podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Ivor Swartz
Shows
'n Ma & 'n Mikrofoon
Ivor Swartz – Van Verlore Seun tot Betrokke Pa/ Ivor Swartz – From a Lost Son to a Present Father
Ivor Swartz se kinderdae-herinneringe aan Vadersdag is nie gevul met vreugde nie. Hy het sy pa op drie verloor, as jong man ses jaar in die tronk deurgebring nadat hy sy broer doodgemaak het, en hy het lank swaar gedra aan die diep wonde van ’n lewe sonder ’n teenwoordige pa. Ivor deel met Daniëlla lesse oor sy eie onlangse reis as ouer – om te werk deur die seer van die verlede, en te leer hoe om 'n goeie pa te wees, sonder dat hy self een gehad het. Ivor werk ook gereeld met jongmense. Hy kén die hart van...
2025-06-18
40 min
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Ivor Swartz en Jaco Strydom oor Eendag Is Te Ver
Ivor Swartz en Jaco Strydom gesels op Netwerk24 oor ’n hordes dinge, o.a. jeugbediening, moeilikheid in die nuus, die kerk en die nuwe boek, Eendag is te ver ... Borg 'n bed in een van die Echo-huise
2025-05-13
55 min
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Ivor Swartz en Jaco Strydom oor jongmense, die kerk en Eendag is te ver
Ivor Swartz en Jaco Strydom gesels op Netwerk24 oor ’n hordes dinge, o.a. jeugbediening, moeilikheid in die nuus, die kerk en die nuwe boek, Eendag is te ver ... Borg 'n bed in een van die Echo-huise
2025-05-12
55 min
Kerkbode Kollig
Episode 39 | Hoe praat ons oor slagofferskap?
Hoekom hoor ’n mens by soveel wit Afrikaanse mense dat hulle ’n gevoel van slagofferskap ervaar? En hoe praat ons hieroor? In ’n tyd wat vele komplekse gesprekke oor hierdie tema in ons land gevoer word, nooi Heléne Meissenheimer twee NG predikante in vir ’n gesprek in dié aflewering van Kerkbode se podsending, Kollig. Die skrywer en predikant Schalk van Heerden van Fontainebleau Gemeenskapskerk is medestigter en voorsitter van die liefdadigheidsorganisasie Betereinders. Hulle is bekend vir projekte wat poog om inklusief mense vanuit verskillende kulture bymekaar uit te bring – soos die onlangse braai in Februarie waar hulle d...
2025-03-07
41 min
Met Hart en Siel
Nogtans-geloof
In hierdie aflewering gesels die geliefde kunstenaar, Portchie, oor sy memoir en Ivor Swartz vertel wat nogtans-geloof beteken. Met Hart en Siel
2024-08-27
1h 32
Ivor Swartz
Ivor Book Launch
We launched my third book on 30/07 at Oosterlig Church. Friend Jacques Bornman facilitated the conversation, with a special appearance by Anneri Moolman- to whom the book is dedicated!
2024-08-09
49 min
Oggenddiens
Oggenddiens 30 Junie 2024
Ds. Ivor Swartz van die NG Kerk Oosterlig, Pretoria.
2024-06-30
31 min
Ander programme
Grootfm 90.5 Biddag - Eenheid
Annelie gesels met Leraar Christo Venter en Ds. Ivor Swartz oor Eenheid.
2024-04-30
39 min
Kompas
Kompas 12 Januarie 2024
Hoe kweek ‘n mens ‘n positiewe ingesteldheid? Ivor Swartz, jeug-pastoor,skrywer en motiveringsspreker, gesels oor die belangrikheid van ‘n positiewe ingesteldheid. Hy en Chrislynn bespreek ook maniere hoe om dit te kweek.
2024-01-12
24 min
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel
Nie vervelige mense nie! Jaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel oor hulle 2de TV reeks en die paradoks van dominee- en kerkwees in Suid-Afrika vandag. Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
2023-03-17
54 min
RSG Dokumentêr
GROOTWORD SONDER 'N PA deur Jody Hendricks
Statistieke SA het in 2019 statistiek uitgereik wat wys dat meer as 60% van kinders wat in daardie jaar gebore is, geen besonderhede van die pa bevat het nie. TV-aanbieder Ivor Swartz, wat sonder ‘n pa grootgeword het, beskryf dit as ‘n tikkende tydbom. Jody Hendricks het met verskeie kenners en mense wat sonder ‘n pa grootgeword het, gepraat.
2023-02-02
23 min
Vroegoggendgedagte
Vroegoggendgedagte 28 Januarie 2023
Dr. Ivor Swartz, jeugleraar van die NG Kerk Oosterlig in Pretoria.
2023-01-28
03 min
Vroegoggendgedagte
Vroegoggendgedagte 26 Januarie 2023
Dr. Ivor Swartz, jeugleraar van die NG Kerk Oosterlig in Pretoria.
2023-01-26
03 min
Vroegoggendgedagte
Vroegoggendgedagte 25 Januarie 2023
Dr. Ivor Swartz, jeugleraar van die NG Kerk Oosterlig in Pretoria.
2023-01-25
03 min
Vroegoggendgedagte
Vroegoggendgedagte 24 Januarie 2023
Dr. Ivor Swartz, jeugleraar van die NG Kerk Oosterlig in Pretoria.
2023-01-24
03 min
Vroegoggendgedagte
Vroegoggendgedagte 23 Januarie 2023
Dr. Ivor Swartz, jeugleraar van die NG Kerk Oosterlig in Pretoria.
2023-01-23
03 min
Fearless & Unfiltered
Episode 29 | Ivor Swartz
Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; inklusiwiteit; en soveel meer. Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie. Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees. Dankie Ivor!
2022-11-16
1h 03
Naweek Aktueel
Ivor Swartz se boek - Kies die lewe maak opslae
On te midde van depressie en negatiwiteit steeds die lewe te kies is nie maklik nie. Ivor Swartz vertel hoedat hy telkens kies vir die lewe. www.radiokansel.co.za
2022-11-06
42 min
Taaltoffie
Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz
“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
2022-09-29
11 min
Kompas
Kompas 23 September 2022
September is bewusmakingsmaak oor polisistiese ovariale sindroom. Marlise September, ‘n neonatale verpleegster, vertel van die siekte en deel haar eie reis met endometriose. Ivor Swartz, ‘n motiveringsspreker en televisieaanbieder, praat oor geestesgesondheid, veral depressie onder mans.
2022-09-23
24 min
Met Hart en Siel
Pelgrimstog & depressie
Gebedstapper Peet Bekker gesels oor die nuwe Maluti Camino en ‘n spesiale staptog in die Uniondale-omgewing vir mense wat aan MS ly. Prediker en skrywer Ivor Swartz kuier in die ateljee Met Hart en Siel
2022-09-20
1h 35
Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
Doodgewone mense verander mense se lewens - Ivor Swartz
Doodgewone mense verander mense se lewens - Ivor Swartz by Corpus Christi Panorama
2022-09-12
47 min
Oggenddiens
Oggenddiens 3 April 2022
Ds. Ivor Swartz, jeugleier by die NG Kerk Oosterlig.
2022-04-03
30 min
TGIF
Ivor Swartz
Op 14 is hy toegesluit vir moord, maar dit is net ’n klein deeltjie van sy verhaal. Ivor Swartz is ’n man met ’n groot storie, die tipe storie wat vandag oral in Suid-Afrika mense se lewe verander. Boek:Verlore Seun Vannie Gaatjie
2021-09-17
52 min
Oggenddiens
Oggenddiens 20 Junie 2021
Ivor Swartz van die NG Kerk Oosterlig, Pretoria.
2021-06-20
31 min
This Is Fine
Would I Lie to You? Yes. (w/Jessica Swartz)
In Would I Lie to You? Yes."The man who lies to himself and listens to his own lie comes to a point that he cannot distinguish the truth within him, or around him, and so loses all respect for himself and for others. And having no respect he ceases to love.” - Fyodor Dostoevsky.Ivor is joined by the beautiful Jessica Swartz who summarizes herself as Black, No Sugar and No Cream. With that same conviction and all of her black girl magic she drops gems of all sorts; insight, vocals, laughter and noteworthy qu...
2021-05-31
1h 13
Fiks vir die lewe
Fiks vir die lewe 24 Januarie 2021
Watter kant toe nou? Ek is onseker oor my toekoms. Dit is enkele reaksies van jongmense midde-in die pandemie wat hulle toekomsbeplanning in die wiele ry. Hoe gemaak om sinvol die omstandighede te hanteer en steeds gemotiveerd anderkant uit te kom? Flip Loots praat hieroor met dr. Ivor Swartz, jeugleraar by die NG Kerk Oosterlig.
2021-01-24
21 min
Oggenddiens
Oggenddiens 10 Januarie 2021
Ds. Ivor Swartz van die NG Kerk Oosterlig, Pretoria.
2021-01-10
30 min
Geestesgesondheid
Geestesgesondheid 22 Desember 2020
Christelle Webb-Joubert se gas is Ivor Swartz. Hy is as 15-jarige tronk toe. Hy gesels oor sy vrylating, en wat alles in plek was om hom en sy gemeenskap voor te berei op sy vrylating.
2020-12-22
37 min
Ivor Swartz
Lentekonferensie Audio
Ek het onlangs by die jaarlikse Lentekonferensie gesels oor selfloosheid, oor die kuns van verlies, en oor die seën van laatgaan!
2020-10-07
31 min
But kaantie: die Ivor Price show
Want soms is 'n dag in SA soos 1 000 jaar...
In dié episode van “But kaantie: die Ivor Price show”… Die predikant Ivor Swartz praat oor sy nuwe boek, “Die verlore seun vannie Gaatjie”, en sy verskyning dié week op “Ivor en die verskilmakers”, ’n VIA-televisieprogram. Spoegwolf se Danie du Toits poeg vuur oor die hel waarin restaurante hulle tans bevind. Die bekende akteurs Solomon Cupido en Bradley Olivier praat oor “Spacekriek en Dakskroef” wat die land laat gons…En ’n Vrystaatse leerder sy hoed af vir die regering wat skole weens die covid-19 gesluit het. Op die politieke front bring Ryland Fisher en Jan-Jan Joubert hulde aan die struggle-veteraan Andrew Mlangeni, en Jody H...
2020-07-26
00 min
Super Teachers Unite
The Reformed Gangster: an Interview with Ivor Swartz
What happens when there is a murderer in your classroom? Teachers often boast when they have taught a prominent public figure. It’s great when one of your learners becomes a celebrity, a doctor, a sport star, an astronaut, or the president. Yet, we forget that the opposite is also true. In our classrooms we have the future criminals, fraudsters, abusers, and rapists. However, what is true is that teachers can make a major impact on the lives of the children we teach. In this interview, I talk to Ivor Swartz, a convicted criminal who has se...
2020-07-20
58 min
Ivor Swartz
Spiritual Maturity In Times Of Crisis
Spiritual Maturity In Times Of Crisis by Ivor Swartz
2020-05-27
24 min
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Ivor Swartz
Ivor is 'n man met 'n groot storie, die tipe verhaal wat oral in Suid-Afrika mense se lewens verander. Hy is op 14 toegesluit vir moord, maar dis net 'n klein deeltjie van sy storie . . . LINKS: https://web.facebook.com/ivor.swartz Kerkbode artikel met foto van Ivor en sy vrou Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
2020-05-16
54 min
Ivor Swartz
Lockdown Chronicles- Jacques Bornman
In die episode gesels ek met my vriend jacques bornman van Mosiek Gemeente. Ons chat oor gebed, meditasie, en nog 'n hele paar Lockdown-related topics.
2020-05-07
28 min
Ivor Swartz
Lockdown Chronicles- Rudi Swanepoel
Lockdown Chronicles- Rudi Swanepoel by Ivor Swartz
2020-04-24
40 min
Ivor Swartz
Teachers Appreciation E20
This is a challenging time for teachers. Dr. Francois Naude is doing a Google Classroom Webinar here: Buy your ticket here: https://bit.ly/ClassyClassroom Remember the code IVOR30 for discount!! The image for the PRAYER is on my Facebook. or email me info@youththefuture.org
2020-04-21
10 min
Ivor Swartz
COPING IN LOCKDOWN- JI DE WET
COPING IN LOCKDOWN- JI DE WET by Ivor Swartz
2020-04-16
46 min
Ivor Swartz
Lockdown Chronicles- Deon Meiring
Lockdown Chronicles- Deon Meiring by Ivor Swartz
2020-04-14
40 min
Ivor Swartz
How To Lead The Next Gen. in a Post-Covid-19 world
How To Lead The Next Gen. in a Post-Covid-19 world by Ivor Swartz
2020-04-07
25 min
Ivor Swartz
HABITS TYDENS LOCKDOWN
Hierdie is 'n episode wat ek en kollega JI de Wet opgeneem het as deel van ons gemeente se manier om nogsteeds mense toe te rus om God te soek, met mekaar te connect, en Jesus as Here op te lig. Ons gesels oor GEWOONTES- goed of sleg- wat mense kan aankweek, afleer, op weer optel in die vulnerable tyd van die corona virus en die lockdown. Link na die YouTube video van ons gesprek: https://www.youtube.com/watch?v=OhCqB6GTSm8&t=76s
2020-03-30
46 min
Ivor Swartz
Mona Lag vi Corona
Mona Lag vi Corona by Ivor Swartz
2020-03-18
28 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E19
Teachers Motivation E19 by Ivor Swartz
2020-01-14
06 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E18
Teachers Motivation E18 by Ivor Swartz
2019-08-13
06 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E17
Teachers Motivation E17 by Ivor Swartz
2019-08-06
05 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E16
Teachers Motivation E16 by Ivor Swartz
2019-07-29
06 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E15
Teachers Motivation E15 by Ivor Swartz
2019-07-16
05 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E14
Teachers Motivation E14 by Ivor Swartz
2019-07-08
05 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E13
Teachers Motivation E13 by Ivor Swartz
2019-05-10
06 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E12
Teachers Motivation E12 by Ivor Swartz
2019-05-01
07 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation 11
Teachers Motivation 11 by Ivor Swartz
2019-04-24
07 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation 10
Teachers Motivation 10 by Ivor Swartz
2019-01-07
05 min
Ivor Swartz
GRATTITUDE
G R A T I T U D E To be grateful is to recognize the love of God in everything; every breath we draw is a gift of His love. The grateful person knows that God is good, not by hearsay, but by personal experience. The grateful person always ask, "where would I be, if not for Your grace." The truly grateful view every event of their lives- the painful and the joyous; the happy endings and the broken beginnings- as a gift. They don’t take anything for granted. They know, it’s only the grace of God, and...
2018-12-06
16 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E9
Teachers Motivation E9 by Ivor Swartz
2018-11-24
07 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E8
Teachers Motivation E8 by Ivor Swartz
2018-11-14
07 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E7
Teachers Motivation E7 by Ivor Swartz
2018-11-06
05 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E6
Teachers Motivation E6 by Ivor Swartz
2018-10-29
06 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E5
Teachers Motivation E5 by Ivor Swartz
2018-10-23
05 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E4
Teachers Motivation E4 by Ivor Swartz
2018-10-18
05 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E3
Teachers Motivation E3 by Ivor Swartz
2018-10-05
06 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation E2
Episode 2 of my teachers appreciation podcast. It's only 6 minutes long. Please share.
2018-09-28
05 min
Ivor Swartz
Teachers Motivation
Teachers Motivation by Ivor Swartz
2018-09-21
05 min
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 7: IVOR SWARTZ
Ivor Swartz is 'n jeugwerker in Johannesburg. Sy lewe en beroep is om 'n lig te wees maar hoe is mens 'n lig wanneer jy een van die donkerste verledes denkbaar het? Ivor was 15 jaar oud toe hy deel was van 'n bende en sy eie broer vermoor het. Hy moes vyf jaar tronk toe gaan en het daar ook skool klaar gemaak. Ons het 'n baie moeilike en eerlike gesprek gehad oor vergifnis, hoe hy God vandag sien teenoor die God wat deur die apartheid narratiewe aan hom gewys is. Ons het ook die idee ondersoek van God se...
2017-09-30
1h 20
Ivor Swartz
My Lime Boots Founder & Owner, Ryan Enslin: Fashion, Creativity, God, Sexuality
I'm talking to my friend, Ryan Enslin, who owns Lifestyle Blog, My Lime Boots. We are talking about a part of his past, what led him to blogging, and what the church can do about creativity: http://mylimeboots.co.za/
2017-05-05
47 min
Ivor Swartz
Israel & It's Time- E10
Average Christian Podcast Episode 10. I'm talking about our trip to Israel with J-Life (http://test.jlife.org.za/), interviewing my wife, Nadine; I ask my friend SJ to share about his experience at the It's Time Prayer Event. He wrote a blog post that went viral (http://bit.ly/2qcgDu0). I've also written about it: http://bit.ly/MaarOnsMoetBloemToe
2017-04-26
1h 10
Ivor Swartz
Passion Conference & Fifty Shades
Relationships are fragile; people say things they don't mean, or have vowed to. In a space of a week, I heard of two couples getting divorce...and they are Christian. I say this, because the church has much to say about the movie Fifty Shades fo Grey, but struggles to mentor, guide, and walk alongside young married couples, to see them loving each other healthily.
2017-03-29
57 min
Ivor Swartz
E7- Mike Darby on Mentorship
I had a conversation with Mike Darby- a man I came to respect deeply, because of what I'm seeing in the lives of the people he mentored and discipled over many years. He founded one of the best schools in Joburg South, and has not stopped trying to see social change in South Africa. https://socialproject.co.za/
2017-02-19
1h 06
Ivor Swartz
The Trade - Off Project- Caron Roodt
I'm in conversation with Caron Roodt, founder of The Trade-off Project (http://tradeoffproject.com/)- a company that seeks to develop and build responsible giving, to NGO's, with a "vice for value" initiative. Follow them on the various social media platforms.
2017-01-26
46 min
Ivor Swartz
Zuko Ministries & How To Be Here
This is the second episode for 2017, recorded middle of December. I'm chatting to an old friend from Bible School who've recently founded a not-for-profit clothing company, Zuko Clothing. Listen to some of my conversation with Wimpie.
2017-01-12
55 min
Ivor Swartz
New Year 2017 Welcome To Midnight
Welcome to 2017. Welcome to Midnight. 365 days of you doing, being, becoming. Make this a year of movement!
2016-12-29
27 min
Ivor Swartz
I Was A Rock
A shorter episode on three things close to my heart: men's health, leading young people, and a friend from prison.
2016-11-09
17 min
Ivor Swartz
Episode 3- Lara & Dyl, On Mission
"GO, and MAKE", Jesus said! We've all been given somewhere to go, and something to make. I'm speaking to Lara and Dyl- a young adult couple that serve with me at church- about their heart for India. They are also taking 8 other young adults with them. This is gospel!
2016-11-03
52 min
Ivor Swartz
SJ- Intentionality
I'm talking to my good friend, SJ Wiggett, about Intentional Living. I'm also playing you a few good tunes. #ACPodcast
2016-10-13
37 min
Ivor Swartz
Episode 1: Noem My Skollie & GRWorship
It's the debut episode, yay! I'm playing a few songs, talk about a great South African movie on the circuit at the moment, and then have an awesome conversation with Guillaume and Rene, from GR WOrship- a worship-leading couple who recently brought out their first album, "This Is Our Worship". They're on iTunes and Apple Music. Go get it.
2016-09-30
54 min
Ivor Swartz
Average Christian: A Preview
Let's be honest, most of us are Average Christians: we live our Christian lives between going to work, mowing the lawn, pay our bills, all the while trying to be the best representatives of Jesus we can. This podcast is for all of us. #ACPodcast.
2016-09-07
03 min