podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Media24 Leefstyl
Shows
Draf 5km in 12 weke
W5D3 - Draf
Draf 5km binne 12 weke! Week vyf, dag drie van Huisgenoot se drafprogram.
2021-11-15
23 min
Draf 5km in 12 weke
W5D2 - Draf
Week vyf, dag twee van Koebaai, Kilo's se drafprogram. Draf 5km binne 12 weke!
2021-11-15
22 min
Draf 5km in 12 weke
W5D1 - Draf
Week vyf, dag een van jou Huisgenoot drafprogram.
2021-11-15
22 min
Draf 5km in 12 weke
W4D4 - Draf
Week vier, dag vier van die Koebaai, Kilo's draf program.
2021-11-15
25 min
Draf 5km in 12 weke
W4D3 - Draf
Week vier, dag drie van Huisgenoot se Koebaai, Kilo's drafprogram
2021-11-15
20 min
Draf 5km in 12 weke
W4D2 - Draf
Week vier, dag twee van jou Huisgenoot drafprogram
2021-11-15
20 min
Draf 5km in 12 weke
W4D1 - Draf
Week vier, dag een van Huisgenoot se drafprogram.
2021-11-15
21 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
INTRO: My Geheim
L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.
2021-10-05
00 min
Draf 5km in 12 weke
W3D4 - Draf
Week drie, dag vier van jou drafprogram. Laaste drafsessie vir die week!
2021-10-05
24 min
Draf 5km in 12 weke
W3D3 - Draf
Week drie, dag drie van jou Huisgenoot Koebaai, Kilo's drafprogram. Laai die episode af en trek daai tekkies aan!
2021-10-05
24 min
Draf 5km in 12 weke
W3D2 - Draf
Week drie, dag twee van jou Huisgenoot Koebaai, Kilo's drafprogram. Trek daai tekkies aan!
2021-09-30
24 min
Draf 5km in 12 weke
W3D1 - Draf
Week drie, dag van Huisgenoot se Koebaai, Kilo's drafprogram. Lekker oefen!
2021-09-30
24 min
Draf 5km in 12 weke
W2D4 - Draf
Die laaste dag van week twee van jou Koebaai, Kilo's drafprogram. Sien jou volgende week!
2021-09-30
23 min
Draf 5km in 12 weke
W2D3 - Draf
Week twee, dag drie van jou Koebaai, Kilo's! drafprogram.
2021-09-22
23 min
Draf 5km in 12 weke
W2D2 - Draf
Week twee, dag twee van jou drafprogram.
2021-09-22
24 min
Draf 5km in 12 weke
W2D1 - Draf
Week twee, dag een van Huisgenoot se Koebaai, Kilo's! drafprogram. Laai die episode af en luister terwyl jy draf
2021-09-22
23 min
Draf 5km in 12 weke
W1D4 - Draf
Week een, dag vier van jou 12 weke drafprogram.
2021-09-21
24 min
Draf 5km in 12 weke
W1D3 - Draf
Koebaai, Kilo's! se 12 weke drafprogram. Die is week een se dag drie. Laai af en luister terwyl jy draf.
2021-09-21
22 min
Draf 5km in 12 weke
W1D2 - Draf
Week een, dag drie van jou drafprogram. Binnekort draf jy daai 5km!
2021-09-21
21 min
Draf 5km in 12 weke
W1D1 - Draf
Week een, dag een van die Koebaai Kilo's drafprogram. Laai hom af en luister terwyl jy draf.
2021-09-01
23 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.21 "Ek het my boer gekry - in lockdown!"
Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...
2021-08-05
12 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.20 'n Pickup line wat gewerk het
Meer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet.
2021-07-01
14 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteel
Van 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur.
2021-06-03
21 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteel
Dit klink soos iets uit 'n sprokie. Na talle reise vestig 'n gesin in 'n Franse kasteel wat uit 1536 heet. Kom reis saam.
2021-06-03
21 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie’
Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.
2021-05-06
18 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.17. 'Die dag toe my Bok-man sy nek breek'
Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bring
2021-04-01
17 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my'
Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom.
2021-03-04
17 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen'
Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen.
2021-02-04
14 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.14 'Ek het verlief geraak en vyf kinder by gekry'
In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie...
2020-12-22
13 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou'
Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!
2020-12-04
13 min
Landbouweekliks
‘Om in die paradys te kan boer’
Rossouw Cillié is die voorsitter van Pro-Agri en uitvoerende hoof van Laastedrif-boerdery. Dié boerdery is ’n mega-onderneming wat oor verskeie plase strek in die omgewing van Ceres en in die Sandveld. Rossouw het die boerdery binne twee dekades opgebou van ’n gewone vrugte- en skaapplaas tot een van Suid-Afrika se grotes. Landbouskrywers SA het hom in 2013 as nasionale Boer van die Jaar aangewys. Naas groente, vrugte en vee is daar ook ’n bemagtigingsplaas waarby meer as 135 werkers betrokke is.
2020-11-26
00 min
Landbouweekliks
Hiér word drome ’n werklikheid
Ons kuier in die Klein-Swartbergpas. Mnr. Christof Cloete boer al byna 40 jaar lank met steenvrugte op die plaas Rietvlei in die distrik Laingsburg in die Wes-Kaap. Christof was voorheen voorsitter van Koup Produsente, die landboukoöperasie op Laingsburg wat onlangs sy 75ste bestaansjaar gevier het, asook voorsitter van Agri Wes-Kaap. Hy is ook al meer as 10 jaar lank ’n mentor en mede-aandeelhouer van die bemagtigingsprojek op die nabygeleë plaas Doornkloof. Hierdie plaas se vrugte is bestem vir die droëvrugtebedryf.
2020-11-16
00 min
Landbouweekliks
Derek Mathews: ‘Weet wat in jou grond aangaan’
Ons kuier by mnr. Derek Mathews, ondervoorsitter van Graan SA. Hy boer met mielies, sonneblomme en sojabone op die plaas Silverton by Sannieshof in Noordwes. Hy boer al van 1983 af en is die vierde geslag van sy familie op die plaas. Sedert hy na bewaringsboerdery omgeswaai het, het hy meer as 60 liter brandstof op elke hektaar bespaar. Daar is ook minder las van winderosie. Weens die droogte moes hy al verskeie planne maak om staande te bly. In 2016 het hy Graan SA se eerbewys vir inspirerende leierskap ontvang.
2020-11-09
00 min
Landbouweekliks
Boere met 'n oog vir 'n geleentheid
Ons kuier by Dewald Te Water van die plaas Schurvekop tussen Trichardt en Bethal in Mpumalanga. Dewald het in 1999 by sy ouer broer, Billy, aangesluit nadat die boerdery tot só ’n mate uitgebrei het dat Billy nie meer by alles kon uitkom nie. Dié twee broers het ’n oog vir ’n geleentheid. Die besigheid bestaan uit ’n saai- en beesboerdery, ’n kunsmis- en mielieverwerkingsaanleg en ’n bou- en grondverskuiwingsmaatskappy. Naas beeste boer Dewald onder meer met mielies en soja-, suiker- en mungbone.
2020-11-02
00 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.12 'My man het 'n vrou geword en ek bly by haar'
Die paartjie is vir meer as 30 jaar getroud. Twee kinders, 'n kankerstryd en 'n geslagsverandering later is hul steeds aan mekaar se sy.
2020-10-29
13 min
Landbouweekliks
Arcadia Bonsmara: Sukses oor generasies gebou
Ons lê besoek af by Arthur de Villiers van Arcadia Bonsmara in die Vrystaat. Dié bekroonde stoetbeesteler van die Vrede-distrik van die Oos-Vrystaat is sinoniem met Bonsmaras en bou voort op ’n reputasie wat oor geslagte opgebou is. Die stoetery het in 1937 die lig gesien en in 1958 is Bonsmaras vir die eerste keer in die kudde ingebring. Arthur bespreek graag sy kennis en ondervinding en het al verskeie rubrieke en raadgewende artikels in landboupublikasies geskryf.
2020-10-26
00 min
Landbouweekliks
Dawie en Danie Bester boer vorentoe met tegnologie
Ons lê besoek af by Dawie en Danie Bester, ’n pa-en-seunboerderyspan van Mpumalanga wat al 17 jaar saam boer. Danie en sy pa verbou hoofsaaklik mielies en sojabone op die Rietbult-landgoed, ’n klipgooi buite Balfour. Hy gebruik die nuutste tegnologie en geenbewerking om die beste moontlike opbrengs volgens sy grond se potensiaal te behaal. Danie is ’n voorstander van presisieboerdery en sê dié metode het sy opbrengste noemenswaardig opgestoot.
2020-10-19
00 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.11 Kalwerliefde word ewige liefde
Tinkie en Gert het op skool ontmoet en 40 jaar later woon hulle op dieselfde dorp waar die liefde begin blom het.
2020-10-02
18 min
Landbouweekliks
Schoonbee-boerdery: Volgehoue toewyding en omgee
Ons besoek die Schoonbee-landgoed naby Groblersdal in Limpopo. Dié gesiene familiebesigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede. Vandag voer hierdie boerdery sitrus en tafeldruiwe uit na 33 lande, hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond, en is ook betrokke by wildteeltprojekte met eksotiese en inheemse wild. Hulle bedryf ook ’n uitgebreide bemagtigingsinisiatief in die Loskopvallei, waar hul wortels diep lê.
2020-09-14
19 min
Landbouweekliks
Pieter de Kock: Werk hard, hou aan verbeter
Pieter de Kock van Thabazimbi in Limpopo het ’n besondere liefde vir die Afrikanerbeesras wat gedy ten spyte van erge strestoestande. Hy voorsien ook vleis aan AfriBeef, ’n handelsmerk wat geskep is om veral die vleissagtheid van hierdie ras te bemark. Pieter is passievol oor die oordrag van kennis aan die jonger geslag en sy Pronk-Afrikanerstoetery is as die Landbounavorsingsraad se Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar vir 2019 bekroon.
2020-09-14
19 min
Landbouweekliks
Justin Stirk: Liefde en geesdrif vir boerdery
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei, makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en hy is ook ’n lid van die Frontier Bonsmaras-groep. “Ander mense het stokperdjies, maar ek hou daarvan om beeste te teel,” sê hy oor sy liefde vir die Bonsmaras. Die droogte het vanjaar sy produksie beperk, maar Justin is positief oor die toekoms.
2020-09-09
18 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.10 Liefde soos uit 'n fliek uit
Soms is liefde regtig soos die draaiboek van 'n film - luister hier!
2020-09-04
15 min
Landbouweekliks
Justin Stirk: Liefde en geesdrif vir boerdery
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei,makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en hy is ook ’n lid van die Frontier Bonsmaras-groep. “Ander mense het stokperdjies, maar ek hou daarvan om beeste te teel,” sê hy oor sy liefde vir die Bonsmaras. Die droogte het vanjaar sy produksie beperk, maar Justin is positief oor die toekoms.
2020-08-31
18 min
Landbouweekliks
Mark Harris: 'Ek het geweet ek wil buite wees'
Ons kuier by mnr. Mark Harris, Suid-Afrika se grootste pynappelprodusent, wat ook ’n ver- sappingsnismark oorsee benut. “Voortdurende verbetering eerder as ’n grootknal-gebeurtenis,” is dié boer van Bathurst in die Oos-Kaap se beskrywing van hoe Langholm Farms daarin geslaag het om sy pynappelproduksie van 800 ton in 1988 tot 16 000 ton te verhoog. ’n Kudde Bonsmaras (200 kommersiële teelkoeie) benut ook gebiede wat nie vir pynappelproduksie gebruik word nie.
2020-08-24
18 min
Landbouweekliks
Boere kan suksesvol saamboer
Mnr. Dirk van Papendorp boer op die plaas Voorstekop tussen Heidelberg en Swellendam in die Wes-Kaap. Dié plaas vorm deel van die Tweekop-boerdery. Dirk en mnre. Arno en Pieter Steenkamp van Oudekraalskop het in 2014 hul boerdery-ondernemings saamgevoeg in dié maatskappy (altesaam 3 000 ha). Só geniet hulle die skaalvoordele, maar sorg ook dat die bestuurskwessies nie die perke van een mens oorskry nie. Hulle bedryf ’n wol- skaapboerdery, melkery en graanvertakking
2020-08-17
18 min
Landbouweekliks
Kyk altyd na die groter prentjie
Mnr. Hannes Wolvaardt, Limpopo se Jongboer van die Jaar in 2018, het met deeglike marknavorsing en die optimale benutting van hulpbronne en reserwes ’n boerdery op die been gebring met mannemoed en goeie verhoudinge. Hannes het agt jaar gelede met ’n studentemotor, R200 000, 3 ha huurgrond, en geleende werktuie begin boer. Deesdae oes hy meer as 120 000 kartonhouers soetrissies per jaar en hy boer saam met sy een buurman met wild in ’n swartbemagtigingsvennootskap.
2020-08-07
17 min
Landbouweekliks
Droogte verg nuwe planne
Ons kuier by Hoppies Uys, ’n boer van die Swellendam-omgewing met ’n passie vir bewaringslandbou. Hy is al jare lank betrokke by Bewaringslandbou Wes-Kaap, en dra sy kennis oor onder meer dekgewasse graag oor aan medeboere. Hoppies se pa, Pietie, behartig die boerdery se lêhenvertakking, terwyl Hoppies verantwoordelik is vir hul skape en saaiery. Die Wes-Kaapse droogte het sy tol geëis, maar Hoppies se planne neem dan net ’n ander vorm aan.
2020-08-07
18 min
Landbouweekliks
Uit 'n oogpunt van bewaring
Ons kuier by Josias le Roux van Langhoogte Plase naby Caledon in die Wes-Kaap. Hy is ’n bekroonde gars-, koring- en skaapboer wat alles uit ’n bewaringsoogpunt aanpak. Hy glo daarin om proaktief te wees, nie belangrike onderhoud op die plaas uit te stel nie, en om op hoogte te bly van landbou-ontwikkelings. Josias verryk sy kennis deur boere- en inligtingsdae by te woon, en maak tyd om navorsing op die internet te doen. Hy glo ingeligte besluite is noodsaaklik om vorentoe te boer.
2020-08-07
20 min
Landbouweekliks
Altyd iets nuuts om te leer
Ons kuier by Dawie en Christine Rothmann, groenteboere van Brits. Dawie is Noordwes se Jongboer van die Jaar vir 2019 en hy, Christine en hul span oes, verpak en versend gemiddeld meer as 200 ton groente per dag, regdeur die jaar. Boerdery is in Dawie se bloed en hy groei al van kleins af in die familieboerdery. Vandag wy hy al sy aandag aan die boerdery, terwyl Christine in beheer is van die finansiële bestuur en van voedselveiligheid.
2020-08-07
22 min
Landbouweekliks
Dié boerdery meer as ’n eeu oud
Ons kuier by Koos en Philip Blanckenberg van die boerderyonderneming JH Blanckenberg. Dié twee broers is meestersuiwelboere by Klipheuwel, noord van Durbanville in die Wes-Kaap. Hulle maak ook hul eie kuilvoer en plant koring, gars en kanola. Die Blanckenbergs het ’n wyd gediversifiseerde boerdery met sterk integrasie en wedersydse afhanklikheid tussen die vertakkings. In 2014 was hulle die Kaapse finaliste in Graan SA se Graanprodusent van die Jaar-kompetisie.
2020-08-07
21 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.9 Twee fietsongelukke en 'n tweede ware liefde
Estelle het twee keer die liefdesboerpot geslaan. Sy het nie een keer, maar twee keer haar sielsgenoot ontmoet.
2020-08-07
16 min
Landbouweekliks
Vars produkte in die Swartland
Die agtste episode van reeks 7 van Landbouweekliks, Landbouweekblad se program oor suksesvolle boere en hul merkwaardige stories, word op Dinsdag 24 September uitgesaai.Ons kuier by Gert Claassen van die Claassen- boerdery in die Swartland. Gert en sy pa, Koot, het in 2012 die mielielande van Delmas in Mpumalanga vaarwel geroep en hul bedrywighede na die Wes-Kaap verskuif. In ’n kort tyd het Gert indrukwekkende resultate behaal met gewasse wat aanvanklik sy nuwe bure se wenkbroue laat lig het. In dié bekende koring- en skaapwêreld produseer die Claassen-boerdery koring, gars en kanola, maar ook aartappelmoere, wortels, blomkool en broccoli. Hulle...
2020-08-06
20 min
Landbouweekliks
Planne vir boerdery én werkers
Ons kuier by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvlei-omgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakkerstroom en Utrecht. Rustin se plaas, Grassfields, is 1 850 m bo seespieël. Die hoogste plek waar beeste kan wei, is 2 200 m bo seespieël. Rustin, ’n Droughtmaster-stoetteler, benut onder meer DNS-tegnologie om sy kudde optimaal te verbeter. Hy is ook besig om sowat 600 ha, met titelaktes en al, aan sy werkers te oorhandig.
2020-08-05
18 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.8: ‘Hy is vir my mooi, my man met dwergisme’
Nog 'n ongewone ware liefdesverhaal. Die keer vertel ons die storie van Stephen, wie aan dwergisme ly, en sy vrou Rika.
2020-07-02
08 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.7: 'My huwelik met Piet, my engel in ’n rolstoel – en ons eie liefdeskind'
Dis 'n onwaarskynlike liefde want uit 'n tragiese ongeluk het liefde gespruit
2020-06-05
14 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.6: 'Toe trou ek met my pa se vriend, 28 jaar my senior’
In die sesde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, praat Carla Coetzee met 'n egpaar wie se verhouding die wenkbroue laat lig.
2020-04-30
11 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.5: 'Twee van my vrouens is vermoor - straf God my?'
In die vyfde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, vertel Carla Coetzee, ’n roerende verhaal van verlies en hoe daai leemte nie altyd weer gevul kan word nie.
2020-04-03
12 min
Landbouweekliks
‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’
‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’ - Ons kuier in Kiepersol in Mpumalanga by dr. Reuel Khoza. Dié nederige man is die eienaar van Koeltehof-verpakkers, die tweede grootste uitvoerder van avokado’s in Suid-Afrika. Reuel, wat op Bosbokrand grootgeword het, is ’n gerekende sakeleier en het voorheen gedien in die direksies van Nedbank, Liberty en Old Mutual. Hy is ook die tussentydse voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie. Maar in Kie¬per¬sol rol hy sy moue op as ’n avokado- en maka-damiaboer. Sy beeste loop naby Machadodorp
2020-03-16
20 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.4: Wanneer liefde grense oorskry
'n Afrikaanse meisie verloor haar hart op 'n Egiptenaar en in 'n oogwink verander haar lewe handomkeer.
2020-03-05
17 min
Landbouweekliks
Werkers vorm ons hoeksteen
Werkers vorm ons hoeksteen - Johan Reyneke van Reyneke-wyne buite Stellenbosch is ’n filosoof, branderplankryer en bekroonde biodinamiese wynboer. Hy het regte gestudeer, maar mettertyd begin boer en in 2000 oorgeslaan na organiese en biodinamiese wingerdpraktyke. Johan glo in ’n stelsel met verskeie plante en diere, al bly wingerd en wyn sy kernbesigheid. Ngunibeeste sorg byvoorbeeld vir goeie bemesting in die wingerd. Die Cornerstone-projek help werkers om hul eie huise te bekom en finansier naskoolse onderrig.
2020-03-02
21 min
Landbouweekliks
Kontant (en dissipline) is koning
Tom van Rooyen is die vierde geslag op die plaas Rietkuil buite Potchefstroom in Noordwes.Hy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het ook ’n vee-afdeling, eiendomsportefeulje en aandele in landboumaatskappye. Tom slaan munt uit droëbone, ’n ongewone gewas in dié geweste. Hy beskou sy sakebeginsels as konserwatief en hy doen eers deeglik navorsing voor hy nuwe projekte aanpak. Tom is ’n voormalige Graanprodusent van die Jaar-finalis.
2020-02-17
23 min
Landbouweekliks
Boer saam met die natuur
Mnr. George Potgieter van Dwaalboom in Limpopo, Wildbedryf SA se Wildboer van die Jaar vir 2018, is bekend om sy uitstekende bastergemsbokke. Hy sê egter dit is sy jagonderneming wat die volhoubaarheid van sy totale boerdery verseker het. George glo aan vennootskappe. By Schoongezicht Jagsafari’s by Thabazimbi word gejag, skaars wild kry ’n hupstoot in verskeie teelprogramme, en gewasse word onder besproeiing verbou in die hartjie van die Bosveld langs die Botswana-grens.
2020-02-17
21 min
Landbouweekliks
Pa en vier seuns boer sy aan sy
Mnr. Edward Vorster en sy vier seuns, Barend, Pieter, Eddie en Francois, bestuur die Mahela-groep in Limpopo. Hulle het diverse belange in die landbou, maar (uitvoer)sitrus kraai koning. Hulle het ook op elk van die agt boerdery-eenhede ’n tonnel vir hul werkers opgerig. Elke eenheid se werkers verbou hul eie groente in dié tonnels. Dit het oor die jare in ’n mededinging onder die plase ontaard om te kyk watter groep werkers die mooiste groente kan verbou. Pieter was ook Limpopo se Boer van die Jaar in 2018.
2020-02-17
21 min
Landbouweekliks
Landbouweekliks kry nuwe aanbieders
DJ van der Linde was in 2016 die Vrystaat se Jongboer van die Jaar. Hy lê klem op presisieboerdery en grondregstelling om volhoubaarheid te verseker ondanks erge droogte (en jare met rekordoeste en lae graanpryse). DJ bedryf ’n mielie-en-beesboerdery op die plaas St. Helena by Vierfontein naby Bothaville.
2020-02-17
21 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.3: ‘My man was 18 j. in die tronk vir moord’
In dié derde episode van L is vir Liefde praat Carla Coetzee met ’n paartjie wie nie wegskram van hul verlede nie al is die een ’n gevonnisde misdadiger.
2020-02-04
12 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.2: Dís hoe dit is om ‘swingers’ te wees
In die tweede episode van L is vir Liefde, kry ons 'n blik op 'n tipe verhouding wat vir meeste daar buite vreemd sal wees: die van 'n gesoute swinger.
2020-01-30
16 min
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.1: ‘Ons huwelik hou al 60 jaar; dís hoe ons nog saam is’
Die eerste episode van L is vir Liefde, gaan oor 'n liefdesverhaal wat vir Carla Coetzee na aan die hart lê - die van haar oupa en ouma Venter.
2020-01-30
20 min
Go Stories
Ep. 36 An Uno turns into a beach buggy
This column was first published in DriveOut in November 2014, issue #84. It was written and read by Evan Naude, illustration by Fred Mouton.
2019-10-23
08 min
Go Stories
Ep.35 The train to Willowmore
This column first appeared in Go-magazine in September 2017, issue #129.It was written by Deon Strydom, read by François Haasbroek and illustration by Nicolene Louw.
2019-10-11
08 min
Go Stories
Ep.34 A vicious cycle
This column was first published in Go-magazine in June 2015, issue #107.It was written and read by Ian McNaught Davis, and illustration by Nicolene Louw.
2019-09-13
12 min
Go Stories
Ep.33 Off to a shaky start
The column was first published in DriveOut in October 2014, issue #83.It was written and read by Evan Naudé, and illustration by Fred Mouton.
2019-06-19
09 min
Go Stories
Ep.32 The windy camp
The column was first published in Go! in June 2013, issue #84.It was written and read by Milton Schorr, and illustration by Nicolene Louw.
2019-06-04
09 min
Go Stories
Ep.31 A ticket to the symphony of snores
The column was first published in DriveOut in August 2015, issue #92.It was written and read by Evan Naudé and illustration by Fred Mouton.
2019-04-10
11 min
Go Stories
Ep.30 'The best GPS is in your head...'
The column was first published in Go-magazine in March 2012, issue #69.It was written by Chris van der Merwe, read by François Haasbroek and illustration by Fred Mouton.
2019-04-03
07 min
Go Stories
Ep.29 Kiewiet's Place
This column was first published in Go-magazine in November 2012, issue #77.It was written and read by Milton Schorr, illustration by Nicolene Louw.
2019-03-18
11 min
Go Stories
Ep.28 A stiff upper lip
This column was first published in Go Magazine in November 2007, issue #17.It was written by Tom Gray, read by François Haasbroek and illustration by Tony Grogan.
2019-03-04
09 min
Go Stories
Ep.27 Pedal power in war and peace
This column was first published in DriveOut in March 2011, issue #43It was written by Gavin Foster, read by François Haasbroek and illustration by Fred Mouton.
2019-02-18
10 min
Go Stories
Ep.26 Savour the small things
This column was first published in Go Magazine in April 2016, issue #118.It was written and read by Sophia van Taak, illustration by Nicolene Louw.
2019-02-05
09 min
Go Stories
Ep.25 Christmas without borders
This column was first published in Go! in December 2014.It was written by Nick Dall, read by François Haasbroek and illustration by Nicolene Louw.
2018-12-19
09 min
Go Stories
Ep.24 Man make fire
This column was first published in Go!-magazine in January 2019, issue #151. It was written and read by Toast Coetzer, illustration by Nicolene Louw.
2018-12-05
13 min
Go Stories
Ep.23 A Landy can't fly
This column was first published in DriveOut in August 2011, issue #48. It was written by Cedric Pieterse, read by François Haasbroek and illustration by Fred Mouton.
2018-11-21
10 min
Go Stories
Ep.22 Nessie of the Vaal
This column was first published in Go-magazine in June 2011, issue #60.It was written and read by Leon-Ben Lamprecht, illustration by Tony Grogan.
2018-11-07
11 min
Go Stories
Ep.21 'Terribly rich' in a Studebaker Lark
The column was first published in DriveOut in October 2010, issue #39.It was written by Gerhard Oosthuizen, read by François Haasbroek and illustration by Fred Mouton.
2018-10-24
10 min
Go Stories
Ep.20 Too good to be true
This column was first published in Go! Drive & Camp in December 2017, issue #5.It was written by Etienne Erasmus, read by François Haasbroek and illustration by Fred Mouton.
2018-10-10
09 min
Go Stories
Ep.19 Travels with Horace
This column was first published in Go Magazine in August 2017, issue #14.It was written by John Voorendyk, read by François Haasbroek and illustration by Tony Grogan.
2018-09-26
10 min
Go Stories
Ep.18 So many waterfalls, so little time
This column was first published in October 2011, issue #64. It was written by Hailey Gaunt, read by Sophia van Taak and illustration by Tony Grogan.
2018-09-12
10 min
Go Stories
Ep.17 Mountain Therapy
This column was first published in Go!-magazine in May 2016, issue #119.It is read and written by Toast Coetzer, illustration by Nicolene Louw.
2018-08-29
15 min
Go Stories
Ep.16 Next stop, Kibuye
This column was first published in Go! Magazine in June 2009, issue #36. Written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
2018-08-15
14 min
Go Stories
Ep.15 The view from above
This column was first published in Go Magazine in October 2009, issue #40.It's written by Dana Snyman, read by François Haasbroek and the illustration is done by Doret Ferreira.
2018-08-01
10 min
Go Stories
Ep.14 Come on, summer...
This column was first published in Go! Magazine in January 2008. issue #19.Written and read by Toast Coetzer. Illustrated by Tony Grogan.
2018-07-18
12 min
Go Stories
Ep.13 Say what?
This column was first published in Go! Magazine in January 2011. issue #55.It was written by Tertius Kapp, read by Pierre Steyn and illustration by Tony Grogan.
2018-07-04
10 min
Go Stories
Ep.12 Our own little Border War
This column was first published in Go! Magazine in July 2006, issue #1.It was written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
2018-06-06
11 min
Go Stories
Ep.11 Things get messy in Mieussy
This column was first published in Go! Magazine in August 2009, issue #38. It was written and read by Jon Minster, illustration by Tony Grogan.
2018-05-23
11 min
Go Stories
Ep.10 How to survive and African border post
This column was first published in Go #97 in June 2014. It is written by Paul Steyn, read by Pierre Steyn and illustration by Nicolene Louw.
2018-05-09
08 min
Go Stories
Ep.9 The "good old days" and other myths
This column was first published in Go #67 in January 2012. It is written and read by Jaco Kirsten, illustration by Nicolene Louw.
2018-04-25
09 min
Go Stories
Ep.8 Look back in anguish
This column was first published in Go #11 in May 2007. It is written and read by Toast Coetzer and illustration by Tony Grogan.
2018-04-11
11 min
Go Stories
Ep.7 Long walk to a cold beer
This column was first published in Go #90 in November 2013. It is written by James Bainbridge, read by Pierre Steyn and illustration by Nicolene Louw.
2018-03-28
10 min
Go Stories
Ep.6 The house my Oupa built
This column was first published in Go #111 in September 2015.It is written and read by Jon Minster, illustration by Nicolene Louw.
2018-03-14
09 min
Go Stories
Ep.5 The need to go
This column was first published in Go #17 in November 2017.It is written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
2018-02-28
12 min
Go Stories
Ep.4 Love one, loathe one on the N2
This column was first published in Go #20 in February 2008.It is written by William Barker, read by Pierre Steyn, illustration by Tony Grogan.
2018-02-07
11 min