Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Die Bybel Vir Vandag

Shows

Radio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 28 Julie 2025“Waar daar geen gesig is nie, vergaan die volk…” Spreuke 29:18 KAB23 Wanneer jy mismoedig voel Die woord ‘vergaan’ roep beelde van agteruitgang en verval, soos vrugte wat van binne begin vrot, op. Op watter spesifieke dag verlaat passie ‘n huwelik, of verloor ‘n werker belangstelling in ‘n werk wat hom eens opgewonde gemaak het? Soos lug wat stilweg uit ‘n band ontsnap, kan dit wat bedoel was om ons te ondersteun en ons na ons doelwit te dryf, skaars meer beweeg. As dit is hoe jy nou voel, lees hierdie belofte en laat dit diep in jou hart wortel skiet: ‘Hy...2025-07-2802 minRadio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 27 Julie 2025“…Jy hanteer die saak nie reg nie. Jy en die volk sal die pas nie kan volhou nie…” Eksodus 18:17-18 NLV Stres jy te veel? Die Bybel sê: ‘Die volgende dag moes Moses weer as regter vir die volk optree. Hulle het van vroegoggend tot laataand by Moses se tent tou gestaan. Toe Moses se skoonpa sien hoe Moses met die volk werk, vra hy vir hom: ‘Hoekom doen jy alles self? Die mense staan die ganse dag vir jou en wag!’ Moses het sy skoonpa geantwoord: ‘Die volk kom na my toe om te hoor wat die Here sê. As daar...2025-07-2702 minRadio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 26 Julie 2025“Julle weet mos dat die Here elke mens wat sy werk goed doen, sal beloon…” Efesiërs 6:8 NLV Wanneer God jou vra om te gee Wanneer God jou vra om iets namens iemand anders op te offer, doen dit. Dis soos om geld in ‘n hemelse spaarrekening te belê. Jy mag dit dalk nie vandag of môre nodig kry nie, maar wanneer jy doen, sal God sorg dat jy dit vermenigvuldig terugkry. Die Indiese Christelike sendeling, Sadhu Sundar Singh, en ‘n metgesel was besig om deur ‘n bergpas hoog in die Himalajas te reis toe hulle ‘n liggaam in die sn...2025-07-2602 minRadio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 24 Julie 2025“Sal twee mense saam op reis gaan sonder om eers af te spreek om dit te doen?” Amos 3:3 NLV Hanteer verhoudingskwessies (2) Verhoudings word op wedersydse vertroue gebou – en vertroue word op die waarheid gebou. Daar is egter maniere om die waarheid te praat wat help en maniere om die waarheid te praat wat seermaak. Jy kan die waarheid praat deur net te sê wat jy dink, sonder om die ander persoon se gevoelens in ag te neem. Of jy kan die Bybelse benadering gebruik: ‘Nee, terwyl ons mekaar liefhet, sal ons by die waarheid bly en so in alle opsi...2025-07-2402 minRadio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 23 Julie 2025“Maar julle byt en verskeur mekaar. Pas op dat julle mekaar nie heeltemal verslind nie!” Galasiërs 5:15 NLV Hanteer verhoudingskwessies (1) Elke verhouding wat die moeite werd is, kan probleme ondervind. Met dit in gedagte, is dit belangrik om die volgende te besef: 1) Probleme is onvermydelik, normaal en moontlik voordelig. Hulle is onvermydelik, omdat verhoudings verskillende mense bymekaar bring. Hulle is normaal, omdat alle verhoudings, selfs wonderlike verhoudings, laagte- en hoogtepunte deurmaak. Hulle is ook moontlik voordelig, omdat wanneer die probleme effektief hanteer word, die verhouding kan groei. 2) Oor die algemeen is daar drie maniere om probleme op te los...2025-07-2302 minRadio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 19 Julie 2025“As jy aan God 'n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie...” Prediker 5:4 AFR83 Spandeer tyd alleen met God (3) Wanneer die druk in jou lewe begin ophoop, sal jy in die eerste plek versoek word om jou stiltetyd met God, om te bid en sy Woord te lees, te laat vaar. Satan weet ook dat as hy jou van jou stiltetyd kan weerhou, hy die stryd gewen het en sal hy geen teenstand van jou kry nie. Hoe kan jy dus hierdie probleem oorkom? 1) Deur ‘n verbond met God te sluit. Dink daaroor: Hoekom...2025-07-1902 minRadio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 17 Julie 2025“…Jesus [het] opgestaan en alleen op ‘n stil plek gaan bid.” Markus 1:35 NLV Spandeer tyd alleen met God (1) Om geestelik te groei, moet jy tyd alleen met God bestee. Wanneer jy in sy teenwoordigheid kom, moet jy die volgende benadering hê: 1) Afwagting. Verwag om in julle tyd saam te gee en te ontvang. Maak dit ‘n tyd van intimiteit. Dis onmoontlik om ‘n liefdesverhouding in die openbaar te hê; intimiteit verg alleentyd saam met die een wat jy liefhet. Die Bybel praat van Christus as die bruidegom en ons as sy bruid (sien 2 Korintiërs 11:2). Dink aan die afwagting en op...2025-07-1702 minRadio PulpitRadio PulpitWoord vir Vandag - 15 Julie 2025“As julle bitter jaloers is… moenie dan spog dat julle wysheid het nie. Dis om teen die waarheid in te lieg!” Jakobus 3:14 NLV Vry van jaloesie Die Bybel sê: ‘…As iets jou in sy mag het, is jy mos sy slaaf’ (2 Petrus 2:19 NLV). Dis veral waar van jaloesie. Chuck Swindoll skryf: ‘Jaloesie en afguns word dikwels as dieselfde beskou, maar daar is ‘n verskil: Afguns ontstaan uit leë hande; dit rou oor dit wat jy nie het nie. Jaloesie ontstaan uit vol hande; dit word deur die pyn aangesproor om dit wat jy het aan iemand anders af te staan, ten spyt...2025-07-1502 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansLof aan God; leef vir die Here; preekslot en briefbylae (Hebreërs 13:7-25)2025-07-0924 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansOp grond van wat Christus vir ons gedoen het staan ons hoop vas (Hebreërs 6:17-20)2025-06-1025 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie belofte van rus vir die wat glo (Hebreërs 4:1-7)2025-05-2925 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansVandag as julle sy stem hoor... (Hebreërs 3:12-19)2025-05-2825 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Grieke en Ptolemiërs regeer vir ‘n kort rukkie oor Palestina (Daniël 10:13-11:30)2025-05-1424 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansUiters moeilike tye kom vir die Jode (Daniël 9:24-27)2025-05-1225 minLEEFSTYL - HOOGTEPUNTELEEFSTYL - HOOGTEPUNTEPIETER DU TOIT - Leierskap in die BybelIn hierdie inspirerende episode delf Pieter du Toit in die Bybel op soek na tydlose leierskapslesse. Hy fokus op karakters soos Moses en ander invloedryke figure om insigte te deel oor hoe hulle onder druk opgetree het, en watter riglyne hulle optrede vir vandag se leiers bied. Pieter herinner ons daaraan dat ware leierskap nie net oor posisie gaan nie, maar oor integriteit, geloof en die vermoë om in moeilike tye vas te staan. ’n Bemoedigende boodskap vir elkeen wat geroep is om te lei – op enige vlak van die lewe.2025-05-0710 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDaniël se drie vriende staan uit vir God (Daniël 2:46-3:18)2025-04-2925 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDaniël vra sy vriende om by God in te treë vir 'n verklaring (Daniël 2:1-23)2025-04-2524 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansPleitrede vir Onesimus op grond van die liefde (Filemon 1-11)2025-04-2126 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansEsegiël pleit, vir Juda, maar God verlaat die tempel (Esegiël 9:1-10:22)2025-03-1325 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansInleiding; Paulus dank God vir Timoteus (2 Timoteus 1:1-3)2025-02-2025 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansRiglyne vir ouderlinge en diakens (1 Timoteus 3:1-11)2025-02-0725 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansSes redes vir gebed; vroue en mans se optrede (1 Timoteus 2:3-8)2025-02-0525 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansVoorbidding vir alle mense (1 Timoteus 1:16-2:2)2025-02-0425 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansJeremia pleit vir oulaas by sy mense (Jeremia 42:1-44:30)2025-01-1726 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansOns dank God vir julle almal (1 Tessalonisense 1:1-3)2024-11-1325 minGinosko MinistriesGinosko MinistriesDie 3 Feeste van die Bybel ...Wat beteken die 3 Feeste van die Bybel vir ons vandag...2024-10-3005 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansWees gehoorsaam, en word 'n lig vir die nasies (Jesaja 49:5-50:11)2024-10-2525 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansRedding vir Juda; spotlied vir Babel (Jesaja 46:1-47:15)2024-10-2325 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie stryd vir die gemeente; menslike slimmighede (Kollosense 2:1-10)2024-08-2625 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansVir wie of wat sloof ek my af? (Prediker 3:18-4:16)2024-07-2325 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansPaulus stuur vir Timoteus na Filippi (Filippense 2:19-24)2024-07-1024 minDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaansOm te lewe is vir my Christus, om te sterwe wins (Filippense 1:18b- 21)2024-06-2824 minSpesiale uitsendingSpesiale uitsendingGoeie Vrydag in die Bybel... en vandagGoeie Vrydag is vir Christene ‘n belangrike dag waarop Jesus Christus gekruisig is op Golgota. Maar waarom word dit “Goeie” Vrydag genoem indien iemand moes sterf? Daar word ook gekyk of die Bybel in sowel die Ou as Nuwe Testament iets sê van so ‘n gebeurtenis.2024-03-2954 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansInleiding; Kores se proklamasie (Esra 1:1-11)2023-08-0725 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansSlot: 3 kort dele (1 Korintiers 16:1-24)2023-08-0425 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie opstandings liggaam (1 Korintiers 15:35-58)2023-08-0325 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie opstanding van die dooies (1 Korintiers 15:12-34)2023-08-0225 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansGoeie orde in die gemeente; die opstanding van Christus (1 Korintiers 14:26-15:11)2023-08-0125 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie gawe om die boodskap te verkondig (1 Korintiers 14:1-25)2023-07-3126 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansEen liggaam; die liefde (1 Korintiers 12:12-13:13)2023-07-2826 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie verskeidenheid oor geestelike gawes (1 Korintiers 12:1-11)2023-07-2725 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansNagmaal en selfondersoek (1 Korintiers 11:17-34)2023-07-2626 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansOptrede in die erediens (1 Korintiers 11:2-16)2023-07-2526 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansAlles tot eer van God (1 Korintiers 10:23-11:1)2023-07-2426 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansWaarskuwing teen afgodery (1 Korintiers 10:1-22)2023-07-2125 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansWord alles vir almal! (1 Korintiers 9:19-27)2023-07-2024 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie regte en pligte van 'n apostel (1 Korintiers 9:1-18)2023-07-1924 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansSterker en swakker Christene (1 Korintiers 8:1-13)2023-07-1825 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansOor ongetroudes en weduwees (1 Korintiers 7:25-40)2023-07-1725 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansRaad oor die huwelik (1 Korintiers 7:1-24)2023-07-1424 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansVerheerlik God in julle liggame (1 Korintiers 6:12-20)2023-07-1324 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansVerlore brief; hofsaak tussen Christene (1 Korintiers 5:9-6:11)2023-07-1225 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansOnsedelikheid in die gemeente (1 Korintiers 4:17-5:8)2023-07-1125 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie bediening van die apostels (1 Korintiers 4:1-16)2023-07-1024 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansVervul julle roeping (1 Korintiers 3:9b- 23)2023-07-0725 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansPastorale gesprek oor openbaring en verdeeldheid (1 Korintiers 2:6-3:9a)2023-07-0625 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansVerdeeldheid; krag en wysheid van God; Paulus se prediking (1 Korintiers 1:10-2:5)2023-07-0525 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansInleiding; Groet en danksegging (1 Korintiers 1:1-9)2023-07-0425 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansJerusalem se laaste ses konings; Jerusalem val (586 v.C.) (2 Kronieke 34:1-36:23)2023-07-0324 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansJerusalem word beleer; Hiskia, Manasse en Amon (2 Kronieke 32:1-33:25)2023-06-3024 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie paasfees word gevier (2 Kronieke 30:1-31:21)2023-06-2925 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansAgas en Hiskia (2 Kronieke 28:1-29:36)2023-06-2825 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie vroom Ussia en Jotam sterf albei (2 Kronieke 26:1-27:9)2023-06-2725 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie vroom Joas en Amasia sterf albei (2 Kronieke 24:1-25:28)2023-06-2624 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansJoas word koning; Atalia sterf (2 Kronieke 22:10-23:21)2023-06-2323 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansJosafat se seuns; Joram en Ahasja (2 Kronieke 21:2-22:9)2023-06-2224 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie vreemdste oorlog ooit (2 Kronieke 19:4-21:1)2023-06-2125 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansKoning Josafat; hy veg saam met Agab (2 Kronieke 17:2-19:3)2023-06-2024 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansKoning Asa se regering (2 Kronieke 15:1-17:1)2023-06-1925 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansAbia en Jerobeam maak oorlog; Asa (2 Kronieke 13:1-14:15)2023-06-1626 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansRehabeam se optrede; inval in Juda; sy dood (2 Kronieke 11:1-12:16)2023-06-1525 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie koningin van Skeba; skeuring van die Ryk (2 Kronieke 9:1-10:19)2023-06-1424 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansInweiding v.d. tempel; administraiewe reëlings (2 Kronieke 7:1-8:18)2023-06-1325 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie ark; Salomo se gebed (2 Kronieke 5:2-6:42)2023-06-1224 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansSalomo en die tempelbou (2 Kronieke 3:1-5:1)2023-06-0925 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansInleiding ;Salomo kry wysheid; voorbereidng vir tempelbou (2 Kronieke 1:1-2:18)2023-06-0825 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDawid se afskeid (1 Kronieke 29:1-30)2023-06-0724 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansPoortwagte, familiehoofde, amptenare; Dawid se laaste opdragte (1 Kronieke 26:1-28:21)2023-06-0625 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDawid stel tempeldienaars aan (1 Kronieke 23:1-25:31)2023-06-0524 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie volkstelling; voorbereidings vir die tempelbou (1 Kronieke 21:1-22:19)2023-06-0224 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie kronis lig Dawid uit (1 Kronieke 18:1-20:8)2023-06-0125 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDawid wil 'n tempel bou (1 Kronieke 17:1-27)2023-05-3125 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie ark arriveer in Jerusalem; feesvieringe (1 Kronieke 15:1-16:43)2023-05-3025 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDawid wil die ark bring, sy paleis en gesin (1 Kronieke 13:1-14:17)2023-05-2924 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDawid word koning en verower Jerusalem (1 Kronieke 11:1-12:40)2023-05-2624 minTTB AfrikaansTTB Afrikaansn Herinnering; die ballingskap en Saul se dood (1 Kronieke 9:1-10:14)2023-05-2524 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansRiglyne vir praktiese Christenskap (Romeine 12:9-21)2023-05-1025 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansWat hou die toekoms vir Israel in? (Romeine 11:25-36)2023-05-0823 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansVerlossing vir elkeen wat in Christus glo (Romeine 10:5-21)2023-05-0425 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansBevry van die wettiese, diensbaar vir Christus (Romeine 7:1-6)2023-04-2525 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDood vir die sonde, maar lewend vir God (Romeine 6:1-14)2023-04-2124 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansElia vlug vir Isebel (1 Konings 19:1-21)2023-03-0824 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansInleiding; Batseba se voorspraak vir Salomo (1 Konings 1:1-27)2023-02-2125 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansJonatan pleit vir Dawid by Saul (1 Samuel 20:1-43)2023-01-2425 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansDie aanloop en eis vir koning (1 Samuel 7:2-8:22)2023-01-1625 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansPinkster vir ongelowiges (Handelinge 10:34-48)2022-12-1225 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansBoas laat Rut vir hom werk (Rut 2:13-23)2022-11-1625 minTTB AfrikaansTTB AfrikaansMôre word vandag bepaal (Deuteronomium 29:1-30:20)2022-09-2924 minBybel TydBybel TydGebed vir vandagWat kies jy? Positief en op opbouend or negatief en afbrekend? Bid saam met my sodat God jou lei deur jou besluite. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/bybel-tyd/message2021-03-0102 minSA Gemeente Noordwyk PrekeSA Gemeente Noordwyk PrekeDie Bybel deur eerste-eeuse oë vir vandagWyses waarop ons die Bybel beter kan verstaan, hoe ons dit interpreteer en wat ons soms weg trek van die evangelie.2009-03-0847 min