podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Jurgens Schoeman
Shows
Driesestig
Jurgie se lewe in Viëtnam
Aartjie na sy vaartjie. Soos pa Jurgens Schoeman van LiveTheJourney, is sy seun, Jurgie, ook ‘n avonturier wat deesdae op die Vietnamese platteland woon. Daar het hy ‘n huis gebou, die taal aangeleer, ‘n sokkerspan begin en word hy selfs genooi om by troues te gaan sing. Hy vertel wat jy moet doen om in die land, vyf maal kleiner as Suid-Afrika, te integreer.
2024-11-08
09 min
Reis sonder grense
Die geheime van Mongolië
Mongolië is so groot soos Suid-Afrika en Namibië saam, met net 3 miljoen inwoners en 5 miljoen perde. Johan Rademan het met Jurgens Schoeman van Livethejourney tydens sy reis gesels.
2024-08-10
06 min
Reis sonder grense
Ontdek Angola
Ná bykans 10 000 km deur Angola, het Jurgens Schoeman van Live the Journey ‘n nuwe na-oorlogse perspektief vir reisigers.
2024-06-08
07 min
Reis sonder grense
St. Helena se Boerekrygsgevangenes
‘n Merkwaardige verhaal van 1802 het Hedwig van Coller gedryf tot in die St. Helena-museum in die middel van die Suid-Atlantiese Oseaan. Johan Rademan gesels met haar en Jurgens Schoeman van Live The Journey oor die sowat 6 000 Boerekrygsgevangenes wat van 1899 tot 1902 op die eiland aangehou is.
2024-02-03
13 min
Reis sonder grense
Pioniersroete oopgebreek in die Kuisebrivier-aardtrog
‘n Boek het Jurgens Schoeman van Live the Journey só gemotiveer dat hulle met amper 20 stappers ‘n pioniersroete in die Kuisebrivier-aardtrog, of canyon, gaan oopbreek het. Johan Rademan het met hom gesels oor dié stukkie aarde in Namibië, waar die kranse oor die 800 meter hoog is, en waar twee mense vir langer as twee jaar weggekruip het omdat hulle nie aan die oorlog wou deelneem nie.
2022-07-30
08 min
Reis sonder grense
Ivoorroete
Jurgens Schoeman het pas 6 000 km afgelê in ‘n nuwe deel van Suid-Afrika wat hy ontdek het. Johan Rademan het hom gepols oor die Ivoorroete en plekke soos Crook’s Corner en Poacher’s Corner.
2021-09-04
09 min
Reis sonder grense
Namibië
Dr. Chris van der Merwe was as dienspligtige in Walvisbaai en het later as sakeman telkens ontvlug na die Namibwoestyn. Hy is op pad vir sy 19de besoek vir Faces of the Namib. Johan Rademan wou by hom weet hoekom die woestyn, en met watter basiese voertuigspesifikasies jy die duine kan aanpak. Jurgens Schoeman sluit by hom aan oor hoe konsessies in die woestyn in Namibië bestuur word, en watter protokolle geld by die grensposte tussen Suid-Afrika en Namibië.
2021-06-05
14 min
Reis sonder grense
Nuwe reisregulasies ingestel
Johan Rademan praat met Jurgens Schoeman van Live The Journey oor die plaaslike toerisme wat intra-provinsiaal oopgestel is.
2020-08-01
06 min
Reis sonder grense
Reis sonder grense
Johan Rademan gesels met Jurgens Schoeman van Live The Journey oor die impak van COVID-19 op die reisbedryf, en hoe die onderhandelinge verloop het in hulle geval om skadebeheer toe te pas.
2020-03-21
07 min
Every Nation Faith City
09:00 Ps Jurgens Schoeman 15 September 2019 GESEËNDE LEWE Tiendes Parys
Tiendes
2019-09-15
29 min
Every Nation Faith City
09:00 Ps Jurgens Schoeman 23 Junie 2019 HEILIGE GEES Nie Alleen ... Gedryf Deur Die Heilige Gees Parys
Nie Alleen ... Gedryf Deur Die Heilige Gees
2019-06-23
27 min
Every Nation Faith City
09:00 Ps Jurgens Schoeman 19 Mei 2019 JY HET DAARVOOR GEVRA Week 3 Parys
Week 3
2019-05-19
30 min
Every Nation Faith City
09:00 Ps Jurgens Schoeman 10 Maart 2019 RELATIONSHIP UPGRADE Verhoudings Doelwitte Parys
Verhoudings Doelwitte
2019-03-10
26 min
Every Nation Faith City
09:00am Ps Jurgens Schoeman 09 Desember 2018 DIE GROOTSTE GESKENK Maak die Geskenk Oop! Parys
Maak die Geskenk Oop!
2018-12-09
30 min
Every Nation Faith City
09:00am Ps. Jurgens Schoeman 18 November 2018 1 PETRUS Ander Roeping Parys
Ander Roeping
2018-11-18
33 min
Every Nation Faith City
09:00am Ps. Jurgens Schoeman 21 Oktober 2018 WORTH IT Eenheid Parys
Eenheid
2018-10-21
34 min
Every Nation Faith City
09:00am Pst. Jurgens Schoeman 02 September 2018 Geloof Glo Terwyl jy wag Parys
Glo Terwyl jy wag
2018-09-02
33 min
Every Nation Faith City
09:00am Pst. Jurgens Schoeman 22 Julie 2018 Vertical Reaching Heaven (Afrikaans) Parys
Reaching Heaven (Afrikaans)
2018-07-22
33 min
Every Nation Faith City
09:00am Pst. Jurgens Schoeman 01 Julie 2018 Vertical Deur Gebed
Deur Gebed
2018-07-01
23 min
Every Nation Faith City
09:00am Pst. Jurgens Schoeman 10 Junie 2018 Home Improvement Dissipelskap Parys
Dissipelskap
2018-06-10
28 min
Every Nation Faith City
09:00am Pst. Jurgens Schoeman 06 Mei 2018 Vryheid Daglikse Lewe saam met die Heilige Gees Parys
Daglikse Lewe saam met die Heilige Gees
2018-05-06
26 min
Every Nation Faith City
11:00am Jurgens Schoeman 24 December 2017 The Real Spirit of Christmas Together in Christ
Together in Christ
2017-12-24
24 min
Every Nation Faith City
11:00am Pst. Barend Groenewald & Jurgens Schoeman 22 October 2017 Breaking the cycle Lack
Lack
2017-10-22
44 min
Every Nation Faith City
09:00am Pst. Barend Groenewald & Jurgens Schoeman 22 Oktober 2017 Breek die Siklus Tekort
Tekort
2017-10-22
37 min
Reis sonder grense
Reis sonder grense
Johan Rademan gesels met Jurgens Schoeman wat onlangs die Australiese Outback besoek het. Die gebied strek 5 000 km van suid na noord, en 5 000 km van oos na wes. Dit beslaan 73% van Australië se landoppervlakte, met Alice Springs die bekendste dorpie in die middel van die Outback.
2017-08-26
08 min
Every Nation Faith City
09:00am Jurgens Schoeman 09 Julie 2017 Winter Series Die proses van sukses
Die proses van sukses
2017-07-09
21 min
Reis sonder grense
Reis sonder grense
Die oudste woestyn op die aarde is die Namib. Johan Rademan gesels met Jaques Delport, wat saam met sy pa die woestyn gekarteer het vir toeganklikheid vir toeriste voor daar GPS-stelsels was. Voor die kartering het die woestynbewoners, die Toppenaars, reeds daar geleef en oorleef. Len Kootjie, die seun van die bekende kultuurleier Sev Kooitjie, vertel meer oor sy siening van die woestyn en toerisme. Jurgens Schoeman van Live The Journey is een van vier konsessie houers wat net tien groepe van 12 mense per jaar deur die duine van tot 300 meter hoog mag neem.
2016-11-11
17 min
Every Nation Faith City
31 Mei 2015 Jurgens Schoeman-Parys "Geseen om 'n Seun te wees"
Parys "Geseen om 'n seun te wees"
2015-05-31
34 min
Afrikaans_Preke
10 Mei 2015 Jurgens Schoeman & Esti Kruger-Klerksdorp "Naturally Supernatural" - Audio
Klerksdorp "Naturally Supernatural"
2015-05-10
35 min