Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Peach Van Pletzen

Shows

PRAATINGPRAATINGNICOLIS LOUWWe have met the Kaptein… But do we ken the Generaal?Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels?Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in ’n Jack Parow-snit én ’n Van Pletzen-snit!Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot mega-hit, “Jy Bly Stil.”Ek praat natuurlik van fkn NICHOLIS LOUW!To partner with...2025-07-241h 15HelderbergFM 93.6HelderbergFM 93.6Peach Van Pletzen Op #AfternoonDriveVAN PLETZEN laai lig met hul nuwe meesterstuk – Om lig te maak 💥 Die gewilde groep se vierde album, Om lig te maak, is 'n viering van lig en positiewe energie. #VanPletzen #OmLigTeMaak #HelderbergFM #SubaruMiddagrit #JanWillemLotz #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 69362025-06-0909 minHelderbergFm 93.6HelderbergFm 93.6Peach Van Pletzen Op #AfternoonDriveVAN PLETZEN laai lig met hul nuwe meesterstuk – Om lig te maak 💥 Die gewilde groep se vierde album, Om lig te maak, is 'n viering van lig en positiewe energie. #VanPletzen #OmLigTeMaak #HelderbergFM #SubaruMiddagrit #JanWillemLotz #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 69362025-06-0909 minGET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALSGET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALSLeonie van Pletzen - Vulnerable consumers suffer at the hands of Mashonisas - 8 Oct 2024Leonie van Pletzen is the CEO of MFSA. Many consumers in peri-urban and township areas are left with no choice but to resort to illegal lenders when they cannot access credit from registered providers. These unregulated Mashonisas often operate outside of any consumer protection laws, exposing vulnerable individuals to exploitative practices.2024-10-0809 minKOPSKUIFKOPSKUIFKOPSKUIF - André van Pletzen, leier van die Ignite and Revive Kroonstad-beweging17.08.2024 - André van Pletzen, leier van die Ignite and Revive Kroonstad-beweging gesels oor sy strategieë vir dienslewering en gemeenskapsbetrokkenheid wat gesetel is in die beginsels van ’n “Nehemia-hart”.2024-08-1750 minThe OFM Business HourThe OFM Business HourAndré van Pletzen from Ignite and Revive Kroonstad - Part 2The Business Hour will wrap up with part 2 of our conversation with André van Pletzen from Ignite and Revive Kroonstad regarding planning for their festival aimed at increasing domestic tourism to the Free State town.2024-06-1802 minRSG KunsRSG KunsPierre van Pletzen op 72 - Deel 2Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die tweede deel van die onderhoud oor hoogtepunte in sy loopbaan, hoe hy voel oor toekennings, sy vrou, en hoe hy onthou wil word.  2024-05-1425 minRSG KunsRSG KunsPierre van Pletzen op 72 - Deel 1Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die eerste deel van die gesprek oor sy gesin, waar hulle gewoon het, hoe hy ‘per ongeluk’ drama studeer het, en ook oor die karakters, Spike  en Oubaas.2024-05-0730 minPRAATINGPRAATINGPIERRE VAN PLETZENVandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter. Persoonlik I don't see him as any of those...2024-02-291h 30PRAATINGPRAATINGTOBIE CRONJÉVandag se gas is gebore in 1948 in Germiston.  Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees!  Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders.Hy het vreeslik baie KENnis en die ma...2024-02-221h 31PRAATINGPRAATINGKATINKA DIE KATThey say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens. Sy weet die lewe is ernstig, maar dan lag sy in die lewe se gesig en bring joy vir ander deur hulle skerms.Dalk is sy ook eendag die host van Boer soek 'n vrou. Niks is onmoontlik nie.Sit julle hande by mekaar vir Kati...2024-02-151h 04PRAATINGPRAATINGCHRIS CHAMELEONVandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie. Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde.Hy het 'n groot impak op my gehad as 'n jong musikant. Ek was jare gelede al weggeblaas deur sy sang en bass-spel toe ek sy band Boo! live beleef het by Tings an’ Times in PTA.Hy het dit somehow reggekry om embrace te word deur die cult- én die mainstream luis...2024-02-081h 43PRAATINGPRAATINGCASPER DE VRIESVandag se gas is 'n legende en 'n idool.Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere.Lag is the medisyne that we benodig gedurende our tyd sweefing on this bal in space.  His surname might sê: "Vries", maar hy is kakwarm!Dames en here sit jul hande bymekaar vir Casper de Vries!The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Br...2024-02-011h 25PRAATINGPRAATINGJO BLACKVandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek.  Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van hoop en hy werk onder die naam Johan Swart; vir die Engelse mense is dit "Jo Black" and now it is tyd to meet Jo Black.Dames en here sit julle hande bymekaar and let's Praat!The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Co...2024-01-251h 22PRAATINGPRAATINGNEIL SANDILANDSIn ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans. Will he be bereid to Praat some Mengels?Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink om...2023-12-141h 47PRAATINGPRAATINGBIBI SLIPPERSVandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste maak van MS Word se "find 'n replace" funksie, en sy verstaan die funksie van om 'n "mench" te wees nóg beter. Haar pretpatat is iets om te bewonder. (I think you'll stem saam) Sit safety belts op julle ore my liewe mense en verwelkom: Bibi Slippers!The...2023-12-071h 28PRAATINGPRAATINGREFENTSEHierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag.  Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en 'n vlymskerp brein wat kan PRAAT! Jy ken hom dalk vanweë sy fluweelsag-sing-stem, maar nou dat ek hom ken, sal ek nie verbaas wees as hy eendag ons president word nie. By the way, hy het my vote!Mamela mfethu... Sit julle hande bymekaar vir Refentse!The Media Farm is PRA...2023-11-301h 11PRAATINGPRAATINGDRICUS DU PLESSISVandag se gas is letterlik 'n yster!  As jy 'n yster-tekort het, sal sy blote presence jou laat voel of jy ysterpille en gesmelte staal gefunnel het. Maar hy is ook 'n Gees-Yyster!Hy is in die besigheid van klobbering mense. Hy klobber ook sy drome, maar kan hy Groothond se vrae klobber? Hy maak groot waves in the wêreld of klobbering en sy passion en determination is aansteeklik. Hy bring vir ons die belt!Sit julle vuiste bymekaar vir my fellow Moot-Hond...  Die gevaarlikste ou in die kamer: Dricus "U-F-Fucking-C" du Plessis!The...2023-11-231h 18PRAATINGPRAATINGALETTA FRANCINA DE KOCKVandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, style icon boss bitch queen! Hoeka toeka, dis 'n hele bek vol, maar sy verdien elke woord.Dames en here sit julle hande by mekaar vir die dinamiese Aletta Francina de Kock.The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praatingTo partner with PRAATING, visit www.praating...2023-11-091h 15PRAATINGPRAATINGLEA VIVIERVandag se gas spandeer baie tyd naby water.  Sy is die meermin van die dam. Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Wonderlus, Fynskrif, The girl from St. Agnes en Resident Evil is 'n paar van die kepe op haar voorworsie.Wat dryf haar kakgroot ambisie? Wanneer laas het sy gratis gehuil (nie vir geld nie)? These are some of the groot vrae, and groot vrae verdien kakgroot antwoorde.My lie...2023-11-021h 24PRAATINGPRAATINGRIAN VAN HEERDENVandag se gas likes to praat, he is ’n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels?Hy is die tipe man wat die lewe aan die ballas gryp en dit dan ook sommer saggies streel. Hy is ’n baanbreker and he will druk knoppies that need to be drukked. Change the changeable is een van sy core life philosophies.Meeste van julle sal sy stem herken!  ’n Stem wat klink soos heuning wat gemeng is met molasses deur die bye themselves!My liewe mense sit jul...2023-10-261h 13PRAATINGPRAATINGVALKIE VAN COKEEk wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt!Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n only fans vir sy stem begin.  He likes to druk mense se knoppies. Hy pleeg die bass en hy is 'n reus in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, nie net as 'n lid van die band Fokofpolisiekar vir die laaste 2 dekades nie, maar hy het ook 'n hand in baie ander se suksex.Hy het al zaab (e...2023-10-191h 09Danny PainterDanny PainterVan Pletzen are taking us on a journey with their new album 'Enter the Grootness"!The first single off of this much anticipated album features Angie Oeh and it's bound to get your foot tapping at the very least! The album is exactly what we've come to expect from Peach and the Van Pletzen guys - the unexpected. With collaborations with Kurt Darren, Angie Oeh, Droomsindroom and more, this eclectic work of art is bound to take you on a journey, which is exactly what they wanted! Danny spoke to Peach about the album, the 'mengels' and his cat! Listen here!2023-04-1920 minPRAATINGPRAATINGNaxIn the final episode of Seisoen 2 of Praating, I besluisted to praat with a majestic geesperd with king energy vloeing deur his are. He can somtyds be a clown, but it is juis in verstaaning that you are both a king and a clown, that you begin to know yourself. The process of getting to know yourself can take a leeftyd because you are constantly becoming yourself. That is something to dink about...Our gas today enjoys dinking very much. We have heard a lot of his gedagtes - now it is tyd for us to hear...2022-11-231h 28PRAATINGPRAATINGAngie OehVandag se gas is ons jongste gas nog op Praating en word gereken as ‘n prominente stem van ’n nuwe generasie. It doesn’t really matter how long you have been on this bal sweefing in space. Die lewe word nie in tyd gemeet nie, maar in experience. Party mense het al meer geleef en ervaar op 23 as ander op 53. Ek glo ons gas is een van dáái mense.Sy is 'n fellow Moot-mens en sy rap so Legeh dat sy in een jaar hoogtes bereik het wat party mense nie eers op mushrooms kan bereik nie.  Si...2022-11-1753 minPRAATINGPRAATINGPietie BeyersWhile leesing this you are currently in space, governed by tyd and the realityd is that we can never fully understand the waarheid of the lewe on this bal, but somtyds we can come very close to the waarheid - and when that happens - it is very spesiaal indeed.Our gas today is a total geesperd and a labrador of a mens.  Hy is 'n akteur met 'n diepe insig tot die speelpark en die spookhuis van sy eie gedagtes. Soms while you are PRAATING, you praat raak! Big facts, humor en absurdism ranging from manic t...2022-11-101h 31PRAATINGPRAATINGLeahVandag se gas is die moontlik die hoofmeisie van Afrikaanse popmusiek. Sy het al die balkies and that could be baie intimiderend.She is nederig like Nederburg, nederig like neus-chirurg. If your woordspeling is goed genoeg, then what you sê does not have to make sense. Does the lewe always make sense?Die Heuwels Fantasties het 'n song oor haar geskryf en sover ek weet het sy geen van nie, maar tog het sy die meeste fun!  Dames en Here, sit asb. jul hande by mekaar vir die talentvolle: LEAH!The Media Farm is...2022-11-031h 08PRAATINGPRAATINGYoungstaCPTTodays guest is a young king. A king that also carries an ou wysheid. He has been described as “one of the most outspoken South African emcees of this generation", so I am sure that he will have a lot to say.Hy was ook in Season 2 van Blood and Water op Netflix en hy het al die beste lyricist en album of the year awards gewen by die SA Hip Hop Awards. Hy is in sy eie woorde 'n Kaapstad Naaier. This dude maaks kuns with woorde en hy is ’n godfather of the Mengels and poss...2022-10-271h 35PRAATINGPRAATINGRassie van der DussenIn our world hit JY BLY STIL there is a lyric “Ek bowl jou uit soos howzat...” Many people might not know this, but that is a cricket reference. Now I am not a big sportsman, other than a klein bietjie skateboarding, jujitsu, kung fu, yoga and pole dancing, I am actually quite a lui ou.However, today we have a sportsman as our gas. He knows how to klobber a bal, and he knows the gevoel of klobbering a bal in front kakbaie mense! But can he klobber big facts?  Dames en here make some kakgoot geraa...2022-10-201h 28PRAATINGPRAATINGMatthew MoleOns gas hierdie week is die niceste kêrel wat jy sal kry op hierdie bal sweefing in space. Hy is só nice dat hy al geshun was deur Kaapstad! This kêrel weet wie hy is. And it seems amper asof hy vrede het met wie hy is. A rare ding to vind in this lewe. He has a stem like heuning mixed with kakwarm molasses. He is a multi-instrumentalist, he plays Banjo, ukalele and a banjolele, the Meangels of instrumente!  He can land a kickflip on a skaatsplank but he will rather spandeer his tyd in parkies maak...2022-10-131h 30PRAATINGPRAATINGVanes-Mari du ToitToday's gas is a former South African netbal legend. The Victor Mattfield of netbal I dare say. She played in the positions of GS, GK and GA. But let’s be eerlik... Ek kan enige combo van letters gebruik en julle sou nie ’n clue het of ek bol praat nie, because you mense don’t watch genoeg netbal! Being a netbal kragyster obviously means that she is kak-lank, staaning groot at almost twee meter!That is kakhoog, even meer hoog as Naxy I dare say.Sy het deelgeneem aan die 2011 World Netball Championships in Singap...2022-10-061h 27PRAATINGPRAATINGLoufiVandag se gas is ’n interessante Perd. Hy is die baas van die plaas but he has no plaas, though he always has modder op sy wit skoene, en most importantly, hy maak dit lekker vir jou boude! Hy is ’n rapper but can he praat?Die man werk hard, hy Loufi... Dames en here, I am natuurlik Praating about (and with) the one and only - LOUFI!The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_me...2022-09-291h 16PRAATINGPRAATINGSimoné PretoriusVandag se gas is 'n superster en ook 'n normale mens. Sy is 'n moeder en 'n akteur en haar van was eens op 'n tyd Nortman, maar dit is nie meer nie. Ons praat oor alles van placenta tot die dood en wat dit beteken om wéér te lewe.Sy is slim, oop en nie bang om te sê hoe sy voel nie. Sy is ook die eerste gas wat vir Groothond in die gesig geklap het, so this queen is maaking geskiedenis! Sy het ontsaglik baie talent (en instagram followers)!Sit asseblief jul...2022-09-221h 41PRAATINGPRAATINGKurt DarrenVandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag Ysterperd met longe en pype van harde bronsgoud!  Hy het al meer as 20 albums vrygestel en hy was al talle kere op die silwerdoek. Hy is 'n gesoute feeshond en sy musiek is ook baie populêr in Europa! Hy is die pilot van die airways, ‘n dokter van melodie, die prins van s...2022-09-151h 10PRAATINGPRAATINGArnold VoslooVandag se gas is ’n yster en 'n legend, locally en internationaal. Hy was ook in Red Shoe Diaries, which if you are the correct ouderdom you will know EXACTLY what that is! But to be fair I don't think that he did any perding in the show. Hy is tans die hoofrol in ’n nuwe reeks op Netflix.Sy pa het ’n Drive-in theater gerun in Alberton. Van Alberton tot Hollywood (that is not a maklike pad). This Steezeking is both a Mummy and a Daddy. Sit asb jul hande by mekaar, en fokkit klap sommer vir ARNOLD...2022-09-081h 07PRAATINGPRAATINGHunter KennedyJy ken sy woorde goed en jy mag hom dalk idolise of verpes vir sy idees. Hy is ’n prins en ’n vyhand van die taal Afrikaans. Die eerste en enigste Hunter J.F Kennedy!The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praatingTo partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm2022-09-011h 24PRAATINGPRAATINGFrank OppermanA once off Kakspecial Krismis episode of Praating that is so GROOT it will make you bewe with the vreugde of the lewe!  We also have the mees bekende gas in the entire wêreld and we sommer also klap the first ever Praating Awards ceremony!  No look hey, if you don't go groot you go dood!The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praatingTo partner with PRAATING, visit www.praating.com 2021-12-161h 24PRAATINGPRAATINGNaxWhat could be more Legeh than a Groothond and Nax praating about the lewe and their avonture on the pad? This is the only way that the eerste seisoen of Praating can eindig.The tyd that we have spandeerd here with you has been so kak-kosbaar and we will koester it for the rest of our dae on the planeet sweefing deur space. Ons is ook so dankbaar that you have been luistering to us praating groot, klein and kakgroot dinge.  Much like the lewe it was not always maklik and soms it was ongemaklik, maar hi...2021-10-1456 minPRAATINGPRAATINGEarly BLet's verstaan one thing here today, Early B is an Yster.  Not the type of yster you use to speel golf, nah bra, I am talking about the type of yster they used to make the swaarde in Kill Bill. Yster forged from lava by a blacksmith in a hood.  Hy sal enige perd onder die tafel in rap en hy het bars for days and he has put in the time to also forge his craft as a rapper and wordsmith. Hy chow ook ysters en hy het 'n tank NOS in sy boot bru en sy ketting we...2021-10-071h 02PRAATINGPRAATINGStogie TToday Groothond Praats with a giant in the rap game, the legendary Stogie T, previously known as Tumi from Tumi and the Volume.One might say that Groothond felt a little ge-intimmideerd by the grootness of this icon so he asked Naxy for help, but Naxy quickly crumbled under the sheer majesty and presence of this rap king. Groothond and Stogie T have shared some geskiedenis and they even performed at the opening ceremony of the 2010 Fifa World Cup together, but can they still kyk eye to eye and praat about the belangrike dinge in t...2021-09-301h 18PRAATINGPRAATINGRikus de Beer - Jonathan van RadioRapsRikus de Beer is 'n ou met kakbaie ID boeke, hy is Johnathan en ook Radio Raps, maar hoe naby is Johnathan aan Rikus of is hul dalk dieselfde mens?  Gee nie om met wie hier gepraat word nie want die man is kakslim en vol wyshede!  He verstaans some of the grootest geheime in this lewe and perhaps in another lewe he could have been a life coach.  Hy leer vir Groothond hoe om op 'n grondpad te ry en saam vat hul die stofpad met potholes en al en konfronteer die kakgroot dinge van die lewe voor ons...2021-09-231h 12PRAATINGPRAATINGThe KiffnessThis week Groothond sits down with the prince of parodies, the king of cat videos and the lord of lang hare, the controversial and sensual David Scott aka The Kiffness.  Love him or naught there is no denying that he makes dank memes and gets kakgroot streams.  He might seem like he is always dik gerook, but there is a lot going on in the gange of his gedagtes. So become gereed for the deepest Praating episode to datum. Just cos okes are snaaks does not mean okes can't get kakdiep!The Media Farm is PRAATING se ve...2021-09-161h 01PRAATINGPRAATINGLeandie du RandtLeandie du Randt is 'n superster en sy is sonder twyfel meer famous as Lady Gaga in Potch. And when you are Potch famous then you are kak-famous because Potch is the Las Vegas of SA. Leandie is ook 'n talentvolle actor, influencer, motivational speaker en style-icon but is she gereed for the majestic drip and kakgroot vrae van Groothond?Sy het oor die 200k followers op Instagram so that will make you wonder...Hoeveel sal dit kos om Zaab of foot fungus room op haar Instagram te bemark and will she do it if the prys is reg...2021-09-091h 04PRAATINGPRAATINGDanie ReënwolfWhat gebeurs when a Groothond and a Reënwolf meets mekaar?  They praat about the kakgroot dinge in this lewe! Danie Reënwolf is die dominee wat dronk geraak het op die kerk se wyn.  Hy is kompleks, mysterious en kak-diep, maar sal ons diep genoeg kan delf to vind the donker perd agter the woorde and musiek?  Wie is Reënwolf en wat het hy met Danie gemaak?  These are groot vrae, and groot vrae verdien groot antwoorde.  Let's Praat!The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek ht...2021-09-0253 minPRAATINGPRAATINGMila GuyThis week Groothond is Praating with Mila Guy. She will act 'n ding into it's moer and her talent drips as hard as her iconic fashion steeze. Sy is so cool soos 'n komkommer, which is mal, because she haats groente and vrugte! She only eets vleis, which one of the reasons she is the sweetheart of the land. She also has 'n unique perspektief on the lewe because she is a lady but also a guy.  So sit julle hande by mekaar for the magical Stevie Nicks-type-energie of Mila Guy!The Media Farm is PRAATING se v...2021-08-2655 minPRAATINGPRAATINGFrancois van CokeGroothond en Windhond, ook bekend as die Vader van Bellville, en SA se grootste Rockstar, Francois van Coke sits with us and praats oor alles vanaf dwelms tot pa-wees en die pad tussen the two.  Ons vaar diep in Francois se donker jare in, to kyk how it added tot die yster wat hy vandag is! There is groot liefde here!The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praatingTo partner with PRAATING, v...2021-08-1959 minPRAATINGPRAATINGBouwer BoschThis week Groothond sits down with the prins of Potchefstroom to praat oor his humble beginnings and his rise to superstardom.There are many woorde to beskryf Bouwer Bosch: Chart-topper, Film producer, Agency mogul... But who is Bouwer Bosch really? Groothond tries to kyk agter the masker at the real hartebreker; The seun from Potch with a hart vol liefde. Does liefde always wen? Or does seks sometimes wen? And where does haat fit into alles?The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm...2021-08-1247 minTexx and the CityTexx and the CityPeach van Pletzen - Enter the LegehnessPeach Van Pletzen is a highly skilled musician, producer and mixing engineer who has been expertly trained in the ancient art of legehness.    With a unique understanding of music and its intricacies, he has excelled both onstage and off, and his acute attention to detail to every project that he’s evolved in, only serves to elevate the polished finished product – whether it’s in Van Pletzen, Yesterday’s Pupil, Bittereinder or his recent online talk show Praating: a 13-episode show that features guests like Stogie T, Jack Parow and The Kiffness, his chats ranges from philo...2021-08-111h 13PRAATINGPRAATINGBennie "Ben" FourieThere is no denying that Bennie Fourie is the James Bond of South Africa. Bennie and Groothond sits down to praat about kakgroot dinge and to antwoord kakgroot vra.  Groothond delves deep into the gange of Bennie's gedagtes to ruk the deure oop and to have a kyk at the binnekant: Bennie has the siel of a hoofseun and the hart of houtwerker.Bennie does not eet sout because he is sout van die Aarde. Tune in to luister to your gunsteling talkshow Praating!Please help Praating by clicking on this l...2021-08-051h 06PRAATINGPRAATINGSchalk BezuidenhoutGroothond and Schalk Bezuidenhout breeks los 'n bottel rooiwyn and talks about the kakgroot dinge in the lewe while Naxie observes that everything is in orde. All of thiis, gebeuring while this wêreld is sweefing through space.The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praatingTo partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm2021-07-2856 minPRAATINGPRAATINGJack ParowJack Parow is ons eerste kakgroot guest. He is altyd op vir praating and in this episode we praat oor die lewe, oor sy beste song (Jy bly stil), shrooms, angs, 2020 en oor nog kakgroot dinge. Watch the video at www.praating.comOns wil nog lank kan Praat sonder dat mense inmeng and without censorship. Consider giving us some kudo's by maaking 'n donasie:https://www.buymeacoffee.com/vanpletzenThe Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?u...2021-07-2049 min2oceansvibe.com2oceansvibe.comVan Pletzen On The #SATop20We chat to Van Pletzen about their latest album, 'Love & Leghness'2020-06-0114 minSO LOOP HY MAARSO LOOP HY MAAREpisode 49: So Loop Hy Maar - VAN PLETZEN en soAttention everyone! Are you gereed? Ons chat met die Suid-Afrikaanse eletroniese duo VAN PLETZEN! Peach en Nax het ongelooflike musiektalent en is beide comedic geniuses! Ons praat oor hoe die band begin het, hulle shows en hulle nuwe album, wat nou orals live stream. Leghe!2020-05-101h 31NARRATIEF MET BOUWER BOSCHNARRATIEF MET BOUWER BOSCHEPISODE 60: PEACH VAN PLETZEN (KUNSTENAAR)Peach van Pletzen is een van ons beste vervaardigers en musikante in Suid Afrika. Ek het met hom gesels oor die sukses van sy nuuste projek "Van Pletzen" en waar die huidige musiekbedryf homself bevind.2019-12-021h 02The Flow ChatsThe Flow ChatsPeach van PletzenThe Flow — Peach van Pletzen is die ou agter Yesterday's Pupil, een van die ouens agter die lessenaar by Bittereinder shows, en nou die frontman van 'n nuwe band, Van Pletzen, wat hy begin het saam met Matthieu Auriacombe (van Hello Beautiful, Kidofdoom & Beach Party).2018-03-0800 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0026 - Die Regterhand van GodBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20 minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0420 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0025 - Strome van LeweBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20 minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0419 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0024 - NederigheidBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20 minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0413 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0023 - Hoor God se stemBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20 minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0413 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0022 - IntegriteitBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0416 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0021 - Span jou seile Nr 3Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0418 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0020 - Span jou seile Nr 2Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0423 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0019 - Span jou seile Nr 1Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0420 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0018 - God skuif jouBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0416 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0017 - Dit is volbringBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0415 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0016 - Ware Identiteit Nr 2Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0417 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0015 - Ware Identiteit Nr 1Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0416 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0014 - VasberadenheidBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0415 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0013 - Skep moedBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0412 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0012 - Oorvloedige seën vir jouBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0419 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0011 - Misterie van die EvangelieBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0419 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0010 - Jy kan ontvangBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0418 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0009 - Hou Vas aan die beloftesDaaglikse Aanmoediging en Christelikke Bemoediging. Ons is daar om jou hande op te tel en jou toe te rus vir elke dag. Besoek gerus ons web www.flamwood.org2017-11-0414 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0008 - God help myBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0416 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0007 - Ek wil jou wysheid leerBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0417 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0006 - Droom weer grootBoodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0415 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0005 - Dieper Wyer Hoër Nr 3Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0414 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0004 - Dieper Wyer Hoër Nr 2Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0414 minOrgBoodskappeOrgBoodskappeBoodskap 0003 - Dieper Wyer Hoër Nr 1Boodskapopsommings vir Christelikke aanmoediging en bemoediging. Ons probeer om alle boodskappe onder 20minute te hou. Ons droom is om jou te ondersteun en jou toe te rus om hierdie boodskappe te gebruik om jou wêreld en stad vir Jesus te beinvloed. Kontak ons gerus op: e-pos: orgvp1@gmail.com web: www.flamwood.org2017-11-0417 minOrgDagstukkiesOrgDagstukkiesDagstukkies 0010Daaglikse Aanmoediging en Christelikke Bemoediging. Ons is daar om jou hande op te tel en jou toe te rus vir elke dag. Besoek gerus ons web www.flamwood.org2017-11-0403 min