Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Christel Cornelissen

Shows

Maroela MediaMaroela MediaNet nog enetjie | Is Wêreldoorlog 3 op pad? | Ep. 44In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of die derde wêreldoorlog op pad is. Konflik in die Midde-Ooste het wéér vererger na Israel ʼn aanval op Iran van stapel gestuur het. Is hierdie die laaste strooi voor ʼn globale konflik of is dit veilig om te sê dit is nie die derde wêreldoorlog elke keer wanneer iemand hulle wip nie – veral nie in die konflikgeteisterde Midde-Ooste nie.2025-06-1929 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Is Wêreldoorlog 3 op pad? | Ep. 44In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of die derde wêreldoorlog op pad is. Konflik in die Midde-Ooste het wéér vererger na Israel ʼn aanval op Iran van stapel gestuur het. Is hierdie die laaste strooi voor ʼn globale konflik of is dit veilig om te sê dit is nie die derde wêreldoorlog elke keer wanneer iemand hulle wip nie – veral nie in die konflikgeteisterde Midde-Ooste nie.2025-06-1929 minMaroela MediaMaroela MediaNet nog enetjie | To BEE or not to BEE | Ep. 43President Ramaphosa het in sy nuusbrief hierdie week gal gebraak oor hoe belangrik swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is, hoe verkeerd kritici van transformasie is en hoekom die regering gaan voortgaan met dié verwoestende beleid. In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen alles SEB. Sit harder, luister saam en sê vir ons in die kommentaarafdeling wat jy van SEB dink!2025-06-1124 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | To BEE or not to BEE | Ep. 43President Ramaphosa het in sy nuusbrief hierdie week gal gebraak oor hoe belangrik swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is, hoe verkeerd kritici van transformasie is en hoekom die regering gaan voortgaan met dié verwoestende beleid. In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen alles SEB. Sit harder, luister saam en sê vir ons in die kommentaarafdeling wat jy van SEB dink!2025-06-1124 minMaroela MediaMaroela MediaNet nog enetjie | Die regering word RN-Een | Ep. 42Die regering van nasionale eenheid is hierdie week ’n jaar gelede gevorm. In hierdie week se episode van Net nog enetjie vra Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder of dit alles die moeite werd was. Die drie doen ’n bestekopname van alles wat die afgelope jaar gebeur het, of nié gebeur het nie – was die kool die sous werd of het voormalige opposisiepartye hulself eintlik net vir ’n lekker pot lensiesop uitverkoop?2025-06-0633 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Die regering word RN-Een | Ep. 42Die regering van nasionale eenheid is hierdie week ’n jaar gelede gevorm. In hierdie week se episode van Net nog enetjie vra Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder of dit alles die moeite werd was. Die drie doen ’n bestekopname van alles wat die afgelope jaar gebeur het, of nié gebeur het nie – was die kool die sous werd of het voormalige opposisiepartye hulself eintlik net vir ’n lekker pot lensiesop uitverkoop?2025-06-0633 minMaroela MediaMaroela MediaNet nog enetjie | Bring BEE-lon binnekort Starlink vir SA? | Ep. 41Musk sê hy is net bereid om te kom as hy sy maatskappy op meriete mag bedryf. Die ANC sê hy mag net kom as hy aan hulle rasreëls voldoen. Intussen sit Suid-Afrika en wag om te sien of BEE-lon gaan seëvier? Luister na hierdie week se episode van Net nog enetjie waarin Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor hierdie kwessies gesels. Sit harder, skink vir jou ook nog enetjie en kuier saam!2025-05-2930 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Bring BEE-lon binnekort Starlink vir SA? | Ep. 41Musk sê hy is net bereid om te kom as hy sy maatskappy op meriete mag bedryf. Die ANC sê hy mag net kom as hy aan hulle rasreëls voldoen. Intussen sit Suid-Afrika en wag om te sien of BEE-lon gaan seëvier? Luister na hierdie week se episode van Net nog enetjie waarin Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor hierdie kwessies gesels. Sit harder, skink vir jou ook nog enetjie en kuier saam!2025-05-2930 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Ramp vs. Trump in die Withuis | Ep. 40In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor die Trump vs. Ramp wat Woensdagaand in die Withuis afgespeel het. Ons het maande lank in afwagting gesit en wag om te sien of die Suid-Afrikaanse regering ook ʼn afvaardiging na die VSA gaan stuur om sake met Trump te beredder. Die groot vraag op almal se lippe – het Trump vir Ramaphosa in ʼn lokval gelei of moes Ramaphosa hierdie nie op ʼn myl sien kom nie?2025-05-2234 minMaroela MediaMaroela MediaNet nog enetjie | Ramp vs. Trump in die Withuis | Ep. 40In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor die Trump vs. Ramp wat Woensdagaand in die Withuis afgespeel het. Ons het maande lank in afwagting gesit en wag om te sien of die Suid-Afrikaanse regering ook ʼn afvaardiging na die VSA gaan stuur om sake met Trump te beredder. Die groot vraag op almal se lippe – het Trump vir Ramaphosa in ʼn lokval gelei of moes Ramaphosa hierdie nie op ʼn myl sien kom nie?2025-05-2234 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | DA vir die eerste keer ooit sterker as die ANC | Ep. 39In hierdie episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor hoe ʼn mens die meningspeilings moet peil. ʼn Nuwe opname van die IRR wys dat die ANC vir die eerste keer ooit minder steun as die DA het. As Suid-Afrika vandag ʼn verkiesing sou hou, kon die DA met ander woorde dalk die ANC wen.2025-04-1636 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Sê politieke partye RNE of RN-nee? | Ep. 38In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die ANC se “wil jy of wil jy nie”-dans met die RNE-vennote. Tans lyk dit asof die ANC wag vir die DA om te loop, en die DA wag vir die ANC om hulle uit te jaag – almal is ongelukkig, maar niemand is bereid om eerste te beweeg nie.2025-04-1034 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Die begin van die RNE se einde | Ep. 37In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor of die RNE uiteindelik sy (regering van nasionale) einde bereik het? Tans lyk dit asof Ramaphosa sy houtwerkvaardighede gaan moet opskerp, omdat hy binnekort dalk aan ʼn nuwe kabinet gaan moet timmer.2025-04-0346 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | VSA ruk die diplomatieke mat onder Rasool uit | Ep. 35In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor die sondes van Ebrahim Rasool, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur na die VSA. Na Rasool uit Amerika geskop is, het die ANC verbasend genoeg nie tot sy verdediging gesnel nie. Dit lyk al meer of die ANC tog bereid is om ʼn bietjie deur die VSA geboelie te word en net dalk die veranderinge aan buitelandse beleid aan te bring wat Trump vereis.2025-03-1836 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Moet Afrikaners eerder Amerikaners word? | Ep. 30In hierdie aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor Amerikaanse president Donald Trump se stap om Afrikaners vlugtelingstatus toe te staan – weens onder andere die legio rassewetgewing en diskriminasie wat die norm is. Amerika soek al ʼn rukkie na ʼn stok om die ANC (en hul anti-Westerse sentimente) mee te slaan en het nou een gekry.2025-02-1131 minNet nog enetjieNet nog enetjieNet nog enetjie | Amerika se geduld met Suid-Afrika is op | Ep. 29In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Nico Strydom en Christel Cornelissen oor die jakkals wat Amerikaanse president Donald Trump in Suid-Afrika se hoenderhok gegooi het. Amerika se geduld met Suid-Afrika is op, en iemand gaan ʼn prys hiervoor betaal.2025-02-0526 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | 2024: Die jaar van groot politieke verandering | Ep. 26In hierdie laaste episode vir 2024 van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en gasaanbieder dr. Theo de Jager oor alles wat in 2024 gebeur het. Die ANC het mag verloor, John Steenhuisen se Moonshot-pakt het toe omvorm in ʼn regering van nasionale eenheid en Jacob Zuma het weereens opgestaan uit die politieke dood. Nou is die vraag: Gaan die RNE dieselfde tyd volgende jaar nog vir mekaar kerskaartjies stuur of is hierdie hulle eerste en laaste Kersete saam? ‘Net nog enetjie’ | 2024: Die jaar van groot politieke verandering | Ep. 262024-12-1142 minNet nog enetjieNet nog enetjie'Net nog enetjie' | Die regering skik met Solidariteit oor Bela | Ep.24In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die regering en Solidariteit wat geskik het oor die Bela-wetgewing. Die burgerlike samelewing het die afgelope maande met die regering onderhandel om Afrikaanse skole te probeer red – nou het die presidensie en die departement basiese onderwys ʼn skikking onderteken wat die bedreiging teen Afrikaanse skole afweer. 'Net nog enetjie' | Die regering skik met Solidariteit oor Bela | Ep.242024-11-2841 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Die polisie ry zama-zama’s se medikasie aan | Ep. 23In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die myn-sage wat tans uitspeel in Stilfontein. Daar is honderde (moontlik duisende) onwettige myners wat nou ondergronds vassit. Moet ʼn mens vir hulle jammer voel? Is dit reg dat misdadigers nou vereis dat die polisie kos en medikasie vir hulle moet aanry? Wat is fout met Suid-Afrika se ekonomie dat hulle in die eerste plek só desperaat was om onwettig te myn? ‘Net nog enetjie’ | Die polisie ry zama-zama’s se medikasie aan | Ep. 232024-11-2046 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Julius Malema werk deur die vyf fases van rou | Ep. 22In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor Julius Malema wat deur die vyf fases van rou werk. Iemand moet moontlik vir Malema ʼn “jammer vir jou verlies”-kaartjie stuur, want een vir een loop sy vertrouelinge oor na die MK-party. Malema is nou besig om die les te leer dat daar net plek vir een gegriefde eks-ANC-party in die politiek is, en Jacob Zuma staan daai skoene vol. ‘Net nog enetjie’ | Julius Malema werk deur die vyf fases van rou | Ep. 222024-11-1237 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Die EFF beskuldig AfriForum van (g)rassisme in Pretoria | Ep. 20In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die EFF wat AfriForum beskuldig van rassisme omdat hulle net in sekere buurte help gras sny. Gryp die EFF net na rashalmpies of is dit inderdaad (g)rassisties om net gras is jou eie buurt te sny – veral as jy nié die regering is nie! ‘Net nog enetjie’ | Die EFF beskuldig AfriForum van (g)rassisme in Pretoria | Ep. 202024-10-3036 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees | Ep. 19In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die Amerikaanse verkiesing, die Trump-verskynsel en hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees.2024-10-2338 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Poppemeester Panyaza se presidensiële ambisie | Ep. 18In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en gas-aanbieder Anton Meijer oor Panyaza Lesufi se hede, verlede en al sy toekomstige ambisies. Lesufi is soos ʼn poppemeester wat sy lang vingers oral indruk waar mag dalk te vind is. Agter die skerms sal hy egter nie bly nie, want sy politieke toekoms is veel te blink in die ANC. ‘Net nog enetjie’ | Poppemeester Panyaza se presidensiële ambisie | Ep. 182024-10-1641 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Poppemeester Panyaza se presidensiële ambisie | Ep. 18In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en gas-aanbieder Anton Meijer oor Panyaza Lesufi se hede, verlede en al sy toekomstige ambisies. Lesufi is soos ʼn poppemeester wat sy lang vingers oral indruk waar mag dalk te vind is. Agter die skerms sal hy egter nie bly nie, want sy politieke toekoms is veel te blink in die ANC.2024-10-1642 minNet nog enetjieNet nog enetjie‘Net nog enetjie’ | Die Bela-wetgewing ʼn mes teen Afrikaanse skole se keel | Ep. 17In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor álles skole. Die tyd raak min vir die regering om met die burgerlike samelewing te gesels oor die Bela-wetgewing. Hoekom hou Solidariteit ook ʼn krisisberaad oor hierdie wetgewing? Want die Bela-wetgewing is ʼn mes teen die keel van Afrikaanse skole – iets waarmee geen taalgemeenskap kan saamleef nie.2024-10-1035 minNet nog enetjieNet nog enetjieEp. 13 | ‘Net nog enetjie’ oor vroue wat nie mans is nieKom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media. Ep. 13 | ‘Net nog enetjie’ oor vroue wat nie mans is nie2024-08-1437 minNet nog enetjieNet nog enetjieEp. 11 | ‘Net nog enetjie’ oor die Sjoe-limpiese Spele-openingseremonieIn hierdie week se episode gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor dié familie-onvriendelike openingseremonie en hoekom die blou man die wêreld rooi in die gesig gelaat het. Ep. 11 | ‘Net nog enetjie’ oor die Sjoe-limpiese Spele-openingseremonie2024-07-3132 minNet nog enetjieNet nog enetjieEp. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpogingIn hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder “oor” die sluipmoordpoging op oudpresident Donald Trump van Amerika. Hoekom is Amerikaners só kwaad dat hulle nie net op mekaar skree nie, maar nou ook op mekaar skiet in die politiek? Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging2024-07-1738 minNet nog enetjieNet nog enetjieEp. 1 | Drink elke week ‘Net nog enetjie’ saamKom kuier in hierdie nuwe weeklikse podsending saam met Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom vir “Net nog enetjie” en nuuspraatjies na werk. Ep. 1 | Drink elke week ‘Net nog enetjie’ saam2024-05-2633 minTaaltoffieTaaltoffieKoos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media2022-09-1605 min