podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Woord Van Die Lewe.
Shows
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Asem van die Lewe
Send us a textEsegiël 37:5,6 So sê die Here my God vir hierdie bene: “Ek gaan gees in julle laat kom sodat julle kan lewe: Ek sal vir julle senings en vleis aansit en julle oortrek met vel en dan sal Ek gees in julle gee sodat julle kan lewe. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.” Die eenvoudigste dinge in die lewe hou soms die grootste voordele in. En dan kom ons en ons ignoreer hulle tot ons eie skade.Het jy geweet dat die proses...
2025-07-12
02 min
Lewende Woord Hartenbos Bybel 101
Bybel101 25 Junie 2025
Bybel101 25 Junie 2025: Die KoningspsalmsDie laaste kategorie van Psalms waarna ons kyk in Bybel 101. Dit is Psalms wat geskryf is vir oomblikke in die koning van Israel se lewe, maar ons sien ook dat die nuwe testament dit aanhaal vir Jesus. Die rede vir dit is omdat in die nuwe testament Jesus gesien word as die Koning van Israel.
2025-06-30
00 min
ekerk Lewendig | Die Podcast
[ PINKSTER ] Hoe lief het ek U wet... hoe mooi skitter U Woord in my lewe | Stephan Joubert
𝗝𝘆’𝘀 𝘂𝗶𝘁𝗴𝗲𝗻𝗼𝗼𝗶 𝗻𝗮 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗶𝗻𝗸𝘀𝘁𝗲𝗿! Die Gees en die Woord is nie net rigtingwysers nie — hulle is Leermeesters wat jou hart en denke nuut maak. Hierdie Pinksterreeks help jou ontdek hoe God se Woord jou daaglikse lewe kan vorm. Ons tema vir Maandag, 26 Mei om 19:00 is: "Hoe lief het ek U wet... hoe mooi skitter U Woord in my lewe." Stephan Joubert deel insigte uit Psalm 119:97–103 wat jou honger sal maak vir meer van God se Woord.
2025-05-26
24 min
Radio Scriptura
Nuwe Dissipels: Die Bybel is die Woord van God
Watter gesag het die Bybel in gelowiges se lewe? Is die Skrif net 'n handleiding met kennis en reels, of is daar iets meer wat God openbaar in Sy woord? Kan ons ooit genoeg van God se woord kry, en het ons iets meer nodig? Wat is die uniekheid van God se woord? Is dit God of mense wat die Bybel geskryf het?
2025-04-15
31 min
Lewende Woord Hartenbos Bybel 101
Bybel101 9 April 2025
Bybel101: Efesiërs 4:17-32Ons gaan verder met ons studie van Efesiërs en kyk hoe ons prakties moet lewe as Jesus werklik ons Here is.
2025-04-14
00 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Dress for Success - THE WORD
Wanneer ons verstaan dat die Woord van God 'n swaard in ons hand is wat ons kan gebruik teen die vyand se aanvalle, sal ons meer en meer in oorwinning staan.
2025-03-23
1h 07
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Lewe Is Kosbaar
Send us a text1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. Die lewe is kosbaar. Die waarde van 'n enkele menslike lewe is onberekenbaar … tog sal die bose mense in hierdie wêreld nie skuldig voel oor die honderde duisende lewens wat hulle vir selfs die kleinste persoonlike gewin, vernietig nie.Ek het anderdag met 'n dokter gesels wat al meer as 35 jaar na pasiënte omsien. Dikwels moes hy slegte nuus, soos 'n terminale kankerdiagnose, aan 'n pa...
2025-03-22
02 min
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.16 (05.03.25) - (Afr.) - Jesus is die volle wapenrusting van God
Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly. Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan, en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus. En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God— (Ef. 6:13-17)
2025-03-05
04 min
Lewendewoord Centurion
16 Februarie 2025 - Wouter van der Merwe - Nuwe Lewe
16 Februarie 2025 - Wouter van der Merwe - Nuwe Lewe by LWC
2025-02-16
30 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Raaisels van die Lewe
Send us a textPsalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad. Die lewe kan 'n raaisel wees, veral as jy aan die toekoms dink. Wat hou die toekoms in? Hoe gaan dit afloop? Ons hoop almal op 'n blink toekoms. Al is dinge vandag dalk donker of somber … sal dit sekerlik môre 'n helder, sonnige dag wees.Daardie hoop op 'n blink toekoms bestaan in elke kultuur, in elke uithoek van die wêreld. Vir diegene van Chinese afkom...
2025-02-12
02 min
GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL
ZANTIE SWANPOEL - Die Krag van God se Wapenrusting en die Woord van God in Jou Daaglikse Lewe
Die transformerende krag van God se wapenrusting en die Woord van God in ons lewens. Zanti deel kragtige getuienisse van persoonlike deurbraak, insluitend ’n herstelde huwelik en ongelooflike genesingsverhale, alles danksy God se genade. Ons verken ook die geestelike wapenrusting soos beskryf in Efesiërs 6—hoe die gordel van waarheid, borsplaat van geregtigheid, skild van geloof, en die swaard van die Gees (God se Woord) ons kan help om standvastig te bly teenoor die stryd van die lewe. Plus, navorsing wys dat gereelde betrokkenheid by die Bybel diepgaande veranderinge in ons geestelike en emosionele gesondheid kan bring.
2025-01-29
11 min
Dominee André
God praat Jesus
God se Woord bring lewe
2024-12-22
32 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Die Oog gevestig op JESUS
Past Henry Young deel vandag die boodskap met ons oor om ons oë op Jesus gevestig te hou. As fondasie van ons lewe is dit so nodig om ons lewe te leef volgens Jesus en net te doen wat Hy van ons verwag. Jesus is ons fondasie. Leef jou lewe volgens Sy woord.
2024-12-22
40 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Kind van God
Send us a text1 Johannes 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie. Soos ons volwasse word, groei ons hopelik in wysheid. Maar terwyl jy, te midde van die gewoel en gewerskaf van die lewe, meer bewus word van jou eie beperkings, kan iets anders kop uitsteek om jou te pootjie. Dit sal jou van al die voordele van daardie swaarverdiende wysheid kom beroof. En daardie ‘iets ande...
2024-12-08
02 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
UNtiED or UNitED - Foundations
Ons gaan voort met ons reeks oor Fondasies en ons gesels oor die woord wat op almal se lippe is; Eenheid. Sonder eenheid sal ons nie die doel bereik waarvoor ons geroep is nie. Die vraag wat Past Rudi ons vra is, Are you untied, or are you United. Ons het al baie kere gesien hoe mense val wanneer hulel skoenveters los is. Dit werk beter as die skoene vasgemaak is. Net so moet ons "vasgemaak" wees of dan wel in eenheid wees met mekaar. Eenheid is nie 'n voorstel vir die...
2024-11-24
1h 10
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.92 (24.11.24) - (Afr.) Skyn die lig van Jesus
Doen alles sonder murmurering en teëspraak, sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld, deurdat julle die woord van die lewe vashou, my tot ‘n roem teen die dag van Christus, dat ek nie verniet geloop of verniet gearbei het nie. (Fil. 2:14-16)
2024-11-24
03 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
B2G - JESUS - Our POSITION in Christ
Ons sluit ons B2G Campaign af by die pragtige Paarl Amfiteater op Paarlberg. 16 kerke wat op een plek bymekaar kom. Saam God aanbid en saam die woord geniet. Worship leiers van die verskeie betrokke gemeentes wat 2200 mense lei in Praise and Worship. Past Brent Martini is gevra deur die betrokke pastore om die woord te bedien en dit was amazing. Ons is ook dankbaar vir die siele wat tot bekering gekom het. As jy die volle diens wil kyk gaan besoek gerus ons Youtube kanaal: https://youtu.be/G...
2024-11-22
39 min
AGS Middelvlei Dienste
Die effek van God se Woord in jou Lewe. AGS Middelvlei 03/11/24 Diens.
Die effek van God se Woord in jou Lewe. AGS Middelvlei 03/11/24 Diens.
2024-11-03
36 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Jesus is die Woord
Send us a textJohannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. 'n Pragtige sonnige dag laat jou sommer lekker voel, nè? Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom verkies ons sonskyn bo reën; 'n warm briesie bo 'n koue wind?Een van die belangrike dinge waarna huiskopers sal soek, is natuurlike lig. As jy in die suidelike halfrond is, beteken dit...
2024-10-25
02 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Thy Word - Foundations
Woorde het krag. Hoeveel te meer wanneer dit die woorde van God is. Leef ons volgens die Woord van God, of die woorde van hierdie wêreld. Jesus is die Woord. Ons fondasie is Jesus. So ons kan vir mekaar sê ons fondasie is die gees vervulde Woord van God. Nie net letters op bladsye nie. Maar die openbaarmaking van wie Jesus is deur die bybel.
2024-10-20
1h 14
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Worship in Spirit and Truth - Foundations
Ons gaan voort met ons reeks "Foundations". Lee-Ann bedien vandag die woord en ons hoor hoe ons 'n lewe van aanbidding behoort te handaaf en God aanbid in gees en in waarheid. Worship is deel van hoe ons bou op die fondasie.
2024-10-13
1h 11
FOCUS & FOKUS DEVOTIONALS
JACQUES MALAN - Jou siening op die lewe
02.10.2024 - Die gesprek fokus op 'n Christelik-geïnspireerde wêreldbeskouing en hoe dit verskil van 'n wêreldse siening. Die Jacques beklemtoon die belangrikheid van geestelike rigting in ons lewens en hoe die Bybel as riglyn dien om 'n wêreldbeskouing te vorm wat gebaseer is op God se woord. Hy waarsku teen misleidende filosofieë en beklemtoon die noodsaaklikheid van 'n Christelike perspektief in alle aspekte van die lewe, insluitend werk, politieke rolle en toekomstige planne.
2024-10-02
07 min
LEEFSTYL - HOOGTEPUNTE
ANSA VAN GEEST - Sondagoggend se stilword: Vind Vrede en Geestelike Herste
Ansa van Geest ondersoek die tema van "Sondagoggend se stilword." In hierdie inspirerende episode deel sy haar persoonlike ervarings van onrustigheid en die soeke na geestelike betekenis op 'n rustige Sondagoggend. Sy reflekteer oor die uitdagings van stilword in 'n besige lewe en hoe die Woord van God ons herinner aan die sorg en detail in ons lewens, selfs in moeilike tye. Ansa beklemtoon die belangrikheid van gebed, familietyd, en die waarde van om stil te wees voor God. Die episode sluit af met 'n bemoediging om die nuwe week met hoop en 'n oop hart te benader.
2024-09-19
05 min
Radio Scriptura
Die weg van almal op aarde: Wanopvattings oor die dood
Waar die woord van God nie gepredik word nie, neem mense verskillende wanopvattings as waarheid aan, en leef steeds in vrees vir die dood. "Ware troos verg waarheid", sê Nikolaas Pienaar. Verskuif ons ons vertroue na geliefdes wat afgesterf het, omdat ons wanopvattings het oor waar hulle siele heengaan na hulle afsterwe? Treur ons soms soos mense wat nie hoop het nie, omdat ons nie bybelse insig het oor waar die ontslapenes hulself bevind nie? Is die dood die einde van jou lewe, of is daar lewe na die dood?
2024-09-17
37 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Wese van Empatie
Send us a textMatteus 7:12 Doen vir ander alles wat julle graag wil hê hulle vir julle sal doen. Dit is die kern van die wet en die profete.” Empatie is een van die mees aangrypende en kragtigste uitdrukkings van liefde. Om dáár te wees vir iemand; saam met hulle seer te ervaar … of inderdaad om saam met hulle fees te vier; spreek van liefde soos niks anders nie.Ja, my vriend, empatie is 'n wonderlike ding. En tog vergeet ons dikwels om empatie teenoor ander te bewys. In die d...
2024-08-31
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Dividende van Dissipline
Send us a Text Message.Hebreërs 12:10,11 Ons vaders het ons wel 'n kort tydjie na hulle goeddunke getug, maar Hy tug ons tot ons beswil sodat ons in sy heiligheid mag deel. Wanneer ons getug word, lyk die tug op daardie oomblik nie na iets om oor bly te wees nie, maar om oor te huil. Later lewer dit egter vir dié wat daardeur gevorm is, 'n goeie vrug: vrede omdat hulle gehoorsaam is aan die wil van God. Ek het nog nooit iemand ontmoet wat dit geniet om gedissiplineer te word nie...
2024-08-22
02 min
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.45 (12.06.24) - (Afr.) - Versprei die lieflike geur van Christus!
Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei. Want ons is ‘n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan; vir die laaste ‘n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ‘n reuk van die lewe tot die lewe. En wie is tot hierdie dinge bekwaam? Want ons is nie soos baie wat handel dryf met die woord van God nie; maar as opregtheid, maar as uit God, in die teenwo...
2024-06-12
03 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
JESUS
JESUS. Die naam bo elke ander naam. Die WOORD van God. Ken jy Hom? Die Woord van God is ons fondasie waarop ons ons lewe bou. Sonder die Woord van God was daar niks. Alles is geskape deur die Woord. Maak God se Woord deel van jou lewe en ondek 'n hele nuwe lewe.
2024-06-09
58 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Ondersoek God se Woord
Hebreërs 4:12,13 Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart. Daar is ook niks in die skepping wat vir God onsigbaar is nie; alles lê oop en bloot voor sy oë. En aan Hom moet ons rekenskap gee. Het jy al ooit gewonder hoekom jy sukkel met die dinge waarmee jy sukkel? Dit lyk asof mnr en mev Super Christen daar oork...
2024-06-02
02 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
God se Ekonomie - Fire Conference24
Past Anton La Grange praat oor die ekonomie van die Koninkryk van God en dit is nie net gekoppel aan geld nie. Die woorde boek verduidelik dit baie soos volg; 'n Ekonomie is 'n gebied van produksie, verspreiding en handel, sowel as verbruik van goedere en dienste. Oor die algemeen word dit gedefinieer as 'n sosiale domein wat die praktyke, diskoerse en materiële uitdrukkings wat met die produksie, gebruik en bestuur van hulpbronne geassosieer word, beklemtoon. Kom geniet hierdie kragtige woord en ontvang dit wat die Here vir jou instoor het.
2024-05-18
59 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Krag van die Lewe
Johannes 5:20,21 Die Vader het die Seun lief en wys Hom alles wat Hy doen; en Hy sal Hom nog groter dade as hierdie wys, sodat julle verbaas sal staan. Soos die Vader die dooies opwek en lewend maak, so maak die Seun ook lewend wie Hy wil. Daar bestaan absoluut geen twyfel dat Jesus indrukwekkende wonderwerke gedoen het nie. Hy het die verlamdes laat loop; die blindes laat sien; vir Lasarus uit die graf laat opstaan. Maar wat was die doel van dit alles? Wat beteken daardie wonderwerke vandag vir ons?Die afgelope p...
2024-04-24
02 min
Lewendewoord Centurion
21 April 2024 - Wouter van der Merwe - Lewe in die lig
21 April 2024 - Wouter van der Merwe - Lewe in die lig by LWC
2024-04-21
29 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Krag van ‘n Vraag
Matteus 19:16-18 Iemand het na Jesus toe gekom met die vraag: “Leermeester, watter goeie ding moet ek doen om die ewige lewe te ontvang?”Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy My uit oor wat goed is? Net God is werklik goed. Maar om jou vraag te beantwoord – jy kan die ewige lewe verkry deur die gebooie te onderhou.”Hy vra vir Jesus: “Watter gebooie?”(NLV) As die lewe net eenvoudig was ... maar dit is nie eenvoudig nie. Die lewe is morsig, dit is kompleks. Mense se emosies, ons...
2024-04-09
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Laat die Lewe Begin!
1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het. (NLV) Christus het opgestaan! Hy het waarlik opgestaan! 'n Refrein van Christene deur die eeue. 'n Gejuig. Maar is dit steeds meer as tweeduisend jaar ná die gebeurtenis, vir ons belangrik?Wat, indien enigiets, beteken die opstanding van Jesus Christus vir jou? Is di...
2024-03-31
03 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Goeie Vrydag - Die Donkerste 3 ure op Aarde
Past Morne gaan deur die woord en wys tye in die geskiedenis waar dit donker was vir die mensdom. Maar op die dag van die kruis, was dit die donkerste. Luister gerus na hierdie boodskap en weet dat agv Jesus, kan ons vandag in die LIG wandel.
2024-03-29
49 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Definisie van Mislukking
Lukas 12:20,21 Maar God het vir hom gesê: ‘Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het?’ So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.” Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat dit leeg, en hol voel, dat dit glad nie is hoe jy verwag het dit sou voel nie?Ek ken daardie gevoel baie goed. Vir...
2024-03-22
03 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Christ in me
Past Lee-Ann Young deel met ons die woord rondom die gedagte Christ in me. Die vrug van die Gees is so belangrik in elkeen van ons se lewe. Die Bybel sê aan die vrug sal ons geken word. Watter vrug dra ons in ons elke dag lewe. In hierdie boodskap wys sy vir ons 'n paar praktiese maniere om met die regte vrug te leef.
2024-03-17
1h 30
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Who I am
Ons het gekyk na die gedagte, wie kan met God vergelyk. Toe het ons gekyk na die vraag wat jesus vir Sy dissipels gevra het, "Wie sê julle is Ek?" Dit is seker een van die belangrikste vra wat ons, onsself kan vra. Wie sê ons is Jesus? Uit hierdie twee gedagtes kom die vraag dan by my op, WIE IS EK? Who I am. Een van die grootste oorloë in die wêreld is die een oor identiteit. Wie is ons? In hierdie boodskap gaan ons kyk wat God se woord sê, want dit is die begin...
2024-03-10
51 min
Lewendewoord Centurion
03 March 2024 - Wouter van der Merwe - Gees lewe vs Vlees lewe
03 March 2024 - Wouter van der Merwe - Gees lewe vs Vlees lewe by LWC
2024-03-03
31 min
Gedagtes oor dissipelskap
S3 Episode 10 - Die Woord wat lewe gee
In die episode gesels ek oor die wonderlike skat wat ons het in die lewende Woord van God .
2024-03-03
04 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Make a SOUND - Profetiese Konferensie 2024 (Past Anton La Grange)
Alles in die lewe het 'n klank. Elke ding wat ons kan sien en nie kan sien nie werk met 'n frekwensie. God het ons na Sy beeld gemaak en daarom, net soos God, kan ons dinge praat en resultate beleef. Mag van lewe en dood lê in die tong. Wat praat jy? Is ons ingestel om God se Woord te PRAAT!
2024-02-10
1h 20
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wees Geduldig in Tye van Teëspoed
Jakobus 5:11 Ons gee met reg eer aan dié wat in swaarkry uithou. Job is ’n voorbeeld van iemand wat geduldig volhard het. Uit wat uiteindelik met hom gebeur het, sien ons dat God se einddoel goed is. Die Here is mos vol innige meelewing en Hy gee onverdiend sy liefde. (NLV) Beleef jy tans teëspoed? Wat is dit wat aan jou vreet? Wat beroof jou van jou lewenskwaliteit? En sê my, hoe goed hanteer jy dit?Dit lyk, ten minste so op die oog af, asof sommige mense 'n idilliese lewe het. Maar w...
2024-02-08
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Drie Fases van Lewe
Matteus 6:19-21 Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” Dit is ironies dat jou besittings jou baie maklik kan besit. Die dinge wat God vir ons tot ons voordeel en vir ons genot gegee het, oorheers dikwels ons lewens.Hulle sê daar is b...
2024-02-05
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
En So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant Voort
Lukas 2:40 Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom. Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal aangaan met die lewe. Maar wat dan?Nege-en-negentig persent van die lewe – joune en myne – gaan oor ‘vasbyt en voortbeur.’ Vir die meeste van ons is dit 'n konstante ritme van 'n vyf-dag werksweek en 'n twee-dag-lange naweek. Die roetine word later vir ons ure en ure se harde werk met sulke stukkies rus tusse...
2023-12-27
02 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Speaking FAITH
Ons almal praat een of ander taal. Afrikaans, Engels, Xhosa, Spaans ens. Sommige mense is gretig om nuwe tale aan te leer en die vermoë te hê om met verskillende mense te praat regoor die wêreld. Om ‘n taal te praat is baie belangrik. Dit is die primêre manier hoe ons kommunikeer. As ek vandag net ‘n klomp geluide kom maak het en niemand kon my verstaan nie, hoe sou ons God se Woord kon vat en leer, en groei in geloof. Laat ons bietjie dink aan die storie in die Bybe...
2023-12-17
1h 11
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Rykdom van God
Romeine 11:32, 33 God het almal aan die ongehoorsaamheid oorgegee, sodat Hy Hom oor almal kan ontferm. O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy weë! Daar is iets wonderliks wat met jou gebeur wanneer die heerlikheid van God jou hart vul. Wanneer jy in die lig van sy liefde gekoester word, is daar iets kragtig en lewensveranderend wat met jou gebeur. Al te dikwels vind ons hoe ons koponderstebo hard teen die opdraande pad uittrap, terwyl ons besig is om ons pligte na te...
2023-12-17
03 min
Lewendewoord Centurion
03 Dec 2023 - Wouter van der Merwe - Versier jou lewe met Jesus!
03 Dec 2023 - Wouter van der Merwe - Versier jou lewe met Jesus! by LWC
2023-12-03
30 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Words have Power
Woorde dra krag en die woorde wat ons praat beinvloed baie van ons resultate. Woorde speel 'n groot rol in ons gesondheid tot verhoudings. Maar hoe moet ons praat en watter voorbeeld kan ons volg? "JESUS SPOKE" is woorde wat Jesus met ons deel deur Sy Woord die Bybel, en ons sal dwaas wees om dit nie te volg nie.
2023-12-03
1h 01
God se Woord VARS vir jou Vandag
Lewe ‘n Vervulde Lewe
Efesiërs 3:16-19 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.
2023-11-19
03 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Connections - Have the same mind and heart as JESUS
Connections is belangrik in die liggaam van Christus. Die een probleem wat ons het met hierdie konneksies is die gedagte rondom ons gedagtes, die manier hoe ons dink en redeneer en die uitvloei van ons harte. Ons gedagtes en woord word op die einde beheer deur ons harte. So wanneer die liggaam van Christus verskillende mindsets het en uit verskillende harte leef, dan is dit baie maklik om onder mekaar te twis en ook om konneksie te verloor. As jy wil saad saai gaan besoek gerus ons website https://ligenlewe.com/give/
2023-10-29
54 min
Doxa Deo Bloemfontein North
1 Johannes- Seker
Wat van die begin af was,wat ons gehoor het,wat ons met ons oë gesien het,wat ons aandagtig bekyk het,en wat ons hande aangeraak het aangaande die Woord van die Lewe,dit verkondig ons aan julle. Dié lewe is geopenbaar,en ons het dit gesien,en ons getuig daarvan,en verkondig aan julle die ewige lewe, wat by die Vader was, en aan ons geopenbaar is. Ja, wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons ook aan julle,sodat ook julle aan ons verbonde kan wees.En ons verbondenheid is aa...
2023-10-12
35 min
Doxa Deo Bloemfontein North
1 Johannes- Sondeloos
Wat van die begin af was,wat ons gehoor het,wat ons met ons oë gesien het,wat ons aandagtig bekyk het,en wat ons hande aangeraak het aangaande die Woord van die Lewe,dit verkondig ons aan julle. Dié lewe is geopenbaar,en ons het dit gesien,en ons getuig daarvan,en verkondig aan julle die ewige lewe, wat by die Vader was, en aan ons geopenbaar is. Ja, wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons ook aan julle,sodat ook julle aa...
2023-09-29
40 min
Doxa Deo Bloemfontein North
1 Johannes- Ware Geluk
Wat van die begin af was,wat ons gehoor het,wat ons met ons oë gesien het,wat ons aandagtig bekyk het,en wat ons hande aangeraak het aangaande die Woord van die Lewe,dit verkondig ons aan julle. Dié lewe is geopenbaar,en ons het dit gesien,en ons getuig daarvan,en verkondig aan julle die ewige lewe, wat by die Vader was, en aan ons geopenbaar is. Ja, wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons ook aan julle,sodat ook julle aa...
2023-09-21
35 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Dreams is God's Business
Ons almal gaan deur valleie en woestyne wat nie so lekker deel van die lewe is nie. Die op en af van die lewe is ook nie altyd maklik nie en wonder ons soms waar God is. God is altyd daar en belowe Hy in Sy woord dat Hy ons nooit alleen sal los nie. Ons is Sy kinders en wil Hy ons voetstappe rig. My vraag is, gaan ons toelaat dat God deel vorm van ons storie, of gaan ons ons rug op Hom draai? Jer 29:10-11 10 This is what the Lord says: “You...
2023-09-17
1h 01
Doxa Deo Bloemfontein North
1 Johannes- Bly Naby
Wat van die begin af was,wat ons gehoor het,wat ons met ons oë gesien het,wat ons aandagtig bekyk het,en wat ons hande aangeraak het aangaande die Woord van die Lewe,dit verkondig ons aan julle. Dié lewe is geopenbaar,en ons het dit gesien,en ons getuig daarvan,en verkondig aan julle die ewige lewe, wat by die Vader was, en aan ons geopenbaar is. Ja, wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons ook aan julle,sodat ook julle aa...
2023-09-13
38 min
Life With Zee
EP 21 Anita Lloyd: 47 Lande, 8 Lyfwagte en Negatiewe Media
Join me this week… nee, wag. Dit is nie reg nie!Die week, vir die heel eerste episode van seisoen twee en die heel eerste Afrikaanse episode, sit ek saam met geen ander as DIE Real Housewife van die Wynlande, Anita Lloyd om te gesels!Voordat julle inspring, sal my Ma baie kwaad wees as sy hoor dat ek nie “tannie” gebruik het nie. As jy die lees Mamma, ek het gevra, maar sy verkies Anita!Ek en (tannie- dit voel nog vreemd) Anita sit en gesels oor ha...
2023-09-07
1h 17
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Jy moet Kies
Die lewe is vol keuses en ons moet leer om die regte besluite te neem. God se woord is vir ons 'n kompas en help die Here ons om in elke deel van ons lewe, die beste keuses te maak.
2023-08-27
1h 00
JanOosthuizen
Haal jy God se Standaard van REG lewe?
Sonder standaarde sou die alledaagse lewe wat ons ken eenvoudig nie werk nie. Standaarde is nodig om veiligheid, betroubaarheid en interoperabiliteit te verseker, van tegnologiese toestelle tot kantoor en huishoudelike items tot dienste wat die wêreldekonomie aanvuur. Sonder internasionaal aanvaarde standaarde sou daar geen vertroue in die globale voorsieningsketting van goedere en dienste wees nie. God het egter eerste aan die mens STANDAARDE gestel - die Bybel is ’n versameling van God se standaarde van REG lewe! Jesus waarsku telkens wat sal gebeur as ons nie GOD se STANDAARDE handhaaf en daarvolgens leef nie! Kom LEER in die hie...
2023-07-31
34 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wat is die Koninkryk van God?
Matteus 6: 33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.Christene praat sommer baie maklik oor die “Koninkryk van God”- dit klink so eenvoudig. Maar wag 'n oomblik. Weet ons regtig wat dit beteken? Is ons bereid om te aanvaar wat dit beteken?Deesdae is daar ‘n handjievol konings wat oor hul lande regeer. Hulle het beperkte uitvoerende mag en beklee eintlik hoofsaaklik net simboliese posisies. Maar in Jesus se tyd het ’n koning die mag van lewe en...
2023-07-27
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Alles in die Naam van Jesus
Kolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. Dit maak nie saak wie jy is, waar jy woon of wat jou omstandighede mag wees nie, daar gaan altyd 'n paar dinge wees wat jy net nie wil doen nie. En hoe meer daar van hulle is, hoe moeiliker word die lewe.Sommige mense staan in beroepe wat hulle haat. Sommige mense is in huwelike wat hulle haat. Sommige mense … wel, jy verstaan die trant...
2023-07-19
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wysheid wat van Bo kom
Jakobus 3:17 Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. Die meeste van ons sal erken dat ons nie so wys is as wat ons graag sou wou wees nie en dat ons nog baie het om te leer om dié mens te word, wat ons intuïtief weet, God wil hê ons moet wees.Ons het gedurende die laaste paar dae gesels oor goddelike wysheid - hoe om dag na dag in nederigheid goed te doen. Ons h...
2023-04-27
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Tippie van die Ysberg
Jakobus 5:10,11 Broers, neem die profete wat in die Naam van die Here gepraat het, as voorbeelde van lyding en geduld. Ons noem hulle geseënd omdat hulle volhard het. Julle het gehoor van die volharding van Job en julle het gesien waarop die Here dit laat uitloop het. Die Here is immers ryk aan barmhartigheid en ontferming.Sukses is 'n woord wat ons almal graag gebruik. Wie wil nie suksesvol wees met alles wat hulle aanpak nie? Maar wees versigtig, al klink dit ook hoe aanloklik, is sukses 'n misleidende konsep. Ek...
2023-03-06
02 min
Ligpunt Pretoria
160. Die Gees-Vervulde Lewe (7): ”Die Gees van God in die Woord van God” (Oggenddiens)
Teks: Hebrews 3:7-15 Prediker: Eloff van Niekerk
2023-02-28
38 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Vyande van die Kruis
Filippense 3:18,19 Ek het dikwels vir julle gesê en tot my verdriet moet ek dit nou herhaal: Daar is baie wat as vyande van die kruis van Christus lewe. Die verderf is hulle einde; die maag is hulle god; hulle skande is hulle trots; hulle is aardsgesind.Een van die dinge wat ouers die meeste vrees, is dat hul kinders die pad byster sal raak, wanneer hulle verkeerde vriende het en ander mense van twyfelagtige karakter toelaat om hul rolmodelle te word.Hoeveel keer, dink jy, het God gesien dat een van sy...
2023-02-07
02 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Oop Vensters
Ons almal wil sukses beleef. Ons almal wil oorwinning ervaar. Maar staan ons in geregtigheid en gehoorsaamheid teenoor God en Sy Woord? God wil die vensters van die Hemel oor ons lewe oopmaak, maar die sleutel is God se deel. Is ons getrou in die 10de wat aan God behoort?
2023-01-29
59 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Die Lig vir ons Pad
Ligte is belangrik om effektief te funksioneer. Hoeveel te meer die Woord van God wat 'n LIG vir ons pad is. Die Here het vir ons almal 'n paadjie uit een gesit om te stap en om hierdie pad te stap moet ons elkeen in die Woord leef. Om deur te breek tot die volgende deel van God se plan het ons die Lig van die Woord nodig.
2023-01-15
44 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Ontferming van ‘n Vader
Psalm 103:13,14 Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien. Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is. ‘n Rukkie gelede het ons 'n goeie vriend vir aandete oorgenooi. Sy seun en skoondogter was verwagtend. Die ete is egter onderbreek deur 'n ontstellende telefoonoproep van sy vrou.Ek kon nie hoor wat gesê was nie, maar die oomblik toe ek sien hoe sy gesig verander, het ek geweet wat gebeur het. Sy skoondogter het 'n miskraam gehad; hull...
2023-01-11
02 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Die Lamp vir ons Voete
Die woord van God (Die Bybel) is die beste boek wat nog ooit geskryf is. 'n Boek wat oor 'n tydperk van meer as 1500 jaar geskryf is. Hierdie boek is nie net 'n geskiedkundige verhaal nie, maar 'n boek wat lewe bring en lewens verander. Het jy jou bybel lief?
2023-01-08
56 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Gevoel van Dringendheid
Prediker11:7,8 Die lig is aangenaam, dit is goed vir die oë om die son te sien. As 'n mens lank lewe, moet jy oor alles dankbaar wees. Maar jy moet onthou dat die donker dae van die dood wat kom, ook baie is. Alles kom tot niks.Ons dae op hierdie aarde – joune en myne – is getel. Ons het 'n beperkte tyd oor om 'n positiewe, blywende impak te hê op die lewens van diegene rondom ons - diegene wat die meeste saak maak.Ons het hierdie week gesels oor hoe om ons...
2022-12-08
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Dis Lewe
Spreuke 24:11,12a Red dié wat na hulle dood toe gesleep word, dié wat val-val op pad is om doodgemaak te word as jy nie keer nie. As jy sou sê: “Ons weet daar niks van af nie”,Een van die grootste twispunte tussen wêreldse mense en diegene wat aan Jesus behoort, is die kwessie van aborsie. Wêreldse mense vra: Waarom is die Christene so outyds wanneer dit oor aborsie gaan?Ek kan eerlik vir jou sê dat ek voor ek op die ouderdom van 36, 'n Christen geword het, niks verkeerd g...
2022-10-31
02 min
EnDeo Familiekerk Podcast
Bemagtig en Bekragtig - Deel 3 (Profetiese Woord)
Dis tyd... Stap uit in 'n nuwe realm van die lewe - in die krag van die Heilige Gees Profetiese Woord
2022-10-14
2h 05
GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL
Zantie Swanepoel – 31 Augustus 2022 - Slaggate Van Die Lewe
God se tydberekening is perfek en ons moet aan die waarheid van die Woord vashou terwyl ons op die Here wag. Lees en ‘eet’ die Woord tot die vreugde van die Here ons oorheers.
2022-08-31
11 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Courage to Change
Ons almal ervaar verandering en dis soms moeilik om deur dit te beweeg. Verandering is nie altyd sleg nie. Wanneer ons dink aan groei is daar verandering op verskeie vlakke. Ons het dapperheid nodig om deur die verandering te beweeg, want wanneer ons aan die anderkant kom, sal ons sien dat alles mooi uit werk wanneer ons gehoorsaam is aan God. Wees dapper in die tyd van verandering en wees getrou aan god en Sy woord, dan sal jy die vrug daarvan sien.
2022-08-21
1h 05
Word & Spirit Church
Wat van my gebede - Deel 2 - Ps Henri Wilson
Wat van my gebede - Deel 2 - Ps Henri Wilson IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die Here: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. Toe draai hy sy gesig na die muur, en hy het gebid tot die Here en gesê: Ag, Here, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë...
2022-08-14
38 min
Dr Anton Weyers GNTK
Jou Geloof in Die Woord van die Here sal Jou Deurdra in die Laaste Tye van jou Lewe
Dit is n Boodskap van Hoop vir die persoon ,wat geanker is in die Woord van God.
2022-07-31
44 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Gesonde Gesinslewe en Kinders
Om kinders te hê is 'n voorreg van God. Daaroim is dit belangrik om hulle groot te maak in die vrese van die Here. Volgens God se Woord. Past Morné vat hierdie reeks van Gesonde Gesinslewe verder deur te fokus op die kinders in die Gesin. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
2022-07-17
41 min
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.53 - (Afr.) - Werk jou redding uit met vrees en bewing
Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing; want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae. Doen alles sonder murmurering en teëspraak, sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld, deurdat julle die woord van die lewe vashou, my tot ‘n roem teen d...
2022-07-13
04 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Brandweerman, Polisieman en Montelier
Past Morné verduidelik bietjie meer oor die onderwerp van die Heilige Gees. Wanneer die Heilige Gees werk kan ons op verskillende maniere reageer. Wat sê die woord daarvan? As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
2022-06-12
1h 10
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Die ware jy se Leefwyse - Deel 2
Past Henry Young bedien sy uittree boodskap en sluit ook so die 2 deel reeks af van hierdie kosbare woord. Die kind van God se Leefwyse, dit is wat elkeen van ons behoort te leef. Soos Christus. In Christus. s jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
2022-02-06
1h 22
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Die ware jy se Leefwyse_Deel 1
Baie welkom! Ons is bly jy is hier! In die woorde van Johannes skop ons hierdie reeks af met Deel 1 van Die Ware Jy se Leefwyse. 1 JOHANNES 3:2-3 - Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is. Mag die Woord jou stig, lei en bekragtig en jou Leefwyse rig vir elke dag! A...
2022-01-16
49 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Simon Says
Het jy al ooit Simon Says gespeel? Waar jou aksies bepaal word deur wat Simon sê jy moet doen. Wat as ons hierdie in ons geestelike lewens toepas? Kom ons kyk na wat het Simon in die Woord, Simon Petrus, gesê. Matthew 16:15-17 (NLT): Then he [Jesus] asked them, “But who do you say I am?” Simon Peter answered, “You are the Messiah, the Son of the living God.” Jesus replied, “You are blessed, Simon son of John, because my Father in heaven has revealed this to you. You did not learn this from any human being. God het 'n openbari...
2022-01-09
1h 03
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.89 - (Afr.) - Bid en lofprys in die ergste van omstandighede
En die skare het saam teen hulle opgestaan, en die regters het hulle klere laat afskeur en bevel gegee om hulle met stokke te slaan. En toe hulle hul baie slae gegee het, het hulle hul in die gevangenis gewerp en die tronkbewaarder bevel gegee om hulle sorgvuldig te bewaak. Hy het toe, omdat hy so ‘n bevel ontvang het, hulle in die binneste gevangenis gewerp en hulle voete in die blok vasgemaak. En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister. En skielik kom daar ‘n gr...
2021-11-17
04 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
GOD se STOPPLEK is altyd 'n deur na iets nuuts en iets groters!
Goeidag en baie welkom! Pastoor Theuns Louw van die Bybelgenootskap bedien die Woord en vertel ons meer van die werk van die Bybelgenootskap. “Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuls soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.” - Jesaja 40:31 As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: PODCAST
2021-10-03
43 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Sonder Die Hoop Van Die Ewigheid, Maak Christenskap Glad Nie Sin NIe
Dikwels word gestel dat die Christelike geloof nie sin maak nie. Wanneer 'n mens egter die Bybel lees en verstaan, blyk dit eerder of die opvaattings wat teen die Bybel en Christelike geloof gemaak word, soos bv dat daar nie lewe na die dood is nie, nie sin maak nie ... As ons die Christelike geloof egter kontkeet vanuit die Bybel verstaan, maak dit juis sin, bied dit juis hoop ... Kom luister gerus na die Woord van die Here, vanuit 1 Kor. 15:50-58, wat die hartklop van die Christendom is.
2021-08-31
45 min
Woord van God, Woord van die lewe.
20210808 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld (b).
Hierdie boodskap gaan oor die laaste paar dinge wat Jesus genoem het onder die begin van die smarte in Mat. 24, nl. hongersnode, pessiektes en aardbewings. Dit behandle onlangse statistieke, kyk kortliks na 'n oorsig van hierdie gebeure oor tyd, en pas dit omstandighede toe op ons as kinders van die HERE en in sommige gevalle op ongelowiges. Mag hierdie boodskap vir u geseënd wees in Jesus Christus onse Here.
2021-08-21
37 min
Lewendewoord Centurion
8 Aug 2021 - Wouter Vd Merwe - Die Brood Van Die Lewe
8 Aug 2021 - Wouter Vd Merwe - Die Brood Van Die Lewe by LWC
2021-08-08
27 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Rus In Die Dag Van Benoudheid - Past Morne vd Linde
Word bekragtig en gewapen deur die Woord vir die dag van benoudheid - vir en in moeilike tye. Vind hoop, waarheid en rus!
2021-07-25
37 min
Woord van God, Woord van die lewe.
20210718 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld..
'n Reeks wat die vraag beantwoord: Waar is ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus. Hierdie is boodskap twee onder die subreeks: Die teken van die begin van die smarte. Dit handel oor oorloë en wat Jesus daaroor gesê het wat as teken gaan dien dat die einde van alles naby is, nog nie die einde nie, maar wel naby. Mag u dit in Christus Jesus geseënd vind.
2021-07-24
34 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Sy Heerlikheid
Waarom is daar so baie verdrukking? Ongeregtigheid? Dit is vrae op baie mense se lippe. Hierdie vrae is nie nuut nie. Eeue voor Christus na die aarde gekom het, het ‘n profeet genaamd Habakuk rond gekyk en dieselfde dinge gesien en ervaar. Hy het dieselfde vrae gevra. Sy vrae het hy aan God gerig. Gedurende die tyd het die verswakte fisiese toestand van die profeet gekontrasteer met sy ongelooflike sterk geestelike toestand. Die profeet was bereid om op God te vertrou. Hy het besef dat innerlike vrede nie afhang van uiterlike welvaart nie. Vreugde is beskikbaar vir almal. Selfs vir diegene wa...
2021-07-18
33 min
Woord van God, Woord van die lewe.
20210711 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.1) Die teken van valse christusse.
'n Reeks boodskappe oor die eindtye. Waar staan ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus? Dis die vraag in baie mense se harte. Hierdie reeks boodskappe hanteer die vraag vanuit 'n Bybelse Perspektief. Kyk uit vir die volgende boodskappe. Mag dit vir u elkeen geseënd wees wat hierna luister.
2021-07-12
48 min
Baasraak saam Coach Freek
Woord van Bemoeding vanaf Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-07-06
13 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Wat praat JY? _ Alles gaan OK wees_Deel 4
Proverbs 15:28 (NLT) - The heart of the godly thinks carefully before speaking; the mouth of the wicked overflows with evil words. Praat is 'n belangrike deel van kommunikasie in ons lewens. Om verhoudings te bou deur woorde wat opbou of afbreek. Wat kies jy om te praat? Oor jouself? Oor ander? Met ander? Woorde van Lewe of dood? Maak jouself vol met God se Woord sodat jou hart en gedagtes gevul kan wees met goedheid en met woorde van seën. Kyk jouself in die spieel en verklaar God se Woord oor jou lewe. Mag ons elke...
2021-06-27
41 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Van wrak tot Oorwinning _ Alles gaan OK wees_Deel 2
Don’t let your hearts be troubled. Trust in God, and trust also in me (John 14:1). Ons almal gaan deur situasies waar ons voel ons is op breekpunt. Ons trane sit vlak en dit voel of ons nie die anderkant gaan sien nie. Jy mag dalk vandag daar wees. Jy mag dalk vandag voel die lewe is een te veel. Ek wil jou vandag bemoedig en jou wys op een van baie verhale wat ons lewe kan vul met opgewondenheid en ons help om een voet voor die ander te sit. Die wêreld hoef ons nie onder te...
2021-06-13
59 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
It's not what you think_ Alles gaan OK wees_Deel 1
Ons gaan vir die volgende paar weke gesels oor die onderwerp ALLES GAAN OK WEES. Ons wêreld is gevul met probleme en moeilike situasies. As ons nie versigtig is nie kan hierdie probleme ons oorweldig en ons weg trek van ons roeping. Wanneer ons die woorde hoor “Alles gaan ok wees” is dit nie altyd die woorde wat ons wil hoor nie. Indien ons egter net ons gedagtes vir ‘n oomblik kan rig op die Een wat alles ok maak, sal ons besef dat daardie woorde nie te vêr van ‘n realiteit is nie. Waar bevind jy jous...
2021-06-06
55 min
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.31 - (Afr.) - Vra God om in jou te werk om te wil en te werk
Php 2:12 ... werk julle eie heil uit met vrees en bewing; Php 2:13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae. Php 2:14 Doen alles sonder murmurering en teëspraak, Php 2:15 sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld, Php 2:16 deurdat julle die woord van die lewe vashou,...Rom 8:14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
2021-04-28
04 min
Woord van God, Woord van die lewe.
20210303(B6) - Gemoedsrus in evangelisasie werk - Mat. 28:18-22
Baie keer wil kinders van die Here nie uitgaan om die evangelie te verkondig nie omdat hulle sekere vrese het. Hierdie biduur hanteer twee gedagtes wat kan help om daardie vrese te oorwin. Mag die Here Jesus u seën deur hierdie boodskap.
2021-03-05
25 min
Woord van God, Woord van die lewe.
20210224 (B6) - 'n Geestelike Inventaris van 'n getuie van Jesus - Hand2v37-47
Hierdie is die laaste boodskap onder hierdie tema. Die geestelike inventaris word gebruik om die kind van God se lewe te beproef of daar enige hindernisse is wat hom / haar 'n oneffektiewe getuie van Jesus maak. Sien uit om daaroor te gesles.
2021-02-25
41 min
Woord van God, Woord van die lewe.
20210217(B4) - Geestelike Inventaris van 'n getuie van Jesus - 2Kor12:1-10
Hierdie is die 4de biduur wat handel oor die geestelike inventaris van 'n getuie van Jesus. Hierdie inventaris is 'n lys van vrae wat die kind van die Here, wie veronderstel is om van Jesus te getuig, homself kan vra met die oog op evanglisasie effektiwiteit. Die vrae is ontwerp om selfondersoek te doen saam met die Here en enige hindernisse uit die weg te ruim wat evangelisasie effektiwiteit belemmer. Mag jy seën put uit hierdie interaktiewe biduur.
2021-02-19
41 min
Woord van God, Woord van die lewe.
20210210 (B3) - Geestelike inventaris vir 'n getuie van Jesus - Hand9v20-22
Boodskap 3 ter voorbereid vir die EE3 kursus.
2021-02-11
1h 01
Woord van God, Woord van die lewe.
20210120(B1) - 'n Geestelike inventaris van 'n getuie van Jesus - Mat. 28:16-20
Elke kind van God is veronderstel om van Jesus te getuig, maar nie alle kinders van God getuig nie. 'n Geestelike inventaris is 'n lys wat die kind van God kan gebruik om sy lewe aan die Woord te toets of dit nog inlyn is met God se wil of nie, sodat hy/sy 'n effektiewe getuie van Jesus kan wees sodra sake wat afwyk met die Here uitgemaak en deur Hom herstel is. Mag dit so wees ook vir u.
2021-02-04
35 min