podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Magalies Afrikaanse Podcast
Shows
Magalies Potgooi
[141] Hensopper Portugal (Jan Hugo - The Relocated South African)
Ons praat met Jan Hugo wat in Portugal bly en wat die splinternuwe podcast The Relocated South African hardloophttps://open.spotify.com/show/5S02j5hf8iZNa3aKU1tHZw
2025-04-23
1h 00
Magalies Potgooi
[140] Pop! Severance
Die viermanskap van die Magalies Potgooi bespreek TV reeks Severance.Ons gaan ook bietjie in die filosofie aspekte in.
2025-04-16
50 min
Magalies Potgooi
[123] Klets met Mia oor Gaming Kultuur, Anime en ander pop kuns
Ons gesels met Mia, wat 'n groot passie het vir Gaming, Anime en vele meer. Sy was op universiteit ook die president van die Anime en Games Club. Sy neem ons op 'n toer deur hierdie wêreld — kom saam! Gaan loer in by haar: YouTube: https://www.youtube.com/@mialotic Apple: https://podcasts.apple.com/au/podcast/geeky-speechie-gaming-speech-therapy-and-geek-culture/id1732201715 Spotify: https://open.spotify.com/show/16CFoQNvRnx4YmbMNbucmp?si=163338c2a1d94910 Instagram (Cosplay, gaming, anime, manga, unboxings): https://www.instagram.com/mia.lotic Threads: mia.lot...
2024-12-18
1h 04
Magalies Potgooi
[104] Klets: Afrikaanse Kasteel in Frankryk (met Sunita en Andrew)
Sunita en Andrew McDonald is besig om 'n 16e eeuse kasteel in die suide van Frankryk te restoreer, wat baie vervalle was toe hulle reg in die begin van Covid daar ingetrek het. Fotos op Instagram: https://www.instagram.com/chateaudecapelle/ Een van vele artikels op Maroela Media: https://maroelamedia.co.za/debat/rubrieke/ons-franse-kasteel-met-n-hart-diep-in-afrika-gewortel/ Facebook groep: https://www.facebook.com/groups/1006683509664380
2024-08-06
53 min
Magalies Potgooi
[100] Magalies vs Internet : Vasvra #6
Ons vier ons 100ste episode met 'n Vs Internet! - Mense wat baie eet en nie oorgewig raak nie het 'n vinnige metabolisme - Is cholesterol in eiers sleg vir jou hart? - Is water 'nat' ? - As 2 spieëls na mekaar toe kyk, gaan die beeld verewig diep? - en nog baie meer
2024-07-10
1h 07
Magalies Potgooi
[95] SA Nobel prys wenner Wurm leer ons oor die brein
Hoe werk die mens se brein? Kom ons begin klein... baie klein en kyk na die mees primitiefste diertjie wat nie net gereeld in die ruimte kuier nie, maar die bestudering van dit het gelei het tot 'n Suid Afrikaanse Nobel prys - C.Elegans. Wikipedia: https://en.wikipedia.org/wiki/Caenorhabditis_elegans OpenWorm: https://openworm.org/ Hoe 'stroom' in neurone werk: https://www.youtube.com/watch?v=HUuUUJktL6E
2024-06-05
1h 06
Magalies Potgooi
[93] Die Gevaarlike Paddastoele
Ons praat met Dewald oor sy ondervindinge in Psigedelies en ander dwelms. Ouderdomsperking en baie waarskuwings geld vandag! Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/ Die ander kant van rook: https://www.youtube.com/watch?v=_rBPwu2uS-w Die fractal beelde waarna verwys is: https://www.highexistence.com/dmt-experience-drug-good-bad-unbelievable/
2024-05-22
1h 06
Magalies Potgooi
[90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE
Hugo vertel ons van elektroniese dans musiek en hoe om dit te maak. Check out AFRMNE se nuwe release: URBAN ECHOES. Ook die Afrikaanse Manne potgooi. Sagteware: Logic (IOS), Fruityloops, Slicer, VSTs Hardeware: Midi controller.
2024-05-01
1h 16
Magalies Potgooi
[87] Magalies vs Internet : Vasvra #5 - Diere
Ons val so baie vir mites op die internet, maar die Magalies is hier om te help! Ons praat meestal (maar nie uitsluitlik) oor diere manierie. Bronne: Jellievis en piepie: https://www.health.com/mind-body/does-peeing-on-jellyfish-help Honde sweet deur hulle tong: https://www.hillspet.com/dog-care/behavior-appearance/do-dogs-sweat Verkleurmannetjies: https://www.britannica.com/story/how-do-chameleons-change-colour Sloth vs dolfyn: https://www.forestwildlife.org/how-long-can-a-sloth-hold-its-breath/ Knoffel vs Muskiet: https://www.savatree.com/garlic-insect-repellent.html Aarde is nie rond nie: https://www.esa.int/Applications/Observing_the_Earth/10_remarkable_facts_about_Earth Australia is wyer as die maan...
2024-04-10
45 min
Magalies Potgooi
[86] Sitcom dilemmas
In die TV reeks Seinfeld, kry die 4 makkers van die show hulle self altyd in die mees ongemaklike sosiale situasies en morele penaries. Kan die Magalies hulle help om daaruit te wriemel?
2024-04-03
1h 28
Magalies Potgooi
[Blits] Boekklub: 7.5 lesse oor die brein - Lisa Feldman Barrett
Hierdie is 'n 15 minute opsomming van episode 13 waar ons Lisa Feldman Barrett se boek "Seven and a half lessons about the brain" bespreek het.
2024-03-19
14 min
Magalies Potgooi
[84] Klets - Ja of nee vir nuwejaarsvoorneme?
...en ons praat oor die 4000 jaar oue geskiedenis daarvan, wat is die gewildste voornemes, hoe lank hou dit, en hoe om suksesvol te wees. En ander lawwe stories soos oomies wat in feëtjie klere marathonne hardloop in Europa. Geskiedenis: https://theconversation.com/where-did-the-new-years-resolution-come-from-well-weve-been-making-them-for-4-000-years-196661 Redes vir faling: https://fisher.osu.edu/blogs/leadreadtoday/why-most-new-years-resolutions-fail Bekende doelwitte: https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC7725288 SA statistiek: https://blaque.co.za/what-kinds-of-resolutions-do-south-africans-make
2024-03-13
40 min
Magalies Potgooi
[83] Is daar bewyse vir die Oerknal (Big Bang) ?
Oerknal teorie en die bewyse daarvoor. Big History: https://www.thegreatcourses.com/courses/big-history-the-big-bang-life-on-earth-and-the-rise-of-humanity Anna Frebel (13.2 miljard oue ster): https://www.youtube.com/watch?v=IQnUa5Bq5x4 Sabine Hossenfelder: https://www.youtube.com/@SabineHossenfelder
2024-03-06
1h 26
Magalies Potgooi
[82] Deen se transisie
Deen is 'n Afrikaner man wat hou van rugby en braai, maar was gebore as 'n vrou. Wat 'n aangename gesprek om te luister na die paaidjie wat hy gestap het.
2024-02-28
52 min
Magalies Potgooi
[81] Pop! Don't worry, darling
Ons praat met Pop se eerste gas, Rudolph Botha oor die fliek "Don't worry, darling" Don't Worry, Darling: https://en.wikipedia.org/wiki/Don%27t_Worry_Darling The Stepford Wives: https://en.wikipedia.org/wiki/The_Stepford_Wives_(2004_film) The Truman Show: https://en.wikipedia.org/wiki/The_Truman_Show
2024-02-21
53 min
Magalies Potgooi
[80] Hensoppers: Thailand (Met Afrikaanse Manne Dewald)
Ons kuier in Thailand met Dewald van Afrikaanse Manne wat vir 4 jaar daar gebly het. Ander Hensopper episodes: 53: Israel 50: Taiwan 42: VSA 31: Nederland en ook op Episode 60 het Hugo ons onder andere vertel van Iowa, VSA.
2024-02-14
1h 23
Magalies Potgooi
[79] Klets: "My Mense"
Hoe hard skud jy hand? Soengroet mense ook in ander lande? Wat beteken dit as 'n Afrikaanse man met vellies praat van "My Mense"? Wat is kultuur? Ons ruil notas uit en antwoord hierdie vrae van die perspektief van Suid Afrika, Australië en België.
2024-02-07
1h 15
Magalies Potgooi
[78] Boekklub: Arch-Conspirator
Divergent fliek reeks se skrywer, Veronica Roth het ons vermaak met die kort verhaal "Arch-Conspirator".
2024-01-31
1h 12
Magalies Potgooi
[77] Geen Fatalisme; Geen dobbelstene (met Afrikaanse Manne)
Opvolg op episode 73 om 'n verduideliking van vrye wil, fatalisme en verenigbaarheidsleer (compatibilism). Gesprek begin na 10 minute merk, maar die Afrikaanse Manne het vir ons 'n paar lekker stories die eerste stuk vertel. Check uit Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/
2024-01-24
1h 29
Magalies Potgooi
[76] Boekklub: Goggins (toughste dude ooit) - met Afrikaanse man Hugo Swanepoel
Ons doen 'n boekklub met Hugo Swanepoel van Afrikaanse Manne potgooi. Die boek: Goggins: Can't hurt me: Master Your Mind and Defy the Odds ; Ons praat ook oor ons eie draf en maraton hardloop ervarings. Goggins is 'n ultra atleet en 'n 'motivational speaker'. Hy gee mense advies oor hoe om met 'n sterker 'mindset' hulle lewens te groei - nie net te doen met fisiese uitdagings nie. Goggins skets gedoen deur: https://www.instagram.com/nell.idae/ Afrikaanse Manne Podcast: https://afrikaansemanne.com/
2024-01-17
1h 23
Magalies Potgooi
[75] Tech: Kernkrag
Ons praat or nuclear power en onlangse ontwikkeling.
2024-01-03
1h 36
Magalies Potgooi
[74] Magalies vir president!
Show begin op 4:20 Ons laat ons uit oor 'n paar politieke sienings en rate mekaar.
2023-12-27
1h 53
Magalies Potgooi
[73] Vrye wil, bestaan van tyd, Marxisme en meer (met Pieter Kriel)
Pieter Kriel is besig met sy Meesters in Metafisika. Ons praat met hom oor marxisme, metafisika, die verwantskap tussen wetenskap en filosofie, vrye wil, die gebrek an self, bewussyn, Siener van Rensberg en Afrikaners op Tiktok https://pieterkriel.com/ https://www.tiktok.com/@pieterkrielorg
2023-12-20
1h 20
Magalies Potgooi
[72] Pop! Primer & Donnie Darko
Ons praat uiteindelik met Tobie oor die tydtoer moewie "Primer" en ook Donnie Darko http://www.donniedarko.org.uk/
2023-12-13
41 min
Magalies Potgooi
[71] Geen Bybel Sondeval? (met Teoloog Prof Sakkie Spangenberg)
Ons gesels vandag met Professor Izak Spangenberg, 'n afgetrede teoloog wat in die Ou Testament gespesialiseer het. Hy het 10 boeke geskryf en meer as 60 akademiese publikasies op sy naam, en hy het dekades se ondervinding agter die blad. Prof. Spangenberg se navorsing het tot die insig gelei dat die kerk soms nie die Bybel akkuraat gebruik nie. Hy beklemtoon dat sekere konsepte, soos die Sondeval, nie altyd korrek verstaan word nie. https://unisouthafr.academia.edu/IzakSpangenberg
2023-12-06
1h 09
Magalies Potgooi
[70] Klets: SpaceX - ROCKETS!
Evert vat ons deur die SpaceX vloot se geskiedenis en toekoms. Games with realistic orbital mechanics: Orbitersim: (serious sim): http://orbit.medphys.ucl.ac.uk/ KSP 1: https://store.steampowered.com/app/220200/kerbal_space_program KSP 2: https://store.steampowered.com/app/954850/Kerbal_Space_Program_2/ SpaceX: Landing learnings: https://www.youtube.com/watch?v=bvim4rsNHkQ&t=17s Falcon heavy landing: https://www.youtube.com/watch?v=sf4qRY3h_eo&t=462s IFT 1: Rock tornado: https://www.youtube.com/watch?v=_krgcofiM6M...
2023-11-29
1h 17
Magalies Potgooi
[69] Ons dink, ons is - Descartes se 'angle'
Ons gaan klassiek.... waar alles begin het... Rene Descartes.
2023-11-21
54 min
Magalies Potgooi
[68] Klets: Solar skop Eksdom
Solar en ander hernubare krag ...asook sake rakensde klimaatsveranderinge
2023-11-15
1h 23
Magalies Potgooi
[67] Wat is dit om mens te wees?
Die brein, self, sosiale identiteit, baysian modelle, nuwe ervarings, controlled hallucinations, emergence, taal en.... die doel van die lewe. 'n Opsomming van idees oor die afgelope paar jaar plus 'n paar nuwes.
2023-11-08
46 min
Magalies Potgooi
[66] Boekklub - Kafka se 'Die Metamorfose'
Bespreking van die klassike 1915 boek. Dan Buettner onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=votipN16UK8 Kyk ook na “Live to 100: Secrets of the Blue Zones” op Netflix. Boek verniet hier: https://www.sas.upenn.edu/~cavitch/pdf-library/Kafka_Metamorphosis.pdf Kuns kopiereg: www.instagram.com/nell.idae
2023-10-25
1h 23
Magalies Potgooi
[65] Hoekom is mense bliksems?
Hoekom ervaar ons mense as bliksems? Evert en Rudolph staan op vir hulle! Daniel Kahneman: Vir elke slegte ervaring in a verhouding het jy 5 goeies nodig: https://pca-nwa.com/quantity-and-quality-in-human-interactions/ Podcast Scott Barry Kaufman: https://scottbarrykaufman.com/podcast/ Paul Bloom (Phsyc): https://open.spotify.com/show/2IolDGaw9k2mYEW3sLEj6W
2023-10-18
1h 16
Magalies Potgooi
[] Boek(fight)klub - Oorlog
Boek klap, nie klub.
2023-10-07
00 min
Magalies Potgooi
[64] Kloon en vernietig my Scotty!
As jou liggaam vernietig word, maar terselfde tyd perfek herbou word op Mars van ander materie, is dit nogsteeds jy? Ons praat oor klone en Star Trek teleport tegnologie en Derek Parfit se ander filosofie.
2023-10-04
1h 10
Magalies Potgooi
[63] Wat sê die gurus oor Slaap, Eet, Kuier, Oefen, Gemeenskap?
Wat sê die gurus (dis nou nie ons nie) oor dinge wat ons moet doen om 'n lang en gelukkige lewe te leef? Ons praat oor slaap, intermitted fasting, oefen, soeke na gemeenskap by die kerk of golfbaan en hoe COVID en sosiale media dit verander het, mans se gebrek aan vriende, onthouding van drank, pornografie en ander onheilighede, lang teenoor kort termyn geluk, en selfs oor hoe om 'n stad te ontwerp om 'n gesonde gemeenskap te kweek. Matthew Walker oor slaap: https://www.youtube.com/watch?v=c1yGw_hfEfk Andrew Huberman slaap: https://hubermanlab.c...
2023-09-20
1h 42
Magalies Potgooi
[62] Pop: Tydtoere in flieks
Wat is jou gunstelling 'time travel' fliek? Wat is al die verskillende tipes time travel wat ons sien in flieks, soos 'block universe' versus parallele heelal. Watter soort was "Back to the Future"? Wat gebeur met Marty in die ander tydlyne? Tel "Terminator" as 'n tyd-toer fliek? Wat het in Donnie Darko gebeur? Ons doen ook 'n ontleding van Deja Vu (tydlyn hier ) Tobie vertel ons hoekom die wetenskap in Interstellar verkeerd is - die perd wat gewag het toe die ander karakters op die tyd-toer sensitiewe planeet was moes eintlik jonger gewees het as die...
2023-09-06
1h 14
Magalies Potgooi
[61] Magalies vs Kahneman: Vasvra #4
Ons breine gebruik ’shortcuts'' om vrae vinnig te antwoord. Meestal werk dit, maar in sekere situasies loop dinge lelik skeef. Kom ons kyk hoeveel van hulle ons kan raakloop in vandag se 'fun' kompetsie “Magalies vs” episode met Rudolph (Australië), Evert (België), Tobie (VK) en Francois (RSA). 1: Bat en ball https://www.cnbc.com/2023/07/03/people-almost-always-get-this-simple-math-problem-wrong.html 2: Linda die bankteller https://en.wikipedia.org/wiki/Conjunction_fallacy 3: Hoe oud was Ghandi? https://www.themantic-education.com/ibpsych/2020/03/10/key-study-ghandi-and-the-anchoring-effect/ Nog ankers: https://insidebe.co...
2023-08-30
1h 26
Magalies Potgooi
[60] Klets: Met Afrikaanse Manne (Hugo Swanepoel)
Hugo Swanepoel van die Afrikaanse Manne potgooi praat vandag met ons oor potgooi, hensop, politiek, en boek en potgooi aanbevelings. Afrikaanse Manne op spotify Boeke: - Fees van die ongenooides: PG Du Plessis (gelees deur Anrich Herbst) op Audible - David Goggins: Boek - Matthew Mcconaughey: Audible Potgooie: Breaking Points : News op Spotify Wolverine the lost trail: Storie op Spotify The Shawn Ryan Show: Spotify
2023-08-23
1h 51
Magalies Potgooi
[59]: Boekklub: 42 - Big Bang tot Mens (met Dawid Vandenheever)
Dawid vertel ons van sy boek wat 13.77 miljard jaar se geskiedenis verduidelik en al die groot idees soos Kosmologie, Evolusie tot Vrye Wil saamvat in 'n maklike verstaanbare en vloeiende beskrywing. Dawid se projek website: https://prjct42.org/ Elke hoofstuk van 42 is hier te lees: https://prjct42.org/the-answer/ ‘n Link na die boek is ook hier: https://prjct42.org/the-book/ Werks webblad: https://www.abe.msstate.edu/research/nerd/
2023-08-16
1h 38
Magalies Potgooi
[58] Klets: Masterbierer met Francois Vermeulen
Francois vertel ons van brou
2023-08-09
1h 22
Magalies Potgooi
[57] Vrees
Vrees, angs, trauma, fobias, adrenalien, risiko en nog meer lekker rustige goed om oor te praat.
2023-08-02
1h 31
Magalies Potgooi
[56] Pop: Love, Death, Robots (Netflix TV reeks)
Evert & Francois klets oor van hull gunsteling LDR episodes; Welkom by die nuwe 'Pop Kultuur' segment.
2023-07-26
1h 05
Magalies Potgooi
[55] Taalwil (met Chris Canter)
Chris Canter (1980) is Nederlands en Suid-Afrikaans en het in Nederland groot geword. Hy skryf in Nedersaksies, die eie taal van die Noordooste van Nederland (en van die Noorde van Duitsland, waar díe taal gewoonlik Platduits genoem word). Sy digbundel Hieltied onbekender (2023) en sy kortverhalebundel Moenen (2019) is gepubliseer deur Het Drentse Boek, die uitgewery van die Huus van de Taol, en kan bestel word deur ’n epos te stuur na info@huusvandetaol.nl. https://www.news24.com/News24/Minority-of-Afrikaans-speakers-white-20130422 https://www.dailywritingtips.com/the-half-life-of-verbs/
2023-07-19
1h 37
Magalies Potgooi
[54] Boekklub: God, Mens, Masjien en Dier (met Afrikaans Vandag Podcast)
Ons kuier met Afrikaans Vandag se Annemie en Carien en praat oor die boek "God, Human, Animal, Machine" geskryf deur Meghan O'Gieblyn. Die boek ondesoek die verwantskap tussen menswees, geloof en tegnologie. Nuwe tegnologie soos Taal Modelle forseer ons om te dink oor wat dit is om 'n mens te wees. Afrikaans Vandag: https://podcasts.apple.com/gb/podcast/afrikaans-vandag-met-annemie/id1558079668
2023-07-12
1h 03
Magalies Potgooi
[53] Hensoppers: Israel (Wendy Zitzman)
Ons praat met Wendy Zitzman oor haar avonture in Israel.
2023-07-05
1h 23
Magalies Potgooi
[52] Misterie van Melkweg Mannetjies
Ons praat oor groen mannetjies wat in die ruimte bly en wonder hoe hulle lyk en of hulle bestaan. Hoekom hik ons? https://sites.dartmouth.edu/dujs/2009/05/22/why-do-we-hiccup/ Enkel elektron idee: https://en.wikipedia.org/wiki/One-electron_universe
2023-06-21
1h 20
Magalies Potgooi
[51] Holisme haasgat - Filosofie met Jan Smuts
Kan jy glo! Jan Smuts was nie net 'n groot staatsman nie, maar diep in Wetenskap en Filosofie en een van sy idees het groot impak gehad. Naamsverandering van die lughawe: https://www.sahistory.org.za/dated-event/johannesburg-international-airport-officially-renamed-or-tambo-international-Kanairport Multisellulere lewe in 600 dae: https://youtu.be/5_MkchWsfao
2023-06-07
1h 04
Magalies Potgooi
[50] Hensoppers: Taiwan (met Elene van Sandwyk)
Die derde hensopper episode is hier! Ons praat me Elene van Sandwyk wat nou al 10 jaar lank in Tapei bly. Elene het hierdie regstellings gestuur: Taiwan het nie meer mense as Suid Afrika nie, sy het gedink aan die populasie digtheid Die woord in Manderein was sy gesê het beteken 'buitelander' verwys na die vrou se familie, nie die man s'n nie
2023-05-24
1h 35
Magalies Potgooi
[49] Namaste, Bliksems! (Mindfulness)
Evert, Tersia en Rudolph praat oor hulle mindfullness ondervindinge. Ons 50ste opname (insluitend ons intro, so episode 49)! Nog meer oor mindfullness Big Think 30 minute opsomming: https://www.youtube.com/watch?v=jCJdl6Vs7wg Andrew Huberman solo episode oor meditasie (episode 96): https://hubermanlab.com/how-meditation-works-and-science-based-effective-meditations/ Andrew Huberman praat met Sam Harris oor meditasie: https://hubermanlab.com/dr-sam-harris-using-meditation-to-focus-view-consciousness-and-expand-your-mind/ Gratis programme Walking Up gratis 30 dae: https://www.wakingup.com/tim Ten Percent Happier: https://www.tenpercent.com/guided-meditations ...
2023-05-10
1h 34
Magalies Potgooi
[48] Klets: ChatGPT
Die eerste Afrikaanse onderhoud met ChatGPT, of soos ons haar gedoop het: Blikbrein.
2023-04-26
1h 19
Magalies Potgooi
[47] Waar het jou Oupa gekuier? #2
Hierdie keer toets ons ons-self en ontdek die skandes van die familie.
2023-04-12
1h 34
Magalies Potgooi
[46] Memes - Brokkies kultuur inligting
In 1976 het Richard Dawkings die term "Meme" uitgedink. Dekades later het die term gewild geraak met verwysing na internet memes, maar ons praat bietjie oor die wyer betekenis van die term. Virus of the Mind: https://www.goodreads.com/book/show/363502.Virus_of_the_Mind
2023-03-29
1h 20
Magalies Potgooi
[45] Boekklub: Aliens, Engele, Golems - 8 wêrelde met Ted Chiang
Ons drie praat or a paar kortverhale in Ted Chiang se versameling "Stories of your life and others". Ted Chiang: en.wikipedia.org/wiki/Ted_Chiang Ted se storie wat in 'n fliek omgesit is: www.youtube.com/watch?v=tFMo3UJ4B4g As jy nie na die hele gooi wil luister nie.... 0h:0m - Inleiding 0h:7m - 72 letters 0h:29 - Tower of Babel 0h:45 - Story of your Life (Arrival film) 1h:08 - Hell is the absense of God
2023-03-15
1h 29
Magalies Potgooi
[44] Magalies vs die internet: 3
Ja, ons doen dit al weer
2023-03-01
53 min
Magalies Potgooi
[43] Stoicism: Kalm kop tydens beurtkrag
Evert is nou al 'n week lank 'n stoic en Rudolph is 'n ervare stoeier. Kan hulle Tersia help om kop te hou met al die beurtkrag? Of gaan Tersia eerder Evert help om kalm te bly oor al die duisende botteltjies wat in sy huis rond staan? Prof Pugliucci op TED: https://www.youtube.com/watch?v=Yhn1Fe8cT0Q Philosophize This: https://www.philosophizethis.org/
2023-02-15
1h 24
Magalies Potgooi
Welkom by die Magalies Afrikaanse Potgooi / Podcast
Hartlik welkom by ons potgooi in Afrikaans! Hierdie is ons tweede inleiding van die podcast. Ons reken die ander een is episode een. Krap maar rond. Ek is seker nie alle temas is interessant vir almal nie.
2023-02-11
06 min
Magalies Potgooi
[42] Hensoppers: David en die Goliat, Amerika
David het op stowwerige klein myn dorpies groot geword - daar was nie geld vir universiteit nie, maar hy het die geleenthede wat verby gekom het aangegryp en die beste daarvan gemaak. Sy paadtjie het hom deur Suider Afrika, Europa en VSA gevat. Kom luister na sy avonture op ons derde Hensopper episode. David se radio stasie: https://musicalventureradio.com/
2023-02-01
42 min
Magalies Potgooi
[41] Morele fondasies en heidene
Met Evert en Rudolph wat in lande bly wat nie meer rerig gelowig is nie, waarop is die mense se moraliteit gebaseer?
2023-01-18
1h 29
Magalies Potgooi
[40] Is die lewe te kort?
Dis 'n ou nare vraag, maar ons gaan jou nie depressief maak nie.
2023-01-04
1h 24
Magalies Potgooi
[39] Tersia haal Jordon Peterson oor die kole
Hierdie is 'n opvolg van ons episode oor Jordan Peterson se boek, 12 Rules for Life. Lyk of daar meer dinge oor Jordan Peterson te sê is, veral sy vae en vreemde termes wat hy gebruik as hy oor geloof praat. Tersia het weer met ons kom praat en 'n ontleding gedoen oor sy kommentaar oor geloof.
2022-12-21
58 min
Magalies Potgooi
[38] Klets: Pinball - Die Kuns van Ingenieurswese!
Wanneer ingeneurswese en kuns die perfekte masjien maak! Ons praat oor pinballs en ons ondervindings daarmee. Cool masjiene: Medieval Madness, Junkyard, Adams Family, Guns&Roses, Monster Bash, Creature of the Black Lagoon, Jurassic Park, WWF. Findapinball.com: Sien waar in Europa daar masjiene is om te speel of waar jou naaste gunsteling is. IPDB.org: Internet pinball database. Die ultimate resource vir pinball foto's, reels, ROMs ensovoorts. Williams Pinball: google play ios. Die het 'n klomp Williams masjiene en jy kan meeste speel sonder om te betaal. Pinball arcade: Tables, PC en consoles. Het net real-life masjiene. Meeste kos geld ...
2022-12-07
1h 04
Magalies Potgooi
[37] Klets: 44 Afrikaners is nie plesierig (met Tersia)
Ons klets met Tersia oor Charlize se lastering teen ons Afrikaanse kultuur.
2022-11-23
34 min
Magalies Potgooi
[36] Magalies vs die internet: 2
Wie gaan wen? Hitler en nobel prys: https://www.nobelprize.org/nomination/archive/show.php?id=3243 Arbeie is nie bessies nie: https://www.livescience.com/57477-why-are-bananas-considered-berries.html Eiffel toring en fotos: https://www.rd.com/article/eiffel-tower-illegal-photos/ Bome vs die melkweg: https://www.snopes.com/fact-check/trees-stars-milky-way/ Skotte en unicorns: https://www.nts.org.uk/stories/the-unicorn-scotlands-national-animal#:~:text=But%20it's%20true%3A%20the%20unicorn,Babylonians%20and%20the%20Indus%20civilization.
2022-11-16
1h 11
Magalies Potgooi
[35] Boekklub: 12 Rules for Life - Jordan B Peterson
Wat is die 12 reëls vir die lewe? 1. Flex daai muscles vir die cherries 2. Gee jouself 'n drukkie 3. Kies buddies wat drukkies gee 4. Jy hoef nie so cool soos ander te wees nie 5. Leer jou kinders om hulle vuil onderklere op te tel 6. Tel jou eie vuil onderklere op (en maak jou bed op) 7. Soek die doel van die lewe (nie alweer nie!) 8. Moenie 'n liegbek wees nie 9. Die ou waarmee jy praat is nie 'n dom donner nie 10. Praat ordentlik of hou jou bek 11. Wees cool m...
2022-11-02
1h 31
Magalies Potgooi
[34] Lex Fridman promo - LEGO speel met selle
Het jy al na Lex Fridman geluister? As jy nie het nie, mis jy uit. Ons gaan jou probeer oortuig deur so paar stories rond te gooi van hoofsaaklik twee van sy nuutste episodes: Micheal Levin: https://www.youtube.com/watch?v=p3lsYlod5OU Nick Lane: https://www.youtube.com/watch?v=tOtdJcco3YM Conway's game of life: https://www.youtube.com/watch?v=C2vgICfQawE
2022-10-19
1h 09
Magalies Potgooi
[33] Ricky Gervais en trans swemmers
Ricky Gervais se nuwe grappies het mense aan die gons en FINA verban transvrouens van vroue swem kompetisies. Kan die Magalies daaroor praat sonder om mense kwaad te maak?
2022-07-20
1h 12
Magalies Potgooi
[32] Geloof window-shopping
Ons kyk bietjie na verskillende gelowe in die wêreld soos 'n kar "dealer" wat jou vertel van al die beste dele van die kar. Understanding world religions: Podcast (spotify)
2022-07-06
1h 22
Magalies Potgooi
[31] Hensoppers Nederland: Met Ruth Prinsloo
Welkom by die eerste episode van ons Hensopper reeks waar ons praat met Suid Afrikaanse mense wat regoor die wêreld bly. Ruth vertel van haar 20-jaar lange ondervinding met Nederland en Nederlanders.
2022-06-01
1h 04
Magalies Potgooi
Laplace made me do it!
mymorals.orgCompatibilismLaplace's demonAdjustment bureau trailer
2022-05-25
1h 23
Magalies Potgooi
[30] Klets: Tersia gaan kuier by 'n sangoma
Hierdie is 'n lekker klets sessie met Tersia waar sy ons vertel van haar undercover besoek aan die Sangoma waartydens sy hom gevra het om 'n goeie woordjie vir haar by die voorvaders in te sit. Ons het lekker gelag vir haar mannewales, maar as stories oor voorvaders en geeste nie vir jou is nie, hou maar verby. O, en een van Rudolph se kinders het alweer weggeloop! Alhoewel die sessie een van ons klets sessies is, praat ons wel op die einde so bietjie oor animism, vitalism en 'n paar ander konsepte. ...
2022-05-18
1h 19
Magalies Potgooi
[29] Magalies vs die internet: 1
'n Mens sluk gemiddeld 5 spinnekoppe per jaar terwyl hy of sy slaap. Jy kan die Great Wall in Sjina sien vanaf die ruimte. Is al die ‘feite’ waar? Francois toets die Magalies se kennis en kyk of hulle val vir al hierdie internet staaltjies. Welkom by ons eerste vasvrae kompetisie! Blue-ringed octopus: wiki Insect identifier app: apple store Plant identifier app: apple store Duitse toilette: youtube Skeer en haar dikte: youtube Appels is deel van die roos familie: www Aarbeie en saad buitekant: www Brein groei (2x, nie 3x nie): www
2022-05-11
1h 10
Magalies Potgooi
[28] Die verhaal van Eva, Neo en die rooi pil
Vandag probeer ons Dominee speel en dink bietjie oor die Genesis storie van die slang en die vrug en ons was half verras dat daar 'n paar twists en turns is wat ons nie van Sondagskool kan onthou nie. En aangesien die nuwe Matrix movie uit is, kom ons kyk na die ooreenkoms tussen die Matrix en die Bybel. Is die rooi pil wat Neo geeet amper dieselfde as die vrug van kennis? En dan praat ons bietjie verder oor kennis en epistemologie - wat die raamwerk en prosesse is wat jy gebruik om kennis...
2022-05-04
1h 17
Magalies Potgooi
[27] 'n Vegetariër, veganis en 'n vleiseter loop in 'n kroeg in..., met Michelle Venter
Evert hou baie van sy "steak" en boerewors, maar Rudolph is 'n vegetariër. Sal Rudolph hom kan oortuig om minder vleis te eet? Natuurlik nie! Dis hoekom hy spesiale hulp ingeroep het. Michelle, bobaas bakker en vegan, gaan vir ons verduidelik hoekom sy gekies het om 'n vegan te wees in die land van biltong en braai. Check uit vegansociety.org.za Paul McCartney Video details: https://www.paulmccartney.com/news-blogs/charity-blog/if-slaughterhouses-had-glass-walls-everyone-would-be-vegetarian "Last Supper" vleis porsie word al hoe groter: https://www.theguardian.com/artanddesign/2010/mar/23/last-supper-supersized-food-paintings Die probleem met...
2022-04-27
1h 19
Magalies Potgooi
[26] Boekklub: Immune - Philipp Dettmer
Verwonder jouself aan die ongelooflike immuunstelsel, waar elke ratjie amper perfek draai. Waar elke soldaatjie marsjeer sonder dat iemand verduidelik wat om te doen. Dit voel asof daar 'n groot plan en kondukteur moet wees, maar al die individuele komponente hardloop rond sonder om te weet wat die groot doelwit is. Jou immuunstelsel is die tweede mees-komplekse biologiese stelsel wat ons van weet, so jy gaan nie verveeld wees met die episode nie. Immune: Philipp Dettmer (amazon) Kurzgesagt - Youtube page Kurzgesagt: How the immune system works (youtube) Kurzgesagt: You are immune against every...
2022-04-20
1h 24
Magalies Potgooi
[25] Klets: Dryf in die donker en raak soos 'n spook
Sensoriese ontneming tenk ondervinding - Rudolph en Evert raak romanties en gaan vir 'n spa bederf, maar i.p.v. die traditionele masseersessie doen hulle 'n 'sensory deprivation tank' sessie. Jy gaan lê in die donker in 'n kapsule vol warm soutwater en dan voel dit asof jou hele lyf wegsmelt - jy raak soos 'n spook wat sweef in die donkerte. Courtney Dauwaulter op JRE: link (op 20:20 praat sy oor die 1 minuut slaap)
2022-04-13
1h 05
Magalies Potgooi
[24] Olie die ratte in jou kop met Tersia Du Plessis
Ons praat met Tersia van die organisasie DOEN oor kritiese denkvaardighede en veral oor hoe belangrik dit is om kinders hierdie vaardighede op skool te leer. Dit sluit in: - Metakognisie: Die proses om jou eie denkwyses konstant te ondersoek en te verbeter. - Epistemologie: Om te weet hoe ek weet wat ek weet, of eerder: hoe weet ek wat ek dink ek weet. Ons pas dit toe op dinge soos: - Kinders (en grootmense) wat bang is vir monsters onder die bed - Ti...
2022-04-06
1h 08
Magalies Potgooi
[23] Klets: Voëlvry Valskerm Vlieg
Francois vertel vir ons van valskerm spring. Anil Seth - Being you: Amazon link Katte en komkommers: Youtube Cool ruimte boardgames: BGG Luna9: Wiki Khanacademy: Webwerf Ou crash sy vliegtuig aspris: Youtube Vliegtuig skaduwee in a reenboog op 'n wolk: link Jetpacks vandag!: Youtube Wingsuit landing..ish: Youtube "Op daai stadium dra die helmet JOU" Francois Vermeulen :-D
2022-03-30
1h 22
Magalies Potgooi
[22] Leuens alliepad tot onder
Ons almal vertel 'n wit leuentjie so nou en dan en ons het gewoonlik goeie redes daarvoor. Soos waneer jy wegkruipertjie speel met jou kinders en jy het hulle lankal gesien, maar wil nie die fun spoil nie. Moet mens eerder brutaal eerlik wees? Wat van 'n middelpad, waar mense kan staatmaak op jou om altyd 100% eerlik en empatiek kan wees. Watse voordele bring so benadering tot jou lewe? Sam Harris se boek op die onderwerp: https://www.samharris.org/books/lying Pleasant Ville: Youtube trailer Bohr se atoommodel: Wiki
2022-03-23
2h 04
Magalies Potgooi
[21] Klets: Mal voëls
Mal, dronk en wraaksugtig. Praat ons van jou eks of oor voëls? Rudolph vertel van sy langafstand fietsry manewales: Motivering, prestasie, deursetting, neermoer. Toerisme en stront stories. Stoei met jou baas. Natuur oor die algemeen. Voëlsnobs. Sê 3x vinnig: Cranefly, dragonfly, damselfly, mayfly. Australian Magpie: wiki Currawong: wiki Haggis bok: wiki Duiwelse vingers paddastoel: wiki
2022-03-16
1h 28
Magalies Potgooi
[20] Wat is 'lewe'?
What is life!? Letterlik! Wie weet? Duidelik nie ons nie, maar ons probeer! Skink maar 'n dop en skud jou kop saam met ons. Is dit beter om 100 hoenders dood te maak of eerder een koei? Maak dit saak? Verseker vir die koei! Haddaway: What is love Kurzgesagt : What is life Andrew Huberman: wiki Strontoortappings: wiki Klockreaksie: wiki Ball weerlig: wiki Reputable science news: phys.org Absurd Ending: Laura Freixas Stranger than fiction: Youtube trailer
2022-03-09
1h 56
Magalies Potgooi
[19] Klets: Musiek nostalgie met Eugene
Ons verwelkom Eugene Kraamwinkel by ons gooi. Ons praat oor musiek se invloed in ons lewe, skoolvriende en makkerskap. Eugene vertel ons ook so paar 'struggles' van die musiek wêreld en hoe hy musiek as terapie gebruik het by Kalafong hospitaal. Ook oor die politieke invloed op musiek tydens die apartheids jare, Rodney Seale wat ons teen die duiwel gewaarsku het en meer oor Piet Botha.
2022-03-02
1h 26
Magalies Potgooi
[18] Boekklub: Permutation city - Greg Egan
Dis weer tyd vir Francois se boekklub. Diekeer praat ons oor Greg Egan se Permutation city. Greg Egan se webwerf Wiki artikel oor Permutation City
2022-02-23
1h 48
Magalies Potgooi
[17] Normaal is 'n setting op die tuimeldroër (Michelle Cheyne)
Ons tweede klets sessie met Michelle Cheyne. Ons praat oor neurodiversiteit, insluitent Tourette syndrome, ADHD, autism, sociopaths etc. Michelle se Unsubscribe podcast chat Michelle se projek: https://instinctive-living.com/ Lees een van haar artikels hier: https://instinctive-living.com/self-confrontation/
2022-02-16
1h 34
Magalies Potgooi
[16] 3..2..1.. Blast off jou lewe met RocketSprocket's aktualisering
Rocco Jarman praat met ons oor digter wees, actualisation en doel van die lewe. Eyeswideopenlife.org Eyes Wide Open Life: Potgooi RocketSprocket: Musiek Gedigte: Instagram “actualisation is the welcoming home of authenticity, our first child, which we had driven from the home, in favour of sparing of the uninvited guests of the world’s petty virtues, the burden of their own embarrassment." Rocco Jarman
2022-02-09
1h 42
Magalies Potgooi
[15] Van jou trollie af!
Evert & Rudolph praat oor winkel trollies, die "Trolley Thought Experiment", Utilitarinsm, die logika van liefdadigheid en ander sondes. * Trolley Problem * Utilitarianism * Peter Singer "Waar's jou ma? Ek sal jou ma text of iets" Evert Coetzee
2022-02-02
1h 46
Magalies Potgooi
[14] Klets: Tel Brakkenjan se k@k op!
As daar nou een ding is wat seker dieselfde in alle lande is, is dit honde. Maar nie, nie rerig nie. Ons praat oor hoeveel anders mense hulle honde aanhou in Australië en België. Labradoodles: wiki Cavalier King Charles: wiki Jock of the bushveld: youtube trailer Nagapies: wiki "Dis altyd fun om te praat, wetie of dit fun is om te luister nie" Rudolph Botha
2022-01-26
1h 06
Magalies Potgooi
Seisoen 2 inleiding
Magtag, ja uiteindelik is ons terug. Welkom by die inleiding van seisoen 2! Ons reflekteer bietjie op seisoen 1 en gee 'n behind the scenes kyk oor ons produksie proses. Praat ook oor Joe Rogan, Lex Fridman, Scott Manley, Veritasium, ander paar ander podcasts. Veritasium: Skaduwee Veritasium: Godel En oor geloof soos Scientology, Covid inentings, Road Rage. Pelindaba naam: No more talking! Ons het nie rerig 'n punt die keer nie, wil maar net hallo se en lekker gesels.
2022-01-19
1h 22
Magalies Potgooi
[13] Boekklub: Sewe en ‘n half lesse oor die brein - Lisa Feldman Barrett
Francois se brein leer oor ditself Seven and a half lessons (Lisa se werf) Lisa en Lex (episode 1 en episode 2) Audible Audiobook (audible) Soek vir kindle boeke met audio (amazon) Downhill mountain racing: 1000->1 (youtube) Moer 'n 'roo (youtube) Plasticity vs elasticity (webwerf) "your choices are half chance, so are everybody else's" Baz Luhrmann - Everybody's free to wear sunscreen (youtube) Daniel Kish wat blind is maar fietsry met echo location (onderhoud)
2021-08-18
1h 32
Magalies Potgooi
[12] Waar het jou Oupa gekuier?
Rudolph deel Evert die SKOKKENDE nuus oor sy familie :-D Lees die artikel hier. Anton Petrov - The entire human genome finally sequenced (youtube) How DNA Codons only code for 20 amino acids (www) Locke Movie Trailer (youtube) Mitochondrial DNA (www)
2021-08-11
1h 01
Magalies Potgooi
[11] Internet Privaatheid: Die skaam of die faam
Ons praat met Francois oor skaam fotos, verskeie tipes privaatheid en sekuriteit. Ook oor: - Google of Duck Duck Go? - WhatsUp of Signal? - Persoonlike verantwoordlikheid vs regulasies - Onstaan van privaatheid Joseph Goebbels wiki.
2021-08-04
1h 32
Magalies Potgooi
[10] Judas se keuse (Free Will)
Nee serious bra! Diekeer praat ons rerig oor vrye wil. Anal Retentiveness Bananas and atheists Compatibilism Determinism Arthur Schopenhauer: “Man can do what he wills but he cannot will what he wills”. Lauryn Hill - Everything is everything
2021-07-28
1h 34
Magalies Potgooi
[9] Klim uit jou boks en voel die multipotentialite in die lug (Michelle Cheyne)
Michelle is die stigter van Instinctive Living, deel van Content College, en Celebrate Southern Africa wat binnekort die Celebrate Southern African Woman event gaan host. Vir 'n spesiale aanbod om by Content College aan te sluit, kyk hier. Ons praat oor allerhande bokse waarin ons mense sit, die teenpool "Multipotentiality" en vele relevante onderwerpe. "Refuse to choose" boek details. Emily Wapnick on multipotentialite op Ted Talks Joseph Campbell - Hero’s Journey Fleur van Eeden onderhoud Octopus Movement se website Big 5 personality traits Wikipedia arti...
2021-07-21
1h 34
Magalies Potgooi
[8] Bewussyn, realiteit, sintuie, mindfulness
Wat is die verskil tussen om net 'n brein met insette en uitsette te wees en om diep ervarings te voel? Hoe word ons realiteit gevorm deur 'n brein wat in 'n donker gat sit met 'n paar drade na buitentoe? En.... so wat dan as ons die antwoorde het? Annaka Harris oor bewussyn. Donald Hoffman oor realiteit en korter weergawe. Dan Dennett video. ...en debunking van Rudolph se chilli storie hier.
2021-07-14
1h 30
Magalies Potgooi
[7] Klets: Fietsry sektes met 'n polisie chase scene
Rudolph vertel van sy betrokkenheid by 'n fietsry cult en 'n clash met polisie. Artikel oor die toyi-toyi en die nuusberug.
2021-07-07
43 min
Magalies Potgooi
[6] Passop vir Deepak se kullery! (Denkfoute II)
Rudolph en Evert borduur verder voort in the algemene rigting van logiese foute. Is hierdie die episode waar ons meer twyfel opklaar as verwarring saai? Moet liefs maar nie die potjie verkoop totdat jy die ding self geproe het nie! Deepak Chopra (wiki) en random wysheid skepper Carl Jung (wiki) - synchronicity (wiki) Greg Egan (wiki): Permutation Citi (wiki), Quarantine (wiki) CGP Grey - You are two (youtube) Kurzgesagt - What are you? (youtube) Ars Technica - Tegnologie webwerf
2021-06-30
1h 43
Magalies Potgooi
[5] Boekklub: Sapiens: A Brief History of Humankind - Yuval Noah Harari
Rudolph en Evert probeer Francois oortuig om die boek Sapiens te lees. Yuvel Noah Harari (wiki) - Sapiens (wiki - audible) Italy and illegal vegans (time.com) SA Constitution - Bill of rights (gov.za) Donners duur duiwe (link)
2021-06-23
1h 35
Magalies Potgooi
[4] Denkfoute I
“Niks is beter as 'n Ferrari!... ...maar 'n Volla is darem beter as niks... ...So 'n Volla is beter as 'n Ferrari!" Klink reg, maar daar het erens 'n denkfout ingeglip! Tobie, Rudolph en Evert praat uiteindelik nie heeltyd net oor hulleself nie. Wat is die denkfoute wat mense gereeld maak? Hoe kan dit help om meer daarvan bewus te wees? Rudolph se hond op Wikipedia (wiki)
2021-06-16
1h 56
Magalies Potgooi
[3] The Road - skoene polish of plakkies dra deur die lewe
Ons praat met Willem oor sy unieke loopbaan paadjie en die tye saam met Piet Botha wat 'n heel ander lewensuitkyk gehad het. Check uit "The Road", 'n dokumenter oor Piet Botha waarby Willem betrokke was.
2021-06-09
1h 25
Magalies Potgooi
[2] Doelloos
As jy nou al sover gelees het in die inleiding is hier vir jou 'n moerse verrassing! Nee, ons is nie doelloos nie, in fact, hier solve ons die doel van die lewe probleem. Hitchhiker's Guide To The Galaxy Movie Trailer In Time (2011) Official HD Movie Trailer Richard Dawkins - River out of Eden (wiki) Good Charlotte - Girls don't like boys Steven Pinker - Enlightenment now (wiki) Kim Stanley Robinson - Mars Trilogy (wiki) Wat mans en vrouens eintlik soek in 'n maat
2021-05-26
49 min
Magalies Potgooi
[1] Is ons hensoppers?
Rudolph, Evert en Tobie praat oor voetsek uit die land uit. Sien hierdie maar as 'n intro vir julle onbetaalde gashere. Vanaf die volgende episode sal ons ons kakpraat haelgeweer min of meer mik in die rigting van ligte filosofie.
2021-05-12
40 min
Magalies Potgooi
Inleiding - Nerd wees met Aliens en Time Travel
Inleiding tot die Magalies Potgooi! Ons stel onsself voor aan al die Magalies wat wil luister. Ons wys ook ons “nerd" kant en praat bietjie oor Time Travel en Aliens. Laat ons gooi! Evolusie en bang wees om voor mense te praat: link Convergent evolusie: link Pioneer Plaque: link
2021-04-28
51 min