Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Skaats De Wet

Shows

ILLUSTRI SCONOSCIUTIILLUSTRI SCONOSCIUTIVentilatore | La piccola intuizione di Wheeler Schuyler SkaatsWheeler Schuyler Skaats non è solo l'inventore del ventilatore elettrico. È un ingegnere capace, un imprenditore attento a chi è in difficoltà e capace di condivisione, fermamente convinto che il motore elettrico avrebbe fatto parte della vita di ogni persona.2022-06-3010 minDie SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#28 | Die 'get behind me santa' EpisodeOns laat Kersfees episode! Ons diensverskaffer het ons erg moeilikheid gegee, maar hier's die episode. Ons eerste episode in twee jaar. Ons gesels baie nonsense, Sybrand tune in op Skype al die pad van Bethlehem af (hoe appropriate) en ons luister uitstekende musiek. Hoop jy geniet hom...2010-02-011h 03Die SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' EpisodeLooooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies... Verder luister ons na cool musiek van The Bats (ja jy't reggelees) en nog vele meer. Check ook 'n slag weer ons blog uit. Ons sal probeer om hom meer gereeld op te datteer (maar soos julle weet het ons nie 'n baie goeie track record as dit kom by stuff op datum hou nie). www.skaatscast.blogspot.com skaatscast at gmail dot com2008-04-0754 minDie SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot die Springbokke - ons cover ALS! Dit was net Sybrand en Steyn vir hierdie episode, die res was almal weg maar darem daar in gees. Check uit ons Facebook groep of email ons by skaatscast at gmail dot com. Geseende Kersfees en 'n super nuwe jaar van die SkaatsCast af. Mag julle almal iets van God se super liefde beleef hier aan die einde van 2007!2007-12-241h 01Die SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#25B | Die Back2Back EpisodeDeel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!2007-12-2337 minDie SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#25A | Die Rockin' EpisodeDeel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION! Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wie. Check ook uit vir deel 2, uit binnekort!2007-12-1935 minDie SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#24 | Die Sexy Episode...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan die naam) soos Die Papiertjievou (Lame) Game, SkaatsdeLaan, Bennie se Boeke en nog baie meer. Ons luister ook na awesome musiek, so check dit uit! BTW, die episode is enhanced, so jy kan na die prentjies in jou iTunes of iPod kyk. O en join ons groep op facebook!2007-12-061h 00Die SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#23 | Die Comeback EpisodeDie grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lukraak en luister na Daphne Loves Derby, Vanilla Sky en Straatligkinders. Jip. Beter as wat die mullet ooit kan wees. Check SkaatsCast uit op Vuisboek vandag!2007-10-3157 minDie SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#22 | Die Hero Episode[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ander was bietjie vasgevang. In hierdie episode: Die usual Boredomkillers, Nuus en 'n nuwe section, 'Segway to Heaven'. Ons speel songs van: The Monolith, Run Kid Run en Vanilla Sky. Ons het vergeet om te noem, maar net voor S-Nuus speel ons Underoath se 'A Boy Brushed Red, Living in Black and White'. Email: SkaatsCast@gmail.com ...2007-05-0950 minDie SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#21 | Die Paasfees EpisodeDis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na iets spesifieks. Daar is ook ander goodies, soos chapters, wat dit vir jou makliker maak om dele te skip, indien jy nie hou van ons geselskap nie. Nee wag, klink my na 'n swak idee! Dit is maar 'n doodgewone podcast, met Boredomkillers, SkaatsCast Nuus, E?Nuus en Villiers se feit. Ons bel ook 2 random luisteraars om uit te vind wat hulle...2007-04-0655 minDie SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#16 | Die Gunsteling EpisodeIn hierdie laaste episode van Seisoen 3: - Die SkaatsCast top films en albums om uit te check - 'n Valskerm Insident - iPhone Update - Kerkbemarking: Sit kerke partykeer dit pot bietjie mis? Ons luister na musiek van Straatligkinders, Related en Die Kys. Dit is ook ons laaste Episode tot die 8ste Mei, so MOENIE unsubscribe nie! Ons sal weer terug wees en het 'n paar awesome idees. www.skaatscast.blogspot.com | www.myspace.com/skaatscast | skaatscast@gmail.com2007-02-111h 16Die SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#15 | Daai 80s EpisodeAlle dinge 80s! Ons gesels oor Thomas Dolby (moenie vra nie) se comeback, Nicole Richie se out-of-the-box bestuursessies en ons bekyk al daai 80s programme waarvan jy al vergeet het. Verder ook: Die 10-Vraag Challenge; sover is dit SkaatsCast 01, Luisteraars 00... Kan die luisteraars 'n comeback maak? Ook boredomkillers, Villiers se Mmmm Feit en SkaatsCast Nuus! Check uit www.five8five.com vir die coolste in SA bands, musiek, design en meer.2007-01-021h 10Die SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#14 | Die Kersfees Episode!WOW! Die super-duperste bumper-packed musiek uitgawe van die SkaatsCast! Ons speel 13 uitstekende Kersfees songs om die geboorte van Jesus te vier. Los 'n voicemail vandag nog! 073 424 5758 (vervang die 0 met 'n +27 indien jy van oorsee af bel. Gaan na www.skaatscast.blogspot.com vir meer info... NOU!2006-12-241h 28Die SkaatsCastDie SkaatsCastEpisode#13 | Die Unlucky EpisodeIn hierdie UNLUCKY episode... Die einde van SkaatsCast Rants, maar die begin van 3 nuwe AWESOME sections! Verder is daar ook 'n wenner van die Mae Everglow kompetisie. In hierdie Episode se 'Verlee Villiers' se ons dat Villiers 7 vrae reg het, eintlik het hy 6... jammer. As jy nie weet waarvan ons praat nie, LUISTER SOMMER NOU! Ons het ook vergeet om party van die liedjies aan te kondig... sal volgende keer!2006-12-071h 15