Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Amanda Pretorius

Shows

100.5fm Nuus Klankgreep100.5fm Nuus KlankgreepStel geliefdes se woorde saam in boekvormAnné Pretorius het na haar ma se dood haar skryfwerk in 'n boek saamgestel. Sy gesels met Amanda oor hoe sy sedertien ook ander mense gehelp het om dit te doen. 100.5FM Radio Laeveld Nuus2025-04-0113 min100.5FM Radio Laeveld100.5FM Radio LaeveldStel geliefdes se woorde saam in boekvormAnné Pretorius het na haar ma se dood haar skryfwerk in 'n boek saamgestel. Sy gesels met Amanda oor hoe sy sedertien ook ander mense gehelp het om dit te doen. 100.5FM Radio Laeveld Nuus2025-04-0113 min100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBorskankermaand: Pasiënt deel boodskap van hoopMarlene Pretorius het borskanker. Vir Borskanker bewusmakingsmaand gesels sy met Amanda oor die proses van diagnose.2024-10-1811 minMet Hart en SielMet Hart en SielBidkombers & IdentiteitsankersJenny Pretorius, Marlene le Roux en Elmarie van der Merwe vertel meer oor ‘n spesiale gebedsbediening en lewensafrigter, Amanda de Lange, gesels oor ons unieke identiteit in Christus en hoe om dit te ontgin. Met Hart en Siel2023-06-2052 minRadioteaterRadioteaterHEMELBLOU deur Isabel MartinsonAmanda Nel en Karoli Vermeulen ontmoet mekaar op 'n parkbankie op 'n wolklose dag. Amanda is op dié spesifieke dag al vir twee jaar 'n weduwee. Sy het nog nie haar verlies verwerk of daarmee leer saamleef nie. Nie net die verlies van haar eggenoot nie, maar ook in 'n sekere sin dié van haar jeug... want is weduwees dan nie veronderstel om oud te wees nie? Karoli, daarenteen, is die verpersoonliking van jeugdige, byna naïewe lewensenergie. Sy stel opreg belang in Amanda en haar "donkerte", soos Karoli dit noem, en so begin 'n baie onwaarskynlike vriendskap tussen 'n ter...2021-11-0445 minRadioteaterRadioteaterHEMELBLOU deur Isabel MartinsonAmanda Nel en Karoli Vermeulen ontmoet mekaar op 'n parkbankie op 'n wolklose dag. Amanda is op dié spesifieke dag al vir twee jaar 'n weduwee. Sy het nog nie haar verlies verwerk of daarmee leer saamleef nie. Nie net die verlies van haar eggenoot nie, maar ook in 'n sekere sin dié van haar jeug... want is weduwees dan nie veronderstel om oud te wees nie? Karoli, daarenteen, is die verpersoonliking van jeugdige, byna naïewe lewensenergie. Sy stel opreg belang in Amanda en haar "donkerte", soos Karoli dit noem, en so begin 'n baie onwaarskynlike vriendskap tussen 'n ter...2021-11-0445 minClear Light CreativeClear Light Creative006: Wig & Makeup Artist and Master Manifestor, Loryn PretoriusLoryn Pretorius is a Wig & Makeup artist. She teaches and works in film, on Broadway, and as the personal makeup artist for Kate Pierson of the B52’s. She is also a master manifestor and in this episode, shares the story of how she went from starting at a MAC counter in Florida and growing up in a low-income, single-parent household, to working at the Metropolitan Opera and making a home in New York City with her husband and cat babies. Please excuse your host as she potentially sets a world record for the mo...2020-08-311h 31