podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Wynand Kotze
Shows
Geestesgesondheid
Geestesgesondheid 11 Februarie 2025
Johan van Lill praat met Wynand Kotze, beter bekend as die fopdosser, Tollie Parton, oor die pad wat hy met sy geestesgesondheid gestap het.
2025-02-11
43 min
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)
Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media gaan volg onder @Wynvirdiepynnnnn Baie dankie aan ons ongelooflike borg King Price Insurance - click op hierdie link vir 'n gratis kwotasie waar jy dalk net 'n...
2023-04-03
1h 11
WynVirDiePyn
Aletta Francina, die plaasmeisie.
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-09-13
53 min
WynVirDiePyn
Tollie Parton
Ek vertel die storie agter die Tollie wat my lewe verander het. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-08-07
42 min
WynVirDiePyn
WynVirDiePyn gesels met Schalk Bezuidenhout
Schalk is tans in London, maar in gees, het ons saam om 'n braaivleisvuur gesit en chat. Luister hier! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-05-09
1h 09
WynVirDiePyn
RUDI CLAASE: Hoekom ek vir hom kwaad was.
Wonderlike dinge begin gebeur as mens verby aannames kyk ... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-04-11
54 min
WynVirDiePyn
GURT IS TERUG!
'n Langafstand verhouding. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-03-19
43 min
WynVirDiePyn
BOUWER BOSCH: HOE GAAN DIT MET HOM?
Ons het REGTIG lekker gesels. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-03-17
34 min
WynVirDiePyn
My toer en die "gay agenda"
Alhoewel ek bewus is van die feit dat hierdie episode 'n paar mense kan kwaad maak, hoop ek eintlik net dat dit val op vrugbare grond. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-03-06
51 min
WynVirDiePyn
Melissa Myburgh: DINGE VAN 'N KIND!
Melissa gesels oor haar lewe as JONG kunstenaar en hoe de fok sy reeds so baie bereik het. Sy laat ook toe dat ek een van haar liedjies speel wat sy geskryf het net voor sy 23 geword het. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-01-21
44 min
WynVirDiePyn
Nico Scheepers en sy schnitzel, maar ook Nêrens, Noord-Kaap.
Nico Scheepers, die skrywer van die reeks "Nêrens, Noord-Kaap" op Kyknet, gesels oor sy proses en hoe persoonlik dit is. Ons het sommer ook vinnig gesels oor of mense nog Harry Potter moet lees ;) Besoek wynvirdiepyn.com en subscribe tot hierdie podcast, indien jy dit geniet. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-01-12
51 min
WynVirDiePyn
Cintaine Schutte: LEES DIE FYNSKRIF!
Dit sal vir my baie beteken as jy kan subscribe tot die podcast, vir R80 'n maand: selfs al kan jy verniet hierna luister. Besoek my website, al die details is daar. www.wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2022-01-04
50 min
WynVirDiePyn
Shimmy Isaacs: Van retail tot stand-up comedy.
Het jy geweet hierdie bekende Suid-Afrikaanse komediant het eens op 'n tyd vir Mr Price gewerk? Ook, Shimmy is glo 'n fan van die DAGGA party. Luister! En onthou om te subscribe. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-12-26
58 min
WynVirDiePyn
Marc Lottering: Hierdie is nie clickbait nie.
Marc Lottering doen nie eintlik podcasts nie, maar het kans gesien vir die ene. Ek sweer. Hy sê dit self. Luister. Ek vra hom dinge soos: Maak hy geld? Hoe voel hy oor die gays? Is hy hartseer? Waar party hy? Los mense hom uit? Was hy arm? Hoe voel hy oor familie wat geld leen? Ek plug ook my eie show. Marc gee my 'n wake up call. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-12-20
5h 24
WynVirDiePyn
Hoe gaan dit met Casper de Vries?
wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-12-12
46 min
WynVirDiePyn
DOWWE DOLLA GROET FINAAL
Margit Meyer-Rödenbeck, ook bekend as Dowwe Dolla, vertel hoekom sy besluit het om finaal vir Dolla vaarwel te wyf. Ons gesels toe sommer ook oor haar lewe en wat haar deesdae maak huil. Ek het ook gewonder of jonger Margit trots sou wees op ouer Margit? Onthou om te subscribe tot die podcast, op wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-12-07
54 min
WynVirDiePyn
Erika Bornman : "EK WAS IN 'N CULT"
Hi daar! Besoek my website en subscribe tot my podcast vir R80 'n maand. Jy kan ook verniet na alles luister, maar ek sal dit baie waardeer as jy my op hierdie manier sal ondersteun. Ek het nie "merch" nie. Hempies krimp in die wasmasjien. www.wynvirdiepyn.com In hierdie episode: Erika vertel van haar ondervinding in 'n cult met die naam "KwaSizabantu" en hoe ONS hulle dalk al vir jare ondersteun. Sy't ook 'n boek hieroor geskryf met die titel "In Mission of Malice: My Exodus from KwaSizabantu". Hierdie episode i...
2021-12-02
30 min
WynVirDiePyn
BOKSBURG SE MNR GAY WÊRELD: Louw Breytenbach!
Louw is vuurwarm en gesels oop en eerlik oor ... ALLES. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-11-14
44 min
WynVirDiePyn
Die Huisgenoot
Gurt is nie swanger nie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-10-26
54 min
WynVirDiePyn
Welkom terug Patrichhh!
https://music.apple.com/us/artist/patricia-lewis/336254218 - link na haar nuwe song! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-10-09
57 min
WynVirDiePyn
Die Groot Trek - die freakshow
Haai. Hierdie episode mag jou dank ... Ag, luister net. Ons gesels oor ons trekkery. En hoe dit voel. En of dit lekker voel. En of ons ooit weer gaan voel. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-09-27
40 min
WynVirDiePyn
TRISTAN KAPP: DIE VRIENDELIKE SATANIS
HIERDIE EPISODE IS NIE VIR SENSITIEWE LUISTERAARS NIE. JY IS GEWAARSKU. JY GAAN WAARSKYNLIK IEWERS AANSTOOT NEEM IN DIE VERLOOP VAN HIERDIE GESPREK. DRUK DEUR OF SIT AF - MAAR EK SOEK FOKKOL KLAGTES NIE. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-09-17
1h 14
Brandpunt
Kan ons kalm met mekaar verskil oor die COVID-19 entstof?
Wynand gesels met Ds Rudie Swanepoel van die Andrew Murray Gemeente in Johannesburg asook met Hanna Kotze 'n kliniese werker in Port Elizabeth oor hoekom mens so driftig verskil oor die Covid 19 vaccine inspuiting. Brandpunt
2021-09-10
26 min
WynVirDiePyn
CHAT MET LIAM EN GURT
Terwyl die Wyn van Wynvirdiepyn weg is, is muis baas! Gryp 'n koppie koffie en kom gesels met die twee boringste mense, Liam en Gurt! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-09-09
1h 06
WynVirDiePyn
DEVILSDORP: Marizka Coetzer
Moontlik gemaak deur AMJ MOTORGROUP. Soek jy tans 'n voertuig? Skakel hulle VANDAG nog: +27 81 014 6464 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-08-13
56 min
WynVirDiePyn
Is ons nou TEEN dagga?
Stuur jou voicenote via die Anchor App! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-08-10
49 min
Première Podcast
BALDER & BLANC / MELANIN'S COLONY
premierefees.co.za
2021-08-08
45 min
Première Podcast
TUMBLE IN & SO, WAT NOU?
Première (premierefees.co.za)
2021-08-02
42 min
WynVirDiePyn
Kom ons gesels oor jou ... EX
ONS SPEEL VOLGENDE WEEK NOG VAN JULLE VOICENOTES! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-07-31
49 min
Première Podcast
Chos' Chos' AND Grope-vir-jou en Juliet
Premierefees.co.za
2021-07-26
41 min
Première Podcast
Episode 8: Pupa
www.premierefees.co.za
2021-07-17
57 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT ONTDEK DRAG RACE.
Agteros kom ook in die kraal. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-07-12
42 min
Première Podcast
EPISODE SEWE: KUS
Christian Schoeman gesels oor sy Premiere produksie "Kus". EN Marthinus Basson deel insig en raad waarvoor ons eintlik moes betaal het. Geniet!
2021-07-05
56 min
WynVirDiePyn
RAAD WAT JOU LEWE GAAN VERANDER
Regtig. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-07-01
59 min
WynVirDiePyn
Wyn vir die Pyn: Mediums.
Ons gesels met 'n medium. Ook, jammer ons kon nie almal se voicenotes speel nie. Moet NOOIT ophou interact nie though. Ons luister alles - belowe. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-06-20
55 min
Première Podcast
SEMELS
In hierdie week se episode gesels ons met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte van NATi ('n Gesprek met soveel hoop en wysheid! Dankie Cornelia). Die Premiere produksie, Semels, word ook hierdie week onder die vergrootglas geplaas.
2021-06-18
51 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: VLIEG HOOG
Skuus julle. Hierdie was rof ... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-06-10
35 min
Première Podcast
CARLA SMITH
Ons gesels met 'n WENNER van die Premiere fees, Carla Smith! Besoek die webtuiste vir meer inligting oor hierdie jaar se fees: www.premierefees.co.za
2021-06-04
53 min
WynVirDiePyn
Gay Conversion Therapy: Peterson Toscano
I can't believe my ears. No, this isn't clickbait. Peterson begin hierdie episode met 'n uittreksel vanuit sy eenman vertoning. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-05-30
53 min
Première Podcast
EPISODE FOUR: The Pelican.
In this week's episode: Mikayla Brown talks about her Premiere production, The Pelican (She has written more than five drafts thus far ... ) Marthinus Bassos gives some hard-hitting advice!
2021-05-25
53 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: ONS IS NIE GELUKKIG NIE
Share met jou vriende. Dankie. Totsiens. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-05-20
49 min
Première Podcast
EPISODE DRIE: Gelyk.
Is teater 'n deur of 'n spieël? Een van die vrae aan Marthinus Basson hierdie week. Ons gesels ook met Nisa Smit oor haar feesproduksie "Gelyk".
2021-05-17
45 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: FACTS ABOUT LIFE
Ons het vreemde dinge oor die lewe uitgevind ... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-05-12
47 min
Première Podcast
EPISODE TWEE: An Enchanted History of Jeanne Baret.
In hierdie week se episode gesels ons met Ané Koegelenberg en Klara Van Rooyen oor hul Premiere Produksie. Ons sit ook ons gesprek voort met Marthinus Basson oor die oudisie proses, mislukkings en die belangrikheid van 'n regisseur.
2021-05-10
46 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: WAT GAAN HIER AAN?
Ons gesels net. Dankie. Bye. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-05-06
46 min
Première Podcast
EPISODE ONE/EEN: HEY!
In the first episode of the Premiere Podcast, we introduce you to the festival participants, speak to the festival organizers and learn from Marthinus Basson, the official festival mentor. In die heel eerste aflewering van die Premiere Podcast gesels ons met die deelnemers, die fees organiseerders en ons gaan klop aan die deur van Marthinus Basson, die amptelike fees mentor.
2021-05-02
1h 16
WynVirDiePyn
WYN EN GURT LEER MEKAAR BETER KEN.
Hierdie episode is baie kontroversiëel. Sjoe. Glad nie click bait nie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-04-29
48 min
WynVirDiePyn
WYN VIR DIE PYN: Whaden Johannes.
Whaden sê jammer dat hy die P- woord gebruik het. Dit was 'n glipsie. Maar hy sing mooi, so dit maak op vir als. Selfs vir die genonsenspratery. Belowe. Okay, bye. Geniet! Genietttt! Gurt is volgende week terug. Sy's moeg en oorwerk. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-04-18
1h 09
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: ONS IS TERUG!
'n Baie chilled episode. Ons gesels net. Volgende week begin ons weer fokus! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-04-12
50 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: PG 18
Ons geses oor ... seks. Ai. Ma, moenie luister nie. Gelukkig weet ek nie waar my pa is nie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-03-24
48 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: GESONDHEID
Jinne. Wie dink ons is ons? Ons gesels oor gesondheid. Die kenners kuier saam! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-03-16
1h 18
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: GURT VERJAAR
Die episode was CHAOS. Vergewe maar, Gurt verjaar. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-03-08
55 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: INSECURITIES
Hi daar! Skuus ons het nie elke voicenote gebruik nie. Ons speel volgende week nog van julle voicenotes - maar ons belowe - almal kom by ons uit, en ons luister elke een. Keep them coming! HIERDIE WEEK, gesels ons oor iets wat ons almal connect - insecurities. 'n Moeilike maar nodige gesprek. Liefde, tonne ... Wyn en Gurt Xx --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-03-02
1h 00
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: Wat wil jy nog doen voor jy dood?
Ons gesels ook met Jamie en Rudolf - twee pa's wat lieflike kinders grootmaak! Alles sal sin maak, luister net ;) --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-02-21
1h 23
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: GESUIP
Teen ons beterwete, laat hy val waar hy wil. Pasop waarvoor jy wens! Laat hierdie vir ons almal 'n les wees. Baai. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-02-14
51 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: CONSPIRACY THEORIES
Glo jy? Hierdie episode gaan jou offend. But please don't go? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-02-07
56 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: DATING
Ons weet niks van dating af nie - so kom ons praat daaroor. Dankie vir julle voicenotes! Dit is lekker om julle stemme te hoor. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-01-31
59 min
WynVirDiePyn
VRAE VIR EPISODE TWEE
Volgende week gesels ons oor dating. Vertel ons van jou "worst first date experience" OF as jy nie een het nie, vertel ons jou love story in 30 sekondes. Hoe en waar het jy en jou geliefde ontmoet? Jy't sommer twee opsies vir volgende week. Sien uit om van jou te hoor! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-01-27
00 min
WynVirDiePyn
WYN EN GURT: EPISODE EEN
Haai? Hallo. Ons weet nie wat ons doen nie. Kom jy saam? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-01-26
52 min
WynVirDiePyn
EPISODE EEN: STIAN BAM
Stian Bam gesels way te eerlik oor sy seksualiteit, loopbaan en die wêreld pandemie. Sy kêrel kom maak ook 'n draai in hierdie episode! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
2021-01-26
1h 04
Vers en Klank
Vers en Klank 19 Mei 2020
Luister weer na 'n verskeidenheid gedigte deur 'n verskeidenheid digters, voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit grendelgedigte. Elke voorleser het 'n gedig of twee gekies wat vir hom of haar iets besonders beteken in hierdie tyd van inperking. Jy kan uitsien na gedigte deur Donald W. Riekert. Sheila Cussons, Antjie Krog, Danie Marais, Carina Stander, Stephan Bouwer, Wilma Stockenström en Walter Brueggemann. Die voorlesers is Joanie Combrink, Jani Greeff, Wynand Kotze, Erica Wessels, Pieter van Zyl en Susanne Beyers.
2020-05-19
30 min