besering het gelei tot kroniese pyn, dat sy bene misvormd ontwikkel het as gevolg oor-kompensasie, en hy sal ook spontaan sy balans verloor en val. Hy is nou 33 jaar oud, ‘n man vir ‘n pragtige vrou en die pappa van ‘n besonderse mooi seuntjie, Liam. As man en pappa, kan hy nie tans fisiese werk doen nie, al is hy bereid. Dit beteken dat hy nie ‘n...
2022-03-23
05 min
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Juander se nuwe glimlag
Toe GROOTfm 90.5 in Daspoort by Juanita en Alex Stander se huis opdaag, was Juanita se oë groot en haar woorde min. Sy was uit die veld geslaan om die JouMenseMyMense-span, saam met Suzanne de Beer van Blissful Cleft Foundation by die buitehek te ontvang. Haar man, Alex, het wel geweet van die verrassing. Juanita se werkskollega, Nicole Bowels het vir ons ‘n epos gestuur waarin sy vertel van Mamma Juanita wat in mismoed gedompel is oor haar twee-jarige seun, Juander se gesplete lip en verhemelte. Dat hulle al alles probeer het om vir hom ‘n afspraak vir ‘n operasie te reël...
2022-03-15
07 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 23 - ¿Cuáles son mis metas a futuro? (Mi Pasión / Parte 3)
📌Tu futuro siempre está por definirse pero, ¿cuáles son tus metas que tienes en mente?Escucha a Belén👱🏻♀️ & Ivanov🧑🏻 en la culminación de ésta trilogía, te ayudarán a ver que, tu esfuerzo debe seguir puliéndose...👊👊👊¡Escúchanos y nos entenderás! 🦻GESIN🧡🇪🇨
2022-03-09
12 min
#JouMenseMyMense
#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘Jy het nie twee arms nodig om te lewe nie...’
Elzanda Haasbroek, ‘n onderwyser by Laerskool Simon Bekker, vir die afgelope 11 jaar, het vir GROOTfm 90.5 gestuur. “Ons het 'n gesin by ons skool met wie dit ongelooflik swaar gaan en hulle is die laaste ruk behoorlik raakgery deur teëspoed. Indien julle sal kan help met kos, sal dit baie waardeer word. Honger en die ongelooflike trauma wat hulle tans beleef, is beslis niemand se speelmaat nie.” Die Nel-gesin, Mamma Hanlie, Pappa Lucas, en hul drie kinders het ‘n geweldige traumatiese begin van 2022 ervaar. Mamma Hanlie is ‘n paar weke gelede gediagnoseer met Fas e-3 servikale kanker. Hulle seun, Lucas (Graa...
2022-03-08
09 min
Emprende y ¡Sorprende!
EP. 22 - ¿Me dedico a mi pasión en el Presente? (Mi Pasión/Parte2)
📌Tu pasión, es aquello que estarías siempre dispuesto/a a realizar, ¿qué te impone pulirla?Sigue escuchando a Belén👱🏻♀️ & Ivanov🧑🏻 y te demostrarán que nunca es tarde para ello...🧐¡Escúchanos y nos entenderás! 🦻GESIN🧡🇪🇨
2022-02-23
12 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 21 - ¿Qué me gustaba hacer en mi niñez? (Mi Pasión / Parte 1)
📌Tu pasión la descubres basándote en tu niñez 👦👧En ésta ocasión conocerás un poco más de Belén👱🏻♀️ & Ivanov🧑🏻 y te demostrarán que tu pasión no siempre cuadra con tu personalidad...🧐¡Escúchanos y nos entenderás! 🦻GESIN🧡🇪🇨
2022-02-19
17 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 20 - ¿Cómo Ser Buen Cliente?
📌Siempre nos han enseñado a dar una buena atención al cliente 😁👌PERO...🧐 ¡Nunca nos han enseñado a ser buenos clientes!😓¡Escúchanos y nos entenderás! 🦻GESIN🧡🇪🇨
2022-02-17
08 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 19 - ¡Zapatero a tus zapatos!
📌¡Zapatero a tus zapatos!👞👠 Empresario/a a... ¿tu empresa?🏢🙃 ¡De seguro que sí! 🤭 🤔PERO, sea cual sea nuestro oficio, tenemos que aprehender a ser todólogos🤯 ¡Escúchanos y nos entenderás!🦻 ¡Tú también puedes triunfar! 🤓👊GESIN🧡 🇪🇨
2022-02-14
08 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 18 - Síndrome del Vecino Copión
📌Aquí te preguntamos: ¿Haz copiado alguna vez?🙃 ¡De seguro que sí! 🤭 PERO, ¿qué dirías? si te dijeramos que copiar no está mal, siempre y cuando sepas cómo hacerlo 🤯¡Escúchanos y nos entenderás!🦻 ¡Tú también puedes triunfar! 🤓👊GESIN🧡 🇪🇨
2022-02-04
09 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 15 - ¿Cuándo es momento de crear mi App?
📌Ya has adquirido tu equipo y espacio empresarial🏢 PERO, ¿cuándo es momento de aportar al mundo digital? 📲¡Escúchanos!🦻 En ésta ocasión aprenderás de los consejos y experiencia de Belén 🧏♀️ quien a parte de ser la voz en los podcast🎙 también cumple otras funciones importantes 👩💼 en GESIN 🧡 ¡Tú también puedes triunfar! 🤓👊
2022-01-28
13 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 14 - ¿Cómo crear equipos dentro de mi Empresa?
📌Eh aquí, la importancia de crear equipos en tu empresa🏢¡Junto a Geovanny Chávez! 🧑🏽💼 el CEO de GESIN 🧡 Te contamos un poco de nuestra experiencia dentro de éste Mundo Empresarial 👨💻👩💻💼¡Escúchanos!🦻 ¡Tú también puedes triunfar! 🤓👊
2022-01-26
14 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 11 - ¿Porqué legalizar una empresa? [GESIN EC]
📌Eh aquí, la principal razón para legalizar tu empresa🏢, aquí te presentamos a Geovanny 🧑🏽💼 el CEO de GESIN🧡 ¡Escúchanos!🦻 ¡Tú también puedes triunfar! 👨🏫👨👩👩🏫
2021-12-29
15 min
Emprende y ¡Sorprende!
Ep. 02 - ¿Existe BlackFriday en Ecuador?
En el capítulo de hoy hablaremos un poco de este boom, del hecho que sacude al mundo el BlackFriday, descubre con nosotros el porqué de este fenómeno, si te gustaría conocer más síguenos en nuestras redes sociales nos encuentras como @gesin.ec 🧡
2021-11-26
11 min
Skriftuurlik
Wat as ek en my gesin seer gekry het in die kerk?
Wat staan my te doen as ek en my gesin in die kerk seergekry het? Hoe vergewe ek iemand wat my aanhoudend bly seermaak? Het die skrifte antwoorde vir my daarvoor? Wynand en past Matt ondersoek die Skrif vir antwoorde. Skriftuurlik
2021-11-08
48 min
#JouMenseMyMense
Jou Mense My Mense saam met SPAR – Die Smit-gesin
Die Smit-gesin het die afgelope paar jaar nog net siekte en swaarkry gesien, maar, dit verander nie hulle blymoedigheid, vreugde, vertroue, liefde vir mekaar, en veral geloof nie! Ma, Lida Smit, kon nie by die onderhoud wees nie, as gevolg van ‘n ander werksonderhoud wat op kort kennis gereël is. Ons bid en vertrou vir goeie nuus. Colin, haar man van die afgelope 28-jaar, was saam met sy broer in besigheid, maar moes die besigheid toemaak as gevolg van die nagevolge van die Covid 19 inperking. Hulle oorleef van skenkings – kos, toiletware en klere – en soek intussen hard na uitkoms vir hul...
2021-10-20
09 min
#JouMenseMyMense
Jou Mense My Mense saam met SPAR – Angel
Martie Breedt het ‘n hulpkreet aan GROOTfm 90.5 gerig aangaande haar jongste dogter, Angel. Angel is gebore met ‘n waterhofie, en die jongste van vyf kinders (8). Hulle grootste behoefte? ‘n ‘Hoist’ vir Angel wat teen ‘n spoed groei, wat dit moeilik maak vir Ma Martie om haar 24/7 op te tel, te dra en te bad. Pa Koos is ook swak as gevolg van emfiseem, waarmee hy onlangs gediagnoseer is. Die gesin ontvang ‘n SASSA-toelaag vir Angel, en Pa Koos doen houtwerk vir ‘n inkomste. As gevolg van Angel se mediese kondisie, word Martie en Koos met buitensporige finansiële uitgawes gekonfro...
2021-09-28
09 min
#JouMenseMyMense
Jou Mense My Mense saam met SPAR – Wanneer die berge blou bly
Chantelle het vir ons ‘n epos gestuur en vir ons gevra om haar sussie, Caroline en haar man, Henry te help. Hulle kry bitter swaar. Hulle woon aan die voetpunt van die Magaliesberg, en kyk gereeld op om te kyk waar hulle hulp vandaan kom. Hulle weet hierdie is nie die lewe wat die Here vir hulle wil hê nie. Henry is ‘n trok drywer en het sy werk ongeveer 6 maande terug verloor. Sy vrou, Caroline het huise skoongemaak om te help met ‘n inkomste. Saam met hulle woon Henry se twee seuns, en Caroline se dogter en seun –...
2021-09-07
05 min
#JouMenseMyMense
Jou Mense My Mense saam met SPAR – Moedverloor se vlakte het ‘n adres
As jy ooit gewonder het waar presies moedverloor se vlakte lê, het ons vir jou die adres. Desire de Beer, haar vier kinders en haar Ma, Tannie Henda, en haar Pa is deur diep waters. Behalwe vir die dorre omstandighede waarin hulle hulself bevind, het hulle op 31 Julie vanjaar, hul broer en seun aan die dood verloor. Desire verdien tans R2 000 ‘n maand, waarmee sy haar vier kinders (waarvan twee jong dogters nog op skool is), haar Ma en haar Pa, probeer ondersteun. Ons het, saam met Lize Bothma van Lize Bothma Begrafnisdienste vir hulle gaan kuier. Ons har...
2021-09-01
08 min
RSG Dokumentêr
UIT DIE SWARTSTE MODDER - EPISODE 4 deur Esté de Klerk
Dié reeks van vier episodes neem jou op ‘n reis saam met mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het en ander trauma ervaar het, maar tóg weer hoop in hulle wanhoop kon vind. Karen Swanepoel deel haar pynpad na aanvaarding en emosionele genesing nadat sy haar gesin in ‘n motorongeluk verloor het, waarin sy self ook ernstig beseer is. “My hart het fisies gepyn. Dit was letterlik gevoel asof iemand ‘n dolk in my hart gedruk het en my hart flenters geskeur het in ‘n duisend stukkies. Ek het baie gewonder oor wat is die doel daarvan dat ek nog lewe. H...
2021-07-22
28 min
Oolfant se potgooi
Kinders by dosyne
Ons het almal nogal ʼn rowwe tydjie agter die rug. Die pandemie ry ons steeds. En die onrus in die land wat toe boonop uitgebreek het, het ons almal taamlik vuisvoos op moed-verloor-se-vlakte. Daarom het ek dit goed gedink om van die inspirerendste onderhoude wat ek al gevoer het weer met jou op die potgooi te deel.Die een wat vandag aan die beurt kom het ek in 2018 met Tina van Deventer gevoer. Tina het twaalf kinders, wat sy almal tuisskool of getuisskool het. Hulle is almal nou al bietjie ouer as in die onderhoud, maar hulle gesin g...
2021-07-21
22 min
#JouMenseMyMense
Jou Mense My Mense saam met SPAR – ‘n Glimlag vir Rochelle Lotter
Petro Lotter is ‘n enkelmamma van twee pragtige dogters – Gizelle, 9-jaar, en Rochelle, 13 maande oud. Rochelle is op 7 April 2020 gebore in Petro se suster, Ronel, se kar – tydens vlak 5 van die inperking. Klein Rochelle is gebore met PP-sindroom (Popliteal Pterygium Sydrome), wat veroorsaak dat sy ‘n haaslippie het. Hierdie sindroom het ook die ontwikkeling van haar bene affekteer, en kan sy dit op hierdie stadium nie reguit maak nie. Petro bly tans by haar ouers, en haar suster Ronel is ook baie betrokke. Die gesin het verlede jaar, na Rochelle se geboorte, ondersoek gedoen na ‘n operasie v...
2021-05-13
19 min
#JouMenseMyMense
JMMM - Woensdag 10 Maart
Wikus, Adel en Jonathan Dean Rossouw woon aan die voet van die Magalies-berge, in ‘n een-vertrek hout huisie. Toe Adel swanger was met Jonathan, het sy urienweg-infeksie opgedoen, wat veroorsaak het dat Jonathan serebraal gestrem is. Hy is ‘n sterk seun met onwillekeurige bewegings, wat dit moeilik maak vir Pa Wikus om te werk. Hy moet sy vrou, Adel met Jonathan help. Hierdie gesin is gelukkig. Hulle toestande is vir baie nie ideaal nie, maar hulle sê ‘ons is nou in die bos, waar dit stresvry is’. Hulle het groot planne om inkomste te genereer, en leef tans op ‘n klein foo...
2021-03-10
10 min
Radio Scriptura
Ouerskap: Bybelse Pa-wees
Bybelse Pa-wees vloei vanuit God se skeppingsorde vir die mens en die huwelik met die man as hoof van sy gesin. Ons moet Pa-wees deur die lens van God se verbond met Sy volk sien. 3:43 Om my rol as man in die lig van God se skeppingsorde uit te leef. 6:43 Jy kan nie ‘n Bybelse pa wees as jy nie ‘n verhouding met God het nie. 9:50 Man moet verantwoordelikheid vat van hul huis en gesin. 19:32 Om my rol as man in my huis in die lig van God se plan met die huwe...
2021-02-23
47 min