podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Jan Oosthuizen
Shows
JanOosthuizen
#2 Leef in oorwinning - Geestelike Gimnasium
Deel 2 van die reeks oor LEEF IN OORWINNING Ons leef in ’n tyd met al hoe meer mense wat worstel met geestesgesondheidskwessies ten spyte van al die tegnologiese uitvindsels van die moderne wêreld. In hierdie boodskap beklemtoon Jan Oosthuizen die geestelike praktyke soos gebed, meditasie, gemeenskap en selfrefleksie, en nog baie meer wat volgens studies 'n beduidende afname in spanning en angs toon, terwyl dit terselfdertyd 'n verhoogde sin van betekenis en innerlike vrede bevorder. Kom sluit aan in God se...
2024-10-27
50 min
JanOosthuizen
Jesus, die Lig in ‘n donker werêld 💡
Chantál Oosthuizen bedien die Woord van die Here.“Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”” JOHANNES 8:12 AFR83
2024-09-29
54 min
JanOosthuizen
“Die Here se definisie van Seën” #4 Bergpredikasie Reeks
Die wêreld dink hulle is geseënd as hulle iewers bietjie geld verniet kry, of ’n groot geskenk, ’n nuwe motor of huis bekom, of sukses, aansien of status verkry! Jesus het heeltemal ’n ander definisie van die seën van die Here! Kom leer vanoggend saam met Chantál Oosthuizen wat God as geseënd beskou, en word verryk met Sy genade en guns!! #Seën #Blessing #Genade #Guns #Waarheid
2024-09-01
44 min
JanOosthuizen
#2 Gierigheid - VRYGEWIGHEID
Ons nooi jou hartlik uit na 'n besondere geleentheid waar Chantal Oosthuizen ons uit die Woord van die Here gaan bedien. Ons gaan ons harte ondersoek en fokus op die dodelike sonde van gierigheid. Gierigheid, hebsug, suinigheid, begerigheid, onvergenoegdheid en ontevredenheid is almal deel van dieselfde familie, gebore uit vrees en vleeslike ambisie. Die Bybelse teenmiddel hierteen is vrygewigheid! Kom saam met ons op 'n innerlike reis met die hulp van die Heilige Gees en die Woord van God. Laat ons ons harte was en reinig van alle geheime sondes wat ons lewens verwronge en donker maak.
2024-06-30
51 min
JanOosthuizen
Die HEMEL is 'n werklikheid
’n Nuwe wetenskaplike studie van naby-dood ervarings BEWYS onteenseglik "daar is LEWE na die DOOD. (Evidence of the Afterlife | Largest NDE study reveals proof of life after death | The science of Near-Death Experiences | Jeffrey Long & Paul Perry). Van die 1300 mense wat aan die studie deelgeneem het is die volgende stories konsekwent waargeneem: 1. Buite-liggaamlike ervaring (BLE): Skeiding van bewussyn van die fisiese liggaam 2. Verhoogde sintuie 3. Intense en oor die algemeen positiewe emosies of gevoelens 4. Beweeg deur 'n tonnel 5. Ontmoet 'n mistieke of briljante lig 6. Ontmoet oorlede familielede of vriende (selfs diegene wat jy nie geweet het al dood is nie) 7. 'n...
2024-05-05
45 min
JanOosthuizen
Wat is die voordele om Jesus te volg?
Daar is geen groter voorreg en seën in hierdie lewe, as om ’n kind van God genoem te wees nie! Onder baie druk en spanning vergeet ons soms hierdie sentrale realiteit - ek is ’n kind van God! Luister vandag na Chantal Oosthuizen as sy jou inspireer en innerlik versterk om te sien wat God sien, en jouself te anker in Sy liefde! Ons verwelkom ook vandag 7 jongmense van Experience Mission VSA, wat vir ’n maand lank in ons gemeenskap gaan werk en bedien!! https://experiencemission.org / experiencemission Ons is ook dankbaar vir elkeen se getroue finansiële ondersteuning...
2024-02-19
41 min
JanOosthuizen
Chantal Oosthuizen bedien die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol,
Chantal Oosthuizen bedien vanoggend die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol, Hy sien dieper as die menslike oog. Hy sien jou!
2024-01-22
55 min
JanOosthuizen
Generasies : Vloeke en Seën
Generasies : Vloeke en Seën by Jan Oosthuizen
2021-07-19
1h 05
JanOosthuizen
Redeem Your Time
⏱️ Not enough time in your day? ⏳ Or does it sometimes feel like time is standing still? 🕰️ Time is relative? ⏰ Time is money? What is the biblical perspective on time? How can we make the most of the time we have? By: Jan Oosthuizen SCRIPTURE: Colossians 4: 5 "Redeem the time" WEBSITE: https: //www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK: https://www.facebook.com/HarvesterOli... INSTAGRAM: https://www.instagram.com/harvesterol... BROCHURE: https://spark.adobe.com/page/5wE0O4mY... 𝗪𝗲 𝗯𝗲𝗹𝗶𝗲𝘃𝗲 𝘁𝗵𝗮𝘁 𝗮 𝗟𝗼𝗰𝗮𝗹 𝗦𝗽𝗶𝗿𝗶𝘁𝘂𝗮𝗹 𝗙𝗔𝗠𝗜𝗟𝗬 𝗶𝘀 𝗚𝗼𝗱'𝘀 𝗣𝗟𝗔𝗡 𝗳𝗼𝗿 𝗢𝘃𝗲𝗿𝗮𝗹𝗹 𝗪𝗘𝗟𝗟-𝗕𝗘𝗜𝗡𝗚 𝗳𝗼𝗿 𝗬𝗢𝗨! Subscribe or Like our channel or page on your favourite platform. Every Sunday we LEARN something NEW... "till we all come to the unity of the faith and of the knowledge of the Son of God," (Ephesians 4:13) 𝗣𝗵𝘆𝘀𝗶𝗰𝗮𝗹 𝗠𝗲𝗲𝘁𝗶𝗻𝗴𝘀 𝗩𝗲𝗻𝘂𝗲: Vrolike Vinkies Lausanneweg, Vredendal 9:30 Pomario Private School, Citrusdal 9:30 Fl
2021-07-01
26 min
JanOosthuizen
Wen Die Tydrowers
⏱️ Nie genoeg tyd in u dag nie? ⏳ Of voel dit soms asof die tyd stilstaan? 🕰️ Tyd is relatief? ⏰ Tyd is geld? Wat is die Bybelse perspektief op tyd? Hoe kan ons die meeste tyd gebruik wat ons het? Deur: Jan Oosthuizen SKRIF: Kolossense 4: 5 "Verlos die tyd" WEBWERF: https: //www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK: https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervallei/ INSTAGRAM: https://www.instagram.com/harvesterolifantsrivierv.../ONLINE BROCHURE: https://spark.adobe.com/page/5wE0O4mYn8bw1/
2021-06-29
41 min
JanOosthuizen
Oorwin Eensaamheid
Martie-Louise Hunlun gesels met Jan Oosthuizen op Brugbou oor EENSAAMHEID. Ons met sosiale samesyn nodig vir gesonde fisiese en geestelike ummuun stelsels.
2020-10-13
14 min
JanOosthuizen
Reg Sien = Ware Eerbied
Mense oneerbiedig vriendskap en geselskap deur op hulle selfone te sit en rondkyk, eerder as om deel te neem. Kinders praat lelik van hulle ouers. Mans neem besluite sonder om hulle vrouens te ken in die saak. Bestuur misken die input van die werkers op die vloer. Die werkers op die vloer sien nie die las wat die bestuur dra nie. Op sosiale media sê ons mekaar sleg. ONS IS BLIND. Eerbied, ontsag, respek en die vrees van die Here gebeur spontaan wanneer jou oë oopgaan. Open ons oë Here! https://hrco.co.za/preke/reg-sien-ware-eerbied/
2020-08-31
1h 01
JanOosthuizen
How does God See Finances
https://hrco.co.za/preke/how-does-god-see-finances/
2020-08-24
53 min
JanOosthuizen
Hoe sien God finansies?
Ons almal ken van finansies. Maar almal ken nie van God se finansies nie. Sommige is bang vir geld en wil niks daarmee te doen hê nie. Ander is lief vir geld en soek net meer en meer. Verder is daar die harde realiteit: geld verander mense. Geld het al menigte verhoudings verwoes. Die koninkryk is gebasseer op deel en gee, terwyl die huidige verbruiker generasie gebasseer is op aankope en akkumilasie. Daar is dus ‘n wesenlike antitese en paradoks waarmee ons in ons hart worstel. Die probleem is dat die verbruiker se waarde, identiteit, en re...
2020-08-24
49 min
JanOosthuizen
Onderskei en voorkom misleiding.
Ons was al almal mislei. In verhoudings, in besigheid, in politiek, in leerstellige kwessies. Leer in die week se boodskap hoe om misleiding te onderskei en te voorkom. In die allerheiligste is daar geen misleiding nie! Bly en leef vanuit Sy troonkamer. Sermon notes: https://hrco.co.za/preke/how-to-discern-and-prevent-deceptions/Sermon Video: https://youtu.be/oPy3TnSjzh4
2020-08-10
54 min
JanOosthuizen
Hoe sien mens in die Gees.
God is Gees, en ons konneksie is 'n geestelike verbintenis. Ons bespreek in hierdie boodskap die 12 geestelike dissiplines en oefeninge om met God ingeskakel te wees.
2020-08-02
1h 00
JanOosthuizen
How do we see God right?
Since the beginning of time, people make their own image of who they think God is. We make gods to our image and our own imagination. "There are three images in my mind which I must continually forsake and replace at better ones: the false image of God, the false image or my neighbours, and the false image or myself." CS Lewis. Our view of God determines our lives... He has revealed Himself in Christ, and invites us to a journey of discovery, adventure and learning. The true church is built on the revelation that God reveals o...
2020-07-26
40 min
JanOosthuizen
Sien jou probleme as goeie sukses
In die tye waaroin ons nou leef is dit van wesenlike belang, dat ons ‘n positiewe ingesteldheid behou. Die Christen geloof bied ‘n daadwerklike praktiese oplossing om te alle tye met geloofsoë na jou krisisse en probleme te kyk. "Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die Here hom." Ps 34:20
2020-07-20
49 min
JanOosthuizen
Hoe sien ek my naaste reg
Hoe het Jesus die mengelmoes van gekompliseerde mense-verhoudinge oorkom en LIEFDE geleef terwyl Hy die boosheid in mense harte nugter raakgesien het? https://hrco.co.za/god-se-perfekte-liefde-ontmoet-my-imperfekte-liefde-vir-my-naaste/
2020-07-13
28 min
JanOosthuizen
Hoe sien ek myself reg?
What am I worth? What is the value of a human being? Some people feel inferior, and others feel entitled. How do I find a godly right estimation of myself? How do you feel about yourself? Do you feel good? Or do you feel like a failure? We live in an era of selfies, self-esteem, self-actualization and self-reliance, do we truly need another sermon on self-worth? Don't the people think too much about themselves? Let's Jesus help you discover and determine your real value. https://hrco.co.za/van-waardeloos-tot-meesterstuk/
2020-07-05
1h 03
JanOosthuizen
Hoe sien mens reg?
Die mensdom hunker om na waarde geag te word. Sal iemand net 'n bietjie tyd maak vir my... belangstel in my... ek wil ook iets van waarde doen... Leer om soos Jesus na die wêreld en jouself te kyk. https://hrco.co.za/gesonde-hart-gesonde-fokus/
2020-06-28
53 min
JanOosthuizen
Seal you bond with the Holy Spirit
There is a difference between God's manifest presence His omni-presence, and indwelling presence? What do you do when it feels to you God has abandoned you? Do you feel disconnected alone and distant from God. Tune into tonight meeting, and seal/regain what Jesus has paid with His life for you to have - boldness to enter! https://hrco.co.za/verseel-jou-verbondenheid-met-die-heilige-gees/
2020-06-22
1h 06
JanOosthuizen
Versprei die Woord
Vir volledige preeknotas besoek gerus https://www.hrco.co.za/sermon/versprei-die-woord/ Besoek ook ons facebook blad by https://www.facebook.com/janenchantal.oosthuizen vir meer oor ons Apostoliese leiers en ons gemeente blad by https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervallei/
2020-06-15
38 min
JanOosthuizen
Hoe LOFPRYSING jou Geestelike Immuniteit Opbou
In tye soos hierdie kan mens jouself nie help nie om soms terneergedruk en swaarmoedig te voel nie: Die covid 19 pandemie en gepaardgaande onsekerheid, wetgewing wat nie sin maak nie, waarin ons geen sê gehad het nie, ontneem ons van noodsaaklike inkomstes. Terwyl die getalle nou vinnig besig is om te styg, voel mens benoud en bang! Jan Oosthuizen praat oor ‘n Bybelse Koninkryk wapen om jou geestelike immuniteit op te bou: LOFPRYSING! Deur die eeue was daar al baie swaar tye oor die aarde. Alhoewel die frekwensie meer gereeld raak, soos ‘n vrou se geboorte pyne nader aan mekaa...
2020-06-10
30 min
JanOosthuizen
Gebed wat die hart van God in jou ontsluit
Een van die primêre voordele van kindskap is; jy kan jou ouers enigiets vra. Jesus maak ons deel van die hemelse gesin, waar ons met vrymoedigheid kan vra. MAAR daar is belangrike voorwaardes. Word gevul met die Heilige Gees en laat God Sy hart in jou bid!
2020-05-31
44 min
JanOosthuizen
VLOEI: Hoe om God se genade te kry, en daarin te bly
Alles in die lewe is ‘n vloei van energie. Die bloed in jou are, die suurstof toevoer in jou longe, die klankgolwe wat ons hoor, die voertuie wat na die middestad in en uit beweeg, die omgang van transaksies wat die ekonomie lewend hou. Hoe verenig ek myself met God se vloei van genade?
2020-05-24
31 min
JanOosthuizen
Toegang Kodes om in Sy Genade te Bly Leef
Toe die amerikaanse slawe dit reggekry het om van die suide van Amerika na die noorde te vlug, het hulle vryheid tot ‘n nuwe status, en regte gekry. So het ons as gelowiges nie net vergifnis van sonde gratis en sonder verdienste te verkry nie, maar ook die status en reg tot ‘n nuwe lewe in Christus. In hierdie boodskap gaan ons jou die toegang kodes of roetes gee tot jou vryheid, om in SY genade te bly en te floreer.
2020-05-17
50 min
JanOosthuizen
God red ons IN nie UIT 'n krisis nie
Valse leringe soos ontsnapping, triomf, en voorspoed alleen teologie skep onbybelse verkeerde verwagtinge. 'n Verwagting wat nie realiseer nie, bring diep telleurstelling te beurt. Leer hoe om Goddelike verwagtinge in Geloof in die HEre te hê.
2020-05-11
35 min
JanOosthuizen
Jou denke bepaal jou realiteit
Daar word gesê: “Jou denke bepaal jou realiteit” As iemand by voorbeeld nie goed voel oor hulleself nie, nie dink hulle is goed genoeg nie bepaal dit hulle gesindheid en ingesteldheid teenoor hulle werk. Ware gelowiges en volgelinge van Jesus is geroep om in ‘n ander realiteit te leef en te funksioneer as die wêreld. Paulus se reis na Rome, is die mees volledige gedetailleerde skeep-en-reis-joernaal wat bestaan in antieke geskrifte en vir ons vandag in LOCK-DOWN 'n aansporing om met geloofsoë na die wêreld te kyk en daarvolgens te handel.
2020-05-11
32 min
JanOosthuizen
‘n Bybelse Begrip van Plae en wat ons te doen staan.
Vir volledige preek notas kliek hier.Besoek gerus Harvester Reformerende Gemeente Olifantsrivier webtuiste by www.hrco.co.za
2020-03-24
38 min
JanOosthuizen
Brugbouers #COVID-19
2020-03-17
15 min
JanOosthuizen
5 Maniere om Verwerping te oorkom.
Vir volledige preek notas kliek hierBesoek gerus ook ons webtuiste vir meer inligting en bronne vir geestelike groei.Laai gerus ook os HRCO app af van die Google se playstore of die Apple App store af.
2020-03-16
37 min
JanOosthuizen
Measured for LIFE | Gemeet vir die LEWE
Vir volledige engelse preek notas kliek hierFor the complete sermon notes click hereBesoek ook gerus ons webtuiste vir meer inligting en materiaal.Kindly visit our website for more resources and much more
2020-03-08
50 min
JanOosthuizen
Konfronteer die goed en sleg in jou lewe
Vir volledige preek notas kliek hierBesoek gerus ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer inligting
2020-03-02
46 min
JanOosthuizen
Neem Verantwoordelikheid Vir Jou Eie Lewe
Die bediening van hierdie woord is tweeledig daar is 'n geweldige klomp seer mense wat voel daar is niemand wat my bygestaan het nie, "ek wat in 'n krisis en daar was niemand nie". Aan die anderkant van die spektrum is daar mense wat te swaar dra aan verantwoordelikhede wat nie hulle verantwoordelikheid is nie. Die Here wil ons reinig van valse verantwoordelikhede.
2020-02-24
45 min
JanOosthuizen
Dominion Mandate 5: Healing
Vir volledige preek notas kliek hierFor complete sermon notes click here
2020-02-17
54 min
JanOosthuizen
Dominion Mandate 4: Spirituality
Vir die volledige preek notas kliek hierFor the complete sermon notes please click here
2020-02-10
41 min
JanOosthuizen
Dominion Mandate 3: Efficiency
Vir volledige preek notas kliek hier.Click here for the sermon notes
2020-02-03
46 min
JanOosthuizen
Dominion Mandate 2: Community
Volledige notas by https://www.hrco.co.za/sermon/dominion-mandate-2-community/Complete sermon notes at https://www.hrco.co.za/sermon/dominion-mandate-2-community/
2020-01-26
49 min
JanOosthuizen
Dominion Mandate 1: Management
Die Koninkryk van God is nooit in 'n krisis nie, alles sal geskud word maar die Koninkryk sal vas staan. Wat ons nie bestuur nie, sal ons verloor. Vind uit hoekom rentmeesterskap en bestuur in krisistye van uiterste belang is. Hoe kan ek leer om my tyd, dieet, geld, hulpbronne, mense beter te bestuur? Besoek ook ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer oor Harvester Reformerende Gemeentes Olifantsrivier-vallei https://www.hrco.co.za/sermon/series-dominion-mandate-1-management/
2020-01-19
48 min
JanOosthuizen
Het ons 'n goddelike mandaat om vir siekes te bid?
Die volledige preeknotas is beskikbaar byhttps://www.oikospreview.com/i/7deedc0d-c0f9-4fbf-a91f-4f03303bc9ba
2020-01-14
38 min
JanOosthuizen
Herontdek Ons Genesing Mandaat
See complete notes in Englishhttps://www.hrco.co.za/?p=4662 Sien die volledige notas in Afrikaans:https://www.hrco.co.za/4651-2/
2020-01-07
36 min
JanOosthuizen
"The Art to See the Positive in The Negative" (The redeeming Principle)
“The art to see the positive in the negative” in other words the “redeeming principle”. Throughout the Bible, we read of people who received divine strategy in most difficult times of deliverance and victory.
2019-12-02
38 min
JanOosthuizen
Redefineer Werk volgens Bybelse Voorskrif
Die meeste mense se persepsie van werk is negatief. Ander voel hulle wil vir die Here werk, maar kan dit nie in hulle huidige werksplek doen nie. Die gedeelte Luk 3:7-15 is verassend: Johannes preek bekering! 'n algehele hartstransformasie! Dan vra die rykes, die tollelaars en soldate vir hom wat hulle te doen staan: Sy antwoord wys na morele restorasie van 'n Jesus-gee-leefstyl, eerder as om van beroep te verander.
2019-11-13
52 min
JanOosthuizen
5 Wesenlike Gevegskuns Strategieë om elke Geloofstryd te Oorkom
Elke keer as iemand hulle laat doop, lig ons die banier van die kruis, en maak ons ons alliansie rugbaar. Elke keer as ons nagmaal gebruik, maak ons ons alliansie rugbaar! Elke keer as ons as gelowiges verenig, span ons ons kragte saam om boosheid te weerstaan. Elke keer wat ons in die teenoorgestelde gees optree, verslaan ons boosheid en maak dit tot niks. Elke keer wat ons ons deur die Gees laat lei, slaan ons spreekwoordelik ’n pen in die grond om God se Eden, tempel, heerskappy en habitat hier op aarde te vestig soos w...
2019-09-23
46 min
JanOosthuizen
Waarvoor wag jy nog?
Al ooit gewonder hoekom Jesus dikwels mense ferm vermaan het om nie te gaan vertel wat met hullegebeur het nie? Was dit dan nie die punt dat almal in Hom sal glo nie?Jesus het nooit enige genesing op dieselfde manier gedoen nie. Vir Hom was genesing meer as bloot diegesondmaak van simptome. Hy wou altyd die oorsaak gesond maak. Daarom word die melaatse man gevraom eers na die priester toe te gaan om die kwarantyn op te hef sodat hy weer toegelaat word om deel vandie gemeenskap te wees...
2019-09-05
45 min
JanOosthuizen
Kreatiwiteit
Kreatiwiteit is die vermoë om iets nuut deur vindingryke bekwaamheid te skep, of 'n nuwe oplossing vir 'n probleem te ondek, 'n nuwe metode of apparaat te produseer, of 'n nuut artistieke (kunswerk) voorwerp of vorm. Die term verwys gewoonlik na 'n rykheid en oorspronklikheid van denke.Kreatiwiteit is die skeppings vermoë wat ons van God ontvang het. Dit is in alle mense teenwoordig! Die probleem is dat mislukkings wat ons in die lewe ervaar het, die kreatiwiteit in ons lewe versmoor het. Ons moet nie toelaat dat versperings ons verhinder nie, ons moet om dit beweeg. Ons het ban...
2019-06-23
37 min
JanOosthuizen
'n Oproep Tot 'n Geestelike Lewe In Christus
How do you define a spiritual person? Seven traits of a spiritual person1.Spiritual people live an INWARD LIFE. A contemplative, meditational, listening, attuned life. The Dalai Lama once quipped, while the West was busy exploring outer space, the East was busy exploring inner space.A spiritual person is led by the Holy Spirit (Rom 8:14). The spiritual soul will acknowledge that he does not possess the inherent wisdom to know how to conduct his life (Jer. 10:23). He therefore will solicit fervently the mind of God (by consulting the Scriptures) for direction. For I d...
2019-06-03
37 min
JanOosthuizen
Leef en Behou Jóú Onskuld in Christus
Die mooiste voorsiening van ons onskuld in Christus, is dat ons in onskuld met mekaar leef. Ons reken nie die verlede toe, in ons interaksie met mekaar nie. Ons leef nie in agterdog en vrees met mekaar nie. Ons is oop, weerloos, opreg, en deursigtig. Inisieeël voel mens baie blootgestel, maar later beleef mens ‘n vryheid, en ‘n ongekunstelde vryheid.
2019-05-20
29 min
JanOosthuizen
Die Weg van die Leeu en Die Lam (Deel 2)
Jesus die dienskneg-koning, die Leeu en die Lam. Wanneer ons net die een eienskap van Jesus toeëien, soos om die lam te wees. Wanneer ons probeer om net die lam te wees, leer ons nooit om leierskap, inisiatief en besluite te neem nie. Probeer ons weer die leeu wees, wil ons in beheer bly, en altyd die leiding neem en leer nie om te volg nie. Beide die leeu en lam karakter van Jesus woon in ons. Ons moet uiting gee aan beide, soos die Heilige Gees ons lei. Mense wat net met die dienskneg beeld identifiseer, wil nooi...
2019-05-08
44 min
JanOosthuizen
Die Weg van Die Leeu en Die Lam (Deel 1)
Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man.We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. (Isa 55:4)We were not instructed to rule on earth or have earthly kingdoms. “Jesus answered, “My kingdom is not of this world. If My kingdom were of this world, My serv...
2019-04-30
42 min
JanOosthuizen
The way of the dragon vs the way of the Lamb (Brugbouers)
Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man.We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. (Isa 55:4)We were not instructed to rule on earth or have earthly kingdoms. “Jesus answered, “My kingdom is not of this world. If My king...
2019-04-17
16 min
JanOosthuizen
Die Openbaring Van die Geslagte Lam van God
Kom ons wees versigtig as om nie heers oor mekaar as gelowiges te heers nie. Ons is bestem om te heers deur Christus oor ons sonde, ons onbeheerde emosies, ons gedagtes wat opgewek word teen die kennis van God, ons vernietigende gewoontes, en oorkom Satan en die heersers van die duisternis. Ons sal nie heers oor die mens.Ons word geroep om bevelvoerder vir die mense te wees, nie oor die mense nie. (Isa 55:4)Ons het nie opdrag gekry om aarde te heers of aardse koninkryke te hê nie. "Jesus het geantwoord: "my Koninkryk is ni...
2019-04-15
55 min
JanOosthuizen
Die Seën Van Die Here (Deel 2)
Wat is die seën van die Here? 1. Vrugbaarheid & Vermenigvuldiging Gen 1:28; Gen 17:82. Grondgebied Ge 17:8; Ge 12:7; 26:3; Dt 1:8; 4:40; 11:8-123. Gesondheid en ‘n lang lewe Ex 23:25-26; Ex 15:26; Dt 7:154. Vrede, oorwinning oor jou vyande Dt 28:7; Ps 29:115. Generasie van seën Isa 61:9; 65:17-25; Eze 34:25-31Ons het al hierdie seën IN Christus Jesus ontvang.Eph 1:3; Om reg te leef, in eerbied, nederigheid, waarheid en opregtheid is ‘n seën. Seën is nie ekstern nie, dit is intern. Dit is wie ons is. Ons is geskape om ‘n seën te wees. Bo...
2019-02-24
38 min
JanOosthuizen
Verwesenlik Die Seën Van Die Here
Gelowiges is ‘n seën vir die mensdom, en spreek ‘n seën oor mense. Die Jode groet mekaar met die woord Shalom. Gideon het nadat hy sy roeping ontvang het, en die engel aan hom verskyn het, ‘n altaar gebou Jehowa Shalom. God van Vrede. H3073. שָׁלוֹם יְהוָֹה yehōwāh šālôm: A proper noun designating Jehovah Shalom, a name designating an altar, “the Lord (is) peace” (Judg. 6:24). It was built by Gideon, a famous judge of Israel, because the Lord confirmed to Gideon that He was calling him to deliver Israel. It stood for many years. Hy het die Jode verlos va...
2019-02-17
39 min
JanOosthuizen
Die Ongehoorsaamheid Sloer Berekening of Disobedient Drag Coefficient
When giving a temporary worker a command, one can not be certain that this person will be able to do as instructed. You do not know the man’s abilities and whether he understand the task. This worker also knows not the standards and way in which you want the work to be completed. A permanent worker is trained in both the will and the way of the owner, and has also developed the required skill-set to complete the task accurately. He knows where to find the right tools, and because he was trained execute the task perfectly....
2019-02-11
36 min
JanOosthuizen
Die Goddelike Restourasie van Familie
Die Goddelike Restourasie van Familie Rut is ‘n familie storie: Sowat 90 persent van die verse in die boek Rut begin met die letter ‘vav’. Die ‘vav’, die sesde letter in die Hebreeuse alfabet. Hierdie letter kry spesiale betekenis omdat dit dien as die uiteindelike verbinder letter. ‘Vav’ dien as ‘n brug letter, soos die "en" ‘n verbindingswoord is: gevolglik, met, en dus, en ander soortgelyke woorde.Rut: “vriendskap”Maglon: “sieklik” “onvrugbaar” Giljon: “swak” “op die einde” Elimeleg: “my God is Koning” Naomi: “lieflik, ”aangenaam” Orpa: “bokkie”Boas: “In hom is sterkte”Die boek Rut was gelees op Shavuot...
2019-02-04
32 min
JanOosthuizen
Oorwin die gees van verwydering en isolasie
Die Gees van vervreemding :Spirit of alienation! “Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen” Kol 1:21“Ook julle was voorheen ver van God af en vyandiggesind teenoor Hom, soos blyk uit julle sondige lewenswyse. Maar nou het Hy ook julle met Homself versoen deurdat sy Seun as mens gesterwe het om julle heilig, sonder smet en onberispelik voor Hom te stel.” KOLOSSENSE 1:21-22 AFR83Soms beleef ‘n mens ‘n gebeurtenis intens, en dan sien jy soms ‘n prentjie om beter perspektief te kry. Ek het ‘n prentjie gesi...
2019-01-31
45 min
JanOosthuizen
10 Kentekens van iemand wat se denke vernuwe is in Christus
Tien kentekens van iemand wie se denke vernuwe is in Christus Soos ons denke en harte vernuwe word deur die Woord en die Gees, begin ons nie net anders dink nie, maar ons eerste instinktiewe reaksies verander ook (Rom 12:2). Iemand wie se gedagtes vernuwe is in Christus het geheel en al ’n ander eerstereaksierefleks. Het dit al met jou gebeur dat jy aan iemand wat jy goed ken ’n Whatsapp stuur, maar hulle reageer nie? Jy begin daaroor tob . . . Kort voor lank dink jy allerhande booshede en oorweeg dit om nooit weer met die pe...
2019-01-15
36 min
JanOosthuizen
Awaken To Righteousness
One becomes increasingly more aware of society and culture alienated from God, worshipping self and its own creations. People are intoxicated with self, pleasure, feeling good, and doing what is right in their own eyes. Rom. 1:21–24 THERE IS A PROPHETIC CALL IN THE SPIRIT TO AWAKEN! Awake to righteousness, and do not sin (NKJV) 1 Cor 15:34 Wees nugter op die regte manier, en sondig nie; want sommige het geen kennis van God nie. (NAV)Think straight. Awaken to the holiness of life. No more playing fast and loose with resurrection facts...
2019-01-08
42 min
JanOosthuizen
Oorwin Konstante Moegheid
Om moeg te word is deel van die lewe en deel van menswees. Mens raak moeg. Ons moet egter oppas wanneer ons moeg is. Essau verkoop sy geboortereg omdat hy so moeg is: Gen 25:29; Heb 12:16 Moegheid is een van die snellers van verslawing. Boredom, Magteloosheid, Passive retaliation, nuuskierigheid. Wanneer jy moeg is, is jy kwesbaar en meer blootgestel. Daarom kan jy nie daar vertoef nie. Emosionele moegheid maak ‘n mens selfs nog meer kwesbaar. Ek het my moeg geroep om hulp, my keel is hees geroep, selfs my oë het i...
2018-11-27
35 min
JanOosthuizen
'n Herder Na God Se Hart - Dr. André Pelser
Dimensions of the role of a Pastor A Pastor has so many roles to play. He must bless little children, marry young couples, bury the dead, comfort & encourage, exhort, teach, train, set example, be strong for others to lean on, handle finances expertly, humbly accept what people are willing to give, pray for the congregation, counsel them, listen to their problems and find solutions, hear from God and bring God’s message and still enjoy living! Here are a few dimensions of the role of a Pastor to consider and appreciate: 1. Unique – renaissance person employ...
2018-11-22
1h 12
JanOosthuizen
Die Gádara verhaal: ‘n soeke na vrede!
Hierdie boodskap bied ‘n in diepte kykie agter die teologiese skerms na die plekkie Gádara, en die behoefte van gewone mense na vrede.
2018-10-29
42 min
JanOosthuizen
3 Vital Actions When Facing A Crisis
Scripture reading: Exo 14:12The former quick-tempered Moses patiently answered the people's hasty accusation with three directives to meet this emergency: (1) "Do not be afraid" The word to the patriarchs, Gen 15:1; 26:24; and to Israel as they possessed the land, Josh 1:9; 8:1)(2) "Stand firm" and see the salvation, i.e., the "deliverance of the LORD" for "the LORD will fight for you" (v.14; see Neh 4:20; Ps 35:1)(3) "Hold thy peace”. Stop all action and become inactive, for I the Lord will act by myself on your behalf (cf...
2018-10-16
42 min
JanOosthuizen
Goddelike Bestemming vs. Identiteit
Vandag is daar op soveel mense ‘n geweldige appèl vir identiteit, en in hierdie soeke is daar soveel verwarrende stemme. Wat is my identiteit? Wat ontwikkel my identiteit? Wat as ek geen idee het wie my familie is nie is ek dan verlore, met ‘n verlore identiteit? Ap Jan Oosthuizen neem ons terug na ‘n Bybelse Goddelike bestemming eerder as goedkoop wisselende illusie van identiteit.
2018-10-10
40 min
JanOosthuizen
8 Proven Methods That Will Cause Life Change
The Bible is a book about broken people, causing broken relationships, and hence breaking the environment being redeemed to their creational purpose. Once our connection with God is restored, we learn to begin to love ourselves in an appropriate way, spilling over in love towards others, bring healing and restoration to the world we live in. So essentially the Bible and it’s message is about CHANGE. Constant change to mature and grow in our love towards God, others and changing the world. He who is unjust, let him be unjust still; he who is filthy, let him be filthy st...
2018-09-24
57 min
JanOosthuizen
Goedkoop Christenskap Sonder Groei
Wanneer 'n top atleet in een dissipline uitstyg en hy/sy besluit om 'n ander sportsoort te probeer, verander so 'n atleet se lewe radikaal, van die nuwe dieet to 'n splinternuwe oefen program en leefstyl as te ware. Die vraag is hoekom dink ons om Jesus te volg so eenvoudig is soos die druk van 'n knoppie wat ons gereeld doen wanneer ons mense op Instagram en Twitter volg.
2018-09-17
36 min
JanOosthuizen
Motief vir die moord op Abel
'n Belangerike verhaal oor die belangerikheid om nader in verhoudings te leef!
2018-09-05
53 min
JanOosthuizen
Preek Reeks oor "Die Paradoks van Liefde en Vrede"
There is a peace that comes from ignorance, and there is a peace that comes from a knowing. Peace has been called a pearl and rightly, for it is precious and smiles with soft, mild radiance bedecking the heart that wears it. It is, indeed, a pearl of great price—he that has it has more than riches. If his peace is, in very deed, the true pearl, he who wears it in his breast is one of the favored sons of God. (spurgeon) A poor woman was the loving mother of an only son. He was very dear to he...
2018-07-31
31 min
JanOosthuizen
Die absolute noodsaklikheid om te lewe vanuit Sy Woord en Sy krag.
Matthew 22:29 (Die Bybel 1933/1953) 29 Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie.
2018-06-11
41 min
JanOosthuizen
Afgodery – ‘n Realistiese struikelblok tot ware aanbidding en belewenis van God
Afgodery, Sonde, Redding en Post-Modernisme Wherefore, my dearly beloved, flee from idolatry. 1 Corinthians 10:14 #Definition of IDOLATRY: image-worship or divine honour paid to any created object. #Paul describes the origin of idolatry in Romans 1:21-25 : men forsook God, and sank into ignorance and moral corruption ( 1:28 ). When we shrink God, imagining that it is His job to serve our tribal aspirations rather than our job to serve Him and to strive for the elevation of His world, that is a form of idolatry. Lee Weissman "It is nothing less than self-idolatry to conceive that we can carry on even the ordinary matters...
2018-05-08
51 min
JanOosthuizen
Die enigste manier hoe ons as nuwe testamentiese gelowiges kan leef is deur die Heilige Gees.
Lord you want to partner with us, our prayers, Your answers. Our works Your grace. Our possessions your blessing. Our obedience your call. Our weakness, Your strength. This is a great mystery. I pray help us to make this sacred partnership more seamless and flowing, reciprocal, intimate, and natural. In the same way, Jesus could do nothing without the Father; we can do nothing without the Holy Spirit. Jesus could do nothing without Him seeing the Father do it (John 5:19-20, 30), only doing His will (John 6:38), do only what the Father taught (Joh 8:28), according to what the Father commands (John 12:49...
2018-04-30
45 min
JanOosthuizen
Dapperheid Vir Die Uitvoering Van 'n Ou Opdrag
Moses, die dienaar van die Here, is dood. Daarna het die Here met Josua, seun van Nun, begin gepraat. Hy was vroeër die assistent van Moses. Die Here het vir hom gesê: 2“Noudat my dienaar Moses dood is, moet jy gereedmaak om my volk deur die Jordaanrivier te lei na die land toe wat Ek vir die Israeliete gee. 3Soos Ek vir Moses belowe het, sal Ek elke plek waar julle kom vir julle gee. 4Alles sal julle grond wees, van die Negevwoestyn af tot by die Libanonberge, die hele gebied van die Hetiete, van die Eufraatrivier af tot by d...
2018-04-15
48 min
JanOosthuizen
Oproep Tot Gebed
“PRAYER is nothing else but the application of the heart to God, and the interior exercise of love. Paul commands us to “pray without ceasing” (1 Thess. 5:17).” Excerpt From A Short Method Of Prayer Jeanne Marie Bouvier de la Motte Guyon Ons het soms so baie om te vertel, so ingestel op ons behoeftes, dat ons nie luister nie. God wil hê ons moet luister, en dan met Hom praat oor wat Hy oor wil praat. Wat is op God se hart? The Lord Jesus calls you to it. He says "...men ought always to pray."( Luke 18:1) He encourages us to enter a l...
2018-03-12
36 min
JanOosthuizen
Moet asseblief nie probeer om self, self reg te maak nie!
Mark Twain het gesê dat die kerk bestaan uit goeie mense wat staan voor goeie mense en hulle leer om goeie mense te wees. Dank God dit is nie die waarheid nie, maar wel ‘n perspektief op godsdienspleging. Die ware kerk bestaan nie, om mense net beter te maak nie. Die kerk verkondig Jesus Christus, die algehele transformasie van die mens! Die kerk se primêre besigheid is: Transformasie en verandering! Verandering is iets wat ons almal nodig het. Dit is ‘n deurlopende deel van die lewe. VERNADERING IS KONSTANT Met sy konstante vloed vereis die lewe aanpassings vir ons skedul...
2018-03-04
45 min
JanOosthuizen
Paradoks: Die wonder van Christus in Lyding
We see the unseen. We subdue by submitting. We win by losing. We are made grand by making ourselves little. We come in first by becoming last. We are honored by being humble. We fill up with God by emptying out ourselves. We become wise by being fools. We possess all things by having nothing. We wax strong by being weak. We find life by losing ourselves in others. We live by dying. Paradox is never about two. Paradox is about the conception of a tertium quid, a “third somewhat,” that is born from the coming together of two opposites. True...
2018-03-04
35 min
JanOosthuizen
Daaglikse Roetine: Ontdek God in die Ordinêre bewegings van jou DAG
Blessed be the Lord, Who daily loads us with benefits, The God of our salvation! (Ps 68:19) "Carpe diem" "Remember that you are mortal, so seize the day." "enjoy the moment" "enjoy, seize, use, make use of" ואם לא עכשיו, אימתי 'And if not now, then when?' (Pirkei Avoth 1:14) The ability to fast-forward music and movies tempts us to think that we can fast-forward through the parts of our lives that seem boring or too difficult to face. But we really can’t. Discover the Rhythms of His Grace Daily!
2018-02-18
30 min
JanOosthuizen
Die Magnetiese Polariteit van die Hart
Changing the Magnetic Polarity of Your Heart Human beings have a natural attraction to sin—much like magnets of opposite polarity. In order to overcome, we we must change our spiritual magnetic polarity! Have you ever played with magnets? Put the opposite poles of two magnets together and they attract. Put the like poles of two magnets together and they repulse. Put them close enough together with freedom to act independent of all other influences and they spin around and lock together. The same principle applies in our relationship with God. TWO LIKE PO...
2017-12-11
30 min
JanOosthuizen
Die Geestelike Samekoms van Gelowiges
See sermon notes on www.janenchantal.com
2017-11-26
38 min
JanOosthuizen
Are you carrying a burden or an anointing?
The anointing is the Spirit of Christ in a corporate meeting. Mense gebruik gewitte om mee te oefen en om sterker te word. Die pakdiere wat destyds mense se goedere gedra het, kon nie hulself van die las op hul rug bevry nie. Hulle kon nie hul swaar vragte bereik nie, maar hulle was van ander afhanklik om die las te verwyder. Dit geld ook vir ons as ons die gewig van ons emosionele bagasie dra. Ons kan dit nie op ons eie neerlê nie; ook verdwyn dit nie mettertyd nie. Ware vryheid i...
2017-11-26
44 min
JanOosthuizen
'n Soomlose Lewe in Christus
(Joh. 19:23) En toe die soldate Jesus gekruisig het, neem hulle sy klere en maak vier dele, vir elke soldaat ’n deel en die onderkleed; maar die onderkleed was sonder naat, van bo af in een stuk geweef. Definisie van naatloos: Ons praat van ’n roman se naatlose storielyn. Of naatlose, vry vloeiende optrede; ’n naatlose uitvoering. Glad, aaneenlopend, eenvormig in kwaliteit: ’n naatlose samevoeging van kuns en vermaak. Naatloos – volkome konsekwent en samehangend; “die roman se naatlose plot”: samehangend, konsekwent, logies, georden – gekenmerk deur ’n ordelike, logiese en esteties konsekwente verband tussen dele; “’n samehangende argument.” Wat estetika (skoonheidsle...
2017-11-16
44 min
JanOosthuizen
Identity
Identiteitsdiefstal is nie net ‘n fisiese probleem of elektroniese misdaad probleem nie, die ‘n wesenlike geestelike krisis! Mense weet nie wie hulle bestem is om te wees nie. Mense maak en vorm hulle eie idee van wie hulle is, en mis sodoende hulle Godgegewe roeping en skeppingsdoel. Sonde is identiteitsdiefstal – jy is na God se beeld geskape. Gen 1:27 | Rom 8:29. Sonde: “Hamartia” – Verkeerde identiteit (Mike Wood) Mense verklap hulle identiteit onbewustelik op vele maniere, soos met bufferplakkers, nommerplate, profielopskrifte en beskrywings op sosiale media. Die manier waarop ons aantrek en ons hare stileer en die besluite...
2017-11-15
46 min
JanOosthuizen
Lesse uit Nehemia. Bybelse leiding vir 'n tyd soos hierdie
Apostel Jan Oosthuizen gesels oor die verantwoordelikheid wat gelowiges moet neem om herstel en restourasie in hulle eie lewens tot stand te bring asook in die wêreld rondom ons. Besoek gerus ook www.hrco.co.za vir inligting oor Harvester
2017-11-13
50 min
JanOosthuizen
Apostoliese Mandaat Van Die Kerk
Mense is moeg vir kerk, waar die bestaan van kerk sentreer om mense gelukkig te hou binne die kerk. Mense soek ‘n missie, ‘n meer sinvolle rede vir bestaan. Sommige bedieninge wil nie sê hulle is ‘n kerk nie, want die konnektasie herrinner hulle aan die organisasies en sisteme van ‘n mens. Jy kan egter nie die Bybelse riglyne en bloudruk vir kerk gebruik en daarvolgens leef en handel as jy nie sê jy is kerk nie. Nie alle kerke wat hulleself kerk noem is waarlik kerk nie. Ons moet oppas dat die valse kerk nie die woord, en...
2017-09-06
16 min
JanOosthuizen
Mind of Christ
Hoe ons dink bepaal uiteindelik hoe ons reageer en leef. Christus het ons 'n nuwe weg kom leer, in die Woord sê Hy "Kom leer van want my juk is sag en my las is lig" ons wil leer hoe om soos Jesus te dink in elke area van ons lewe, sodat ons fokus en ingesteldheid Jesus kan bevestig waar ons beweeg. Apostel Jan Oosthuizen gesels oor die Jesus manier van dink, besoek gerus die webtuiste www.janenchantal.com
2017-08-22
43 min
JanOosthuizen
Van Aangesig Tot Aangesig
Ons glo die manier van kommunikeer is van aangesig tot aangesig. Tog probeer ons om hierdie antieke manier, wat reeds so suksesvol bewys is, met tegnologie en sosiale media te vervang. En al wat ons daardeur regkry, is om van ander afgesny te word. Eis weer jou diepste konneksie met God, familie en vriende op – en ontmoet van aangesig tot aangesig. Besoek www.hrco.co.za vir die voledige preeknotas
2017-08-17
39 min
JanOosthuizen
Everything in the spirit world can only be received
John 3:27 John answered and said, A man can receive nothing, except it be given him from heaven. The thesis of The Real Faith is that faith is more than merely hoping or saying the right things (such as the positive confession movement would teach), but rather, a divinely imparted spiritual commodity that comes as you draw nearer to Christ; a sudden certainty that God alone can give. He declared that the least amount of faith that He could give was greater and mightier than the largest amount of the power of the devil. Remember that...
2017-07-19
34 min
JanOosthuizen
Learn Contentment your power in Christ
Please share our latest podcast learning contentment your power in Christ
2017-06-12
37 min
JanOosthuizen
Holy Communion
KINGDOM DYNAMICS 1 Cor 11:23 Faith At the Lord’s Table, FAITH’S CONFESSION. Just as the act of water baptism outwardly declares or confesses an inward experience of salvation through the blood of the Lord Jesus, each observance of the Lord’s Table is a powerful occasion for faith’s confession. In the ordinance, the Christian confesses before all heaven that he not only has believed, but that he has not forgotten. “In remembrance” involves more than just memory; the word suggests an “active calling to mind” (Wycliffe). The word “for” introduces the reason the Supper is continually repeated...
2017-04-22
1h 07
JanOosthuizen
Discover what makes God happy – Multiplication
We often equate faithfulness with being steadfast, consistency, being dependable, reliable, dependable, loyal, true, trustworthy, devoted, truthful. Jesus equates faithfulness with something else – multiplication. Whatever God gives to us, He expects us to multiply and present it back to Him. John Bevere The Parable of the 10 Virgins (Mat 25:1–13) does not reveal the meaning of “taking oil with you”, and thus many sermons suggested oil, referring to the Holy Spirit. But you cannot buy the Holy Spirit. It is evident that the parable’s focus is about being prepared for the coming of the Lord. These two parables are interrelat...
2016-08-10
42 min
JanOosthuizen
Eden
Eden | Harvester Ap Jan Oosthuizen wys opnuut weer God se strategiese posisionering vir ons lewe wat eers in Eden was en nou in Christus is. We are strategically positioned by God, first in the garden of Eden and now in Christ. Luister na hierdie boodskap deur dit gratis af te laai. Besoek gerus ons webtuiste by http://www.hrco.co.za
2016-04-13
27 min
JanOosthuizen
Resurrection Lifestyle
Resurrection Lifestyle | Harvester “If we get included in Christ’s sin-conquering death, we also get included in his life-saving resurrection.” (Rom 6:8 MSG) The resurrection power of Christ in us who have died to sin, is a power that enables us to a whole new lifestyle, Paul writes about this when he explains that we can do all things through Christ who strengthens us. We are able to conquer the impossible because of this resurrection power we have received through Christ Paul still encourages us today when he explains this power through Christ...
2016-04-13
40 min
JanOosthuizen
Kairos, Eternity Now!
An apostolic perspective on Revelation, the way of embracing the eternal today! Apostle Jan Oosthuizen is the spiritual father of the Harvester Reformational Church in the Olifants river region, with congregations in Citrusdal, Clanwilliam and Vredendal. For more info visit www.hrco.co.za
2016-01-27
36 min
JanOosthuizen
Teleurstelling
Lewenslesse en teleurstellings? Ap Jan Oosthuizen kyk na die lewe van Moses in hierdie verband en wys hoe teleurstellings ons lewens raak en watter rol God daarin speel. disappointment dɪsəˈpɔɪntm(ə)nt/ noun noun: disappointment sadness or displeasure caused by the non-fulfilment of one's hopes or expectations. Besoek gerus ons webtuiste by www.hrco.co.za
2015-10-22
33 min
JanOosthuizen
How to develop a healthy ego.
"Our Ego is our biggest problem, and stands in he way of living a spirit-filled life." Modern psychology blames a low-self esteem for most people's bad behavior. Yet there is no evidence for this assumption, people with inflated (prideful) ego actually have cause more hurt and pain to society than people with a real low, deflated self esteem. Apostle Jan Oosthuizen addresses this issue in this sermon on "developing a healthy ego."
2015-02-10
55 min
JanOosthuizen
Put the holy back in your work.
Apostle Jan exposes Dualism in many followers of Jesus today when we consider work to be a burden and punishment. Through questions like: "Does God work?" and "show me your works?", this teaching bring us back to this one final statement, your workplace might be the only church someone might visit today! Visit Harvester Church for more podcasts and content
2015-01-23
58 min
JanOosthuizen
How to deal with offence?
Apostle Jan teaches on directing offences to grow as believers
2014-12-31
1h 07
JanOosthuizen
A Spirit of Alienation
Prophet Chantál Oosthuizen teaches on a spirit of alienation that causes isolation and separation, as well as the danger of offence that causes your heart to turn against God's will regarding realtionships and His church.
2014-12-02
18 min
JanOosthuizen
Tekens dat dit God is wat praat.
Ons aanbid 'n misterieeuse God, Hy is onsigbaar! So meeste van die mense hoor sy stem deur predekante of het dalk nog nooit Sy stem gehoor het nie. Apostel Jan Oosthuizen deel oor verwarring en tekens dat dit wel God is wat praat. "Verwarring is wat ons verwag om te hoop om te hoor." - Apostel Jan Oosthuizen
2014-06-01
1h 05
JanOosthuizen
Hoe om God se stem te hoor? (Onderskeiding)
Wanneer ons praat van hoe om God se stem te hoor is die uitdaging nie so seer om te hoor nie maar om te kan onderskei wat ons gehoor het. HEBREËRS 4:12 NLV Die woord van God is vol lewenskrag en energie. Dit is skerper as ’n swaard wat twee skerp kante het. Dit sny diep tot binne-in ons innerlikste wese, tot in ons gewrigte en murg. Dit vlek ons diepste motiewe en oorwegings oop. Apostel Jan Oosthuizen bespreek die basiese beginsels vir akurate...
2014-05-19
1h 09