podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Helene Meissenheimer, Le Roux Schoeman
Shows
Ek en my mense
Ep. 20 - Kerkbode Kollig word een jaar oud
Kerkbode se podcast, Kollig, word op 19 Februarie ’n jaar oud. ’n Jaar gelede het die Kaapkerk-span saam met Kerkbode begin om ons kommunikasie-mediums uit te brei met ’n podcast. Dit was ’n jaar waarin baie lesse geleer is, ondervinding opgedoen is, en aangrypende stories gedeel is. Ek het met Heléne Meissenheimer en Le Roux Schoeman gesels oor die pad van die afgelope jaar. Heléne is ’n joernalis by Kerkbode en aanbieder van Kollig. Le Roux is die redakteur van Kerkbode. Ons gesels oor hoekom hulle met ’n podcast begin het, wat die impak daarvan is, en ook hoe dinge agter di...
2025-02-19
40 min
Kerkbode Kollig
Episode 10: Hoe moet lidmate ‘goedkoop versoening’ verstaan?
Is verhoudings tussen wit en bruin en swart Christene in die banke van kerke soos die NG Kerk en die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) 30 jaar ná apartheid aan ’t versterk en verdiep? Is daar grondige versoening tussen rasse en op strukturele vlak binne die NG Kerk die soort “herstellende geregtigheid” waarvan teoloë praat? In hierdie Kollig-episode berig ons vanuit Durban oor ’n onlangse interkerklike konferensie wat die VGK aangebied het en waar rolspelers onder meer eenheid met die NG Kerk op insiggewende wyse bespreek het. Die vraag is: Werk gemeentes, in hierdie jaar wat die VGK sy...
2024-04-21
23 min