podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Lidia Rauch
Shows
Fearless & Unfiltered
Episode 31 | The future of DEI with Rikky Minyuku & Roy Gluckman-John
Rikky Minyuku: Process Facilitator | Systemic Change Agent | Writer Roy Gluckman-John: Speaker | Facilitator |Content Creator | Consultant Lidia, Rikky and Roy had an honest and real conversation about the future of DEI (Diversity, Equity and Inclusion) work, from their respective positions as practitioners in the field. They unpacked what DEI means to them and why they chose this career path; the impact of Trump’s warfare on the industry in South-Africa; and how commitment to DEI can be fostered outside of the training room. They also honestly critiqued the industry and thoug...
2025-03-18
1h 18
Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity. Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om ’n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit ook kan beteken. As jy iemand is wie ook worstel met van (of al) hierdie tema’s, hoop ek dat jy waarde sal vind in hierdie gesprek. Azille, dankie dat jy jou...
2024-12-09
1h 10
Fearless & Unfiltered
Episode 30 | Adanma Yisa
Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. The also discussed the importance of intra-racial/affinity group work. Adanma brings a deeply insightful perspective and has the beautiful gift of sparking critical thinking and leaving people she holds space for with important food for thought. We...
2024-03-06
1h 16
Fearless & Unfiltered
Episode 29 | Ivor Swartz
Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; inklusiwiteit; en soveel meer. Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie. Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees. Dankie Ivor!
2022-11-16
1h 03
Fearless & Unfiltered
Episode 28 | Mbali Ntuli
Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more. Mbali brings a unique perspective and this was a very insightful conversation. We hope you enjoy it with us!
2022-11-14
48 min
Fearless & Unfiltered
Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden
Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika. Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder. Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader | Geestesgesondheidsaktivis Schalk van Heerden: Voorsitter van Betereinders | Leraar by Fontainebleau gemeente Ons gesels oor waar ons dink ons as Suid-Afrikaners werklik staan itv versoening in 2021, oor wat ons terug hou, wat ons hoop gee en spesifiek ook die rol wat wit mense kan en moet speel in die verwesenliking van w...
2021-12-16
1h 52
Fearless & Unfiltered
Episode 26 | George Rauch
George Rauch: Pa | Predikant | Denker In hierdie episode gesels ek met my pa. Hierdie is verseker die mees spesiale episode wat ek al opgeneem het en seker ooit sal, want dit is met my OG. Een van die mense wat die grootste invloed gehad het (en steeds het) op my denke en hoe ek sin maak van die wêreld rondom my. Sy storie en perspektief is een wat vir my diep saak maak en een wat ek glo gehoor moet word. Veral in hierdie spesifieke tydstip in ons land se geskiedenis. Ons kan net sin maak v...
2021-11-14
1h 28
Fearless & Unfiltered
Episode 25 | Dawie Scholtz
Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant Dawie and I spoke about key lessons to take out of last week’s Local Government Election, potential outcomes in the hung metros (Tshwane, Johannesburg, Ekurhuleni, Ethekwini, and Nelson Mandela Bay), and active citizenry.
2021-11-09
46 min
Fearless & Unfiltered
Episode 24 | 2021 Local Government Election
With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government. Two things I didn't mention, but would like to remind you of: - You can ONLY vote with your barcoded ID. No passports or drivers licences will be accepted - You can ONLY vote in the ward you are registered in. Your vote is your voice! Please use it!
2021-10-26
26 min
Fearless & Unfiltered
Episode 23 | Azille Coetzee
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer. Azille is ‘n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld is verseker soveel ryker met haar stem in dit! Hierdie was een van my gunsteling gesprekke sovêr, met baie stof te nadeneke. Ek hoop regtig dat jy ook waarde daaruit sal kry.
2021-10-21
1h 14
Desmenuzando historias
Desmenuzando "Salvar un Corazón" con Lau Gambero
¿Es posible sanar las heridas de un pasado todavía presente?Gimena Rauch tiene un espíritu libre y, aunque lleva consigo sus propias tristezas, lucha para que nada la detenga.Mirko Milosevic tiene un pasado miserable que lo vincula con gente despreciable y lidia con sus adicciones que cada vez lo consumen más. El destino lo coloca frente a Gimena, un ser luminoso que, aun cargando sus propias tristezas y decepciones, es apasionado e intenso, con unas sonrisas que llenan de color los rincones más sombríos de su ser.Tarde descubre en ella a...
2021-10-10
53 min
Fearless & Unfiltered
Episode 22 | Ashwin Afrikanus Thyssen
Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die moontlikheid van rasgelykheid en soveel meer. Ashwin is iemand wat gebore is om ‘n impak op die wêreld te maak! Hierdie gesprek het my gelos met soveel stof te nadenke en ek hoop dat dit dieselfde vir jou sal wees.
2021-08-31
1h 10
Fearless & Unfiltered
Episode 21 | Ruhan Fourie
Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer. “Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite, daan dit sleg met my ook.” - Ruhan Fourie
2021-08-04
2h 14
Fearless & Unfiltered
Episode 20 | Rudi Swanepoel
Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer. Dit was so ‘n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is ‘n vriend, leier, kritiese denker en die verpersoonliking van nederige diensbaarheid. “Een ding wat ons moet doen is om ons harte sag te maak. Ons moet aanhou om met oop en sagte harte te probeer leef, itv versoening en insluiting. God se liefde raak nie op nie. Dis nie soos die gas in my verwarmer nie. Hoe me...
2021-06-24
1h 11
Fearless & Unfiltered
Episode 19 | Mercy Kannemeyer
Mercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker Ek en Mercy gesels oor wat dit beteken om ‘n aktiewe burger te wees, oor wit bevoorregting, versoening en ons geskiedenis. Ons embrace die ongemaklikheid waarmee hierdie onderwerpe kom en laat onsself toe om so bietjie daarin te sit. Hierdie was ‘n besonderse lekker en stimulerende gesprek vir my en ek hoop regtig dat dit vir jou ook sal wees. “As jy daarin belangstel om ‘n aktiewe burger in hierdie land te wees moet jy saam praat en wanneer die tyd kom, moet jy saa...
2021-05-31
1h 16
Fearless & Unfiltered
Episode 18 | Helené Prinsloo
Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin Lidia en Helené gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat ‘n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees. Baie van ons probleme gebeur omdat ons nie die kuns verstaan van wat dit beteken om goeie mense te wees nie. - Helené Prinsloo
2021-04-28
1h 36
Fearless & Unfiltered
Episode 17 | Wilken Calitz
Wilken Calitz: Musikant | Skrywer | Vriend Ek en Wilken gesels oor sy boek, oor die belangrikheid van luister en foute maak, oor die gebrek aan integrasie in die kunste en soveel meer. Dit was so lekker om met jou te gesels, Wilken. Dankie dat jy so oop, eerlik en real is en dat jy jouself toelaat om diep te dink oor die moeiliker onderwerpe van die lewe. Baie waardering vir jou, my vriend.
2020-12-16
1h 21
Fearless & Unfiltered
Episode 16 | Esté Rabé
Esté Rabé: Kunstenaar | Entrepreneur | Gesondheidsaktivis Ek is so opgewonde oor hierdie episode met die lieflike Esté Rabé, wie ek bevoorreg genoeg is om ‘n baie goeie vriendin te noem. Wat ‘n ongelooflike voorreg was dit nie om met Esté te gesels nie. We took a real deep dive from the beginning. Ons gesprek was oop, eerlik en vulnerable. Ek en Esté het gesels oor witheid, die Afrikaner kultuur, gesondheid en soveel meer. Kom vat ‘n deep dive saam met ons!
2020-12-02
1h 28
Fearless & Unfiltered
Episode 15 | Werner Wessels
Werner Wessels: Kreatiewe direkteur van Mej. Suid-Afrika | Stilis | Vriend Ek en Werner gesels oor Mej. Suid-Afrika se benadering tot en viering van diversiteit, oor onderdrukking, wit bevooregting, die bou van opregte verhoudings en vriendskappe en soveel meer. Lief jou, Wer!
2020-11-27
1h 25
Fearless & Unfiltered
Episode 14 | Schalk Van Heerden
Schalk Van Heerden: Betereinder | Skrywer | Leraar Ek en Schalk gesels oor wat dit vir ons beteken om Afrikaners te wees, oor Betereinders, oor hoe verantwoordelikheid neem, versoening en restitusie in aksie lyk, oor victimhood, witwerk en soveel meer. Hierdie was vir my ‘n ongelooflike insiggewende gesprek. Schalk is ‘n amazing voorbeeld van iemand wat sy agentskap gebruik om aktief te help heel maak, reg maak, homself toelaat om mens te wees in die proses en sodoende ook die mense rondom hom daardie toestemming gee. Ons almal kan so baie by hom leer.
2020-11-18
1h 30
Fearless & Unfiltered
Episode 13 | Kara du Toit
Kara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer. Hierdie was ‘n baie spesiale opname en is ‘n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe. Ek en Kara stap al ‘n lang pad saam (11 years and counting) en ek is so dankbaar vir haar hart, oopheid en opregtheid waarmee sy nie net hierdie gesprek nie, maar ook elke interaksie in haar lewe aanpak.
2020-11-13
1h 02
Fearless & Unfiltered
Episode 12 | Gielie Hoffmann
Gielie Hoffmann: Spreker | Skrywer | Coach | Fasiliteerder Ek en Gielie gesels oor wat diversiteit en inklusiwiteit vir ons beteken, oor die impak van ons geskiedenis op ons hede, oor die fasilitering van moeilike gesprekke en soveel meer. Gielie doen betekenisvolle selfaktualisering werk. Hy het ‘n hart vir versoening in Suid-Afrika en streef werklik daarna om deel te wees van die oplossing en die bou aan ‘n beter toekoms. “Ons het vermensliking nodig” - Gielie Hoffmann
2020-11-09
1h 19
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 68: LIDIA RAUCH(INKLUSIEWE INNOVERINGSKONSULTANT)
Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer van Bloom Enterprise hier lees - https://www.bloomenterprise.co.za
2020-10-23
1h 22
Fearless & Unfiltered
Episode 11 | Mandlakazi Ngumbela
Mandlakazi Ngumbela: Advocate of the High Court of South Africa | Member of the Cape Bar | Supermom Mandlakazi and I spoke about systemic racism, white privilege, our history and its impact on democratic South Africa, and much more. She is passionate about social justice, she has a brilliant mind and it was such a privilege to speak to and learn from her. "It’s about acknowledging that you have this privilege and with it comes the responsibility to dismantle it. And that doesn’t mean that you have to give someth...
2020-10-12
1h 25
Fearless & Unfiltered
Episode 10 | Christi van der Westhuizen
Christi van der Westhuizen: Gepubliseerde skrywer | Sosiaal-politieke kommentator | Akademikus Ek en Christi gesels oor wit opperheerskappy, akademiese aktivisme, die impak van ons geskiedenis, skaamte en soveel meer. Christi is ‘n absolute powerhouse. Sy lei op die oomblik die navorsingsprogram by die Sentrum vir die Bevordering van Nie-Rassigheid en Demokrasie by die Nelson Mandela Universiteit. Sy is 'n gereelde openbare spreker en rubriekskrywer. Haar publieke werk is te sien in plaaslike, internasionale radio-, TV-, gedrukte en aanlyn-media. Christi kry dit reg om met haar navorsing en skryfwerk ‘n wesenlike impak in die...
2020-09-23
1h 32
Fearless & Unfiltered
Episode 9 | Louis van der Riet
Louis van der Riet: Teoloog | Akademikus | Aktivis | Voorbeeld Ek en Louis gesels oor versoening, restitusie, 'wit werk', verantwoordelikheid, spiritualiteit en baie meer. Louis is toegewy aan inter-rasse versoening en alles wat daarmee gepaard gaan. Sy lewe, siel en menswees spreek opreg daartoe. Om met Louis te gesels en om by hom te leer was 'n voorreg. Hy het baie om met hierdie wêreld te deel. Ek hoop dat hierdie episode jou sal uitdaag, inspireer en bemoedig.
2020-09-01
1h 17
Fearless & Unfiltered
Episode 8 | Roy Gluckman
Roy Gluckman: Keynote speaker | Diversity and Inclusion specialist | Attorney Roy and I spoke about intragroup work, privilege, ignorance, shame, history and so much more. Roy is a critical thinker, exceptionally warm, compassionate, and specialises in creating safe spaces to ask the much-needed questions about our place in the world and how we can better understand ourselves and each other by engaging with and embracing our differences.
2020-08-24
1h 23
Fearless & Unfiltered
Episode 7 | Dominic Gaobepe
Dominic Gaobepe: Author | Diversity and Inclusion specialist | Speaker | Truth speaker Dominic and I spoke about privilege, poverty, justice, history, the taking of responsibility and so much more. Dominic is a literal source of wisdom and drops truth bombs left, right and centre. I don’t think it’s possible to listen to him and not be inspired and motivated to use your agency to contribute to meaningful change. He has the most brilliant mind, but even a more beautiful heart. You’ll see what I mean. “The tragedy of the hum...
2020-08-11
1h 27
The Yellow Mic
The Yellow Mic - Lidia Rauch - Founder and managing director of Bloom enterprise
06.08.2020 - Lidia Rauch - Founder and managing director of Bloom enterprise. Bloom enterprise connects individuals interested in using their resources, skills and or opportunities in a positive way with individuals who will benefit from it. If changing someone's life, adding value in another person's journey is what you would like to do, then Bloom enterprise is the place to be. An enterprise that is motivating us South Africans to give change a chance. Yes change! Lidia says, South Africa is profoundly unequal, and Bloom enterprise wants to make it possible for individuals to contribute in levelling up the playing field...
2020-08-06
33 min
The Yellow Mic
The Yellow Mic - Lidia Rauch - Founder and managing director of Bloom enterprise
06.08.2020 - Lidia Rauch - Founder and managing director of Bloom enterprise. Bloom enterprise connects individuals interested in using their resources, skills and or opportunities in a positive way with individuals who will benefit from it. If changing someone's life, adding value in another person's journey is what you would like to do, then Bloom enterprise is the place to be. An enterprise that is motivating us South Africans to give change a chance. Yes change! Lidia says, South Africa is profoundly unequal, and Bloom enterprise wants to make it possible for individuals to contribute in levelling up the playing...
2020-08-06
33 min
Fearless & Unfiltered
Episode 6 | Tracey-Lee Lusty
Tracey-Lee Lusty: Body positivity influencer | Mental health warrior | Attorney She might be more familiar to you as the body positivity personality, @fitnessgirl_za Tracey-Lee and I spoke about using your influence and platform to stand up against injustice, historical privilege, and the importance of continuously gaining a fresh perspective. Tracey-Lee is a great example of someone that uses her platform and voice to speak up against injustice and in doing so, inspiring those around her (on- and offline) to do the same.
2020-08-04
48 min
Fearless & Unfiltered
Episode 5 | Bouwer Bosch
Bouwer Bosch: Kunstrepreneur | Aktivis | Uplifter Ek en Bouwer gesels oor wit bevoorregting, geskiedenis, die neem van verantwoordelikheid vir ons verlede, die rol van die kunste in Suid-Afrika se transformasie journey en soveel meer. Bouwer gebruik sy stem, platform en menswees om aktief versoening in Suid-Afrika te verwesenlik, op die mees opregte manier. Dit was ‘n voorreg om met hom te gesels en gedagtes uit te ruil. Hierdie was ‘n meaningful gesprek. Geniet hom! “Die een wat uitgehoor wil word moet eerste luister” - Bouwer Bosc
2020-07-28
1h 08
Fearless & Unfiltered
Episode 4 | Pietie Beyers
Pietie Beyers: Akteur | Skrywer | Nuutskepper | Kindheartedness personified Ek en Pietie gesels oor ons kinderjare en die lesse wat ons geleer het langs die pad, oor sy journey van Zulu leer en die impak wat dit daagliks op sy lewe maak, die verpersoonliking van medemenslikheid en soveel meer. Om diep te delf saam met Pietie was ‘n beautiful ervaring. Hy het die most generous, aansteeklike spirit, wat ek seker is jy onmiddelik sal kan optel en jou dag sal ophelder en gedgates sal inspireer. “Ek is ‘n sensitiewe dier met die lets...
2020-07-21
1h 38
Fearless & Unfiltered
Episode 3 | Candice Mama
Candice Mama: One of Vogue Paris’ most inspiring women in the world | Top 20 African women by UN and AU | Award-winning international speaker | Published author Candice and I spoke about #BlackLivesMatter, forgiveness, privilege, and kindness. Candice is the literal personification of inspiration! Enjoy.
2020-07-14
1h 29
Fearless & Unfiltered
Episode 2 | Wilhelm Verwoerd
Wilhelm Verwoerd: Skrywer | Navorser | Fasiliteerder | Inspirasie Ek en Wilhelm het gesels oor kultuur, intergenerasie dinamika, versoening en die neem van verantwoordelikheid. Ek hoop hierdie episode inspireer jou net soveel soos dit my geïnspireer het.
2020-07-07
1h 09
Fearless & Unfiltered
Episode 1 | Rekgotsofetse Chikane
Rekgotsofetse Chikane: Published author | Academic | Activist | Leader | All-round awesome person Rekgotsofestse and I spoke about his personal journey, the history and future of our country, the #MustFall movements, forgiveness, reconciliation, the taking of responsibility and so much more. I sincerely hope that this episode challenge, inspires and encourages you.
2020-06-10
1h 54