podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Este Meyer Jansen
Shows
Maroela-onderhoude
MOS beskerm moedertaalonderrig met nuwe skool in Pta
Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, en Lerina van Rensburg, hoof van Enso Akademie in Wonderboom, Pretoria het met Esté Meyer Jansen oor dié skool gesels. Hulle verduidelik die visie agter hierdie baanbreker- Afrikaanse skool: van die simboliek van die Enso-sirkel tot die droom om leerders te vorm wat die toekoms met selfvertroue en karakter aanpak. Kom luister na die volledige onderhoud om te hoor hoe hierdie nuwe sirkel van leer, lewe en groei deel van MOS se groter droom vir moedertaalonderrig is. Maroela Media
2025-11-10
08 min
Maroela-onderhoude
MOS brei Afrikaanse aanlyn onderrig uit na grondslagfase
Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe Afrikaanse onderwys in ʼn digitale wêreld nuwe vlerke kry. Hy vertel waarom hulle besluit het om MOS-Wêreldwyd se aanlyn kurrikulum na die grondslagfase uit te brei Maroela Media
2025-11-07
09 min
Onderwys in gesprek
Carien Potgooi - Oktober 2020
Onderwys in gesprek: Hierdie opname handel oor selfdoodbewusmaking onder jong kinders.Ons gesels met Leandie Bräsler oor hierdie probleem. Sy lig belangrike tekens uit waarvoor ouers op die uitkyk moet wees.Esté Meyer Jansen van Maroela Media bring ons ook op hoogte van die nuutste onderwys gebeure in die nuus.
2020-11-11
15 min