podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
#projectschools
Shows
Die TAFEL
Episode 8 - Goeie gesonde verhoudings, selfs met tieners
Hierdie episodepraat ons oor verhoudings, spesifiek hoe ons gesonde, groeiende bande kan bou—veral met ons tieners. Kom sit saam om Die Tafel en ontdek hoe jy sterk en betekenisvolle verhoudings kan kweek wat blywend is.
2024-12-09
1h 04
Die TAFEL
Episode 7 - Angs: ‘On the field and off the field training
Is daar iets wat jy kan doen om jou angs te verlig? In hierdie episode kyk ons na 'n paar sulke wenke wat jou kan help.
2024-08-06
59 min
Die TAFEL
Episode 6 - Angs en Vrees
Angs en vrees verskil van mekaar, die een is nodig en belangrik die ander een kort jou lewenskwaliteit in. Is angs en vrees 'n sonde? Hierdie is net van die punte waaroor ons gesels in hierdie episode.
2024-05-14
57 min
Die TAFEL
Episode 5 - Depressie, mindfulness en meditasie
Kan depressie behandel word sonder medikasie en watse rol speel meditasie en mindfulness in hierdie gesprek?
2024-04-15
54 min
Die TAFEL
Episode 4 - Depressie Deel 2
In hierdie episode gesels ons verder oor die groot tema van depressie, ons gesels oor medikasie en ook oor selfdood. Hoe werk dit ook saam met geloof?
2023-11-30
57 min
Die TAFEL
Episode 3 - Depressie
In hierdie episode gesels ons oor die groot tema van depressie. Vir baie mense is dit 'n jare lange reisgenoot. Is depressie iets wat jy net jouself moet regruk, is dit in die Bybel, en wat maak ons met dit. Gesels saam mer Dr Heinrich en Gerhard in hierdie episode.
2023-11-01
57 min
Die TAFEL
Episode 2 - Is geloof sleg vir my mental health?
In vandag se episode gesels ons verder oor geloof en mental health. Ons gesels oor 'n paar vrae, een van die vrae, is geloof sleg vir my mental health? Belangrike vrae.
2023-09-12
1h 02
Die TAFEL
Episode 1 - Geloof en Mental Health
Ons heel eerste episode oor geloof en mental health. Wat is Mental Health Wanneer het ek hulp nodig? Watter rol speel my geloof in my Mental Health Kom gesels saam www.dietafel.co.za
2023-08-02
53 min
Die TAFEL
DIE TAFEL TRAILER
Welkom by ons podcast oor geloof en mental health! Kom reis saam met Dr. Heinrich Koekemoer en Gerhard de Jager. Luister na die gesprekke oor hoe hierdie twee aspekte nie van mekaar geskei is nie. Sluit by ons aan op hierdie betekenisvolle reis na geestelike en emosionele welstand.
2023-07-24
01 min