podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Baasraak Uitsaai Netwerk
Shows
BAASRAAK RADIO
Baasraak Oomblik - God het ons op die ashoop ogetel!
In die middel van Maraiskamp, op βn vlakkie wat as βn vullisterrein gebruik word, het βn Goddelike ontmoeting plaasgevind. Vyf ex-gevangenes het saam met my hulle getuienisse gedeel van hoe Jesus hulle uit die tronk Γ©n die as opgetel het. ποΈ Welkom by Baasraak Oomblik β daardie oomblikke wat alles verander het. Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het. Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het β tronke, skole, strate, sportvel...
2025-07-21
1h 38
BAASRAAK RADIO
Baasraak Oomblik - Loods Episode
ποΈ Welkom by Baasraak Oomblik β daardie oomblikke wat alles verander het. Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het. Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het β tronke, skole, strate, sportvelde en gemeenskappe β waar ons getuienisse en hoogtepunte deel van die afgelope 24 jaar se bediening. π Lewens is herstel. π₯ Bande is gebreek. π Jesus het ingekom. Sluit aan vir diep gesprekke, vars stories, en daardie onvergeetlike oomblikke van oorwinning wat n...
2025-07-14
2h 06
BAASRAAK RADIO
My gebed was, Here maak my 'n man asseblief? - Atman Samuels
In hierdie kragtige episode van die Baasraak saam Coach Freek Potgooi deel Atman Samuels sy roerende getuienis β 'n eerlike reis van stukkend wees na herstel, en hoe God hom gevorm het tot 'n man na Sy hart. Atman neem ons saam na die oomblik waar hy op sy knieΓ« uitgeroep het: βHere, maak my 'n man asseblief.β Wat daarna gebeur het, is niks minder as βn Goddelike transformasie nie. Hierdie gesprek is vir elkeen wat worstel met identiteit, manskap, en geestelike groei β en wys wat gebeur wanneer jy God jou lewe laat vorm. π Moenie hierdie inspir...
2025-07-06
2h 09
Baasraak saam Coach Freek

Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek
Coach Freek se Preek by die Caledon Korrektiewe Sentrum. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: β’ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wa...
2022-04-22
48 min
Baasraak saam Coach Freek
Aan watter kant van die kruis staan jy - Coach Freek
Coach Freek se preek so paar jaar gelede by die Leeupraat Manne groep in Bloemfontein. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: β’ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons ei...
2022-04-17
49 min