podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Rikus De Beer
Shows
Media Management
Mr Rikus Badenhorst presenting the NCOP Western Cape delegations report on the 2025 Provincial Week findings
NCOP Western Cape Provincial Whip, Mr Rikus Badenhorst, presenting the findings of his delegation after the 2025 Provincial Week visits to the Garden Route District.
2025-11-21
10 min
Parliament of the Republic of South Africa
Mr Rikus Badenhorst presenting the NCOP Western Cape delegations report on the 2025 Provincial Week findings
NCOP Western Cape Provincial Whip, Mr Rikus Badenhorst, presenting the findings of his delegation after the 2025 Provincial Week visits to the Garden Route District.
2025-11-21
10 min
Solving the People Puzzle
Solving for Scale: How WeBuyCars Hires 120+ People a Month, with Rikus Blomerus, CMO, WeBuyCars
đ Is your hiring process a bottleneck or a growth engine?In this episode of Solving the People Puzzle, we sit down with Rikus, the CPO and CMO behind WeBuyCars. He shares the incredible inside story of how they transformed their talent acquisition from a manual, time-consuming process into a strategic competitive advantage. Learn the exact mindset shift that occurred when they stopped viewing HR tech as a cost and started seeing it as an enabler to grow the rest of our business".Tune into this HR podcast with Rikus Blomerus, CPO at WeBuyCars, as he sha...
2025-09-22
35 min
Parliament of the Republic of South Africa
REMARKS BY THE CHAIR OF THE SELECT COMMITTEE ON INFRASTRUCTURE AND THE MINISTER IN THE PRESIDENCY, MR RIKUS BADENHORST
Mr Rikus Badenhorst -MEDIA BRIEFING - ECONOMIC CLUSTER CHAIRPERSONS
2025-09-08
12 min
Media Management
REMARKS BY THE CHAIR OF THE SELECT COMMITTEE ON INFRASTRUCTURE AND THE MINISTER IN THE PRESIDENCY, MR RIKUS BADENHORST
Mr Rikus Badenhorst -MEDIA BRIEFING - ECONOMIC CLUSTER CHAIRPERSONS
2025-09-08
12 min
Parliament of the Republic of South Africa
Mr Rikus Badenhorst,
The Chairperson of the Select Committee on Public Infrastructure and Minister in the Presidency, Mr Rikus Badenhorst,
2025-08-03
00 min
Leven in muziek
#35: Rikus Jager
Rikus Jager
2025-01-06
1h 31
The Sias du Plessis Show
Rikus "Radioraps" de Beer - Episode 66
Rikus de Beer, also known as "Radioraps" is one of South Africa's funniest comedians and successful entrepreneurs. He owns the Hennie's restaurant chain and claims to be UFC Middleweight champion, Dricus du Plessis's best mate. Rikus shares his journey from creating voice notes as his alter ego "Jonathan" from the East Rand, dealing with steroids and the disappointment of not making it as a rugby player, to selling out venues with his hilarious comedy. Don't miss his inspiring story.
2024-10-13
52 min
Leven in muziek
Rikus Jager
Leven in Muziek: bekende Groningers vertellen ons over de soundtrack van hun leven vandaag met voormalig Tweede Kamerlid en burgermeester Rikus Jager.
2024-06-09
1h 31
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 60 (Slot)
Die bom ontplof, en helfte van die parlement word verswelg in water en rommel. Die wĂȘreld weet wat met die water gebeur. Nou moet Mia, Ruby en Rikus probeer wegkom. Max en Rachel het niks meer om te verloor nie. Nou is dit haat en wraak wat hulle dryf. Caleb staan in hulle pad⊠wie sal hierdie ronde wen? Sal Mia die vliegtuig kan haal na haar kinders toe, en wat sal van Rikus word?
2023-12-08
15 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 55
Dis ân groot dag by die vlutelingkamp. Max en Romulus het vir Caleb vasgebind op ân opelug verhoog. Hulle wag vir Rikus om op te daag. Rikus en Mia kom die kamp binnegesluip, en besef dat Caleb gevange gehou word. Mia moet die wapens gaan soek, en Rikus besluit om Max en Romulus te konfronteer.
2023-12-01
13 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 49
Rikus, Mia en Ruby kom op Matroosberg se spoorwegstasie af. Daar vind hulle ân ou stoor met ân stoomlokomotief in. Rikus begin planne maak oor hoe hulle die trein gaan gebruik. Romulus is op hulle spoor, en wil nader beweeg aan die stoor om te sien wat hulle doen. Sal hy uitgevang word?
2023-11-23
12 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 47
Romulus maak kontak met Max, en wil met alle mag vir Rikus-hulle vermoor. Max het ander planne, en beveel Romulus om die groep net te volg. Rikus, Ruby en Mia sukkel steeds om die groot biljarttafel geskuif te kry. Uiteindelik kan hulle onder die tafel sien of die kaart van Kaapstad se kanale steeds daar is.
2023-11-21
14 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 36
Rikus is nog baie swak, en sukkel om te loop. Ons groep helde mag op Matjiesfontein bly totdat Rikus sy kragte herwin het, dan moet hulle weer die pad vat. Caleb wys vir hulle sy tuine en bye. Romulus en Remus gaan Matjiesfontein toe om oor hulle volgende bestelling vir die myn te onderhandel. Hulle wil hĂȘ die mense van Matjiesfontein moet die aflewering by die myn gaan doen. Sal hulle?
2023-11-06
15 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 35
Die gemeenskap van Matjiesfontein moet besluit of Rikus, Caleb, Mia en Ruby daar kan bly. Met Rikus wat nog baie siek en swak is, sal dit katastrofies wees as die groep weer die pad moet vat. Romulus en Remus vind uit waar die mense is wat Max soek, en begin hulle eie planne beraam om hierdie mense te vang.
2023-11-03
14 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 32
Rikus gewaar myntrokke op die pad, en besluit om tot die aand te wag om verder te reis. Rikus en Caleb kom agter dat die trokke op pad Laingsburg toe is. Die hitte en min water takel die span vinniger af as wat hulle gedink het. Rikus besluit dat hulle ân agterpad verby Laingsburg moet vat. Is dit ân goeie idee?
2023-10-31
14 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 28
Mia, Rikus en Caleb beweeg deur die waterpyp om van onder uit Die Poort te kom. Buite tussen die klowe ontmoet hulle vir Ruby, en wat sy te sĂȘ het oor Misty en Storm is afgryslik. Storm en Misty hou hulle oog oor Rikus en Caleb, met die hoop dat hulle Ruby sal kan oorval.
2023-10-25
13 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 27
Max en Rachel arriveer by Die Poort, en sorg dat hulle van ân afstand af kan dophou wat gebeur. Caleb en Rikus moet deur die waterpype gaan om vir Rachel te ontmoet. Mia is besig om vir Storm van Rikus-hulle se plan te vertel.
2023-10-24
13 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 23
Misty en Storm neem vir Mia, Caleb en Rikus in. Die Poort is ân Eden in die middel van die Karoo met vrugtebome en kamers met krag en sagte beddens. Dis te wonderlik om waar te wees, en dit gee veral vir Rikus ân ongemaklike gevoel op die krop van sy maag. Blykbaar is Ruby, die vrou wat Caleb-hulle soek, iewers naby die mense van Die Poort, maar sy bly self nie meer daar nie. Die groot vraag is hoekom nie?
2023-10-18
13 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 21
Rikus, Caleb en Mia is oppad na Seweweekspoort, maar eers moet hulle verby Ladismith kom waar ân motorfietsbende die dorp oorgeneem het. Rikus waag sy lewe om die ander twee genoeg tyd te gee om weg te kom. Max is nog warm op hulle spoor, en probeer inligting uit die mense van Klaarstroom kry.
2023-10-16
12 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 16
Rikus, Mia en Lucia probeer om ân ou bakkie aan die gang kry. Dit kan hulle wegkomkans uit Klaarstroom wees. Robbie en Rikus kom agter dat die Dor-mense meer as net die water wil hĂȘ. Hulle wil die dorp wil oorneem. Saam probeer hulle vir Debbie oorreed dat hulle almal moet vlug, maar sy weier.
2023-10-09
14 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 15
Rikus en Robbie is vasgekeer in ân spelonk, wat omring is deur die Dor-mense. Lucia begin beter voel, maar vertel vir Mia dat sy nie meer die krag het om verder te gaan nie. Max maak kontak met Rikus en dreig hom om aan te hou spioneer op die mense rondom hom.
2023-10-06
14 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 8
Mia kry die inligting wat Caleb nodig het oor die groot besending water wat op pad is na die treinstasie. Hulle vind uit dat Max Trighardt op hulle spoor is,m en dat sy nooit weer sal kan teruggaan na haar werk toe nie. Caleb en Rikus kom tot ân ooreenkoms. Rikus word deel van die weerstandsbeweging. Hulle almal moet regmaak om die groot waterbesending te kaap.
2023-09-27
13 min
Middagvervolgverhaal
DOR deur Anton Treurnich - Episode 5
Rikus en Caleb ontmoet mekaar. Rikus wil deel word van Caleb se ondergrondse beweging, maar Caleb kan nie so maklik oorreed word nie, tot Rikus vir Caleb iets aanbied waarvoor hy nie kan nee sĂȘ nie. Mia en Lucia is op die strand, en soos dit later word, besef Mia dat Lucia nie net daar is om van haar man se as ontslae te raak nie.
2023-09-22
13 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Dr Mairin Cason
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ân chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker!As jy kinders het. Luister hier!As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ân whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media F...
2023-06-02
1h 26
Peak Vision Church
Be All In - Part 2 | Peak Vision ft. Fire & Fragrance
We had Fire & Fragrance spend time with us. Rikus from the team shares personal testimony and shares part 2 of a life all in when no one is watching. Rikus also shares the miracles he and his wife have had to be able to do their travels. --- If you have been watching online or have joined us in person we'd love to get to know you; head over here: peakvisionchurch.co.nz/welcome Catch up with us on our socials: Website: https://peakvisionchurch.co.nzPeak Facebook...
2023-05-25
14 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Meneer Dup
Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en great chat meneer Dup!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.
2023-05-17
53 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Dricus & Cameron
Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal genie...
2023-05-17
1h 04
Texelse Courant Podcast
In gesprek met... Rikus Kieft
Hoofdredacteur Job Schepers van de Texelse Courant gaat in gesprek met wethouder Rikus Kieft, over de nieuwe omgevingsvisie, en daarmee de toekomst van Texel.
2023-04-07
10 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Barry Bateman
Barry Batemen was een van ons beste joenaliste en het intussen deel geword van Afriforum se privaat verlvolgings gesag. Ons kort meer sulke initiatiewe in SA!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal genie...
2023-03-22
51 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
JP & Ruan Smith
JP en Ruan is ân tweeling en professionele rugbyspelers wat beroemdheid verwerf het deur hoe hulle mekaar uitvang en skrikmaak. Dis altyd lekker om met 2 lekker span-honde te gesels op ân âligterâ ernstige noot.Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink d...
2023-02-13
1h 02
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Nic van Wyk
Nic is ân groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ân man terug bring met âfeel goodâ kos uit jou ma se kombuis.Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie boekwinkels beskikbaar is! Dis ân moet hĂȘ!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ...
2023-02-13
45 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Kiki
Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ân groot gevolg opgebou. Sy het ân baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy kan haar op som omdat jy haar volg op Tiktok of jy die show gekyk het, dink ek jy moet eers diĂ© episode kyk.Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige v...
2023-02-13
1h 20
Breakfast Connect
4 growth challenges associated with SMEs and how to overcome them : Rikus Scheepers
After successfully launching a business, your next step is usually expansion. This growth is necessary for your business to survive, but with it comes new challenges, and common pitfalls that virtually every entrepreneur faces when upsizing their business. On the show, Nonso Moremi speaks to Rikus Scheepers, Managing Director of Accisure on the challenges of growing small businesses and how you can recognize and overcome them.
2022-11-14
12 min
Breakfast Connect
4 growth challenges associated with SMEs and how to overcome them : Rikus Scheepers
After successfully launching a business, your next step is usually expansion. This growth is necessary for your business to survive, but with it comes new challenges, and common pitfalls that virtually every entrepreneur faces when upsizing their business. On the show, Nonso Moremi speaks to Rikus Scheepers, Managing Director of Accisure on the challenges of growing small businesses and how you can recognize and overcome them.
2022-11-14
12 min
Breakfast Connect
4 growth challenges associated with SMEs and how to overcome them : Rikus Scheepers
After successfully launching a business, your next step is usually expansion. This growth is necessary for your business to survive, but with it comes new challenges, and common pitfalls that virtually every entrepreneur faces when upsizing their business. On the show, Nonso Moremi speaks to Rikus Scheepers, Managing Director of Accisure on the challenges of growing small businesses and how you can recognize and overcome them.
2022-11-14
12 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Chickenwing
Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is alles!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za...
2022-10-07
59 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Cameron Saaiman
Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ân fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ân jong laaitie wat sy weg in die lewe probeer vind, maar hy het ân visie en sy planne is agtermekaar en hy sal vir jou sweeties gee!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte...
2022-09-20
1h 06
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Jean Rossouw
Jean Rossouw het groot geword en bly in die Wildtuin, die man se lewe is NIE soos die average mens sân nie, met noue onkomings met gevaaarlike diere en ander scary staaltjies wat jou laat dink oor jou eie lewe!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel...
2022-09-12
57 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Leon Schuster
Dit is vir my ân ongelooflike voorreg om te kon gesels met die legendariese Leon Schuster. In 2013 toe ek begin het met grappies en dinge, was my hoop om uiteindelik net vir mense te beteken, wat Leon Schuster vir my en duisende ander soos ek, oor amper 50 jaar beteken het. Ek kon met hom gesels oor van my gunsteling pranks en sttories van kleintyd. Ek sal hierdie vir altyd onthou. Geniet dit. Dankie Leon jou YSTER!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit...
2022-08-04
1h 22
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Klein Harry en Victor (Jis ek love dit.)
Ou Harry het die internet gesmelt met sy skerp sĂȘ-goed en eerlikheid. Ons moes net weer met die man opvang en sy boetie het ook sommer 'n paar gedagtes met ons gedeel! Die manne is skerp! Geniet hom!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hi...
2022-05-13
30 min
Klanktoets
Klanktoets: Kimberley-boorling Rikus Pieters stel debuut enkelsnit vry
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met plaaslike kunstenaar Rikus Pieters oor sy debuutenkelsnit, 'Jou vriend wees nie' en wat sy planne vir 2022 is.
2022-04-26
03 min
Spitstyd
Kuns met kontant 6 April 2022
Jonathan van Radio Raps-faam is almal se vriend. Hy is eerlik, spontaan en lewenswys. Ons almal het daai een vriend wat soos hy is, tog is daar altyd ân positiewe ondertoon in alles wat hy sĂȘ en doen. Hy herinner ons aan goed wat ons almal weet, maar soms te skaam is om self te sĂȘ. Hy is ân fyn waarnemer, nes die skepper van hierdie karakter, Rikus de Beer. Henco Kruger het al vroeg tydens die reeks van Kuns met Kontant die vooropgestelde idee laat vaar dat hy heeltyd sal lag tydens sy kuiers by legendariese komediante. Hierdie kuier was we...
2022-04-06
12 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Mike Schussler
Mike Schussler is 'n rock 'n roll ekonoom. Slimmer as 'n boom vol uile en nie bang om vir "The Powers That Be" op die vingers te tik nie. In hierdie episode gesels ons openlik oor die stand van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte en oor wat die gewone man op straat te doen staan.Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân dra...
2022-02-03
1h 09
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Ernst Roets
Ernst Roets kom maak 'n draai by OEN en hy gesels oor burgerregte, Afriforum, skateboarding en sy Afrikaanse heavy metal band!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The M...
2022-01-27
1h 22
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
John-Laffnie de Jager
 John-Laffnie de Jager het ân indrukwekkende CV! Pro tenniesspeler, afrigter, en life coach, ân term wat mens baie sien, maar JL se storie is anders! Sy storie gee hom kredietwaardigheid en enige mens sal baat deur tyd met hierdie man te spandeer!! Vat jou tyd en luister hierna, dis petrol vir die jaar!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op d...
2022-01-20
1h 13
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Loufi en Rhuwaal
Loufi se musiek steek graag sy kop uit as die partytjie se gees loop! Na hierdie onderhoud gaan mense anders na sy lirieke en musiek kyk.Loufi en Rhuwaal deel in hierdie episode hulle verlede en foute asook hulle oorwinnings. Hulle hou nie terug nie - hierdie was intense, eerlik en oop. ân Bewys dat daar persoonlike versoening en groei is, as jy met jouself eerlik is en jou foute erken. Dit is al hoe n mens kan leer en groei. Dankie vir die gesprek manne - dit was n voorreg.Op ân ernstige noot word...
2022-01-14
1h 03
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Gavin Swart
Gavin se day job het nie baie kantoorure nie. Maar dit is baie opwindend en partykeer gevaarlik. Van sy videos op tiktok het miljoene views en ons chat oor wildbewaring en moderne maniere van bewusmaking.Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vrien...
2021-11-11
49 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Ricus Nel
Die man met die mooiste naam in die bizz!! En boonop moerse talentvol en nice ook!! Ons het lekker gechat!!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media...
2021-10-13
56 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Peach van Pletzen
Ek het Peach laaaaaank terug ontmoet met ân moerse babalas! Hy is een van die interessantste mense wat ek alooit ontmoet het en die manier hoe hy sy brand gevestig het is iets besonders. ân Man wat jou gaan verras met sy wysheid⊠great chat gewees!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www...
2021-10-07
52 min
My Life In The Mosh Of Ghosts
My Life In The Mosh Of Ghosts - Gig 52. Bow Wow Wow, The Lyceum Theatre, Sheffield, 29th October 1981.
Roger reflects on the tragic loss of former band mate Stephen "Judd" Turner, who passed away on September 29th, 1981, aged 24 years old. The same day as the narrator turned 21. Some weeks pass, and the mood is lifted by the irresistible afro-pop sizzle of Bow Wow Wow, live at the recently re-opened Lyceum Theatre in Sheffield.Thank you to Simon Elliott-Kemp for the intro and outro music and stings.Thank you to Rionagh for the artwork.Sound FX courtesy of Freesound.org, with particular thanks to:Venusian Charm - twangy guitar....
2021-10-07
17 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Edgar Rathbone
Ek het Edgar in Ellispark se losie ontmoet en voor ek geweet het wat presies hy doen, het ek klaar geweet hy is ân lekker ou. Min wetend hy gaan sulke diep spore in die rugby administrasie van Suid Afrika trap. Ons het lekker gechat en lekker paar koues na die tyd geniet!âOp ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op...
2021-09-30
41 min
PRAATING
Rikus de Beer - Jonathan van RadioRaps
Rikus de Beer is 'n ou met kakbaie ID boeke, hy is Johnathan en ook Radio Raps, maar hoe naby is Johnathan aan Rikus of is hul dalk dieselfde mens? Gee nie om met wie hier gepraat word nie want die man is kakslim en vol wyshede! He verstaans some of the grootest geheime in this lewe and perhaps in another lewe he could have been a life coach. Hy leer vir Groothond hoe om op 'n grondpad te ry en saam vat hul die stofpad met potholes en al en konfronteer die kakgroot dinge van die lewe voor ons...
2021-09-23
1h 12
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Ulrich Roux
Ulrich en ek kom ân lang pad, hy is nie net ân baie suksevolle besigheidsman en prokereur nie, hy is ook een van die lojaalste mense wat ek ken ân baie goeie vriend, leier en een van lojaalste mense wat jy sal leer ken. Ons chat oor die ou dae en ook bietjie oor die regstelsels vandag en of ons nog op dit kan staat maak. Hierdie was lekker!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indie...
2021-09-17
50 min
FKNxMAN
Episode 28 x Ruan Wessels x Dronk En Danig, Cradock Se Spookstories En Sy Liefde Vir Skateboarding
Episode 28. Vandag praat ons met die bekende Ruan Wessels en baie van julle sal hom herken as MornĂ© van Binnelanders en Rikus van Hoofmeisie. In hierdie episode cover ons heelwat van Ruan se digbundel âDronk en Danigâ en hoe hy met sy digkuns begin het asook sy liefde vir skateboarding en ân paar lekker stories wat jou sal laat lag. Geniet hom. Ruan Wessels Instagram: https://www.instagram.com/ruanwessels08/ USN Instagram: https://www.instagram.com/usnsa/ Dronk en Danig Album: https://open.spotify.com/album/0H1EglE2...
2021-09-04
1h 26
My Life In The Mosh Of Ghosts
My Life In The Mosh Of Ghosts - Gig 51. Simple Minds, Icehouse, the Royal Court Theatre, Liverpool, 22nd September 1981.
Seconded by his employers to a mind-numbing admin job in the middle of nowhere, Roger and his work pal Mark take a trip to see Simple Minds live in Liverpool. Happily, Jim Kerr and his band are at the height of their grand metropolitan art-rock powers; touring the just-released 'Sons and Fascination' / 'Sister Feelings Call'.Also includes The Box, Paul Morley, the dull-as-dishwater Icehouse , Hawkeye, Trapper John and William Cobbett.Artwork by Rionagh.New intro and outro music by Simon Elliott-Kemp.Sound FX courtesy of Freesound.org, with particular thanks to:
2021-08-13
17 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Dricus "Stillknocks" du Plessis
Ek Dricus jare terug ontmoet en was verras met hoe nederig die man is! Ons het intussen mekaar beter leer ken en dis lekker om te sien hoe iemand sy droom uit leef en presteer, veral as dit ân lekker ou is!Wat 'n YSTER!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.med...
2021-07-28
43 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Jonathan Deal en Ian Cameron
Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak. Ons gaste is Jonathan Deal en Ian Cameron. Hulle het baie kennis in terme van wapenwette en vat die owerheid aan in hierdie verband. Ons lig julle ook in oor die webtuistes wat jy kan besoek om teen die saak te appélleer. Maak 'n draai hier by Dear SA: https://bit.ly/3xcVS3J om jou kommentaar en/of opinie te lewer oor die saak.Ander webtuistes en Facebook blaaie om t...
2021-06-11
41 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Riaan Benade
Riaan Benade is besig om groot dinge te doen in die musiekwĂȘreld, ons het bietjie gesels oor storie vertel, jag en allerhande lekker dinge!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podc...
2021-06-09
1h 00
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Pierre Dixon
Pierre is 'n besigheidsguru. Ons chat bietjie oor uitdagings wat entrepreneurs mag hĂȘ, Suid-Afrikaanse besighede se toekoms, waar 'n mens kan belĂȘ en hoe ons elkeen 'n bietjie meer van die pie kan wen.As jy dalk vrae het vir Pierre of sy span, besoek www.real-time.co.za of volg hulle op Facebook of Instagram Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil h...
2021-06-01
41 min
We've Bean around the Block
Episode 3 of 21 Soybean rust control: A stitch in time...
Episode 3 of 21: Soybean rust control: A stitch in timeâŠIn this podcast episode of âWeâve Bean around the Blockâ, sponsored by Pannar Seed, host Antony Jarvie interviews his guest Dr Rikus Kloppers about chemical control of soybean rust. In his long career, Rikus has worked on the genetic defense of crops through pathology and biotechnology services and now has turned his hand at chemical protection of the crop. He has a truly 360 degree vision of crop protection, making him the perfect guest for the show. In this episode, the fungicidal control of soybean rust is dealt with by...
2021-04-27
27 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Willem "The Bone Collector" Alberts
Ek en Willem ken mekaar vanaf 2004. Hy het 'n sagte hart in 'n tank se lyf. Ons gesels oor hoogte- en laagtepunte, Bronkhorstspruit, Sharks, Leeus, Bokrugby en Shrek-maskers... #Hedirrit!Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal genie...
2021-04-22
45 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Donovan "Cliffie" Clifford
Koshuisstories, tradisies, ontgroening, oorlog, vriendskap en lojaliteit. Ek het baie foute in my lewe maar ek beskou die vriende in my lewe as my beste prestasie nog ooit. #heildiedromOp ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal genie...
2021-04-14
1h 07
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Elma Smit
Elma is 'n pel van my en as jy haar kan kry om stil te sit, sien jy sy het 'n minder ernstige kant alhoewel sy lankal pro gedraai het.Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal g...
2021-04-01
57 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
John-Henry Opperman
Ek en John-henry ken mekaar nou 7 jaar, maar dit voel soos 70, ons het al lekker diep spore getrap en hy het my baie geleer. Mens kan min sleg van die man sĂȘ... Ons chat oor branding, media, oor TV en ons eie nuwe dinge saam.Op ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hĂȘ, kom maak ân draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za...
2021-03-26
58 min
My Life In The Mosh Of Ghosts
My Life In The Mosh Of Ghosts - Gig 48. Bill Nelson, The Limit Club, Sheffield, 28th May 1981.
Season 4 finale.It's the end of an era, as Roger catches up with his teenage idol Bill Nelson (of Be Bop Deluxe and Red Noise) at The Limit, together with 800 other true Bill-believers, and it all gets a bit Corinthians 13:11. Simon Elliott-Kemp - intro and outro music.Rionagh - artwork.Sound FX - courtesy of Freesound.orgWith particular thanks to:Ultradust - applause.Rikus 246 - club ambience.Lincoln Log - Korg drum machine.Andre Onate - hi-hat.ERH...
2021-03-23
12 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Pietie Beyers en Lario Botha
Stres, angs, depressie, verslawing! Temas waaroor ons nie baie wil praat nie, maar temas wat baie van ons affekteer! Ek gesels met Lario en Pietie oor hierdie kwessies wat ons almal raak. Hierdie gesprek is ân moet vir almal!As jy in kontak wil kom met ARC Addiction Recovery Centre of Lario hier is die details:011 425 0265 of 066 485 60232 Ewing Street Rynfield Benoni en die nommer is: Pietie Beyers IG: @pietiebeyersOp ân ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkt...
2021-03-19
1h 14
My Life In The Mosh Of Ghosts
My Life In The Mosh Of Ghosts - Gig 47. Cabaret Futura, with Cabaret Voltaire, Eddie & Sunshine, Richard Strange, Sheffield Polytechnic, 22nd May 1981.
Willkommen! And bienvenue! Welcome!London's ultra-trendy Cabaret Futura shimmies into Sheffield on mild Friday night in May. Even the presence of local art-house heroes Cabaret Voltaire fails to attract the South Yorkshire cognoscenti. Roger - still shaken by the Cro-Magnon stomp of The Cramps a few days earlier - remains unstirred.Also, Charlie Collins and the christening of The Box in The Beehive pub.Intro and outro music: Simon Elliott-Kemp.Artwork: Rionagh.Sound FX courtesy of Freesound.orgWith particular thanks to:
2021-03-05
11 min
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Marnus "Pottie" Kruger
Ontmoet vir Pottie: The man with many faces.Pottie is 'n pel van my, en wat is nou lekkerder om lekker goed te doen, saam met lekker mense, onder die vaandel van "werk"?Chat 'n Bietjie Ball se gewildheid het ons almal verras, vir my die meeste van almal en my gesprek met Pottie is die bewys daarvan dat 'n mens minder moet wonder of jy iets moet doen... Gaan eerder oor tot aksie, doen dit en kyk wat gebeur, want die teendeel is 'n wĂȘreld sonder great herinneringe en minder lag.Da...
2021-03-03
1h 08
My Life In The Mosh Of Ghosts
My Life In The Mosh Of Ghosts - Gig 46. The Cramps, The Limit Club, West Street, Sheffield, 19th May 1981.
THUNKA-THUNKA-THUNKA!Psychedelic sleaze dealers The Cramps bring their unholy, blistering big beat to the sweating shoe box that is The Limit Club, Sheffield's favourite subterranean watering hole.Roger, just back from the rarified, cerebral stimulus of free-jazz trio AIR live in London, holds his nose and takes a plunge into the Goo Goo Muck. Intro and outro music: Simon Elliott-Kemp.Artwork: Rionagh.Sound FX courtesy of Freesound.orgWith particular thanks to:Bee Productive - cheering crowd.Planetronik - big beat drums.
2021-02-15
12 min
My Life In The Mosh Of Ghosts
My Life In The Mosh Of Ghosts - Gig 44. The Plastics, The Limit Club, Sheffield, 14th May 1981.
J-Pop comes to Sheffield in the shape of The Plastics, a Japanese 5-piece on their first tour of the UK. Language is no barrier when both band and audience just want to get down and dance. Elsewhere, the 'Thirst' line-up of Clock DVA splits and Roger pops his cherry.Thanks to Simon Elliott-Kemp for the intro and outro music and to Rionagh for the artwork.Sound FX courtesy of Freesound.org, with particular thanks to:Mr. Aurilization - Hammond Sounds.Kiko Monzon - Rehearsal Space.Louderest - Drum Loop.
2021-01-18
10 min
Going Mental with Nic Venter
#18. Wessel du Plessis
Wessel is the head rugby coach at Grey College, Bloemfontein. He has coached the First team to 2 unbeaten seasons in 2018 and 2019 and is widely regarded as the best school rugby coach in the country. Wessel has since been personally headhunted by Jake White to be the head of junior rugby at the Blue Bulls from 2021. Â Â Wessel has coached the likes of Jan Serfontein, Johan Goosen, Paul Jordaan, Rikus Pretorius and many more. Enjoy!
2020-08-15
58 min
SO LOOP HY MAAR
Episode 45: Rikus de Beer aka RADIO RAPS en So
'n Cravenweek-rugbyspeler het tydens oefening sy rug gebreek en moes 'n nuwe lewe oorweeg. Hy't in finansies en hernubare-energie gewerk, maar was in-en-uit die hospitaal en moes selfs in 'n stadium sy familie en vriende groet. Die man was op pad uit en het oorleef want hy't, in sy eie woorde, sy MOER GESTRIP vir mense wat nie geglo het hy gaan leef nie... ;-) Rikus de Beer aka RADIO RAPS aka JOHNATHAN is 'n wonderwerk. Sy amazing comedy blom uit 'n goedgunstige plek. Die man is nederig, grootgeestig en maak...
2020-04-10
1h 44
5BC Podcasts
Rikus podcast
GREEN TEA!!!!!!!!
2020-04-07
03 min
My Life In The Mosh Of Ghosts
My Life In The Mosh Of Ghosts - Gig 21. The Teardrop Explodes, Sheffield University, 7th November 1979
The charismatic Julian Cope brings his psychedelic Scouser cohorts to a NOWSOC (Now Society) bop in Bar 2 at Sheffield University. Roger is impressed by these bouncing babies. Also, life on the dole, Clock DVA, Jean Cocteau and Roxy Music B-sides. Thanks to Kilian for the guest voice.Simon Elliott-Kemp - intro and outro music.Rionagh - artwork.Sound FX courtesy of Freesound.org.With particular thanks to: Sagetyrtle, Tsidilin, Wolff Amps, Rikus 246, Berwitz and Esares. Send us a textNever miss an episode.Follow me...
2019-11-27
10 min
Aktywne Czytanie - ksiÄ ĆŒki dla dzieci i mĆodzieĆŒy
RikuĆ
Twoja pociecha niebawem wybiera siÄ do przedszkola? Przedstaw jej Rikusia!RikuĆ jest krĂłliczkiem, ktĂłry wiedzie swoje miĆe, puchate, krĂłliczkowe ĆŒycie. Bardzo przypomina mi przedszkolaka poznajÄ cego Ćwiat. StÄ d wiem, ĆŒe Rikusia pokochajÄ wĆaĆnie przedszkolaki. A nawet i mĆodsze dzieci.W pierwszej opowieĆci, krĂłliczek martwi siÄ, ĆŒe nie jest taki, jak wszystkie inne krĂłliczki. I robi wiele, by takim siÄ staÄ.W drugiej, RikuĆ siÄ zakochuje i robi wiele, by pokazaÄ siÄ wybrance od jak najlepszej strony.W trzeciej, RikuĆ zatapia siÄ w krainie marzeĆ i zamienia w ĆmiaĆego...
2019-09-26
05 min
UFD Tech's Hot News
Episode 3 - The Birth of Reecikus
We talk about all things tech, gaming & genuinely interesting to us. GTX ray tracing! The new VR ready, at least according to the combined powers of Reecikus! Other than that Brett makes it weird again, offers Rikus too much money, and an old Church is involved in the biggest conspiracy America has ever seen! #freeourladyofliberty
2019-04-19
56 min
Cartogramas
Cartogramas - Sakura - 20/03/18
“Sakura, sakura” Trad. Arreglo Michio Mamiya; Yo-Yo Ma, violoncello; Patricia Zander, clave; Pro Musica Nippona (04:18) – “Tema y variaciones sobre Sakura” Trad., Yukiairo Yokoo, comp.; Shigeru Yamasaki, guitarra (frag.) – “Variaciones sobre Sakura” Trad., Yuquijiro Yacoch, comp.; Angel Romero, guitarra (frag.) – “Sakura, sakura” arr. flauta Pronomó, Trad., Julián Elvira, Flauta y arr. (04:16) – “Ensueño de los cerezos en flor” Keiko Abe, compositora y marimba (05:01) – “Sakura” (2000) Helmut Lachenmann, comp.; Trio Accanto (06:10) – “Sakura für Otto Tomek” para...
2018-03-20
00 min
MisterBA - Your Business Analyst Podcast. START and GROW a Business : Online Business | Passive Income | Business Startup | Business Automation | Business Ideas | Business Models
MBA 021: ANALYSIS â Founder of Radioraps RIKUS DE BEER started by sending WhatsApp voice notes to friends
Entertainment brand that started out with WhatsApp voice notes. We analyse how Rikus is creating a successful brand in a small segmented market. The post MBA 021: ANALYSIS â Founder of Radioraps RIKUS DE BEER started by sending WhatsApp voice notes to friends appeared first on MisterBA - Your Business Analyst.
2016-09-28
35 min
MisterBA - Your Business Analyst Podcast. START and GROW a Business : Online Business | Passive Income | Business Startup | Business Automation | Business Ideas | Business Models
MBA 020: KNOWLEDGE â Books and Tools with RIKUS DE BEER â Entertainment Brand Radioraps
You are the best asset and it is very important to invest in yourself, knowing your market by reading a lot of relevant information on the internet. The post MBA 020: KNOWLEDGE â Books and Tools with RIKUS DE BEER â Entertainment Brand Radioraps appeared first on MisterBA - Your Business Analyst.
2016-09-27
09 min
MisterBA - Your Business Analyst Podcast. START and GROW a Business : Online Business | Passive Income | Business Startup | Business Automation | Business Ideas | Business Models
MBA 019: HABITS â Day in the Life of RIKUS DE BEER â Entertainment Brand Radioraps
Entertainment brand that started with WhatsApp voice notes. We explore what a typical day looks like for Rikus The post MBA 019: HABITS â Day in the Life of RIKUS DE BEER â Entertainment Brand Radioraps appeared first on MisterBA - Your Business Analyst.
2016-09-26
07 min
The KlikCast
KlikCast Episode 16
Welcome to our third Halloween Episode!In this Episode we review all the entries that were submitted to the Halloween 2009 compo and announce the winner! We also have 2 cool scary trailers for ya and a overall spooky Episode.So turn of the lights, light a candle and enjoy this new Episode of the klikcast!--Note-- If your connection is a little slow just press "pause" on the streaming version button and let it load for a couple of min instead of having it stream from the get go -- --Everything in this...
2009-11-03
00 min
The KlikCast
KlikCast Podcast Episode 3
From talking about all the competitions in the community and how everyone else got into game creation we also managed to talk about body spray and Red Bull for some reason! Be sure to join Gary, Robert, Philip, Fanotherpg and myself for another week of the klik podcast!Jess could not join us today so hopefully he can free up some time for us next week
2009-10-21
00 min
The KlikCast
KlikCast PodCast Episode 2
A party it was indeed! Welcome to our second klik podcast! And this time we had some more folks join us! Jump in as Jess, Gary, Robert, Nick and myself discuss the games we are playing, community news and the fact it was 2:00 am in the morning for the UK folks while we were recording this episode!Show Notes!-Check out Gary (knpmaster)site at: www.thegamespage.com for more info on his game called: Drawn to Fight!- Also check out Nicks site at:http://www.2d8studios.co.uk on his...
2009-10-15
00 min
The KlikCast
KlikCast Podcast Episode 1
Sooo I have been tossing the idea around to have a real live Klik-Podcast with lots of people talking together about everything klik and you know whatever we feel like talking about at that point.I invited some folks to get things started for our Pilot Episode, and while we had some microphone issues and only Jess bowers and myself showed up, We are still hoping you will enjoy our very first Klik-Podcast!The topics that will come by range from klik, atari 2600 games, halo and how we got involved with knp! Have a listen, give...
2009-10-06
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 15
Get ready for another ride with Episode 15!!!This time we have of course some cool footage of the recent Click Convention! With a Q&A with Francois from clickteam!Guest Reviewer Chris Street steps up to the plate with 2 reviews this Episode for Super Clair World and A classic review for Shima Bros!The Episode starts off with a cool new feature showing in quick order most of the games, demos and engines that were submitted to the site between January and August of this month in case you missed some! Maybe you will...
2009-08-22
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 14
A new Season of Klikcast is here! And with it we bring some cool changes!Like always we have some great reviews for you to check out and some cool trailers. This month we will be reviewing 2 classic games: Macabre and Destruction Carnival (reviewed by Jess Bowers)Also we will be reviewing Turning the Tide and Luor and we have a very special Interview With Simon Carless. (Simon is the Chairman and Judge for the Independent Game Festival)But we also bring you a brand new look and in every Episode this season we...
2009-06-21
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 13
Welcome to a brand new super hot spanking Episode of Klikcast! In this episode we go all out and share with you top secret information on the upcoming Daily click Arcade with video! We also interview Francois and ask him all about that April 1st news they pulled on us! Further we have plenty of reviews including Click Copter, song of war, and the new Blobs Adventure 2! And bursting with trailers and a NEW teaser trailer for OMG Zombies! Phew! What are you waiting for! *This also marks the end of a very exciting Season 2, Just li...
2009-04-19
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 12
Welcome to a brand new Episode of Klikcast! In this episode we are reviewing 28 games that were submitted for the daily click mini compo. Also we have a couple of cool new trailers for you to take a look at and some surprises here and there. So join us in one of the longest Episodes of klikcast yet! --Note-- If your connection is a little slow just press "pause" on the streaming version button and let it load for a couple of min instead of having it stream from the get go -- -- Everything in...
2009-04-18
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 11
Welcome to our brand new Christmas Holiday Episode! This time we have 2 cool reviews for you of Spacecry and Malayalam - Island of Mysteries and we have a interview with Brandon about his latest project ArcaneTale. But thats not all! For this holiday episode we also asked people around the community if they wanted to submit a video or audio clip to wish everyone happy holidays, and wow we got lots of submissions for you guys to see and hear! And to top it all of with a cherry we have 3 exclusive -you saw it...
2009-04-18
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 10
Welcome to our second Halloween Episode and our special 10th episode all combined into 1! In KlikCast we talk about the recent events in the click community but also we call up guests by phone! Its all made in good fun, so we hope you enjoy it. This month we have 2 interviews with: Peblo and Andrew! And reviews for the following games: Trick or Treat, Skeletor, Lil Pirate, Timerocketxby, Hatman, and everyday is halloween! We also look at a new game in the works called Darklight! --Note-- If your connection is a lit...
2009-04-17
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 9
Welcome to Episode 9! A action packed episode filled with reviews! In KlikCast we talk about the recent events in the click community but also we call up guests by phone! Its all made in good fun, so we hope you enjoy it. --Note-- If your connection is a little slow just press "pause" on the streaming version button and let it load for a couple of min instead of having it stream from the get go -- -- Episode 9 features: * 3 interviews this month with: CodeMonkey, Martin and a special video webcam interview with...
2009-04-16
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 8
Welcome to Episode 8.5! A brand new season of klikcast awaits you! In KlikCast we talk about the recent events in the click community but also we call up guests by phone! Its all made in good fun, so we hope you enjoy it. --Note-- If your connection is a little slow just press "pause" on the streaming version button and let it load for a couple of min instead of having it stream from the get go -- -- Episode 8 features: * Phone interviews with Ben (The Orphanage) & Jeff (Clickteam) A video revie...
2009-04-16
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 7
Welcome to Episode 7! Wondering what was on the secret disc? This episode provides most answers In KlikCast we talk about the recent events in the click community but also we call up guests by phone! Its all made in good fun, so we hope you enjoy it. This is the last Episode for season 1. We will return for season 2 in August. Episode 7 features: * Phone interviews with Dustin Gunn (Mayhem Triple) & James (Hickory) Also video reviews for Taxi, Noitu Love 2 Demo, Trade Wars 3. New in this Episode is a feature called "Where are they now...
2009-04-15
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 6
It took a while to make again but i'm happy with result, here its folks, Episode 6! Of klikcast. I hope you enjoy it! In KlikCast we talk about the recent events in the click community but also we call up guests by phone! Its all made in good fun, so we hope you enjoy it. This Episode is about 17 min long, has been saved in the .wmv format and is 68 mb. Episode 6 features: * Introduction with me (Yikes), Phone interviews with Kyle on Bonesaw, Arvi about his new project called Floating Islands and Newton on his...
2009-04-15
00 min
The KlikCast
KlikCast Episode 5
And here it is! A brand new Episode of Klikcast! And due to popular demand, yes this is another Video-Episode! In it we talk about the recent events in the click community but also we call up guests by phone! Its all made in good fun, so we hope you enjoy it. This Episode is about 17 min long, has been saved in the .wmv format and is 38 mb. Episode 5 features: * Introduction with me (Yikes), Phone interviews with Willy about sub zero 2, update interview with Francois and Dave shares some info on haslevania 2 including the special edition,Â
2009-04-14
00 min