Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Wian Esterhuizen & Leon Engelbrecht

Shows

Stoepsit PotgooiStoepsit PotgooiOpinies & Onkunde 1Welkom by Opinies & Onkunde 1!Dis 'n koue, donker laataand op die Stoep, en dinge ruk bietjie handuit op die Stoep. Wian en Leon probeer om een of twee global debates op te los, maar verval in 'n donker gat van ranting en stry oor die een onderwerp wat die mag het om die Stoep te kelder: Wat is beter? Wyn... of bier?Dis haar verjaarsdagmaand! Baie geluk, Hilde! Ons ongelooflike Stoepsit kuns word soos altyd gemaak deur Ineffable Digital Designs. Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons S...2022-05-281h 01Stoepsit PotgooiStoepsit PotgooiSpookasem & Roller Coasters: Deel 2Welkom by Spookasem & Roller Coasters Deel 2!Dis Deel 2 van Spookasem & Roller Coasters en Wian en Leon gesels oor die "ander kant" van spoke, geeste, poltergeists, Van Hings, Uniondale en alles anders para-normaal. As jy 'n bydrae wil lewe op hierdie punt, laat weet ons asseblief by stoepsitpotgooi@gmail.comDie ongelooflike Stoepsit kuns word gemaak deur Ineffable Digital Designs. Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons Stoep.Tema Musiek: Infraction - Holiday2022-05-1447 minStoepsit PotgooiStoepsit PotgooiSpookasem & Roller CoastersWelkom by Spookasem & Roller Coasters!Ons almal het eens op 'n tyd al te doen gehad met iets wat ons nie kan verduidelik nie. Deure wat kraak, fluisterstemme in die donker, of dalk 'n pragtige ryloper in die Klein Karoo wat op 'n geheimsinnige manier net jou kar verlaat na 'n rukkie. Of jy nou daarin glo of nie, ons kan nie die feit ignoreer dat daar dalk 'n paranormale deel van die wêreld is wat ons nie kan verstaan nie. Die begin koeler raak op die Stoep, maar Wian & L...2022-04-301h 14Stoepsit PotgooiStoepsit PotgooiAfgestroop: Die Lewe Het 'n Punt GemaakWelkom by Afgestroop!Dis twee jaar later en ons voel steeds die emosies wat niemand van ons gedink het ons sal voel nie. Dis twee jaar later en ons is steeds gatvol. Dis twee jaar later en ons voel steeds afgestroop. Dis twee jaar later en die lewe het 'n punt gemaak. Dis twee jaar later, en nou sluit ons dit af. Hierdie episode se Instagram Digter is Ilze du Plessis, 'n fantastiese mens wat met woorde kan toor.Die ongelooflike Stoepsit kuns word gemaak deur Ineffable...2022-03-261h 43Stoepsit PotgooiStoepsit PotgooiHier Is Ek WeerWelkom by Hier Is Ek Weer!Hoe werk dit dat as die klok Oktober slaan, almal soos een man begin funksies, troues, partytjies, braais, kuiers, ingrypings, vakansies en feeste reël? In hierdie kort incheck vra Wian en Leon plegtig omverskoning vir die laaste paar maande se radiostilte, maar stel ook gerus dat die Stoep uiteindelik weer lewe gekry het. Daar was beplan en verander, ge-backpaddle en ge-borsslag, wawiele en bollemakiesies gemaak. Als wyl daar 'n bestendige stroom van rooiwyn en bier deur loadshedding ons rustig gehou het. Deel van hierdie i...2022-02-1424 minStoepsit PotgooiStoepsit PotgooiDie Vere Maak die VoëlWelkom by Die Vere Maak die Voël!Sonder dat ons dit besef, het ons almal al eens op 'n tyd die knie gebuig voor sosiale media. Dalk nogsteeds? Vanaand op die Stoep gesels Leon en Wian oor die gevare van sosiale media en hoe dit jou loopbaan, jou verhouding en jou eiewaarde kan kelder. As't ware maak die blou vere van Twitter werklik somtyds die voël. Hierdie episode se Instagram Digter is 'n anonieme persoon wat graag 'n Instagram blad wil begin vir hulle gedigte. As jy van hierdie ge...2021-11-241h 22Stoepsit PotgooiStoepsit PotgooiNaald & InkWelkom by Naald & Ink!Dis 'n warm somersaand op die Stoep en oor 'n glas rooiwyn en 'n yskoue Castle Light krap Wian & Leon onder die vel om by  'n onderwerp uit te kom wat  in sommige huishoudings steeds met 'n stywe lip bespreek word. Hierdie episode se Instagram Digter is Lindie van Gass. Besoek haar webwerf vir allerhande cool woorde en merch. Weereens word die fantastiese Stoepsit kuns gemaak deur Ineffable Digital Designs. Baie dankie aan die girls van SAARKIE vir "As die Hi...2021-10-061h 19Stoepsit PotgooiStoepsit PotgooiWelkom Op Ons StoepWELKOM OP ONS STOEPOns nooi jou uit om die Stoepsit reis saam met ons te begin! In hierdie kort trailer episode gesels Wian & Leon oor die kultuur van Stoepsit, watter sleutelelemente nodig is vir 'n lekker Stoepsit sessie en wat jy kan verwag van Stoepsit seisoen 1.Vind ons stoep op Facebook en Instagram as "Stoepsit Potgooi", of stuur vir ons 'n epos na stoepsitpotgooi@gmail.comDie fantastiese Stoepsit kuns word gemaak deur Ineffable Digital Designs. Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons Stoep.Tema Musiek: Infraction...2021-08-2418 min