Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Marisa Haasbroek

Shows

Oolfant se potgooiOolfant se potgooiDie lekkerte van jou eie leerplanIn hierdie week se potgooi-episode wil ek graag met jou vyf hoofredes deel waarom mens ʼn eklektiese benadering in tuisonderrig sal wil volg.ʼn Eklektiese benadering verwys na iemand wat haar idees, styl en smaak uit ʼn wye verskeidenheid bronne kry. Letterlik beteken die woord om uit te soek of te kies. As ons dit terugtrek na tuisonderwys beteken dit jy doen jou eie ding en stel jou eie leerplan saam.Ek het begrip vir ma’s wat ʼn bokskurrikulum verkies, maar ek wil jou in hierdie episode uitnooi om ʼn bietjie te dink watter voordele dit vir jou gaan inhou o...2021-11-1715 minThe Homeschool LoungeThe Homeschool LoungeTuisonderrig in AfrikaansIn this Afrikaans edition of the Homeschool Lounge Anelle Burger is in conversation with Marisa Haasbroek.Marisa is a veteran home education mom, acclaimed author and writer of Afrikaans language study guides.Vir meer inligting gaan loer gerus by:www.capehomeed.co.za/tuisonderwys-in-afrikaans/ (Lizelle se lêer)Afrikaanse Facebookgroep:https://www.facebook.com/groups/656644477732163/Oolfant se webwerf:https://oolfant.com/Dis 'n private groep, so mense moet net eers aansoek doen om lid te word Lizelle se lêer · Marisa Haasbroek Oolfant2020-01-2319 minThe Homeschool Lounge.The Homeschool Lounge.Tuisonderrig in AfrikaansIn this Afrikaans edition of the Homeschool Lounge Anelle Burger is in conversation with Marisa Haasbroek.Marisa is a veteran home education mom, acclaimed author and writer of Afrikaans language study guides.Vir meer inligting gaan loer gerus by:www.capehomeed.co.za/tuisonderwys-in-afrikaans/ (Lizelle se lêer)Afrikaanse Facebookgroep:https://www.facebook.com/groups/656644477732163/Oolfant se webwerf:https://oolfant.com/Dis 'n private groep, so mense moet net eers aansoek doen om lid te word Lizelle se lêer · Marisa Haasbroek Oolfant2020-01-2319 minSkrywers en BoekeSkrywers en Boeke31 Dec 2014Ilse Salzwedel en dr. Karen de Wet van UJ se Department Afrikaans, gesels oor Adriaan Coetzee se debuutdigbundel GORDEL, en Rosa Smit se bundel DIE ROOI VEER IN VASCO SE HOED. Ilse Salzwedel gesels met Marisa Haasbroek, skrywer van IEWERS VLIEG DAAR FAIRY DUST, 'n pragtige jeugboek wat in 'n wit plakkerskamp afspeel, en Daniella Day, skrywer van BLOU TRANE, 'n boeiende jeugverhaal oor kwessies soos dwelmverslawing. Johan Myburg is ook weer in die ateljee met 'n interessante insetsel.2014-12-3143 min