podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Wynand & Janine
Shows
Good News Time - Inspirational Messages
As my gewete my ry
Wynand en Janine gesels oor jou gewete en hoe die Heilige Gees jou juis so op sonde attent maak, sodat jou verhouding met die Vader so gou as moontlik herstel kan word.
2021-02-23
08 min
Good News Time - Inspirational Messages
Jy is geliefd
Wynand en Janine gesels oor die tema: Jy is aanvaar, geliefd en veilig uit ROMEINE 8:15 AFR53 Want julle het nie ontvang 'n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader!
2021-02-10
07 min
Good News Time - Inspirational Messages
Om te oorkom
Wynand en Janine gesels onder andere oor die Skrif Rom 8:37 - "Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het." En verduidelik dat oorwinning nooit in die wêreld se terme verstaan moet word nie, anders sal jou maatstaf vir sukses altyd verkeerd wees.
2021-02-02
08 min
Good News Time - Inspirational Messages
Die teenwoordigheid van die Here
Wynand en Janine gesels oor wanneer mens die Here se kosbare teenwoordigheid die mees intens ervaar, en wat dit in mens se lewe beteken en verrig.
2021-01-26
08 min