Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Bub Kuns

Shows

Radio PulpitRadio Pulpit'n Pelgrimstog, 'n kuns gallery en 'n getuienisVandag gesels Christine Ferreira met Linda van Heerden oor haar Camino Pelgrimstog waar sy gestap het van Porto tot by San Diego. Ook gesels Chrstine met Ingrid Smit - skilder en eienaar van die Stilbaai Kuns Gallery. Ingrid kom vertel hoe sy die hand van die Here in haar skilderwerk ervaar. En dan vertel Charlene Roux haar aangrypende getuienis oor haar seun Jayden. Met Hart en Siel2025-07-151h 12Met Hart en SielMet Hart en Siel'n Pelgrimstog, 'n kuns gallery en 'n getuienisVandag gesels Christine Ferreira met Linda van Heerden oor haar Camino Pelgrimstog waar sy gestap het van Porto tot by San Diego. Ook gesels Chrstine met Ingrid Smit - skilder en eienaar van die Stilbaai Kuns Gallery. Ingrid kom vertel hoe sy die hand van die Here in haar skilderwerk ervaar. En dan vertel Charlene Roux haar aangrypende getuienis oor haar seun Jayden. Met Hart en Siel2025-07-151h 12OFM NewsOFM NewsMariette Beukes bespreek die krag van kuns en “Die Anties”Mariette Beukes bespreek die krag van kuns en “Die Anties”2025-06-3005 minGood News Time | Goeie Nuus TydGood News Time | Goeie Nuus TydLoezytha Maritz seen Jesus eerste met haar kunsJanine van Niekerk gesels met Loezytha Maritz van HeArt and Arising Bride Ministry wat haar kuns skep vir die Koning. Good News Time2025-06-2621 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 4 Junie 2025Deel 2: Vir hom is ‘n resepteboek nie net ‘n boek nie, dis kuns. Henco met ‘n c was gelukkig om aan sy tafel te mag eet by Klein Jan, die Noord-Kaapse restaurant van Jan Hendrik van der Westhuizen. In ‘n eensame spierwit kothuisie op ‘n Kalahariplaas begin ‘n uiters luukse maaltyd. Jy gaan van daar af ondergronds, dan word jy oorrompel met ‘n tiengang maaltyd die res van die dag, afgesluit met ‘n koppie moerkoffie gemaak van boompeule. Is dit oorweldigend om ‘n bouprojek soos Klein Jan saam met die Oppenheimer-gesin aan te pak en te beplan, en wat is die finansiële uit...2025-06-0408 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 28 Mei 2025Deel 1: Vir hom is ‘n resepteboek nie net ‘n boek nie, dis kuns. Henco met ‘n c was gelukkig om aan sy tafel te mag eet by Klein Jan, die Noord-Kaapse restaurant van Jan Hendrik van der Westhuizen. In ‘n eensame spierwit kothuisie op ‘n Kalahariplaas begin ‘n uiters luukse maaltyd. Jy gaan van daar af ondergronds, dan word jy oorrompel met ‘n tiengang maaltyd die res van die dag, afgesluit met ‘n koppie moerkoffie gemaak van boompeule. Is dit oorweldigend om ‘n bouprojek soos Klein Jan saam met die Oppenheimer-gesin aan te pak en te beplan, en wat is die finansiële uit...2025-05-2809 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 7 Mei 2025Deel 2: Henco Kruger wil met hierdie aflewering die akademiese kant van kunsentrepreneurskap belig. Dr. Paul Loeb van Zuilenburg het vir sewe jaar musiekentrepreneurskap by die Universiteit van Pretoria gedoseer, en werk reeds 13 jaar as vryskutmusikant. Hy speel klassieke trompet en dirigeer sy eie orkeste. Hy het op primêre, sekondêre en tersiêre vlak onderrig in kunsentrepreneurskap gegee. en is steeds op al hierdie vlakke betrokke. Een van sy passies is om uitvoerende kunstenaars te bemagtig deur hulle in staat te stel om hulle eie finansiële ondersteuningstelsels te skep. Hy het talle internasionale en plaaslike pryse en toekennings hier...2025-05-0708 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 30 April 2025Deel 1: Henco Kruger wil met hierdie aflewering die akademiese kant van kunsentrepreneurskap belig. Dr. Paul Loeb van Zuilenburg het vir sewe jaar musiekentrepreneurskap by die Universiteit van Pretoria gedoseer, en werk reeds 13 jaar as vryskutmusikant. Hy speel klassieke trompet en dirigeer sy eie orkeste. Hy het op primêre, sekondêre en tersiêre vlak onderrig in kunsentrepreneurskap gegee. en is steeds op al hierdie vlakke betrokke. Een van sy passies is om uitvoerende kunstenaars te bemagtig deur hulle in staat te stel om hulle eie finansiële ondersteuningstelsels te skep. Hy het talle internasionale en plaaslike pryse en toekennings hier...2025-04-3008 minMet Hart en SielMet Hart en SielKos & kunsSanger en kosskrywer, Willie Strauss, kuier in die ateljee om oor sy jongste kookboek Sinkhuis-resepte te gesels. Skilder, Neil Breebaart, vertel meer oor Art Refined - Kuns met ‘n Koninkryksboodskap. Met Hart en Siel2025-04-011h 30SynapseLingo Leer EngelsSynapseLingo Leer EngelsLeer Afrikaans met SynapseLingo: My Gesin, Kuns, en StemdagOntdek die lees en luister ervaring van ons gesin, kuns in die park, en stemdag. Ideaal vir beginners! In hierdie episode leer jy oor 'n gesin, 'n kunsfees en die opwinding van stem. Ideaal vir beginners wat die Afrikaans taalprogram wil volg! Sluit aan by ons om makliker Afrikaans te leer!2025-03-2707 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 12 Maart 2025Deel 2: As jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns sien nie, loop jy ‘n seldsame ervaring mis. En, wonder jy soms oor strate vol bome in jou stad wat in kleurryke doeke getooi en toegedraai is? Dit was in 2008 Strijdom van der Merwe se kreatiewe geesteskind toe hy 400 bome op Stellenbosch versier het. Daarna het die tendens in vele stede regoor die wêreld posgevat. Sy ateljee is die natuur, en sy reuse beeldwerke wat in die buitelug bekoor, het ‘n spoor wat wyd en ver oor die aarde kronkel. Hy is oral in aanvraag, en is met die g...2025-03-1208 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 5 Maart 2025Deel 1: As jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns sien nie, loop jy ‘n seldsame ervaring mis. En, wonder jy soms oor strate vol bome in jou stad wat in kleurryke doeke getooi en toegedraai is? Dit was in 2008 Strijdom van der Merwe se kreatiewe geesteskind toe hy 400 bome op Stellenbosch versier het. Daarna het die tendens in vele stede regoor die wêreld posgevat. Sy ateljee is die natuur, en sy reuse beeldwerke wat in die buitelug bekoor, het ‘n spoor wat wyd en ver oor die aarde kronkel. Hy is oral in aanvraag, en is met die g...2025-03-0508 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 12 Februarie 2025Deel 2: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n duet opgeneem het. Almal in die musiekbedryf wil saam met dié eens professionele branderplankryer, wat bekend is vir sy kontemporêre, alternatiewe akoestiese folkmusiek werk. Len Muller het reeds vier albums vrygestel, en op een van hulle is sy liedjie, SING VIR SENTE. Len praat oor die lirieke van dié liedjie, en hoe hy tien jaar gelede vir sente gesing het, maar hoe kleingeld mettertyd grootgeld geword het.2025-02-1207 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 5 Februarie 2025Deel 1: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n duet opgeneem het. Almal in die musiekbedryf wil saam met dié eens professionele branderplankryer, wat bekend is vir sy kontemporêre, alternatiewe akoestiese folkmusiek werk. Len Muller het reeds vier albums vrygestel, en op een van hulle is sy liedjie, SING VIR SENTE. Len praat oor die lirieke van dié liedjie, en hoe hy tien jaar gelede vir sente gesing het, maar hoe kleingeld mettertyd grootgeld geword het.2025-02-0508 minOFM Artbeat (Kunsteklop)OFM Artbeat (Kunsteklop)Die Snowflake in Potch vra; Gee kuns ‘n tweede kans.Die Snowflake in Potchefstroom is onder andere die tuiste van ‘n gallery wat plaaslike kunstenaars ‘n platform gee om hul werke ten toon te stel, hul kreatiwiteit te deel en inspirasie te kweek by lede van die publiek om ook hulself deur kuns uit te leef. Bestuurder by die Snowflake, Martie Bothma, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor hul program vir die eerste helfde van die jaar. Vind al die besonderhede hier: https://www.facebook.com/SnowflakeBuilding/2025-01-2702 minJanOosthuizenJanOosthuizenHerontdek die KUNS om te WAG - Die geheim tot Sy KRAG.Herontdek die KUNS om te WAG - Die geheim tot Sy KRAG. Die meeste mense hou glad nie van wag nie. Geestelike mense, daarenteen, is geoefen in 'n houding van geduldige afwagting op die Here. Hulle leer om in afhanklikheid te wag totdat Hy die teken gee, en beweeg dan met oortuiging en krag in Sy wil en tydsberekening. #oorwin #Sukses #akkuraatheid #Heiligmaking #Ootmoed #meekness2025-01-2635 minRSG KunsRSG KunsDie Kuns van die Afrikaanse KunsliedAfrikaans 100, in samwerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, bied die produksie, DIE KUNS VAN DIE AFRIKAANSE KUNSLIED, aan by die Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert gesels met Giep van Zyl, Nasionale Koordineerder van Afrikaans 100, en met Linette van der Merwe, samesteller van die program.2025-01-1413 minRSG KunsRSG KunsLesings by SA Akademie vir Wetenskap en KunsProf. Alex Duffey is verantwoordelik vir ‘n reeks lesings oor veral kuns, onder die vaandel van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hy vertel van die reeks, en die verskeie temas waaroor hy al gepraat het.2024-11-2618 minRSG KunsRSG KunsFanie Marais se kunsFanie Marais het op 50-jarige ouderdom, ná sy beroep as predikant, besluit om die verfkwas op te tel. Hy gesels oor kuns as terapie en sy solo-uitstalling in Bellville.2024-10-2918 minDriesestigDriesestigBotaniese kuns op StellenboschAnnerie Senekal vertel van die botaniese kuns- en fotografie-uitstalling wat vanjaar te sien is by die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin.2024-10-0307 minDriesestigDriesestigKuns by die WoordfeesIlse Schwemer gesels oor die kuns wat te sien is by die Toyota US Woordfees, die IsArt-ateljee op Blaauwklippen, en ateljeebesoeke.2024-10-0207 minDriesestigDriesestigLize Beekman se pad met musiek en kunsLize Beekman gesels oor haar pad met musiek. Sy vertel hoe sy haar eerstens as liedjieskrywer sien, en hoe sy die geleentheid gekry het om haar in ander vorme van kuns uit te druk.2024-09-3007 minDriesestigDriesestigLouise se toeganklike kunsHaidee Muller-Isaacs gesels kunstenaar Louise Kluyts op Heidelberg oor watter rol kuns behoort te speel, en hoe sy hand bysit op die dorp sodat kuns in openbare spasies vir almal toeganklik kan wees.2024-09-1909 minCreation Today PodcastCreation Today PodcastFAITH - It Isn’t What You Think with Eric Hovind & Bub Kuns | Creation Today Show #387There is a widespread misconception that faith is a blind leap without evidence. That's why we're exploring how true Christian faith is deeply rooted in reason and evidence. Far from being a mere feeling or wishful thinking, faith is an intellectual response to the overwhelming evidence of God's existence and truth.    Join Eric Hovind and Bub Kuns as we debunk myths, reveal the logical foundations of faith, and show that believing in God is not just reasonable—it's the most rational choice you can make. Watch this Podcast on Video at: https://creationtoday.org...2024-09-0532 minChristianity Archives - Stand Up For The Truth PodcastChristianity Archives - Stand Up For The Truth PodcastBub Kuns: True Faith – Taking God at His WordBub Kuns Mary Danielsen chats with Bub Kuns of Reasons for Hope, co-creator of their popular “Debunked” series of videos. Today we talk about faith – what it is, what it isn’t, and more importantly, what is the object of said faith. Our vacuous culture wants us to believe in such things as blind faith, leaps of faith, and tells us to “just have faith” – meaning the cosmos owes it to us, that no matter what has gone south in our lives, that things will just magically “work out”. Of course as believers we know that Jesus is the Author and...2024-08-2948 minStand Up For The Truth PodcastStand Up For The Truth PodcastBub Kuns: True Faith – Taking God at His WordBub Kuns Mary Danielsen chats with Bub Kuns of Reasons for Hope, co-creator of their popular "Debunked" series of videos. Today we talk about faith - what it is, what it isn't, and more importantly, what is the object of said faith. Our vacuous culture wants us to believe in such things as blind faith, leaps of faith, and tells us to "just have faith" - meaning the cosmos owes it to us, that no matter what has gone south in our lives, that things will just magically "work out". Of course as believers we know that Jesus is the...2024-08-2948 minTheology Archives - Stand Up For The Truth PodcastTheology Archives - Stand Up For The Truth PodcastBub Kuns: True Faith – Taking God at His WordBub Kuns Mary Danielsen chats with Bub Kuns of Reasons for Hope, co-creator of their popular “Debunked” series of videos. Today we talk about faith – what it is, what it isn’t, and more importantly, what is the object of said faith. Our vacuous culture wants us to believe in such things as blind faith, leaps of faith, and tells us to “just have faith” – meaning the cosmos owes it to us, that no matter what has gone south in our lives, that things will just magically “work out”. Of course as believers we know that Jesus is the Author and...2024-08-2948 minStand Up For The Truth PodcastStand Up For The Truth PodcastBub Kuns: True Faith - Taking God at His WordBub Kuns Mary Danielsen chats with Bub Kuns of Reasons for Hope, co-creator of their popular “Debunked” series of videos. Today we talk about faith – what it is, what it isn’t, and more importantly, what is the object of said faith. Our vacuous culture wants us to believe in such things as blind faith, leaps of faith, and tells us to “just have faith” – meaning the cosmos owes it to us, that no matter what has gone south in our lives, that things will just magically “work out”. Of course as believers we know that Jesus is the Author and...2024-08-2948 minEnDeo Familiekerk PodcastEnDeo Familiekerk PodcastDie kuns van Goddelike verhoudings.Die kuns van Goddelike verhoudings. Alles gebeur vanuit verhoudings. Dit is hoe God ons gemaak het. Kom ontdek saam rondom die belangrikheid van verhoudings. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Podcast diensuitsendings⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Volg ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠WhatsApp⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!): Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 63027513729 Tak: 250-655 Swift Code: FIRNZAJJ Section 18A approved NPO 278-444 | PBO 930076434 Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maa2024-08-2034 minDriesestigDriesestigKuns en geslagsgebaseerde geweldDr. Mienke Fouché vertel hoe kuns as kragdadige hulpmiddel gebruik word om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord aan te pak.2024-08-1907 minDriesestigDriesestigBotaniese kuns wen goudDaleen Roodt praat oor haar botaniese kuns wat 'n gouemedalje verwerf het by die Royal Horticulture Society se kuns- en fotografieskou in London. Dis ook aangewys as die beste kunswerk op die skou.2024-06-2608 minReis sonder grenseReis sonder grenseWyn en kuns in StellenboschSIPS EN SITES neem jou op ’n kultuur-, kuns- en koservaring saam met Leonie Pitts in Stellenbosch.2024-06-2207 minRSG KunsRSG KunsHannetjie Visser haal asem met kunsVir die kunstenaar Hannetjie Visser is om kuns te maak soos asemhaal. Christelle Webb-Joubert het by haar gaan kuier op hulle plaas net buite Rustenburg. 2024-06-1116 minBuilder StoriesBuilder StoriesIntegrity, Craftsmanship, Growth | Darin Kuns with D-K Construction, Inc.Meet Darin Kuns owner of D-K Construction, Inc. based in Flora, Indiana. Darin shares his personal journey, highlighting the decision to follow in his father's footsteps and the enduring philosophy of client relationships over specialization. Explore the company's growth, marked by the seamless integration of cutting-edge technologies for enhanced efficiency and communication. Through this conversation, Darin reinforces the values that guide D-K Construction: integrity, unrivaled craftsmanship, and sustainable growth.     Here are some key takeaways from our discussion with Darin: Joining the family company Maintaining strong relationships with partners and subs Adopting new technologies     Lear...2024-04-2458 minRSG KunsRSG KunsMens en dier bekyk in KKNK-kunsDineke Orton, kurator vir visuele kuns by die KKNK, vertel van die tien uitstallings wat handel oor die verhouding tussen mens en dier.2024-03-1907 minOFM Artbeat (Kunsteklop)OFM Artbeat (Kunsteklop)Op toer deur die Namakwa met kuns en fotografieDie B-Gallery in Klerksdorp het tans ‘n uitstalling aan wat geinspireer is deur ‘n groep entoesiastiese toergangers se werke wat uit professionele tot sosiale kunsliefhebbers bestaan. Lizette Havenga van die B-Gallery vertel hoe besonders die kuns toer na die Namakwa streek was in 2023 en wat besoekes nou kan verwag by die uitstalling wat steeds aan is by die gallery tot einde Februarie 2024. Daar is verskillende uitkyke en interpretasies van die Namakwa omgewing en dit is deur middle van fotos en skilderkuns uitgebeeld. Indien jy belangstel om enige van die fotos of kunswerke te koop kan...2024-01-1504 minJanOosthuizenJanOosthuizenDie Verlore Kuns van Ware BerouJy is welkom om hierdie AANLYN BELEWENIS saam met ons meetemaak! Die Verlore Kuns van ware Berou: 'Ek is Jammer, Vergewe My Asseblief' het ’n verlore frase in ons moderne samelewing geword. Niemand sê meer JAMMER nie! Ons regverdig ons verkeerd. Ons blameer iemand anders, en wys hulle foute uit. Ons is selfgeldend en voel geregtig om te doen nes ons wil, sonder om enige iemand anders in ag te neem. As ons op ons verkeerd gewys word is ons nie jammer nie, maar kwaad en agressief en val die slagoffer aan! Soms sê ons jammer, maar verander nie ons...2024-01-1540 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 20 Desember 2023Hy speel elke dag van sy lewe vleuel - nie linker of regtervleuel nie - die vleuelklavier. Hy is 'n Steinway-kunstenaar dus word sy naam in dieselfde asem as pianiste soos Sergei Rachmaninoff genoem. Hierdie oud-Bloemfonteiner is seker die bedrywigste pianis in die land en is meer as 20 jaar Nataniël se eksklusiewe begeleier wanneer hy nie self tuis en in die buiteland met sy Charl du Plessis-trio toer nie. As wêreldbekende pianis wat jaarliks in konsertsale soos die Royal Albert Hall in Londen, die Berliner Philharmonie in Duitsland, die Shangai Oriental Arts Centre in China en die El...2023-12-2033 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 13 Desember 2023Sy verstaan politiek en sy verstaan ook mense wat nie politiek verstaan nie. Sy is ook ‘n tv-aanbieder, radiopersoonlikheid, skrywer en filmregisseur. Sy het ‘n pragtige stem wat jy binne oomblikke van televisie herken maar Henco met 'n c onthou haar goed as destydse aanbieder van RSG Kuns en ‘n nutsmanrubriek met die titel Vloerplan in 2006/2007 hier op RSG. Kort daarna het mense haar op Kyknet as die aanbieder van Oulap se rooi leer ken. Haar naam is eintlik Karen-Christine Meiring maar almal noem haar Kabous. Uit die aard van haar werk hou sy voltyds haar vinger op die pols w...2023-12-1329 minOFM Artbeat (Kunsteklop)OFM Artbeat (Kunsteklop)Victor Geduldt se kuns bring werkskepping en hoop na BrandfortGebore in Bloemfontein het die Vrystater homself bemagtig deur kuns en het hy homself geleer hoe om te verf en te teken. Vandag help hy verskeie nie-winsgewende organisasies in Brandfort om deur kuns hul dorp te vervraai maar terselfde tyd ook werkloses die geleentheid te gee om 'n positiewe bydra in die gemeenskap te maak deur te verf en in die projek se groente tonnels te werk. Ondersteuning en bydraes van die gemeenskap sal help om die inisiatief te laat groei. Kontak Victor gerus by 079 290 8704.2023-12-1104 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 6 Desember 2023Tot twee maande gelede het hy nog nooit oor 'n mikrofoon gesing nie. Verlede week is hy as wenner van Die Kontrak Seisoen 3 gekroon. Met sy plakkies en sy mooi stem het Chris Steyn week-na-week talle harte verower op Die Kontrak om uiteindelik te wen. Kuns Met Kontant vereenselwig die vermaaklikheidswêreld met die werêld van finansies.  Keer op keer is die tema van kontrakwerk 'n groot besprekingspunt tussen Henco en sy gaste. Wie beter om daaroor te gesels as die man wat Die Kontrak gewen het? 2023-12-0614 minAnime Cherry BombAnime Cherry BombEpisode 276: Masamune-kuns Revenge RJoin aspiring manga artists Aaron and Jay as they discuss the comedy romance anime Masamune-kuns Revenge R!2023-11-0737 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDie Kuns Om Niks te Doen NieMarkus 6:30,31 Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel wat hulle gedoen en wat hulle die mense geleer het. Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: “Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.” Laat ek jou vra: op 'n skaal van een tot tien, hoe besig is jou lewe? Is jy een van daardie mense wat, wanneer hulle gevra word hoe dit gaan...2023-10-2302 minRSG KunsRSG KunsKuns- en vermaakjoernalis AJ OppermanDie kuns- en vermaakjoernalis, AJ Opperman, gaan ‘n weeklikse verjaarsdag dagboek lewer vir RSG kuns. Christelle Webb-Joubert leer ken hom van nader.2023-06-0611 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 31 Mei 2023Die akteur en musikant Neil Sandilands se splinternuwe musiekalbum het pas die lig gesien. Hy is nie net ‘n bekwame internasionale akteur nie, maar ook ‘n uitmuntende musikant. Henco Kruger en Neil sou mekaar onlangs by Neil se woning in Onrus ontmoet het, maar hy moes hom na New York haas om aan ‘n Hollywoodrolprent te gaan werk. Hulle kon steeds telefonies gesels, en in hierdie aflewering meng hulle soos altyd die twee wêrelde van vermaak en finansies om te hoor hoe Neil se pad met kuns en met kontant die afgelope 48 jaar gelyk het. Kom vind uit wat dit vir...2023-05-3140 minNiche Marketing PodcastNiche Marketing PodcastContent Marketing Strategies for Building Trust and Authority as a Mortgage Lender: Mortgage Industry Marketing Part 3, Jeff KunsAre you a marketer working with smaller, more regional players in the mortgage industry? Then this episode is for you! Jeff Kuns, our featured guest today, was born and raised in Southern California but ended up moving to Northern California in his 20s where he discovered his talent for voice acting. He was the voice of the first snowboarding video game for Sony PlayStation called Cool Borders. Eventually, Jeff decided to move into the mortgage business and spent 14 years in origination.  However, after the crash in 2010, Jeff decided it was time for a change and p...2023-04-1332 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 21 2023-03-2328 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 20 Bub and Carl sit down to unpack one of our most popular DeBunked Videos! Our Video addressing the reality of Noahs Ark is a great conversation starter but we've often gotten requests to go more into depth with this topic. Sit back, relax, grab a snack and note pad! 2023-02-2328 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 8 & 15 Februarie 2023Elke Dinsdagaand om agtuur op RSG hoor ons hoe hy die temalied van RSG Kuns speel. RSG-luisteraars versoek gereeld om veral sy Jim Muller-keurspel te hoor. Hy is ‘n boorling van Harrismith wat as jong mens sterk beïnvloed is deur ‘n besoek aan dié dorp deur die boeremusieklegende Nico Carstens. Hy het klassieke musiek aan die Universiteit van die Vrystaat studeer sodat hy vandag konsertinas, banjos en trekklaviere saam met simfonieorkeste op verhoë dwarsoor die land kan saamvoeg. Ná sy studies het hy Johannesburg toe verhuis en het by sy eerste werk by Club 58 in Hillbrow ‘n weeklikse betaling van R400 o...2023-02-0852 minROEMPIES DADDIESROEMPIES DADDIESJODOH,KARIR,PERTEMANAN feat.KUNS KURNIAWAN - podcast BELAGUPasti bingung memilih mana yang utama antara jodoh, karir, atau pertemanan dulu. Itu juga yang Kuns rasain akhir2 ini, karena ada 1 hal yang dia sendiri ga ngerti kenapa... Apa itu? dengerin fullnya di episode ini Powered by Firstory Hosting Powered by Firstory Hosting2023-02-021h 22DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 19 Carl and Bub talk about the problem of pain and suffering on a new Debunked TV! "Suffering Disproves a Good God - DeBunked "!Don't miss out on Carl sharing a Powerful testimony about God working through him and his wife. Make sure to share this with family and friends and let us know what you think! Topic suggestion can be found near the prayer section. 2023-01-2628 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 18 Welcome back to DeBunked TV! We are going to unpack another DeBunked video of ours! "All Roads Lead to God- DeBunked!" You can find it under our DeBunked section! We love fast pace learning but lets shift gears and slow down. We need to be prepared to unpack these conversations and have a true understanding of the subject matter (in this case relativism) so that we can properly defend our faith! 2023-01-1228 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 4 Januarie 2023Hierdie aflewering van Kuns met Kontant is ‘n keurspel; ‘n allegaartjie van die beste wat nog nie gehoor is nie. Elke Woensdagiddag saai RSG tydens Spitstyd, weens tydbeperkings, net 12 minute van Henco se onderhoude uit. Die volledige onderhoude word as potgooi op RSG se webwerf beskikbaar gemaak, maar wat van die dele wat op die redigeerkamer se vloer beland? Ons het van die brokkies gaan optel en aanmekaar gevoeg vir ‘n Beste van-luisterervaring van die afgelope jaar se gunsteling gaste.2023-01-0412 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 28 Desember 2022Hierdie aflewering van Kuns met Kontant is ‘n keurspel; ‘n allegaartjie van die beste wat nog nie gehoor is nie. Elke Woensdagiddag saai RSG tydens Spitstyd, weens tydbeperkings, net 12 minute van Henco se onderhoude uit. Die volledige onderhoude word as potgooi op RSG se webwerf beskikbaar gemaak, maar wat van die dele wat op die redigeerkamer se vloer beland? Ons het van die brokkies gaan optel en aanmekaar gevoeg vir ‘n Beste van-luisterervaring van die afgelope jaar se gunsteling gaste.2022-12-2811 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 17 Welcome back to DeBunked TV! We are going to unpack another DeBunked video of ours! "Jesus was a copycat God- DeBunked!" You can find it under our DeBunked section! We love fast pace learning but lets shift gears and slow down. We need to be prepared to unpack these conversations and have a true understanding of the subject matter so that we can properly defend our faith! 2022-12-2228 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 21 Desember 2022Hierdie aflewering van Kuns met Kontant is ‘n keurspel; ‘n allegaartjie van die beste wat nog nie gehoor is nie. Elke Woensdagiddag saai RSG tydens Spitstyd, weens tydbeperkings, net 12 minute van Henco se onderhoude uit. Die volledige onderhoude word as potgooi op RSG se webwerf beskikbaar gemaak, maar wat van die dele wat op die redigeerkamer se vloer beland? Ons het van die brokkies gaan optel en aanmekaar gevoeg vir ‘n Beste van-luisterervaring van die afgelope jaar se gunsteling gaste.2022-12-2112 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 16 Welcome to Season 2! Our mission is to train and equip a new generation to live body through Christ so lets unpack this, why do we even do this? Why do we continue? Keep watching and find out! 2022-12-1227 minMagalies PotgooiMagalies Potgooi[38] Klets: Pinball - Die Kuns van Ingenieurswese!Wanneer ingeneurswese en kuns die perfekte masjien maak! Ons praat oor pinballs en ons ondervindings daarmee. Cool masjiene: Medieval Madness, Junkyard, Adams Family, Guns&Roses, Monster Bash, Creature of the Black Lagoon, Jurassic Park, WWF. Findapinball.com: Sien waar in Europa daar masjiene is om te speel of waar jou naaste gunsteling is. IPDB.org: Internet pinball database. Die ultimate resource vir pinball foto's, reels, ROMs ensovoorts. Williams Pinball: google play ios. Die het 'n klomp Williams masjiene en jy kan meeste speel sonder om te betaal. Pinball arcade: Tables, PC en consoles. Het net real-life masjiene. Meeste kos geld ...2022-12-071h 04SpitstydSpitstydKuns met kontant 9 November 2022Sy is ‘n TV-aanbieder, stylikoon en model. Minki van der Westhuizen kuier op Kuns Met Kontant. Soos ons destyds gesien het toe sy aanbieder van Boer Soek ‘n Vrou was, dra Minki haar hart op haar mou, en in hierdie openhartige onderhoud gesels sy oor haar finansies binne én buite die modelwêreld.2022-11-0911 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 26 Oktober 2022Op groot aanvraag brei Kuns met Kontant uit, en gesels Henco met ‘n c voortaan ook met Afrikaanse sportsterre! Vanes-Mari du Toit: Van Protea-netbalspeler, sportkommentator, Kwêla-aanbieder tot aanbieder van vanjaar se Afrikaans Is Groot. Sy benader haar geldsake soos ‘n Verdediger én ‘n Doel; die twee uiteenlopende posisies op internasionale netbalbane waarvoor sy bekendheid verwerf het. Op die netbalbaan word daar doelpersentasies aan spelers toegeken. Voetfoute word ook uitgewys. Vanes-Mari vertel in hierdie openhartige onderhoud wat haar persoonlike doelpersentasie tot dusver is.2022-10-2636 minGEMEENSKAP GESTREMDHEIDGEMEENSKAP GESTREMDHEIDCommunity Disability - Erica du Toit - Kuns in Rehabilitasie18.10.2022 - Community Disability - Erica du Toit - Kuns in Rehabilitasie Cape Pulpit2022-10-1805 minGEMEENSKAP GESTREMDHEIDGEMEENSKAP GESTREMDHEIDCommunity Disability - Erica du Toit - Kuns in Rehabilitasie18.10.2022 - Community Disability - Erica du Toit - Kuns in Rehabilitasie Cape Pulpit2022-10-1805 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 5 Oktober 2022Wat gebeur wanneer twee gewilde sangers besluit om die wonder van die natuur te vier met ’n treffende duet? ’n Hoendervleismooi liedjie word geskep, wat Afrikaanse musiekharte net so diep sal raak soos die ongerepte natuurskoon van die woestyn. NAG IN DIE NAMIB pas Jannie Moolman en Helenè Bester se stemme soos ’n handskoen, en is een van daardie enkelsnitte wat dadelik in jou kop vassteek omdat dit nes die Namib, jou asem wegslaan. Die twee musikante sing al jare lank saam, maar het die moontlikheid om saam oor hulle geldsake te gesels eers oorweeg toe Henco by hulle gaan kuier h...2022-10-0512 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 24 Augustus 2022Henco Kruger kuier by Jacques de Villiers (Joshua Na Die Reën) op die familieplaas waar Jacques skerp herinneringe van sy kleintyd het. Hier leef hy sy liefde vir die lewe uit waar hy die natuur voel, proe en ruik. Vir Jacques lê daar oral in die natuur versreëls wat dalk ’n liedjie kan word; woorde is vir hom soos asem. Kuns Met Kontant maak ’n loergaatjie oop waardeur daar na beroemdes se geldsake gekyk word, maar uit hierdie gesprek met Jacques besef mens weer eens dat alles in die lewe nie oor geld gaan nie. ‘n Vraag en ‘n antwoord...2022-08-2439 minBetSeberBetSeberDie kuns van om nie liggeraak te wees nieDie kuns van om nie liggeraak te wees nie2022-07-2716 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 4 Mei 2022In die laat jare sewentig is daar liedjie-aande gehou tussen bekende vriende by ‘n huis in Pretoria. Die bekende vriende was Koos Doep, Coenie de Villiers, Anneli van Rooyen, Lucas Maree, Anton Goosen, Sonja Herholdt en Laurika Rauch. By daardie huis het die Musiek-en-Liriekbeweging begin. Dit was Jannie du Toit se huis. Dié gevierde sanger, liedjieskrywer en pionier van die Musiek-en-Liriekbeweging is ook die vader van Kleinkuns in Afrikaanse musiek, wat ook gou onder die invloed van die Europese Kleinkuns gekom het, veral van Jacques Brel. Jannie versorg in 2019 ‘n reeks praatjies vir RSG, Edelwyn, oor sy liefde vir hierdie genre...2022-05-0412 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 6 April 2022Jonathan van Radio Raps-faam is almal se vriend. Hy is eerlik, spontaan en lewenswys. Ons almal het daai een vriend wat soos hy is, tog is daar altyd ‘n positiewe ondertoon in alles wat hy sê en doen. Hy herinner ons aan goed wat ons almal weet, maar soms te skaam is om self te sê. Hy is ‘n fyn waarnemer, nes die skepper van hierdie karakter, Rikus de Beer. Henco Kruger het al vroeg tydens die reeks van Kuns met Kontant die vooropgestelde idee laat vaar dat hy heeltyd sal lag tydens sy kuiers by legendariese komediante. Hierdie kuier was we...2022-04-0612 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 24 Maart 2022Coenie de Villiers help Henco Kruger om sin te maak van die twee uiteenlopende wêrelde van kuns en kontant. Coenie het immers die Eeufeesmedalje van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gekry vir sy bydrae tot die kunste.2022-03-2412 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieDie Invloed van Kuns op Ouers en KindersOns gesels vandag met Carine Zietsman wat al baie jare lank kunsles gee. Sy vertel ons hoe kuns verander het, en dat kuns nie net meer is wat op 'n "canvass" aangebring word nie. Ons gesels saam oor hoe ons as ouers meer bewus, en betrokke kan wees.2022-03-2332 minSpitstydSpitstydKuns met kontant 24 Februarie 2022Nataniël en Henco Kruger versoen die twee wêrelde van geld en kuns met mekaar. En tussendeur bak hulle koekies…2022-02-2412 minKyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo SchwarpKyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo SchwarpDie kuns van Drag“Dis outfits. Dis make-up. Dis stockings…” Die kuns van drag word hierdie week onder die vergrootglas geplaas wanneer die akteur en drag-kunstenaar, Phillip Schnetler, en Wat Dit Vat sanger, Edó Mostert, gesels met Renaldo Schwarp oor hierdie kleurvolle persoonlikhede, voorbereidings en die geskiedenis daaromtrent.2022-02-0109 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 15 Join international speaker and apologist, Carl Kerby, along with the co-creator of DeBunked, Bub Kuns, as they dismantle the notion that one can earn his or her salvation by "being a good person" and doing good things, instead of through faith in Jesus alone. 2022-01-0828 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 14 Join international speaker and Christian Apologist, Carl Kerby, and DeBunked co-creator, Bub Kuns, as they DeBunk the claim that Christians don't need to talk about their faith - they just need to live a "good life." 2022-01-0528 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 13 Join speaker and apologist Carl Kerby along with Bub Kuns as they talk about real, eternal hope that's only found in Jesus. 2022-01-0328 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 12 Join speaker and apologist Carl Kerby and DeBunked creator Bub Kuns as they discuss the odds of life emerging from non-life by chance and random mutations. 2021-12-3128 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 11 Join Carl Kerby and Bub Kuns as they dig into the fossil record (and popular evolutionary charts) to demonstrate that humans did NOT evolve from ape-like ancestors, but were instead, created by God as Genesis declares. 2021-12-2928 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 10 Join Carl Kerby and Bub Kuns as they walk through the some of the fossil record and demonstrate conclusively that it does NOT prove "evolution" (using it's most popular definition). In fact, as you dig in (pun intended), you'll see that the evidence points to a Creator and also notice there's some deliberate deception going on these so-called "evolutionary charts" sometimes. Don't forget to like and share our stuff. Thanks.For more information on Reasons for Hope please visit https://www.rforh.com.For more information on DeBunked please visit https://www.debunked.org.2021-12-2728 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 9 A lot of folks believe what they hear from teachers and scientists without actually thinking critically about what they are saying and teaching. This is most obvious when it comes to the common theory of evolution. You might think it's plausible on the surface, but when you dig just one layer deep, huge problems begin to arise. Dig a little deeper and you'll discover it's a house of cards - the whole theory falls apart pretty fast.Join Bub Kuns, Carl Kerby and Juan Valdes as they analyze videos, photos, popular headlines and more, to help you...2021-12-2028 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 8 Let's face it, if Jesus never resurrected from the dead, Christianity falls apart. The Good News, of course, is that He did. In this episode of DeBunkedTV, Bub, Carl and Juan share powerful lines of evidence that point to the Resurrection. 2021-12-1828 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 7 Is the Bible really full of errors and contradictions or can most alleged errors and contradictions be easily explained? Well, we of course, know that most can be explained and in this episode of DeBunkedTV Bub and Carl share the SiMPLeC method that anybody can use to better understand biblical passages. True pursuers of truth who are honestly seeking to understand what the Bible teaches will find this simple tool, well, simple to use. 2021-12-1328 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 6 Join Carl Kerby, Bub Kuns, Juan Valdes and other Christian apologists as they continue DeBunking the claim "The Bible Can't Be Trusted." In this second part they talk about The Correspondence Theory of Truth demonstrating how the Bible corresponds to reality when it comes to Creation vs. Evolution, The Nature of Man, Uniformitarianism vs Catastrophism, Prophecy, and History and Archeology. They also talk about the Coherence Theory of Truth. Jump in and get ready for 28 minutes of biblical truth at a fast and furious pace. 2021-12-1128 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 5 Carl and Bub, along with Juan Valdes and other Christian apologists, discuss the trustworthiness of the Bible in Part 1 of "The Bible Can't Be Trusted - DeBunked." Watch what people say on the streets about this topic, the DeBunked Video that helps answer the question, and why the "telephone game" analogy falls short when it comes to the Bible's transmission. 2021-12-0928 minRSG KunsRSG KunsKuns op ClanwilliamStephanie Stone vertel van die kuns in en om Clanwilliam.2021-10-1911 minRSG KunsRSG KunsKuns by La MotteElzette de Beer vertel van al die kuns wat te sien is by La Motte, asook oor hulle jongste uitstalling.2021-10-0506 minRSG KunsRSG KunsKevin de Klerk kikker Prins Albert op met sy kunsDie kunstenaar, Kevin de Klerk, vertel vir Johan van Lill hoe hy met sy kuns die strate van Prins Albert opkikker.2021-07-1308 minBhaiya Sutta DedoBhaiya Sutta DedoComing up as a Music Producer in India w/ Vedang, Bharg, Kuns & Baajewala | Bhaiya Sutta Dedo #10Music Producer Vedang, Bharg, Kuns & Baajewala talks about the  struggles of a music producer in the Indian hip-hop scene, the importance of factors that contribute to your growth as a producer and  the future of hip-hop from a producers point of view. They also discuss bad practices in the industry and answers some common questions in an informal conversation with Rijul Seth2021-07-092h 12Beeldskoon PodcastBeeldskoon Podcast19 - Profetiese kuns (met Liezl van Rooyen)In vandag se episode gesels ek met Liezl oor haar journey van profetiese kuns. Ons gesels oor hoe sy begin het om profeties se verf en sy gee advies oor hoe om te begin om meer profeties te wees. Sy deel graag die volgende liedjie met julle - Goodness of God - Jen Johnson2021-07-0711 minFindJodiFindJodiAmy KunsWhen television news anchor Jodi Huisentruit failed to arrive at work on June 27, 1995, the first people to notice something was wrong were her colleagues.On this episode of the FindJodi podcast, former KIMT-TV producer and reporter Amy Kuns is interviewed by team members Caroline Lowe and Scott Fuller.Amy was the last know person to speak with Jodi.2021-06-1733 minPodcast BercandaPodcast BercandaEps. 118 Pendosa Ft. Kuns KurniawanA SPECIAL EPISØDE: PENDØSA Pendøsa selanjutnya yang berani mengetuk pintu Neraka hari ini adalah Aa Kuns Kurniawan, lelaki lucu dengan talenta yang melimpah! Døsa apa yang bakal diakui oleh Kuns yang sudah tidak pusing lagi dengan harta dan wanita karena sudah banyak stocknya ini? Dengerin Podcast Bercanda spesial pengakuan døsa hari ini di pemutar pødcast andalan kalian [All information in this document are protected as the property of the copyright holder (Podcast Bercanda). Use of the information for any other purpose is strictly forbidden, when specified by written consent of the copyright holder]2021-05-0623 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 4. Carl and Bub, along with Juan Valdes, continue presenting evidence for God in Part 2 of "There's No Evidence For God - DeBunked." Watch as they discuss the size and design of the universe, reveal what some prominent scientists have to say, and answer the question, "Who made God"? 2021-04-2628 minRSG DokumentêrRSG DokumentêrBREYTEN BREYTENBACH – ‘N ANDER SKAKERING deur Johan Rademan Johan Rademan is pas deur die Akademie vir Wetenskap en KunsJohan Rademan is pas deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer met 'n erepnning vir hierdie hoorbeeld.Ter viering van die bekende Suid-Afrikaner, Breyten Breytenbach, het Johan Rademan 'n spesiale program saamgestel wat die fokus verplaas van sy skrywerskap, waarvoor hy alom bekend is in Suid-Afrika, na sy skilderkuns, drama en musikaliteit. In 'n eksklusiewe onderhoud met Breyten brei hy uit oor sy ondergewaardeerde sy in Suid-Afrika, en hoe dit eintlik 'n onontbeerlike komponent vorm van sy kunstenaarskap. Renaissance-kunstenaars het dikwels as filosowe, digters, beeldhouers, skilders en skrywers alle genres oorskry. Breytenbach is een van die enkele Suid-Afrikaners...2021-04-181h 03DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 3. In this episode of DeBunked TV, Bub and Carl unpack DeBunked Video #1. There is, of course, an abundance of evidence that demonstrates beyond a reasonable doubt that there is a personal, very powerful, very intelligent, spaceless and timeless being that created the heavens and the earth just as the Bible reveals. Carl and Bub discuss the First Cause and the Cosmological Argument in Part 1 of this 2 part video. Listen in, think about it and talk about it. 2021-04-0528 minRSG KunsRSG KunsKuns van MusiekBariton Andries Aldrich vertel vir Christelle Webb-Joubert van die operakonsert, Kuns van Musiek.2021-03-2304 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 2 Carl and Bub finish up their conversation about truth and this time it gets personal. 2021-03-0128 minDeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DeBunking Topics of Today’s Christianity Attacks.DTV 1. In the inaugural DeBunkedTV episode, Carl Kerby and Bub Kuns take on the absurd notion that there is NO through videos, man-on-the-street interviews, photos and animations. You'll be sure there is TRUTH - that which comports with reality - after watching this episode of DeBunkedTV. 2021-02-0128 minPodcast BelaguPodcast Belagu101 Kebodohan Kuns KurniawanManusia memang tempatnya salah, tapi kalo ngelakuin salahnya banyak banget dan diulang-ulang mah namanya cileupeung alias bodoh. Nah, di episode ini bakal menguak semua kebodohan Kuns Kurniawan jaman-jaman dulu kerja di Event Organizer. Sebodoh apakah doi? Selamat mendengarkan, Paralajang!2020-07-1748 minDrum Channel PodcastDrum Channel PodcastPodcast Ep: 20 "Whats New For 2019" With Don Lombardi & Adam KunsTogether Don Lombardi (Drumchannel Founder) and Adam Kuns (DC Faculty) share some exciting news for 2019. There's a lot of new lessons, shows and courses coming this year from the greatest in the world that we are excited to share with you. 2019-01-1000 minDrum Channel PodcastDrum Channel PodcastPodcast Ep 19: Adam Kuns & Don LombardiTogether Don Lombardi and Adam Kuns talk about Adams background and share some insight onto the new and updated website. Adam Kuns plays and records professionally with various groups and artist. He has studied with Gregg Bissonette, Chad Wackerman, Dick Weller and many others. He graduated from California State University Northridge as a Jazz Studies major where he had the opportunity to perform with the Jazz “A” Band. When he isn't working on programming the website here at Drum Channel, Adam leads a very busy schedule performing, playing studio sessions, being a musical director, composing/arranging, and transcribing.  2018-12-1100 minEvery Nation Faith CityEvery Nation Faith City09:00am Pst. Barend Groenewald 29 April 2018 The Art of Loving Well Die Kuns om Goed te LuisterDie Kuns om Goed te Luister2018-04-2948 min