podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Die Hele Span Van Landbouweekblad
Shows
Media24
Wat 'n boer moet weet
Goss- bakteriese verwelksiekte het die Suid-Afrikaanse mieliebedryf aan die gons. Om ingelig te wees daaroor is nou die beste strategie sodat jy die regte besluite vir jou boerdery kan neem. Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels in die heel eerste episode van sy potgooireeks Wat die boer moet weet met dr. Rikus Kloppers, ’n kenner van dié siekte wat in gewassiektes spesialiseer. Kloppers gee die agtergrond van die siekte en verskaf koelkop-raad aan boere. Die potgooireeks is daarop toegespits om boere met kennis te bemagtig. Die episode word trots geborg deur Pannar.
2025-04-30
17 min
Reis sonder grense
Kampeer sonder ‘n yskas
Kampeer sonder ‘n yskas klink uitdagend vir baie mense, maar Arina du Plessis, die kosredakteur van Landbouweekblad, vertel hoe dit gedoen kan word.
2024-12-07
11 min
Reis sonder grense
Thailand verras vir Arina
Arina du Plessis, die kosredakteur van Landbouweekblad, is verras deur Bangkok, en hoe veilig sy daar gevoel het.
2023-09-30
06 min
RSG Landbou
RSG Landbou 24 Oktober 2022
‘n Namibiër, Bianca Lueesse, het vanjaar weggestap met die Molatek/Landbouweekblad Breedplan Stoetteler van die Jaar-toekenning. Dié Simmentalerprodusent gesels oor hulle 130-jarige bestaan. Ons fokus ook op die SA Boerboktelersvereniging. Carin Venter het onlangs by die Komgaskou ‘n draai gemaak.
2022-10-24
27 min
Reis sonder grense
Maalvleispot met roosmarynkluitjies
Arina du Plessis, kosredakteur van Landbouweekblad en redakteur van Boerekos, maak ‘n maalvleispot met roosmarynkluitjies.
2021-01-30
08 min
Reis sonder grense
Berook vleis en vis by die huis
Arina du Plessis, kosredakteur van Landbouweekblad en Boerekos, verduidelik hoe jy maklik by die huis vleis en vis kan berook.
2021-01-23
09 min
Reis sonder grense
Arina du Plessis se raaibroodjies en ‘n aartappel-en-spek-kebab
Arina du Plessis Huysamer, die kosredakteur van Landbouweekblad en Landbou Boerekos, maak braaibroodjies en ‘n aartappel-en-spek-kebab. Sy gee ook wenke oor goedkoper vleissnitte.
2021-01-16
06 min
RSG Nuus & Aktualiteit
Monitor
RSG — Die Landbouweekblad/AgriSA grondberaad dui dalk op 'n keerpunt in die grondbebat in Suid-Afrika. Die beraad van twee dae het verskillende maniere ondersoek oor hoe kommersiële boere hul plaaswerkers en die gemeenskap gehelp het om self te begin boer. Die uitdagings vir swart opkomende boere is ook bespreek. Liela Magnus doen verslag.
2018-08-27
04 min
NB Publishers
Uittreksel 2 uit Die Dao van Daan van der Walt
Luister Nic de Jager, die bekende RSG-omroeper, se voorlesing uit Die Dao van Daan van der Walt deur Lodewyk C. du Plessis (skuilnaam). Daan van der Walt, Kalahari-boer, se vrou is in die hemel. Hy wil by haar aansluit, maar nog nie dadelik nie. ‘n Man is nie ‘n klip nie, sê hy vir sy oorlede hond en ‘n óú man het hulp nodig as dit by vlerksleep kom. Met ‘n doktersvoorskrif is hy apteek toe om al te gou daarna uit te vind dat Viagra en die vrybriewe wat hy via die Landbouweekblad se “Opsitkers”-rubriek uitstuur, die begin is van ‘n reeks ge...
2018-04-24
02 min
NB Publishers
Uittreksel 1 uit Die Dao van Daan van der Walt
Luister Nic de Jager, die bekende RSG-omroeper, se voorlesing uit Die Dao van Daan van der Walt deur Lodewyk C. du Plessis (skuilnaam). In dié verrassende en vermaaklike debuutroman stap ‘n amper sewentigjarige ligvoets maar ook met gravitas deur die mynvelde van seks, liefde, godsdiens en ‘n vader-en-seun-verhouding in ‘n Westerse teenoor Oosterse verstaan van die wêreld. Die teenswoordige word deursny met ‘n dieper skoue vanuit die antieke wêreld van Mesopotamië, Griekeland en Rome, met veral die Gilgamesj-epos as begeleidende verhaal. Daan wil voor die ouderdom dit onmoontlik maak nog ‘n keer gaan vlerksleep en skryf ‘n paar vrybriewe via di...
2018-04-24
07 min