Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

NG Bonaeropark

Shows

Ankers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast166. Is ek my broer se hoeder?'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.2021-01-2506 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast165. God se beeld'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.2021-01-2508 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast164. Gestuur om te wat?'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.2021-01-2506 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast163. Prys Hom in die storm'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.2021-01-2509 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast96. Die eerste kerk - Handelinge 28Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast95. Die eerste kerk - Handelinge 27Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast94. Die eerste kerk - Handelinge 26Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast93. Die eerste kerk - Handelinge 24 (iets oor uithou en aanhou)Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast92. Die eerste kerk - Handelinge 24 (ietsie oor vasvevang wees)Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast91. Die eerste kerk - Handelinge 24Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2105 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast90. Die eerste kerk - Handelinge 23Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2105 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast89. Die eerste kerk - Handelinge 22Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast88. Die eerste kerk - Handelinge 21Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2108 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast87. Die eerste kerk - Handelinge 20Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast86. Die eerste kerk - Handelinge 19Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast85. Die eerste kerk - Handelinge 18Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast84. Die eerste kerk - Handelinge 17 ('n tweede oorsig)Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2105 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast83. Die eerste kerk - Handelinge 17Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast82. Die eerste kerk - Handelinge 16Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast81. Die eerste kerk - Handelinge 15Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast80. Die eerste kerk - Handelinge 14Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast79. Die eerste kerk - Handelinge 13Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast78. Die eerste kerk - Handelinge 12Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast77. Die eerste kerk - Handelinge 11Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast76. Die eerste kerk - Handelinge 10Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast75. Die eerste kerk - Handelinge 9Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast74. Psalm 44 - Iets wat ons moet hoor in hierdie tydOns mense is moedeloos, dalk voel jy ook moedeloos waarookal en wanneer ookal jy is. Wat maak ons met moedeloosheid? 2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast73. Die eerste kerk - Handelinge 8Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2108 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast72. Die eerste kerk - Handelinge 7Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast71. Die eerste kerk - Handelinge 6Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2105 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast70. Die eerste kerk – Handelinge 5Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2108 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast69. Die eerste kerk – Handelinge 4Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast68. Die eerste kerk – Handelinge 3Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast67. Die eerste kerk – Handelinge 2Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast66. Die eerste kerk – Handelinge 1Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast65. Pastorale Briewe - JudasDaar is soveel wat ons nie weet oor die boeke in die Bybel nie, maar die waarheid waarvan hulle getuig gee ons lewens rigting.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast64. Pastorale Briewe – Titus 3Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus sluit sy brief aan Titus af en fokus op hoe gelowiges teenoor ander gemeenskappe behoort op te tree.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast63. Pastorale Briewe – Titus 2Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf vir Titus oor die "gesonde leer", die beginsels waarop ons leefstyle gebou word as gelowiges.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast62. Pastorale Briewe – Titus 1Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf 'n brief aan Titus, wie op Kreta werk. Titus was 'n griek, en was van die eerste Christene uit die heidene wat vertrou was om na gemeentes om te sien. Paulus skryf vir hom oor verskeie sake waaraan hy moet aandag gee.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast61. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 4Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. vandag kyk ons na die heel laaste deel wat Paulus geskryf het, en hy het belangrike goed om te sê.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast60. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 3Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie stuk raak Paulus aan die feit dat die lewe onregverdig is, en ons kry insig oor wat ons te doen staan as gelowiges.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast59. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 2Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Ons het goed in die lewe wat ons aandag af trek van wat regtig belangrik is, Paulus rig ons fokus weer op wat regtig belangrik is met interessante beelde.2021-01-2106 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast58. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 1Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. 2 Timoteus is die laaste brief wat Paulus geskryf het. Paulus was mal oor Timoteus en ons sien dit in hierdie brief.2021-01-2107 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast57. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 6Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie laaste hoofstuk van 'n eerste brief aan Timoteus, praat Paulus oor dankbaarheid en die invloed van 'n gesindheid van dankbaarheid in ons lewens.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast56. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 5Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus dink aan gemeentes as gesinne, en dieselfde reëls geld vir God se gemeente-gesinne as huisgesinne.2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast55. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 4Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hoofstuk 4 praat Paulus met Timoteus oor wat ons vandag ken as fopnuus, of "Fake News". Dis 'n eeue oue probleem, en Paulus het vir ons wysheid.2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast54. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 3Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Die standaarde van GOd se dienaars is hoog. Paulus moedig Timoteus aan om leiers aan te stel en op te rig wat voldoen as sekere verwagtinge.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast53. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 2Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf hier oor hoe vrouens hulle moet gedra, hoe verstaan ons hierdie uitsprake?2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast52. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 1Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie brief leer ken ons vir Timoteus en hoe hy as jong leraar 'n gemeente moet bedien, ten spyte sy uitdagings.2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast51. Pastorale Briewe – 2 Tessalonisense 2Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus vertel wat hulle prediking motiveer het, en hoe hulle motivering anders was as die vals profete wat gelowiges wou deurmekaar maak.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast50. Pastorale Briewe – 2 Tessalonisense 3Ons reis deur die brief aan Tessalonika. "God se woord moet hardloop en verheerlik word". God se storie moet ons vooruit loop.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast49. Pastorale Briewe – 2 Tessalonisense 1Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus se tweede brief begin deur die gelowiges in Tessalonika te herinner dat God die regter is, gelowiges se taak is om te glo. 2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast48. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 5Ons reis deur die brief aan Tessalonika. "Laat ons nie aan die slaap gevang word nie, laat ons wakker en nugter wees." Dinge vang ons onkant wanneer ons nie voorbereid is nie, die wederkoms moet ons nie onkant vang nie.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast47. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 4Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus praat oor toewyding aan die Here, maar wat beteken dit?2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast46. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 3Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Soos 'n ouer was Paulus bekommerd oor die gelowiges in Tessalonika, dit getuig van 'n omgee wat ons vandag kan inspireer om meer oor mekaar besorg te wees.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast45. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 2Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus kompeteer met verkoopsmanne wat gelowiges wou belieg om hulle geld in die hande te kry, maar Paulus se invalshoek klink baie anders as die verkoopsmanne se praatjies.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast44. Pastorale Briewe - 1 Tessalonisense 1Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus begin die brief met 'n klem op die voorbeeld van die gelowige.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast43. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 13Ons is sluit ons pad deur die Korintiërs briewe af. Paulus skuif die soeklig na die lesers van sy brief, hy moedig hulle aan om hulleself te ondersoek. En dan gee hy 'n manier om te weet of jy die toets sal slaag. 2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast42. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 11Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus het geweet hy raak soms ook dwaashede kwyt, maar een ding bly belangriker bo alles anders, en die gelowiges in Korinte moet weet wat dit is.2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast41. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 10Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die gelowiges het slegte goed oor Paulus te sê gehad, Paulus moes dit natuurlik aanspreek.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast40. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 9Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus het geglo in goeie voorbereiding en ons sien in hierdie hoofstuk hoe hy die gemeente voorberei vir sy besoek. Ons leer sommer in sy beplanning 'n belangrike lesse oor vrygewigheid.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast39. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 8Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus praat oor geld sonder om die woord geld te noem, en hy gee baie belangrike beginsels wat ons vandag help met ons eie finansies.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast38. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 7Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Is daar so iets soos 'n ideale of perfekte Christen? Is dit vir jou moontlik om hierdie ideaal te behaal?2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast37. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 6Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus was baie bewus van die hede...die hier en nou...'n lewe saam met GOd was nie 'n "eendag" situasie nie, dis nou die tyd om ons verhoudings met GOd en mekaar op te pas.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast36. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 5Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Ons lewens is so tydelik soos 'n tent wat ons op en af kan slaan, maar die ewigheid is heeltemal iets anders.2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast35. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 4Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Daar's goed in ons lewens wat vir ons belangrik is en ander dinge wat ons laat swaarkry. Soms is die dinge wat vir ons belangrik is juis die dinge wat ons laat swaarkry. Paulus gee 'n pragtige perspektief oor hoe ons hierdie dinge moet verstaan.2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast34. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 3Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. 'n Getuigskrif is 'n brief wat vertel van jou karakter en optrede en 'n aanbeveling maak vir mense om jou vertrou, of nie.. Paulus maak ons bewus dat ons lewens soos 'n getuigskrif is.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast33. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 2Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Berou kan 'n mens verteer as hulle nie vergifnis ontvang nie, hoeveel mense het ons al laat verteer as gevolg van ons woede?2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast32. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 1Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. In die volgende brief aan die Korinte bemoedig Paulus die gelowiges waar hulle swaarkry en help ons hoe ons mekaar weer kan bemoedig. 2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast31. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 16Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus praat oor vals leringe wat mense verlei en wegsleep van Jesus af. Hy waarsku en gee raad oor hoe om staande te bly al verwar die baie stemme oor Jesus ons.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast30. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 15Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus skryf hierdie baie belangrike deel spesifiek oor die Hoop wat ons het omdat Jesus gedoen het wat hy het.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast29. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 14Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Profesie en Tale verwar ons moderne gelowiges vandag omdat verskillende kerkgroepe verskillend daaroor dink. Ons kyk na een van die tekste waar Paulus oor hierdie gawes praat.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast28. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 13Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die simfonie van God se liefde is nog nie klaar nie, die laaste note moet nog gespeel word. Ons kyk na die bekende Liefde-hoofstuk van Paulus se brief.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast27. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 12Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Hoe werk die kerk? Hoe wil Jesus hê moet ons met mekaar saam werk?2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast26. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 11Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die Bybel skryf ons voor om sekere maniere op te tree, maar sommige gebruike het ons laat vaar. Byvoorbeeld sê Paulus dat vrouens 'n hoed moet dra in die kerk, waarom is dit nie meer so groot ding vandag nie?2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast25. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 10Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. 'n Goeie voorbeeld vir 'n goddelike lewe is skaars vandag. Paulus praat oor voorbeeld wees in hierdie hoofstuk.2021-01-2004 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast24. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 9Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus vertel bietjie van sy eie storie en oor hoe en hoekom hy kon bly sterk staan in moeilike tye.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast23. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 8Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Vleis wat aan afgode gewy was het probleme veroorsaak vir die gelowiges, en Paulus spreek die situasie aan. 2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast22. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 7Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Wat sou jy anders doen as jy geweet het Jesus se wederkoms vind volgende week plaas? Wat maak ons met die eindtyd tekens en voorspellings oor die wederkoms?2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast21. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 6Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Ons verhouding met Jesus moet duidelik wees in ons lewens, en Paulus vertel die gemeente in Korinte hoe dit moontlik is.2021-01-2004 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast20. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 5Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus baklei nogsteeds met die gelowiges in Korinte oor hulle optrede wat erger as die heidene om hulle s'n was. Hoe ernstig is ons oor ons stryd met sonde?2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast19. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 4Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus moet die gelowiges aanvat oor hulle verkeerde optrede, dis 'n moeilike gesprek wat hy moet voer om die gelowiges te help op hulle reis saam met Jesus. 2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast18 . Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 3Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. En ons praat oor ons optrede en belydenis wat bymekaar moet pas.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast17. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 2Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Baie argumente oor geloof en die lewe hou ons gedagtes besig, maar Paulus voel dit alles speel tweede viool teen 'n baie groter waarheid.2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast16. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 1Ons begin ons reis deur die briewe aan die Korintiërs. In die eerste hoofstuk word ons bemoedig met baie belangrike woorde.  2021-01-2005 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast15. Pastorale Briewe - Judas'n Kort brief wat gelowiges waarsku teen vals leraars, dis daarom 'n boodskap wat vandag baie belangrik is.2021-01-2007 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast14. Paulus se tronkbriewe - FilemonOns kyk na 'n geweldige kort brief wat Paulus skryf aan 'n mede-gelowige om iets te doen wat bykans onmoontlik sou wees om uit te voer, maar wat die Evangelie vereis. 2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast13. Paulus se tronkbriewe - Kolossense 4Hoe hanteer ons mense wat onder ons aangestel is? Wat is die toets vir 'n mens se karakter? Paulus druk die gelowiges in Kolosse om weer te dink oor Jesus se beginsels vir die lewe.2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast12. Paulus se tronkbriewe - Kolossense 2Is Jesus genoeg? Paulus help die gemeentes in Kolosse weer om Jesus se redding reg te verstaan. 2021-01-2006 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast11. Paulus se tronkbriewe - Filippense 4Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 4 ontdek.2020-06-1505 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast10. Pauluse se tronkbriewe - Filippense 3Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 3 ontdek.2020-06-1504 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast9. Paulus se tronkbriewe - Filippense 2Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 2 ontdek.2020-06-1505 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast8. Paulus se tronkbriewe - Filippense 1Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 1 ontdek.2020-06-1505 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast7. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 6Ons krag lê in ons verbondenheid aan die Here.  En dan het ons die wapensrusting van God vir ons stryd in hierdie wêreld. Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 6 ontdek.2020-06-0205 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast6. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 5Ons almal weet wat is reg en verkeerd in hierdie moeilike tye waarin ons leef. Paulus maan die gemeente aan om in wysheid te leef.  Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 5 ontdek.2020-06-0204 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast5. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 4God roep ons op om ons lewens in ooreenstemming te bring met God se roeping op ons lewe. Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 4 ontdek.2020-06-0205 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast4. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 3Het jy al gehoor van God se geheime plan wat Hy vir Paulus vertel het? Dis nie meer 'n geheim nie.. Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 3 ontdek.2020-06-0204 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast3. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 2Ons word uit genade gered, Paulus maak dit weer duidelik in hierdie hoofstuk. Daar is niks buite en meer as Jesus wat vir ons redding kan bring nie.  Geniet hierdie epsiode saam met ons waar ons Efesiërs 2 ontdek.2020-06-0204 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast2. Paulus se Tronkbriewe - Efesiërs 1Paulus herinner ons dat Jesus ons seën met al die hemelse seëninge, en dis nie meer 'n geheim nie. Die Here seën ons met 6 seëninge.  Geniet hierdie episode saam waar ons Efesiërs hoofstuk 1 ontdek.2020-06-0206 minAnkers - die NG Bonaeropark PodcastAnkers - die NG Bonaeropark Podcast1. Paulus se tronkbriewe - 'n InleidingWelkom by Ankers,  die Podcast platform van NG Bonaeropark. Ons is 'n gemeente in die Kemptonpark area en ons is op reis saam met die Gees en mekaar. Ons deel in mekaar se hartseer en vreugdes en ons probeer om dis vir ons belangrik om mekaar te bly hoor.   Ons glo God het ons geroep om 'n Hawe te wees waar Hy mense in liefde ,Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur.  Ons sien in Hebreërs 6:19 waar daar gepraat word oor die Hoop in Jesus wat vir ons 'n anker is. D...2020-06-0206 min