podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Baasraak Potgooi
Shows
BAASRAAK RADIO
Jaco Pitzer - Die Volle Potgooi Episode
🎙 Baasraak saam Coach Freek – 'n Gesprek met Jaco Pitzer In hierdie kragtige en eerlike episode gesels Coach Freek en die manne met Jaco Pitzer – seun van die legendariese BlouBul en Springbok-haker Gys Pitzer Snr., wat tussen 1967 en 1970 in 12 toetse vir die Bokke gespeel het. Jaco vertel van die kosbare nalatenskap wat sy pa vir hom en sy broers agtergelaat het toe hy in April 2025 oorlede is. Maar dié gesprek gaan veel dieper as rugby. Jaco is 'n vurige evangelis met ’n passie om Moslems met die liefde en genade van Jesus Christus te bereik. Hy deel aangrypende getuienisse van wonder...
2025-07-09
2h 17
Baasraak saam Coach Freek

My gebed was, Here maak my 'n man asseblief? - Atman Samuels
In hierdie kragtige episode van die Baasraak saam Coach Freek Potgooi deel Atman Samuels sy roerende getuienis – 'n eerlike reis van stukkend wees na herstel, en hoe God hom gevorm het tot 'n man na Sy hart. Atman neem ons saam na die oomblik waar hy op sy knieë uitgeroep het: “Here, maak my 'n man asseblief.” Wat daarna gebeur het, is niks minder as ’n Goddelike transformasie nie. Hierdie gesprek is vir elkeen wat worstel met identiteit, manskap, en geestelike groei – en wys wat gebeur wanneer jy God jou lewe laat vorm. 👉 Moenie hierdie inspir...
2025-07-06
2h 09

Willem Strauss: My hele lewe het verander na ek 'n 102kg verloor het
🎙 Hierdie week op die Baasraak saam Coach Freek se Potgooi: Coach Freek gesels met Entrepreneur en Avonturier Willem Strauss In 2014 is Willem gediagnoseer met diabetes. Na 'n maagomleiding-operasie het hy ongelooflike 102kg verloor – en sy lewe het radikaal verander. Sy insulienmedikasie is reeds twee dae later in die hospitaal gestop. Willem was nie meer diabeet nie. Met hernieude krag en passie het Willem weer begin oefen, en later deelgeneem aan maratonne en ysterman-kompetisies. Sy avontuurlustige gees het hom selfs tot op die hoogste piek van Afrika geneem, waar hy saam met vriende Kilimanjaro uitgeklim het. Boven-op die b...
2025-06-29
2h 07

Die God van die Underdog - Coach Freek
HIERNA MOET JY LUISTER! In die potgooi gesels Coach Freek met die manne oor die "God van die Underdog" Maak seker jy luister daarna en deel dit met almal wat jy ken? Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
2025-04-09
49 min

Jou Gereedskapkas - Menzo Strauss
Luister na die Potgooi Episode van Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
2024-02-09
55 min
Baasraak saam Coach Freek
Baasraak saam Coach Freek by die Vanryhnsdorp Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Vanryhnsdorp Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
2023-09-05
1h 34
Baasraak saam Coach Freek
Baasraak saam Coach Freek by die Calvinia Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Calvinia Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
2023-09-02
1h 45
Baasraak saam Coach Freek
Baasraak saam Coach Freek by die De Aar Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die De Aar Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
2023-08-25
1h 47
Baasraak saam Coach Freek
Baasraak saam Coach Freek by die Victoria Wes Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak Radio Program wat ons by die Victoria Wes Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
2023-08-25
2h 00
Baasraak saam Coach Freek
Herstellende Geregtigheid - Dr. Charles Flaendorp
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2023-03-30
1h 24
Baasraak saam Coach Freek
'n Leunstoel van hoop - Coach Freek Vermaak
Ek nooi al my mede Baasraakers om na die Potgooi te luister. Ek was bevoorreg om die 26 Januarie 2023 saam my mede boetas van die Manne van die Woord Boksburg te kuier op Zoom. Ek het so bietjie van my reis met limfoon kanker verlede jaar met hulle gedeel. Ek het hulle ingenooi in ‘n nuwe sendingsveld wat ek ontdek het. Ek het my boetas voorgestel aan “Ons Groenstoel Projek”. Ek nooi jou om na die potgooi te luister en hande met my te vat dat ons ‘n ‘leunstoel van hoop’ vir mense kan wees wat chemoterapie ontvang vir kanker. Onders...
2023-02-02
47 min
Baasraak saam Coach Freek
Selfvertroue en Mentorskap
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2022-09-28
1h 25
Baasraak saam Coach Freek
15 redes waarom entrepreneurskap nie vir jou is nie
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2022-08-28
1h 41
Baasraak saam Coach Freek
More gaan die son weer skyn - Coach Freek

2022-07-07
17 min
Baasraak saam Coach Freek
Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek
Coach Freek se Preek by die Caledon Korrektiewe Sentrum. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wa...
2022-04-22
48 min
Baasraak saam Coach Freek
Aan watter kant van die kruis staan jy - Coach Freek
Coach Freek se preek so paar jaar gelede by die Leeupraat Manne groep in Bloemfontein. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons ei...
2022-04-17
49 min
Baasraak saam Coach Freek
Anita Malan deel met ons haar pad van genesing nadat sy gediagnoseer was met Limfoon "Stage 4" Kanker
Bobaas Koffie Potgooi Kuiertyd saam Coach Freek en sy Gaste Webtuiste · Facebook · Baasraak Toep (App) · Baasraak YouTube Kanaal
2022-04-11
1h 23
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Leer hoe om te hoor Deel 1 - Henry Jackson
Leer hoe om te hoor Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-04-01
57 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Kom ons gesels bietjie oor die Heilige Gees - Henry Jackson
Kom ons gesels bietjie oor die Heilige Gees Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-04-01
45 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 21 - Henry Jackson
Mat 13:31,32 Die krag van die mosterdsaad Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
40 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 20 - Henry Jackson
Mark 10:17-31; 2Kor 4:16-18; 2Kor 11:22-30 Alle dinge is moontlik vir God, maar nie alles is maklik nie. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
48 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 19 - Henry Jackson
Psa 24:1-6 Ps 15:1 Wie mag die heilige berg van God betree, en in Sy heilige plek staan? Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
44 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 18 - Henry Jackson
Psa 51:8; Gal 6:7,8 Hoe bou ek waarheid in die binneste? Stap 2. Saai die regte saad. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
49 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 17 - Henry Jackson
Psa 42:1-12; 51:8 Hoe bou ek waarheid in die binneste? Stap 1, Smag daarna met jou hele hart. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
47 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 16 - Henry Jackson
Jer 17:1,9; 37:9; Jes 40:6-8. Wat is die deur wat die ingang van leuens in ons hart toelaat? Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
40 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 15 - Henry Jackson
2Kor 11:13,14 Hoe infiltreer die vyand ons harte? Pasop vir die klein bosluise. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
58 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 14 - Henry Jackson
Joh 14:6; 8:12, 30-32 Waarheid in die hart. Waarheid maak 'n weg wat lewe en lig is (huwelik). Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
42 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 13 - Henry Jackson
1Kor 11:3 Koningskap in die huwelik - nederigheid. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
45 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 12 - Henry Jackson
Joh 10:10 'n Konflik tussen twee stede - Die koninkryk van lig teen die koninkryk van duisternis soos dit in ons eie lewens uitspeel. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
37 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 11 - Henry Jackson
Heb 6:10-12 'n Anker van geloof wat ons sterk hou deur die donkerste nag Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
41 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 10 - Henry Jackson
2Kor 12:7-10 My hartsgesindheid in 'n tyd van swakheid. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
44 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 9 - Henry Jackson
Spr 4:20-27 Bewaar jou hart meer as alles. Heb 5:8,9 Jesus het gehoorsamheid geleer uit wat Hy gely het. 'n Nederige lewe van oorwinning deur dissipline in die woestyn. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
53 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 8 - Henry Jackson
Kol 2:9-12 Die korrelasie tussen besnydenis en die doop - die vlees moet sterf voor doeltreffende geestelike gesag kan begin. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
42 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 7 - Henry Jackson
Joh 15:8 Dat julle veel vrug dra. Joh 13:1-5 Die bron van Jesus se gesag - nedrigheid. Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
40 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 6 - Henry Jackson
Hand 13:21,22 Twee konings, die hoogmoedige Saul en die herder Dawid. 'n Man na my hart, wat al my welbehae sal doen. Webtuiste · Facebook · Youtube
2022-03-30
40 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 5 - Henry Jackson
Hand 9:5,6. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop... Wat wil U hê moet ek doen? Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
36 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 4 - Henry Jackson
Joh 12:20-25 Die Grieke vra, ons wil Jesus graag sien... Jesus antwoord hulle en sê... Wat was daardie antwoord? Webtuiste · Facebook · Youtube
2022-03-30
39 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 3 - Henry Jackson
Psalm 42:1,2 Die soekende bruid Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
32 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 2 - Henry Jackson
Jer 17:9 Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit... Wat is hierdie bedrog van die hart, en van wie se hart praat Jeremia hier? Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
43 min
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Besnydenis van die Hart Sessie 1 - Henry Jackson
Mat 15:8 Hierdie volk eer My met hulle lippe ne hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Wat is in jou hart? Webtuiste · Facebook · YouTube
2022-03-30
32 min
Baasraak saam Coach Freek
Daar is 3 dinge wat ek weet - Freek Vermaak
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2022-01-13
13 min
Baasraak saam Coach Freek
Soek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek Vermaak
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-12-11
1h 29
Strome van Lewende Water - Henry Jackson
Vrees - Henry Jackson
Henry praat met die manne op die Manne van die Woord Zoom Byeenkoms oor vrees. Webtuiste · Facebook · YouTube
2021-07-10
41 min
Baasraak saam Coach Freek
Woord van Bemoeding vanaf Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-07-06
13 min
Baasraak saam Coach Freek
Vergewe my asb? - Coach Freek
Coach Freek het 'n paar jaar gelede by die Upington Vroue gevangenis gaan bedien en het vir die vroue gevra om hom te vergewe. Maak seker jy luister na die potgooi as jy wil weet hoekom Coach vergifnis gevra het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
2021-03-11
52 min
Baasraak saam Coach Freek
Gaan Dieper! - Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-03-05
39 min
Baasraak saam Coach Freek
Coach Freek en Jaco Pitzer gesels oor rugby, dop en seks
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-02-23
1h 13
Baasraak saam Coach Freek
Coach Freek gesels met Greg Potgieter oor Bybelse Beginsels tov Finansies

2021-02-19
53 min