Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

BAASRAAK RADIO

Shows

BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOGod se wenresep tot 'n lewe van oorwinning - Coach FreekIn hierdie kragtige kort preek deel Coach Freek ’n lewensveranderende boodskap gebaseer op die verhaal van die verlore seun. Wat het hy moes doen om uit die varkhok te kom? Daar is 'n geestelike wenresep — God se eie strategie — wat, as jy dit toepas, jou sal help om jou omstandighede te oorwin en jou lewe te verander. God wil hê jy moet die lewe leef waarvoor jy bestem is — nie vasgevang in mislukking of seer nie, maar vry, heel en oorwinnaarsgesind! 📌 Deel dit met iemand wat vandag bemoediging nodig het. Ondersteun die Baasraak TV Finansieel...2025-07-2315 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekGod se wenresep tot 'n lewe van oorwinning - Coach FreekIn hierdie kragtige kort preek deel Coach Freek ’n lewensveranderende boodskap gebaseer op die verhaal van die verlore seun. Wat het hy moes doen om uit die varkhok te kom? Daar is 'n geestelike wenresep — God se eie strategie — wat, as jy dit toepas, jou sal help om jou omstandighede te oorwin en jou lewe te verander. God wil hê jy moet die lewe leef waarvoor jy bestem is — nie vasgevang in mislukking of seer nie, maar vry, heel en oorwinnaarsgesind! 📌 Deel dit met iemand wat vandag bemoediging nodig het. Ondersteun die Baasraak TV Finansieel...2025-07-2315 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOBaasraak Oomblik - God het ons op die ashoop ogetel!In die middel van Maraiskamp, op ’n vlakkie wat as ’n vullisterrein gebruik word, het ’n Goddelike ontmoeting plaasgevind. Vyf ex-gevangenes het saam met my hulle getuienisse gedeel van hoe Jesus hulle uit die tronk én die as opgetel het. 🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles verander het. Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het. Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het — tronke, skole, strate, sportvel...2025-07-211h 38BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOBaasraak Oomblik - Loods Episode🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles verander het. Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het. Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het — tronke, skole, strate, sportvelde en gemeenskappe — waar ons getuienisse en hoogtepunte deel van die afgelope 24 jaar se bediening. 👊 Lewens is herstel. 💥 Bande is gebreek. 👑 Jesus het ingekom. Sluit aan vir diep gesprekke, vars stories, en daardie onvergeetlike oomblikke van oorwinning wat n...2025-07-142h 06Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekJaco Pitzer - Die Volle Potgooi Episode🎙 Baasraak saam Coach Freek – 'n Gesprek met Jaco Pitzer In hierdie kragtige en eerlike episode gesels Coach Freek en die manne met Jaco Pitzer – seun van die legendariese BlouBul en Springbok-haker Gys Pitzer Snr., wat tussen 1967 en 1970 in 12 toetse vir die Bokke gespeel het. Jaco vertel van die kosbare nalatenskap wat sy pa vir hom en sy broers agtergelaat het toe hy in April 2025 oorlede is. Maar dié gesprek gaan veel dieper as rugby. Jaco is 'n vurige evangelis met ’n passie om Moslems met die liefde en genade van Jesus Christus te bereik. Hy deel aangrypende getuienisse van wonder...2025-07-092h 17BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOJaco Pitzer - Die Volle Potgooi Episode🎙 Baasraak saam Coach Freek – 'n Gesprek met Jaco Pitzer In hierdie kragtige en eerlike episode gesels Coach Freek en die manne met Jaco Pitzer – seun van die legendariese BlouBul en Springbok-haker Gys Pitzer Snr., wat tussen 1967 en 1970 in 12 toetse vir die Bokke gespeel het. Jaco vertel van die kosbare nalatenskap wat sy pa vir hom en sy broers agtergelaat het toe hy in April 2025 oorlede is. Maar dié gesprek gaan veel dieper as rugby. Jaco is 'n vurige evangelis met ’n passie om Moslems met die liefde en genade van Jesus Christus te bereik. Hy deel aangrypende getuienisse van wonder...2025-07-092h 17BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOMy gebed was, Here maak my 'n man asseblief? - Atman SamuelsIn hierdie kragtige episode van die Baasraak saam Coach Freek Potgooi deel Atman Samuels sy roerende getuienis – 'n eerlike reis van stukkend wees na herstel, en hoe God hom gevorm het tot 'n man na Sy hart. Atman neem ons saam na die oomblik waar hy op sy knieë uitgeroep het: “Here, maak my 'n man asseblief.” Wat daarna gebeur het, is niks minder as ’n Goddelike transformasie nie. Hierdie gesprek is vir elkeen wat worstel met identiteit, manskap, en geestelike groei – en wys wat gebeur wanneer jy God jou lewe laat vorm. 👉 Moenie hierdie inspir...2025-07-062h 09Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekMy gebed was, Here maak my 'n man asseblief? - Atman SamuelsIn hierdie kragtige episode van die Baasraak saam Coach Freek Potgooi deel Atman Samuels sy roerende getuienis – 'n eerlike reis van stukkend wees na herstel, en hoe God hom gevorm het tot 'n man na Sy hart. Atman neem ons saam na die oomblik waar hy op sy knieë uitgeroep het: “Here, maak my 'n man asseblief.” Wat daarna gebeur het, is niks minder as ’n Goddelike transformasie nie. Hierdie gesprek is vir elkeen wat worstel met identiteit, manskap, en geestelike groei – en wys wat gebeur wanneer jy God jou lewe laat vorm. 👉 Moenie hierdie inspir...2025-07-062h 09BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOWillem Strauss: My hele lewe het verander na ek 'n 102kg verloor het🎙 Hierdie week op die Baasraak saam Coach Freek se Potgooi: Coach Freek gesels met Entrepreneur en Avonturier Willem Strauss In 2014 is Willem gediagnoseer met diabetes. Na 'n maagomleiding-operasie het hy ongelooflike 102kg verloor – en sy lewe het radikaal verander. Sy insulienmedikasie is reeds twee dae later in die hospitaal gestop. Willem was nie meer diabeet nie. Met hernieude krag en passie het Willem weer begin oefen, en later deelgeneem aan maratonne en ysterman-kompetisies. Sy avontuurlustige gees het hom selfs tot op die hoogste piek van Afrika geneem, waar hy saam met vriende Kilimanjaro uitgeklim het. Boven-op die b...2025-06-292h 07Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekWillem Strauss: My hele lewe het verander na ek 'n 102kg verloor het🎙 Hierdie week op die Baasraak saam Coach Freek se Potgooi: Coach Freek gesels met Entrepreneur en Avonturier Willem Strauss In 2014 is Willem gediagnoseer met diabetes. Na 'n maagomleiding-operasie het hy ongelooflike 102kg verloor – en sy lewe het radikaal verander. Sy insulienmedikasie is reeds twee dae later in die hospitaal gestop. Willem was nie meer diabeet nie. Met hernieude krag en passie het Willem weer begin oefen, en later deelgeneem aan maratonne en ysterman-kompetisies. Sy avontuurlustige gees het hom selfs tot op die hoogste piek van Afrika geneem, waar hy saam met vriende Kilimanjaro uitgeklim het. Boven-op die b...2025-06-292h 07BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODeon Pieterse: God het my 'n tweede kans gegee!Coach Freek gesels met Privaat Speurder Deon Pieterse Deon en Freek het mekaar in 2003 ontmoet by ’n manne-ontbyt – ’n oggend wat Deon se lewe vir altyd sou verander. Destyds was Deon steeds in die SAPD, vasgevang in ’n donker spiraal van alkohol- en dwelmmisbruik. Sy lewe was op ’n afgrond, en hy was besig om homself stadig dood te drink. As polisieman het hy ekstra werk as uitsmyter in nagklubs begin doen, wat hom al hoe dieper ingetrek het in kriminele bedrywighede. Maar toe... ontmoet hy die Lewende God. Daardie oggend by die ontbyt het Deon sy hart vi...2025-06-221h 09Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDeon Pieterse: God het my 'n tweede kans gegee!Coach Freek gesels met Privaat Speurder Deon Pieterse Deon en Freek het mekaar in 2003 ontmoet by ’n manne-ontbyt – ’n oggend wat Deon se lewe vir altyd sou verander. Destyds was Deon steeds in die SAPD, vasgevang in ’n donker spiraal van alkohol- en dwelmmisbruik. Sy lewe was op ’n afgrond, en hy was besig om homself stadig dood te drink. As polisieman het hy ekstra werk as uitsmyter in nagklubs begin doen, wat hom al hoe dieper ingetrek het in kriminele bedrywighede. Maar toe... ontmoet hy die Lewende God. Daardie oggend by die ontbyt het Deon sy hart vi...2025-06-221h 09Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDie God van die Underdog - Coach FreekHIERNA MOET JY LUISTER! In die potgooi gesels Coach Freek met die manne oor die "God van die Underdog" Maak seker jy luister daarna en deel dit met almal wat jy ken? Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2025-04-0949 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODie God van die Underdog - Coach FreekHIERNA MOET JY LUISTER! In die potgooi gesels Coach Freek met die manne oor die "God van die Underdog" Maak seker jy luister daarna en deel dit met almal wat jy ken? Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2025-04-0949 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOWaar lê jou krag in 2025? - Past Lourens de KlerkWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 28 Januarie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2025-01-2844 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekWat God sal doen om een siel te redLuister na Coach Freek se Preek wat hy gepreek het by die Prison to Praise Tentdiens te Humansdorp Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2025-01-271h 00BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOWat God sal doen om een siel te redLuister na Coach Freek se Preek wat hy gepreek het by die Prison to Praise Tentdiens te Humansdorp Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2025-01-271h 00BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOVerbly jou altyd in die Here - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 21 Januarie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2025-01-2126 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOOns het so paar goedjies in gedagte - Andrew en WillieWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 14 Januarie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2025-01-1451 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOSang en Woord deur Piet SmitWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 3 Desember 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-12-0341 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODeur die venster van God se beloftes - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 26 November 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-11-2626 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOIn die skadu van die Almagtige - Past Jan HugoWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 19 November 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-11-1947 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOUit U hand gee ons - Past André VenterWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 12 November 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-11-1230 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOBeide Salwing en Karakter is belangrik - Past Lourens de KlerkWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 5 November 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-11-0547 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODie HERE! My God! - Prof Theo Burger.mp3Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 29 Okt 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-10-3029 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIONoord Kaap Droogte Uitreik - Div en Ronel vd MerweWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 22 Okt 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-10-2358 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOUitspattige Aanbiddings Oomblikke - Freek VermaakWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 15 Oktober. Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-10-1547 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOKernwaarhede uit die Woord - Past Andrè VenterWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 8 Okt 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-10-0845 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODie Ou Grenslyne - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die1 Oktober 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-10-0248 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODie krag van volharding en gebed - Pastoor Danie van ZylWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 16 Sep 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-09-1743 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOHoe om te wag op die Here - Pastoor Andre VenterWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 10 Sep 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-09-1036 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOWees nugter en waaksaam - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 3 Sep 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-09-0426 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOSpecial Guest: Jan BadenhorstWelcome to another exciting episode of The Transformation Table! While our host Menzo is out on a hunting trip, we have a special treat for you. Coach Freek steps in to bring an inspiring guest speaker, Jan Badenhorst, who shares his incredible life testimony. 🔍 In This Podcast: An in-depth conversation with Jan Badenhorst about his personal journey and faith Powerful stories of transformation and lessons learned from life's challenges Insights and encouragement for anyone navigating their own faith journey Jan's testimony is a testament to God's grace and the power of perseverance. Don’t mis...2024-09-0248 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOBiblical Wisdom on Hard Work - Part TwoWelcome back to The Transformation Table! In this episode of our ongoing series on Hard Work, we dive deep into what the Word of God says about perseverance and diligence. Join us as we explore biblical teachings that inspire and guide us through the challenges of hard work, and discover how faith can transform our approach to overcoming obstacles. If you missed Part 1, be sure to check it out. Get the full context and foundation of our discussion. Join us as we continue to uncover how God's wisdom can empower us in our journey of hard work and...2024-09-021h 41BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOBiblical Wisdom on Hard Work: Key Verses for Success and DiligenceJoin us for an insightful discussion where we delve into what the Bible teaches about hard work and diligence. In this discussion, believers come together to explore and reflect on key scripture passages that offer guidance and inspiration on how to approach our work with faith and purpose. We'll discuss the meaning behind various Bible verses, share personal insights, and consider how God’s word encourages us to approach our daily efforts with a spirit of perseverance and commitment. Whether you're seeking motivation or looking to deepen your understanding of Biblical principles on work, this conversation is a gr...2024-09-021h 05BAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOSHADDAI - GOD ALMIGHTY - Hermana ViljoenWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 27 Aug 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-08-2845 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOGeloof en Vertroue; wat nie dieselfde is nie - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 20 Aug 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-08-2018 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOHoogmoed versus Nederigheid - Henk KleinschmidtWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 6 Aug 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-08-0654 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODie een maak saak - Ps Andre VenterWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 30 Julie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-07-3043 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOOm die stem van die Here goed te ken - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 23 Julie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-07-2425 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOManna - Past Andre VenterWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 15 Julie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-07-1643 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOOom Jan se tuisbly karretjie - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 9 Julie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-07-0927 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIODaar is 'n man! - Prof Theo BurgerWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 25 Junie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-06-2526 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOSpontane getuienisse van ons boetasWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 18 Junie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-06-1843 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOStaan in geloof ongeag die uitdagings - Ps Danie van ZylWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 11 Junie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-06-1146 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOHoe reageer jy op die aanvalle van die duisternis - Prof Theo Burger.Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 4 Junie 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-06-0425 minBAASRAAK RADIOBAASRAAK RADIOMaak die Heilige Gees jou vriend - Past Andre VenterWoord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 28 Mei 2024 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2024-05-2845 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek 21 Feb 2024Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Die episode was opgeneem by die Beaufort Wes Korrektiewe Sentrum Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2024-02-281h 09Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekJou Gereedskapkas - Menzo StraussLuister na die Potgooi Episode van Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2024-02-0955 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek 22 Jan 2024Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2024-01-2253 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek 19 Jan 2024Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2024-01-181h 00Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBesoek aan Oudtshoorn Vroue Korrektiewe Sentrum - 10 Desember 2023Ons het 'n lieflike tyd gehad binne die Oudtshoorn Vroue tronk. Omtrent al die vroue het saam my gebid en die Here Jesus aangeneem as hulle Verlosser en Here. Baie dankie vir almal se boodskappies en gebede. Die dames het dit baie geniet en waardeer Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2023-12-112h 03Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDie Here het 'n weg vir my gemaak - Adrian Meyer.Coach Freek gesels met Adrian Meyer. Adrian het bekend gestaan as ‘n gewoonte misdager en was vir baie jare tronk toe gestuur. Daar was egter vir Adrian 'n Weg uit die lewe van misdaad en geweld.Maak seker jy luister na Adrian se storie en om dit dan met almal wat jy ken te deel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2023-11-291h 25Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek by die Vanryhnsdorp Korrektiewe SentrumLuister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Vanryhnsdorp Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2023-09-051h 34Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek by die Calvinia Korrektiewe SentrumLuister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Calvinia Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2023-09-021h 45Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek by die De Aar Korrektiewe SentrumLuister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die De Aar Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2023-08-251h 47Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek by die Victoria Wes Korrektiewe SentrumLuister na die potgooi van die Baasraak Radio Program wat ons by die Victoria Wes Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2023-08-252h 00Woord Sonder Grense MannebedieningWoord Sonder Grense MannebedieningBaasraak veldtog teen boelie - Freek VermaakManne Bediening Pretoria - Oos Byeenkoms 22 Aug 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)2023-08-2549 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDie Here het my "Ytgesort" - Sollie StaggieCoach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig bevind aan moord en is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis. Sollie deel sy aangrypende getuienis, hoe die Here hom "ytgesort" het, met Coach Freek. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2023-05-021h 45Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekHerstellende Geregtigheid - Dr. Charles FlaendorpFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2023-03-301h 24Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekWatter erfenis gaan jy vir jou kinders nalaat? - Ferdinand EwertsCoach Freek gesels die week met Ferdinand Ewerts van Oudtshoorn. Ferdi se droom as kind was om 'n soldaat te word. Jy huislike omstandighede het hom genoodsaak om die skool te verlaat op 'n baie jong ouderdom. Ferdie en van sy vriende het 'n bende begin vir goeie redes, maar die bende het toe heeltemal verval in verkeerde dinge. Ferdi was tronk in en tronk uit vanaf 'n jong ouderdom. Hy het betrokke geraak by die tronk bendes tydens sy tweede tronkstraf. Ferdi was 'n smokkelaar van formaat. Die Here het egter 'n afspraak met Ferdinand gehad tydens 'n begrafnis...2023-02-031h 03Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek'n Leunstoel van hoop - Coach Freek VermaakEk nooi al my mede Baasraakers om na die Potgooi te luister. Ek was bevoorreg om die 26 Januarie 2023 saam my mede boetas van die Manne van die Woord Boksburg te kuier op Zoom. Ek het so bietjie van my reis met limfoon kanker verlede jaar met hulle gedeel. Ek het hulle ingenooi in ‘n nuwe sendingsveld wat ek ontdek het. Ek het my boetas voorgestel aan “Ons Groenstoel Projek”. Ek nooi jou om na die potgooi te luister en hande met my te vat dat ons ‘n ‘leunstoel van hoop’ vir mense kan wees wat chemoterapie ontvang vir kanker. Onders...2023-02-0247 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek"My meisie het 'n bullet vir my gevat" - Jonathan BezuidenhoudtCoach Freek gesels die week met Jonathan Bezuidenhoudt. Jonathan was bevooreg om in ‘n huis groot te word waar die Here gedien was. Sy ma is oorlede toe hy 11 jaar oud was. Dinge het toe begin om skeef te loop vir hom. Verkeerde vriende het sy goeie opbrings begin belemmer. Hy was egter die eerste een onder sy vriende wat op die ouderdom van 13 met die gereg gebots het. Jonathan se oudste broer en ‘n neef het hom voorgestel aan dwelms toe hy in graad 8 was. In graad 11 het hy ‘n mede leerling gesteek met ‘n mes. Hy was toe ‘n voortvul...2023-01-281h 26Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekGod het my gebruik om 'n man in die tronk te sit en ook om hom daar uit te haalWeens my siekte toestand verlede jaar het ek glad nie my eie Radio programme aangebied en vervaardig nie. Wel, loof die Koning ek is gesond en genees! Ek het die nuwe jaar met 'n baie dankbare hart afgeskop en het weer begin om my eie program aan te bied en te vervaardig. Jy kan vanmiddag om 16h00 luister na my eerste "Baasraak saam Coach Freek" program vir die jaar op Baasraak Radio. Ek gesels met Rudi Erasmus. Rudi was al op 30 jarige ouderdom 'n baie suksesvolle besigheidsman gewees. Hy het alles besit wat sy hart begeer het. Mooi...2023-01-2259 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekSaai in 'n tyd van hongersnood - Coach Freek en sy mede AfrigterspanCoach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die saai en maai beginsel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-12-141h 34Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDie gees van Delíla wat jou wil uithaal - Coach Freek en sy mede afrigterspanCoach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die gees van Delíla wat daarop uit is om manne en vroue swak te maak en uit te haal. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-11-301h 35Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek'n Brug tussen twee partye van konflik - Laurie Greyvenstein en Theuns StofbergGewese Landros Laurie Greyvenstein en Gewese Springbok Kaptein en Speler Theuns Stofberg het saam ons gekuier op ons Transformasie Tafel Zoom Byeenkoms en gesels oor dialoog en sosiale geregtigheid. Jy moet eenvoudig hierna luister. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-11-191h 24Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekTalent + Verlossing + Salwing = GaweTransformasie Tafel Zoom Byeenkoms 3 Nov 2022 Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-11-041h 22Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekWees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heersCoach Freek gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-10-261h 34Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekSelfvertroue en MentorskapFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2022-09-281h 25Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBewaak jou hart - Jan KoktHet jy 'n begeerte om vry en gesond te wees? Is jou vreugde en blydskap gesteel by jou? Jy moet eenvoudig die tyd maak om na Jan se getuienis te luister as jy ja geantwoord het op die bogenoemde vrae. Deel dit ook met almal wat jy ken. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-09-1734 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach Freek15 redes waarom entrepreneurskap nie vir jou is nieFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2022-08-281h 41Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekWaar kry ek kapitaal om my eie besigheid te begin?Coach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-08-171h 49Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekLukas deel sy sementstoor storie met onsCoach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-08-041h 55Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekWaar begin die entrepreneur?Wat is entrepreneurskap en hoe pak ‘n mens jou eie besigheid aan? Coach Freek en sy mede afrigterspan gesels oor entrepreneurskap en gee raad. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-07-271h 35Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekSlagoffer Mentaliteit - Coach Freek en sy VriendeCoach Freek sit saam met sy vriende Menzo, Peter, Samuel, Lukas en Willem om die tafel op die Zoom Byeenkoms en deel hulle lewensreise en lesse met mekaar. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-07-211h 34Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekEk het weer 'n huppel in my stap - Coach FreekLuister hoe ek weer 'n huppel in my stap gekry het, nadat ek bietjie meer as sewe maande gelede gediagnoseer was met kanker. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-07-1208 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekMore gaan die son weer skyn - Coach FreekFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2022-07-0717 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekMy genade is vir jou genoeg - PJ en Kitryn BouwerPJ en Kitryn Bouwer deel hulle reis saam met borskanker met ons. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-04-251h 19Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekGaan jy sterk eindig? - Coach FreekCoach Freek se Preek by die Caledon Korrektiewe Sentrum. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wa...2022-04-2248 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekAan watter kant van die kruis staan jy - Coach FreekCoach Freek se preek so paar jaar gelede by die Leeupraat Manne groep in Bloemfontein. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons ei...2022-04-1749 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekAnita Malan deel met ons haar pad van genesing nadat sy gediagnoseer was met Limfoon "Stage 4" KankerBobaas Koffie Potgooi Kuiertyd saam Coach Freek en sy Gaste Webtuiste · Facebook · Baasraak Toep (App) · Baasraak YouTube Kanaal2022-04-111h 23Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekCoach Freek gesels met Quinton Taylor.Die Sizzlers-slagting het op 20 Januarie 2003 in Seepunt, Kaapstad plaasgevind. nege mense is grusaam vermoor. Die slagoffers is by 'n gay-masseersalon genaamd Sizzlers by Grahamweg 7 vermoor. Elke kamer het 'n gru-verhaal vertel van pyn, lyding, vrees, marteling, afgryse. Daar was bloed spatsels oorals oor die mure, matte en kaste gewees. Adam Roy Woest en Trevor Basil Theys is skuldig bevind aan die misdaad. Regter Nathan Erasmus het dit beskryf as die “ergste bloedbad” wat Kaapstad en die land nog ooit gesien het. Een man, Quinton Taylor, het egter die grusame nag oorleef. Quinton het 10 jaar na die Sizzlers bloedbad, sy ervaringe met...2022-04-031h 11Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekIs daar meer in die lewe as rugby - Coach Freek en SpanmaatsCoach Freek en sy mede spanmaats gesels op sy radio program op Heartbeat FM met rugby spelers en ondersteuners tydens grendeltyd. Die program Baasraak, was op 25 Apr 2020 tussen 16h00-18h00 uitgesaai. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2022-01-221h 59Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDaar is 3 dinge wat ek weet - Freek VermaakFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2022-01-1313 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekVan Islam na die Lam - Hein AdamsHein Adams se storie sal jou tone laat krul van lekker kry. As weggooi kind het Hein opgeêindig by 'n Moslem Familie. Op die ouderdom van 8 jaar was dit Hein se wens om opgelei te word in die Koran. Sy naam is verander na Hashim - "Oorlogsvegter van geregtigheid". Hy word gestuur vir opleiding na Saudie Arabia en word opgelei in die Koran en wapenkuns. Hein deel sy reis uit Islam na die Lam van God met Coach Freek. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-12-2846 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBesig om te lewe - Franna Vorster'n Vriend van Franna het hom gebel met 'n boodskap van die Here af; "Franna jy is nie besig om te sterf nie, maar jy is besig om te lewe." Hoekom sal God so iets vir Franna sê wat so gesond en fiks was? Luister na Franna se storie soos hy dit met Coach Freek deel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-12-1532 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekSoek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek VermaakFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2021-12-111h 29Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekBaasraak on Heartbeat FM 26 September 2021Mpumi Sithole and Philisa Danyane share their testimonies with Coach Freek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-09-302h 04Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDie Sao Palo tronk het my heelgemaak - Patricia Dirker.Coach Freek gesels met Patricia Dirker wat vir vier jaar en twee maande onder ondenkbare omstandighede agter tralies was. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-07-161h 41Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekWoord van Bemoeding vanaf Coach FreekFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2021-07-0613 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekVergewe my asb? - Coach FreekCoach Freek het 'n paar jaar gelede by die Upington Vroue gevangenis gaan bedien en het vir die vroue gevra om hom te vergewe. Maak seker jy luister na die potgooi as jy wil weet hoekom Coach vergifnis gevra het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-03-1152 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekGaan Dieper! - Coach FreekFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2021-03-0539 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekCoach Freek en Jaco Pitzer gesels oor rugby, dop en seksFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2021-02-231h 13Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekCoach Freek gesels met Greg Potgieter oor Bybelse Beginsels tov FinansiesFreek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...2021-02-1953 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDaai man het gelewe, want God het aan hom gedink!Dmitri Murray van Radio Kaapse Kansel gesels met Coach Freek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-01-2313 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekSamuel HendricksSamuel het vir oor die sestienjaar, verskeie tronk vonnisse, in Namibie uit gedien. Hy het ook verskeie kere uit tronke ontsnap. In 2001 het Samuel 'n brief ontvang van 'n dame, waarna hy gevry het. Die dame het in die brief 'n vreemde versoek aan hom gerig, wat sy asem weg geslaan het. Luister self na Samuel se storie.... Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-01-231h 07Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekDries DelportOom Dries boer op sy plaas naby Boshof in die Vrystaat. Oom Dries was een van die eerste pasiente wat in die hospitaal opgeneem was met Covid. Oom Dries deel sy getuienis met Coach Feek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2021-01-1032 minBaasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekAndre Janse Van RensbergAndre was 'n suksesvolle prokureur gewees. Tydens die resessie van 2008 het hy 'n verkeerde keuse gemaak wat hom in die tronk laat beland het. Andre deel sy storie met Freek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2020-12-111h 49Baasraak saam Coach FreekBaasraak saam Coach FreekJean-Claude "Jase" DelportJean was vir baie 'n "bouncer" in nagklubs gewees en heelwat mense baie seer gemaak. Die Here Jesus het egter Jean se harde hart gebreek en nou is hy 'n man van liefde, wat mense nie meer seer maak nie. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal2020-12-0538 min