podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Nic Grobler
Shows
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Nic Grobler se beelde vertel stories
. . . Nic is soos ’n ontdekkingsreisiger en hierdie is net een van die vreemde reise van verwondering waarop sy beelde hom geneem het. Elke beeld het ’n storie. Oor en oor vertel hy hoe hy die Here se hand, nie net in die oorspronklike inspirasie nie, maar ook in die proses van die maak van ’n betrokke beeld ontdek. Al dikwels sou ’n beeld wat breek of in sy oë aanvanklik misluk, hom na ’n nuwe, beter plek lei . . . nicjgrobler@gmail.com Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in...
2025-06-17
45 min
Pretoria-Oosterlig
2009/12/20 - Nic Grobler
20 Desember 2009 se Oggenddiens met Dr. Nic Grobler
2009-12-29
36 min