podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Jaco Kleynhans
Shows
Maroela Media
Wêreldwys | Die aanslag op begrensing | Ep. 52
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met prof. Danie Goosen van Akademia oor ’n tema wat vele verskyningsvorms in die moderne wêreld het – die postmoderne aanslag op begrensing. In ’n tyd waarin grense as verdag en onderdrukkend beskou word, herinner hierdie gesprek aan die diepe wysheid van begrensing as die grondslag van vryheid, identiteit en gemeenskap.
2025-06-25
31 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Wêreldwys | Die aanslag op begrensing | Ep. 52
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met prof. Danie Goosen van Akademia oor ’n tema wat vele verskyningsvorms in die moderne wêreld het – die postmoderne aanslag op begrensing. In ’n tyd waarin grense as verdag en onderdrukkend beskou word, herinner hierdie gesprek aan die diepe wysheid van begrensing as die grondslag van vryheid, identiteit en gemeenskap.
2025-06-25
31 min
Maroela Media
Wêreldwys | Ou geskiedenis agter nuwe Israel-Iran-konflik | Ep. 51
Luister gerus na hierdie week se episode van Wêreldwys vir Jaco Kleynhans se historiese ontleding van die jongste Midde-Oosterse konflik. Jy kan Iran se optrede vandag nie suksesvol ontleed sonder dié beskawingskonteks nie. Die jongste konflik tussen Israel en Iran is nie net ʼn reaksie op onlangse gebeure nie, maar het diep wortels in geskiedenis, godsdiens en geopolitiek. Hoewel Israel onlangs ʼn aanval op Iran van stapel gestuur het, waarna Iran gereageer het, lê die dieper betekenis van hierdie botsing in Iran se eeueoue, dog konstant veranderende aard as beskawing.
2025-06-18
24 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Wêreldwys | Ou geskiedenis agter nuwe Israel-Iran-konflik | Ep. 51
Luister gerus na hierdie week se episode van Wêreldwys vir Jaco Kleynhans se historiese ontleding van die jongste Midde-Oosterse konflik. Jy kan Iran se optrede vandag nie suksesvol ontleed sonder dié beskawingskonteks nie. Die jongste konflik tussen Israel en Iran is nie net ʼn reaksie op onlangse gebeure nie, maar het diep wortels in geskiedenis, godsdiens en geopolitiek. Hoewel Israel onlangs ʼn aanval op Iran van stapel gestuur het, waarna Iran gereageer het, lê die dieper betekenis van hierdie botsing in Iran se eeueoue, dog konstant veranderende aard as beskawing.
2025-06-18
24 min
Maroela Media
Wêreldwys | Immigrasie, ingrypings en internasionale onsekerheid | Ep. 50
Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir ontledings van die 10 grootste internasionale gebeurtenisse van die afgelope week. Die wêreld blyk op vele vlakke onrustig te wees – luister na Jaco Kleynhans se uiteensitting van die belangrikste onderhandelinge, onluste, verkiesings en vooruitsigte.
2025-06-12
32 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Wêreldwys | Immigrasie, ingrypings en internasionale onsekerheid | Ep. 50
Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir ontledings van die 10 grootste internasionale gebeurtenisse van die afgelope week. Die wêreld blyk op vele vlakke onrustig te wees – luister na Jaco Kleynhans se uiteensitting van die belangrikste onderhandelinge, onluste, verkiesings en vooruitsigte.
2025-06-12
32 min
Maroela Media
Wêreldwys | Europa is in diep moeilikheid | Ep. 46
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans vanaf die Spaanse eiland Ibiza met twee bekende Nederlandse kommentators – Marlies Dekkers en Wierd Duk – oor die toekoms van Nederland, Europa en die Westerse beskawing.
2025-05-14
55 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Wêreldwys | Europa is in diep moeilikheid | Ep. 46
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans vanaf die Spaanse eiland Ibiza met twee bekende Nederlandse kommentators – Marlies Dekkers en Wierd Duk – oor die toekoms van Nederland, Europa en die Westerse beskawing.
2025-05-14
55 min
Radio Tygerberg 104FM
Die Real Brekfis gesels met Jaco Kleynhans, internasionale skakelhoof van die Solidariteit Beweging
Die Real Brekfis (06:00-09:00) het Neville D, Benescke en Francois gesels met Jaco Kleynhans, internasionale skakelhoof van die Solidariteit Beweging, oor die eerste Suid-Afrikaanse vlugtelinge wat na Amerika vertrek het.
2025-05-13
10 min
Het Land van Wierd Duk
‘Trump vindt ons geweldig’
Met Amerika-deskundige Jaco Kleynhans bespreekt verslaggever Wierd Duk de gevolgen van Trumps revolutie voor de rest van de wereld. Kleynhans is weinig vleiend over de Europese leiders: ,,Alleen Meloni lijkt het Amerikaanse conservatisme te begrijpen.” Als Afrikaner mag Kleynhans, die recent nog het Witte Huis bezocht, zich ineens verheugen in Trumps belangstelling voor de zaak van de Afrikaners: ,,Wij zijn Trumps nieuwste hobby. Hij vindt ons Afrikaners geweldig.”See omnystudio.com/listener for privacy information.
2025-04-24
1h 02
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Wêreldwys | VSA sterk in die nadraai van Trump-tariewe | Ep. 44
In hierdie week se Wêreldwys ontleed Jaco Kleynhans hoe Trump se tariewe, onderhandelings en siening van soewereiniteit nie net die Amerikaanse ekonomie nie, maar ook die internasionale magsbalans beïnvloed. Is Amerika besig om sy posisie te versterk, en is China regtig so veerkragtig soos dit voorgee? Dié vrae raak elke land op aarde – ook Suid-Afrika.
2025-04-18
30 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Wêreldwys | VSA sterk in die nadraai van Trump-tariewe | Ep. 44
In hierdie week se Wêreldwys ontleed Jaco Kleynhans hoe Trump se tariewe, onderhandelings en siening van soewereiniteit nie net die Amerikaanse ekonomie nie, maar ook die internasionale magsbalans beïnvloed. Is Amerika besig om sy posisie te versterk, en is China regtig so veerkragtig soos dit voorgee? Dié vrae raak elke land op aarde – ook Suid-Afrika.
2025-04-17
36 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Wêreldwys | Ou diplomasie uitgedien in ’n komplekse wêreld Ep. 42
In die jongste aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Alida Kok, dosent in politiek aan Akademia, oor die manier waarop diplomasie oor die afgelope dekades verander het. ou modelle van diplomasie is nie meer voldoen nie. In hierdie werklikheid is dit nodig om ʼn nuwe balans te vind tussen dialoog en druk. Om hierdie balans te vind en strategies te kan toepas, is wat groepe op dié komplekse speelveld sal kan onderskei.
2025-04-03
39 min
First Take SA
Afrikaners express interest in relocating to the US
Nearly 70,000 Afrikaners have expressed their interest to relocate to the United States under President Donald Trump's refugee offer. The South African Chamber of Commerce in the USA has formally submitted the details of over 67,000 South Africans to the US embassy in Pretoria, following Trump's executive order prioritizing refugee status for Afrikaners. To discuss this development Elvis Presslin spoke to Jaco Kleynhans, Head of International Relations at the Solidarity Movement
2025-03-20
06 min
Het Land van Wierd Duk
'EU blundert aan lopende band'
De EU staat buitenspel in de onderhandelingen over Oekraïne. ,,Dat heeft Brussel aan zichzelf te wijten”, zegt verslaggever Wierd Duk in een nieuwe aflevering van de podcast Het Land van Wierd Duk. ,,De EU heeft blunder op blunder gestapeld in de relaties met Rusland en Oekraïne. De Amerikanen proberen die strategische fouten nu te herstellen.” Verder in de podcast: Jaco Kleynhans was in Washington en sprak met vertegenwoordigers van de regering-Trump over de Afrikaner kwestie. Hij belt in. En: kunnen Syriërs die in Nederland oproepen om minderheden te vermoorden het land uitgezet?See omnystudio.com/listener for pri...
2025-03-13
1h 15
De Nieuwe Wereld
"Politieke agenda tegen de Afrikaner mede gefinancierd door USAID" | #1859 Jaco Kleynhans
Ad Verbrugge in gesprek met Jaco Kleynhans, hoof Openbare Skakeling by Solidariteit, oftewel hoofd Internationale betrekkingen bij Solidariteit.--Steun DNW en word patroon op http://www.petjeaf.com/denieuwewereld.Liever direct overmaken? Maak dan uw gift over naar NL61 RABO 0357 5828 61 t.n.v. Stichting De Nieuwe Wereld. -- Bronnen en links bij deze uitzending: - Bill Clintons toespraak uit 1998 aan het parlement van Zuid Afrika: https://www.presidency.ucsb.edu/documents/address-the-parliament-south-africa-cape-to- Een eerder gesprek tussen Marlies Dekkers, Wierd Duk en Jaco Kleynhans over Zuid-Afrika: https://www.youtube.com/watch?v=9I4GUgG31JA
2025-02-19
51 min
Perspektief
Suid Afrika - tans 'n onrustige plek! Hoe nou gemaak?
Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe nou gemaak en wat is die pad vorentoe? Perspektief
2025-02-12
54 min
KLETS
Jaco Kleynhans oor Trump en Suid-Afrika se Toekoms
In hierdie KLETS-episode gesels ons met Jaco Kleynhans, Hoof van Internasionale Skakeling by Solidariteit, oor die jongste “Trump-doring” in die ANC se vlees. Trump se uitsprake oor Suid-Afrika het opslae gemaak – maar is dit werklik ’n bedreiging, of is ons regering net bietjie te sensitief? Jaco verduidelik die ware waarde van AGOA, nie net vir Suid-Afrika nie, maar vir Afrika as geheel. Wat beteken dit as Suid-Afrika hierdie handelsvoordele verloor? En wat sê sy kontakte in die Withuis oor ons land se diplomatieke speletjies? Moet Suid-Afrika begin paniekbevange raak oor sy posisie op die wêreldverhoog? Maar moeni...
2025-02-05
54 min
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER
Honderde miljoene op spel oor onteieningswet
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat hy toekomstige befondsing aan Suid-Afrika sal sny totdat 'n volledige ondersoek oor die land se grondonteieningsbeleid voltooi is. Jaco Kleynhans van die Solidariteit-beweging vertel dat dit 'n verlies van tot $600 miljoen per jaar kan behels.
2025-02-03
01 min
100.5FM Radio Laeveld
Honderde miljoene op spel oor onteieningswet
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat hy toekomstige befondsing aan Suid-Afrika sal sny totdat 'n volledige ondersoek oor die land se grondonteieningsbeleid voltooi is. Jaco Kleynhans van die Solidariteit-beweging vertel dat dit 'n verlies van tot $600 miljoen per jaar kan behels.
2025-02-03
01 min
#GROOTtrauma
#GROOTtrauma - 22 Januarie
Dr Andrè Hattingh gesels oor hul projek, Ride 4 a child, Jaco Kleynhans, Hoof van Solidariteit se Internasionale Betrekking gesels oor wat die ontrek van Amerika uit die WGO beteken vir Afrika. Dr Jaco van Niekerk gesels oor sie uitbreek van diphtheriae en wat dit is.
2025-01-22
35 min
Perspektief
Hoe raak internasionale verwikkelinge Suid Afrika?
Ons leef in 'n globale wêreld waar verwikkelinge in een deel van die wêreld na alle waarskynlikheid een of ander impak op ons in Suid-Afrika, en ook ander wêrelddele sal hê. Vandag help drie politieke wetenskaplikes: Prof. Theo Venter, Prof. Andre Duvenhage en Jaco Kleynhans, ons om die belangriker verwikkelinge te onderskei en te verneem hoe dit plaaslik uitspeel. Perspektief
2025-01-15
53 min
The Pioneer Podcast
Europe's swing to the right | Jaco Kleynhans | TPP #29
In this second instalment of my conversation with Jaco Kleynhans we discuss the significant extent to which political discourse has shifted during 2024. We discuss the political shifts happening in Europe and much of the rest of the world, major events happening in the world, and how the world is changing as we speak. Let us know what you think! If you would like to make a contribution to this podcast, please visit https://afrikaner.org/support/ to make a contribution. #thepioneerpodcast
2025-01-02
56 min
The Pioneer Podcast
How America is Changing | Jaco Kleynhans | TPP #28
In this episode, Jaco Kleynhans, Head of International Liaison at the Solidarity Movement discusses the significance of the 2024 American election, what it means for the world, and also what it means for South Africa. If you would like to support the work of The Afrikaner Foundation and The Pioneer Podcast, feel free to visit https://afrikaner.org/support/ to become a member or make a donation. #thepioneerpodcast
2024-12-26
50 min
#GROOTtrauma
#GROOTtrauma - 11 Desember
Jaco Kleynhans, hoof van Internasionale betrekking by Solidariteit gesels oor wat tans in Mosambiek aan die gang is en wat se nagevolge dit vir vakansiegangers moontlik kan inhou. Kallie Kriel was verlede week in sy persoonlike kapasiteit in Mosambiek en vertel van sy ervaring. Dr Jaco van Niekerk gee ’n paar vakansie gesondheidswenke.
2024-12-11
34 min
Perspektief
Amerikaanse Presidensiele verkiesing - Donald Trump
Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof Andre Duvenhage, Gert van der Westhuizen en Jaco Kleynhans oor wat tans in Amerika aan die gang is rondom Donald Trump se verkiesing. Perspektief
2024-11-06
54 min
Perspektief
Globale konflik en 'n moontlike 3de wêreld oorlog?
Jannie gesels vanoggend met Antonie van Niekerk, Prof Abel Esterhuyse en Jaco Kleynhans oor die kwessie van globale konflik, 'n moontlike 3de wêreld oorlog en die rol wat Suid-Afrika daarin kan speel Perspektief
2024-10-09
46 min
KLETS
Van die Wêreld se Oorlog na Pretoria se Bloeisels
In hierdie KLETS-episode het Matthys ’n gesprek met Jaco Kleynhans, Hoof van Internasionale Skakeling by Solidariteit, oor die voortgesette konflik tussen Israel en Palestina, wat nou al vir ’n jaar woed. Jaco verduidelik hoe die geopolitieke klimaat in die streek drasties verander het sedert die aanvang van die oorlog, en wie tans die oorhand blyk te hê. Daarbenewens bespreek Jaco ook die effek wat hierdie oorlog op Suid-Afrika het, veral in terme van ons land se diplomatieke posisie en verhoudings in die internasionale arena. Hoe reageer Suid-Afrika se regering op hierdie konflik, en wat is die langtermyn-implikasies vir ons...
2024-10-09
53 min
Naweek Aktueel
Migrasie - `n perspektief op die internasionale verskynsel
Prof. Mariette vd Merwe, Andre Putter en Jaco Kleynhans gee perspektief op die dikwels traumatiese verhale van mense wat die bekende agterlaat op soek na n beter toekoms www.radiokansel.co.za
2024-09-01
52 min
Maroela-onderhoude
Biden onttrek té laat
Jaco Kleynhans sê die Demokrate het die hele kwessie rondom pres. Joe Biden verkeerd hanteer. Maroela Media
2024-07-22
01 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Ep. 7 | Willem van Oranje, Napoleon en die toekoms van Nederland en Frankryk
n hierdie week se Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met bekende Nederlandse joernalis Wierd Duk oor belangrike politieke verwikkelinge in Nederland en Frankryk. Ep. 7 | Willem van Oranje, Napoleon en die toekoms van Nederland en Frankryk
2024-07-04
44 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Ep. 6 | Onder oorlogswolke probeer Hongarye vrede bewaar
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met 'n Hongaar wat in Suid-Afrika grootgeword het oor Hongarye, Orbán, die onlangse verkiesings in Europa en hoe dit Hongarye raak. Ep. 6 | Onder oorlogswolke probeer Hongarye vrede bewaar
2024-06-27
37 min
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Ep. 1 | Nuwe podsending oor buitelandse nuus
Om weekliks internasionale nuusgebeure te bespreek en te ontleed, stel Maroela Media hierdie week die nuwe podsending, “Wêreldwys”, bekend, wat deur Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by die Solidariteit Beweging, aangebied word. Ep. 1 | Nuwe podsending oor buitelandse nuus
2024-05-26
47 min
De Nieuwe Wereld
#1515: Thuis in Zuid-Afrika | Gesprek met Jaco Kleynhans en Wierd Duk
Marlies Dekkers in gesprek met journalist Weird Duk en Jaco Kleynhans, hoofd Internationale Betrekkingen bij de Solidariteit Beweging in Zuid-Afrika. Wat weten we nu eigenlijk van Zuid-Afrika? Ondanks een stuk gedeelde geschiedenis niet bijster veel. In dit gesprek verkennen Marlies, Weird en Jaco het ontstaan van het land als verversingspost van de V.O.C., de lange geschiedenis van oorlogen, de periode van Apartheid en tot slot de huidige verhoudingen, waarin de blanke minderheid opkomt voor zichzelf en het lot in eigen handen neemt. "Sterke gemeenschappen bedreigen de macht van de overheid." Bronnen en links bij deze uitzending: ...
2024-03-12
48 min
De Nieuwe Wereld
#1501: Amerika, een zwak land met heel veel wapens | Gesprek met Jaco Kleynhans
Marlies Dekkers in gesprek met Jaco Kleynhans, Hoof Internasionale Skakeling by die Solidariteit Beweging in Suid-Afrika. Al sinds de tijd van Bush junior komt Jaco Kleynhans met regelmaat in de Verenigde Staten. Sindsdien heeft hij dat land drastisch zien veranderen en is ook zijn kijk op de rol van de V.S. veranderd: "een van die grootste foute wat Amerika kon maak, was die oorlog in Afghanistan". Bronnen en links bij deze uitzending: - Website van de Solidariteit Beweging: https://beweging.co.za/ - Dr. Phil bij Joe Rogan: https://www.youtube.com/watch?v=li62ttTuQ_0 - Plunderen...
2024-02-27
45 min
De Nieuwe Wereld
"De gevestigde orde heeft een monster geschapen" | Gesprek met Wierd Duk
Wierd Duk praat Marlies Dekkers bij over Zuid-Afrika en de Afrikaners en over Alice Weidel, de AfD en Duitsland. Bronnen en links bij deze uitzending:Het lied 'De La Rey' van Bok van Blerk: https://www.youtube.com/watch?v=nlHqKJyo3GQDe podcast van Wierd Duk met Jaco Kleynhans: https://open.spotify.com/episode/5bx0iVtTbzvGJX1GLc0JM5?si=PrIQ4XnhSyKCOkwWpKFA5Q&nd=1&dlsi=63f7db441b204f77"Diese Regierung hasst Deutschland", toespraak van Alice Weidel: https://www.youtube.com/watch?v=07ri4pzjUDw
2024-02-03
49 min
Het Land van Wierd Duk
‘Nederlands koninklijk paar negeerde ons, Afrikaners’
Geen enkele belangstelling toonde het Nederlands koninklijk echtpaar tijdens hun recente bezoek aan Zuid-Afrika voor de afstammelingen van de Nederlanders in dit land: de Afrikaners. In een extra podcast van verslaggever Wierd Duk uit de Afrikaner opiniemaker en commentator Jaco Kleynhans zijn verbazing over dit gebrek aan interesse. ,,Het bezoek ging uitsluitend over de slavernij, het kolonialisme en de apartheid, terwijl Zuid-Afrika zo’n rijke Nederlandse geschiedenis kent: neem alleen al de taal, maar ook vele gebruiken en tradities!” Kleynhans spreekt over de toekomst van de Afrikaner minderheid en over de manier waarop die gemeenschap zichzelf organiseert: ,,Om te overleven moet...
2024-01-27
54 min
NUUSPOD
14 Oktober 2023 - Hamas se verwerplike terreurdaad
Izak du Plessis gesels met Jaco Kleynhans oor die Isreal/Hamas oorlog. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
2023-10-14
20 min
Het Land van Wierd Duk
'Onze liefde voor Nederland is groter dan omgekeerd'
Waarom weten de meeste Nederlanders zo weinig over de Afrikaner gemeenschap in Zuid-Afrika? De Afrikaners stammen immers grotendeels rechtstreeks af van Nederlandse pioniers, die zich ooit aan de zuidelijkste punt van het Afrikaanse continent vestigden. In een extra aflevering van de podcast ‘Het Land van Wierd Duk’ praat Duk met Jaco Kleynhans van de beweging Solidariteit. Jaco heeft de taak op zich genomen de wereld – en specifiek ook Nederland – te informeren over de moderne Afrikaners, over de liefde voor hun taal en cultuur, over de problemen van de jonge generatie en over de vraag hoe deze minderheid een plaats zoekt in het n...
2023-07-29
45 min
Nuuspod
Wie gaan vir Putin vervolg?
Die kans is skraal dat pres. Wladimir Poetin of enige Rus aangekla sal word van oorlogsmisdade in Oekraïne, sê kenners. Die wêreld is die laaste paar dae geskok deur afgryslike tonele van honderde vermoorde burgerlikes in die strate van Boetsja aan die noordelike buitewyke van die hoofstad, Kiëf. Soldate is ook met massagrafte begroet toe hulle toegang tot die gebied gekry het nadat Russiese soldate hulle aan Boetsja onttrek het. Die mense wat doodgeskiet is, is burgerlikes wat vermoedelik uit die gebied wou vlug. Dit lyk asof van hulle tereggestel is.
2022-04-05
27 min
Perspektief
Jannie Pelser gesels met meningsvormers
Perspektief gesels met Jaco Kleynhans oor die oorlog in oos Europa. Ook mer Prof. Pieter Labuschagne oor n uitspraak van mnr Julius Malema dat hy nog staatspresident van Suid-Afrika gaan word. Ten slotte met Helene Meissenheimer verbonde aan die Kerkbode Perspektief
2022-03-02
50 min
Nuuspod
Oekraïne: Wat is Putin se storie?
Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit, gesels met Izak oor wat nou eintlik agter Vladimir Putin van Rusland se skuiwe op die grens van Oekraïne sit.
2022-01-14
30 min
OutBüro - LGBTQ Voices
Technology Support and Education for LGBTQ African NGOs
In this episode of OutBüro Voices featuring LGBTQ professionals, entrepreneurs, and community leaders from around the world, host Dennis Velco chats with Jaco Kleynhans is a South African based technology business owner, NijaCo, and founder of the NGO A Community of Humans that provides technology support and training to other LGBTQ NGOs throughout Africa.In Jaco's early career he was in the South African Air Force where he was assigned a special project to learn web development and create websites for various South African Air Force divisions. He fell in love with web and software development. A...
2021-08-25
33 min
Nuuspod
Nuusbril Episode 6 - 14 Junie 2020 met Freek Robinson en Jaco Kleynhans
Freek Robinson, nuusleser, omroeper en skrywer, en Jaco Kleynhans van die Solidariteit Beweging bespreek die week se nuus. Die Konstitusionele Hof se beslissing oor die Kieswet, Cyril Ramaphosa se posisie in die ANC, die DA se optrede teen plakkers en polisiegeweld word onder die vergrootglas geplaas.
2020-06-14
36 min
RSG Nuus & Aktualiteit
Monitor
RSG — Die Solidariteit-beweging het die aanvaarding van ʼn mosie oor grondonteiening in Suid-Afrika deur die Nederlandse parlement verwelkom. Die mosie spreek hom sterk uit teen die stappe wat geneem word om die onteiening van grond sonder vergoeding in Suid-Afrika moontlik te maak. Anita Visser praat met Solidariteit se hoof van internasionale skakeling, Jaco Kleynhans.
2019-07-05
03 min