podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Alwyn De Klerk
Shows
Baardberaad
Baardberaad 118 - Kyker kuier
Ek en Joahan beantwoord kyker vrae.
2023-12-21
1h 17
Baardberaad
Baardberaad 117 - Mart se stryd
Ek gesels met Marthie Rietchard oor haar kanker stryd.
2023-12-15
42 min
Baardberaad
Baardberaa 116 - Geloftedag 2023
Ek gesels oor Geloftedag.
2023-12-14
34 min
Baardberaad
Baardberaad 115 - Help n boer
Ek en Tiaan gesels oor die drogte in die Noord-Kaap, die Wes-Transvaal en die Vrystaat.
2023-12-06
1h 03
Baardberaad
Baardberaad 113 - Landbou of landbreek?
Ek en Johan gesels oor landou se uitdagings.
2023-11-30
1h 00
Baardberaad
Baardberaad 114 - Ekonomiese pyne
Ek en Johan gesels oor wereld sake en die ekonomie.
2023-11-30
1h 20
Baardberaad
Baardberaad 111
Ek en Johan gesels oor die stem of nie stem kwessie.
2023-10-20
1h 13
Baardberaad
Baardberaad 109 - Erfenis
Ek en Johan gesels oor erfenis.
2023-09-20
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 108 - Volkshelde
Ek en Johan gesels oor volkshelde.
2023-09-14
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 107 - Spuit Smouse
Ek en Johan gesels oor die spuit smouse, landbou en ander aktuele sake.
2023-09-06
1h 06
Baardberaad
Baardberaad 106 - RUSplek vir die Boere?
Ek en Johan gesels oor die Russe se aanbod aan die Boere.
2023-08-23
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 105 - Veiligheids- en Verstet vergadering
Ek en Frik Wentzel gesels oor die vergadering wat plaasvind op 8-9 September 2023.
2023-08-17
1h 07
Baardberaad
Baardberaad 104 - Sneeuwitjie en die skewe sewe
Ek en Johan gesels oor Sneeuwitjie en ander aktuele sake.
2023-07-26
1h 05
Baardberaad
Baardberaad 103 - Stomme stamland
Ek en Johan gesels oor gebeure in Nederland en ander aktuele sake.
2023-07-12
1h 00
Baardberaad
Baardberaad 102 - Ekonomiese uitdagings
Ek en Johan gesels oor die ekonomiese uitdagings wat ons in die gesig staar.
2023-06-29
54 min
Baardberaad
Baardberaad 101 - Konsentrasiekampdag
Ek en Joahan gesels oor konsentrasiekampdag.
2023-06-14
1h 09
Baardberaad
Baardberaad 100 - 100 nie uit nie
Ek en Johan gesels oor hierdie mylpaal van Baardberaad.
2023-06-08
1h 40
Baardberaad
Baardberaad 99 - 31 Mei, n historiese datum
Ek en Johan gesels oor gebeure op 31 Mei in die geskiedenis.
2023-05-31
1h 03
Baardberaad
Baardberaad 98 - Boermedia 100 000
Ek en Johan gesels oor Boermedia se groot mylpaal.
2023-05-11
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 97 - Verlore tradisies
Ek en Johan gesels oor verlore tradiesies en fokus op speletjies.
2023-05-06
1h 07
Baardberaad
Baardberaad 96 - 300 Boer
Ek en Johan gesels oor 300 Boer. Die droom om die volk te voed.
2023-04-21
1h 06
Baardberaad
Baardberaad 93 - Morsige Maanda
Ek en Johan gesels oor wat jy moontlik Maandag te wagte kan wees.
2023-03-16
1h 00
Baardberaad
Baardberaad 92 - Dis moeilik om n Boer te roer
Ek gesels met Dean Chancy, die Texas Boertjie, oor sy musiek wat ons volksaak die wereld in dra.
2023-03-09
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 91 - Trots Boer
Ek en Johan gesels oor die pas afgelope Majubafees en ander aktuele sake.
2023-03-01
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 90 - Majuba
Ek gesels vannaand oor Majuba en wat te wagte kan wees tydens die fees.
2023-02-08
55 min
Baardberaad
Baardberaad 89 - Kumbaya
Ek Johan maak gesels oor voedselsekerheid en sommige mense se drang om geknegtheid.
2023-01-19
1h 06
Baardberaad
Baardberaad #88 - Nostrabaarde
Ek en Johan waag ons hand aan voorspellings vir die komende jaar.
2023-01-11
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 87 - Geloftedag
Ek en Johan gesels oor Geloftedag.
2022-12-14
1h 22
Baardberaad
Baardberaad 86 - Ramapoefies
Ek Johan gesels vanaand oor Ramaphosa, Janusz Walus en ander sake.
2022-12-01
1h 03
Baardberaad
Baardberaad 85 - Hond se gedagtes
Ek Johan gesels vanaand oor die honde debat, Janusz Walus, Ramafosa en ander sake.
2022-11-23
1h 06
Baardberaad
Baardberaad 84 - Sit of staan?
Ek en Johan gesels oor die onderwysdepartement se duiwelse planne vir ons kinders.
2022-11-18
1h 07
Baardberaad
Baardberaad 83 Dubbele standaarde
Ek en Johan gesels oor dubbele standaarde betreffende rassisme en die menseregte kommissie. Ons raak ook aan groen energie en ander sake.
2022-11-09
54 min
Baardberaad
Baardberaad 82 - Italianer met frikkadelle
Ek gesels vanaand oor Giorgia Meloni, wat die eerste vrou gaan word om die Italiaanse Eerste minister te wees, geen rook binnenshuis, kraamverlof vir mans, Harry Knoesen se vonnis en Eskom.
2022-09-28
52 min
Baardberaad
Baardberaad 81 - Skiet die Boer
Ek gesels vanaand oor die Skiet die Boer hof uitspraak en die plaasaanvalle sedert dit. Ons raak ook ander regspraak in die algemeen in die ruwe SA. Ons raak aan kween Liesbet en ander aktuele sake.
2022-09-08
52 min
Baardberaad
Baardberaad 80 - Terug na die platteland
Ek en Johan gesels oor die ommekeer in verstedeling, veiligheid, n pampoen boot en ander sake.
2022-08-31
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 79 - Rebel
Ek en Johan gesels oor sy Tik-Tok treffer "Rebel" en ander aktuele sake.
2022-08-24
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 77 - Voedselsekerheid
Ek en Johan gesels oor hoe jy n groentetuin kan aanle en ander planne om so bietjie minder van die winkels afhanklik te wees.
2022-06-02
1h 05
Baardberaad
Baardberaad 76 - Aappokke op vuil stokke
Ek en Nerinus gesels oor aappokke, die jeug en Voetspore in Orania.
2022-06-02
55 min
Baardberaad
Baardberaad 74 - Bek en klouseer
Ek en Tiaan gesels vanaand oor die impak van die bek en klouseer uitbrake.
2022-04-27
52 min
Baardberaad
Baardberaad 73 - Dankie, Jan
Ek en Johan gesels vanaand oor Jan, Julius, Elon en ander dinge.
2022-04-07
1h 08
Baardberaad
Baardberaad 72 - Will klap die woke uit Oscar uit!
Ek gesels vanaand oor die klap, Lambchamps, werkloosheid en die nuwe Gelofte musiekblyspel.
2022-03-30
50 min
Baardberaad
Baardberaad 71 - Bekbedekking pleistertjie
Ek gesels vanaand met Johan oor Cyryl se toespraak, bek-en-klouseer en ander sake.
2022-03-24
1h 01
Baardberaad
Baardberaad 70 - Die Wet van Transvaal
Ek gesels vanaand met Johan oor stygende pryse en die impak daarvan.
2022-03-17
1h 11
Baardberaad
Baardberaad 69 - Oorlog
Ek gesels vanaand oor die Boer en Afrikaner ding, asook die oorlog in die Oekraine.
2022-03-02
58 min
Baardberaad
Baardberaad 68 - Verskillende reels vir regering en gepeupel
Ek gesels vanaand met Johan van der Merwe oor geskiedenis, die chaos by die vuurwapenregister, die minimum loon, wysigings aan die rampbestuurswetgewing en verset wat vrugte af werp.
2022-02-09
1h 12
Baardberaad
Baardberaad 67 - Kanadese se optog vir vryheid
Ek gesels vanaand met Tiaan Theron oor geskiedenis, die Kanadese optog vir vryheid, verset en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik
2022-02-02
1h 02
Baardberaad
Baardberaad 66 - Die land in vloed
Ek gesels vanaand oor geskiedenis, vloede en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik
2022-01-26
45 min
Baardberaad
Baardberaad 65 - Groot tech- die liberale skoothondjie
Ek gesels vanaand oor geskiedenis, groot tech en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik
2022-01-20
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 64 - Parlement brand en massa psigose
Ek gesels vanaand met Riaan oor die brand by die parlement en massa psigose.
2022-01-12
1h 00
Baardberaad
Baardberaad 63 - Voorspellings vir 2022
Ek gesels vanaand met Johan oor die vooruitsigte van die nuwe jaar wat wink.
2021-12-29
1h 06
Baardberaad
Baardberaad 62 - Mamparra van die Jaar
Ek gesles vanaand oor my nominasie vir mamparra van die jaar.
2021-12-22
43 min
Baardberaad
Baardberaad 61 - Skrywer Leon Cornelius
Ek gesels met Leon Cornelius. Skrywer, volksman en gewone mens. Ons gaan ook so bietjie raak aan aktuele sake.
2021-12-09
1h 01
Baardberaad
Baardberaad 60 - Cyril en Kromomie
Ek gesels vanaand met Koot van der Ryst oor die president en omikron geelgriep variant.
2021-12-01
1h 09
Baardberaad
Baardberaad 59 - Die VN inval
Ek gesels vanaand oor FW, Die VN inval, Brendon Horner, Andre Pienaar en ander aktuele sake.
2021-11-24
59 min
Baardberaad
Baardberaad 57 - Kinderoffer vir kommunisme
Ek gesels vanaand oor die kommuniste wat ouerskap wil oorneem, politieke beloftes, onwettige jag, bye en n skip wat brand.
2021-10-20
59 min
Baardberaad
Baardberaad 56 - Ent van rugby?
Ek en Johan gesels oor ent, rugby, politiek an ander sake.
2021-10-15
1h 09
Baardberaad
Baardberaad 55 - Politieke partye verban
Ek vertel vanaand hoekom politieke partye op my program veban word, n Boer se stryd nadat hy n jong terroris bokveld toe stuur, Rooibos vir depressie, n gedig en ander aktuele sake.
2021-10-07
43 min
Baardberaad
Baardberaad 54 - VF+ Politiek
Ek gesles met Kobus Hoffman van die VF+.
2021-09-29
1h 05
Baardberaad
Baardberaad 53 - Die erwe van ons vaders
Ek gesels vanaand oor ons erfenis, Zuma en politieke prostitusie.
2021-09-22
1h 07
Baardberaad
Baardberaad 52 - Dood bang!
Ons gesels vanaand oor die dood, Australie, koei toilette en oom Koos.
2021-09-15
1h 16
Baardberaad
Baardberaad 51 - Paroolrot
Ek en Tiaan gesels oor dr. Verwoerd, Zuma en lugskietery.
2021-09-08
1h 08
Baardberaad
Baardberaad 50 - 50 nie uit nie!
Ons gesels vanaand oor geelgriep pasboeke, spioenasie en geld bedel. Ons kyk ook na vorige programme se onderwerpe.
2021-09-01
1h 09
Baardberaad
Baardberaad 48 - Adfganistaan of Afganivlieg?
Ek gesels vanaand oor die gebeure in Afganistan en ander sake.
2021-08-18
1h 04
Baardberaad
Baardberaad 47 - Dwang ent
Ek en Johan gesles oor werkgewers wat mense wil dwing om te ent.
2021-08-04
1h 05
Baardberaad
https://youtu.be/n52bz__XmUc
Ek en Johan gesels oor die plundery
2021-07-14
1h 22
Baardberaad
Baardberaad 45 - Gaan Zuma die seep optel?
Ek en Tiaan Theron gesels oor Zuma, Cele en lamboude.
2021-07-07
1h 11
Baardberaad
Baardberaad 44 - Zuma word ingeperk
Ek gesels oor Zuma, Ramaphosa en die inperking.
2021-06-30
56 min
Baardberaad
Baardberaad 43 - Wat is die jeug se uitdagings?
Ek en Johan gesels oor die uitdagings wat die jeug in die gesig staar.
2021-06-17
1h 09
Baardberaad
Baardberaad 41 - Daar is perde!
Ek en Koot van der Ryst gesels oor perde en perdekarre.
2021-06-02
1h 11
Baardberaad
Baardberaad 40 - Vuurwapenvervreemding
Ek gesels oor die konsepwet oor vuurwapens, Geelgriep, en transgender goeters.
2021-06-02
55 min
Baardberaad
Baardberaad 39 - Wat sê die jeug?
Ek gesels met Dewald van Wyk daar in Kween Liesbet se baai.
2021-05-20
1h 05
Baardberaad
Baardberaad 38 - Nog n Geelgriepgolf
Ek en Tiaan gesels oor die Geelgriep, Ace, Amerika en ander sake.
2021-05-12
59 min
Baardberaad
Baardberaad 37 - Boer of Afrikaner?
Ek gee my mening oor die Boer en Afriksner debat.
2021-05-05
53 min
Baardberaad
Baardberaad 36 - Selfbeskikking
Ek en Johan gesels oor selfbeskikking en Orania.
2021-04-29
1h 03
Baardberaad
Baardberaad 35 - Brand en intimidasie
Ek gesels vanaand oor intimidasie tegnieke in Amerika en Piet Retief asook oor die toestand van die brandweer in Johannesburg.
2021-04-21
56 min
Baardberaad
Baardberaad 34 - Onregstelsel
Ek gesels vanaand oor die selektiewe manier hoe die reg is ons land en die wereld gepleeg word.
2021-04-14
48 min
Baardberaad
Baardberaad 33 - Demokrasie of demonekrasie?
Ek en Johan gesels oor die volhoubaarheid van demokrasie.
2021-04-07
1h 14
Baardberaad
Baardberaad 32 - Eish! Geelgriep entsof vir Flaffie
Ek en Andrew gesels oor Ace se gedoentes, transgender sport en Geelgriep entstof vir Flaffie.
2021-03-31
1h 11
Baardberaad
Baardberaad 31 - Goggas en gedoentes
Ek gesels met Kerneels oor geelgriep, spinnekoppe, Jan Smuts, FW en ander gedoentes.
2021-03-24
1h 06
Baardberaad
Baardberaad 30 - Gatvol vir Geelgriep
Ek gesels vannaand alleen oor Eskom, die 3de Geelgriep golf en die Katolieke kerk.
2021-03-17
51 min
Baardberaad
Baardberaad 28 - Kuier en lag Majuba uit
Ek en Johan gesels oor Majuba en onderwys
2021-03-03
1h 08
Baardberaad
Baardberaad 27 - Coca Cola kaskenades
Ek gesels vannaand alleen oor Coke se manewales, naamsveranderin en kameelperd jag
2021-02-24
56 min
Baardberaad
Baardberaad 26 - Geelgriep onderwys kindermishandeling
Ons gesels oor die onverstaanbare onderwys reelings en proefbuis vleis.
2021-02-18
59 min
Baardberaad
Baardberaad 25 - Gupta entstof probleme
Ons gesels oor die Gupta entstof en n ekonomie wat ondermyn word
2021-02-12
1h 04
Baardberaad
Baardebraad 24 - Nobelprys vir terrorisme
Ons gesels oor die Nobelprys en n nadraai van die geelgriep waarvan bittermin weet
2021-02-03
1h 08
Baardberaad
Baardberaad 23 - Alles word ge-BEE
Ons gesels met Cornelius Oosthuizen oor BEE en kondig Baardberaad se eie BEE aan.
2021-01-28
1h 03
Baardberaad
Baardberaad 22 - Blaartjies en dope
Ons gesels met Tiaan Theron oor Distel wat nou in die daggabedryf is, Eiskom se probleme en Trump se moontlike nuwe party.
2021-01-20
1h 08
Baardberaad
Baardberaad 21 - Groot tech vergrype
Wat se invloed het groot tech op mense se denke en kan hulle diskrimineer deur sommige persone van hulle platforms verwyder?
2021-01-14
1h 10
Baardberaad
Baardberaad 20 - Die 2de geelgriep golf
Ons gesels oor die gereedheid van hospitale vir die tweede geelgriep golf. Kan n mens enige nuus glo? ’n Kwaai plat hond.
2021-01-06
1h 09
Baardberaad
Baardberaad 7
Krygsgevangene kampe vir Boere kultuur.
2021-01-05
1h 00
Baardberaad
Baardberaad 9
Die slag van Senekal
2021-01-05
1h 22
Baardberaad
Baardberaad 10
Plase en skole word gebrand
2021-01-05
48 min
Baardberaad
Baardberaad 11
Tito bevestig die ANC is in sy maai
2021-01-05
54 min
Baardberaad
Baardberaad 12
Trompie of Joe Mompelmond?
2021-01-05
1h 10
Baardberaad
Baardberaad 13
Die brak van Brakenfell.
2021-01-04
49 min
Baardberaad
Baardberaad 19
Voorspellings vir 2021.
2021-01-04
1h 09
Baardberaad
Baardberaad 18
Storie van die Jaar 2020: Geelgriep. Vakansie wenke
2021-01-04
54 min
Baardberaad
Baardberaad 16
Geelgriep maartreels, Growwejan en die brandende haas.
2021-01-04
53 min
Baardberaad
Baardberaad 15
Die brakkie van Brackenfell, trokke word aan die brand gesteek.
2021-01-04
1h 03
Baardberaad
Baardberaad 14
Intimidasie deur die nasie, rekord oes in die Wes-Kaap verwag.
2021-01-04
51 min