Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Philip Van Niekerk

Shows

The Kakpraat ChroniclesThe Kakpraat Chronicles#43 - Christi Van NiekerkChristi Van Niekerk, n Suid Afrikaanse Sangeres, gesels oor haar musiek, haar skryfstyl in musiek, gedigte en kinder boeke, en hoe sy haar plek in die lewe sien. Gaan volg vir Christi op Instagram by https://www.instagram.com/christivaniekerk9/ Of op Spotify by https://open.spotify.com/artist/27viqr3X2WsBIyDzGPr9s4?si=ewZcQjMKSVyEN-qDTX0wfg Of op YouTube by https://www.youtube.com/@christivanniekerk4359 Kry haar skryfwerk by https://www.instagram.com/stofskrif/ 2024-05-2456 minVers en KlankVers en KlankVers en klank 24 Augustus 2021Susanne Beyers skuif agter die mikrofoon in en lees enkele van haar gunsteling gedigte voor. Jy kan uitsien na verse deur Marlene van Niekerk, Elisabeth Eybers, Wilma Stockenström, Antjie Krog, Lina Spies, Luuk Gruwez, Philip de Vos en Olga Kirsch.2021-08-2428 minKonvergensieKonvergensieKonvergensie - Reeks 1: 7 EpisodesOns gesels oor die segmente waaruit die wêreldgeskiedenis bestaan. Ons kyk ook na dispensasies of bedelings oor ‘n 6000 jaar tydperk en God se raadsplan vir die mensdom van die begin af.2021-07-1146 minKonvergensieKonvergensieVastgestelde Tye - Reeks 1 Episode 7Omrede die Vader Sy Seun gestuur het om te sterf vir ons sonde, word die gelowiges gevrywaar van God se toekomstige toorn.2021-07-1006 minKonvergensieKonvergensieDie Bedeling van die Koninkryk - Reeks 1 Episode 6In vandag se episode gesels ons oor die 4de dispensasie naamlik die bedeling van die Koninkryk. Die duisend jaar vrederyk begin na die 7 jaar verdrukking. Die natuur word weer herstel en mense bereik weer hoë ouderdomme.2021-07-0303 minKonvergensieKonvergensieDie Bedeling van Genade Reeks 1 - Episode 5Reeks 1 - Episode 5 Die kerkbedeling is ook 2000 jaar lank vanaf Jesus se eerste koms tot Jesus se wederkoms. Die 7 gemeentes in Openbaring verwys na die die sewe kerktydperke van die kerk geskiedenis.2021-06-2809 minKonvergensieKonvergensieDie Bedeling van die Wet - Reeks 1 Episode 4Reeks 1 - Episode 4 Ons gesels oor die Bedeling van die Wet en hoe God Homself opnuut tot sy skepping verbind en sy versoeningsplan begin uitrol tydens hierdie bedeling. Afgesien van die wet, was daar ook feeste wat die Israeliete moes onderhou. Hierdie feeste is die volmaakte weerspieëling van God se verlossingsplan vir die nasies.2021-06-2008 minKonvergensieKonvergensieDie Bedeling van die Skepping - Reeks 1 Episode 3Reeks 1 en Episode 3 In die antieke wêreld was daar drie belangrike gebeurtenisse in die geskiedenis van die mens. Tweede Tempel Jodedom het verstaan dat daar drie gebeurtenisse was, wat aanleiding gegee het tot die toestand van ons gebroke wêreld.2021-06-1112 minKonvergensieKonvergensieDispensasie - Reeks 1 Episode 2Reeks 1 en Episode 2 Ons gesels oor God se raadsplan vir mens en dat hierdie raadsplan ‘n tydlyn het. Ons weet dat hierdie tydlyn van God se raadsplan in segmente gedeel is. Ons noem hierdie segmente dispensasies.2021-06-0406 minKonvergensieKonvergensieKonvergensie: Onbesproke Bybelprofesie - Reeks 1 Episode 1Reeks 1 en Episode 1 Ons gesels oor konvergensie vanaf ‘n bybelse perspektief en die rol wat die onafhanklikheidsverklaring van Israel in Bybelprofisie speel. In ‘n onderste bo wêreld wat geassosieer word met onsekerheid, is daar ‘n toenemende bewuswording van Bybelprofesie onder gelowiges.2021-06-0306 minInto the Aether - A Low Key Video Game PodcastInto the Aether - A Low Key Video Game PodcastGame & Watch Not Clock (feat. Tony Hawk Pro Skater 1+2)They call me the BS 720 Christ Air to Revert to Nose Manual to Boneless to BS 180 Heelflip to Bluntside Grind to Indy to Manual to Nose Manual of my friend group.Discussed: Tony Hawk Pro Skater 1+2, Nintendo's Super Mario 35th Direct, Fire Emblem---Find us everywhere: https://intothecast.onlineJoin the Discord: https://theworstgarbage.onlineFollow Stephen Hilger: https://twitter.com/StephenHilgerFollow Brendon Bigley: https://twitter.com/brendonbigley---Produced by AJ Fillari: https://twitter.com/ajfillariArt by Scout Wilkinson...2020-09-091h 33Into the Aether - A Low Key Video Game PodcastInto the Aether - A Low Key Video Game PodcastKal-El's Big Move (feat. Blaseball, Moon Remix RPG Adventure, and more)During his time in Metropolis, Kal-El has been bullied, pushed around, and pranked to oblivion. But when his parents tell him the family will be moving to Brooklyn at the end of the week, he decides to take a stand... by having the BEST WEEK EVER. Coming this summer is a superhero film unlike any you've ever seen. Josh Peck... Zena Grey... Jamie Kennedy... and the real actual Superman star in: Kal-El's Big Move!Discussed: Moon Remix RPG Adventure, Blaseball, Joel Schumacher Batman Movies, sports games for Switch, amuse-bouche, Halloween costumes, NPC dream jobs, tattoos---2020-09-021h 52Into the Aether - A Low Key Video Game PodcastInto the Aether - A Low Key Video Game PodcastSpelunky + Nier: Automata (w/ guest Chris Plante) | August 2020 BonusChris Plante (Polygon, The Besties, Postgame, Quest, and more) launches himself headlong into the aether for our August bonus episode to discuss two of his favorite games — and ours: Spelunky and Nier: Automata!Thanks to Chris for joining us!You can find him at a lot of places and the links to all of them are in his Twitter bio: https://twitter.com/plante---Follow the show everywhere: https://intothecast.onlineFollow Stephen Hilger: https://twitter.com/StephenHilgerFollow Brendon Bigley: https://twitter.com/brendonbigley---...2020-08-283h 08Into the Aether - A Low Key Video Game PodcastInto the Aether - A Low Key Video Game PodcastOuroboros of Takes (feat. Spiritfarer, Indie Direct, and Gotham Knights)A snake will either eat only vegetables or its own tail — there is no in-between.Discussed: Hades, Raji: An Ancient Epic, Untitled Goose Game, A Short Hike, Torchlight III, Takeshi and Hiroshi, Hypnospace Outlaw, Manifold Garden, Subnautica, Garden Story, Evergate, Bear and Breakfast, Grindstone, The Batman, Batman Year One, Batman The Long Halloween, Gotham Knights, Spiritfarer---Find us everywhere: https://intothecast.onlineJoin the Discord: https://theworstgarbage.onlineFollow Stephen Hilger: https://twitter.com/StephenHilgerFollow Brendon Bigley: https://twitter.com/brendonbigley---Pr...2020-08-261h 47