podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Dawid Nel
Shows
I podcast della scuola De Gaspari
Let me cook! - Puntata 3: Il cioccolato
Nel terzo episodio di Let me cook! Dawid e Achille ci raccontano l'origine e la storia del cioccolato e ci svelano tutti i segreti per fare una torta Sacher da leccarsi i baffi!
2025-05-24
05 min
Success Builders Podcast
The Power of Humor in Real Estate: How Dawie Grundlingh Built a Brand That Stands Out! - EP 10
Can humor be a game-changer in real estate marketing? In this episode of Success Builders Podcast, host Lizna Nel interviews Dawie Grundlingh, a real estate professional who has built a strong brand using comedy and storytelling. Dawie shares how his entertaining approach has helped him connect with clients, grow his audience, and create a memorable presence in the industry. If you want to learn how to stand out in real estate, this episode is a must-listen!👤 Featuring:🏡 Dawie Grundlingh – Real Estate Influencer & Marketing Expert ⭐ Guest Bio:Dawie Grundlingh is a real estate pro...
2025-04-11
21 min
Whimsical Wavelengths - A Science Podcast
Umami, taste and Kitchen Chemistry of food ingredients! Delicious with guest Dr Bryan Le
Today the topic should do more then whimsically tickle your ears, Today I have a guest to get the slobbering sensor in your mouth working. Yup buckle in for a flavorful ride!So I guess definitions first. Food Science is a discipline that investigates food chemistry, food microbiology, physical, sensory, and nutritional properties of food. The discipline also gets into the process of making the food with respect to the manufacture, preservation, quality assurance, and development of food products.If your favourite snack food is ummmm bet you can’t eat just one? It is pr...
2025-03-31
49 min
Kerkbode Kollig
Episode 1 - Kerkbode Kollig: Van trane na hoop
In hierdie episode van Kerkbode Kollig, gesels ons oor geloof in tye van tragedie en verlies. Ds Christo Nel van Welkom vertel van die hartseer, maar ook verstommende ondersteuning wat hulle as gemeenskap ervaar het na ‘n busongeluk waarin ses tieners dood is. Die nuwe moderator van die Wes-Kaapland, ds Marinus Theron, deel ‘n paar gedagtes oor gemeentes se uitdaging met roeping. Die Stellenbosse teoloog en skrywer, prof Cas Wepener, vertel waaroor gaan die boek, Lamenting for change: Worship and preaching for social impact, Resources for a season of lament in service of hope wat hy saam met...
2024-02-17
25 min
El Mundo de Joe
El Mundo de Joe - Special 3 ep.9 - Naked Boat
Ormai nel mondo gay il naked party non è una novita. Tutti i club ospitano serate o pomeriggi dove il dress code è niente! A Gran Canaria adesso c'è anche la naked boat! Dawid e Borja di AWAY EVENTS (Naked Boat Party) raccontano a Joe tutti i particolari di questa iniziativa molto avanti. Cercatela anche su Twitter: Naked BoatHoy en día en el mundo gay la fiesta del desnudo no es nada nuevo. ¡Todos los clubes organizan noches o tardes en las que el código de vestimenta no es nada! ¡En Gran Canaria ahora también hay barcos d...
2023-12-18
12 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Wat Hul Bekommernisse Op Christus Werp, Het 'n Toevlug Van Onuitspreeklike Sekuriteit
Is u oor dinge in u lewe bekommerd? Miskien is u bekommerd oor die toestand in u land, die stygende pryse, of dalk is u bekommerd oor u gesondheid, of die welstand van u geliefdes. Die Woord kom bied vir ons in 1 Pet. 5, in besonder verse 7 en 10, uiters groot troos oor hierdie bekommernisse, 'n troos wat ons met groot blydskap kan weet geanker is in Christus.
2023-05-08
40 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Christus Roep Ons Op Om Ons Ore Te Sluit Vir Die Leuen En Te Open Vir Die Waarheid
Is ons almal een? IS alle godsdienste tog maar op die ou end die waarhied? Die Skrif kom antwoord hierdie vraag met duidelike riglyne vanuit 2 TIm. 4:1-5.
2023-05-01
40 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Bybelstudie Uit Jona 1
Meeste van ons, is goed bekend met die verhaal van Jona. Die vraag wat ons vandag vir mekaar gaan vra is: Wat presies was God se doel met die boek Jona? Wat is die dieper betekenis van hierdie boek, in besonder, die bekende hoofstuk 1?
2023-04-26
24 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Voorbeeld Van Christus Roep Ons Op Om Te Volhard In Die Geloof
As ons diep gedelf het in die verskriklike lyding wat Christus vir ons moes deurmaak en boonop daaraan dink dat óns eintlik hierdie lyding verdien het, kan geen ware gelowige, onaangeraak bly nie ... Die vraag is nou: As ons dan nou hierdie onbeskryflike lyding van Chrisstus in ons plek aangehoor het, wat maak ons nou daarmee? In Hebr. 12, kom gee Christus vir ons duidelike riglyne om hierdie vraag re antword, wat in kort saamgevat kan word in die oproep: Volhard in die geloof. En ons kan vir seker wees: Christus sal ons deur sy Gees help om hierdie volharding...
2023-03-29
44 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Om Te Begryp Waarom Christus Moes Ly, Moet Ons Van Sy Sterwe Na Sy Opstandning Vorder
Wanneer ons oor Jesus Christus praat, is dit 100% korrek om te sê die opstanding is die hoogtepunt van ons geloof. Maar, net soos wat 'n mens nie reg laat geskied aan jou eie moeitevolle arbeid deur bv by matriek se "dankietog ek's klaar" te begin nie, laat ons ons nie reg aan Christus geskied as ons by die opstanding begin en vergeet teen watter peperduur prys, Hy in ons plek oorwin het nie. Kom luister dus saam na Jes. 53, die OT beskrywing van die kruisiging en kom delf word opnuut in die verskriklike lyidng wat Jesus Christus in u en...
2023-03-16
42 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Bybel Leer Ons Die Hemel Is 'n Werklikheid
"Choo Thomas se boek, die hemel is 'n werklikheid, was vir my 'n oog-oopmaker." Dít is die opmerking wat ek self, al by twee geleenthede moes hoor ... Maar hierin lê 'n geweldige groot skeeftrekking en baie gevaarlike slaggat: Die Bybel is blykbaar nie genoeg nie en skep skynbaar 'n baie vae, onverstaanbare en twfyelagtige beeled oor die hemel ... So ons het ekstra fabeltjies en storiejties oor mense se sg "ervarings" nodig ... Dit, geliefdes, is hoegenaamd NIE die geval nie! Kom luister gerus saam na die Woord van die Here, oor wat Openb. 21:1-8 te sê het oor die hemel. ...
2023-02-26
44 min
Onderrig Vanuit Die Woord
God Is In Staat Om Sy Verdrukte Kinders Te Verlos, Wat Nalaat Om Ander Gode Te Dien
Ons beleef vandag nog soms dat mense gevra word om voor ander gode, of mensgemaakte dinge, te buig. So word ons geloof verdruk. Maar ons beleef ook soms verdrukking op ander maniere ... Hier in Dan. 3, kom leer die Woord ons: Dieselfde God wat Sadrag, Mesag en Abednégo van 'n brandende vuuroond gered het, is ook ons God. Want Hy is in staat om sy verdrukte kinders te verlos, wat nalaat om ander gode te dien. Op aarde word Daniël se drie vriende van 'n tydelike vuur verlos; Christus kom verlos ons egter van 'n ewige vuur.
2023-02-10
46 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Daar Is Geen Ander Waarheid Om Aan Vas Te Hou As Slegs Die Woord Van God Nie
Ons vra vandag so dikwels: Wat is die waarhied? Oktober is Hervormingsmaand ... Meer as 500 jaar terug begin die Reformasie, met die EEN uitsonderlike doel: Terug na die Woord! Terug na die enigste waarheid waaraan u en ek kan vashou ...
2022-10-29
38 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Here Beloof Dat Elke Mens Die Vrugte Van Sy Arbeid Sal Eet
"Ag, die regverdige en die goddelose se lot is maar presies dieselfde," sê en dink baie mense. Jes. 3:10-11, kom leer duidelik vir ons anders ... Elke mens, regverdig, of goddeloos, gaan BESLIS op die ou-end, die vrugte van sy arbeid eet ... Na sy dood, kan elke mens net na één van twee plekke gaan ...
2022-10-16
43 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Soos Klei In Die Hand Van Die Pottebakker, Só Is Die Mens In Die Hand Van Die Here
Jer. 18 kom herinner u en my daaraan dat ons bloot klei is ... Maar hiermee saam, kom herinner die Here ons hier ook aan 'n ander, ou waarheid: Ons is nie net bloot klei, maaksels sonder 'n Maker nie; ons is almal in die Hand van die Here, wat ons vorm en maak soos Hy wil, na sy welbehae. Die gedeelte roep ons daarom op om ag te slaan op die weë van die Meester Pottebakker en daarin te wandel.
2022-10-16
43 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Die Here Roep Ons Op Om Die Werk Wat Hy Ons Gegee Het, Af Te Handel
Waar die Here in sy Woord oor sy plan en pad met Elia met ons praat, is dit veral verstommend oor wat in 1 Kon. 19 gebeur. Elia dink sy bediening het misluk, maar die Here kom wys vir hom dat Hy nog altyd 'n plan met hom het; Hy het nog werk vir Elia. Net so, het hy 'n plan met elkeen van u en ook nog werk vir u om tot sy eer te doen.
2021-10-10
48 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Sonder Die Hoop Van Die Ewigheid, Maak Christenskap Glad Nie Sin NIe
Dikwels word gestel dat die Christelike geloof nie sin maak nie. Wanneer 'n mens egter die Bybel lees en verstaan, blyk dit eerder of die opvaattings wat teen die Bybel en Christelike geloof gemaak word, soos bv dat daar nie lewe na die dood is nie, nie sin maak nie ... As ons die Christelike geloof egter kontkeet vanuit die Bybel verstaan, maak dit juis sin, bied dit juis hoop ... Kom luister gerus na die Woord van die Here, vanuit 1 Kor. 15:50-58, wat die hartklop van die Christendom is.
2021-08-31
45 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Christus Se Krag Word In Swakheid Volbirng
Die Bybel leer ons nêrens dat ons moet voorgee dat ons sterk is, terwyl ons absoluut swak en magteloos voel nie. Wat die Bybel ons wel leer, is dat Christus se genade vir ons genoeg is, omdat sy krag, juis in swakheid volbring word (2 Kor. 12:6-10).
2021-08-21
35 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Christus Roep Ons Op Om Sy Voorbeeld Na Te Volg
DIe Here Jesus het vir ons 'n Volmaakte voorbeeld kom stel. Hy roep ons op om sy voorbeeld na te volg. Immers, Christus belydenis, verplog Christus navolging. Nee, ons moenie leef asof ons dit uit ons eie kan regkry nie, maar ja, ons kan ook nie wetteloos leef nie ... Die Woord roep ons op in 1 Pet. 2:18-25, om uit dankbaarheid vir Christus se onverdinede genade, sy voorbeeld na die beste van ons vermoë, na te volg, wetende dat ook dit, nie los van hom nie, maar juis vanuit Hom geskied.
2021-08-21
49 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Christus Is DIe Enigste Antwoord Op Die Mensdom Se Soeke Na Rus En Geluk
Elke mens vra: "Wat is ware rus; wat is ware geluk?" Die Bybel kom bied vir ons die antwoord op hierdie vraag. Kom luister gerus na wat die Woord ons leer oor ware rus en geluk vanuit Mat. 11:25-30.
2021-08-21
35 min
Onderrig Vanuit Die Woord
Al Is Ons Plat Teen Die Grond, Bly Die Here Ons Bewaarder
Die Woord van die Here is ryk aan vertroosting, ryk aan sekerheid dat ons aan die Here behoort. Kom luister gerus na hierdie boodskap uit Ps. 121, wat hierdie vertroosting en sekerheid, op kragtige wyse kom uitbeeld!
2021-08-21
44 min
Oggi Parliamo - Italiano con Andrea
286. CULTURA: L'Adagio di Albinoni o di Giazotto?
Oggi parliamo dell'Adagio in Sol Minore di Tomaso Albinoni e Remo Giazotto. Tomaso Albinoni è un musicista italiano nato nel 1671 e morto nel 1751, a Venezia. Le sue opere originali sono conservate nella Libreria di Stato di Dresda, in Germania.Nella notte tra il 13 e il 14 febbraio 1945, la città di Dresda viene bombardata e completamente distrutta. Tra gli edifici distrutti c'è anche la Biblioteca di Stato.Qualche anno dopo un musicologo italiano, Remo Giazotto, trova un frammento di una misteriosa composizione di Albinoni.Contenuti⏱️ 00:57 Prima parola: avvolgere (verbo)⏱️ 01:50 Seconda parola: sbiadire (verbo)⏱️ 02...
2021-07-08
13 min