Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Asof Man Well

Shows

God se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagTeen Die Oormag StrySend us a text1 Samuel 17:47 Die hele wêreld sal weet dat Israel ’n God het. Almal sal weet dat die Here nie swaard en spies nodig het om sy mense te red nie. Die oorlog is die Here s’n, en Hy sal julle in ons mag oorgee!” (NLV) Elke nou en dan word ons gekonfronteer deur oorweldigende situasies. 'n Huwelik wat op die rotse loop; 'n gesondheidsprognose wat ons tot in ons wese ontstel; 'n kontantkrisis; 'n verband wat opgeroep word; 'n kind wat rebelleer; die dood van 'n geliefde. Wat doen jy...2025-07-2803 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagHoekom is Ek Neerslagtig?Send us a textPsalm 42:5 -6 As ek nadink hoe dit voorheen was, is ek ontsteld. Toe het ek geloop saam met die aanbidders en ’n optog gelei na die tempel van God terwyl ek sing en jubel saam met die skare wat feesvier. Hoekom is ek nou so mismoedig? Hoekom so hewig ontsteld? Nee, ek plaas my hoop op God! Ek sal Hom weer prys. Hy is my redder. As jy nou regtig neerslagtig wil voel, moet jy aan die vleispotte van Egipte terugdink. Jy moet dink aan die goeie ou dae en...2025-06-2603 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagVergeweSend us a textEfesiërs 4:32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. Ek het vandag ‘n vraag vir jou, nee, eintlik 'n paar vragies. Wie is die een, of twee, mense in jou lewe wat jou die seerste gemaak het? En sê my, kon jy hulle vergewe? Ek bedoel, het jy hulle heeltemal vergewe en vrygespreek asof hulle jou nooit seergemaak het nie?Daar is een man in my lewe wat my op die ergste moontlike manier, meer as enigiemand ander...2025-06-1802 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDie Finale OordeelSend us a textMarkus 15:12-15 Pilatus het weer vir hulle gevra: “Wat wil julle dan hê moet ek met hom maak wat julle die koning van die Jode noem?” “Kruisig hom!” skreeu hulle. “Waarom? Wat se kwaad het hy gedoen?” vra Pilatus hulle. Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!” Omdat Pilatus die mense hulle sin wou gee, het hy Barabbas toe vir hulle losgelaat en Jesus laat gesel en Hom oorgelewer om gekruisig te word. Vandag is "Goeie Vrydag." Hoe kan dit moontlik "goed" genoem word wanneer dit die dood van 'n on...2025-04-1802 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagStop Vloeke van die VoorgeslagSend us a textJohannes 9:1-3 Terwyl Jesus wegstap, sien Hy 'n man wat van sy geboorte af blind was. Sy dissipels vra Hom toe: “Rabbi, deur wie se sonde is dit dat hierdie man blind gebore is: sy eie of sy ouers s'n?” En Jesus antwoord: “Dit is nie deur sy eie sonde nie en ook nie deur sy ouers s'n nie, maar hy is blind sodat die werke wat God doen, in hom gesien sal kan word. Het jy al ooit gevoel asof jy aan die agterspeen gesuig het en...2025-04-1003 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagKom Huis toeSend us a textLukas 15:17-20 “Toe hy uiteindelik tot sy sinne kom, het hy vir homself gesê: ‘By die huis het selfs die gehuurde werkers meer as genoeg kos, en hier is ek besig om van honger dood te gaan! Ek sal teruggaan na my pa toe en vir hom sê: Pa, ek het gesondig teen die hemel én teen Pa; ek is nie langer werd om Pa se seun genoem te word nie. Neem my asseblief in diens as ’n gehuurde werker.” Daarop het hy teruggegaan na sy pa toe. (NLV) Dit is glad...2025-02-2402 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagUit die AsSend us a textJesaja 37:31-32 Dié in Juda wat die beleg oorleef het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel kom en uit Sionsberg ’n groep oorlewendes. Die ywer van die Here, die Almagtige sal daarvoor sorg.(NLV) Daar word gesê dat die aalwynplant baie genesende krag bevat. Dit mag dalk waar wees. Maar soms moet ons maar ‘n bietjie versigtig wees. Bemarkers kan sekere produkte, soos aalwyne byvoorbeeld, se waarde so ophemel en ‘n bietjie oordryf, aangesien hulle baie skoonheidsprodukte daaruit vervaardig, wat, in baie gevalle, byna niks v...2025-01-1402 minFluentFiction - AfrikaansFluentFiction - AfrikaansSummer Sparks: Finding Love Amidst Family ExpectationsFluent Fiction - Afrikaans: Summer Sparks: Finding Love Amidst Family Expectations Find the full episode transcript, vocabulary words, and more:fluentfiction.com/af/episode/2025-01-08-23-34-02-af Story Transcript:Af: Die somer se hitte was warm, en die groot familiehuis was ’n miernes van bedrywighede.En: The summer heat was warm, and the large family house was a hive of activity.Af: Oral was daar kinders wat lag en speel, familielede wat groet en herinneringe deel.En: Everywhere there were children laughing and playing, family me...2025-01-0915 minFluentFiction - AfrikaansFluentFiction - AfrikaansDetective Instincts: A Summer Mystery in StellenboschFluent Fiction - Afrikaans: Detective Instincts: A Summer Mystery in Stellenbosch Find the full episode transcript, vocabulary words, and more:fluentfiction.com/af/episode/2024-12-12-23-34-02-af Story Transcript:Af: Die son bak warm oor Stellenbosch, 'n stad vol kleur en energie tydens die somervakansie.En: The sun bakes warmly over Stellenbosch, a city full of color and energy during the summer vacation.Af: Die lug is gevul met die reuk van vars blomme en die klank van mense wat lag en gesels by die jaarlikse...2024-12-1317 minRadioteaterRadioteaterWYSIE OOR DIE WATER deur Albert ShortWysie oor die water is opgeneem en vervaardig deur siggestremdes in die ateljee van Innovation for the Blind op Worcester. Dis ‘n stormagtige nag op ‘n skip. ‘n Meisie bevind haar op die skeepsdek, alhoewel sy weet dat die veiligste plek eintlik haar kajuit sou wees. Nogtans bly sy, en ontmoet sy ’n geheimsinnige jong man. Dadelik is dit asof hulle mekaar ‘n leeftyd al ken. In die verwarring van golwe, seewater en wind raak dit al hoe moeiliker om helder te dink. Wanneer reuse golwe oor die dek spoel, en jy skaars kan sien wat om jou aangaan, is dit maklik...2024-12-0513 minJanOosthuizenJanOosthuizen#5 Leef in oorwinning- VAN SMEEKGEBEDE TOT PROFETIESE VERKLARINGSGebede vanuit ‘n regeerders-posisie Soms klink gebede soos desperate pleidooie van bedelaars—asof Hy onwillig is om te antwoord. Maar die Bybel openbaar ’n ander benadering tot gebed, een wat diep gewortel is in die begrip van God se wil. In Jakobus 5:16-18 lees ons van Elia, ’n man wat "soos ons aan gevoelens onderworpe was," maar wat met oortuiging en gesag gebid het, en die hemel het gereageer. Hy het wat God klaar vir Hom beveel het met geloof verklaar. Hierdie boodskap is ’n uitnodiging om jou gebedslewe te herkalibreer—van smeekgebede na kragtige ver...2024-11-2443 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagGod, Hoor U My?Send us a textPsalm 86:6,7 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. Het jy al gevoel asof almal praat, maar niemand luister nie? Jy word daagliks in hierdie deurmekaar wêreld gebombardeer deur soveel mededingende stemme; soveel opinies; soveel e-posse; soveel boodskappe. Dit kan veral in 'n tyd van beproewing, 'n baie eensame plek wees. Ons aanvaar al die tegnologiese hulpmiddels deesdae as vanselfsprekend. Byna almal besit slimfone. Ons stuur boodskappe, ons ont...2024-11-2102 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagSelfs Nog Meer GenadeSend us a textJakobus 4:4-6 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê? Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.” Dit lyk asof mense deesdae glo dat dit maar slegs...2024-11-0302 min\'n Ma & \'n Mikrofoon'n Ma & 'n MikrofoonEpisode 34: Borskanker: Só Het Ek My Kinders Vertel/ Episode 34: Breast Cancer: How I Told My ChildrenBorskanker is op 37 by Lydia van der Kooy gediagnoseer. "Van die oomblik wat die chirurg dit vir my gesê het, was dit asof kanker in elke liewe sel van my liggaam gaan sit," vertel sy in dié episode. Lydia deel met Daniëlla en luisteraars haar kanker-storie van die afgelope twee jaar: hoe sy dit vir haar vier seuns vertel het, die chemo-proses beleef het en mense se vrae hanteer het. Maar sy vertel ook hoe dit haar verhouding met haar man versterk en haar geloof verdiep het. *Dié is episode 1 van 2 tydens Borskanker-bewustheidsmaand: Luister ook die volgende episode waar 'n d...2024-10-0238 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagKrag, Liefde, ToevlugSend us a textPsalm 59:17,18 Maar ék sal sing van u mag, elke môre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my 'n veilige vesting, 'n skuilplek in tyd van nood. Tot u eer wil ek sing, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting, U is my troue God. Weet jy hoe jy soms iemand ontmoet en dit lyk vir jou asof hulle geen probleme het nie? Hulle het die perfekte werk, baie geld en 'n gesin waarvan jy net kan droom.Ek het...2024-09-2802 minGereformeerde Kerk Graaff-ReinetGereformeerde Kerk Graaff-ReinetMatteus 27: 32| Christus lê sy volle reg af vir ons, sodat ons in Sy Naam die voorreg van die ewige lewe uit genade verkry.Stel u die volgende voor: Daar beweeg ‘n stoet van Jerusalem na Golgota op die weg wat vandag die Via Dolorosa genoem word. In hulle midde, redelik op die voorpunt is ‘n man, rooi bebloed van mishandeling. Sy rug getuig van die geseling, aan flarde geslaan (Markus 15:15), ‘n ontsaglike wrede straf. Al hierdie dinge, die heen en weer stuur van een regter na die ander deur die hele nag, die bespotting, die doringkroon, die vuishoue in die gesig en veral die geseling in die paleis van Pilatus het hierdie man se kragte uitgeput, so uitgeput dat dit voorko...2024-09-1628 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagHou aan BidLukas 18:6,7 Toe sê die Here: “Hoor wat sê die onregverdige regter. Sal God dan nie aan sy uitverkorenes, wat dag en nag tot Hom roep, reg doen nie? Sal Hy hulle lank laat wag? Ek sê vir julle: Hy sal hulle help, en gou ook! Voel jy ooit asof die antwoorde wat jy nodig het, net nie kom nie; dat die deurbraak wat jy so broodnodig het, weerhou word; dat God óf nie luister nie, óf nie omgee nie? Wel indien jy vandag so voel, het Jesus self 'n belangrike les net vir jou!  2024-07-0503 minKLETSKLETSHou vas julle guavas, Meisies!Sport hou ons Suid-Afrikaners aan die gang. Die Bokke blink steeds. Pretoria is wel bietjie minder blou, of dalk meer. Kan iemand die GNU aanjaag… “Afrika-tyd” het ook sy preke. Terwyl Tannie Helen en Oom Cupcake die GNU roei, gooi Julias sy spane die hele X vol. Ian Cameron het ’n nuwe target op sy rug, asof die arme man nie genoeg koeëls op ’n daaglikse basis moet dodge nie. Op ’n ligter noot, KLETS ons heerlik met Guinness Wêreldrekordhouer, Billy Cowley, ook bekend as die Marmite man. Die all-round lekker ou deel sy entoesiasme vi...2024-06-261h 18God se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou Vandag‘n Plan Vir MôreLukas 12:16-19 Toe vertel Hy hulle 'n gelykenis: “'n Ryk man se grond het goed gedra. Hy het toe by homself gedink: wat moet ek doen? Ek het nie plek waar ek my oes kan opgaar nie. Toe besluit hy: dit sal ek doen: Ek sal my skure afbreek en groter bou. Daarin sal ek al my graan en my ander goed opgaar. Dan sal ek vir myself sê: ‘Mens, jy het baie goed wat weggesit is vir baie jare. Hou op met werk: eet, drink en leef lekker.’ Dit is regtig snaaks, dat alhoewel ons weet...2024-03-2103 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagRaak Ontslae van jou BoosheidJakobus 1:21 Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red. (NLV) Dit lyk asof die enigste manier om heeltemal weg te bly van die boosheid wat hierdie wêreld regeer, is om jouself toe te sluit en 'n geslote bestaan te voer. So sal jy kan wegbly van die boosheid wat tot op elke vlak van die samelewing ingedring het. Hm. Is dit werklik die enigste manier?Ek on...2024-02-2202 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagBlaffende Honde1 Korintiërs 2:1-5 Broers en susters, toe ek destyds vir die eerste keer na julle toe gekom het, het ek nie ’n stortvloed woorde of indrukwekkende wysheid gebruik om aan julle God se groot geheim, naamlik die Goeie Nuus, te verkondig nie. Want ek het besluit om as ek by julle is, net op Jesus Christus te konsentreer en veral op sy kruisdood. Ek het na julle gekom in swakheid – angstig en vol huiwering. My boodskap en my prediking was bitter eenvoudig. Ek het julle nie probeer oorreed deur geleerde welsprekendheid nie, maar deur die Heilige Gees wat k...2023-11-3003 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagRoep Uit Tot Die HerePsalm 86:5,6 U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp. Luister na my gebed, Here gee tog ag op my smeekgebed. Voel jy regtig lus om met God te praat wanneer teëspoed jou vir die soveelste keer tref? Die antwoord is seker maar: nie eintlik nie. En so sit ons in moedeloosheid en kook in ons eie sop gaar, asof dít die probleem sal oplos.Gister het ons gesels oor die realiteit, die kragtige realiteit, die bevrydende, lewensveranderende realiteit, dat...2023-11-0402 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou Vandag’n Gesonde Ontevredenheid met ons KarakterfouteTitus 3:3-5  Eens op ’n tyd was ons ook dwaas en ongehoorsaam. Ons was verlei en verslaaf aan baie begeertes en allerlei bose plesiere. Ons het ons lewens deurgebring in boosheid en jaloesie. Ons was haatlik en het mekaar gehaat. Toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir mense verskyn. Hy het ons verlos, nie op grond van wat ons gedoen het vir ons vryspraak nie, maar slegs op grond van sy eie ontferming. Dit het Hy vermag deur die reiniging van die weergeboorte en deur die Heilige Gees wat ons vernuwe. (NLV) ...2023-10-3102 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagWaarmee is jy Besig?1 Korintiërs1:30,31 Dit is deur God alleen dat julle nou aan Christus Jesus behoort. Dit is deur Hom dat Jesus vir ons die wysheid van God geword het, die Een deur wie God ons vrygespreek en vir Homself geheilig en vrygekoop het. Soos die Skrif dit stel: “Die persoon wat graag wil spog, mag net spog oor wat die Here vir hom gedoen het.” (NLV) Vra jouself met groot erns en eerlikheid af: waar staan jy in terme van jou geloof in Jesus? Is jy heeltemal koud, dalk lou, of aan die brand? Waar jy ook al...2023-10-1303 minNagsê HereNagsê HereNagsê Here #37Goeie Naand, “Welgeluksalig is die man wat die Here vrees, wat 'n groot welbehae in sy gebooie het.” Die Boodskap vertaal die vers in Ps 112 “Die gelukkigste mense op aarde is hulle wat groot respek vir die Here het, wat met blydskap luister na alles wat die Here sê.” Wat is hierdie alles wat Die Here sê? Wat beteken die welbehae in Sy gebooie? In vandag se wêreld en kommunikasie middele en daarmee saam die hoeveelheid van geloofsweergawes raak dit moeilik om Die Here te vrees, om respek vir Hom deur die me...2023-07-1002 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagAmper Dood....Maar God!Hebreërs 11:11,12 Omdat Abraham geglo het, het hy, hoewel Sara onvrugbaar was en hy al te oud, krag ontvang om 'n kind te verwek, omdat hy God wat dit beloof het, getrou geag het. Die gevolg was dat daar van een man, 'n man wat nie meer 'n kind kon verwek nie, kinders afgestam het so talryk soos die sterre van die hemelruim en so baie soos die sand van die see. Soms neem God ons tot op die rand van ‘n onmoontlike situasie, sodat ons vir 'n tyd, waar ons wik en weeg in ons...2023-07-0202 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDie Eenvoudige Seën van GodLevitikus 26:3-5 As julle my voorskrifte nakom, my gebooie gehoorsaam en daarvolgens lewe, sal Ek vir julle reën gee op die regte tyd, sodat die lande oeste sal lewer en die bome vrugte sal dra. Julle sal graan dors tot dit weer tyd is om vrugte te oes, en julle sal vrugte oes tot dit weer planttyd is. Julle sal oorgenoeg kos hê en sonder sorge in julle land woon. Ten spyte van die ongelooflike vooruitgang op wetenskaplike gebied, soos byvoorbeeld om 'n man op die maan te plaas, of om superrekenaars, wat in die...2023-04-2102 minTransmusic AirwavesTransmusic AirwavesTransmusic Airwaves 11th Annual Xmas Special (Episode #495) - December 23, 2022 Paul Ciminero (host) Podcast Happy Holiday’s everyone!   On this years TRANSMUSIC AIRWAVES (Episode #495) it’s my 11th annual Christmas Special and I’ll begin and end the program with two songs from ANDY PARTRIDGE’S (of XTC) latest EP ‘My Failed Christmas Career (Volume 1).  In between those songs is my unique ‘take’ on holiday music which means you’ll hear RALPH CARNEY’S Happy Solstice’ song, become immersed in the storytelling of DAVID SEDARIS (his tale as a Macy’s elf), become surrounded by the quirky Klezmer sounds of Hanukkah, and hear this year’s pick of THE BEATLES Fan Club Christmas...2022-12-242h 19God se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDaar is Net Een Weg1 Timoteus 2:5,6 Daar is immers net een God, en daar is net een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus wat Homself as 'n losprys vir almal gegee het. Dit was op die bestemde tyd die bewys van die bedoeling van God.Hoekom kritiseer die samelewing Christenskap deesdae so dikwels? Wat maak die Goeie Nuus van Jesus vir so baie mense aanstootlik? Dit voel asof die vervolging van Christene besig is om toe te neem. Hoekom is dit so?'n Ruk gelede het ek 'n klein bybelstudiegroepie van uiteenlopende mense uit...2022-10-2702 min#JouMenseMyMense#JouMenseMyMense#JouMenseMyMense saam met SPAR – As jy niks behalwe HOOP het nie…Dit gaan bitter swaar met Mari en Drikus van der Merwe. Dis asof hulle omstandighede net te veel en te groot geraak het. Hulle wil opgee, maar ons weet, soos in Romeine 5:3 - 5 staan, “dat swaarkry volharding kweek, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie.” Want, dis presies wat hulle het. Hoop. Madeleen se epos lees as volg: “Ek rig die verdien namens ‘n dierbare vriendin en oud-kollega – Mari en Drikus Van Merwe.Mari is ‘n gekwalifiseerde kleuterskool juffrou wat haar werk voor Covid al verloor het weens velkanker wat by haar g...2022-09-2809 minMiddagvervolgverhaalMiddagvervolgverhaalOU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 37Rossouw maak onverwags sy verskyning op Wingerdsvlei, haak sy karavaan en ry dam toe. Weldra vind Wingerdsvlei uit Rossouw is ‘n man met ‘n missie. Dis asof hy die stem geword het wat namens sy ma Rietie Rossouw en haar boesemvriendin, Michelle Marais, sê wat gesê moet word. Dit maak hom spoedig ‘n gehate man.2022-08-1215 minOns vir jou... Wat nou?Ons vir jou... Wat nou?IntroductionWelcome to our introduction episode of the brand-new podcast “Ons vir Jou... Wat nou?”  A podcast intended to cover all aspects of life as an Expat. The pros, cons and experiences of living abroad. Whether you have made the international move or are still contemplating over the idea, this is the podcast you want to be tuned into.  1st time speaking into a mic.  This is the first podcast experience for either of us and the idea of recording our conversation and speaking into microphones is a bit different to our casual conversations around...2021-05-0713 minLet Your Mind Travel Through Words With Full AudiobookLet Your Mind Travel Through Words With Full AudiobookBad Justice [Dramatized Adaptation] Audiobook by Frank LeslieListen to this audiobook in full for free onhttps://hotaudiobook.com/freeID: 448533 Title: Bad Justice [Dramatized Adaptation] Author: Frank Leslie Narrator: A Full Cast, Andy Brownstein, Casie Platt, Chris Davenport, Colleen Delany, Drew Kopas, Eric Messner, Eric Singdahlsen, James Konicek, Jonathon Church, Laura C. Harris, Lawrence Redmond, Matthew Bassett, Michael Glenn, Michael John Casey, Nanette Savard, Nick Depinto, Patrick Bussink, Tara Giordano, Terence Aselford, Tony Nam Format: Unabridged Length: 05:28:58 Language: English Release date: 06-03-20 Publisher: GraphicAudio Genres: Fiction & Literature, Western Summary: Colter Farrow's branded face is a constant reminder of why he's been on the run for so long...2020-06-035h 28Fiks vir die leweFiks vir die leweFiks vir die lewe 1 Maart 2020Dit klink soms asof 'n gevoel van lamheid mense beetpak wanneer oor die toekoms gepraat word: Hoekom moet ek hard leer vir goeie punte op skool as daar nie vir my werk is nie? Wat sal ek doen as my man of my vrou my los? Hoe lank sal ek nog leef met hierdie chroniese siekte? Dit lyk asof baie mense net bestaan, en nie meer leef nie weens die vrese vir die toekoms.2020-03-0125 minAnder programmeAnder programme#JouMenseMyMense saam met SPAR - Juffrou Maretha KrugerToe die Woeries vanoggend 10 uur op die skool se aantreeblad bymekaar kom, het niemand geweet wat vir geliefde Juffrou Maretha Kruger (44) voorlê nie... Inteendeel, min mense het tot vandag geweet dat sy na ‘n lang dag op haar voete voor in die Duitse klas of op die sportveld waar sy Netbal, Sagtebal en Hokkie afrig, in die aand omtrent net kan lê met warmsakkies vir die pyn of dat sy op 5-jarige ouderdom al haar eerste kunsbeen gekry het en tot op hede dit elke 2 jaar moes vervang as gevolg van die slytasie op haar enkel. Jy sal dit nie somm...2019-05-1408 minJanOosthuizenJanOosthuizenDie Goddelike Restourasie van FamilieDie Goddelike Restourasie van Familie Rut is ‘n familie storie: Sowat 90 persent van die verse in die boek Rut begin met die letter ‘vav’. Die ‘vav’, die sesde letter in die Hebreeuse alfabet. Hierdie letter kry spesiale betekenis omdat dit dien as die uiteindelike verbinder letter.  ‘Vav’ dien as ‘n brug letter, soos die "en" ‘n verbindingswoord is: gevolglik, met, en dus, en ander soortgelyke woorde.Rut: “vriendskap”Maglon: “sieklik” “onvrugbaar” Giljon: “swak” “op die einde”  Elimeleg: “my God is Koning” Naomi: “lieflik, ”aangenaam” Orpa: “bokkie”Boas: “In hom is sterkte”Die boek Rut was gelees op Shavuot...2019-02-0432 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo22.- El Mundo (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 22 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con el Mundo Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-1227 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo21.- El Juicio (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 21 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con el juicio Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-1125 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo20.- El Sol (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 20 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con el sol Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-1024 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo19.- La Luna (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 19 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la luna Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0924 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo18.- La Estrella (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 18 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la estrella. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0823 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo17.- La Torre (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 17 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la torre. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0723 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo16.- El Diablo (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 16 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con el diablo. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0622 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo15.- La Templanza (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 15 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la templanza. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0521 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo14.- La Muerte (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 14 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la muerte. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0421 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo13.- El Colgado (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 13 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con el colgado. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0320 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo12.- La Fuerza (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 12 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la fuerza. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0220 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo11.- La Rueda de la Fortuna (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 11 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la rueda de la fortuna. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-05-0119 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo10.- El Ermitaño (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 10 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con el ermitaño. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-3019 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo9.- La Justicia (Meditacioón de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 9 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con la justicia. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-2920 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo8.- El Carro (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 8 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con el carro. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-2819 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo7.- Los Enamorados (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellSuscríbete y dale a like :D Día 7 de 22 consecutivos Disfrutad el camino con los Enamorados. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-2718 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo6.- El Papa (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellDía 6 de 22 consecutivos. Disfrutad el camino con el Papa. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-2618 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo5.- El Emperador (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellDía 5 de 22 consecutivos, con otro una invitada especial. Disfrutad el camino de la mano del emperador. Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-2517 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo4.- La Emperatriz (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellCuarto día de 22 consecutivos, con otro una invitada especial. Disfrutad el camino de la mano de la emperatriz... Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-2516 minVisionarios del TiempoVisionarios del Tiempo3.- La Sacerdotisa (Meditación de los arcanos mayores) - Asof Man WellTercer día de 22 consecutivos, con otro una invitada especial. Disfrutad el camino de la mano de la sacerdotisa... Que la aventura os colme de creatividad. Recordar que como es costumbre facilito mi trabajo, para todo el que quiera, gratuitamente, me gustaría decir que para las personas que quieran donar algo para que pueda seguir ofreciendo este tipo de servicios, lo pueden hacer en la página principal del podcast. Gracias.2016-04-2415 minDouble Down Radio - LIVE! from the Double Down SaloonDouble Down Radio - LIVE! from the Double Down SaloonMarch 30th 2012 - LIVE! from the Double Down SaloonFreak Flag Friday This weeks guests included: The Prostitute Marys, Serpentine Sorceress, Sinn Bodhi & Jenn O Cide (Punk Rock Bingo), Scott Newman. Prostitute Marys- DDR Intro Naked & Shameless- Hellbilly Cat Neutral Boy- Kickin In Heads Nox Andril- Tipi Da Salon Rev Horton Heat- Jimbo Song Obedient Waves- Cool As Hell Ghostriders- Saddle Sore Poor White Trash- Silly Rabbit Die Laughing - Death Camps Thee Swank Bastards- The Wedge Three Rounds- Being the Boot The Objex- Eat This 2012-03-312h 00