podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Pieter Van Niekerk
Shows
Vuka Online Radio Podcasts
021025-Healthcare Hour with Colleen Qvist - Pieter van Niekerk -O'Shea
Pieter van Niekerk as a Guide-Dog owner and PR for South African Guide-Dogs Association (SAGA) shares his lived experience with us of being visually impaired, changing from a long white cane to a guide-dog back in university days and we get to meet O'Shea - his eighth guide-dog.
2025-10-30
42 min
Vuka Online Radio Podcasts
21025 - Healthcare Hour with Colleen Qvist-OShea-Podcast
Pieter van Niekerk as a Guide-Dog owner and PR for South African Guide-Dogs Association (SAGA) shares his lived experience with us of being visually impaired, changing from a long white cane to a guide-dog back in university days and we get to meet O'Shea - his eighth guide-dog.Listen in!
2025-10-07
45 min
The Homerun
2025.09.29 – Pieter Van Niekerk – Support a Guide Dog — One Pair of Shades at a Time-17 October 2025
2025-09-30
09 min
Doen jou eie ding
Doen jou eie ding 16 September 2025
Ryk van Niekerk praat met Pieter Bloem, een van die stigters van Bootlegger Coffee.
2025-09-16
19 min
Perspektief
'n Paradigma skuif in die wereld...
Jannie Pelser en gaste, Prof Anton van Niekerk, Prof Pieter Duvenhage en Prof Dirk Kotzee, gesels vandag oor die paradigma skuif wat besig is om te gebeur wereldwyd Perspektief
2025-08-27
50 min
Leefwêreld van die Gestremde
Leefwêreld van die gestremde 8 Junie 2025
‘n Doktor wat op die outismespektrum is, vertel van die uitdagings wat met outisme gepaardgaan. Hy verduidelik hoe om diskriminasie teen betrokkenes onder die aandag van die owerhede te bring. Pieter van Niekerk is blind, en werk al lank by die SA Gidshondvereniging. Gidshonde is net vir siggestremdes nie. Pieter vertel van die elle lange waglys vir gidshonde vir kinders met outisme. Gidshonde word ook opgelei om mense rolstoele te help, en word in sommige gevalle hulle hande.
2025-06-08
21 min
#GROOTtrauma
#GROOTtrauma - 30 April
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: Mediese vasvra: Wat is die meer algemene naam vir die limfatiese weefsels aan weerskante van die agterkant van jou keel? Griepseisoen tref vroeg: Die 2025-griepseisoen is die vroegste sedert 2010. Wat beteken dit vir jou gesondheid? Dr. Jaco bespreek die waarde van die griepinspuiting – en wat jy kan doen as jy besluit om dit nié te kry nie. Internasionale Gidshonddag: Pieter van Niekerk van die SA Gidshondvereniging vir Blindes deel hoe gidshonde ‘n impak maak op die lewens van mense met visuele gestremdhede. Snork – meer as net...
2025-04-30
43 min
Perspektief
2025 Nuwejaarswense en -gedagtes
Jannie Pelser en gaste, Dr Willem Pretorius, Dr Andre van Niekerk, Dr Pieter Nagel en Prof Andre Duvenhage, gesels oor die Nuwe Jaar 2025 Perspektief
2025-01-01
49 min
#GROOTtrauma
#GROOTtrauma - 9 Oktober
Die week gesels Pieter en dr Jaco van Niekerk met Tersia Burger, ondervoorsitter van Hospice Suid-Afrika oor palliatiewe sorg.
2024-10-09
38 min
Mergon
Our Mergon Journey S2 Ep 1: Francois as a business builder
In this first episode, Mergon CEO Pieter Faure invites founder Francois van Niekerk to reflect on his personal business journey and the pivotal events that shaped his leadership and Mergon’s establishment. They explore core leadership principles such as having a learning mindset, giving power away, and prioritising the organisation over personal gain, all fundamental to Mergon's culture throughout its 45-year history. Purchase Francois’ book 'Doing Business with Purpose' here.
2024-05-16
45 min
Mergon
Our Mergon Journey S2 Ep 2: Francois as business leader and dealmaker
Founder Francois van Niekerk and Mergon CEO Pieter Faure journey through the halls of Francois' entrepreneurial career in the 1990s. They explore some of the bold investment decisions he made during a time of political and social unrest, business partnership principles, and his growing understanding of stewardship. Purchase Francois’ book 'Doing Business with Purpose' here.
2024-05-16
33 min
Mergon
Our Mergon Journey S2 Ep 3: Mergon through the seasons
What does it mean to be a steward of your business instead of its owner? Mergon founder Francois van Niekerk explores this question with host Pieter Faure in this episode. They reflect on how the understanding of ‘God owning it all’ shaped Mergon’s views on partnership, generosity, and power dynamics in capital ownership, ultimately leading to the Mergon Foundation becoming its majority shareholder. Purchase Francois’ book 'Doing Business with Purpose' here.
2024-05-16
46 min
Colourful
Pieter Gouws aka Jesus se geliefde vriend
Janine van Niekerk is speaking to Pieter Gouws about his love for anything active, empowering young people, his music and so much more.
2023-11-18
24 min
Mergon
Our Mergon Journey Ep 3: A season of transitions
In this episode, Dick van der Walt provides insights into Mergon’s leadership transition around 2008, when founder Francois van Niekerk handed over the reigns to Pieter Faure and his new team. They candidly discuss the tricky process of embracing organisational growth and change, while keeping the original mandate intact, and celebrate God’s faithfulness along the way.
2023-03-13
24 min
Mergon
Our Mergon Journey Ep 2: Laying a strong foundation
In this episode of Our Mergon Journey series, Pieter Faure, Gauché Radley and Almero Strauss share their memories of Mergon’s early days. They remember their experiences of working with Mergon founder, Francois van Niekerk, and explain how the values he embedded into the organisational culture from the beginning, still guide Mergon today.
2023-03-06
22 min
Radioteater
‘N WARM WIND OOR DIE VLAKTES deur Richard van der Westhuizen
‘n Man stop by die hotel in ‘n klein dorpie in Namakwaland, en betaal kontant vir ‘n kamer vir vyf aande. Hy is hier met ‘n doel. In die warm, stowwerige windverwaaide wêreld ontmoet ons die garage-eienaar met sy werkswinkel, waar allerhande dinge reggemaak word, die windmaker dwelmhandelaar en sy pêl wat misbruik maak van die jongmense se ledigheid, die behulpsame hotelbestuurder, en die vriendelike Rosie wat by die hotel werk, maar tot baie meer in staat is. Wanneer hy vyf aande later stil-stil vertrek, is die dorpie nooit weer dieselfde nie. Die spelers is Chris van Niekerk, Simone Ben...
2022-10-06
58 min
RSG Sport
Goud en silwer vir SA in swembad!
Lara van Niekerk het haar tweede goue medalje by die Statebondspele gekry in die eindronde van die 10 meter borsslag. Tatjana Schoenmaker was tweede. Pieter van den Berg is die kommentator
2022-08-03
01 min
RSG Sport
Lara van Niekerk wen by Statebondspele
Lara van Niekerk wen goud in die 50 m borsslag by die 2022 Statebondspele. Pieter van den Berg is die kommentator.
2022-07-31
01 min
Colourful
Pieter Gouws wants to record
Janine van Niekerk is speaking to Pieter Gouws about his journey with Jesus and his heart to record his first Worship album.
2022-07-21
18 min
Doen jou eie ding
Doen jou eie ding 24 Mei 2022
Ryk van Niekerk praat met Pieter van der Merwe van Enlabeler.
2022-05-24
16 min
Radioteater
DON JUAN deur Moliére
Hierdie argiefproduksie word uitgesaai ter viering van die Franse dramaturg, Moliére, se geboorte in 1622, vanjaar 400 jaar gelede. Molière was ‘n akteur, dramaturg en digter, en word beskou as een van die belangrikste skrywers in die Franse en wêreldletterkunde. Sy werk is in verskeie tale vertaal, insluitend Afrikaans, en word steeds in Frankryk opgevoer. Die spelers is Louis van Niekerk, Dana Niehaus, Christine Stevens, Miems de Bruyn, Franz Marx en Pieter Hauptfleisch. (Opgeneem in 1973)
2022-05-12
43 min
Kosmos 94.1 In Gesprek
Namib Mills gesels oor prysstygings
Pieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills gesels met Yanna Smith oor koring, suiker en die skerp styging in pryse.
2022-03-29
12 min
Doen jou eie ding
Doen jou eie ding 16 November 2021
Ryk van Niekerk praat met van Pieter du Plessis van GUDGU, wat suikervrye koeldrank-konsentraat vervaardig.
2021-11-16
22 min
Vers en Klank
Vers en klank 2 Februarie 2021
Ons neem afskeid van RSG se geliefde Margot Luyt, alhoewel haar invloed en mentorskap van vele asook haar kenmerkende stem altyd met ons sal bly. Jy kan van Margot se gunsteling gedigte en gedigte wat ons aan haar laat dink, hoor. Verse deur César Vallejo (vertaal deur Uys Krige), D.J. Opperman, Elisabeth Eybers, Antjie Krog, Gertruida Kamfer, George Weideman, Petra Müller, Sheila Cussons, Clinton V. du Plessis, Boerneef en N.P van Wyk Louw. Die voorlesers is Nic de Jager, Chris van Niekerk, Simoné Benjamin, Dean Balie, Joanie Combrink, Susanne Beyers, Daniel Hugo, Bernard Odendaal, Pieter van Zyl...
2021-02-02
56 min
North-West University Innovation
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 12
In hierdie episode gesels Gerben van Niekerk met Pieter Moller oor die waarde van ‘n nagraadse kwalifikasie….
2020-10-21
03 min
North-West University Innovation
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 12
In hierdie episode gesels Gerben van Niekerk met Pieter Moller oor die waarde van ‘n nagraadse kwalifikasie….
2020-10-21
03 min
Kat en hond
Kat en hond 3 Oktober 2020
Die kolllig val op 'n baie spesiale dier – Fiela, die gidshond. Lizma van Zyl vertel die aangrypende verhaal van die klein labrador, wat na jare se lojale diens byna sonder heenkome gesit het. Lizma gesels ook met Pieter van Niekerk van die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging vir Blindes.
2020-10-03
12 min
Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb
Doen jou eie ding: Ryk gesels met Pieter Geldenhys, hoof van Luxury Safari's Southern Africa
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
2020-06-23
23 min
Doen jou eie ding
Doen jou eie ding 23 Junie 2020
Ryk van Niekerk praat met Pieter Geldenhuys van Luxury Safaris Southern Africa oor hoe besighede in die toerismebedryf die inperking en Covid-19-uitdagings hanteer.
2020-06-23
22 min
But kaantie: die Ivor Price show
Oor Seepunt-drawwers, die adder in Ramaphosa se boesem, Metrofail en ’n lewe ná 7de Laan
In episode 3 van “But kaantie: die Ivor Price show” sê radio- en TV-persoonlilkheid Mr Meyer sy sê oor die drawwers wat op die Seepunt-promenade toegesak het. Pieter du Toit, Ferial Haffajee en Mari Harris praat oor dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, die adder in pres. Cyril Ramaphosa se boesem. Miljoene Suid-Afrikaners keer terug werk toe, maar Earl September sê Metrofail se treine staan nog alliepad. Twee Suid-Afrikaners, André van Niekerk en Morné Meyer, praat oor Suid-Korea en die VSA se hantering van die covid-19-krisis. En die bekende akteur Theorodore Jantjies praat oor die lewe ná 7de Laan. Facebook | facebook.com/ivorprice Twitter...
2020-05-06
00 min
The Forum
Guide dogs for the blind: A history
We are now familiar with dogs helping people with sight loss but where did the idea come from? And how have the ways of selecting, training and using guide dogs changed over time? Bridget Kendall explores the history of guide dogs with Pieter van Niekerk, Head of Public Relations for the South African Guide-Dogs Association and with Karin Floesser, one of the guide dog leaders of the German Federation for the Blind and Partially Sighted. Bridget is also joined by journalist and educator Miriam Ascarelli, biographer of Dorothy Harrison Eustis, the philanthropist who in the 1920s co-founded...
2020-03-19
39 min
ChaiFM
2019.07.03 – Pieter Van Niekerk SA guide dogs association
2019-07-04
24 min
Radioteater
GERT GARRIES - ‘N BAAISIEKEL BLUES deur Pieter Fourie
Gert Garries wat in opdrag van RSG Drama deur Eben Cruywagen van verhoogteks na ‘n radioteater getransponeer is, bring amper ‘n derde dimensie na vore uit die oorspronklike Leroux-stof wat herbewerk is deur Fourie en dan nog ‘n bietjie genre-bemesting gegee word deur Cruywagen via sy aanpassing vir die radiomedium, sodat ‘n vrugbare uitvloeisel tot wasdom kom as radioteater. Die verteller/regisseur, vertolk deur Chris van Niekerk, lei juis die drama in met die volgende dialoog: “Ek is die regisseur van die gebeure wat oor die volgende uur of wat gaan ontvou. ‘n Baldadige reaksie , kan jy maar sê, op Magersfontein...
2019-06-20
1h 23
Vers en Klank
Vers en Klank
Carel Nel en Ronel Geldenhuys lees gedigte wat handel oor Suid-Afrika, in die gees van Vryheidsdag wat gevier is. Daar is gedigte van Pieter Odendaal, Danie Marais, Johann L. Marais, Louis Esterhuizen, Fanie Olivier, Breyten Breytenbach, Antjie Krog en Marlene van Niekerk.
2019-04-30
28 min
ChaiFM
2018.06.04 – Pieter van Niekerk- Head public relations at the SA Guide Dog Association
2018-06-05
19 min
RSG Dokumentêr
80 JAAR SE SPORT OP RADIO - DEEL 4 deur Johann Russouw
1990 – 2017: Onder die Suid-Afrikaanse sporthoogtepunte wat deur die SAUK se Afrikaanse radiostasie, RSG, uitgesaai en in die program ingesluit is, is Suid-Afrika se terugkeer na die Olimpiese Spele in 1992, Suid-Afrika se Rugby Wêreldbeker oorwinnings in 1995 en 2007, Suid-Afrika se sukses in die Afrika Nasies Sokkerkampioenskap van 1996, Hansie Cronje se Protea-krieketspan se oorwinnings oor Pakistan in 1997 en 1999, en Wayde van Niekerk se wêreldrekord toe hy die goue medalje in die 400 m by die 2016 Olimpiese Spele gewen het. Daar word ook hulde gebring aan sportkommentators soos Heinrich Marnitz, Pieter van den Berg, Johan Rademan, Chris Swanepoel en Niekie van den Berg.
2017-09-28
26 min
RSG Kunstefees
RSG Kunstefees
Hierdie opdragwerk handel oor die lewe van Beyers Naude, wat in 1993 vir die Nobelprys vir vrede benoem is. Naude het 14 eredoktorsgrade in sy leeftyd ontvang, asook onder meer die Franklin D. Roosevelt Four Freedoms Award in die VSA. Engel met 'n hamer is 'n geskiedkundige drama oor die lewe van die dominee, teoloog en anti-apartheidsaktivis Beyers Naude, ook bekend as oom Bey. Dit is die storie van iemand wat die moed gehad het om te sê: “Tot hiertoe en nie verder nie. Ek mag nie langer stilbly en niks doen nie.” Tussendeur die onstuimige gebeure vertel die bekroonde radiodramaturg Joey van N...
2016-11-13
1h 30
African Dialogue
South African Transport Conference
The Annual Southern African Transport Conference and Exhibition is currently underway in South Africa’s capital Pretoria under the theme – “Transport: A catalyst for socio-economic growth and development opportunities to improve the quality of life”. The SACT was started in 1982 with the need to transfer knowledge and build capacity within the transport sector. The conference brings together key role players in the transport sector such as Engineers, Academics, Manufacturers, Government officials and policy makers in transport. The South African Transport Minister Dipuo Peters in opening the conference highlighted that efficient transport systemsprovide socio-economic opportunities and benefits that result in positive multipli...
2016-07-05
55 min
African Dialogue
South African Transport Conference
The Annual Southern African Transport Conference and Exhibition is currently underway in South Africa’s capital Pretoria under the theme – “Transport: A catalyst for socio-economic growth and development opportunities to improve the quality of life”. The SACT was started in 1982 with the need to transfer knowledge and build capacity within the transport sector. The conference brings together key role players in the transport sector such as Engineers, Academics, Manufacturers, Government officials and policy makers in transport. The South African Transport Minister Dipuo Peters in opening the conference highlighted that efficient transport systemsprovide socio-economic opportunities and benefits that result in positive multipli...
2016-07-05
55 min
AnimalCentral
Heavy Petting
Leigh-Ann has Pieter Van Niekerk from South African Guide-Dogs and his beautiful companion O'Reilly and Phillip Kuhn in studio. She also speaks to Chris Fallows, the shark man with a soft spot for seals. www.cliffcentral.com
2014-08-13
54 min
Pretoria-Oosterlig
2011/01/30 - Pieter van Niekerk
30 Januarie 2011 se eerste Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2011-01-31
32 min
Pretoria-Oosterlig
2011/01/09 - Pieter van Niekerk
09 Januarie 2011 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2011-01-14
36 min
Pretoria-Oosterlig
2010/10/31 - Pieter van Niekerk
31 Oktober 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-11-03
44 min
Pretoria-Oosterlig
2010/09/26 - Pieter van Niekerk
26 September 2010 se Aanddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-09-27
41 min
Pretoria-Oosterlig
2010/09/05 - Pieter van Niekerk
5 September 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-09-06
39 min
Pretoria-Oosterlig
2010/08/15 - Pieter van Niekerk
15 Augustus 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-09-01
37 min
Pretoria-Oosterlig
2010/06/27 - Pieter van Niekerk
27 Junie 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-07-09
40 min
Pretoria-Oosterlig
2010/06/06 - Pieter van Niekerk
6 Junie 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-06-06
40 min
Pretoria-Oosterlig
2010/05/30 - Pieter van Niekerk
30 Mei 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-05-31
32 min
Pretoria-Oosterlig
2010/03/21 - Pieter van Niekerk
21 Maart 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-04-10
1h 08
Pretoria-Oosterlig
2010/02/14 - Pieter van Niekerk
14 Februarie 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-02-25
42 min
Pretoria-Oosterlig
2010/02/07 - Pieter van Niekerk
7 Februarie 2010 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2010-02-07
37 min
Pretoria-Oosterlig
2009/11/15 - Pieter van Niekerk
15 November 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-11-16
37 min
Pretoria-Oosterlig
2009/11/01 - Pieter van Niekerk
01 November 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-11-12
25 min
Pretoria-Oosterlig
2009/11/08 - Pieter van Niekerk
08 November 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-11-12
30 min
Pretoria-Oosterlig
2009/09/20 - Pieter van Niekerk
20 September 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-10-05
40 min
Pretoria-Oosterlig
2009/08/30 - Pieter van Niekerk
30 Augustus 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-09-17
43 min
Pretoria-Oosterlig
2009/09/06 - Pieter van Niekerk
06 September 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-09-17
36 min
Pretoria-Oosterlig
2009/09/13 - Pieter van Niekerk
13 September 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-09-17
34 min
Pretoria-Oosterlig
2009/08/23 - Pieter van Niekerk
23 Augustus 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-08-29
42 min
Pretoria-Oosterlig
2009/08/16 - Pieter van Niekerk
16 Augustus 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-08-19
37 min
Pretoria-Oosterlig
2009/06/14 - Pieter van Niekerk
Suid-Afrika en die Gees van Hoop - Deel 2 - Reeks 3/4
2009-06-17
39 min
Pretoria-Oosterlig
2009/04/05 - Pieter van Niekerk
5 April 2009 met Ds. Pieter van Niekerk
2009-06-04
34 min
Pretoria-Oosterlig
2009/05/03 - Pieter van Niekerk
Suid-Afrika en die Gees van Hoop - Deel 1 - Reeks 3/5
2009-06-04
35 min
Pretoria-Oosterlig
2009/02/08 - Pieter van Niekerk
8 Februarie 2009 se Oggenddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-02-17
30 min
Pretoria-Oosterlig
2009/02/08 - Pieter van Niekerk
8 Februarie 2009 se Aanddiens met Ds. Pieter van Niekerk
2009-02-17
30 min