Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Christian Lewe

Shows

LCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie Stasie'n Lewe Van Dwelms Nou 'n Vurige Getuie Vir Jesus Christus: Francois Coetzee GetuigFrancois lewe nou vir die Here, nadat Jesus Hom van die straat af gered het.2025-07-0448 minLife Christian Foundation (LCF) PodcastLife Christian Foundation (LCF) PodcastBoodskap/Preek oor: Krag en Vrug - Die balans van 'n Geesgevulde lewe.2025-06-1549 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieUit Die Mond Van 'n KindLiza Joy vertel ons bietjie van haarself en wat belangrik is in die lewe.2025-06-1326 minLife Christian Foundation (LCF) PodcastLife Christian Foundation (LCF) PodcastBoodskap/Preek oor: Fontein van Lewe2025-04-2000 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieDie Here Red Louisa se Lewe en Stuur HulpLouisa vertel ons hoe naby sy aan die dood was. Die Here het 'n wonderwerk in haar lewe gedoen deur om haar te red van die dood, en mense om haar te sit om haar te help.2025-03-0439 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieHy Is Ons HuisHierdie potgooi vervolg op laasweek s'n waar ons verder praat oor Psalm 91. Anna-Lize deel ook persoonlik oor haar eie lewe, en op watter manier Psalm 91 in haar lewe uitspeel.2025-01-2926 minMARKPLEIN AMBASSADEURS (CBMC)MARKPLEIN AMBASSADEURS (CBMC)MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 94: Lesse uit Jona se VerhaalDie verhaal van Jona in die Bybel bied waardevolle insigte oor Bybelse leierskap en hoe dit toegepas kan word in die markplek. Jona leer ons die belangrikheid van gehoorzaamheid, inisiatief, en die noodsaaklikheid van 'n regte karakter en motiewe in leierskap. Alhoewel Jona aanvanklik probeer wegvlug het van sy roeping, toon die storie dat leiers nie hul verantwoordelikhede kan ontduik nie. Dit beklemtoon die feit dat leiers moet optree, selfs al is die roeping ongemaklik of risikovol. Jona se reaksie teenoor die mense van Ninevé wys ook hoe belangrik dit is om empatie te hê en die groter prentjie te ve...2024-11-2322 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieHartaanval Maar Toe Gryp God InConroy getuig van hoe God ingeryp het, toe hy dink hy gaan nie meer verder lewe nie.2024-11-2044 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieCFAN Fire Camp: Lune se GetuienisFire Camp wat aangebied word deur Christ for All Nations het Lune Eloff se hele lewe verander. Luister saam, dalk is hierdie jou uitnodiging na volgende jaar se Fire Camp.2024-11-0747 minLife Christian Foundation (LCF) PodcastLife Christian Foundation (LCF) PodcastOns aardse lewe en die ewige lewe2024-11-0350 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieErkentenisErkentenis is waar deurbraak begin. Erkentenis sit te lig aan in jou lewe.2024-08-0813 minLife Christian Foundation (LCF) PodcastLife Christian Foundation (LCF) PodcastBoodskap/Preek oor: Is daar vrug in jou lewe?2024-07-0700 minLife Christian Foundation (LCF) PodcastLife Christian Foundation (LCF) PodcastBoodskap/Preek oor: Is daar vrug in jou lewe? Deel 1.2024-06-3000 minLet\'s Talk by Christian PolancLet's Talk by Christian Polanc#12 Let's Dance Show 10 – Moulin Rouge – mit Maite Kelly Teil 2Der Rückblick zur Let’s Dance Show 10 und das Aus von Lulu Lewe sowie Mark Keller Die Farbe Rot, viel Nebel und mehrere Rasenmäher – wie das alles zusammen passt, das erfahrt Ihr nur in unserer neuen Episode von Let’s Talk About Dance. Wie gewohnt analysiert Christian Polanc für Euch alle Tänze aus Show 10 - dem Moulin Rouge Special. Und eines gleich vorweg: Hier gibt es einiges zu besprechen! Dazu ist diese Episode veredelt mit dem zweiten Teil des Maite Kelly-Interviews. Hier erwarten Euch intensive Erfahrungen bei Let’s Dance, anspruchsvolle körperliche Herausforderu...2024-05-131h 11Let\'s Talk by Christian PolancLet's Talk by Christian Polanc#11 Let's Dance Show 9 – Magic Moments – mit Maite Kelly Teil 1Der Rückblick zur Let’s Dance Show 9 und das Aus von Lulu Lewe sowie Tony Bauer Wie emotional war das denn bitte? So viel Tränen gab es selten in einer Let’s Dance Show. Sogar bei Star Juror Joachim Llambi brachen irgendwann die Dämme… Keine Angst, zum Aus von Lulu und Massimo gabs dann auch wieder wie gewohnt sehr deutliche Worte. Wie hat Christian Polanc die Sendung verfolgt, sind hier auch Tränen geflossen und wie fällt seine Bewertung für die noch aktiven Tanzpaare aus? Egal ob Einzel- oder Teamperformance, Christian ni...2024-05-061h 19LCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieLaat. Daar. Lig. Wees!Spreek die woorde "Laat daar lig wees!" oor jou lewe in tye wat die Here snoei en stroop. Spreek lewe!2024-04-2418 minThe Transformation of Value with Cody EllinghamThe Transformation of Value with Cody EllinghamSimplicity: Bitcoin’s Last Soft Fork? With Christian Lewe of Blockstream ResearchIn this episode I talk with Christian Lewe from Blockstream Research. Christian is working on Simplicity, a more robust programming language designed as an alternative to Bitcoin Script. To own Bitcoin is to be able to spend it, and the way we currently do this is with Bitcoin Script which has challenges and limitations that means it can be very unforgiving to work with, and it limits more complex transactions and arrangements because you cannot formally verify what will actually happen. Simplicity seeks to fix this.  2024-04-011h 07Dwie lewe ręceDwie lewe ręceJacek Bartosiak i Albert Świdziński vs. Dwie Lewe Ręce: Polska w świecie wielobiegunowym?Dołącz do społeczności ponad 900 (!) Patronów podcastu Dwie Lewe Ręce. Wspieraj treści, które lubisz i miej wpływ na ich kształt: 👉👉 https://patronite.pl/dlr Pamiętajcie też o tym, aby subskrybować nasze treści, tak aby nie ominął Was żaden nowy odcinek! 🔔 Zasubskrybuj: @dwielewerece Zapoznaj się też z ofertą sklepu, gdzie autorskie kreacje w stylu DLR: 🛒 https://patronite-sklep.pl/kolekcja/dwie-lewe-rece/ ━━━━━━━━━━━━━━━━━━━━ Ład światowy i relacje między mocarstwami się zmienią - trudno się z tym spierać. UE, Rosja, USA i Chiny walczą o swoje miejsce w tym porządku sięgając po przewagi gospodarcze, wpływ na światowe finanse i giełdy surowców, groźbę przemocy...2024-02-242h 12Nodesignal - Deine Bitcoin-FrequenzNodesignal - Deine Bitcoin-FrequenzNodesignal-Techboost - E154 - SimplicityIn der heutigen Folge sprechen Jan-Paul und Thorsten mit Chris a.k.a. uncomputable über das Projekt Simplicity und welche Vorteile dieses in der Zukunft für Bitcoin haben könnte.Von und mit Jan-Paul, Thorsten und ChrisProduziert und geschnitten: ThorstenHier könnt ihr uns eine Spende über Lightning da lassen: ⚡️ nodesignal@getalby.comWenn euch unsere Arbeit gefällt, könnt ihr unsere Folgen auch auf Podcasting 2.0 Plattformen, wie Breez, Fountain oder Castamatic hören und uns so eine kleine Aufmerksamkeit da lassen. Danke an alle, die die Bitcoin Community mit ihren Spende...2023-12-231h 14LCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieBesigheidsman, tot tronk en toe die straat! Shane deel sy getuienis.Shane deel sy lewensgetuienis, en deur sy getuienis is dit duidelik dat geen lewe buite God se bereik is nie!2023-10-1136 minKompasKompasKompas 20 September 2023Heruitsending: Arehan Brand gesels met Christian Harmse, 'n jeugmentor, gemeenskapswerker en motiveringspreker oor tweede geleenthede vir jong misdadigers wat vervolg is en in jeugaanhoudingsentrums aangehou word. Hulle bespreek die faktore wat aanleiding daartoe gee dat jongmense die wet oortree, en dat dit nooit te laat is om jou lewe om te keer nie.2023-09-2019 minBlockstream TalkBlockstream TalkSimplicity, Bitcoin's Last soft Fork? with Christian Lewe - Blockstream Talk #26@blksresearch@Blockstream@KnutsonJesse🏃‍♂️ Try out Simplicity Playground by Burak 🧑‍🏫  Simplicity BuildOnL2 general thread 📖 Blockstream Research blog🔊 Join the SImplicity discussion on GitHubFollow Blockstream on Nostr:npub1jg552aulj07skd6e7y2hu0vl5g8nl5jvfw8jhn6jpjk0vjd0waksvl6n8n3:26 Blockstream Research mission & structure04:53 So simple it fits on a T-Shirt09:30 Bitcoin’s last soft fork?15:56 SIGHASH_ANYPREVOUT OP_CHECKTEMPLATEVERIFY23:59Applications of Simplicity2:40 Risks & rewards of merging Simplicity to Bitcoin L129:25 Fee market implicati...2023-08-0152 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieVan "Metal" tot Hillsong, Deel 2Ivan deel die res van sy getuienis, dat selfs na hy voluit vir die Here begin leef en dromme speel het, het sy lewe later weer 'n draai gemaak in wêreldse musiek.2023-03-1535 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieUit depressie na lig en lewe: Elsa deel haar getuienisElsa Enslin deel haar getuienis van hoekom sy depressief begin word het as 'n tiener, en later in haar lewe God se hand gevat het, en saam met Hom begin stap het.2022-11-0232 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieIs jy bewus van die verwoestende effek van aanstoot op jou en ander se lewe?Is jy bewus van die kere wat jy aanstoot neem, weet jy wat dit is, en die verwoestende effek daarvan op jou en die rondom jou se lewe? Dannha en Anna-Lize gesels bietjie oor aanstoot, en waar dit vandaan kom.2022-10-0541 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieDie Stemme Waarna Ons LuiterAnton en Anna-Lize gesels oor die stemme waarna hulle tans luister, wat hulle toelaat om hulle lewe te beïnvloed. Daar is baie stemme daarbuite, en dit is belangrik om steeds te luister met onderskeiding, onderleiding van Heilige Gees, en alles te toets aan die Woord.2022-09-2838 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieZelda deel met ons die tye in haar lewe wat sy God soms tasbaar, of visueel ervaar hetZelda velrtel ons van die kere in haar lewe, van jongs af, wat sy God tasbaar en visueel in haar lewe ervaar het. Dalk het jy sulke oomblikke al gehad? Luister gerus saam.2022-09-2131 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieVan Droom tot Werklikheid saam met Annelize de SwardtOns gesels saam met Annelize de Swardt oor hoe sy aanhou stap het, tot sy uitgestap het in die "meer" wat God vir haar lewe het. Annelize het gevoel sy het iets om te sê, en het ander begin nooi om saam met haar te praat, en saam te luister. Geniet Annelize se "Kom Uit" getuienis.2022-09-0736 minKompasKompasKompas 7 September 2022Arehan Brand gesels met Christian Harmse, jeugmentor, gemeenskapswerker en motiveringspreker, oor tweede geleenthede vir jong misdadigers wat vervolg is en in jeugaanhoudingsentrums aangehou word. Hulle bespreek die faktore wat aanleiding daartoe gee dat jongmense die wet oortree, en dat dit nooit te laat is om jou lewe om te keer nie.2022-09-0719 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie Stasie21 Dag Vas Gebed saam met Dannha CoetzeeDannha en Anna-Lize bid saam met en vir LCF vir 'n groter honger vir God, en vir 'n dieper werking van die Heilige Gees in ons elkeen se lewe. Bid saam met ons.2022-05-1721 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieWeet Jy Waarna jy Luister?Hierdie week gesels Chantelle met ons oor die impak van die musiek op die kinders wat haar dansskool bywoon, en hoe sy tot die besef, van die impak van musiek en die woorde van musiek, in haar eie lewe gekom het. Lewer gerus kommentaar in die kommentaar boks.2022-05-1134 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieJob Onder 'n VergrootglassHierdie week kyk ons bietjie dieper na die eerste hoofstukke van Job, en hoe ons dit kan deurtrek na swaarkry in ons eie lewe. Job is deur baie trauma, en het steeds aan sy geloof aan God vasgehou. Wat kan ons leer uit Job se gesindheid?2022-04-1318 minInVia GemeenteInVia GemeenteDie Pad Wat Min Loop: Voor jou dood... deur Frieda van den Heever... die titel is dalk misleidend. Ons almal stap dié pad. Almal se lewens hang aan 'n draadjie. Elkeen se lewe is 'n one-way ticket. Die onderskeid is dat die meeste van ons tot die dag van ons dood veg om te óórlééf, dat 'n paar op die punt kom om hulle lewens weg te gee en nog minder: om hulle dood te gee as geskenk. Ronald Rolheiser skryf: "There are three major stages of Christian discipleship: the struggle to get our lives together, the struggle to give our lives away, and, ultimately, the struggle to give our deaths away. "2022-04-1115 minLCF Inspirasie StasieLCF Inspirasie StasieGesonde Geestelike DorsPastoor Friedel gesels verder oor Sondag wat verby is se preek tema Hidrasie. In hierdie potgooi raak ons prakties oor hoe ons ons geestelike dors moet les. Die Inspirasie Stasie is 'n "potcast" vir mede gelowiges deur mede gelowiges om mekaar te inspireer, en 'n vars perspektief op die lewe en omstandighede te gee.2022-03-1735 minKochblogradio - Kulinarik & Rezepte zum NachkochenKochblogradio - Kulinarik & Rezepte zum NachkochenPapa AfrikaIm Rahmen des Jubiläumsprogrammes „100 Jahre Volkshochschulen in Deutschland“ hat die Volkshochschule (VHS) des Landkreises Forchheim am 20. September ihre Türen geöffnet und einen Einblick in ihre Arbeit gewährt. Auszüge aus ihrem Kursprogramm wurden präsentiert und kulinarische Kostproben gereicht. Roland Rosenbauer war dabei uns hat für unseren Podcast verschiedene Interviews geführt, zum Beispiel mit dem Koch Christian Djapou Lewe, auch bekannt als Chef DjaLe. Als Papa Afrika bereitet er westafrikanische Spezialitäten zu:2019-10-0806 min\"Rejoice Musical Soul Food "Introducing Dallas Artist Lewis FeaginsRecently I had the opportunity to meet Mr. Lewis (Lewe') Feagins. He is a very talented Artist and businessman from Dallas TX. Be sure to listen to this podcast and share it with a friend that is lover of Art. You can also visit Mr. Lewis online at www.artbylewe.com Lewis (Lewe') Feagins was born in Dallas,TX to Lewis Feagins and Jewel Harris. At the age of eight ,he took an interest in drawing as a hobby. By the time he reached his high school years, his experience and creative imagination landed him acceptance...2008-09-0910 minSBS VakavitiSBS VakavitiRa and Nadroga Navosa Christian States - Na matanitu vanua o Ra kei Nadroga NavosaMereoni Kirwin, the lady who is advising the leaders and members of the Christian states of Ra and Nadroga Navosa on legal matters discusses the reasons behind the establishment of these states. - Vosa tiko o Mereoni Kirwin, na marama ka soli vakasala tiko vakalawa kivei ira na iliuliu kei lewe ni matanitu vanua vakarisito e Ra kei Nadroga Navosa me baleta na vuni kena mai vakaduri na matanitu vanua vakarisito.1970-01-0114 min