podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Deon Strydom
Shows
Taaldinge
Taadinge 18 Mei 2025
Afrikaans Wikipedia groei fluks, danksy ‘n handvol lojale en entoesiastiese vrywilligers. Wat is die waarde van Wikipedia in Afrikaans? Die direkteur, Deon Steyn, vertel vir Ina Strydom hoe hulle gehalte verseker, watter onderwerpe reeds ver ontwikkel is, en hoe dit vir skoolkinders van waarde kan wees.
2025-05-18
21 min
AJ Mouton Radio South Africa Podcasts
RSA HP WK #11
RSA Hit Parade. Weekly hit parade featuring South African artists. Original songs and music from sunny South Africa. Vote for our artists weekly and submit songs on our website www.radiosuidafrika.co.zaRSA HP WK #11| MARTIN VEE - Looking for a stranger | MARCEL DALMAYDA - Empty Spaces | SKALLABRAK - As die mure net kon praat | DEON MATTHEUS - World shut down | CHEREE STRYDOM - The Valley | SINAGOGE BROERS - Turksvy Boogie | MICHELLE STRAMROOD - Fight in me | JEANDRE - So much of you | MEL BOTES...
2025-05-02
1h 55
Taaldinge
Taaldinge 16 Junie 2024
Die Afrikaanse Wikipedia het in die afgelope twee jaar gegroei van net meer as 103 000 tot meer as 117 000 artikels van hoogstaande gehalte. Hoe gaan hulle te werk om gehalte te beheer? En hoe maak hulle seker dat tegniese inligting in goeie Afrikaans weergegee word? Die Direkteur: Afrikaans in die Wikimedia-raad, Deon Steyn, vertel vir Ina Strydom hoe hulle te werk gaan.
2024-06-16
23 min
Kerkbode Kollig
Episode 2: Oor grense na hoop
In hierdie episode van Kerkbode Kollig gesels ons oor die oorsteek van grense. Ds Deon van der Berg van Stella in Noordwes is ondervoorsitter van die Red ‘n Plaas Red ‘n Gemeenskap Rampfondsprojek. Hy vertel meer daaroor asook die verskillende kreatiewe maniere waarop mense die camino-fondsinsameling daarvoor kan ondersteun. Die moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, ds Jan Lubbe, was een van meer as 70 sprekers by ’n onlangse konferensie, Oplossings vir die platteland, wat in die Vrystaat plaasgevind het. Ons luister na ’n uittreksel uit sy spreekbeurt. Peet Botma is ’n avonturier en lief vir die see. Hy he...
2024-02-24
26 min
Afrikaanse Manne
Die dorp, Orania | Joost Strydom
Die dorp, Orania | Joost Strydom In hierdie uitgebreide episode van ons podcast het ons die voorreg om ‘n gesprek te voer met Joost Strydom, ‘n gerespekteerde ambassadeur van Orania. Ons gesprek onthul al die aspekte van Orania, 'n dorp wat uniek is in sy strewe na kulturele bewaring en selfbestuur. Ons bespreek die rykdom van sosiale en kulturele aktiwiteite wat in Orania floreer, insluitend kulturele feeste, gemeenskapsprojekte en sportgeleenthede. Hierdie aktiwiteite dien nie net as 'n bindmiddel vir die gemeenskap nie, maar ook as 'n sleutel vir sosiale harmonie en sa...
2023-12-10
51 min
The Bleeding Edge of Digital Health
Echo IQ: Reinventing Cardiac Diagnosis with AI
As more technologies emerge to diagnose and treat various physiological and health-related problems, Mike Moore sits down on this week’s episode to chat with Dr. Geoffrey Strange and Deon Strydom of Echo IQ. This revolutionary digital resource works to identify existing heart disease or conditions for future structural heart issues. With Dr. Strange as Echo IQ’s Chief Research and Strategy Officer and Deon Strydom at the head of the commercial side as Chief Commercial Officer, these two have worked tirelessly together to create and develop a product that can diagnose both efficiently and accurately. Tune in to today...
2022-12-20
40 min
Brandpunt
Is self-vergifnis 'n Bybelse konsep?
Die onderwerp van self-vergifnis word algemeen gepreek, maar is dit bybels? Ons gesels met Evangelis Deon Wessels en Ds Jaco Strydom oor of dit Bybels is om jouself aller eers te vergeef voor jy ander kan vergewe Brandpunt
2022-07-29
17 min
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Deon Meiring
Deon Meiring het onlangs Bicycle Sonder 'n Slot saam met Koos Kombuis ge-record vir 'n TV reeks. . . . Sy se musiekloopbaan is reeds vroeg gebore - om dit sag te stel. Hy en 'n paar vriende het Glaskas in graad nege in Hoërskool Nico Malan op Humansdorp begin. Na skool het hy en Bouwer Bosch Dans Dans Lisa geloots en die laaste paar jaar het daar toenemend nuwe solo albums verskyn . . . Deon Meiring Instagram Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
2021-09-22
39 min
NGK Stutterheim
Efesiërs 3:14-21 - waarvoor kan ons bid?
NGK Stutterheim 25 Julie 2021 Ds Deon Strydom
2021-07-24
13 min
NGK Stutterheim
Efesiërs 1:3-14 - Gekies, bevry, geseën
NGK Stutterheim 11 Julie 2021 Ds Deon Strydom
2021-07-09
11 min
NGK Stutterheim
Esegiël 2 - Gehoorsaam eerder as suksesvol
NGK Stutterheim 4 Julie 2021 Ds Deon Strydom
2021-07-03
13 min
Skrywers en Boeke
Skrywers en boeke 16 Junie 2021
Luister na ‘n argiefopname uit 1957 waarin die digter en akademikus, W.E.G. Louw, gesels oor dit wat die lewe hom geleer het. Daar is ook ‘n musikale storie uit Coenie de Villiers en Deon Meyer se Karoosuite, met meer inligting oor hulle tweede koffietafelboek, ONS KAROO. Ina Strydom gesels in vandeesweek se skryfslypskool oor die storie-aspek van skryf. Johan Myburg vertel meer van die wenner van vanjaar se Booker Internationalprys, The New York Times se resensie van Damon Galgut se THE PROMISE en heruitgawes van Jeanette Winterston se boeke.
2021-06-16
43 min
Take A Seat with Kevin
Take a seat with Deon Strydom from Pilanesberg Private Lodge
Deon is a veteran of the hospitality industry. Listen to this entrepreneur talk about hard work, passion and patience. He has survived the crippling COVID lockdown of his industry and is full of hope for the future. Plus you will be blown away by the images of this lodge. Go check it out!
2021-05-21
52 min
NGK Stutterheim
Openbaring 2:12-17 - Leef waarheid!
NGK Stutterheim 14 Februarie 2021 Ds Deon Strydom
2021-02-14
20 min
NGK Stutterheim
Openbaring 2:8-11 - Lyding is nie als nie
NGK Stutterheim 7 Februarie 2021 Ds Deon Strydom
2021-02-07
15 min
NGK Stutterheim
Openbaring 2:1-7 - Efese en hulle eerste liefde
NGK Stutterheim 31 Januarie 2021 Ds Deon Strydom
2021-01-31
18 min
NGK Stutterheim
1 Kor 7:29-31 - Prioriteite!
NGK Stutterheim 24 Januarie 2020 Ds Deon Strydom
2021-01-24
12 min
NGK Stutterheim
Rut 1 - Is alles hopeloos?
NGK Stutterheim 17 Januarie 2021 Ds Deon Strydom
2021-01-16
20 min
Skrywers en Boeke
Skrywers en boeke 25 November 2020
Luister na 'n argiefonderhoud met Christine Barkhuizen Le Roux, wat verlede week oorlede is. Ina Strydom gee haar mening oor Deon Meyer se DONKERDRIF, en Johan Myburg vertel meer oor die Bookerpryswenner, Douglas Stuart, wat ook voorlees uit sy wenboek SHUGGIE BAIN. Vind meer uit van die Tuin van Digters wat hierdie naweek op Wellington plaavind, asook oor die Arabies-Afrikaans-projek van die Afrikaanse Taalmonument.
2020-11-25
47 min
NGK Stutterheim
Jes 49:8-16 - Wat doen jy as dit voel of God nie luister nie?
NGK Stutterheim 15 November 2020 ds Delmarie Viljoen
2020-11-16
00 min
NGK Stutterheim
Josua 24:1-25 - En jy?
NGK Stutterheim 8 November 2020 Ds Deon Strydom
2020-11-08
00 min
NGK Stutterheim
Josua 3:7-4:3 - Sekerheid in oorgangstye?
NGK Stutterheim 1 Nov 2020 Ds Deon Strydom
2020-11-02
00 min
NGK Stutterheim
Johannes 8:31-36 - Waarheid
NGK Stutterheim 25 Oktober 2020 Ds Deon Strydom
2020-10-26
00 min
NGK Stutterheim
1 Tess 1:1-10 - Voorbeeld?
NGK Stutterheim 18 Oktober 2020 Ds Deon Strydom
2020-10-19
00 min
NGK Stutterheim
Prof Jurgens Hendriks - Sendingstasie!
NGK Stutterheim 11 Oktober 2020 Diens gelewer deur Prof Jurgens Hendriks
2020-10-12
00 min
NGK Stutterheim
Eksodus 20:1-20 - Wie God is.
NGK Stutterheim Live Stream op Facebook 4 Oktober 2020 Ds Deon Strydom
2020-10-04
00 min
NGK Stutterheim
Eksodus 17:1-7 - Wat verwag jy?
NGK Stutterheim 27 September 2020 Ds Deon Strydom
2020-09-27
14 min
NGK Stutterheim
Eksodus 16:1-21 - Vertroue is moeilik, maar die moeite werd!
NGK Stutterheim 20 Sep 2020 Ds Deon Strydom
2020-09-20
15 min
NGK Stutterheim
1 Petrus 2:11-12 - Hoe leef ons "goed"?
NGK Stutterheim 13 September 2020 Ds Deon Strydom
2020-09-13
14 min
NGK Stutterheim
2 Kor 5:16-21 - "Kelners" van versoening
NGK Stutterheim 6 September 2020 Ds Deon Strydom
2020-09-06
12 min
NGK Stutterheim
1 Kor 12:12-31 - Hoe gaan die kerk lyk na Covid-19?
NGK Stutterheim 30 Augustus 2020 Ds Deon Strydom
2020-08-28
12 min
NGK Stutterheim
Bekeer jou, want God straf?
Johannes 20, 2 Kronieke 7 Straf God ons in hierdie pandemie? NGK Stutterheim 23 Augustus 2020 Ds Deon Strydom
2020-08-21
10 min
NGK Stutterheim
Matteus 6:9-13 Eindtyd?
NGK Stutterheim 9 Augustus 2020 Ds Deon Strydom
2020-08-06
14 min
NGK Stutterheim
Job, waar kry ons antwoorde?
NGK Stutterheim 2 Augustus 2020 Ds Deon Strydom
2020-07-31
13 min
NGK Stutterheim
1 Konings 8 - Sekerheid
NGK Stutterheim 26 Julie 2020 Ds Deon Strydom
2020-07-24
17 min
NGK Stutterheim
Romeine 4 - Wat soek hierdie verhaal hier?
NGK Stutterheim 19 Julie 2020 Ds Deon Strydom
2020-07-18
14 min
NGK Stutterheim
Psalm 65 "God se leivoor is vol water"
NGK Stutterheim 12 Julie 2020 Ds Deon Strydom
2020-07-11
15 min
NGK Stutterheim
Matteus 11:25-12:2 "Kom na My toe almal wat vermoeid en swaar belas is, en Ek sal julle rus gee."
NGK Stutterheim 5 Julie 2020 Ds Deon Strydom
2020-07-03
14 min
NGK Stutterheim
Matteus 10:40-42 God is met jou teenwoordig
NGK Stutterheim 28 Junie 2020 Ds Deon Strydom
2020-06-26
10 min
NGK Stutterheim
Genesis 21:8-21 Hagar en Ismael - Hoekom is die verhaal in die Bybel?
Genesis 21:8-21 Hagar en Ismael - Hoekom is die verhaal in die Bybel? NGK Stutterheim 21 Junie 2020 Ds Deon Strydom
2020-06-20
14 min
NGK Stutterheim
Matteus 9:35-10:8 Jesus gee om!
NGK Stutterheim 14 Junie 2020 Ds Deon Strydom
2020-06-12
13 min
NGK Stutterheim
Matteus 28:16-20 Drie-Eenheid
7 Junie 2020 NGK Stutterheim Ds Deon Strydom
2020-06-05
14 min
NGK Stutterheim
Johannes 20:19-23 Pinkster Nagmaal
Johannes 20:19-23 Pinkster Nagmaal NGK Stutterheim 31 Mei 2020 Ds Deon Strydom
2020-05-30
16 min
NGK Stutterheim
Efesiërs 1:15-23
Efesiërs 1:15-23 NGK Stutterheim 24 Mei 2020 Ds Deon Strydom
2020-05-22
15 min
NGK Stutterheim
Johannes 14:15-31 - Die parakleet vir ons gestuur
17 Mei 2020 NGK Stutterheim Ds Deon Strydom
2020-05-16
14 min
NGK Stutterheim
Johannes 14:1-14
10 Mei 2020 NGK Stutterheim Ds Deon Strydom
2020-05-10
12 min
NGK Stutterheim
Goeie Herder Sondag - Johannes 10 en Esegiël 34
Goeie Herder Sondag - Johannes 10 en Esegiël 34 3 Mei 2020 NGK Stutterheim Ds Deon Strydom
2020-05-02
14 min
NGK Stutterheim
Lukas 24:13-35
Die pad na Emmaus en verhoudinge NGK Stutterheim 26 April 2020 Ds Deon Strydom
2020-04-24
19 min
NGK Stutterheim
Johannes 20:19-23 - Die "gelowige" Thomas!
Johannes 20:19-31 NGK Stutterheim 19 April 2020
2020-04-18
18 min
NGK Stutterheim
Joh 20:1-8 Passondag
Johannes 20:1-8 Paassondag NGK Stutterheim 12 April 2020
2020-04-11
12 min
NGK Stutterheim
Matt 27:50-54 Goeie Vrydag Nagmaal
Diens vir 10 April 2020 in die NGK Stutterheim.
2020-04-10
14 min
NGK Stutterheim
Palmsondag 5 April 2020 - Matteus 21:1-11
Opgeneem vir erediens 5 April 202 gedurende grendeltyd.
2020-04-05
12 min
NGK Stutterheim
NGK Stutterheim 29 Maart 2020 Joh 11:1-45 en Eseg 37:1-14
Die verhale van Lasarus en Esegiël se vallei van doodsbeendere in 'n tyd van isolasie
2020-03-29
08 min
NGK Stutterheim
Psalm 23. NGK Stutterheim 22 Maart 2020
Psalm 23. NGK Stutterheim erediens 22 Maart 2020. ‘n Herder in ‘n tyd van vrees.
2020-03-22
17 min
NGK Stutterheim
15 Maart 2020. Erediens by NGK Stutterheim. Hebreërs 10:1-10
15 Maart 2020. Erediens by NGK Stutterheim. Hebreërs 10:1-10. Die kruis as offer
2020-03-16
37 min
NGK Stutterheim
8 Maart 2020. Romeine 5:1-8. NGK Stutterheim
8 Maart 2020. Romeine 5:1-8. NGK Stutterheim erediens
2020-03-09
30 min
NGK Stutterheim
1 Maart 2020. Matt 17:1-8. NGK Stutterheim
1 Maart 2020. Matt 17:1-8. NGK Stutterheim erediens. Verheerliking op die berg.
2020-03-09
17 min
NGK Stutterheim
16 Feb 2020. Matteaus 5:21-37. Erediens by NGK Stutterheim
Erediens. 16 Feb 2020. Matt 5:21-37
2020-02-20
19 min
NGK Stutterheim
9 Februarie 2020. Matt 5:11-20
Preek. Matt 5:11-20
2020-02-15
17 min
NGK Stutterheim
2 Feb 2020. Matt 5:1-12.
NGK Stutterheim erediens. 2 Feb 2020. Matt 5:1-12
2020-02-03
16 min
NGK Stutterheim
1Kor 1:1-9. 19 Jan 2020. NGK Stutterheim
Erediens : 1Kor 1:1-9. 19 Jan 2020. NGK Stutterheim
2020-01-26
18 min
NGK Stutterheim
Hand 10:34-43. 12 Jan 2020. NGK Stutterheim
Erediens te NGK Stutterheim 12 Jan 2020. Hand 10:34-43
2020-01-16
13 min
NGK Stutterheim
Kersdag 2019 diens by die NGK Stutterheim. Jes 43:18-19
Preek Jes 43:18-19
2019-12-26
13 min
NGK Stutterheim
Luks 2:8-14. NGK Stutterheim. 15 Desember 2019
Erediens te NGK Stutterheim, 15 Des 2019
2019-12-20
14 min
NGK Stutterheim
Jesaja 42:8-12
Preek gelewer te NGK Stutterheim 8 Desember 2019
2019-12-08
18 min
NGK Stutterheim
NGK Stutterheim Kerssangdiens 2019
Al die musiek wat hier gehoor word kom van Youtube af. Die videoklip kan gevind word by https://youtu.be/yoXJBLtxJGE
2019-11-24
36 min
NGK Stutterheim
Stutterheim erediens 17 November 2019
Na aanleiding van 'n paar versoeke het ek vanoggend se preek opgeneem, en plaas dit nou hier. Laat weet of julle dink dis die moeite werd om dit te doen, is daar 'n behoefte hiervoor? Verder, vanoggend se preek rus swaar op gedagtes van Rethie van Niekerk soos sy dit op haar blog, "Parkeerplek", geplaas het. Jy kan haar preek lees by https://wordpress.com/read/blogs/4292201/posts/201
2019-11-17
38 min
Go Stories
Ep.35 The train to Willowmore
This column first appeared in Go-magazine in September 2017, issue #129.It was written by Deon Strydom, read by François Haasbroek and illustration by Nicolene Louw.
2019-10-11
08 min